Web Joernaal
Let wel: Die webblad word teen spoed gedoen, en bevat waarskynlik foute.



Woensdag 31 Jan 2024

Aandele - Suid Afrika

EOH (EOH) opdatering: senspdf.

Basil Read (BSR) reddings plan: senspdf.

Hyprop (HYP) opdatering: senspdf.

Implats (IMP) handels verklaring: senspdf. Waardelose verklaring aangesien die tweede helfte wins tot Junie alreeds 553c was teenoor 1649c vir Des 2022.

Astral (ARL) handels verklaring: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

"Due to the need to replenish emergency reserves and insufficient available generation capacity, Stage 3 loadshedding will continue to be implemented until further notice." - Eskom, Twitter.


Dinsdag 30 Jan 2024

Aandele - Suid Afrika

Transaction Capital (TCP) ontbondel WeBuyCars: senspdf.

Pepkor (PPH) handels opdatering: senspdf.

Mix Telematics (MIX) onbekende skema met Power Fleet, wat tot denotering lei op 26 Maart senspdf. Min handel.

PowerFleet (PWR) prospektus: senspdf.

Shoprite (SHP) bedryfs opdatering: senspdf.


Maandag 29 Jan 2024

Aandele - Suid Afrika

York Timber koop "Pine-valley Farms" van Sappi: senspdf. In Back to the Future was dit Hill Valley en Twin Pines Mall.

Truworths International (TRU) handels verklaring: senspdf. Die 8.2% groei in verkope met geen wins groei beteken dat kostes 8.9% gestyg het. Die inflasie per item is waarskynlik meer, en volume laer.

"Capitec Bank has become impossible to deal with" - Twitter. Capitec Bank reik nie belasting sertifikate uit nie. Kliente moet 'n tak besoek, of 'n klomp sinnelose sekuriteits vra oor die telefoon antwoord. Kliente diens is nou ooral swak.

Op die internet - Suid Afrika

"Stage 3 loadshedding will be implemented from 16:00 today until 05:00 on Tuesday. Thereafter, Stage 2 loadshedding will resume until 16:00 on Tuesday" - Eskom, Twitter.

Die idee van demokrasie in Afrika was nog altyd 'n goeie grap. 'n Kaart van 2011 wys daar is geen volle demokrasie in Afrika nie, behalwe op die eiland Mauritius: An Analysis of Democracy in Three Resource-rich Countries in Africa - Research Gate.

.... Van 9 Maart 2021: Autocracy and Instability in Africa - Africa Center.

.... In die meeste demokrasieë word die bevolking oorheers deur die leier van die grootste politieke party, in plaas daarvan dat besluite deur die publiek gemaak word. Parlementslede is stringpoppe van die party leierskap. Politieke partye behoort verbied te word.

Pension fund reform: The race to be ready is on - Moneyweb. Nie alleen word pensioenarisse armer omdat hulle geld in 'n krimpende ekonomie belê word nie, klaarblyklik word hulle nou onderwerp aan nog belasting regulasies. Die ANC bewind sal nie ophou totdat almal hulle geld onttrek nie.

"No electricity, no freedom, a worthless currency & sky-high inflation. Welcome to Egypt, where Pres. Sisi’s economic incompetence has VAPORIZED Egyptians' purchasing power. Today, I measure inflation in Egypt at a PUNISHING 139%/yr." - Twitter. Ramapouse gaan 'n paneel van deskundiges na Egipte stuur om uit te vind hoe dit gedoen word.


Sondag 28 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

"Loadshedding will be maintained at Stage 2 until further notice" - Eskom, Twitter. Die rollende kragonderbrekings sal voortgaan solank die ANC die regering beset.


Saterdag 27 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

"As a result of four generation units being taken out of service overnight, Stage 2 loadshedding will be implemented at 05:00 on Saturday until further notice. " - Eskom, Twitter.

"Nationalisation can provide solutions to certain problems. However, as we’ve seen, it would require a level of discipline and public benefit that we have yet to see exhibited in South Africa, pre- or post-apartheid." - Twitter. Onsin, die Nasionale Party het Evkom, Krygkor/Denel, SA Poskantoor/Telkom, SA Lugdiens, Sasol, SA Spoorweë, SAUK, en Yskor geskep en suksesvol bedryf. Die ANC het alles opgefok wat nie geprivatiseer was nie.


