Web Joernaal
Let wel: Die webblad word teen spoed gedoen, en bevat waarskynlik foute.



Vrydag 29 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Copper 360 (CPR) voorheen Big Tree Copper, resultate: Aug24, Aug24.

Quantum Foods (QFH) resultate: Sep24, Sep24. Amper geen handel.

Fairvest Ltd (FTA, FTB, was FVT) saam met Arrowhead (AHA) (AHB) resultate: Sep24, Sep24. Min handel.


Donderdag 28 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Dit lyk of Boxer (BOX) vandag op 'n prys/wins van R61.95/R2.65 = 23.8 gesluit het.

Transaction Capital (TCP) handels verklaring: senspdf.

Hosken Consolidated Investments (HCI) resultate: Sep24, Sep24.

AECI (AFE) opdatering: senspdf.

Pick n Pay (PIK) voltooi herkapitalisasie: senspdf.

Nampak (NPK) handels opdatering: senspdf.

Tharisa PLC (THA) resultate: Sep24. Min handel.

Growthpoint Properties (GRT) opdatering: senspdf.

Spar (SPP) resultate: Sep24, Sep24.

Op die internet - Suid Afrika

"Namibia orders Elon Musk's Starlink to immediately cease all operations in the country" - X was Twitter. Die vryheids vegters bevry die bevolking van die internet, soos die ANC.


Woensdag 27 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Die aandeelmark verkeer onder 'n waan omtrent kleinhandelaars. 'n Mens het nie nodig om na die maatskappy resultate te kyk nie. Die min kliente in winkels wys hoe sleg dit gaan. Byvoorbeeld, Pepkor (PPH) se verkope per aandeel van Sep 2017 tot Sep 2024: R21.60 R18.55 R20.06 R17.90 R20.74 R21.70 R23.53 R22.93. Amper geen groei oor 7 jaar teenoor inflasie van 12.5% per jaar van 2017 tot 2023 volgens die Rand wisselkoers. Sonder groei moet Pepkor se dividend opbrengs naby 12% wees, wat 'n aandeelprys van R3.23 vereis, in plaas van die huidige R26.09 aandeelprys.

Anglo Platinum of Amplats (AMS) aandele: senspdf.

Tsogo Sun (TSG) was Tsogo Sun Gaming (TSG), resultate: Sep24, Sep24.

Argent Industrial (ART) resultate: Sep24.

Anglo American (AGL) verkoop aandele in Amplats: senspdf. Vir wie werk die bestuur?

Hyprop (HYP) opdatering: senspdf.

Nampak (NPK) handels verklaring: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

"Today, I measure Zimbabwe's inflation at 1198%/yr" - X was Twitter.


Dinsdag 26 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Copper 360 (CPR) voorheen Big Tree Copper, handels verklaring: senspdf.

Firstrand (FSR) handels opdatering: senspdf.

Hosken Consolidated Investments (HCI) handels verklaring: senspdf.

Shaftesbury Capital PLC (SHC) was CapCo/Capital & Counties Properties (CCO) handels opdatering: senspdf. Min handel.

Purple Group (PPE) resultate: Aug24, Aug24.

Pepkor (PPH) resultate: Sep24, Sep24. Inkomste was -2.6% laer as verlede jaar verklaar, prys/wins R24.09/R1.386 = 17.4, dividend opbrengs = 48.50525c/R24.09 - 20% = 1.6%.

Life Healthcare (LHC) resultate: Sep24, Sep24.

Vukile Property Fund (VKE) resultate: Sep24, dividend.

Stefanutti Stocks (SSK) resultate: Aug24, Aug24. Min handel.

Zeda (ZZD) ontbondel uit Barloworld, resultate: Sep24, Sep24.

Op die internet - Suid Afrika

All the streaming services you can watch for free in South Africa - Mybroadband.

