Web Joernaal
Let wel: Die webblad word teen spoed gedoen, en bevat waarskynlik foute.



Vrydag 31 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Dis-chem (DCP) resultate: Feb24, Feb24.

Insimbi Industrial (ISB) resultate: Feb24. Min handel.

Adcorp (ADR) resultate: Feb24, Feb24.

Finbond (FGL) resultate: Feb23.

Nedbank (NED) opdatering: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

South Africa’s main opposition parties rule out coalition partnership - Semafor: "Dudu Zuma, a member of MK’s leadership committee and the former president’s daughter, told Semafor Africa the party would “definitely not” enter a coalition with the ANC if Ramaphosa led it or with the main opposition Democratic Alliance (DA)."

As die DA 'n koalisie vorm met die ANC, en die regering verbeter nie drasties nie, gaan hulle stemme verloor. Enige koalisie waarin Ramaphosa steeds die president is, gaan baie ongewild raak.

Die OVK (Onafhanklike Verkiesings Kommissie) kommissaris word deur die ANC president aangestel op aanbeveling van parlement, wie marionette is van die partye. Soos al sy ander aanstellings ontbreek die kommissie die bekwaamheid om nuwe stem lokale te skep sodat daar geen toue is nie.

"Today, I measure Zimbabwe's inflation rate at a CRUSHING 1191%/yr." - Twitter.


Donderdag 30 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Kleinhandelaars val vandag weens Woolworths se handels verklaring. Die rede vir die val in bank aandele is onduidelik. Dit lyk soos fondse wat verkoop word weens 'n moontlike linkse koalisie regering. Zuma se MK party wil land en myne nasionaliseer. Die EFF wou in 2019 land, banke en myne nasionaliseer.

Emira (EMI) resultate: Mrt24, Mrt24.

BHP (BHG) geen aanbod vir Anglo American (AGL): senspdf.

Zeda (ZZD) ontbondel uit Barloworld, resultate: Mrt24, Mrt24.

Woolworths (WHL) handels verklaring: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

'n Dag na die verkiesing is net 'n derde van die kies afdelings getel. Alles in die land het na Afrika standaarde geval.

As net 65% van die volwassenes as kiesers geregistreer is, en net 66% van hulle gaan stem soos in 2019, dan stem net 43% van die volwassenes. Die meerderheid mense dink nie die beleid van die beskikbare partye gaan 'n verskil maak nie. Die slagspreuke van die partye is nutteloos.


Woensdag 29 Mei 2024

Op die internet - Suid Afrika

Daar is 27.672M geregistreerde kiesers. Volgens die 2022 sensus was daar 42.691M persone 18 jaar en ouer. Die statistiek diens se syfer vir die aantal blankes maak nie sin nie, gebaseer op ouderdom en emigrasie. Volgens hulle is net 65% van die bevolking geregistreer as kiesers. Nie een van die regerings funksies werk onder die ANC nie.

"60 years ago, South Africa's peer was Japan according to this 1961 report" - Twitter.

Op die internet - Suid Afrika

"South Africa’s rand fell as initial forecasts for the general election showed a marked decline in support for the ruling ANC" - Twitter.


Dinsdag 28 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

"BHP and Anglo remain split on South Africa as time runs out" - Twitter. Australië het sanksies teen Suid Afrika gehad oor apartheid, maar nou wil hulle nie belê in die land wat hulle help skep het nie.

Pepkor (PPH) resultate: Mrt24, Mrt24. Inkomste was -1.2% laer as verlede jaar verklaar.

Reinet Investments (RNI) resultate: Mrt24.

Op die internet - Suid Afrika

Volgens die 2022 sensus was daar 38.684M persone van werkende ouderdom (18 tot 64 jaar oud). In Maart was Kinder Steun Toelaes aan 7.453M begunstiges betaal (SASSA bladsy 26). As die kinder toelaes aan een ouer betaal word, dan was 14.907M ouers betrokke. Ander begunstigdes van werkende ouderdom was 2.450M.

