Let wel: Die webblad word teen spoed gedoen, en bevat waarskynlik foute.
Woensdag 31 Julie 2024
Aandele - Suid Afrika
Shaftesbury Capital PLC (SHC) was CapCo/Capital & Counties Properties (CCO) resultate: Jun24.
Kore Potash PLC (KP2) kwartaal bedrywighede: senspdf. Gewoonlik min handel.
Woolworths (WHL) handels verklaring: senspdf. Woolworths stoot goedere pryse op 'n wins te maak. Die toekoms vir duur goedere in 'n armoedige Afrika land lyk sleg. Stuttafords afdelings winkel het lank gelede al gesluit. Woolworths het die ekwivalente David Jones in Australië verkoop. Die groottes van hulle klere is verkeerd, en daar is geen voorraad van die groottes wat kliente soek nie.
"South Africa attracted over 850,000 tourists in June, a 2.4% increase from last year, according to Stats SA" - X was Twitter. Daar is verbasend baie besoekers gedurende die koue winter. Statssa grafiek 2019-2022.
"eMedia to pursue legal action against DStv’s removal of four channels" - BusinessDay.
.... van 26 Apr 2022: DStv and E-tv battle over dropped channels - Mybroadband. "MultiChoice said it had to cut eMedia’s four channels so it could accommodate three yet-to-be-launched SABC channels that it must carry under South African broadcasting laws."
.... Die program gids op DSTV werk nie. Dit was nog altyd moeilik om sien wat beskikbaar is.
"South Africa dispatched crews to contain an oil spill from a cargo vessel that ran aground earlier this month because of extreme weather conditions" - X was Twitter. Die ANC bewind "haas" 'n maand na die skipbreuk om 'n olie lek te beperk. Ramapouse gaan eers 'n komitee aanstel, en dan 'n swart ekonomiese bemagtiging bergings maatskappy soek.
Vrydag 26 Julie 2024
Aandele - Suid Afrika
Gemfields (GML) voorheen Pallinghurst (PGL) opdatering: senspdf. Min handel.
Op die internet - Suid Afrika
"LATEST: Three new legislative threats to the economy now signed by the president: 1. Public Procurement Act, 2. National Small Enterprise Amendment Act, 3. Climate Change Act" - X was Twitter. Kiesers sien die ANC vernietiging van die ekonomie, maar hou aan stem vir meer, soos kranksinniges.
British American Tobacco (BTI) resultate: Jun24, Jun24.
Op die internet - Suid Afrika
Herhaling van 16 Mei: Die huidige staats skuld van R5207.3B verdeel onder 18M huishoudings werk uit op R289,000 per huishouding. Onder Zuma/Ramaphosa het die skuld per huishouding van R39,000 in 2008 tot R257,000 in 2022 opgeskiet (onder). Nie alleen word die lewenstandaard verlaag wanneer die skuld groei ophou nie, om die skuld terug te betaal moet die lewensstandaard met R2400 per maand vir 10 jaar verminder word.
Na hoë groei in regering skuld (blou) volg daar gewoonlik hoë groei in geld skepping (rooi), om die waarde van die skuld te verminder. Die skuld (blou) het sedert 2008 gemiddeld 15% per jaar gegroei. Die inflasie weens die toekomstige geld skepping gaan groot armoede veroorsaak.
Van 19 Julie: Sarb worried about inflation expectations in spite of improving forecast - IOL. Die amptelike inflasie koers is onsinnig. Die rede waarom die prima uitleen koers 11.25% is, is omdat die uitleners vergoed wil word vir inflasie van 11.25%. Rentekoerse moet styg totdat die regering ophou geld leen, om as gratis voordele uit te deel, wat die ekonomie verswak, en inflasie opjaag.