Van 15 Sep 2020: Game-changing judgment for Xolobeni community on mining rights applications - Wits. "In fact, in 2018 the Constitutional Court upheld the community’s right to say no to mining and to decide their own developmental path". Nog 'n rede waarom Afrika arm is. Die stamhoofde was nie die nodige omkoopgeld betaal nie.


Maandag 25 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Pick n Pay (PIK) Boxer regs aanbod resultaat: senspdf. Boxer se omset groei was 12.0% teen Aug. Die prys/wins is R54.00/R2.65 = 20.

Invicta (IVT) resultate: Sep24, Sep24. Min handel. Inkomste -6.7% laer as laasjaar verklaar.

Netcare (NTC) resultate: Sep24, Sep24.

Octodec Investments (OCT) resultate: Aug24. Min handel.

Oceana (OCE) resultate: Sep24, Sep24.

Barloworld (BAW) resultate: Sep24, Sep24.

"On the fringes of the JSE, the board of poultry company Quantum Foods has ridden roughshod over shareholder rights in its furious attempt to fire a director who insisted governance rules be followed." - X was Twitter.

Op die internet - Suid Afrika

"National Transmission Company South Africa (#NTCSA) Media Statement. NTCSA appoints engineering, procurement, and construction suppliers for transmission substations to accelerate transmission infrastructure rollout" - X was Twitter. Maak gereed vir duurder elektrisiteit. Die netwerk word uitgebrei na nog verbuikers wie nie betaal daarvoor nie.


Vrydag 22 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Visual International (VIS) handels verklaring: senspdf. Min handel.

Novus (NVS) resultate: Sep24. Min handel.

Murray & Roberts Holdings (MUR) handel opgehef in M&R Beperk: senspdf.

Die aandeelprys van kleinhandelaars skiet op na swak resultate. Relatief tot die Rand waarde van VSA geld in omloop (rooi) as nominale inflasie koers, bied die plaaslike aandeel mark (blou) geen beskerm teen inflasie nie. Die hoë inflasie koers in Suid Afrika, van 12.1% per jaar die afgelope 5 jaar, verarm verbruikers. Kleinhandelaars verhoog goedere pryse soos wat volume daal, wat inflasie verder opjaag. Net soos die VSA aandeelmark word die plaaslike aandeelmark opgejaag tot by ressessies (grys band).

Byvoorbeeld, Foschini Group (TFG) het in 2020 na R54.47 getuimel weens die Coronavirus, na R161.49 opgeskiet in 2021, na R83.50 geval laasjaar, en nou na R172.40 opgeskiet, ter wille van inkomste groei van -1.5%, en 'n dividend opbrengs van R3.60/R172.40 -20% = 1.7%.

.... van 21 Okt: Foschini (TFG) word 20.13% deur die staats pensioen fonds besit: senspdf. Staatsdiens werkers se pensioene lyk nie goed nie.





Donderdag 21 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Spar (SPP) handels verklaring: senspdf.

City Lodge (CLH) opdatering: senspdf.

Reunert (RLO) resultate: Sep24, Sep24.

Investec (INL) PLC (INP) resultate: Sep24, Sep24.

Lewis (LEW) resultate: Sep24, Sep24.

Southern Sun (SSU), voorheen Tsogo Sun Hotels (TGO), resultate: Sep24, Sep24.

Mr Price (MRP) resultate: Sep24, Sep24.

Op die internet - Suid Afrika

Op 13 Sep 2024 het Ramaphosa die Basiese Opvoeding Wet Wysiging ("BELA") geteken. Van 25 Okt 2023: 5 Reasons why the DA opposes the BELA Bill: "The DA has always been very clear that we completely reject the Basic Education Laws Amendment (BELA) Bill in its current form". Die regering van nasionale eenheid werk nie. Vir tuis onderrig moet die leerling geregistreer word, en die groot opperhoof van die Departement moet toestemming gee. Met 66% van die werkende ourderdom bevolking werkloos, kry die bevolking duidelik 'n nuttelose opvoeding onder die ANC bewind.


