Web Joernaal
Let wel: Die webblad word teen spoed gedoen, en bevat waarskynlik foute.



Vrydag 31 Mrt 2023

Op die internet - Suid Afrika

"21:25 Due to higher than anticipated demand and failure of some generating units, Stage 4 Loadshedding will be implemented until further notice." - Eskom, Twitter.

"Stage 4 Loadshedding was implemented at 13:11 today due to a higher than anticipated demand experienced. This will continue until 05:00 on Saturday morning wherein the previously communicated schedule will resume." - Eskom, Twitter.

"Stage 4 loadshedding will be implemented from 16:00 today until 05:00 on Saturday. Thereafter, loadshedding will be implemented at Stages 3, 4 and 2 on Saturday and Sunday" - Eskom, Twitter.


Donderdag 30 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Metair (MTA) resultate: Des22.

The Shoprite Group opens first clothing store - Shoprite.

Op die internet - Suid Afrika

Die Monitêre Beleids Komitee het die primêre uitleenkoers na 11.25% verhoog, op van 7.5% in Jan 2022. Dit verhoog die lenings paaiement op 'n R2M huislening van R16,112 na R20,985 per maand. M3 geld voorraad groei van Nov tot Feb: 8.76% 8.59% 9.57% 10.81%. Die ANC druk geld sodat hulle kan aanhou om toelaes uit te deel, te midde van kapitaal vlug weens die jagtog op belasting betalers.

"The SA Civil Aviation Authority (SACAA) has suspended certain air traffic navigation procedures at more than ten airports due to non-compliance." - Twitter.


Woensdag 29 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Barloworld (BAW) handels opdatering: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

"Stage 3 load shedding was implemented at 18:11 due to a higher than anticipated demand experienced tonight. This will continue until 16:00 when previously communicated load shedding schedules will resume." - Eskom, Twitter.

"Stage 2 loadshedding will be implemented as previously communicated from 16:00 today until 05:00 on Thursday. Thereafter, Stage 3 loadshedding will be implemented from 05:00 until 16:00 on Thursday followed by Stage 4 loadshedding until 05:00 on Friday." - Eskom, Twitter.


Dinsdag 28 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

EOH (EOH) handels verklaring: senspdf.

Metair (MTA) handels verklaring: senspdf.

Stor-age Property (SSS) opdatering: senspdf.

Master Drilling (MDI) resultate: Des22.

Die platinum prys bly rondom $1000 omdat die Rand verswak. Die palladium prys op $1429/ons het na 2019 vlakke getuimel. Die volgende plato is die 2018 vlakke rondom $1000. Die Rhodium prys op $8350/ons tuimel het na 2020 vlakke getuimel. In 2019 was dit $2500 tot $6000.

Op die internet - Suid Afrika

Party mense probeer die indruk skep dat gryslys, krediet gradering, regering korrupsie, of 'n besoek deur die Russiese president Suid Afrika se status sal verander. Die res van die wêreld stel nie belang wat in Suid Afrika of die res van Afrika gebeur nie. Dit word nie die media gedek nie. Toe Suid Afrika 'n blanke regering gehad het, was dit 'n bestemming vir immigrante en belegging. Onder die swart regering was daar emigrasie en kapitaal vlug.

"Zimbabwe's ruling ZANU-PF is working with gold-smuggling gangs to launder HUNDREDS of MILLIONS of dollars. A top diplomat, Uebert Angel, appointed by Pres. Mnangagwa even offered to launder $1B for undercover reporters. ZANU-PF = THE MAFIA." - Twitter.


Maandag 27 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Ascendis Health (ASC) resultate: Des22.

Woolworths (WHL) verkoop David Jones vir onbekende bedrag: senspdf.

AdvTech (ADH) resultate: Des22.

Thungela (TGA)(LSE TGA) resultate: Des22, Dividend.

SAB Zenzele Kabili (SZK) resultate: Des22.

Datatec (DTC) resultate: Feb23.


Sondag 26 Mrt 2023

Op die internet - Suid Afrika

"Stage 1 loadshedding will be implemented from 16:00 today until 05:00 on Monday. Thereafter, Stage 2 loadshedding will be implemented from 05:00 until 16:00 on Monday followed by Stage 3 loadshedding" - Eskom, Twitter.

