Web Joernaal
Let wel: Die webblad word teen spoed gedoen, en bevat waarskynlik foute.



Donderdag 31 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Renergen (REN) (A2X:REN) resultate: Aug24.

Kore Potash PLC (KP2) kwartaal bedrywighede: senspdf.

Anheuser-Busch InBev or AB Inbev (ANH) esultate: Sep24, Sep24.

Oceana (OCE) handels verklaring: senspdf. Min handel.


Woensdag 30 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Santova (SNV) resultate: Aug24. Min handel.

Tiger Brands (TBS) handels verklaring: senspdf.

Implats (IMP) produksie: senspdf.

Astral (ARL) handels verklaring: senspdf.

Lewis (LEW) handel opdatering: senspdf. Die hoogste wins per aandeel was 993c in Maart 2013. Die aandeelprys het by R100 gepiek in 2015. Dit na R12.40 getuimel in 2020 weens Coronavirus afsondering.

Op die internet - Suid Afrika

Volgens die interim begroting is die gewysigde 2024/25 inkomste R1797.4B, wat 88.3% is van die begrote R2036.6B. Gewysigde uitgawes is R2163B, wat 91.3% is van die begrote R2369.0B. Daar is geen teken van die drastiese besnoeiing van uitgawes wat nodig is vir ekonomiese groei nie. Die Minister van Finansies herhaal die ekonomiese groei syfers wat op vervalste inflasie statistiek bereken word.

Die ANC bewind probeer nou genoeg geld leen om die rente op die skuld te betaal (inkomste betaal al die ander uitgawes). Dit beteken die skuld groei teen die rentekoers op die skuld wat tans 10.30% is. Die rentekoers is 10.3% omdat beleggers vergoed wil word vir 'n inflasie koers van 10.3%. Die begrote rente op skuld vir 2024/25 van R382.2B is +12.2% meer is as die vorige jaar.

Relatief tot die Rand waarde van VSA totale skuld as nominale inflasie koers (swart), het Suid Afrika se skuld (oranje) opgeskiet om onder ANC volgelinge uit te deel, die ekonomie (blou) het verswak, staats uitgawes (rooi) en inkomste (groen) het meer as die ekonomie gestyg. Die ANC bewind het die ekonomie vernietig, en die skuld en belasting opgejaag, veral onder Zuma/Ramaphosa. Niks gaan verander solank Ramaphosa daar bly nie. Hy word daar gehou deur die DA teen die wil van die 85% stemgeregtigdes wie nie vir die ANC gestem het nie.




Die indruk word op die wêreld wye web geskep dat Afrika lande groei. Die ekonomieë van Nigerië (blou) en Kenia (rooi) toon geen groei relatief tot VSA totale skuld as nominale inflasie koers nie. Dit het effens beter gevaar as die VSA (groen), maar lyk of dit gaan daal. Daar is geen onderliggende rede waarom Afrika sou ontwikkel nie. Daar is geen sigbare ontwikkeling nie. Die meeste lande het nie eers demokrasie nie.





Dinsdag 29 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Coronation Fund Managers (CML) handels verklaring: senspdf.

enX Group Ltd (ENX) voorheen Austro (ASO) handels verklaring: senspdf.

Shoprite (SHP) bedryfs opdatering: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

Suid Afrika se elektrisiteits pryse (rooi) het opgeskiet, maar die Rand olie prys (blou) het ook gestyg.





Maandag 28 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Renergen (REN) (A2X:REN) ongemagtigde sonkrag: senspdf.

PPC (PPC) handels verklaring: senspdf. Die vwVPA was 26c 'n jaar gelede.

Balwin Properties (BWN) resultate: Aug24, Aug24. Min handel.

Boxer (BOX) wil op die JSE en A2X noteer: senspdf.

Pick n Pay (PIK) resultate: Aug24, Aug24.

