Motus Holdings (MTH) resultate: Des23, Des23. Min handel.
Supergroup (SPG) resultate: Des23, Des23. "The performance of the industrial and commodity transport businesses was negatively impacted by significant border delays and slow turnaround times at South African ports. The attendance of borders and port’s staff was exceptionally erratic throughout the final quarter of calendar 2023. The rerouting of vessels resulted in lower revenues and margins across the Supply Chain division."
South African Revenue Services (“SARS”) summons on Sasfin Bank - JSE. "... for a total amount of R4,872,327,649.27 plus interest and costs ...", "Former foreign exchange clients of the Bank operated as a syndicate that ran an unlawful scheme to facilitate the expatriation of money out of South Africa ....", "The Legal Opinion is unequivocal that the claim falls outside of the recognised parameters of applicable law and has a very remote likelihood of success".
.... Die R4.87 biljoen is onbenullig teenoor die R1,540 biljoen netto kapitaal uitvloei van Julie 2020 tot Maart 2022 volgens die land se lopende rekening balans (Trading Economics, Resbank tabel), nadat die Edward Kieswetter op 1 Mei 2019 as kommissaris aangestel was, en belasting betalers begin teister het.
Maandag 26 Feb 2024
Aandele - Suid Afrika
CA Sales Holdings (CAA) handels verklaring: senspdf.
"Having sufficiently replenished emergency reserves over the weekend, Stage 2 loadshedding will continue to be implemented until Monday 16:00. (Previously communicated that Stage 3 loadshedding will be implemented at 16:00 today until 05:00). Thereafter, Stage 3 loadshedding will be implemented from 16:00 until 05:00 on Tuesday. This alternating pattern of Stage 2 loadshedding from 05:00 until 16:00 and Stage 3 loadshedding from 16:00 until 05:00 will be repeated daily from Monday until further notice." - Eskom, Twitter.
Saterdag 24 Feb 2024
Op die internet - Suid Afrika
"Loadshedding will be reduced to Stage 2 from 05:00 on Sunday until 16:00. Thereafter, Stage 3 loadshedding will be implemented from 16:00 until 05:00 on Monday." - Eskom, Twitter.
"Last Thursday, generation capacity was lost from five generating units at Kendal and a unit at Duvha power stations. This resulted in the need to ramp up loadshedding to Stage 4 from 4:00 until further notice, which is still in force." - Eskom, Twitter.
Mense probeer die indruk skep dat die swak Rand die gevolg is van kapitaal vloei. Die verhouding van uitvoer tot invoer (blou) is meestal naby zero, wat beteken dat netto kapitaal vloei klein is. Die Rand word hoofsaaklik deur inflasie bepaal.
Tot 1972 was daar 'n netto kapitaal invloei (blou onder zero). Van 1976 tot 1980 was daar 'n geweldige groot kapitaal uitvloei. Die Rand was die hele tyd relatief sterk tot 1984 (rooi laag), waarskynlik weens goud uitvoere. In die middel 80s het 'n swak Rand wel saamgeval met kapitaal vlug weens ANC onluste.
Rondom 2002 het die Rand baie verswak (rooi hoog), sonder veel kapitaal uitvloei (blou). Rondom 2011 was die Rand sterk (rooi laag) weens die hoë platinum prys. Dit het daarna verswak weens die Zuma/Ramaphosa se ekonomiese vernietiging. Van 2020 to 2022 was daar baie kapitaal uitvloei (blou bo zero), waarskynlik weens ABID ("SARS") se jag op belasting betalers. Die handels balans is nou naby zero, met geen noemenswaardige netto kapitaal vloei nie.
Donderdag 22 Feb 2024
Aandele - Suid Afrika
Pick n Pay (PIK) handels verklaring: senspdf. "... a rights offer to existing shareholders of the Company of up to R4.0 billion to provide near-term liquidity, followed by an offering and listing of the Group’s Boxer business on the Main
Board of the Johannesburg Stock Exchange". Die regs aanbod is R8.31 per aandeel, teenoor 'n aandeel prys wat vandag -R3.90 na R21.95 geval het, en verkope per aandeel van R230.
Caxton and CTP Publishers and Printers (CAT) handel verklaring: senspdf. Min handel.
Blue Label Telecoms (BLU) resultate: Nov23, Nov23.
Begroting - Suid Afrika
Die huidige staats skuld van R5207.3B verdeel onder 18M huishoudings werk uit op R289,000 per huishouding. Die skuld per huishouding het van R39,000 in 2008 tot R257,000 in 2022 gestyg (onder). Die meeste mense is so arm dat hulle toustaan vir 'n R350 maandelikse toelaag, en nou het hulle R289,000 se skuld weens die ANC bewind.
