Implats se kostes het 8.3% pj gestyg oor 10 jaar, teenoor M3 geldvoorraad 7.1% pj, en Rand wisselkoers inflasie 12.5% pj. Die ekonomie het net 6.1% pj gegroei.
"Woolworths plans to expand the size of existing stores, add new outlets and also invest in back-end supply chain and distribution." - Twitter. Woolworths se kliente verminder, want die bevolking word armer. Die grootste afdeling is voedsel, wat +8.2% die afgelope jaar gegroei het, teenoor SA inflasie van 22.9% volgens die Rand wisselkoers. Oor 5 jaar het hulle voedsel kostes 9.6% pj gestyg, teenoor M3 geld voorraad 7.1% pj, en wisselkoers inflasie van 15.2% pj.
Die ekonomiese "groei" word totaal oorheers deur inflasie. Beleggings word bepaal deur watter besighede die inflasie kan deurgee.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 4 loadshedding will continue to be implemented daily until 05:00 on Sunday" - Eskom, Twitter.
"Stage 4 loadshedding will be maintained until 16:00 today. This is due to the loss of 3 generation units last night, and the need to replenish the emergency generation reserves" - Eskom, Twitter.
How ratepayers have been robbed by municipalities - Business Live. "Despite municipal revenue increasing by about 18% a year for the past 12 years ...". Dis sodat die ANC/DA gratis dienste kan uitdeel vir stemme.
Blue Label Telecoms (BLU) resultate: Mei23, Mei23.
Woolworths (WHL) resultate: Jun23, Jun23. Inkomste was -11.6% laer, wat dit amper 5 jaar terugneem, en voortgesette wins per aandeel laer as 2016. Dis onduidelik waarom David Jones verkoop was. David Jones word verkoop vir R1.129B (A$92.5M), en was in 2014 vir R21.4B (A$2150M) gekoop.
Motus Holdings (MTH) resultate: Jun23. Min handel.
Op die internet - Suid Afrika
Tax efficiency in investing/ - Anchor Capital. Kapitaal wins belasting en rente belasting is meestal belasting op inflasie. Weens hoër inflasie in Suid Afrika, is belasting hoër op beleggings in Suid Afrika. Belê in die buiteland.
"South Africa July Budget Deficit -ZAR143.76B; est. -ZAR115.5B (Range of Estimates: -R130bn to -R70bn)" - Twitter. Die begrote tekort vir die jaar 2023/24 was -R283.7B. M3 geld voorraad was in Julie R423 biljoen meer as 'n jaar gelede.
"Gabon's former President Omar Bongo had 70 bank accounts, 39 apartments, 2 Ferraris, 6 Mercedes Benz cars, 3 Porsches and a Bugatti in France." - Twitter.
Die wisselvalligheid van die Rand wisselkoers, weens die versuim van die Reserwe Bank om sy grondwetlike verpligtings na te kom, maak dit moeilik om dit vir statistiek te gebruik. Volgens die groei in M3 geld voorraad en VSA totale skuld, is die aantal Amerikaners wat nodig is om Suid Afrika se ekonomiese uitset te lewer onder getoon in miljoene persone. Dis nou 5.3 miljoen. Sedert 1986 het die ekonomies bedrywige bevolking dieselfde gebly, terwyl die bevolking meer as verdubbel het. Voor 1986 was Suid Afrika die grootste goud uitvoerder, en was minder mense nodig vir dieselfde uitset.
Dinsdag 29 Aug 2023
Aandele - Suid Afrika
Woolworths (WHL) weer handels verklaring: senspdf.
Supergroup (SPG) resultate: Jun23, Jun23. Die aandeel prys het 'n piek van R105 in 1998 bereik, na R38 getuimel, 'n piek van R152 of R74 in 2007 bereik, na R4.89 of R2.50 in 2009 getuimel, 'n piek van R46 in 2018, na R12 in 2020 geval. Die aandeelprys is nou R35.38 teenoor verkope/aandeel van R181.10 en 'n wins marge van 2.6%.
"Stage 2 loadshedding will continue until 16:00 today. Thereafter, Stage 4 loadshedding will be implemented until 05:00 on Wednesday" - Eskom, Twitter.
