"Due to improved generation recovery and emergency reserves, Stage 3 loadshedding was implemented at 10:00 today until 16:00. Thereafter, Stage 4 loadshedding will be implemented from 16:00 until 20:00, followed by Stage 5 loadshedding from 20:00 until 05:00 on Friday. " - Eskom, Twitter.
Stefanutti Stocks (SSK) resultate: Aug23. Geen handel.
Op die internet - Suid Afrika
" In order to replenish emergency reserves, Stage 4 loadshedding will continue to be implemented until 20:00 today. Thereafter, Stage 6 loadshedding will be implemented from 20:00 until 05:00 on Wednesday, followed by Stage 4 loadshedding from 05:00 until 20:00. The pattern of implementing Stage 4 from 05:00 until 20:00 and Stage 6 from 20:00 until 05:00 will be repeated daily until Saturday morning. " - Eskom, Twitter.
Suid Afrika se ekonomiese uitset per persoon relatief tot die geld in omloop as nominale inflasie koers het van 96.3 in 1966 tot 24.3 gedaal. Die syfer vir Zimbabwe is 4.6. Die syfer vir Suid Afrika kan nog -80% val, die eind bestemming vir die ANC vryheids vegters.
Maandag 27 Nov 2023
Aandele - Suid Afrika
Tsogo Sun (TSG) was Tsogo Sun Gaming (TSG), resultate: Sep23, Sep23.
"Loadshedding will be reduced to Stage 4 from 12:00 midday until 05:00 on Monday" - Eskom, Twitter.
"[WATCH] President Cyril Ramaphosa is in Jozini local municipality in KwaZulu-Natal for the official opening of the Bhekindoda water scheme" - Twitter. Die groot opperhoof wy 'n kraan in.
Saterdag 25 Nov 2023
Op die internet - Suid Afrika
"South Africa’s ruling African National Congress said commercial lenders found to have manipulated the nation’s currency should be charged with economic sabotage" - Twitter. Die ANC saboteurs het die waarde van die Rand vernietig deur 25x meer geld te druk sedert 1994, en die Reserwe Bank het nie sy grondwetlike verpligting nagekom deur die Rand tuimelings te keer nie.
"Loadshedding will be increased to Stage 6 from 12:00 until 05:00 on Monday." - Eskom, Twitter. Ramasmeer 50% is verras en geskok dat parlement hom nie jare gelede vervang het nie. Die totale onbekwaamheid wat 'n mens in die TBVC state en die res van Afrika gesien het, is nou in Suid Afrika.
Van 16 Jul 2022: "President Cyril Ramaphosa on a guided tour of the Tutuka Power Station in Standerton, Mpumalanga, where the President is visiting the plant to gain an understanding of the challenges affecting Eskom’s generation fleet and Tutuka Power Station" - Twitter. Vandat Ramasmeer 50% die kragstasie besoek het, het die land nie meer krag onderbrekings nie.
"President Cyril Ramaphosa visits Port of Richards Bay" - SA Goewerment "... to assess the state of the port and efforts underway to address congestion". Met ander woorde, fokkol gaan gedoen word.
"WATCH: MPs vote for the removal of two judges for the first time in SA history" - Twitter. Dis net vir wangedrag. Die groter probleem is die ANC regters kan nie wette reg vertolk nie.
Mr Price (MRP) resultate: Sep23, Sep23. Oor 10 jaar was inkomste groei 8.9% per jaar, en wins groei 4.5% per jaar. Daarby kom 'n dividend opbrengs van omtrent (447.1c + 283.5c)/R148.49 -20% = 3.9%.
Frontier Transport Holdings Limited (FTH) was Hosken Passenger Logistics and Rail (HPR) resultate: Sep23. Min handel.
Op die internet - Suid Afrika
Eskom moes steeds 4238MW se las afskud - Eskom, Twitter.
Reunert (RLO) resultate: Sep23, Sep23. Inkomste groei 2.0% per jaar oor 10 jaar, na verkoop van Nashua Mobile, of 6.6% per jaar oor 9 jaar. Wins groei 0.52% per jaar oor 10 jaar.
Die Rand prys van Brent olie (bruin) volg geld voorraad (groen) as nominale inflasie koers.
Op die internet - Suid Afrika
"Due to insufficient emergency reserves and generation capacity as a result of four units not returning to service as planned, Stage 4 loadshedding was implemented this morning at 02:31until further notice." - Eskom, Twitter.
"Calling potential bidders. The Gautrain Management Agency seeks to appoint a delivery partner to operate, maintain, upgrade, and modernise the Gautrain – commencing March 2026" - Twitter. Belasting betalers moet meer geld opdok vir opgradering.