Die nuwe Minister van Elektrisiteit maak nie sin nie. Mense moet klaarkom sonder elektrisiteit net soos die res van Afrika.


Vrydag 24 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Grand Parade (GPL) resultate: Des22. Min handel.

Gemfields (GML) voorheen Pallinghurst (PGL) resultate: Des22.

Northam Platinum (NPH) (was NHM) resultate: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

"Loadshedding will remain at Stage 2 until 05:00 on Saturday. Thereafter, Stage 1 will be implemented until 16:00 on Saturday." - Eskom, Twitter.

Cheapest vehicle licence disc renewals in South Africa - Mybroadband.


Donderdag 23 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Resilient (RES) resultate: Des22.

4Sight Holdings (4SI) handels verklaring: senspdf.

Bell Equipment (BEL) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik min handel.

Accelerate Property Fund (APF) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik lae handel.

Remgro (REM) resultate: Des22.


Woensdag 22 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

RFG (RFG), voorheen Rhodes Food Group, handels opdatering: senspdf.

Bytes Technology (BYI) handels opdatering: senspdf. Min handel.

CA Sales Holdings (CAA) resultate: Des22. Min handel.

Outsurance (OUT) voorheen Rand Merchant Investment (RMI), resultate: Des22.

Astoria Investments (ARA) resultate: Des22. Geen handel.

Master Drilling (MDI) handels verklaring: senspdf.

Tencent (HK 0700) se inkomste vir die jaar 2022 was -1% laer, en kwartaal tot Des +0.53% hoër. Jaar verdienste per aandeel was RMB19.341 teenoor RMB23.16 die vorige jaar, of nie-IFRS RMB11.835 teenoor RMB12.698 voorheen, en laaste kwartaal RMB10.977 teenoor RMB9.788 'n jaar gelede, of nie-IFRS RMB3.042 teenoor RMB2.547: Tencent. Die prys/verdienste is HK$375.60/RMB11.835 x HK$1.14) = 28. Die aandeelprys was HK$389 'n jaar gelede.

Op die internet - Suid Afrika

Suid Afrika se lopende rekening balans was 'n tekort van R174B in die vierde kwartaal weens kapitaal invloei: Trading Economics.

In die vierde kwartaal was daar 'n R73.5B toename in alle internasionale skuld (blou) teenoor die vorige kwartaal, waarvan R13.5B deur die regering (rooi). Lenings van die buiteland was elke kwartaal aangegaan vir 6 kwartale. Geld word geleen teen 'n swak Rand. In die verlede was skuld selde terugbetaal.





Dinsdag 21 Mrt 2023

Op die internet - Suid Afrika

"Due to slight improvement in generation capacity & lower demand loadshedding will remain suspended until 5am on Wednesday. Stage 2 loadshedding will then be implemented. Stage 3 loadshedding will be implemented at 4pm on Wednesday until 5am on Thursday" - Eskom, Twitter.


Maandag 20 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Merafe Resources (MRF) resultate: Des22.

Lighthouse Properties PLC (LTE) voorheen Lighthouse Capital, resultate: Des22. Gewoonlik min handel.

Op die internet - Suid Afrika

"Due to the significantly lower than anticipated demand for electricity today, loadshedding will be suspended at 11:00 today until 16:00 on Tuesday 21 March, when Stage 2 loadshedding will be implemented." - Eskom, Twitter.

Suid Afrika se ekonomie was 56% van Australië in 1980, en is nou af na 23%. Suid Afrika se bevolking is 2.3x groter. Per persoon is die ekonomie 10% van Australië. Dit beteken 90% van die bevolking dra nie by nie.





Sondag 19 Mrt 2023

Op die internet - Suid Afrika

"Loadshedding will continue to be suspended until 05:00 on Monday. Thereafter, Stage 1 loadshedding will be implemented from 05:00 until 16:00 on Monday." - Eskom, Twitter.


