Blue Label Telecoms (BLU) resultate: Mei24, Mei24.
Implats (IMP) resultate: Jun24, Jun24. Platinum myne gaan dieselfde pad as goudmyne weens die verskuiwing na elektriese voertuie.
Suid Afrika se JSE aandeelmark (blou) styg met nominale ekonomiese uitset (rooi).
Die JSE relatief tot ekonomiese uitset was sterker gewees tot met die 1980s (onder), toe Suid Afrika die grootste goud produsent was.
Relatief tot Suid Afrika se totale skuld as nominale inflasie koers was die JSE in 2022 net 12% van die waarde in 1980. Aandeelhouers was verarm deur laer goud inkomste en die ANC se ekonomie venietiging. Die val kan minder wees weens ekonomiese groei, maar dit maak min verskil teenoor 'n val van -4.9% per jaar. Die verarming duur voort. Die mening van fondsbestuurders op TV word beskryf deur die liedjie titel Wooly Bully.
Die JSE relatief tot die VSA se totale skuld as nominale inflasie koers was in die eerste kwartaal 11.6% van die waarde in 1960:
Woensdag 28 Aug 2024
Aandele - Suid Afrika
Murray & Roberts (MUR) handels verklaring: senspdf.
Vadacom (VOD) "Please Call Me" saak - senspdf. Dit neem net een persoon om te wys hoe onbekwaam die ANC aangestelde amptenare is. Dis nog 'n rede waarom besighede Afrika vermy.
Sea Harvest (SHG) resultate: Jun24, Jun24. Min handel.
Op die internet - Suid Afrika
"Only 34 of South Africa's 257 municipalities received a clean audit in the 2022-23 period, highlighting a continued trend of financial mismanagement." - X was Twitter.
Suid Afrika se nominale inflasie koers word bepaal deur die groei in geld voorraad of totale skuld (blou), of die verswakking van die rand en VSA geld voorraad of skuld (rooi), wat 10.4% was vir die jaar tot die eerste kwartaal, en 12.1% per jaar oor 5 jaar. Of die tempo gaan verlangsaam moet nog gesien word. Die ANC bewind het begroot vir skuld groei van 6.0% vir die huidige jaar tot Feb 2025.
Die DA wil hê parlement moet die 40% Eskom tarief verhoging bespreek. Parlements lede betaal nie vir hulle eie elektrisiteit nie, word nie onderwerp aan krag onderbrekings nie, en is die onderdane van die party bestuur wie hulle aanstel. Die ANC bewind onder Ramapouse doen niks om 'n Eskom bestuur aan te stel wat kostes kan beheer nie.
Van Eskom se Maart 2023 verslag: "NERSA awarded Eskom a standard tariff increase (including the RCA) of 9.61% for the 2023 financial year, significantly lower than the 20.5% we had applied for", "In January 2023, NERSA awarded an average standard tariff increase of 18.65% for 2024 and 12.74% for 2025. Our MYPD 5 revenue application equated to an average standard tariff increase of 32.02% for 2024 and 9.74% for 2025"
Die probleem met Sasol se vervaardiging in die VSA is die hoë koste van arbeid. Die VSA produsente prys van plastiek (blou) styg met die gemiddelde loon (rooi). Die prys van poliëtileen is nou CNY8139/ton = $1140/ton teenoor die inset koste van gas $2.07/miljoen BTU = $108/ton. Die gas is goedkoop.
Op die internet - Suid Afrika
Major blow to domestic workers in South Africa as households call it quits - BusinessTech. "A new report indicates that a fifth of domestic workers have lost their jobs over the last year .... Among the employers who moved home most moved overseas (58%) ....". Die swartes het vir eeue na die blanke stede gestroom vir werk. Die blankes en die werk verdwyn weens ANC onluste, die afskaf van apartheid, en SARS belasting jagtog onder kakkop Kieswetter.
Suid Afrika se ekonomiese uitset per persoon was R9300 per maand in 2023 (onder), 'n aanduiding van die gemiddelde maandelikse inkomste. Aangepas vir totale skuld as nominale inflasie koers was dit R38,000 in 1994 en R81,000 in 1984 aan die begin van ANC onluste. Die ANC het ekonomiese voorspoed wat die blankes gebring het vernietig. Suid Afrika is op pad na nog 'n armoedige Afrika land. Almal kan dit sien met die verval van woonbuurtes en dorpe. Dis ook waarom net 15% van volwassenes vir die ANC gestem het.
