Momentum Group (MTM) voorheen Momentum Metropolitan (MTM) voorheen MMI (MMI) resultate: Jun24, Jun24 bladsy 32: versekerings Inkomste was -0.8% laer as laasjaar verklaar, bladsy 38: wins per aandeel was laer as laasjaar verklaar, opdatering.
"Momentum sees R2.5 billion in two-pot outflows" - BusinessTech, X was Twitter. Dis 0.035% van Suid Afrika se jaarlikse ekonomiese uitset, wat R1798 biljoen was in die eerste kwartaal. Dit is onbeduidend klein.
Eers het die plaaslike aandeelmark gestyg weens die regering van nasionale eenheid. Daar is sover geen teken van 'n verandering in regering of die ekonomie nie. Nou het spekulante kleinhandelaars na belaglike vlakke opgejaag weens die hoop dat pensioen geld na 'n stormloop sou lei. Die groei wat ingeprys is, is onmoontlik. Ooral is daar leë kleinhandelaars sonder kliente te sien. Daar is geen teken van die pensioen geld nie.
'n Ekonomie het altyd twee partye wat betrokke is. Die bietjie pensioen ontrekkings beteken pensioenfondse belê minder, en minder mense word in diens geneem. Besteding verskuif bloot van een groep na 'n ander groep, sonder 'n invloed op die ekonomie. Pensioenfondse wat in die aandeelmark belê is, verkoop van dieselfde aandele wat nou opgejaag word, om die ontrekkings te betaal.
Wat baie belangriker is, is die ANC se ekonomiese vernietiging met regstellende aksie, wanbestuur, stygende belasting, en emigrasie. Suid Afrika se reële ekonomiese groei was -5.9% in die eerste kwartaal (onder), en -5.4% per jaar sedert 2017. Dis relatief tot VSA geld om omloop as die enigste op datum maatstaf. Mense word armer.
Donderdag 26 Sep 2024
Aandele - Suid Afrika
"Old Mutual CEO says re Two-Pot withdrawals: They have received 125,000 withdrawal requests, for a total of R1.7 billion, during the 10 days that their system has been open for applications. ~The Money Show" - Karin Richards, X was Twitter. Old Mutual se fondse onder bestuur was R1394.4 biljoen in Junie, 'n 7.2% inflasie styging oor 'n jaar (nie die 5% volgens hulle finansiële verslag nie). Dus is die ontrekkings 0.12% van die fondse onder bestuur. Die ontrekkings is 0.02% van die jaarlikse ekonomiese uitset, wat R1798 biljoen was in die eerste kwartaal.
Combined Motor Hold (CMH) handels verklaring: senspdf.
Safari Investments RSA (SAR) resultate: Sep24. Min handel.
Emira (EMI) bedryfs opdatering: senspdf. Gewoonlik min handel.
Choppies Enterprises (CHP) resultate: Jun24. Min handel.
Growthpoint Properties (GRT) verkoop 69% aandeelhouding in Capital & Regional: senspdf, senspdf.
Maandag 23 Sep 2024
Op die internet - Suid Afrika
Suid Afrika het 'n lopende rekening tekort sedert K2 van 2022 (Trading Economics), wat 'n kapitaal invloei beteken. Dis lank voor die regering van nasionale eenheid. Vir die laaste kwartaal was dit R64.6 biljoen. Dit kan deels buitelandse geld wees wat die regering geleen het. Suid Afrika se buitelandse skuld het R186.4 biljoen toegeneem oor een jaar (grafiek onder). Die handels oorskot vir K2 was R53.88 biljoen (Trading Economics). Die verskil tussen die lopende rekening tekort en handels oorskot beteken inkomste wat uit Suid Afrika geneem was, dalk werkers van buurlande of dividende.
"Icasa orders shutdown of one-time DStv challenger StarSat" - TechCentral, X was Twitter. Die sein kom van 'n satelliet. Icasa kan niks doen daaromtrent nie. Ongelukkig het hulle nie een kanaal van belang nie.
"Coffee is now so expensive that farmers in Uganda are forced to protect plots with night patrols and even bee hives" - Bloomberg TV, X was Twitter. Dis die getransformeerde land wat SA kiesers soek.
Southern Sun (SSU), voorheen Tsogo Sun Hotels (TGO), opdatering: senspdf.
Op die internet - Suid Afrika
Enige staat of munisipale diens soos Eskom elektrisiteit werk op die beginsel dat groot skaal produksie goedkoper is, maar die ANC bewind het dit so ondoeltreffend gemaak dat dit nie meer so goedkoop is vergeleke met sonkrag installasies op die langtermyn nie.
Suid Afrika se gemiddelde inkomste per persoon gebaseer op ekonomiese uitset was 30% van Australië s'n in die 1960s, en 9.7% in 2023. Die ongeskoolde bevolking het toegeneem, en die blankes wie die ekonomie geskep het, het minder geword.