Saterdag 18 Mrt 2023

Op die internet - Suid Afrika

"Stage 1 loadshedding will continue until 05:00 on Sunday. Thereafter, loadshedding will be suspended from 05:00 until 16:00. Eskom will provide an update on Sunday afternoon or as soon as any significant changes occur." - Eskom, Twitter.

"Eskom clarifies the 18.65% tariff increase" - Eskom, Twitter. Munisipale verbruikers betaal vir die subsidie deur stygings op ander produkte weens die verhoogde koste van elektrisiteit vir die ander kliente.

Die pad oppervlakte in Hulshout Heuwels lyk sleg, en daar is oral oorhoofse kabels: HOLLYWOOD HILLS Drive 4K Los Angeles Virtual Driving Tour (Beachwood Canyon).


Vrydag 17 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Balwin Properties (BWN) handels verklaring: senspdf.

SA Corporate Real Estate (SAC) resultate: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

"Loadshedding will be suspended where possible over the weekend and varied between Stages 1 and 2 for other periods. " - Eskom, Twitter.

"Due to further improvements in the generation capacity over the past 24 hours, Stage 2 loadshedding will be implemented from 12:00 midday today until further notice. Eskom will provide an update as soon as any significant changes occur." - Eskom, Twitter.


Donderdag 16 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Ascendis Health (ASC) handels verklaring: senspdf.

Caxton and CTP Publishers and Printers (CAT) resultate: Des22.

Hyprop (HYP) resultate: Des22.

AdvTech (ADH) handels verklaring: senspdf.

AngloGold Ashanti (ANG) en Gold Fields Ghana myn: senspdf. AngloGold Ashanti se netto wins marge was 13.4% in 2022. Gold Fields sukkel vir jare om 'n wins te maak. Die lande gee hulle skaars edelmetale goedkoop weg, terwyl volop olie duur verkoop word.

Libstar (LBR) resultate: Des22.

African Rainbow Capital Investments (AIL) resultate: Des22.

Exxaro Resources (EXX) resultate: Des22.

"Growthpoint says it's also been fighting high municipal rates since 2018. Because of these rate increases and load shedding-related costs, its net rental income is falling." - Twitter. Dis om vir al die ANC en DA gratis dienste te betaal.

Die Rand goud prys het 9.0% per jaar gegroei die afgelope 10 jaar. Die Rand/$ het 7.2% per jaar verswak oor die tyd.

Transaction Capital (TCP) het vandag nog -42% geval na 'n laagtepunt van R8.52.

Op die internet - Suid Afrika

Mense praat van die ANC asof hulle iets kan bereik, soos om SA af te kry van die donker grys lys. Hulle het nie eers die anti-apartheid veldtog gevoer nie. Dit was die VK regering onder die Arbeiders Party. Aan die begin van hulle bewind was baie blanke staats amptenare nog oor. Na 29 jaar is die bekwame amptenare uitgewerk. Nou werk niks.


Woensdag 15 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Fairvest Property (FTA, FTB, was FVT) verkoop van Induplace: senspdf.

Growthpoint Properties (GRT) resultate: Des22, Des22.

Stadio (SDO) resultate: Des22, Des22.

SA Corporate Real Estate (SAC) aanbod Indluplace: senspdf.

Discovery (DSY) het vir 2022 versekering premie inkomste van R29,133M gehad. Eise en polishouer voordele was R19,717M. Daarvolgens kry lede 68% van hulle bydraes terug as voordele. Bemarking en administratiewe kostes was R13,694M, wat 47% van die inkomste is.

Op die internet - Suid Afrika

"Due to some improvements in the generation capacity over the past 24 hours, Stage 3 loadshedding will remain in force until further notice. Eskom will provide an update as soon as any significant changes occur." - Twitter.


Dinsdag 14 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Attacq (ATT) resultate: Des22, Des22.

Old Mutual (OMU) resultate: Des22, Des22.

Fonds bestuurders het vir jare Transaction Capital (TCP) aanbeveel ten spyte van 'n hoë waardasie. Die aandeelprys het vandag -41% getuimel na 'n laagtepunt van R16.64. Die piek was R52.21 in April 2022.


Maandag 13 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Transaction Capital (TCP) handels verklaring: senspdf.

Multichoice (MCG) handels opdatering: senspdf.