"Due to constant backlogs and delays, the fleet of vessels and containers at the Durban port will only be cleared in February next year" - Twitter.
"In order to replenish emergency reserves in preparation for the week ahead, Stage 3 loadshedding will be implemented from 09:00 this morning until 05:00 on Monday." - Eskom, Twitter. Al die kragstasies wat aankom, en dis steeds vlak 3 beurtkrag op 'n Sondag.
"We want women as pilots, we want women as aeronautical engineers, we want women in these sophisticated careers in the aviation sector,” transport minister Sindisiwe Chikunga told Business Times on the sidelines of last week's Aviation Industry Awards". Om die werkloosheids probleem op te los, gaan die ANC bewind 10 miljoen swart vlieëniers oplei. Almal gaan vlieëniers wees. Jy gaan 'n vlieënier wees. En jy gaan 'n vlieënier wees ....
Saterdag 18 Nov 2023
Op die internet - Suid Afrika
"Koeberg Unit is safely and successfully synchronised to the grid" - Eskom, Twitter.
‘A war crime is under way’: Ramaphosa calls on ICC to investigate Israel - Twitter. Niemand stel belang in sy mening nie. Suid Afrika is onbenullig vir die res van die wêreld, en word amper nooit in buitelandse media gedek nie. Die plaaslike bevolking stel net belang in toelaes. Hy verkeer onder die waan die wêreld belang stel omdat die Verenigde Koninkryk die anti-apartheid veldtog gelei het.
Die afgelope 30 jaar het die media die moontlike verhoging in belasting bronne bespreek. Dit het voorstelle geword wat die ANC bewind aanvaar het. Daar is geen belasting wat voordelig is vir die bevolking nie. Alles veroorsaak inflasie en 'n swakker ekonomie, wat die armes verder verarm. Vir ekonomiese groei moet die regering uitgawes verminder word.
Volgens die ANC bewind se Ekonomiese Vennootskap Ooreenkoms met die Verenigde Koninkryk word uitvoere beperk met kwotas. Permitte sal toegeken word volgens Swart Ekonomiese Bemagtiging status: Goewerments Kennisgewing 1 Nov 2023. Die blote feit dat uitvoere beperk word, is alreeds belaglik.
"The value of South Africa's automotive sales to the US increased by 447% between 2001 and 2022 under Agoa" - Twitter. Die motors word deur die plaaslike bevolking gesubsidieer sodat Amerikaners goedkoper motors kan koop.
"Stage 1 loadshedding will be implemented from 16:00 today until 05:00 on Monday. Thereafter, loadshedding will vary between Stages 1, 2 and 3 for the remainder of the week." - Eskom, Twitter.
Saterdag 11 Nov 2023
Op die internet - Suid Afrika
"South Africa has experienced intermittent power cuts since 2008 but outages this year have escalated to the point where they disrupt daily life. With no immediate fix on the horizon, people are increasingly turning to renewable energy." - Twitter. Munisipaliteite hef 'n vaste maandelikse fooi vir elektrisiteit ongeag van verbruik, wat sonkrag 'n oorbodige uitgawe maak. Verbruikers moet die munisipaliteite hof toe sleep.
Foschini (TFG) resultate: Sep23, Sep23. 'n Groot styging in verkope, maar laer wins gewoonlik beteken dit verkoops pryse was baie verhoog, maar minder goedere was verkoop weens groter armoede.
Die palladium prys het na $1100 geval, terug na 2018 vlakke. Die platinum prys word deur die Rand en plaaslike inflasie bepaal, en verhandel sedert 2015 sywaarts in dollars. Die groei in elektriese voertuie verminder aanvraag.
Op die internet - Suid Afrika
"Laudable progress in attracting municipalities to the Eskom debt write-off programme represents only the end of the beginning. Without diligent execution over the coming three years, we could soon be back to square one." - Twitter. In plaas van skuld afskryf, moes elektrisiteit al lankal afgesny gewees het. Munisipaliteite sny onmiddelik eienaars in die meer gegoede woonbuurtes se elektrisisteit of water af as hulle nie betaal nie.
"South African Revenue Service (@sarstax) expressed concern about taxpayers who remain 'intentionally non-compliant' by making false declarations or ignoring their legal obligations." - Moneyweb. Belastingbetalers het kommer uitgespreek oor die teistering deur ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) met willekeurige belasting aanslagte.