Die R350 maatskaplike angs verligting toelaes ("SRD - 350") word aan diegene betaal wie nie enige ander toelaes ontvang nie, en was gemiddeld R33.471M/12/R350 = 7.969M. Saam met die ouers van 14.907M en ander begunstigdes van 2.451M is dit 25.327M uit 'n 38.684M bevolking = 65.5% van die werkende ouderdom bevolking wie so min verdien dat hulle toelaes ontvang. Die amptelike werkloosheids syfer was 32.1% einde 2023.

Party swartes wil nog die ekonomie radikaal transformeer. Na ANC onluste en blanke emigrasie in die 1980s begin het, het die Rand getuimel, en ekonomiese uitset per persoon (blou) het -60% geval (relatief tot VSA geld in omloop as nominale inflasie koers). Nou, na 30 jaar van ANC regering is die ekonomiese uitset per persoon -88% laer as in 1970. Zimbabwe se uitset per persoon (rooi) is -75% laer as Suid Afrika. Die radikale transformasie het nog -75% om te gaan.





Maandag 27 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Mantengu (MTU) was Mine Restoration Investments (MRI) resultate: Feb24. Gewoonlik geen handel.

Collins Property Group (CPP), was Tradehold (TDH) resultate: Feb24. Min handel.

Datatec (DTC) resultate: Feb24.

Barloworld (BAW) resultate: Mrt24, Mrt24.

Pick n Pay (PIK) resultate: Feb24, Feb24.

Tiger Brands (TBS) resultate: Mrt24, Mrt24.

Vodacom drags Icasa to court over ‘secret’ spectrum deals - TechCentral.


Sondag 26 Mei 2024

Op die internet - Suid Afrika

South Africans kissing TV goodbye - Mybroadband.


Vrydag 24 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

4Sight Holdings (4SI) resultate: Feb24, Feb24.

"Incredible chart from Investec showing foreign flows out of South African equities. And it got worse. For full year 2023 outflows were R134bn. For the 8 years to Feb’24, foreign investors dumped >R1 trillion (yes you read it right, one TRILLION) of our stocks. Source:SARB/JSE/BB" - Twitter. Teistering en afpersing deur Kieswetter van SARS (Apartheid Buit Insamelings Diens) het bygedra tot 'n kapitaal vlug uit Suid Afrika van R1,540 biljoen van Julie 2020 tot Maart 2022. Die ANC is 'n misdaad organisasie wat geld steel deur belasting aanslagte te vervals.

Die aandeelprys van Redefine (RDF) wys hoe eiendom vernietig was deur die swak ekonomie, stygende eiendoms belasting, en Covid afsondering (SA 76%, winkel sentrums 40%, kantore 36%): Bigcharts. Die aandeelprys is terug na 2005.

Op die internet - Suid Afrika

"SABC fined R500 000 for refusing to air DA election ad" - Twitter.

Die M3 geld voorraad was in Maart 6.86% hoër as 'n jaar gelede, wat die nominale inflasie koers bepaal. In Desember was die Rand wisselkoers en VSA totale skuld 10.97% hoër, teenoor geld voorraad van 7.59%. Dus was inflasie 3.85% meer as geld voorraad weens ANC ekonomiese vernietig, wat inflasie omtrent 11% maak. Almal kan die groeiende armoede sien.

Dit lyk of die ANC en MK 'n regering sal vorm na die verkiesing. Daar is geen party wat groot genoeg is om ekonomiese agteruitgang te keer nie. Die Rand (blou) het verswak na die ANC onluste in 1985 begin het, wat gelei het na die emigrasie van die blankes wie die land ontwikkel het. Dit het versnel na die ANC die regering oorgeneem het in 1994. Volgens die verhouding van geld voorraad tussen Suid Afrika en die VSA (rooi) behoort dit R7.34/$ te wees. Die "vryheidsvegters" het die bevolking se lyding met 2.5x vergroot.





Donderdag 23 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Growthpoint Properties (GRT) Capital & Regional plc aanbod: senspdf.

Emira (EMI) handels verklaring: senspdf. Min handel.

eMedia (EMH)(EMN) resultate: Mrt24. Min handel.

Shaftesbury Capital PLC (SHC) was CapCo/Capital & Counties Properties (CCO) handels opdatering: senspdf.