Grand Parade (GPL) handels verklaring: senspdf.

Foschini (TFG) handels opdatering: senspdf.

Sun International (SUI) se inkomste vir 2022 was +44% hoër (+1.7% per jaar oor 10 jaar), en wVPA 223c teenoor 106c die vorige jaar, of verstel 433c (606c tien jaar gelede), en jaar dividend 88c + 251c: Des22, Des22. Die aandeelprys is R34.51 teenoor R23.50, R15.17, R23.90 en R55.81 die vorige jare.

MTN (MTN) se inkomste vir die jaar 2022 was +14.0% hoër (4.4% per jaar oor 10 jaar), vwVPA 1125c teenoor 962c die vorige jaar (was 904c in 2008), en jaar dividend 330c: Des22, Des22 bladsy 53. Die langtermyn opbrengs is 4.4% + 1.9% dividend = 6.3%. Die aandeel prys is R141.34 teenoor R186.57, R75.89, R63.90, en R85.00 die vorige jare.

ABSA (ABG) se inkomste vir die jaar 2022 was +15% hoër (+6.0% per jaar oor 10 jaar), en vwVPA R24.397 teenoor R21.435 die vorige jaar, en jaar dividend 650c + 650c: Des22, Des22. Die lang termyn opbrengs is 6.0% + 5.5% = 11.6%. Die aandeel prys is R187.62 teenoor R173.11, R134.67 en R120.02 die vorige jare.

Tencent (HK 0700) is vanoggend +5.6% hoër.

Op die internet - Suid Afrika

"Due to some recovery in the generation capacity over the past 24 hours, #stage4 loadshedding will continue until further notice. Eskom will provide an update as soon as any significant changes occur." - Twitter.

Wat gebeur as kommuniste oorneem: This Town Did The Impossible - Youtube.

"Debt owed to South African towns and cities jumped to more than R300 billion in the final quarter of last year, adding to the financial woes of municipalities struggling to meet revenue targets amid persistent power cuts."- Twitter.


Sondag 12 Mrt 2023

Op die internet - Suid Afrika

"Stage 4 loadshedding will be implemented from 16:00 today until 16:00 on Monday. Thereafter, Stage 5 loadshedding will be implemented until 05:00 on Tuesday." - Eskom, Twitter.

Investors flooding out South Africa - BusinessTech. "The City Press reports that over R100 billion in South African shares and bonds have been sold by international investors since the start of 2023." Sedert Kieswetter enigiemand met 'n belasting nommer begin vervolg het, was daar R1540 biiljoen netto kapitaal uitvloei van Jul 2020 tot Mrt 2022 volgens die land se lopende rekening balans. ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) is steeds besig om beleggers lastig te val. Die uitvloei gaan voortduur.


Saterdag 11 Mrt 2023

Op die internet - Suid Afrika

Die publiek word verplig om hulle geld uit te Rand te neem weens belasting op rente en kapitaal wins wat vir vergoed vir die hoë inflasie. Volgens die verskil in geld voorraad groei (rooi) behoort die wisselkoers nou R12.5/$ te wees, teenoor die werklike koers R18.32/$ (blou). Dit kan die VSA dollar wees wat te sterk is.




Die Rand tot Switserse Frank (rooi) is naby die relatiewe groei in die geld voorraad (blou).





Vrydag 10 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Netcare (NTC) opdatering: senspdf.

Kaap Agri (KAL) naam verander na KAL Group Limited (KAL): senspdf.

Premier Group (PMR) notering: senspdf, senspdf. Die vraag is waarom die verkoper ontslae wil raak daarvan.

Op die internet - Suid Afrika

"Loadshedding will be reduced from Stage 4 to Stage 3 over the weekend with Stage 1 loadshedding forecasted for Sunday morning" - Eskom, Twitter.


Donderdag 9 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Distell (DGH) transaksie: senspdf.

Hammerson PLC (HMN) resultate: Des22

Thungela (TGA)(LSE TGA) handels verklaring: senspdf.

Capitec Bank (CPI) handels verklaring: senspdf.

Outsurance (OUT) voorheen Rand Merchant Investment (RMI), handels verklaring: senspdf.