"Due to the loss of 3 generation units last night, loadshedding will be increased to Stage 2 from 05:00 until 16:00 today. Eskom will publish another update this afternoon." - Eskom, Twitter.
Die groot opperhoof Ramaphoos het Zimbabwe se diktator geluk gewees met die steel van nog 'n verkiesing. ANC waarnemers bestudeer waarskynlik die metodes vir plaaslike toepassing.
"US crypto exchange #Kraken stopped accepting deposits from South Africans on Friday last week, following a decision by the exchange’s banking partner to place SA on an anti-money laundering blacklist." - Twitter. Grap van die dag.
Maandag 28 Aug 2023
Aandele - Suid Afrika
Murray & Roberts (MUR) handels verklaring: senspdf.
CA Sales Holdings (CAA) resultate: Jun23. Min handel.
"Government estimates that South Africa needs north of R200 billion to finance the expansion of the transmission network." - Twitter. Dis R11,000 per huishouding, waarvan 80% nie betaal nie. Suid Afrika het nie die werkende bevolking of die ekonomiese groei om vir elektrisiteit uitbreiding te betaal nie.
Die aantal Amerikaners wat nodig is om Suid Afrika se ekonomiese uitset te lewer word onder getoon in miljoene persone. Dis nou 4.8 miljoen. Die pieke en valleie is die wisselvalligheid van die Rand. Die piek rondom 2011 is die hoë platinum prys. Die ekonomies bedrywige bevolking het nie toegeneem oor 50 jaar nie, terwyl die bevolking meer as verdubbel het.
Sondag 27 Aug 2023
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 3 loadshedding will resume at 16:00 today until 05:00 on Monday. Thereafter, Stage 1 loadshedding will be implemented until 16:00, followed by Stage 3 loadshedding until 05:00 on Tuesday. This pattern will be implemented daily until further notice. Eskom will publish another update should any significant changes occur." - Eskom, Twitter.
"Loadshedding was suspended at 02:10 this morning until 16:00 today, owing to lower weekend demand and adequate emergency generation reserves. Eskom will publish another update this afternoon." - Eskom, Twitter.
Rugby wêreld beker wedderye het steeds Nieu-Seeland as gunsteling teen 3/1, en Suid Afrika na Frankryk op 9/2. As die All Blacks die wêreld beker wen, is die titel "wêreld kampioen" nou klaar beskadig deur die groot verloor net voor die toernooi. Dit lyk of Nieu-Seeland en Engeland probeer om swak te begin in die beker, en op te bou na die finaal.
Eskom se beskikbare drywing het geval na 25,817 MW. Daar is geen vordering nie. Twitter.
"Agri SA warns that pressure on the agricultural sector from rising costs is beginning to show, threatening the country’s food security." - Twitter. Asof die ANC omgee vir landbou of voedsel sekerheid.
Saterdag 26 Aug 2023
Op die internet - Suid Afrika
"Loadshedding was suspended at 12:50 this afternoon until 16:00, due to lower weekend demand. Stage 3 loadshedding will be implemented from16:00 today until 05:00 on Sunday, followed Stage 1 loadshedding until 16:00. " - Eskom, Twitter.
Eskom het 27,226 MW beskikbaar, teenoor aanvraag van 25,743 MW, maar het steeds las verminder met 2,661 MW. Die syfers maak nie sin nie. Twitter. Dit was al jare gelede duidelik uit stem statistiek dat Mugabe eenvoudig blok stemme bygevoeg het.
Northam Platinum (NPH) (was NHM) resultate: Jun23, Jun23. Oor 10 jaar het verkope 24.5% per jaar gegroei, en wins per aandeel 33.3% pj, maar die aandeel prys net 7.8% pj. Die prys/wins was R60/R1.365 = 44 tien jaar gelede.
Die prys van palladium en rhodium het nog nie 'n bodem bereik nie. Wag vir die wêreldwye resessie wat kom.
Op die internet - Suid Afrika
"Loadshedding will continue to be implemented as per the pattern previously communicated, where Stage 3 loadshedding is implemented from 16:00 until 05:00 and Stage 1 loadshedding is implemented from 05:00 until 16:00." - Eskom, Twitter.