Capital & Regional PLC (CRP) Vukile aanbod: senspdf. Min handel.

Investec (INL) PLC (INP) resultate: Mrt24, Mrt24.

Tharisa PLC (THA) resultate: Mrt24. Min handel.

Tsogo Sun (TSG) was Tsogo Sun Gaming (TSG), resultate: Mrt24, Mrt24.

Stefanutti Stocks (SSK) resultate: Feb24, Feb24. Min handel.


Woensdag 22 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Pick n Pay (PIK) handels verklaring: senspdf.

Deneb Investments (DNB) resultate: Mrt24. Min handel.

Reunert (RLO) resultate: Mrt24, Mrt24.

Burstone Group (BTN) was Investec Property Fund (IPF): resultate: Mrt24.

RFG (RFG), voorheen Rhodes Food Group, resultate: Mrt24, Mrt24. Min handel.


Dinsdag 21 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Finbond (FGL) opdatering: senspdf.

Tharisa PLC (THA) handels verklaring: senspdf. Min handel.

Hosken Consolidated Investments (HCI) handels verklaring: senspdf.

4Sight Holdings (4SI) handels verklaring: senspdf.

Coronation Fund Managers (CML) resultate: Mrt24, Mrt24.

Transaction Capital (TCP) resultate: Mrt24, Mrt24.

Op die internet - Suid Afrika

Daar is steeds mense wie die amptelike ekonomiese groei statistiek glo. Herhaling van Aug 2023: Na 1994 het die ANC bewind wonderbaarlike reële ekonomiese groei (blou) opgetower. Die werklike ekonomiese groei volgens die groei in geld voorraad (rooi) het gedaal. Almal kan die verval sien. Die ekonomiese groei volgens die amptelike inflasie koers (pers) het nog meer gestyg, omdat die amptelike inflasie koers 'n groter vervalsing is.

Tussen 1980 en 1994 was reële ekonomiese groei (pers) naby die geld voorraad grafiek (rooi), omdat die Nasionale Party die regte inflasie syfers verklaar het. Die ekonomiese groei voor 1980 was moontlik weens goud uitvoer en immigrasie. Sedert 2009 het die ekonomie (rooi) ophou verswak omdat die ANC geld geleen het. Die ekonomie gaan verder val om die skuld te betaal.





Maandag 20 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Frontier Transport Holdings Limited (FTH) was Hosken Passenger Logistics and Rail (HPR) handels verklaring: senspdf.

RMBH (RMH) sonder FirstRand met RMH Property as enigste belegging, handels verklaring: senspdf.

Netcare (NTC) resultate: Mrt24.

Adcorp (ADR) handels verklaring: senspdf.

Astral (ARL) resultate: Mrt24, Mrt24.

Famous Brands (FBR) resultate: Feb24, Feb23. Min handel.

Altron (AEL) resultate: Feb24, Feb23. Min handel.

Balwin Properties (BWN) resultate: Feb24, Feb24. Min handel.

Op die internet - Suid Afrika

Behalwe dat Temu geen kontak besonderhede het nie, bedrieërs kry iewers toegang tot die aflewerings proses, en probeer jou kaart besonderhede steel met 'n SMS: "RAM: Dear Customer. Your package is ready for delivery. Confirm the delivery charge of (...) in the following link: ...." – Customers warned about new wave of ‘smishing’ scams (2022). Temu aflewering is gratis.


Vrydag 17 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Altron (AEL) handels verklaring: senspdf.

Richemont (CFR) resultate: Mrt24, Mrt24.

Op die internet - Suid Afrika

Former Eskom workers returned to fix load-shedding - Mybroadband. Die voormalige blanke werkers het tydelik teruggekom om die ANC bewind te help voor die verkiesing.

Yet more Chinese imports on their way, this time electric, and available to rent - Engineering News.

"This is Durban South Africa today" - Twitter.

Die Temu aanlyn verkoop diens het geen kontak besonderhede nie. Kliente kan niks doen as daar 'n probleem is met 'n bestelling nie. Hulle kan wel agterna terugbetaling eis deur die oorsig skakel te volg.