"The Minister of Sports, Arts and Culture ...." - X was Twitter. Die regering moet glad nie by sport betrokke wees nie, behalwe om te sorg dat daar mededinging is. Die hernoeming van blanke dorpe is 'n miskenning van die blanke kultuur wat teen die grondwet is. Nog 'n hopelose minister.
Sondag 18 Aug 2024
Op die internet - Suid Afrika
"South Africa’s parliament will debate a proposal from the nation’s state-owned energy utility that could see electricity tariffs rise as much as 40% next year" - Bloomberg, X was Twitter.
"Thanks to Tinubu's inability to reign in money supply growth, Nigeria's inflation is a CRUSHING 112%/yr by my measure." - Steve Hanke, X was Twitter.
Standard bank (SBK) resultate: Jun24, Jun24. Totale inkomste is -11.3% laer as laasjaar verklaar. Standard Bank se belasting sertifikate is verkeerd, en hulle weier om dit reg te maak = kak bestuur.
"Pres. Mnangagwa considers Zimbabwe's economy to be on an unstoppable path to recovery. Mnangagwa is clearly DILLUSIONAL. Today, I accurately measure inflation in ZIM at a STUNNING 828%/yr." - Steve Hanke, X was Twitter.
Massive electricity theft disaster - Mybroadband. "Overall, around 26% of municipal customers’ meters have yet to receive the update, compared with around 43% of Eskom Direct customers’ meters."
Die DA het vir jare gesê 'n stem vir 'n kleiner party is 'n stem vir die ANC. Nou is 'n stem vir die DA 'n stem vir die ANC. Die DA ondersteuners word uit die ekonomie gehou deur Regstellende Aksie en Swart Ekonomiese Bemagtiging. Die DA ondersteuners betaal die meeste van die belasting, wat oor 30 jaar al meer gestyg met kapitaal wins belasting, dividend belasting, en lae kerf stygings. Hulle word deur SARS (Apartheid Buit Insamelings Diens) geteister. As die DA nie aandring op veranderings in ANC beleid, laer staats uitgawes, laer belasting, en 'n nuwe Inkomste Diens nie, gaan die DA hulle ondersteuningbasis verloor.
Gold Fields (GFI) koop Osisko Mining van Kanada vir US$1.57B: senspdf.
Aveng (AEG) handels verklaring: senspdf. Min handel.
Vrydag 9 Aug 2024
Op die internet - Suid Afrika
South Africa’s R89-billion wind power boom - Mybroadband. Dit het R5000 per huishouding gekos. Windturbines hou net 20 jaar. Hernubare Onafhanklike Krag Produsente het Eskom tot Maart 2023 R1.986/kWh gevra, teenoor steenkool van R0.492/kWh, dis 4x duurder.
Address by President Cyril Ramaphosa on Women’s Day, Dennis Nel Stadium, Pofadder, Northern Cape - Gov.za. "The Northern Cape is the birthplace of many women heroes of the liberation struggle". Sy kop het vasgehaak by die vryheids stryd. "Apartheid broke up families. Men were recruited as migrant labourers, leaving women and children behind to fend for themselves." Mans en vrouens het na die blanke stede gestroom op soek na werk, omdat daar geen eie ontwikkeling in tuislande was nie (behalwe deur Sol Kerzner). Hulle stroom nog steeds na blanke gebiede soos die Weskaap. "We must therefore create more jobs ..." Die ANC het die blankes wie werk geskep het, uit die ekonomie en land gedruk, en nou moet feetjies van sprokies land kom werk skep. Wat die ANC kan probeer is om meer openbare vakansie dae te skep, sodat hy meer toesprake kan maak. Dalk sal dit die probleem oplos.
SANW- leierskap om SANW se “uitdagings” reg te stel - Die Vryburger. "... ná mediaberigte van generaals wat in luukse huise woon terwyl verdedigingsfasiliteite agteruitgaan". Bantu Holomisa, adjunkminister van verdediging, was die diktator van die Transkei.
Besluitlose regering bedreig sektor van R1 triljoen - Die Vryburger. "Die regering het eers aangekondig dat hy ‘n gratis 20%-eienaarskapsbelang in alle gasprojekte moet kry, net om wysigings aan die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en Petroleumhulpbronne te laat vaar. Die departement het toe ‘n nuwe wetsontwerp ingestel om gaseksplorasie en -ontwikkeling te beheer, wat die Parlement in April vanjaar goedgekeur het."