Vrydag 26 Jan 2024

Aandele - Suid Afrika

Lewis (LEW) handel opdatering: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

Die Rand (blou) se verswakking na R18.71/$ nou het na die ANC onluste in 1985 begin, en versnel na die ANC die regering oorgeneem het in 1994. Volgens die verhouding van geld voorraad tussen Suid Afrika en die VSA (rooi) behoort dit R7.34/$ te wees. Die "vryheidsvegters" het die bevolking se lyding met 2.5x vergroot. Die meerderheid het die laaste 30 jaar vir die ANC gestem omdat hulle te dom is om ekonomiese agteruitgang te herken, en die media lig nie die publiek in oor die ware toedrag van sake nie. Dis ook waarom Afrika nie ontwikkel nie.





Donderdag 25 Jan 2024

Aandele - Suid Afrika

Sasol (SOL) produksie en verkope: senspdf.

Mr Price (MRP) handels opdatering: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

"Air Services Licensing Council takes legal advice on its unlawful BEE requirements" - Twitter.

"The largest coal-exporting terminal in South Africa, the world’s fifth-largest coal exporter, saw coal export volumes drop by 6.2% year over year in 2023 to the lowest level since 1992, as rail challenges choked transportation." - Twitter.


Woensdag 24 Jan 2024

Aandele - Suid Afrika

Quilter PLC (QLT) voorheen Old Mutual Wealth Management, handels verklaring: senspdf.

Foschini (TFG) handels opdatering: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

"Loadshedding to be suspended daily between 10:00 and 16:00" - Eskom, Twitter.


Dinsdag 23 Jan 2024

Aandele - Suid Afrika

Clicks (CLS) handels opdatering: senspdf.

AVI (AVI) handels verklaring: senspdf.

Reinet Investments (RNI) bestuur verklaring vir die derde kwartaal: senspdf.

Karooooo (KRO) was Cartrack (CTK), derde kwartaal resultate: Nov23. Min handel.

Woolworths (WHL) handels verklaring: senspdf.


Maandag 22 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

"There is a lack of risk-informed urban planning, and the authorities have not put in place flood control measures such as river channelisation #Moneyweb #KZNFloods" - Twitter. Die ANC bewind het toegelaat dat plakkerskampe ooral gebou word, insluitende rivierbeddings.

"I remember times when trains in Germany were punctual. What happened with this country?" - Twitter. Treine in Suid Afrika is nooit laat nie.


Sondag 21 Jan 2024

Aandele - Suid Afrika

"JSE's poor performance is not a surprise considering foreign investors dumped R990 BILLION of our stocks during the 8 years 2016 - 2023 (per B/berg)." - Twitter.

Over 3,600 km of Transnet’s railways unusable - Daily Investor. Die ANC vernietig die land nou baie beter as gedurende die vryheidstryd.

Op die internet - Suid Afrika

"Due to lower than anticipated demand and a further slight improvement in generation capacity, the suspension of loadshedding will continue until 18:00 today. Stage1 loadshedding will be implemented from 18:00 until 22:00. Thereafter, loadshedding will be suspended again from 22:00 until 5:00 on Monday when Stage 2 loadshedding will resume until further notice." - Eskom, Twitter.


Saterdag 20 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

"According to ZimPriceCheck, in the last ten days alone, the Zimbabwean dollar has depreciated 22% against the USD. As night follows day, today, I measure Zimbabwe's inflation at 1215%/yr." - Eskom, Twitter.


Vrydag 19 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

"Stage 2 loadshedding will continue to be implemented until 05:00 on Sunday" - Eskom, Twitter.

The strange connection between elections and matric results in South Africa - Mybroadband.

Israel has destroyed two thirds of Hamas regiments, Netanyahu says - Reuters. Die Nasionale Party regering het die ANC terroriste, soos Nelson Mandela, in die tronk gesit in plaas van hulle te vernietig.

Transnet clears first coal export line after collision of trains - BusinessLive. Die ANC vernietig die ekonomie baie beter noudat hulle in die regering is.

Gold versus buying a rental property – a clear winner - Daily Investor. Die voordeel van eiendom is dat dit met 'n lening gekoop kan word. Groei op die koper se eie bydra word vergroot met die hefboom aksie.


Donderdag 18 Jan 2024

Aandele - Suid Afrika

Richemont (CFR) verkope: senspff.

Motus Holdings (MTH) opdatering: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

2023 NSC matric pass rate climbs to 82.9% in South Africa - BusinessTech. Grap vir dag. Die eksamen punte word eenvouding verstel om 'n teiken slaagsyfer te bereik. Almal kan van die ekonomiese verval en werkloosheid sien dat die kwalifikasies niks beteken nie.

.... In 1995 was die slaagsyfer 53.4% - Matric. Daarna het die ANC bewind begin om die syfer te kook.