Dit lyk of kiesers en die media nie die agteruitgang weens politieke beleid insien nie. Die ANC bewind probeer die 81% swart bevolking onderhou uit die ekonomie wat die 6.1% blankes geskep het. Dis niks nuuts nie. Gedurende apartheid was die blanke ekonomie by verre die grootste inkomste bron vir die TBVC state, deur werker inkomste en geldelike steun uit Pretoria. Daar was slegs oorlewings boerdery wat minimale inkomste gelewer het.
Die ANC het die blanke ekonomie probeer versprei met regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging, en toelaes. Al wat gebeur het, is dat die ekonomie saam met die blankes gekrimp het. Die DA verskaf ook gratis munisipale uitgawes aan die armes, wat die tariewe vir die res opgejaag het.
"This is the second consecutive month that inflation was below the 6% upper limit of the SA Reserve Bank's target range." - Twitter. Die media versprei die ANC bewind se vervalste inflasie statistiek. Almal kan die stygings in hulle maandelikse uitgawes sien.
Weens 'n nuwe kapasiteits fooi, het elektrisiteits tariewe vir 350kWh van R36.35 + R651.77 'n jaar gelede, na R367.98 + R748.65 = 62% gestyg. Die styging in party kruideniersware items teenoor 'n jaar gelede: 16% 48% 40% 15% 0% 18% 12%. M3 geld voorraad groei was 11.15% in Junie. Inflasie is duidelik hoër as dit. Die Rand/$ wisselkoers en VSA geld voorraad wys 'n inflasie koers van 22.9% oor 'n jaar, of 15.7% p.j. oor twee jaar, of 15.2% p.j. oor 5 jaar.
"South Africa’s state-owned rail network operator, Transnet, has hired five private security companies in an effort to reduce chronic theft and vandalism of trains that disrupt its operations." - Twitter. Onder die ANC bewind word die helfte van die bevolking in diens geneem om te verhoed dat die ander helfte steel, omdat misdadigers nie in vervolg word nie.
"China donates millions to help load shedding" - Twitter. Suid Afrika se hoof bedelaar staan weer bakhand. R650M dek een dag van Eskom se uitgawes.
"NOW - China's Xi arrives in South Africa for the BRICS summit" - Twitter. Hulle moes vuvuzelas geblaas het.
"The New Development Bank, formed by the BRICS bloc of nations, is considering loaning R18 billion to Transnet to upgrade its locomotives." - Twitter. Wie gaan die skuld en die rente betaal? Die reisigers wie niks of amper niks vir die diens betaal nie?
"The tax agency says Erasmus used an 'impermissible tax avoidance arrangement' so as not to pay dividends tax on a cash distribution of more than a billion rand that he and his family trust received in 2015." - Twitter. Wanneer ryk mense dom genoeg is in Suid Afrika te bly.
"Xi state visit: President Cyril Ramaphosa lauds China for helping SA rebuild from ruins of Apartheid" - Twitter. Ekonomiese uitset (rooi) het 'n piek bereik in 1993. Dis nou minder as 45% volgens die wisselkoers. Welvaart per persoon (blou) daal sedert ten minste 1967, omdat die swart bevolking toegeneem het sonder 'n noemenswaardige bydrae tot die ekonomie. Armoede versnel weer, omdat die ANC bewind baie geld begin druk het. Almal ervaar die inflasie.
Inflasie was 22.5% in die eerste kwartaal volgens die Rand wisselkoers en VSA geld in omloop:
"Stage 3 loadshedding will resume at 16:00 today until 05:00 on Tuesday. Thereafter, Stage 1 loadshedding will be implemented until 16:00, followed by Stage 3 loadshedding until 05:00 on Wednesday. This pattern will be implemented daily until further notice." - Eskom, Twitter.
"Due to an improved generation system, as well as full recovery in emergency generation reserves, Loadshedding has been suspended from 11:30 until 16:00 today. Eskom will publish another update this afternoon." - Eskom, Twitter.