Exxaro Resources (EXX) handels verklaring: senspdf.

Sanlam (SLM) resultate: Des22, Des22 bladsy 89. Die vwVPA van 447c is laer as die 459.5c in 2015.

Northam Platinum (NPH) (was NHM) handels verklaring: senspdf.

Metair (MTA) handels verklaring: senspdf.

Attacq (ATT) handels verklaring: senspdf. Die beskikbare uitkering is 35.9c teenoor die piek 94.4c in 2019.

Standard bank (SBK) resultate: Des22, Des22 bladsy 13. Totale inkomste groei was net 0.72% per jaar die laaste 10 jaar. Wins groei was 8.4% per jaar, en die huidige dividend opbrengs R12.06/R178.64 -20% = 5.4%. 'n Kapitaal groei in die aandeelprys eweredig aan die wins word belas teen 'n maksimum 18%, wat 6.9% oorlaat. Die total opbrengs is 12.3%.

Op die internet - Suid Afrika

"Grocery items which low-income households buy, like cooking oil and brown bread, have increased dramatically. These consumers can't buy down because they are already buying the basics." - Twitter. Die armes kry gratis behuising, elektrisiteit, water, opvoeding, en medies. Al waarvoor hulle hoef te betaal is kos, klere en vervoer.

Stellantis, DTIC and IDC sign framework agreement to make vehicles in SA - Engineering News. Die meeste mense kan nie 'n motor bekostig nie, maar moet bydra tot die wins van die buitelandse motor vervaardigers.

S&P Unexpectedly Cuts Outlook on South Africa’s Junk-Rated Debt - Bloomberg.

Wanbetaling van regerings skuld is net 'n probleem as 'n land nie buitelandse skuld kan terugbetaal nie weens lae uitvoere. Vir binnelandse skuld kan die regering eenvoudig geld druk. Suid Afrika se buitelandse skuld (blou) is klein, vergeleke met binnelandse skuld (rooi). Regerings betaal die nuttelose agentskappe om graderings te doen.





Woensdag 8 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Mustek (MST) se inkomste vir die 6m tot Des was +17% hoër (+12.5%, +24% en +11.3% vorige drie jaar), en vwVPA 221.74c teenoor 237.09c die vorige jaar (202.11c twee jaar gelede): Des22, Des22. Min handel.

Fortress A & B (FFA) (FFB) resultate Des22.

JSE (JSE) se inkomste vir die jaar 2021 was +5.0% hoër (+5.3% en +11.8% vorige twee jaar), en vwVPA 907.6c teenoor 871.2c die vorige jaar (930.7c twee jaar gelede): Des22, Des22. Die prys/wins is R110.84/907.6c = 12. Die jaar dividend opbrengs is (0c + 769c)/R110.84 -20% = 5.6%.

Quilter PLC (QLT) voorheen Old Mutual Wealth Management, se bates onder bestuur vir die jaar 2022 was -10.9% laer (-5.1%, +6.7%, -5.2% en -4% vorige vier jaar), totale inkomste -£4040M teenoor £4686M die vorige jaar (£4711M en £7824M vorige twee jaar), en fooi inkomste was £581M teenoor £795M die vorige jaar (£666M en £936M vorige twee jaar). Die vwVPA 11.5p teenoor 3.8p die vorige jaar (5.1p, 2.3p en 10.5p vorige drie jaar), en jaar dividend 1.2p + 3.3p: Des22, Des22 bladsy 23. Die aandeelprys is 20.54 teenoor R26.50, R31.12, R28.77 en R26.21 die vorige jare.

Royal Bafokeng Platinum (RBP) resultate: Des22, Des22.

Momentum Metropolitan (MTM) voorheen MMI (MMI) se netto versekering premies vir die 6m tot Des was +9.7% of +9.4% hoër (+4.7%, +13.3% en -21.9% vorige drie jaar), netto inkomste -13.9% of -14.8% laer (weens billike waarde verstelling), wVPA is 131.8c teenoor 91.4c die vorige jaar (55.9c en 100.7c vorige twee jaar), of genormaliseerd 148.8c teenoor 101.7c die vorige jaar (67.6c en 118.2c vorige twee jaar), en jaar dividend 65c + 50c: Des22, JSE sonder finansiële state, Momentum webwerf. Die aandeelprys is R19.41 teenoor R16.87, R17.19 en R18.50 die vorige jare.

