ICASA/OKOSA (Onafhanklike Kommunikasie Owerheid van Suid Afrika) se webwerf (https://www.icasa.org.za) kan nie bereik word nie. Dis hoe dit gaan met ANC dienste. Dalk word OKOSA oorval met klagtes oor internet diens verskaffers wat tariewe opjaag, en dit moeilik maak vir kliente om die diens te kanselleer.
Coronation Fund Managers (CML) bates onder bestuur: senspdf.
BHP aanbod vir Anglo was alreeds 16 April gemaak sonder kennisgewing aan aandeelhouers: senspdf.
Anglo American receives BHP buyout proposal, could reshape copper market - Reuters. Hulle wil Anglo aandele op 'n prys/verkope van R513.79/R482.39 = 1.07 verruil vir BHP aandele op 'n prys/verkope van R565.51/R206 = 2.7. BHP se verkope in $ vir die 6m tot Des was laer as in 2008. Anglo se verkope in $ was laer in 2023 as 2009. Twee maatskappye met geen groei nie.
In Junie 2014 was BHP Billiton met South32 se verkope $67.21B en wins per aandeel $2.52. Teen Junie 2016 sonder South32 het verkope geval na $30.91B en verlies per aandeel -$0.163. Die verkope vir 2023 was $55.34B en laaste wins per aandeel 2x $0.669 ~ $1.338.
Sedert BHP vir South32 ontbondel het, het South32 se aandeelprys van R21.40 op 22 Mei 2015 na R40.81 nou gestyg, 'n styging van 7.4% per jaar. Op 22 Mei 2015 was BHP Billiton se aandeel prys R261.50, en BHP se aandeelprys is nou R545.39, 'n styging van 8.5% per jaar.
Die BHP idiote soek koper myne. South32 se inkomste is nou 50% aluminium, 18% metallurgiese steenkool, 11% manganese erts, 8% nikkel, 7% koper. Die aluminium prys is gelyk aan die koper prys per volume.
"Na die 29ste Mei 2024 kan jy na enige hospitaal van jou keuse gaan, of dit nou 'n privaat hospitaal of 'n openbare hospitaal of 'n privaat kliniek is en die beste kundiges kry om jou te behandel en nadat jy jou behandel het, sal die regering die rekening betaal, dit is die Nasionale Gesondheidsversekering, (NGV) dis wat ons vir ons mense sê, gaan stem ANC. Die dae is verby as jy nie mediese fonds het nie moet jy sterf, na die 29ste Mei sal ons een mediese fonds hê vir almal van julle of julle werk of nie werk nie" - Twitter. Grap van die dag. Na 29 Mei gaan private mediese dienste vernietig word net soos die res van die ekonomie. Besighede sal verplig word om aan almal diens te verskaf, hulle sal nie betaal word nie, en sal bankrot speel (soos Rebosis).
Sasol (SOL) 9m produksie en verkope: senspdf. Die chemiese volume is 4% hoër, maar inkomste is -17% laer. Die China prys van poliëtileen bly naastenby op dieselfde vlak sedert Jul 2022 (Trading Economics). Die CNY het -4.4% verswak oor 'n jaar.
Die Rand Brent olie prys (blou) vergeleke met VSA total skuld (geld in omloop) in Rand as nominale inflasie koers (rooi). Die olie prys en die Rand wisselkoers is geweldig wisselvallig. Mense het gou gewoond geraak aan 'n petrol prys rondom R25 per liter. Dit kan nog baie styg in die komende jare.
Onder is die Brent olie prys relatief tot VSA totale skuld as nominale inflasie koers, verstel volgens die petrol prys. Die huidige petrol prys is normaal wanneer die olie prys laag is. Toe OPEC in die verlede produksie beperk het, was die petrol prys ekwivalent aan R50/liter.
Maandag 22 Apr 2024
Aandele - Suid Afrika
Ellies (ELI) handel opgehef: senspdf. Die aandeelprys is alreeds 1c. Dit kan nie laer gaan nie.
Vrydag 19 Apr 2024
Op die internet - Suid Afrika
In the rugby wêreldbeker het Frankryk die kwarteindstryd teen Suid Afrika verloor, maar hulle hoop om geld te maak uit SA rugby ondersteuners deur Multichoice oor te neem.
It’s all about ‘what comes next’ for South Africa - BusinessTech. Die mees waarskynlike resultaat van die komende verkiesing is dat die ANC en MK saamwerk, en dat Ramavoos en Zoema weer die president en visepresident is, die twee idiote wat die ekonomie vernietig het sedert 2009.
Die Rand/$ (blou) het 6.0% per jaar verswak die afgelope 10 jaar. Die $ (rooi) was 5.2% per jaar verdun die afgelope 10 jaar, wat die inflasie koers 11.5% per jaar maak. Die munisipale rekering het 8.9% per jaar gestyg.
In 1994 het die ANC 62.65%, NNP + DA = 22.12%, IFP 10.54% van die stemme gewen. Volgens 'n onlangse menings peiling (Twitter) steun 63% die ANC + MK + EFF + Action SA, 25% die DA, en 5% die IFP. Splinter groepe was gestig deur ANC lede wie uitgewerp was, sonder enige verandering in beleid. Oor 30 jaar was daar geen politieke verskuiwing weg van die transformasie na agterlike Afrika nie. Die rede waarom Afrika nie demokrasie het nie, buiten vir onderdrukking deur 'n diktator, is dat mense onderdanig is aan wie ookal in bewind is, en aanhou om dieselfde regering te steun.
