Web Joernaal
Let wel: Die webblad word teen spoed gedoen, en bevat waarskynlik foute.



Sondag 31 Des 2023

Op die internet - Suid Afrika

"Kusile Unit 5 synchronised to the grid for the first time" - Eskom, Twitter.


Vrydag 29 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

Stadio (SDO) koop Milpark Education: senspdf.

Renergen (REN) (A2X:REN) opdatering: senspdf.


Maandag 25 Des 2023

Op die internet - Suid Afrika

"Grant beneficiaries have from ±2.5 million people in 1994 to 27.3 million (Min. Zulu Oct’23). That’s 44% of South Africa’s population." - Twitter. As twee ouers betrokke is by kinder toelaes, ontvang 25M uit 33M volwassenes onder 60 jaar toelaes, dis 76%.


Sondag 24 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

"China approved 105 domestic games on Monday, the latest indication that Beijing is softening its stance after its move to tighten industry restrictions led to a $80 billion rout last week" - Twitter. Nog 'n gerug versprei deur kort verkopers.


Saterdag 23 Des 2023

Op die internet - Suid Afrika

"Taxpayers not responding in time to requests for relevant material supporting their value-added tax (Vat) returns have been forewarned. @Sarstax will, from now on, issue estimated assessments." - Twitter. Wanneer die ANC bewind klaar is met die land sal geen besigheid oorbly nie. ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) se doeane het lank gelede 'n einde gemaak aan die bestelling van goedere uit die buiteland deur die pakkette te vertraag, of weg te gooi.


Vrydag 22 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

MC Mining Ltd (MCZ) was Coal of Africa (CZA) opdatering: senspdf.

Tencent (HK:0700) het -12.4% geval. Naspers (NPN) is middag -17.7% laer. Prosus shares tumble on Tencent plunge after China cracks down on gaming - Biznews.


Donderdag 21 Des 2023

Op die internet - Suid Afrika

"The IMF approved a $187 million transfer to Zambia, as the southern African faces fresh setbacks to an already prolonged debt restructuring process" - Twitter. Dis net 0.63% van ekonomiese uitset (bruto binnelandse produk), maar kyk na die wonderlike voorspoed in die res van Afrika. SA kiesers stem al 29 jaar vir die transformasie na agterlike Afrika.


Dinsdag 19 Des 2023

Op die internet - Suid Afrika

Why millionaires are calling it quits on South Africa - BusinessTech. Sedert ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) onder kakkop Kieswetter begin het om belastingbetalers te teister, was daar R1540 biljoen netto kapitaal uitvloei van Julie 2020 tot Maart 2022 volgens die land se lopende rekening balans (Trading Economics, Resbank tabel).

eNCA het 'n nuus opskrif: "Bespreking | Oorlog veterane klap Zuma se gedrag". Na 'n aantal terroriste aanvalle op 'n weerlose publiek, verkeer hulle onder die waan dat hulle "oorlog veterane" is. Hulle is oorlog misdadigers.

Van 16 Des: Volgens Ramapouse is "versoening ons grootste prestasie". Die ANC het hulself eensydig versoen. Die blankes het in 1985 begin om die land verlaat weens ANC geweld. Nog 'n vlaag van emigrasie het na 1994 gebeur. Volgens Statista het 915,000 Suid Afrikaners tot 2020 geëmigreer.

Van 13 Des: President Cyril Ramaphosa appeals High Court judgement setting aside recognition of His Majesty King Misuzulu - SA regering. Die vryheids vegters kan nie eers ooreenkom oor wie die Zoeloe heerser behoort te wees nie.


Maandag 18 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

Sun International (SUI) koop Peermont Groep: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

"LATEST: State unlawfully trying to make BEE a prerequisite for air services licenses" - Twitter.


Sondag 17 Des 2023

Op die internet - Suid Afrika

"Sunday, 17 December 2023: Due to consistent improvement in available generating capacity, loadshedding will remain suspended until 16:00 on Friday." - Twitter. Aand piek aanvraag is af na 23,471MW, teenoor beskikbare krag van 26,990W.

"News24 Business | Post Office closures will hit older people, says organisation" - Twitter. Die doel van 'n poskantoor is op pos af te lewer.

South Africa kisses over 1,500 businesses goodbye in 2023 - BusinessTech.


Vrydag 15 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

Kap Limited (KAP) bedryfs opdatering: senspdf.


Donderdag 14 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

Amplats (AMS) en Implats (IMP) is vandag +12.5% hoër, omdat die VSA Federale Reserwe Bank voorsitter aangedui het dat rentekoerse nie verder verhoog sal word nie. Dis seker spekulante in kort posisies wie aandele teruggekoop het. Die palladium prys is laat middag +11.4% hoër. Ekonomiese resessies kom eers na rentekoerse gepiek het.

Tharisa PLC (THA) resultate: Sep23. Min handel.

Op die internet - Suid Afrika

Onder die Ramaphosa presidentskap, het die ekonomie -38% gekrimp van die eerste kwartaal van 2018 tot die derde kwartaal vanjaar, volgens die Rand/$ wisselkoers en VSA geld groei. In die eerste kwartaal van 2021 het die ANC bewind die ekonomiese uitset sommer +11.5% aangepas. Daarsonder sou die val -44% gewees het sedert 2018. Die effek van transformasie begin stadig, en dan skielik. 'n Mens kan ooral sien hoe die blankes minder word, en Suid Afrika 'n arm Afrika land word.