Dinsdag 17 Sep 2024
Aandele - Suid Afrika
Outsurance (OUT) voorheen Rand Merchant Investment (RMI), resultate: Jun24, Jun24. Mense het baie geld vir versekering, terwyl die res van die ekonomie sleg doen.
Oceana (OCE) handels opdatering: senspdf. Min handel.
Op die internet - Suid Afrika
Suid Afrika se reële ekonomiese verswakking relatief tot VSA skuld = geld voorraad (blou) of relatief tot Suid Afrika se totale skuld (rooi) was -5.8% die laaste jaar, en -2.8% per jaar sedert 1994. Die verswakking het toegeneem onder Zuma/Ramaphosa sedert 2009 weens groeiende skuld, en stygende belasting. Die ANC bewind het geld uitgedeel sonder ekonomiese produksie, onbekwame staats amptenare aangestel, en die blanke werkskeppers uitgedryf.
Die palladium prys tel effens op, maar op 'n langtermyn grafiek het die tuimeling nog nie 'n einde bereik nie (Macrotrends).
Op die internet - Suid Afrika
Hydrogen fuel cells: the path to a sustainable future - Engineering News. 'n Ingenieurs publikasie wat 'n bespotting maak van ingenieurswese. ’n Brandstofsel is 40% tot 60% doeltreffend. Elektrolise is 70% tot 80% doeltreffend. Om dus elektrisiteit na waterstof om te skakel, terug na elektrisiteit lewer 28% tot 48% van die oorspronklike energie. Lithium batterye is amper 100% doeltreffend, en kan herlaai word op afdraendes.
Die ANC bewind en staats beheerde media is vol van huldeblyke en staats begrafnisse vir kamerade. Dis tipies van 'n organisasie wat nie die primêre funksie van 'n regering kan vervul nie, en dus konsentreer op seremonies en straatnaam veranderings.
"Germany tells South Africa that the pace of its energy transition is too slow" - X was Twitter. Die noordelike halfrond veroorsaak globale verhitting. Om vir die suidelike halfrond voor te skryf is belaglik.
Donderdag 12 Sep 2024
Aandele - Suid Afrika
SA Corporate Real Estate (SAC) resultate: Jun24, Jun24.
Truworths International (TRU) resultate: Jun24, Jun24.
"Zimbabwe’s money supply (M2) is SKYROCKETING at 254%/yr in July, up from 199%/yr in June. It’s no surprise that today, I measure Zimbabwe’s inflation at 995%/yr—the HIGHEST IN THE WORLD." - X was Twitter.
Die ANC bewind het probeer om uitgawes (rooi) by die nominale inflasie koers volgens skuld groei (blou) te hou. Staats inkomste (groen) het al kleiner geword ten spyte van nuwe belastings op kapitaal wins en dividend, die klein aanpassing op belasting kerwe, en die jagtog op die oorblywende blankes deur SARS (Apartheid Buit Insamelings Diens) onder kakkop Kieswetter.
Vir die 2023/24 belasting jaar het staats inkomste net 1.3% gestyg, teenoor 10.4% inflasie volgens die VSA se totale skuld in Rand. Kiesers weet hulle word armer. Dis waarom net 15% van stemgeregtigdes vir die ANC gestem het.
R40 miljard in die drein af - Die Vryburger. "Suid-Afrika se regering het meer as R40 miljard bestee om die staat te bekwaam en dienslewering te verbeter. Dit het egter nie beduidende verbeterings tot gevolg gehad nie."
Saterdag 7 Sep 2024
Op die internet - Suid Afrika
"Starlink now available in Zimbabwe!" - X was Twitter. Suid Afrika het nie Starlink nie danksy die ANC bewind.
"Sibanye-Stillwater achieves level 4 Broad-based black economic empowerment accreditation". Dink net hoe sleg dit Suid Afrika laat lyk vir buitelandse aandeelhouers, maar die ANC bewind hou na 30 jaar steeds voort met rassisme, nou met steun van die DA.
Rainbow Chicken (RBO), ontbondel uit RCL Foods, resultate volgende keer: Jun24. Min handel.
RCL Foods (RCL) resultate: Jun24, Jun24. Inkomste -31% laer as laasjaar verklaar. Min handel, word 80% deur Remgro gehou.
Op die internet - Suid Afrika
"Sudan is a chaos machine. As the country disintegrates, it could upend neighbouring regimes, become a haven for terrorists and exacerbate the crisis in the Red Sea. Unless the war is halted, the instability will only get worse" - X was Twitter. Onbeperkte bevolkings groei lei na konflik en armoede. Sonder 'n beperking op bevolkings groei sal die probleme nie opgelos word nie.
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.