Die BRICS lande vergader in Suid Afrika van 22 Aug tot 24 Aug. Die ekonomiese grootte van die lande in 2022: Brasilië $1.92t, Rusland $2.24t, Indië $3.39t, China $17.96t, Suid Afrika $0.405t (Wêreld Bank). Suid Afrika se ekonomie is 1.6% van die totaal. As die nie was vir die blankes wie die land ontwikkel het nie, sou die ekonomie omtrent 0.3% gewees het.
"Entrepreneur and township economy expert GG Alcock says South Africa’s economy is much healthier than what people are told" - Twitter. Onsin, geen land wat voorspoedig is, het 'n swak geld eenheid nie.
"Covid-19: A momentous court victory! Pretoria High Court orders public release of vaccine contracts." - Twitter.
Woensdag 16 Aug 2023
Aandele - Suid Afrika
Tencent (HK 0700) se inkomste vir die kwartaal tot Jun was +11.3% hoër, en verdienste per aandeel RMB2.695 teenoor RMB1.915 laasjaar, of nie-IFRS RMB3.875 teenoor RMB2.896: Tencent.
NEPI Rockcastle PLC (NRP) handels verklaring: senspdf.
Sasol (SOL) is van die min besighede wat by inflasie bly. Sedert 1997 het inkomste 12.6% per jaar gegroei, en wins 11.4% p.j.. M3 geld voorraad as nominale inflasie koers was 10.5% p.j. sedert 1997. Die aandeel prys was rondom R50 in 1997. Die aandeel prys was op- en afgejaag volgens die olie prys. Dis nou R245.70, wat groei van net 6.6% per jaar is. Daar is 'n groot wins gaping tussen die poliëtileen prys en die VSA gas prys. Die rede vir die swak wins kan nie uit die nuttelose finansiële state afgelei word nie.
Shoprite (SHP) se verkope het 13.1% p.j. gestyg oor 25 jaar, en die aandeel prys 14.8% p.j.. Die aandeel prys het baie gestyg vir die eerste 15 jaar, en meestal sywaarts gegaan vir die laaste 10 jaar.
Op die internet - Suid Afrika
Die land se groot opperhoof Ramaphoos sê hulle reageer nie op dreigemente nie. As terroriste het die ANC die publiek met geweld gedreig. ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) dreig belasting betalers af om elke laaste sent te steel vir ANC ondersteuners.
Relatief tot Malawi se wisselkoers en VSA geld in omloop, het die ekonomie voor 1985 getuimel, en sedertdien nie gegroei nie. Dit bevestig die waarneming dat Afrika nie ontwikkel nie.
"Due to a lack of planning and poor technical skills, the country needs additional funding for its infrastructure projects." - Twitter. Infrastruktuur aanvraag begin met 'n bevolking wat die ekonomie ontwikkel met nuwe besighede. Die bevolking bestaan nie.
Maandag 14 Aug 2023
Aandele - Suid Afrika
Maatskappye verklaar hoë inkomste en geen wins groei. Dit beteken groot prys stygings op hulle produkte, waarskynlik teen laer volume, maar kostes het nog meer gestyg. Die hoë inflasie is weens die ANC en DA se gratis dienste.
MTN (MTN) resultate: Jun23, Jun23. Ten spyte van 'n 16.1% inkomste groei, was verdunde wesens verdienste per aandeel 531c teenoor 552c verlede jaar verklaar.
Italtile (ITE) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik lae handel.
"Stage 3 loadshedding will be implemented from 16:00 today until 05:00 on Tuesday. Thereafter, Stage 1 loadshedding will be implemented from 05:00 until 16:00." - Eskom, Twitter.
"[PRESIDENT'S DESK] Our country is grateful to the actions of many South Africans who, acting as individuals & through various organisations across society, exposed state capture and, in many ways, ensured that decisive steps are taken to end it" - Twitter. M.A.W. hulle verag die persone wat ANC korrupsie ontbloot het.
"Trains retuned in Soweto, work is underway to bring back the JHB to PTA line." - Twitter. Wie betaal vir die moderne trein?
Na 1994 het die ANC bewind wonderbaarlike reële ekonomiese groei (blou) opgetower. Die werklike ekonomiese groei volgens die groei in geld voorraad (rooi) het gedaal. Almal kan die verval sien. Die ekonomiese groei volgens die amptelike inflasie koers (pers) het nog meer gestyg, omdat die amptelike inflasie koers 'n groter vervalsing is.