Woensdag 13 Des 2023

Op die internet - Suid Afrika

"Stage 2 loadshedding will resume at 16:00 today until 05:00 on Thursday. Thereafter, loadshedding will be suspended from 05:00 until 16:00 on Thursday. The pattern of suspending loadshedding from 05:00 until 16:00 and implementing Stage 2 loadshedding from 16:00 until 05:00 will be implemented daily until Sunday afternoon." - Twitter.

Volgens die groei in M3 geld voorraad (blou) was nominale inflasie 6.3% in Oktober. Volgens die Rand/$ wisselkoers en VSA total skuld groei was inflasie 14.2% in die derde kwartaal. Die rede vir die verskil is dat die ANC bewind die ekonomie vernietig.




Dis veral sedert die Ramapouse presidentskap en sy kabinet van onbekwame idiote vanaf 15 Feb 2018 dat die ekonomie vernietig was:





Dinsdag 12 Des 2023

Op die internet - Suid Afrika

"After months of delays by National Treasury, Sakeliga has filed court papers to access all records related to Eskom’s withdrawn exemption. We also want the court to order that records related to similar exemptions granted to various state institutions be made public." - Twitter.


Saterdag 9 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

Anglo American PLC (AGL) het gister 'n opdatering gedoen met die opskrif: "Anglo American unlocks value through operational, cost and capital discipline". Die aandeelprys het gister -13.3% geval.


Vrydag 8 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

Anglo Platinum of Amplats (AMS) opdatering: senspdf.

Kumba (KIO) opdatering: senspdf.

Anglo American (AGL) opdatering: senspdf.

ABSA (ABG) opdatering: senspdf.

Die Brent olie prys is nou $75.20 x R18.86 = R1418 per vat, naby die Des 2022 tot Jul 2023 periode (onder). Sasol (SOL) se wins vir die 6m tot Junie was R20.48, wat die prys/wins R176.90/~R40.96 ~ 4.3 maak. Die 6m dividend was R10.00, wat nabelaste opbrengs 9.0% maak oor 'n jaar.




Op die internet - Suid Afrika

"[JHB-CPT] The train arrived in Wellington despite operational and infrastructure challenges. The journey will be completed by bus due to theft of overhead wire cables. Despite these challenges, we remain steadfast in our commitment to revive the long-distance service." - Twitter. Die ANC bewind het zero vermoë om 'n land te bestuur, terwyl kakkop Kieswetter en sy EFF werkers steeds aanhou om belastingbetalers se tyd te mors met onbenullige bedrae, met herhaalde navrae oor dieselfde inkomste soos psigopate.


Donderdag 7 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

Die platinum in dollars gaan lankal sywaarts. Die palladium prys val steeds, sonder steun. Die rhodium prys het in Aug opgehou val, en gaan sedertdien sywaarts. Voor 2019 was die prys baie laer, en 'n verdere val is moontlik.


Woensdag 6 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

Metair (MTA) opdatering: senspdf.

Tharisa PLC (THA) handels verklaring: senspdf. Min handel.


Dinsdag 5 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

Transaction Capital (TCP) resultate: Sep23, Sep23.


Maandag 4 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

Sygnia (SYG) resultate: Sep23. Gewoonlik min handel.

Alexander Forbes (AFH) resultate: Sep23. Gewoonlik min handel.

Nampak (NPK) resultate: Sep23, Mrt23.

Op die internet - Suid Afrika

Transnet R47B waarborg - JSE Sens. Alles waaraan die ANC vat, benodig 'n herstel plan.


Sondag 3 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

"Sunday, 03 December 2023: In order to manage emergency reserves, Stage 4 loadshedding will remain in force until 05:00 on Monday. Thereafter, Stage 3 loadshedding will be implemented from 05:00 until 16:00, followed by Stage 4 loadshedding until 05:00 on Tuesday. This pattern of Stage 3 loadshedding in the morning and Stage 4 loadshedding in the evening will be repeated daily until Friday at 16:00. Eskom will communicate should any significant changes occur." - Eskom, Twitter.


Saterdag 2 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

"Saturday, 02 December 2023: Stage 4 loadshedding will be implemented at 20:00 tonight until 05:00 on Monday, in order to replenish the dam levels at the pumped storage power stations in preparation for the week ahead" - Eskom, Twitter. Beurtkrag tye is net so ongeorganiseerd soos die bestuur.


Vrydag 1 Des 2023

Aandele - Suid Afrika

Fortress A & B (FFA) (FFB) opdatering: senspdf.

Tiger Brands (TBS) resultate: Sep23, Sep23.

Op die internet - Suid Afrika

"Due to the sustained improvement of the generation capacity with unplanned outages at 13 542MW, loadshedding will be reduced to Stage 2 from 10:00 today until 16:00. Thereafter, Stage 3 loadshedding will be implemented from 16:00 until 05:00 on Sunday when loadshedding will be suspended from 05:00 until 16:00. On Sunday, Stage 3 loadshedding will resume from 16:00 until 05:00 on Monday." - Eskom, Twitter.

Die 95 oktaan petrol prys jaar inflasie vir Des is 2253c/2281c = -1.2% by die kus, en 2325c/2346c = -0.9% binnelands. Oor vyf jaar is dit +9.0% per jaar by die kus.


Ouer webjoernaal


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.aandele.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2024