Op die internet - Suid Afrika

"Due to the return of a generating unit each at Kriel, Majuba & Matimba power stations, Stage 5 loadshedding will not be implemented today as previously communicated. Stage 4 loadshedding will continue to be implemented until further notice." - Eskom, Twitter.

ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) vereis stawende dokumente vir alle beleggings ongeag hoe min die belasbare inkomste, insluitend bewys van alle bates gekoop en verkoop, wat aandele kan insluit. Dit is uiters tyd rowend.

Die logiese uitkoms van hierdie beleid is dat beleggers die moeite vermy deur nie in die JSE te belê nie, of enige ander bateklas wat rekordhouding vereis. 'n Koop-om-te-verhuur eiendom vereis dat jy bewys behou van elke verbetering vir kapitaalwinsbelasting. Die rekords kan honderde kwitansies behels wat dekades teruggaan.

Wanneer jy 'n annuïteit ontvang, beskryf die belasting opgawe vorm die lewens versekerings maatskappy as 'n "werkgewer", en jou as 'n "werknemer", wat klaarblyklik tot 'n ABID navraag lei. Bewys van bydraes kan vereis word vir 'n enkelbedragbetaling.

Wanneer jy in Rand-gebaseerde instrumente belê, het jy hoër groei nodig om die hoë inflasie in Suid-Afrika geklop het. Dit is baie makliker om die geld uit die Rand te neem, en om langtermyn beleggings in 'n paar breë fondse te maak, wat minimale rekordhouding vereis.

Die JSE, makelaars, fondsbestuurders en versekeringsmaatskappye moet aandring op 'n beleggers vriendelike regering, of hul besigheid kan afneem.


Dinsdag 7 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Mpact (MPT) se inkomste vir 2022 was +7.1% hoër (+4.1% en +0.2% vorige twee jaar), en vwVPA 419.2c teenoor 335.8c die vorige jaar (362.2c in 2015), of onderliggend 444.2c. Jaar dividend 40c + 75c. Des22, Des22. Min handel.

Shoprite (SHP) se omset vir die 6m tot Des was +19.3% hoër (+9.2% en +2.8% vorige twee jaar) of +17.2% op herverklaar, en vwVPA 577.5c teenoor 519.3c of herverklaar 524.1c die vorige jaar (427.7c en 372.4c vorige twee jaar). Des22, Des22. Die prys/verdienste is R225.00/~2x577.5c = 19.5. Die jaar dividend opbrengs is (367c + 248c)/R225.00 -20% = 2.2%. Die aandeel prys was R226.42, R145.24, R105.90 en R165.80 die vorige jare.

Sea Harvest (SHG) resultate: Des22, Des22. Min handel.

Nedbank (NED) se rente en soortgelyke inkomste vir 2021 was +25% hoër (-9.0%, -13.6% en +10.2% vorige drie jaar), vwVPA 2806c teenoor 2362c die vorige jaar (2565c drie jaar gelede): Des22, Des22. Die prys/verdienste is R233.83/2806c = 8.3. Die jaar dividend opbrengs is (783c + 866c)/R233.83 -20% = 5.6%. Die aandeelprys was R208.22, R138.02 en R175.00 die vorige jare.

Op die internet - Suid Afrika

"Without doing any due diligence the EFF and the ANC in a coalition of political convenience installed a delinquent debtor and unrehabilitated insolvent as mayor. Any decent lawyer within their ranks should have informed them he was legally disqualified from taking office." - Twitter. Politieke partye steur hulle nie aan wette nie, en daar is geen regter of polise om die wet af te dwing nie.

Die 2 uur beurtkrag hou partykeer aan vir 4 uur, en die 4 uur beurtkrag hou aan vir 6 uur, sonder 'n verduideliking van die munisipaliteit. Dis duidelik dat die netwerk oorlaai word wanneer die krag weer aankom. Die ANC bewind vernieting die elektrisiteits netwerk met beurtkrag.