"As the Zimbabwe dollar (ZWL) is buried, it’s time to reflect. The ZWL was introduced with great fanfare by Finance Minister Mthuli Ncube in Feb 2019 at 2.5 ZWL/USD. It was buried on April 5 at a rate of 33,886.7 ZWL/USD. It was one of the world’s greatest currency DISASTERS." - Twitter.
"Eskom in South Africa is discussing with the government ways to secure $21 billion for expanding the power grid to accommodate more renewable energy." - Twitter. Die ANC idiote gaan net elektrisiteits tariewe verder opjaag:
Donderdag 11 Apr 2024
Aandele - Suid Afrika
"In 1995 there were 600 companies listed on the JSE. Now just over 200. " - Twitter.
"WeBuyCars makes R7.8-billion JSE debut" - Twitter. Maatskappye word gewoonlik aan die publiek verkoop wanneer die besigheid baie goed doen, en die verkoper die meeste geld kan maak.
Woensdag 10 Apr 2024
Op die internet - Suid Afrika
"SA Elections 2024: Poll released today by Social Research Foundation" - Twitter. Die swart partye baklei onder mekaar terwyl hulle die land transformeer na agterlike Afrika land. Klaarblyklik was die MK Party deur Jacob Zuma gestig, wie 'n presidensiële kwytskelding van die leier van die ANC ontvang het, en nou die tweede grootste opposisie is. Die twee mense wie die ekonomiese verval versnel het die afgelope dekade, Zuma en Ramapouse is die leiers van die ANC en MK, wat waarskynlik die regering sal vorm.
Dinsdag 9 Apr 2024
Aandele - Suid Afrika
"Today, I measure Nigeria’s inflation at a CRIPPLING 66%/yr, ~2.1x HIGHER than the gov't's official RUBBISH rate. The cause of Nigeria’s inflation is its EXPLODING money supply (M3). It’s currently surging at 79%/yr." - Twitter. Vodacom en MTN bied onverstaanbare pakkette teen tariewe wat nie mededingend is nie, verloor kliente deur tariewe voor die einde van 'n kontrak te verhoog, en belê in Afrika lande met hoë inflasie.
"Zimbabwe’s new currency — the ZiG — begins trading, as businesses struggle to keep pace with the change" - Twitter.
Vrydag 5 Apr 2024
Aandele - Suid Afrika
Grindrod Shipping (GSH) $14.25 per aandeel kapitaal uitkering: senspdf. Min handel.
Donderdag 4 Apr 2024
Op die internet - Suid Afrika
Australië se ekonomiese uitset per persoon (blou) was 3.4x meer as Suid Afrika in 1960, en 9.6x meer in 2022. Kanada s'n (rooi) was 4.3x meer in 1960 en 8.2x meer in 2022. Suid Afrika kon meer geld uit minerale gemaak het, maar die ANC het die blanke ontwikkel vernietig, en die ongeskoolde bevolking het toegeneem sonder ekonomiese produksie.
Chile in Suid Amerika, die grootste koper produsent, se ekonomiese uitset per persoon (blou) was dieselfde as Suid Afrika in 1960, en 2.3x meer in 2022. Albanië bo Griekeland geleë, se ekonomiese uitset per persoon (rooi) was 1/4 van Suid Afrika in 1984, en gelyk in 2022.
Transaction Capital (TCP) ontbondel steeds WeBuyCars: senspdf.
Op die internet - Suid Afrika
Die 95 oktaan petrol prys jaar inflasie vir Apr is 2433c/2225c = +9.3% by die kus, en 2512c/2297c = +9.4% binnelands. Oor vyf jaar is dit +9.5% per jaar by die kus, teenoor M3 geld voorraad groei van 6.6%.
"Loadshedding will remain suspended until further notice, following non-implementation for over a week" - Eskom, Twitter.
Dinsdag 2 Apr 2024
Aandele - Suid Afrika
Invicta (IVT) koop Nationwide Bearing Company vir R294M: Mrt23. Min handel.
Fortress A & B (FFB was FFA en FFB) dividend: Des23.
Spear REIT (SEA) koop eiendom: senspdf. Min handel.
Capital & Regional PLC (CRP) dividend: senspdf. Min handel.
Op die internet - Suid Afrika
Elektrisiteit aanvraag was gisteraand 24,992MW, met 27,077MW beskikbaar van die nominale 46,788MW kapasiteit teen Maart 2023 (Eskom, Twitter. Dus is 19,711MW steeds buite werking.
Maandag 1 Apr 2024
Suid Afrika bevolkings geskiedenis
Party mense het geen insig in die tydskaal van die bevolkings geskiedens nie. Relatief tot die voorvaders van die Boesman (Khoisan) wat 120,000 jaar hier was, is die ander rasse baie onlangse immigrante. Kort voor die blankes aangekom het, het die swart immigrante die inboorlinge se grond gevat sonder vergoeding.
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.