Woensdag 17 Jan 2024

Aandele - Suid Afrika

Can Fourways Mall be fixed? - Moneyweb. Die verskeidenheid van besighede by ander winkelsentrums is ook beperk. Dis dieselfde supermarkte, apteke, klere en skoen winkels wat die sentrums onderhou.

Op die internet - Suid Afrika

"Stage 3 loadshedding will be implemented from 16:00 today followed by Stage 2 loadshedding at 05:00 on Thursday" - Eskom, Twitter.

Die laaste 8 maande was daar R74.5 biljoen netto kapitaal uitvloei (Trading Economics). Dis min vergeleke met die R1540 biljoen netto kapitaal uitvloei van Julie 2020 tot Maart 2022, nadat ABID (Apartheid Buit Insameling Diens) onder kakkop Kieswetter begin het om belasting betalers te teister.


Dinsdag 16 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

Sekunjalo to sue Ramaphosa, the Presidency, others for R75bn - IOL. As die regs departement onafhanklik was, kon baie besighede eise ingestel het vir verliese weens die verwaarlosing van die spoorweë. Regters word deur die regering aangestel en betaal.

"An ongoing dispute between #BP South Africa and #Sars has again ended badly for the oil and gas company" - Twitter. Die ANC bewind probeer steeds om die apartheid buit onder hulle volgelinge uit te deel.


Maandag 15 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

"Stage 2 loadshedding will continue to be implemented until 16:00 on Wednesday" - Eskom, Twitter.


Sondag 14 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

"Due to the sustained generation performance and the recovery of emergency reserves for the week ahead, Stage 3 loadshedding will continue to be implemented until 05:00 on Thursday, 18 January 2024." - Eskom, Twitter.


Saterdag 13 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

"The slight improvement in generation capacity, as well as the recovery of emergency reserves for the week ahead has enabled Eskom not to implement Stage 4 loadshedding from 16:00 today as previously communicated. Stage 3 loadshedding will remain in place until 16:00 on Sunday when Stage 4 loadshedding will be implemented." - Eskom, Twitter.

In Sep 2023 was 19.068M sosiale toelaes aan 11.897M begunstigdes betaal (Sassa). Die begunstigdes van 18 tot 64 jaar oud was 9.879M uit 'n bevolking van 36.699M. Die aantal Kinder Steun Toelaes was 13.223M aan 7.428M begunstiges. Ander begunstigdes 18-64 jaar oud was 2.451M. As die kinder toelaes aan een ouer betaal word, dan was 14.856M ouers betrokke.

Die R350 maatskaplike angs verligting toelaes ("SRD - 350") word aan diegene betaal wie nie enige ander toelaes ontvang nie, en was R3.597M/R350 = 10.278M. Saam met die ouers van 14.856M en ander 18-64 jariges van 2.451M is dit 27.585M uit 'n 36.699M bevolking = 75.2% van die werkende ouderdom wie so min verdien dat hulle toelaes ontvang. Die amptelike werkloosheid was 31.9% in die derde kwartaal van 2023. Stats SA se statisitek is onbetroubaar en waardeloos, net soos alle ander regerings departemente.


Vrydag 12 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

"Stage 3 loadshedding will be implemented from 16:00 today with Stages 3 and 4 loadshedding being implemented over the weekend." - Eskom, Twitter.

ANC says welfare-grant extension non-negotiable - Moneyweb. Noudat die ANC die blanke ekonomie vernietig waarvan die swartes afhanklik was, probeer hulle vergoed met 'n bietjie omkoopgeld. Elke dorpie in die land was deur blankes gestig, en het werk aan swartes verskaf. Dit het vervalle geraak, en die swartes werkloos danksy die ANC.


Donderdag 11 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

"Transnet reported 1 121km of cable stolen in the 2023 financial year, a nearly eight-fold increase over five years." - Twitter.

Regerings uitgawes (blou) het by M3 geld voorraad (rooi) gebly weens die inflasie wat die regering veroorsaak, terwyl die ekonomie (groen) gekrimp het. Waardes is net van jaar 2000 beskikbaar.





Woensdag 10 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

Eiendoms pryse (blou) het nie by geld in omloop (groen) gebly nie, wat nominale inflasie bepaal. Huiskopers het minder geld om 'n huis te koop omdat die prys van ander produkte, byvoorbeeld olie (bruin), baie gestyg het, terwyl lone agter gebly het. Dis alles die gevolg van die ANC se ekonomiese vernietiging.





Dinsdag 9 Jan 2024

Aandele - Suid Afrika

You could’ve doubled your money in this Top 40 stock - Moneyweb.


Maandag 8 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

"Delinquent auditors and audit firms could face fines of up to R10 million and R25 million, respectively, should they be found to be in breach of South Africa’s Auditing Profession Act." - Twitter. Seker net private ouditeure, nie korrupte regerings amptenare nie.