Op die internet - Suid Afrika

Morgan Stanley sees fiscal gains easing South Africa junk rating - Moneyweb. Niks het sover verander nie. Die krediet graderings agentskappe praat onsin. Suid Afrika het genoeg uitvoer om buitelandse skuld te betaal, en kan geld druk om binnelandse skuld te betaal. Al wat van belang is, is die tempo waarteen die Rand verswak.

Die groot begroting tekort (rooi – blou) het onder Zuma/Ramaphosa begin, en word al groter. Die regerings skuld tot ekonomiese uitset (groen) is op na 74% van 70.8% in 2022.





Vrydag 25 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Dis-chem (DCP) resultate: Aug24, Aug24.


Donderdag 24 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

US asks G-7 to consider sanctions on Russian palladium, titanium - Mining. "The price of palladium rose as much as 12% in December on speculation the metal could be next in line for restrictions after the UK issued sanctions on purchases of certain Russian metals." Erts kom uit die grond uit met 'n persentasie platinum en palladium. SA kan nie die palladium verskaf sonder 'n groot oorskot van platinum nie.

Cashbuild (CSB) opdatering: senspdf. Min handel.

Mantengu (MTU) was Mine Restoration Investments (MRI) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik geen handel, baie vandag.

Datatec (DTC) resultate: Aug24, Aug24. Min handel.

Clicks (CLS) resultate: Aug24, Aug24. Op 'n dividend opbrengs van 776c/R384.82 -20% = 1.6% is hoë groei nodig om die aandeelprys te handhaaf.

Anglo American (AGL) produksie: senspdf. Net soos South32 vroeër berig het, produksie het getuimel behalwe yster en nikkel. Die prys/wins is R554.95/($1.43xR17.69) = 22, terwyl die wêreld ekonomie verswak.

Anglo Platinum of Amplats (AMS) produksie: senspdf.

Kumba (KIO) produksie: senspdf.

Spear REIT (SEA) resultate: Aug24. Min handel.

Afrimat (AFT) resultate: Aug24.

Op die internet - Suid Afrika

"Elon Musk’s Starlink terminals have been marked as sold out in the Zimbabwean capital of Harare, less than two months after receiving permission from authorities to operate in the country" - X was Twitter.

Suid Afrika se regering skuld tot ekonomiese uitset (red) is nou groter as private nie-finansiële skuld (blou). Die ANC bewind onder Zuma/Ramaphosa wat die skuld van 24% na 74% opgejaag het, word nou deur die DA in bewind gehou. Volgende week se mini begroting (30 Oktober) sal die eerste aanduiding wees van watter invloed die DA op die onbekwame korrupte bewind het.




Sedert die ANC bewind oorgeneem het in 1994, het oodrag betalings deur buitelandse werkers opgeskiet van 'n laagtepunt van 5% van die ekonomie na 24.2% in 2020 gestyg. 'n Kwart van die ekonomie word deur buitelanders gelewer.





Woensdag 23 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

EOH (EOH) resultate: Jul24, Jul24.

Famous Brands (FBR) resultate: Aug24, Aug24. Min handel.

Another bank calls it quits in South Africa - BusinessTech. "Sasfin plans to close its Business and Commercial Banking (BCB) business in 2025".

Op die internet - Suid Afrika

Jobs bloodbath in South Africa - BusinessTech. "When considering the broader picture for 2024, the number of unemployed South Africans rose by approximately 500,000 between the end of 2023 and the second quarter of 2024".

Surge in Q3 renewables registrations to 2GW may signal market shift from loadshedding to economics - Engineering News. Eskom se son en wind opwekking verdubbel die koste weens die steunkrag wat benodig word. Weens mense wie hulle eie krag opwek hef munisipaliteite 'n vaste elektrisiteit fooi, wie almal moet betaal. Die ANC bewind het Eskom vir jare geldelik gesteun. Die publiek gaan vir Eskom betaal ongeag of hulle die elektrisiteit koop.