Op gisteraand se piek was elektrisiteit aanvraag 29,265MW, terwyl Eskom net 25,400MW beskikbaar gehad het (Twitter).

Die enigste motivering vir die staats president om kabinet aanstellings te maak, is om die steun te wen van ANC party lede wie aangestel word.


Maandag 6 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Bidvest (BVT) se aandeelprys was in een dag met 14% opgejaag, wat gelyk is aan een jaar se inkomste groei. Wat nou van die ander 364 dae?

Jasco Electronics (JSC) aanbod en denotering: senspdf. Min handel.

Metrofile (MFL) resultate: Des22. Min handel.

Stadio (SDO) handels verklaring: senspdf.

Nampak (NPK) vergadering uitgestel en nuwe befondsing: senspdf.

Trellidor (TRL) resultate: Des22. Min handel.

Bidvest (BVT) se inkomste vir die 6m tot Des was +14% hoër (+12.9% en +1.8% vorige twee jaar), en vwPVA 936.8c teenoor 812.7c 'n jaar gelede (593.8c en 561.9c vorige twee jaar): Des22, Des22. As dit herhaal sal die prys/verdienste R234.02/~2x936.8c = 12.5 wees. Die 6m dividend opbrengs is 437c/R234.02 -20% = 1.5%. Die aandeelprys was R202.70, R168.25, R180 en R211.60 die vorige drie jaar.

African Rainbow Minerals (ARI) se inkomste vir die 6m tot Des was +22% hoër (-21%, +66% en +31% vorige drie jaar), en vwVPA R26.34 teenoor R18.68 die vorige jaar (R25.60, R10.97 en R11.23 jare voor dit): Des22, Des22. As dit herhaal, sal die prys/verdienste R262.84/~2xR26.34 ~ 5.0 wees, en prys/verkope R262.84/~2xR47.75 ~ 2.8 wees. Netto wins marge = 55%. Die 6m dividend opbrengs is R14/R262.84 -20% = 4.3%. Die aandeelprys was R275.69, R297.16, R148.06 en R167.77 die vorige vier jaar.

Hulamin (HLM) se inkomste vir 2021 was +22% hoër (+52% en -20% vorige twee jaar), en wVPA 93c teenoor 171c die vorige jaar (116c in 2016), of genormaliseerd 99c teenoor 77c die vorige jaar (77c in 2018): Des22, Des22. Verkope per aandeel is R48.55. Die aandeelprys is 265c teenoor 462c, 239c en 110c die vorige drie jaar.

AVI (AVI) se inkomste vir die 6m tot Des was +7.2% hoër (+2.3%, -0.1% en +1% vorige drie jaar), en die vwVPA 317.7c teenoor 316.0c die vorige jaar (296.1c en 293.0c vorige twee jaar): Des22, Des22. Die jaar se dividend opbrengs is (292c+172c)/R78.39 -20% = 4.7%. Die aandeelprys was R63.32, R73.51, R74.82 en R90.69 die vorige vier jaar.

RCL Foods (RCL) se inkomste vir die 6m tot Des was +17.6% hoër (+9.2% en +10.5% vorige twee jaar), en vwVPA 56.1c teenoor 72.4c 'n jaar gelede (59.6c en 52.2c vorige twee jaar): Des22, Des22. Amper geen handel. Meestal deur Remgro besit.

Op die internet - Suid Afrika

"Stage 4 and 5 loadshedding will continue to be implemented throughout the week" - Eskom, Twitter.

"Following the failure of five generating units today, Stage 5 loadshedding will be implemented from 16:00 today until 05:00 tomorrow whereafter Stage 4 loadshedding will resume until further notice." - Eskom, Twitter.

Eskom volg dieselfde pad as die ander staats dienste. Die wisselvallige elektrisiteit verplig mense om hulle eie krag op te wek. Dis net soos private sekuriteit, skole, koeriers, ens. Eskom sal aanhou om gratis elektrisiteit aan die armes te verskaf, op belasting betalers se onkoste.