Tussen 1980 en 1994 was reële ekonomiese groei (pers) naby die geld voorraad grafiek (rooi), omdat die Nasionale Party die regte inflasie syfers verklaar het. Voor 1980 was Suid Afrika die grootste goud uitvoerder, wat Europese immigrasie gebring het, en was hoë ekonomiese groei wel moontlik.
"Stage 3 loadshedding will continue to be implemented until 05:00 on Sunday. Thereafter, Stage 1 and 3 loadshedding will be implemented until Monday.." - Eskom, Twitter.
"Due to a shortage of generating capacity, it has become necessary to extend the implementation of Stage 3 loadshedding from 05:00 this morning until further notice. Eskom will provide an update later this afternoon." - Eskom, Twitter.
Eastplats, Eastern Platinum (EPS) resultate: Jun23. Amper geen handel.
Op die internet - Suid Afrika
South Africa releases Zuma from prison – again - Daily Investor. Dis die einde van nog 'n waarheids en versienings kommissie. Geen korrupte ANC kameraad sal vervolg word nie, net mense wie nie ANC lede is nie. Nie alleen word die meeste misdade nie ondersoek nie, die nie-geweldadige misdadigers word vrygelaat.
Die minibus taxi probleme in Kaapstad is negatief vir die DA se steun voor volgende jaar se verkiesing. Dit maak die DA se kieser omkopery met gratis dienste ongedaan.
"Loadshedding will be implemented at Stage 3 from 16:00 today until 05:00 on Wednesday. Thereafter, loadshedding will be suspended until 16:00." - Eskom, Twitter.
Spur (SUR) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik min handel.
Pan African Resources PLC (PAN) bedryf opdatering: senspdf.
"PPC, South Africa's largest cement manufacturer, has announced a R380 million empowerment deal that will hand a tenth of its domestic operations to qualifying employees" - Twitter. Die aandeel prys het van R34 in 2007 na R2.70 nou geval. Verkope was R5.57B in 2007, en R9.902B in 2023. Die Rand in omloop het 3.3x toegeneem oor die tydperk, dus verkope is nou 54% van 2007.
Op die internet - Suid Afrika
"Rand is 50% undervalued, Big Mac index shows" - Twitter.
President Xi Jinping to visit South Africa - Daily Investor. Die strate waarlangs hulle ry sal leeggemaak word. Mense wie in die omgewing bly sal nêrens kan ry nie. Slagplate sal skielik reggemaak word, en onkruid verwyder word.
Sondag 6 Aug 2023
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 3 loadshedding will be implemented from 16:00 today until 05:00 on Monday. Thereafter, loadshedding will be implemented at Stages 1 and 4 daily" - Eskom, Twitter.
"Hundreds of trucks filled with coal destined for Europe were backed up for 7km on the N2 freeway in Richards Bay on Friday because the port lacks capacity to process them." - Twitter. Alweer.
Die land se hoof bedelaar Ramaphosa weier om op te tree teen die EFF oor 'n ou lied oor boere aanval. Dis soos verstandelik vertraagdes wie dieselfde gesegde oor en oor herhaal. Na 29 jaar het die swartes niks bereik nie. Al wat hulle kan doen is om te sing, en te moor. Die ANC bewind glo ook dat die grond wat hulle van die Khoisan gevat het, aan swartes behoort, daarom die verandering van die grondwet.
"Due to lower demand, loadshedding will be implemented at Stages 1 and 3 over the weekend" - Eskom, Twitter.
"MUST READ: A T-shirt at R4,6k; R44k for an umbrella, R980 for a coaster, R668k to print a 100 copies of a document – these are just some of the inflated prices revealed by #OUTA’s investigation into one specific tender at Services SETA (Sector Education and Training Authorities). Guess who the official in charge of the tender was? #AndileNongogo, then #SSETA CEO, now in charge of #NSFAS (National Student Financial Aid Scheme). OUTA says #AndileNongogo shouldn't be allowed near the public purse." - Twitter. Bedelaar Ramaphosa is die opperhoof oor 'n klomp korrupte staats organisasies.