Op die internet - Suid Afrika
"Due to the loss of five generating units at Kendal Power Station and a generating unit at Duvha Power Station, Stage 4 loadshedding will be implemented at 04:00 today until further notice." - Eskom, Twitter.
Verwagte staats inkomste vir die afgelope jaar styg +1.3% (R1921.4B/R1896.4B) teenoor +3.5% (R1958.9B/R1892.7B) beplan, en vir die komende jaar +6.0% (R2036.6B/R1921.4B). Verwagte staats uitgawes vir die afgelope jaar styg +6.0% (R2268.9B/R2141.1B) teenoor +3.4% (R2242.6M/R2168.8B) beplan, en vir die komende jaar +4.4% (R2369.0M/R2268.9B).
Staats skuld styg die afgelope jaar met 9.3% van R4765.4B in 2022/23 na R5207.3B in 2023/24. Die begrote styging vir die komende jaar is 6.0% na R5522.2B in 2024/25, en 7.3% volgende jaar.
Die begrote rente onkoste vir 2024/25 is R382.2B, wat R1062 per maand per volwassene is. Die staats skuld is R174,000 per volwassene.
Styging in staats uitgawes vir die komende jaar: Sosiale Ontwikkeling (werkloosheid, pensioene, kinder steun) +5.1%, Gesondheid +1.7%, Polisie en Onveiligheid +3.2%. Van die totale staats uitgawes word R1660.5B/R2369.0B = 70.1% bestee aan "ontwikkeling" (toelaes, gratis behuising, elektrisiteit, en water), onderwys en gesondheid wat alles maatskaplike voordele is. 'n Verdere R382.2B/R2369.0B = 16.1% gaan aan rente op skuld. Slegs R318.7B/R2369.0B = 13.54% word bestee op die hoof regerings funksies.
Die belasting drempel word net +0% na R95,750 verhoog, teenoor Des se M3 geld voorraad groei van 7.63%. Die belasting kerwe word 0% opgeskuif. Die rente inkomste wat vrygestel word van belasting bly R23,800. Dit beteken belasting styg nominaal 7.6%, maar volgens die Rand verswakking is dit nog meer.
Omdat belasting opgaan relatief tot die werklike inflasie koers, sal die ekonomie aanhou verswak. Die ANC bewind onttrek geld uit die ekonomie waarvoor mense kon gewerk het, en deel dit uit as gratis dienste. Daarom verswak die ekonomie.
Die onbekwame idioot wie homself voordoen as minister van finansies het duidelik geen benul hoe om staats uitgawes te beheer nie. Enige ryk persoon of maatskappy moet uit Suid Afrika onttrek om die styging in belasting te vermy.
Op die internet - Suid Afrika
Die algemene verkiesing word 29 Mei gehou. Die Verkiesingskommissie van Suid-Afrika sê hulle het alreeds die uitslag. Die Statistiek Diens met die hulp van die Departement van Onderwys het die ANC 82.9% van die stemme gegee.
DA application to declare ANC’s cadre deployment unlawful, unconstitutional dismissed - IOL. Die ANC maak al 30 jaar 'n bespotting van die grondwet. Een klousule in die grondwet sê: "Diskriminasie op een of meer van die gronde in subartikel (3) vermeld, is onbillik, tensy daar vasgestel word dat die diskriminasie billik is." Die grondwet sê nie wie moet vasstel dat dit billik is nie. Na die Nasionale Party die bevolking vir 46 jaar onderdruk het, het hulle besluit om die land een laaste keer op te fok met 'n nuttelose grondwet.
Met die komende staats begroting kyk weer na die toename in staats skuld (blou) relatief tot ekonomiese uitset (rooi). Die skuld word getoon tot einde 2022. Dis nou oor R5000 biljoen.
Staats skuld as 'n verhouding van ekonomiese uitset van 1971 tot 2022:
Telkom (TKG) verkoop maste: senspdf. Nog 'n voormalige staats besigheid wat geld insamel deur kapitale item te verkoop, in ruil vir groter onkoste in die toekoms.
"Stage 2 loadshedding will be implemented from 16:00 today until 05:00 on Monday. Thereafter, loadshedding will be suspended until 16:00." - Eskom, Twitter.
"Zapiro cartoon published @dailymaverick (16 February 2024) on Ta ta ma chance #Lottery" - Twittter.
Daar is steeds mense wie die amptelike ekonomiese groei statistiek glo. Herhaling van Aug 2023: Na 1994 het die ANC bewind wonderbaarlike reële ekonomiese groei (blou) opgetower. Die werklike ekonomiese groei volgens die groei in geld voorraad (rooi) het gedaal. Almal kan die verval sien. Die ekonomiese groei volgens die amptelike inflasie koers (pers) het nog meer gestyg, omdat die amptelike inflasie koers 'n groter vervalsing is.