"The case against former Passenger Rail Agency of South Africa (Prasa) acting CEO Mthuthuzeli Swartz, who stands accused of stealing and selling 42km of railway line in the Eastern Cape, remains in limbo after four years of court postponements." - Moneyweb.
"The country of Malawi devalued its currency by 44% today" - Twitter.
"The IMF has agreed to significantly expand financial support for Kenya, President William Ruto’s chief economic adviser says" - Twitter. The regering skuld tot ekonomiese uitset het in 2012 na 28.2% gedaal, en weer na 67.3% gestyg in 2022 om gratis voordele aan kiesers uit te deel (Trading Economics).
"What do you think about Gautrain's plans to enhance the rail network in Gauteng?" - Twitter. Die trein word hoofsaaklik deur belasting betalers onderhou. Die koste van diens is hopeloos te hoog vir 'n arm Afrika land.
Sondag 5 Nov 2023
Op die internet - Suid Afrika
"Due to improved generation capacity and sufficient emergency reserves for the week ahead, Stage 2 loadshedding will be implemented from 16:00 today until 05:00 on Monday. Thereafter, loadshedding will be suspended from 05:00 until 16:00. Stage 2 loadshedding will resume from 16:00 until 05:00 on Tuesday. This pattern of suspending loadshedding during the day and implementing Stage 2 loadshedding during the evening peak will be repeated daily until further notice." - Eskom, Twitter.
Saterdag 4 Nov 2023
Op die internet - Suid Afrika
Na Eskom se positiewe nuus oor Kusile eenhede wat verbind is, is daar weer 2250MW tekort - Eskom, Twitter.
Mense kla oor maandelikse fooie by aandeel makelaars. Voor die internet het aandeelhouers 'n papier sertifikaat gehad. Dit het niks gekos om aandele onbepaald te besit nie. Die enigste koste was die koop of verkoop transaksie. Parlement behoort wetgewing te maak wat die gratis besit van aandele moontlik maak.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 3 loadshedding will be implemented from 16:00 today until 05:00 on Saturday. Thereafter, Stage 1 and 2 loadshedding will be implemented until further notice" - Eskom, Twitter.
Die media verduidelik nie aan die publiek wat 'n absolute ramp die ANC bewind is nie. Skuld groei buite beheer.
" 'Not just rocks.' Africa needs to up its game in terms of exports to the US, says Patel" - Twitter. 'n Regering van onbekwame gekke vertel vir ander mense wat om te doen.
Die VSA handels ooreenkoms met Afrika, Agoa (African Growth and Opportunity Act), moet weer hernu word. Na die ooreenkoms in 2000 in werking getree het, was daar 'n aanvanklike toename in VSA invoere van Suid Afrika relatief tot VSA ekonomiese uitset (blou), en uitvoere uit Suid Afrika na die VSA relatief ekonomiese uitset (rooi). Van 2009 tot 2019 was Suid Afrika se uitvoere (rooi) dieselfde as net voor 2000. In die tweede kwartaal was VSA invoere net 1/1700 van die ekonomie, en Suid Afrika 4.3%.
Clicks (CLS) het opgeskiet na 'n prys/wins van R284.31/R10.445 = 27.2, seker weens spekulante wie kort posisies sluit. Verkope groei was +4.8%, en wins groei 1.1%.
Op die internet - Suid Afrika
"The Competition Tribunal has approved a takeover of Engen by Dutch-Swiss commodities group Vitol Energies, but has imposed a raft of conditions, including procuring locally refined products, and boosting black ownership in the value chain." - senspdf. Die ANC se rassistiese beleid het niks te doen met mededinging nie.
Volgens die medium termyn staats begroting (net 4 maande voor die hoof begroting) vir die 2023/24 jaar daal inkomste van R1958.9B na R1915.5B (-R43.4B), en uitgawes styg van 2242.6B na 2262.0B (+R19.4B) teenoor die Februarie begroting.
Suid Afrika se staat skuld (onder) het opgeskiet sedert 2009 onder die Zuma-Ramaphosa bewind, na R4775B aan die einde van 2022, wat R159,000 per huishouding is. In plaas van die skuld verminder, volgens die medium termyn begroting wil die ANC bewind nog R553.7B per jaar leen die volgende 3 jaar, wat R18,500 per huishouding per jaar is.
Volgens die rentekoers op die 10 jaar staatseffekte, het die rente koste na R546B opgeskiet aan die einde van 2022 (onder). Die rente koste werk uit op R1500 per maand per huishouding. Baie huishoudings verdien nie eers soveel nie.
Die rente koste het 'n rekord vlak van 8.1% van die ekonomiese uitset bereik (onder).
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.