Die mededinging kommissie se beslissing oor Takealot ignoreer die hoof probleem, naamlik dat Takealot teen 'n verlies bedryf word om mededinging uit te skakel. Die kommissie meng in met die werking van hulle webwerf, soos om winkel uitlegte aan kleinhandelaars voort te skryf, en bedel soos Ramaphosa vir gratis voordele aan "voorheen" benadeeldes. Na 29 jaar van vryheid is hulle steeds voorheen benadeel. Dis waarom 'n mens in Afrika slegs 'n besigheid bedryf wat maklik gesluit kan word.
"The New York Times actually has the nerve to support calls for genocide! If ever there was a time to cancel that publication, it is now." - Elon Musk - Twitter. Koerant en tydskrif verkope daal vir baie dekades. Die skrywers vir die linkse media bly in hulle eie wêreld in luukse woonbuurtes, weg van die armes. Wanneer hulle idees 'n werklikheid word in hulle omgewing, trek hulle, soos die linkses wat Suid Afrika in 1994 verlaat het.
Shaftesbury Capital PLC (SHC) was CapCo/Capital & Counties Properties (CCO) resultate: Jun23, Jun23.
Op die internet - Suid Afrika
In Jun 2023 was 18.970M sosiale toelaes en ander voordele aan 11.830M begunstigdes betaal (Sassa). Die grootste aantal toelaes was Kinder Steun Toelaes van 13.202M aan 7.405M begunstiges, en Ouderdom Toelaes van 3.934M. Die res was 1.834M.
As die kinder toelaes aan een ouer betaal word, dan is 14.810M ouers betrokke. In Mei was 14.4M aansoeke vir die R350 maatskaplike nood toelaes ("SRD") ontvang, en 8.4M was betaal (IOL). Al die ouers en ander begunstiges uitgesluit pensioenarisse is 25.0M uit 'n werkende ouderdom bevolking onder 60 jaar van omtrent 33M. Dus 76% verdien so min dat hulle toelaes ontvang, vergeleke met 'n amptelike werkloosheid van 32.7% aan die einde van 2022.
Suid Afrika se vervaardiging is 5.9% van wat dit was in 1994 volgens geld voorraad groei as nominale inflasie koers. Dit het voor 1994 al geval.
Regerings uitgawes relatief tot M3 geld voorraad as nominale inflasie koers. Die ANC bewind het probeer om regerings uitgawes by inflasie te hou, maar is nou 62% van 1994 soos wat die ekonomie gekrimp het.
Die 95 oktaan petrol prys jaar inflasie vir Aug is 2211c/2477c = -10.7% laer by die kus, en 2283c/2542c = -10.2% binnelands. Oor vyf jaar is dit +7.4% per jaar by die kus.
Eskom se verskaffing het verbeter, anders sou die groter winter aanvraag beurtkrag opgestoot het na vlak 6.
Royal Bafokeng Platinum (RBP) verpligte verkoop en opheffing van handel: senspdf.
Na die jaar 2000 was rentekoerse verlaag (rooi). 'n Klomp geld was gedruk (groen) wat inflasie opgejaag het. Die aandeelmark (blou) het as gevolg daarvan gestyg, maar nie by inflasie gebly nie (groen). Rentekoerse (rooi) styg nou, maar het sover nog geen effek op geld voorraad (groen) groei, en die gevolglike inflasie nie. Geld voorraad groei al vinniger, van Maart tot Junie: 8.90% 10.14% 10.30% 11.15%. Die ANC bewind verarm die bevolking.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 4 loadshedding will be implemented from 16:00 today until 05:00 tomorrow. Thereafter, loadshedding will be reduced to Stage 1 from 05:00 until 16:00 on Wednesday, due to a slight improvement in the generation capacity available. This pattern will be implemented daily until further notice. " - Eskom, Twitter.
"No more muttering under one’s breath – road users can download the Vala Zonke Pothole App and report a pothole directly to the War Room in Midrand." Moneyweb. Die ANC aangestelde amptenare kan nie die mees basiese take verrig nie. Nog meer mense moet aangestel word om hulle werk te doen. Uiteindelik word dit ten duurste uitgekontrakteur.
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.