"About 1,300 White Zimbabwean commercial farmers have signed up to receive compensation for their land being seized two decades ago" - Twitter. Hulle sal betaal word met Monopolie geld of ZigZag.

.... van 10 Apr 2024: Zimbabwe is grappling with its sixth currency change in 16 years - Semafor.


Donderdag 16 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Southern Sun (SSU), voorheen Tsogo Sun Hotels (TGO), handels verklaring: senspdf.

Sanlam (SLM) opdatering: senspdf.

Karooooo (KRO) was Cartrack (CTK), resultate: Feb24. Min handel.

Barloworld (BAW) handels verklaring: senspdf.

Afrimat (AFT) resultate: Feb24, Feb24.

Op die internet - Suid Afrika

Adrian Gore’s NHI message to Discovery medical scheme members - Moneyweb.

NHI to spark new emigration wave - SA Freight News. "They anticipate that health care will collapse, just as has happened with the supply of water and electricity, education, law enforcement and municipal services, to name some examples, ...."

Van 21 Maart: Brain Drain or Brain Gain: The NHI will either prove to be a blessing or a curse - Mancosa: "According to a survey conducted by SAMA, as many as 38% of its members intend to leave South Africa in response to the anticipated implementation of the NHI scheme." Mediese dienste verskaffers sal moet wag vir betaling vanaf NGV. Fondse sal gou opdroog. Die mediese dienste tariewe sal beperk word. Dienste gaan gesluit word.

Emigrasie uit Zimbabwe het aangehou totdat niemand oorgebly het nie. Die vernietiging van die blanke ontwikkeling sal nie ophou nie.

Herhaling van 22 Feb: Die huidige staats skuld van R5207.3B verdeel onder 18M huishoudings werk uit op R289,000 per huishouding. Onder Zuma/Ramaphosa het die skuld per huishouding van R39,000 in 2008 tot R257,000 in 2022 opgeskiet (onder). Die meeste mense is so arm dat hulle toustaan vir 'n R350 maandelikse toelaag, en nou het hulle R289,000 se skuld weens die ANC bewind.





Woensdag 15 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Santova (SNV) resultate: Feb24, Feb24.

NEPI Rockcastle PLC (NRP) opdatering: senspdf.

Anglo American (AGL) se aandeel prys is R606.49, en die waarde van beleggings is R392.51, wat bestaan uit:
Anglo American Sur (koper maatskappy in Chile) R46.21
Quellaveco (koper myn in Peru) R37.10
Anglo American Platinum R123.85
De Beers R109.10
Kumba Iron Ore R76.25

Vir BHP om R637 aan te bied vir Anglo ter wille van koper bates van R83.31 is belaglik. Die prys van koper word beperk deur die prys van aluminium, wat volop is.

Op die internet - Suid Afrika

The traffic department that hasn’t issued a ticket for years - GroundUp. “We used to have ticket books, but they were stolen” says a traffic officer in Ngcobo, Eastern Cape.


Dinsdag 14 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Transaction Capital (TCP) handels verklaring: senspdf.

Delta Property Fund (DLT) handels verklaring: senspdf. Min handel.

Anglo American (AGL) strategie om waarde te ontsluit: senspdf. Een maatskappy bestuur brei 'n besigheid uit met oornames. Die volgende bestuur wil waarde ontsluit met ontbondeling. Nadat Anglo Thungela ontbondel het, het die Thungela aandeel prys van R22 na R378 gestyg.

"Anglo American plans to exit diamond, platinum, and coal mining in one of the biggest shake-ups in the company’s 107-year history" - Twitter.

Dipula Income Fund (DIB) resultate: Feb24. Gewoonlik geen handel.

Octodec Investments (OCT) resultate: Feb24, Feb24. Lae handel.

MTN (MTN) kwartaal opdatering: Mrt24.

Op die internet - Suid Afrika

Discovery se Comprehensive Series mediese dekking kos R7163 per maand. Vir 61 miljoen mense is dit R5.2 triljoen. As die ANC bewind almal se mediese uitgawes wil betaal sonder beperkings sal dit 70% van die 7.1 triljoen ekonomie kos. Daar is 'n rede waarom Afrika leiers na ander lande vlieg vir hulle eie mediese sorg.