Draft IRP 2024 is an ‘admission of failure’ - Moneyweb. Dis net die 1440MW steenkool van Kusile wat sin maak. Die 7220MW gas is belaglik duur. Die 3615MW son, 4468MW wind en 4103MW batterye verdubbel kapitale en lopende onkostes. Vir die jaar tot Maart 2023 het Eskom R0.492/kWh for steenkool betaal, R7.077/kWh vir diesel/gas turbines, R1.986/kWh vir onafhanklike hernubare bronne, en R7.278/kWh vir onafhanklike diesel/gas turbines. Die hoof probleem, naamlik onbekwame regstellende aksie personeel word nie hanteer nie.


Saterdag 6 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

"Following the return to service of three generating units today, loadshedding will remain suspended until 16:00 on Sunday, 07 January 2024, when Stage 1 loadshedding will be implemented." - Eskom, Twitter.

"Due to lower than expected electricity demand and slightly improved generating capacity, loadshedding will be suspended from 10:00 today until 16:00. Stage 2 loadshedding will resume at 16:00 until 5:00 on Sunday as previously communicated. On Sunday, loadshedding will be suspended from 5:00 until 16:00." - Eskom, Twitter.


Vrydag 5 Jan 2024

Aandele - Suid Afrika

Former PPC boss gets R23m ‘pay out’ days before leaving - Moneyweb.

Op die internet - Suid Afrika

"Friday, 05 January 2024: Stage 3 loadshedding will be implemented today at 16:00 until 05:00 on Saturday as previously communicated, followed by Stage 1 loadshedding until 16:00. Thereafter, Stage 2 loadshedding will be implemented from 16:00 until 05:00 on Sunday. Loadshedding will then be suspended from 05:00 until 16:00 on Sunday and Stage 1 loadshedding will resume from 16:00 until 05:00 on Monday. " - Eskom, Twitter.


Woensdag 3 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

Die 95 oktaan petrol prys jaar inflasie vir Jan is 2177c/2075c = +4.9% by die kus, en 2249c/2140c = +5.1% binnelands. Oor vyf jaar is dit +10.2% per jaar by die kus, teenoor M3 geld voorraad groei van 7.2%.

Volgens Eskom was kapasiteit van 27,055 MW gister beskikbaar, wat 2815MW meer was as die totale aanvraag was 24,240MW, maar hulle moes steeds 2202MW las verminder (Eskom, Twitter). Niks wat ANC doen of sê maak sin nie.


Dinsdag 2 Jan 2024

Aandele - Suid Afrika

Outsurance (OUT) voorheen Rand Merchant Investment (RMI), begin versekerings besigheid in Ierland: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

Die Rand wisselkoers was stabiel tot die ANC onluste in 1985 begin het. SAHA: "By the mid-1980s, South Africa was in flames, with violent resistance and escalating insurgence from all borders, including the ones inside the country. ... The first State of Emergency was declared on 20 July 1985 ...". Die blanke bevolking het begin daal weens emigrasie. Die goud prys het ook van 'n $2650/ons piek in 1980 tot 'n vlak van $856 in 1985 geval. Nadat die ANC oorgeneem in 1994 het die Rand verskeie kere getuimel. Al wat die ANC in hulle geskiedenis bereik het, is om die blanke ekonomie en die Rand te vernietig.





Maandag 1 Jan 2024

Op die internet - Suid Afrika

"Stage 2 loadshedding will be implemented from 05:00 until 16:00 on Tuesday. Thereafter, Stage 3 loadshedding will be implemented until 05:00 on Wednesday" - Eskom, Twitter. Eskom kan nie eers 23,011MW lewer met Koeberg en Kusile 5 by nie. Kapasiteit buite werking is 24,682MW, en totale kapasiteit 47,693MW.

In 1994 was Eskom se kapasiteit 37,840MW (net 35,926MW), en piek aanvraag 24,798MW, verkope 149,443GWh. Die kapasiteit teen Maart 2023 was 52,451MW (nominaal 46,788MW), maar Eskom kan nie 1994 piek aanvraag voorsien nie.

Vir jaar tot Maart 2010 was verkope 232,812GWh. Teen Maart 2023 was verkope van 188,401GWh, -19% laer.

Has SA decided to ignore the rights of the unemployed? - Daily Friend. Met 76% van volwassenes onder 60 jaar wie so min verdien dat hulle gesin kwalifiseer word een of ander toelaag, is hierdie arm, werklose meerderheid wie die ANC in bewind hou.


Ouer webjoernaal


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.aandele.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2024