Great news for take-home pay in South Africa - BusinessTech "...average disposable income recorded in September 2024 now at R17,171 – 10.2% higher than the R15,586 recorded in September 2023". Inflasie styg gewoonlik vinniger as lone. 'n Mens ervaar die hoë inflasie met kruideniersware. Volgens die Rand wisselkoers en VSA totale skuld was inflasie 3.6% oor die laaste jaar, en 12.1% per jaar oor 5 jaar.





Dinsdag 22 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Adcorp (ADR) handels verklaring: senspdf.

WeBuyCars (WBC) handels verklaring: senspdf.


Maandag 21 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

4Sight Holdings (4SI) resultate: Aug24, Aug24.

Foschini (TFG) word 20.13% deur die staats pensioen fonds besit: senspdf. Op 'n dividend inkomste R3.50/R148.81 -20% = 1.9% en verkope groei 5.6%.

Capital & Regional PLC (CRP) NewRiver uitkoop skema: senspdf. Min handel.

BHP Group (BHG) Samarco dam $31.7B skikking: senspdf. Dis omtrent 3 jaar se wins.

"The deadly dam collapse at an #ironore mine in Brazil, run by a valeglobal - bhp JV is at the heart of one of the largest UK class actions of its kind that has started Monday" - X was Twitter.

South32 (S32) kwartaal verslag: senspdf.


Vrydag 18 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Reinet Investments (RNI) netto bate waarde: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

Die Goudtrein se jaarverslag is 'n deurmekaar spul sonder duidelike inkomste en uitgawes nie. Kaartjie verkope het R84.97 per trein passasier ingebring. Die Goudplek provinsie het R317 per passasier betaal. Totale uitgawes was R371 per passasier. Die 136 personeel het R676,000 elk gekos.


Donderdag 17 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Pick n Pay (PIK) handels verklaring: senspdf.

Insimbi Industrial (ISB) resultate: Aug24. Min handel.

Combined Motor Hold (CMH) resultate: Aug24, Aug24.

Die groei in bates onder bestuur van fondsbestuurders is 'n aanduiding van die toename in geld in omloop, wat inflasie bepaal.

PSG Financial Services (KST) voorheen PSG Konsult, resultate: Aug24, Aug24.

Premier Group (PMR) handels verklaring: senspdf. Min handel.

Coronation Fund Managers (CML) bates onder bestuur: senspdf.

Mondi (Londen MNDI, JSE MNP) handels opdatering: senspdf.

DRD Gold (DRD) bedryfs opdatering: senspdf.

BHP Group (BHG) bedryfs oorsig: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

"Eskom strengthens executive team with four appointments to prepare for a competitive marketplace" - X was Twitter. Die bestaande raad doen fokkol. Eskom het 39,601 werknemers gehad Maart 2023 (Die Maart 2024 resultate is nog nie vrygestel nie). Die werknemer voordele uitgawe van R32,321 miljoen werk uit op R816,166 per werknemer. Baie van die werknemers is administratief omdat tegniese werk uitgekontrakteur word.

South Africa mulls tax rebates, subsidies to boost local EV industry - Reuters. Die rykes wie die R700,000 elektriese voertuie kan bekostig gaan deur die arm 90% gesubsidieer word.


Woensdag 16 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Primary Health Properties PLC (PHP) handels opdatering: senspdf.

Quilter PLC (QLT) voorheen Old Mutual Wealth Management, handels verklaring: senspdf.


Dinsdag 15 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Karooooo (KRO) was Cartrack (CTK), resultate: Aug24. Min handel.

Bytes Technology (BYI) resultate: Aug24, Aug24. Min handel.


Maandag 14 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Quantum Foods (QFH) handels verklaring: senspdf. Amper geen handel.

Wesizwe Platinum (WEZ) resultate: Jun24.

Calgro M3 (CGR) resultate: Aug24, Aug24. Min handel.


Saterdag 12 Okt 2024

Op die internet - Suid Afrika

"Zimbabwe’s money supply (M2) continues to SURGE out of control at 246%/yr. That's why, today, I measure Zimbabwe's inflation at a PUNISHING 1266%/yr — THE HIGHEST IN THE WORLD." - X was Twitter.