Quilter PLC (QLT) voorheen Old Mutual Wealth Management, resultate: Jun24.
Op die internet - Suid Afrika
Suid Afrika se skuld het van 2017 tot 2022 gemiddeld 9.2% per jaar gestyg, wat die nominal inflasie koers bepaal, in die afwesigheid van die regte geld voorraad syfers van die korrupte ANC bewind. Dit het opgeskiet onder Zuma/Ramaphosa (grafiek), en verklaar waarom armoede toegeneem het. Regering skuld het oor 'n jaar 10.3% gestyg teen 31 Maart 2024.
Die DA hou die onbekwame en korrupte ANC in die regering, in plaas daarvan om dit te ontbloot.
In 2022 was die ekonomiese uitset relatief tot skuld 40% van wat dit was in 1994 (blou). Die groot val was onder Zuma/Ramaphosa. Die bevolking is 39% groter (rooi). Die ekonomiese verval was -72% sedert 1990, die verwagte transformasie na arm Afrika land.
Suid Afrika se skuld (blou) is groter as die M3 geld voorraad (rooi). 'n Land kan meer geld in omloop hê as skuld (rooi groter as blou), maar nie anders om nie. Dit lyk of die geld voorraad sedert Zuma/Ramaphosa skielik teen 'n laer tempo begin styg het. Die verswakking van die Rand wisselkoers wys dat die geld voorraad groter is as die syfer wat die ANC bewind verklaar.
Die verhouding van Suid Afrika se totale skuld tot die VSA se totale skuld (rooi) wys waarom die Rand/wisselkoers (blou) nou R18.42/$ is, as die verhouding voor 1981 as verwysing gebruik word. Daar was 'n periode tussen 1981 en 2010 waarin die twee grafieke afgewyk het. Emigrasie en kapitaal vlug na die 1985 ANC onluste kon die Rand verswak het. Die Rand het 2001-2002 en 2008-2009 (VSA Groot Resessie) getuimel.
.... 'Why' the rand fell in 2001 - News24. "The sudden collapse of the rand in the fourth quarter of 2001 was due to a flood of money printed by the South African Reserve Bank (SARB) according to monetary economist Richard Grant, a former chief economist at the Chamber of Mines."
Die ANC het net een beleid, en dit is om die blanke "rykdom" te versprei. Hulle kan sien daar is geen ontwikkeling in Afrika nie, en daar was geen ontwikkeling in die voormalige TBVC state nie.
Regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging.
Kapitaal wins belasting ingestel 1 Okt 2001 individuele koers 25%, verhoog in 2012 na 33.33%, en weer in 2016 na 40% (maatskappye 80%).
Dividend belasting ingebring 1 Apr 2012 sou 10% gewees het maar verhoog na 15%, en in 2017 verhoog na 20%.
Belasting kerwe word nie aangepas vir die ware inflasie koers nie. Rente vrygestel van belasting was laas in 2013 aangepas vir inflasie.
SARS het onder kakkop Kieswetter 'n veldtog van naamlose teistering and afdreiging geloots om meer welvaart te roof.
"Zimbabwe police ARREST 18 political activists in a government crackdown." - X was Twitter. Die wêreld het geen probleem met swart diktators nie.
The bright turn for South Africa is coming - BusinessTech. Die ANC bewind het sedert 1994 inflasie syfers vervals om reële ekonomiese groei te kan verklaar. Die ekonomie het in die eerste kwartaal oor 'n jaar -2.6% verklein teenoor die geld in omloop (nominale inflasie), en -5.7% verklein teenoor VSA geld in omloop (werklike groei volgens wisselkoers). Die Bureau for Economic Research word onder andere deur die regering befonds.
Suid Afrika se 10 jaar staatseffekte rentekoers (blou) op 11.42% is baie meer as die nominale inflasie koers volgens die groei in M3 geld voorraad (rooi) van 4.19% in Junie, maar nie veel meer as ware inflasie van 10.6% volgens die val in die Rand wisselkoers en VSA geld (groen) in omloop nie.
Donderdag 1 Aug 2024
Aandele - Suid Afrika
Anheuser-Busch InBev or AB Inbev (ANH) resultate: Jun24, Jun24.
Capital & Regional PLC (CRP) resultate: Jun24. Min handel.
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.