Growth and transformation two sides of one coin, Ramaphosa insists as he takes on GNU critics - Engineering News. Die ANC wil die verval van die laaste 30 jaar voortsit met dieselfde rassistiese beleid. Die blanke bevolking het 'n piek van 4.6 miljoen bereik in 1985, toe die ANC onluste begin het. Dis nou minder as 3.6 miljoen. Daar is geen moontlikheid van 'n veelrassige toekoms nie. Die Nasionale Party kiesers het geweet die terugkeer na arm Afrika land word bloot uitgestel. Die DA probeer dit nou verder uitstel, eerder as om die politieke stelsel te verander.
"Under PM Sheikh Hasina's AUTHORITARIAN rule, Bangladesh imposes a curfew with a SHOOT-ON-SIGHT order for protestors demanding the end of government job quotas favoring members of Hasina's party" - X was Twitter. Nog 'n ANC bewind.
Vrydag 19 Julie 2024
Aandele - Suid Afrika
Accelerate Property Fund (APF) resultate: Mrt24, Mrt24. Inkomste was -8.5% laer as laasjaar verklaar. Min tot baie handel.
Karooooo (KRO) was Cartrack (CTK), resultate: Mei24, Mei24. Min handel.
Op die internet - Suid Afrika
Die ANC bewind het sedert 2009 onder Zuma/Ramphosa meer op infrastruktuur bestee (Tesourie). Staats skuld tot ekonomiese uitset het van 24.0% in 2008 na 73.9% in 2023 opgeskiet. Ekonomiese uitset het -3.1% per jaar gedaal relatief tot VSA geld in omloop.
SARS assassination attempt and government eyes dysfunctional municipalities - BusinessTech. SARS (Apartheid Buit Insamelings Diens) onder kakkop Kieswetter het belastingbetalers geteister, afgedreig, kapitaal vlug veroorsaak, en besigheid onaantreklik gemaak. Die DA moes in die eerste plek aangedring het op 'n nuwe bestuur.
Ramaphosa announces massive infrastructure investment plan - Moneyweb. Die toename in ekonomiese bedrywighede weens die infrastruktuur moet meer wees as die koste daarvan. Die ANC, nou met steun van die DA, bou wit olifante wat niks bydra tot ekonomiese groei nie. Belasting betalers word dan deur SARS (Apartheid Buit Insamelings Diens) afgedreig om geld te roof. Die ekonomie het in die eerste kwartaal oor 'n jaar -2.6% verklein teenoor die geld in omloop (nominale inflasie), en -5.7% verklein teenoor VSA geld in omloop (werklike groei volgens wisselkoers).
Suid Afrika se ekonomiese uitset per persoon was $6253 in 2023, 3.218x die goudprys van $1943.08. In 1971 was die uitset per persoon $1016, 24.90x die goudprys van $40.80. Die uitset per persoon was 12.7x meer goud werd in 1971.
"Emerging markets must embrace renewables: Ramaphosa" - X was Twitter. Suid Afrika is nie 'n ontluikende mark nie. Die blankes het gedurende apartheid 'n ontwikkelde ekonomie gehad. Die ANC transformeer die land terug na agterlike Afrika. Nie een van die idiote in die regering het die basiese beginsels van elektrisiteits opwekking aan die groot opperhoof verduidelik nie.
Pick n Pay (PIK) regs aanbod teen 51.11 aandele vir elke 100, vir kapitaal van R4 biljoen: senspdf.
"Tencent-backed video game developer Shift Up rises 49% in Seoul debut" - X was Twitter.
Op die internet - Suid Afrika
In die eerste kwartaal het Suid Afrika se ekonomie relatief tot geld voorraad as nominale inflasie koers -2.6% gekrimp. Geen syfers van Statistiek SA is betroubaar nie. In Maart 2021 was die ekonomiese uitset +12.6% aangepas.
Die Rand se verswakking wys dat inflasie meer is as die groei in geld voorraad. Oor die laaste 10 jaar was verswakking relatief tot VSA skuld -5.3% per jaar (onder). Sonder die 12.6% aanpassing was dit -6.4% per jaar.