Volgens Australië se geld voorraad was Suid Afrika se ekonomie in 2022 27.2% van wat dit was in 1994. Dis 'n verswakking van -4.5% per jaar.




Suid Afrika huis prys (blou) teenoor Australië (rooi) beide in Rand. In 1983 was die prys dieselfde, net voor ANC onluste en ekonomiese vernietiging begin het. Dis die verskil tussen doeltreffende ontginning van minerale, en die transformasie na agterlike Afrika land.





Maandag 13 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Raubex (RBX) resultate: Feb24, Feb24. Min handel.

Vodacom (VOD) resultate: Mrt24, Mrt24.

Calgro M3 (CGR) resultate: Feb24, Feb24. Min handel.

WeBuyCars (WBC) resultate: Mrt24, Mrt24.

Op die internet - Suid Afrika

"In the North West, Eskom is installing new transformer and feeder bays at Watershed Substation to enhance power transfer for a stronger Transmission Network." - Twitter. Vertaling: Die wisselvallige pieke veroorsaak deur beurtkrag het ooral transformators uitgebrand.


Vrydag 10 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

AngloGold Ashanti (ANG) produksie: senspdf.

Sibanye Stillwater (SSW) bedryfs opdatering: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

HP se swart ink kasset (model 123) bevat 3.5ml ink, en kos rondom R350. Die kleur kasset bevat 4ml ink, en kos iets soortgelyks. Epson se hervul bottels bevat 65ml ink en kos rondom R250. Daar is nagemaakte Epson ink te koop teen 'n breuk daarvan. Dus HP se swart ink is 26x duurder, en kleur 68x duurder. Die HP kassette bevat 'n drukkop, en is elke keer nuut wanneer die kasset vervang word. Met Epson moet die drukker oopgemaak word om drukkop te vervang, of 'n nuwe drukker gekoop word.


Donderdag 9 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Pan African Resources PLC (PAN) produksie: senspdf.

KAL Group (KAL) voorheen Kaap Agri, resultate: Mrt24, Mrt24. Lae handel.

Sappi (SAP) resultate: Mrt24.


Woensdag 8 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Renergen (REN) (A2X:REN) resultate: Feb24, Feb24.

Santova (SNV) handels verklaring: senspdf.

Anheuser-Busch InBev or AB Inbev (ANH) resultate: Mrt24, Mrt24.


Dinsdag 7 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Combined Motor Hold (CMH) resultate: Feb24, Feb24.

Gold Fields (GFI) opdatering: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

Amazon South Africa is live - Techcentral.

Tech price comparison — Takealot versus Amazon South Africa - Mybroadband.

How much it costs to cancel your cellphone contract in South Africa - Mybroadband.

ANC or not, Shell is gone, BP is surely next and Total will follow - Moneyweb.


Maandag 6 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Calgro M3 (CGR) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik min handel, baie vandag.

Redefine (RDF) resultate: Feb24,Feb24.

Ascendis Health (ASC) onbekende transaksie: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

"Eskom has asked the High Court to compel Johannesburg’s energy utility, City Power, to pay $58 million it owes South Africa’s state-owned power company" - Bloomberg Markets, Twitter.


Sondag 5 Mei 2024

Op die internet - Suid Afrika

"Loadshedding remains suspended due to continued sustained improvement in Generation performance and a 4 400MW reduction in unplanned outages" - Eskom, Twitter. Daar is geen verduideliking vir die skielike verbetering in elektrisiteits verskaffing nie.


Vrydag 3 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Mondi (MNP) handels opdatering: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

Die Rand prys van Brent olie (rooi) vergeleke met Suid Afrika se ekonomiese uitset per persoon (blou). Die olie prys is nou 4x duurder vir die gemiddelde persoon as in 1994. Dis hoe die bevolking verarm het onder die ANC bewind.





Donderdag 2 Mei 2024

Aandele - Suid Afrika

Datatec (DTC) handels verklaring: senspdf.


Ouer webjoernaal


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.aandele.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2024