Woensdag 20 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Boxer (BOX) aanbod prys aanduiding: senspdf.

Primeserv (PMV) resultate: Sep24. Min handel.

Burstone Group (BTN) was Investec Property Fund (IPF) resultate: Sep24. Min handel.

NEPI Rockcastle NV (AMS:NRP, JSE:NRP) opdatering: senspdf.

Ninety One (N91), ontbondel uit Investec, resultate: Sep24, Sep24.

Reinet Investments (RNI) resultate: Sep24.

Momentum Group (MTM) voorheen Momentum Metropolitan (MTM) voorheen MMI (MMI) opdatering: senspdf.

RFG (RFG), voorheen Rhodes Food Group, resultate: Sep24, Sep24. Min handel.

Op die internet - Suid Afrika

Die ANC bewind vervals sedert 1994 die amptelike inflasie koers sodat hulle "ekonomiese groei" kan verklaar. Die DA hou hierdie korrupte bewind in die regering. Die Rand het herstel na 'n groot val, wat tydelik die indruk skep van laer inflasie op ingevoerde goedere, soos olie. Suid Afrika se inflasie koers was 12.1% per jaar die afgelope 5 jaar volgens die wisselkoers en VSA totale skuld (rooi). As 'n mens pryse in SA met ander lande vergelyk, is dit duidelik dat die wisselkoers 'n baie goeie aanduiding is van inflasie.

Vir die huidige jaar tot Feb 2025 was die begrote styging in staats uitgawes +4.4%. Munisipale tariewe het omtrent 6% gestyg teenoor laasjaar. Eskom se tariewe het +12.74% gestyg. By Checkers het dieselfde mandjie +14.2% gestyg teenoor 'n jaar gelede. By Woolworths het handvol items +19.2% gestyg. Woolworths jaag pryse op om te vergoed vir laer volume. Pick n Pay het dieselfde probleem.

Gedurende apartheid was daar eerste wêreld besighede wat blanke kliente gehad het, en blankes in diens gehad. Die instel van regstellende aksie deur die ANC bewind het veroorsaak dat die blanke kliente nie werk kon kry nie, en ge-emigreer het. Die besighede het saam die kliente verdwyn.





Dinsdag 19 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Old Mutual (OMU) bedryfs opdatering: senspdf.

RMB Holdings (RMH) sonder FirstRand met RMH Property as enigste belegging, handels verklaring: senspdf.

Coronation Fund Managers (CML) resultate: Sep24, Sep24.

MultiChoice suitor’s plan to build a global content platform - Techcentral. Satelliet intekenaars word ooral minder weens die pakket aanbiedings.

Op die internet - Suid Afrika

"The deadline for recoding is this Sunday , 24 November! " - Eskom, X was Twitter. Van volgende week sal daar seker baie elektrisiteits gebruikers wees wie nie elektrisiteit sal kan bevoeg nie, omdat hulle meters nie opgedateer is nie.


Maandag 18 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Sirius Real Estate (SRE) resultate: Sep24.

Prosus NV (PRX) (AMS: PRX) handels verklaring: senspdf.

Telkom (TKG) resultate: Sep24, Sep24.

PPC (PPC) resultate: Sep24, Sep24. Inkomste is -18% laer as laasjaar verklaar.

WeBuyCars (WBC) resultate: Sep24.

Astral (ARL) resultate: Sep24, Sep24.

Op die internet - Suid Afrika

Suid Afrika se 10 jaar staatseffek rentekoers het afgekom na 10.46% in Oktober (rooi). Die Rand toename in VSA totale skuld as nominale inflasie koers (blou) het die tweede kwartaal gedaal. Daar is sover geen aanduiding dat die regering van nasionale eenheid die geld drukkerye en ekonomiese verswakking sal keer nie, en dus sal inflasie waarskynlik weer styg.