Vrydag 11 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Bell Equipment (BEL) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik min handel.

Zeder Investments (ZED) resultate: Aug24.

Op die internet - Suid Afrika

Suid Afrika (blou), Egipte (rooi) en Nigerië (groen) se ekonomieë is naastenby ewe groot. Voor 2016 was Egipte se ekonomie (rooi) kleiner gewees.




Relatief tot VSA totale skuld as nominale inflasie koers, is Egipte se ekonomie (rooi) nie veel kleiner as in 1965 nie. Suid Afrika is 33% van 1965, en 20% van die piek in 1980 voor ANC onluste begin het.





Donderdag 10 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Tharisa PLC (THA) produksie: senspdf. Min handel.

Equites Property Fund (EQU) resultate: Aug24, Aug24.


Woensdag 9 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Afrimat (AFT) handels verklaring: senspdf.

Mondi (Londen MNDI, JSE MNP) koop die Europa verpakking bates van Schumacher Packaging met ondernemings waarde van €634M (8.5% van Mondi se omset): senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

"Why Capitec launched an MVNO (mobiele netwerk) – and what comes next " - X was Twitter. Lugtyd of data kan nie meer met die aanlyn bankdiens gekoop word nie, slegs met 'n slimfoon program of deur die mobiele bankdiens. Die data wat nie verval nie is moeilik om te vind.


Maandag 7 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Calgro M3 (CGR) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik min handel, baie vandag.

Datatec (DTC) handels verklaring: senspdf.

Sirius Real Estate (SRE) opdatering: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

Major Takealot delivery changes - Mybroadband. Minimum bestelling vir gratis aflewering op van R500 na R650. Party van Makro se grootmaat kruideniersware en spesiale aanbiedings is mededingend met supermarkte, en lewer gratis af bo R500. Amazon Suid Afrika lewer gratis af bo R500.

South African online store cutting staff - Mybroadband. Superbalist.

"Zimbabwe plans to review state workers’ pay after a 43% devaluation of its gold-backed currency last month slashed their earnings, a report suggests" - X was Twitter. Ha-ha.


Sondag 6 Okt 2024

Op die internet - Suid Afrika

R38-million for most expensive shack in South Africa - Mybroadband. Ha-ha.


Saterdag 5 Okt 2024

Op die internet - Suid Afrika

Checkers het die Pot O' Gold handelsmerk oorgeneem saam met OK Bazaars – Checkers using "Pot of Gold" label to disguise foods that mainly imported from China. Hulle verkoop nou tamatie smeer met "ligte speserye" wat 3.3% rooi peper bevat. Dit word in China vervaardig. Hellopeter klagtes oor Pot O' Gold.

Die mees basiese produkte word nou in China vervaardig, insluitende tandepasta, omdat die ANC die blanke ekonomie vernietig het.


Vrydag 4 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Metair (MTA) koop Autozone vir R290M: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

SA Reserve Bank fines HSBC and Bidvest Bank for non-compliance - Moneyweb. "Not so coincidently, HSBC announced its planned exit from South Africa last week". Dis al wat die ANC bewind bereik met hulle Finansiële Intelligensie Sentrum Wet.

After six weeks UIF online system still down - GroundUp. Ha-ha.


Donderdag 3 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

Jubilee Metals PLC (JBL) resultate: Jun24.

Balwin Properties (BWN) handels verklaring: senspdf.


Dinsdag 1 Okt 2024

Aandele - Suid Afrika

AdvTech (ADH) koop perseel vir Sandton kampus: senspdf.

Capitec Bank (CPI) resultate: Aug24, Aug24.

Op die internet - Suid Afrika

Die 95 oktaan petrol prys jaar inflasie vir Okt is R20.26/R24.96 = -18.8% by die kus. Oor 10 jaar het dit R20.26/R13.20 = 4.4% per jaar gestyg.


Ouer webjoernaal


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.aandele.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2025