Tussen 1980 en 1994 was reële ekonomiese groei (pers) naby die geld voorraad grafiek (rooi), omdat die Nasionale Party die regte inflasie syfers verklaar het. Die ekonomiese groei voor 1980 was moontlik weens goud uitvoer en immigrasie. Sedert 2009 het die ekonomie (rooi) ophou verswak omdat die ANC geld geleen het. Die ekonomie gaan verder val om die skuld te betaal.
Vrydag 16 Feb 2024
Aandele - Suid Afrika
Delta Property Fund (DLT) sensuur: senspdf. Dis hoe dit gaan in die nuwe SA, soos met ANC munisipaliteite.
Sasol (SOL) se aandeelprys verhandel asof die wêreld tot 'n einde kom. Daar is sover geen teken dat elektriese voertuie gaan oorneem in Suid Afrika. Elektriese voertuie is tweekeer duurder as petrol voertuie. Die publiek gaan nog lank Sasol se petrol gebruik, en die plastiek produkte. Die verskil tussen die Rand Brent olie prys (rooi) en M3 geld voorraad (rooi) as onkoste gee 'n aanduiding van die moontlike wins.
Byvoorbeeld, teen Junie 2008 het die olie prys opgeskiet, en Sasol se wins per aandeel tot Junie 2008 was R 37.60. Teen Junie 2014 het die olie prys weer gestyg, en die wins was R 59.60. April 2020 het die olie prys getuimel, en die verlies tot Junie was -R11.79. Teen Junie 2022 het die olie prys opgeskiet, en die wins was R 46.83. Inflasie styg vinniger as geld voorraad omdat die ANC bewind die ekonomie vernietig. Vir Junie 2023 was die wins per aandeel R 50.76. Die verwagte 6m wins tot Des is R17.90 tot R22.22.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 2 loadshedding will continue to be implemented until 05:00 on Saturday. Thereafter, loadshedding will be suspended until 16:00" - Eskom, Twitter.
"Heineken writes down their investment in SA (largely Distell) by €491 million (R10 billion) or 16% of the carrying amount" - Twitter. Die belegging het nooit sin gemaak nie.
Op die internet - Suid Afrika
"Eskom is gradually returning its generating units to service. With sufficient emergency reserves, loadshedding will remain at Stage 3 from 16:00 today until further notice." - Eskom, Twitter.
Dinsdag 13 Feb 2024
Aandele - Suid Afrika
Cashbuild (CSB) handels verklaring: senspdf. Min handel.
Calgro M3 (CGR) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik min handel.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 5 loadshedding will continue to be implemented until 05:00 on Tuesday. Thereafter, loadshedding will be reduced to Stage 3." - Eskom, Twitter.
"NUM agreeing with President’s Tintswalo analogy. Indeed Tintswalo is a representation of the government’s achievement so far. NUM urges all its members to join the other progressive forces and vote for the ANC to ensure an electoral victory and making South Africa a better place." - Twitter. Die Nasionale Vakbond van Mynwerkers ondersteun steeds die ANC bewind ten spyte van die totale ekonomiese verval.
Amplats se verfynde platinum produksie was 1871.7koz in 2000, het na 2816.5koz gestyg in 2006, en na 1758.6koz gedaal in 2023. Palladium produksie was 1190.0koz in 2003, het 1634.9koz bereik in 2019, en na 1181.9koz gedaal in 2023.
Suid Afrika se uitvoere as persentasie van die ekonomie het sedert 1994 van 16% na 29% gestyg, soos wat die ANC bewind die res van die ekonomie vernietig het. Die land keer terug na bloot 'n bron van grondstowwe soos die res van Afrika.
Sondag 11 Feb 2024
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 5 loadshedding will be implemented from 12:00 midday until further notice" - Eskom, Twitter.
"Ramokgopa denies President’s pre-State 6 SoNA assertions caused embarrassment and insists loadshedding ‘corner has been turned’ " - Eskom, Twitter. Die Minister van Elektrisiteit pos was 6 Maart 2023 geskep, en het na 11 maande niks bereik nie.
Saterdag 10 Feb 2024
Op die internet - Suid Afrika
"In spite of returning two generating units to service over the last 24 hours, two generating units were also taken offline. This combined with the need to replenish the pumped storage dams in preparation for the week ahead, necessitated the implementation of Stage 6 loadshedding from midnight until further notice. " - Eskom, Twitter. 'n Paar dae gelede het die groot opperhoof Ramapouse soos gewoonlik in die stand van die nasie toespraak oor alles gepraat behalwe die stand van die nasie. Hy het gesê die einde van beurtkrag is binne bereik.