Sondag 7 Julie 2024
Op die internet - Suid Afrika
"New Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, the DA's Dr Dion George vows to expedite the $9.3 billion Just Energy Transition Partnership with global allies" - X was Twitter. Hulle wil nog R9200 per huishouding uitmors. Eskom se elektrisiteits tariewe (rooi) het opgeskiet van 2009 onder Zuma/Ramaphosa, en energie verkope in GWh (blou) het gedaal.
Vrydag 5 Julie 2024
Op die internet - Suid Afrika
Munisipaliteite vra 'n minimum maandelikse fooi vir elektrisiteit. Dit is teen die Plaaslike Regering Munisipale Stelsel wet van 2000. Volgens 74. (2) (b) die bedrag wat individuele verbruikers betaal vir dienste behoort in die algemeen in verhouding tot hulle gebruik van die diens te wees. Daar is voorsiening vir (f) 'n toeslag ("surcharge") op die tarief onder toepaslike omstandighede. Dis 'n ekstra bedrag wat volgens die tarief gehef word. As 'n gebruiker geen elektrisiteit gebruik nie, is die toeslag ook nul.
.... Die wet sê verder dat die mate waartoe tariewe vir arm huishoudings gesubsidieer word, te volle openbaar gemaak word. Dus gebruikers moet weet hoeveel die subsidies hulle kos.
Donderdag 4 Julie 2024
Aandele - Suid Afrika
Momentum Metropolitan (MTM) voorheen MMI (MMI) naam verander 17Jul na Momentum Group (MTM): senspdf.
Bidvest (BVT) raak ontslae van Bidvest Bank en Bidvest Life. Wat oorbly is Services International, Freight, Services South Africa, Commercial Products, Branded Products en Automotive, met aandeelhouding in Adcock Ingram: senspdf.
Dinsdag 2 Julie 2024
Aandele - Suid Afrika
Arcelor Mittal SA (ACL) handels verklaring: senspdf.
Die 95 oktaan petrol prys jaar inflasie vir Jul is R22.47/R21.74 = +3.4% by die kus. Die Brent olie prys in Rand oor vyf jaar het R1527.68/R900.01490 = +11.2% per jaar gestyg.
Eskom 36% electricity price increase plan - Mybroadband. "Eskom has reportedly asked the regulator for a 43.55% price hike for municipal power customers". Eskom tariewe het 14.1% per jaar gestyg van 2008 (19.45c/kWh) na 2023 (141.38c/kWh) weens wind turbines en die swak bestuur van steenkool kragstasies.
Die DA het net 6 ministers uit 'n totaal van 32, alhoewel baie departemente lyk nutteloos. Volgens setels van die 10 koalisie partye in parlement behoort die DA 87/287 x 32 = 9.7 ministers te hê. Die IFP behoort 2 ministers te hê, en het wel 2. Die DA behoort 12 uit die 40 adjunk ministers te hê, en het net 6 poste. Wat sin sou gemaak het, is vir die DA om 10 van die departemente heeltemal oor te neem sonder ANC regstellende aksie werkers, sodat kiesers hulle bydra kan sien.
Die DA het die minister van (1) landbou, (2) basiese opvoeding, (3) kommunikasie en digitale tegnologie, (4) bosbou, visserye en omgewing, (5) binnelandse sake, (6) openbare werke en infrastruktuur.
By verre die belangrikste pos is die Minister van Finansies, wie steeds die idioot Enoch Godongwana van die ANC is, met nou twee adjunk ministers, 1 van die ANC en 1 van die DA. Regerings uitgawes moet drasties verminder word, om regerings skuld af te betaal. Belasting moet verminder word om beleggings te kry, en emigrasie te keer.
Sedert 2009 onder Zuma/Ramaphosa het die regering meer bestee (rooi) as die inkomste (blou). Nou is daar twee partye in die regering wat hou van geld uitdeel.
Dis nie duidelik van Zimbabwe se regering inkomste (blou) en uitgawes (rooi) as persentasie van die ekonomie waarom hulle hiperinflasie het nie. Die regering bestee wel party jare meer as die inkomste, maar baie geld word gedruk wat die geld eenheid verswak.
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.