Sondag 17 Nov 2024

Op die internet - Suid Afrika

Argentina to partially eliminate tax on goods purchased abroad - Reuters. "The plan will boost the limit on foreign purchases exempt from tax, to $3,000 from $1,000 per package delivered". Die ANC bewind lê beslag op alle invoere waarop invoerbelasting nie betaal word nie, en verkoop dit of gooi dit weg. Die ANC word nou deur die DA in bewind gehou.

This is why you always have to renew you driving and car licence in South Africa - BusinessTech. Die ANC bewind se tyd vermorsing met motorlisensies, bestuurlisensies en ses maande voorskrifte vir chroniese medisyne het bygedra tot die totale ekonomie vernietiging (TOV).


Vrydag 15 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Barloworld (BAW) aanbod vir all aandele: senspdf. Inkomste was R19,176M vir die 6m tot Maart. Piek 6m inkomste was R32,532M vir Maart 2017.

Barloworld (BAW) handels verklaring: senspdf.


Donderdag 14 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Sanlam (SLM) opdatering: senspdf.

Stefanutti Stocks (SSK) handels verklaring: senspdf.

Assura PLC (AHR) resultate: Jun24.

Assura PLC (AHR) JSE notering: senspdf.

Telkom (TKG) handels verklaring: senspdf.

Gold Fields (GFI) opdatering: senspdf.

MTN (MTN) kwartaal opdatering: Sep24.

Op die internet - Suid Afrika

"We don’t have money to save the Post Office: Malatsi" - X was Twitter. Die ANC idiote dink alles word gered met geld, nie met 'n verandering van beleid nie. Dis ook waarom staats toelaes uitgedeel word.


Woensdag 13 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Southern Sun (SSU), voorheen Tsogo Sun Hotels (TGO), handels verklaring: senspdf.

Dipula Income Fund (DIB) resultate: Aug24. Min handel.

Brait PLC (BAT) resultate: Sep24.


Dinsdag 12 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

PowerFleet (PWR) Sep24. Min handel.

Multichoice (MCG) resultate: Sep24. DSTV volg dieselfde pad as koerante en tydskrifte. Die formaat word nie aangepas vir die internet nie.

Santam (SNT) opdatering: senspdf.

Quantum Foods (QFH) handels verklaring: senspdf. Amper geen handel.

Premier Group (PMR) resultate: Sep24. Min handel.

Mantengu (MTU) was Mine Restoration Investments (MRI) resultate: Aug24. Min handel.

Op die internet - Suid Afrika

Volgens die 2022 sensus was daar 38.684M persone van werkende ouderdom (18 tot 64 jaar oud). In Sep was Kinder Steun Toelaes aan 7.474M begunstiges betaal (SASSA bladsy 26), 0.3% meer as die 7.453M in Maart. As die kinder toelaes aan een ouer betaal word, dan was 14.948M ouers betrokke. Ander begunstigdes van werkende ouderdom was 2.504M.

Die R350 maatskaplike angs verligting toelaes ("SRD - 350") word aan diegene betaal wie nie enige ander toelaes ontvang nie, en was R2835M/R350 = 8.100M (tabel 71), 1.6% meer as die 7.969M in Maart. Saam met die ouers van 14.948M en ander begunstigdes van 2.504M is dit 25.552M uit 'n 38.684M bevolking = 66.0% van die werkende ouderdom bevolking wie so min verdien dat hulle toelaes ontvang. Die amptelike werkloosheids syfer was 32.1% in die derde kwartaal.


Maandag 11 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Motsepe-owned solar project scores big win over Renergen - Daily Investor.

Stor-age Property (SSS) resultate: Sep24.

Kore Potash PLC (KP2) handel opgehef: senspdf.

Harmony (HAR) opdatering: senspdf.

Boxer (BOX) voornoterings verklaring: senspdf.

Raubex (RBX) resultate: Aug24, Aug24.

Omnia (OMN) resultate: Sep24, Sep24. Die wins van die vorige paar jaar het verander. Die laaste 6m wins was 504c. Die piek wins was 593c tot Sep 2013.