"Zapiro cartoon published @dailymaverick (8 February 2024) on Lost @PresidencyZA @CyrilRamaphosa" - Twitter.
Klaarblyklik is die Parlements gebou nog steeds nie herstel na die 2 Jan 2022 brand nie. Parliament: "A significant portion of the first year was dedicated to damage assessment by agencies appointed by the Department of Public Works and Infrastructure, a process that spanned most of 2022". "Construction is set to commence in the first quarter of 2024 and conclude at the end of 2025".
"NEW - South Africa's Marxist EFF leader Julius Malema vows to "take the land" and return it "in the hands of our people." " Disclove.tv, Twitter. Geen voedsel sal geproduseer word nie, en sy mense sal vrek van hongersnood. Die mampara se landbou beleid is geskoei op Des Lindberg se liedjie Die Gezoem Van die Bye: "En hy droom van 'n plaas Sonder 'n enkele baas Waar 'n man werk hande in die sakke ... En die ministers minis vir die vale ... en die kakkerlakke lak".
Vrydag 9 Feb 2024
Aandele - Suid Afrika
Insimbi Industrial (ISB) handels verklaring: senspdf. Min handel.
"Due to two additional generation units being taken out of service for repairs, Stage 4 loadshedding will be implemented from 02:00 today until further notice. " - Eskom, Twitter.
"The peanut butter recall has been extended to include more brands, due to unacceptably high levels of Aflatoxin, which may lead to health complications, including nausea, vomiting, and abdominal pain." - Twitter.
Donderdag 8 Feb 2024
Mondi (MNP) aandeel samesmelting met DS Smith oorweeg senspdf.
KAL Group (KAL) voorheen Kaap Agri, opdatering: senspdf.
Die 95 oktaan petrol prys jaar inflasie vir Feb is 2252c/2103c = +7.1% by die kus, en 2324c/2168c = +7.2% binnelands. Oor vyf jaar is dit +10.8% per jaar by die kus, teenoor M3 geld voorraad groei van 7.2%.
"Due to sufficient emergency reserves and a slight increase in available generation capacity, resulting from the return to service of two units, loadshedding will be reduced to Stage 1 from 10:00 today until 14:00. Thereafter, Stage 2 loadshedding will be implemented from 14:00 until further notice. " - Eskom, Twitter.
Multichoice (MCG) oorname regulasie paneel: senspdf. Groupe Canal+ het seker nog nie gehoor van regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging nie. Die reël is: As 'n besigheid nog bestaan, het dit nie genoeg getransformeer nie.
"Stage 3 loadshedding remains in force until 17:00 today. Thereafter, loadshedding will be reduced to Stage 2 until 16:00 on Monday." - Eskom, Twitter.
Vodacom (VOD) handels opdatering: senspdf. Volgens professor Steve Hanke is Egipte se inflasie koers 139%, teenoor die amptelike koers van 33.7%.
Sasol (SOL) se aandeelprys het na R159.48 gedaal. Buiten vir die tuimeling gedurende Covid afsondering, was dit laas op die vlak in Mei 2005. Die jaar omset vir Junie 2005 was R69.2 biljoen (R52.5B herverklaar), verkope per aandeel R110.89, wins per aandeel R17.19, dividend R5.40, en Brent olie prys $46.17 x R6.21/$ = R287 per vat. Die jaar omset vir Junie 2023 was 4.2x hoër na R289.7B, verkope per aandeel 3.9x hoër na R437.67, wins per aandeel 3.0x hoër na R50.76, dividend 3.1x hoër na R17.00, en Brent olie prys 5.4x hoër na $87.34 x R17.77/$ = R1552 per vat.
Op die internet - Suid Afrika
"Due to the anticipated lower weekend electricity demand and the need to replenish emergency reserves in preparation for the week ahead, loadshedding will be reduced to Stage 2 from 05:00 on Saturday until further notice." - Eskom, Twitter. M.a.w. Eskom het nie genoeg geld om aanhou diesel te verbrand teen R7.077/kWh nie.
Suid Afrika se skuld per persoon (blou) het gestyg na R102,800 in 2022, wat 93% is van die ekonomie uitset per persoon (rooi) van R110,700. Elke man, vrou en kind skuld R100,000 weens die ANC.
In 1990 was skuld tot ekonomiese uitset 24.9%. Die ANC bewind het 'n klomp geld geleen om gratis voordele vir stemme uit te deel.
Donderdag 1 Feb 2024
Aandele - Suid Afrika
Hudaco (HDC) resultate: Nov23, Novi23. Min handel.
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.