Vodacom (VOD) resultate: Sep24, Sep24.

Woolworths (WHL) opdatering: senspdf.

Life Healthcare (LHC) handels verklaring: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

"Shoprite confirmed on Monday that only 23% of the drivers on its newly acquired Pingo delivery platform are South African. Chair Wendy Lucas-Bull said the work does not appear to appeal to locals, who have a drop-out rate of 80% in its driving programmes." - X was Twitter.


Vrydag 8 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

ISA (ISA) resultate: Aug24 Min handel.

Sephaku (SEP) Nigeriese sement vervaardiger, resultate Sep24. Min handel.

Foschini (TFG) resultate: Sep24, Sep24.

Richemont (CFR) resultate: Sep24.

Op die internet - Suid Afrika

Suid Afrika se chroom uitvoer het in 2010 80% deur Richards Baai gegaan en 20% deur Maputo. In 2021 het 38% deur Richards Baai gegaan en 62% deur Maputo gegaan (Whoomswhom). "The efficiency of the Maputo port over Richards Bay outweighs the time-consuming border crossing between SA and Mozambique". Nog 'n ANC sukses storie.


Donderdag 7 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Multichoice (MCG) handels verklaring: senspdf.

Sappi (SAP) resultate: Sep24.

BHP Group (BHG) Samarco dam $31.7B skikking deur hof bekragtig: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

"Eskom serves notice of power interruption against City of Johannesburg and City Power" - X was Twitter. Die Johannesburg Stad skuld R4.9B + R1.4B.


Woensdag 6 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Pepkor (PPH) handels verklaring: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

Die 95 oktaan petrol prys jaar inflasie vir Nov is R20.51/R23.18 = -11.5% by die kus. Olie is relatief laag, en behoort vorentoe te styg. Oor 10 jaar het die petrolprys R20.51/R12.75 = 4.9% per jaar gestyg.


Dinsdag 5 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Murray & Roberts (MUR) handels verklaring: senspdf.

Zeder Investments (ZED) spesiale dividend: senspdf.

Sibanye Stillwater (SSW) bedryfs opdatering: senspdf.


Maandag 4 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

enX Group Ltd (ENX) voorheen Austro (ASO) resultate: Aug24. Min handel.

Redefine (RDF) resultate: Aug24.

Collins Property Group (CPP), was Tradehold (TDH) resultate: Aug24. Min handel.

Altron (AEL) resultate: Aug24, Aug24.

Op die internet - Suid Afrika

Watch | Massive explosion rocks Eskom’s Kriel power station - Techcentral.


Sondag 3 Nov 2024

Op die internet - Suid Afrika

"Not sure if your meter is on KRN1 or KRN2? Simply punch in 1844 6744 0738 4377 2416 on your meter keypad and get instant answers. If your meter displays a “2”, you have been upgraded to KRN2, but if your meter displays a “1”, you still need to upgrade your meter to KRN 2." - X was Twitter.

Cape Town is losing its trees - Moneyweb. Sonpanele omskep 80% van die son se energie na hitte. Bome word afgekap wat die aarde afkoel deur vog vry te stel wat opstyg, wolke vorm en reën bring.


Vrydag 1 Nov 2024

Aandele - Suid Afrika

Sephaku (SEP) Nigeriese sement vervaardiger, handels verklaring: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

Ramaphosa ‘finding his pen’ for next big law in South Africa: Mashatile - BusinessTech. Al grond wat nie benut word nie, is staatsgrond en grond wat deur swart trusts besit word. Private eienaars wil 'n opbrengs op die belegging hê. Die ANC hou al vir meer as 100 jaar aan met die idee dat die blankes ryk is omdat hulle al die grond besit. Die blankes het welvaart omdat hulle produseer, maar is arm relatief tot ontwikkelende land omdat hulle al die onproduktiewe swartes moet onderhou.

Mauritius orders ban on social media - Techcentral. Stem die heersende party uit.


Ouer webjoernaal


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.aandele.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2025