National Treasury’s stealthy tightening of exchange controls - Moneyweb. Volgens die Reserwe Bank kan R1M uitgeneem word sonder 'n belasting uitklarings sertifikaat, en in totaal R10M met 'n sertifikaat: "In addition, up to R1 million per calendar year, within the single discretionary allowance per person, can be transferred abroad without the requirement to obtain a SARS tax compliance status verification result." Mense moet van die begin af hulle geld uitneem, soda dit oorsee groei.


Sondag 5 Mrt 2023

Op die internet - Suid Afrika

"Stage 4 loadshedding will be implemented from 16:00 today until Tuesday morning" - Eskom, Twitter.


Saterdag 4 Mrt 2023

Op die internet - Suid Afrika

"Loadshedding Stage 4 will be implemented from 16:00 today until 05:00 on Sunday morning. Thereafter, Stage 2 loadshedding will be implemented from 05:00 until 16:00 followed by Stage 3 loadshedding until 05:00 on Monday morning. Eskom will publish a further outlook on Sunday." - Eskom, Twitter.


Vrydag 3 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Sun International (SUI) handels verklaring: senspdf.

Brait PLC (BAT) handels opdatering: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

ANC serves legal papers on de Ruyter over corruption allegations - eNCA. Wie wil nou vir die ANC werk? Dis net soos ABID wat dink belasting betalers gaan aanhou om in Suid Afrika te belê nadat hulle gedreig en beboet is.


Donderdag 2 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Nedbank (NED) handels verklaring: senspdf.

Sanlam (SLM) handels verklaring: senspdf.

Anheuser-Busch InBev (ANH) se inkomste vir 2022 was +11.2% hoër (+15.8% , -3.7% en -7.3% die vorige drie jaar), en vwVPA $3.51 teenoor $2.40 die jaar tevore ($4.53 drie jaar gelede): Des22, Des22. Die prys/verdienste is R1083.83/($3.51xR18.18) = 17. Die aandeelprys was R949.97, R903.08 en R988.00 die vorige drie jaar.

Capital & Regional PLC (CRP) resultate: Des22. Min handel.

Firstrand (FSR) se inkomste uit bedrywighede vir die 6m tot Des was +11% hoër (+18%, -7% en -0.3% vorige drie jaar), en vwVPA 322.7c teenoor 281.4c die jaar tevore (198.9c en 249.4c vorige twee jaar): Des22, Des22. Die prys/verdienste is R67.59/~2x322.7c = 10.5. Die 6m dividend opbrengs is 189c/R67.59 -20% = 2.2%. Die aandeel prys was R68.18, R52.12, R50.00 en R63.58 die vorige vier jaar.

Santam (SNT) se bruto geskrewe premies vir 2021 was +18% hoër (+10%, +7% en +8.3% vorige drie jaar), en vwVA R18.14 teenoor R24.81 die jaar tevore (R20.56 drie jaar gelede): Des22, Des22. Die prys/verdienste is R296.01/R18.14 = 16.3. Die 6m dividend opbrengs is (845c)/R296.01 -20% = 2.3%. Die aandeel prys was R277.66, R248.27, R266.32 en R307.85 die vorige vier jaar. Min handel.

Grindrod (GND) se inkomste vir die jaar 2021 was +57% hoër of 72% op herverklaar (+4.1% en -3.2% vorige twee jaar), en vwVPA 128.8c teenoor 92.2c die vorige jaar (-24.8c en 8.0c die vorige twee jaar). Die 6m dividend is 22.2c. Des22, Des22.

Curro (COH) se jaar inkomste was +17.3% hoër (+14.5% en +5% vorige twee jaar), en vwVPA 61.0c teenoor 40.9c die vorige jaar (61.1c drie jaar gelede voor verdunning): Des22, Des22. Die aantal leerlinge word nie meer gegee nie. Min handel. Die aandeelprys is 848c teenoor 1262c, 1015c en 1350c die vorige drie jaar.

Implats (IMP) se inkomste vir die 6m tot Des was +3.9% hoër (-4.3% en +107% vorige twee jaar), en vwVPA 1649c teenoor 1685c 'n jaar gelede (1734c twee jaar gelede): Des22, Des22. As dit herhaal, sou die prys/verdienste is R166.03/~2x1649c ~ 5.0 wees. Die netto wins marge was 24.3%. Die 6m dividend opbrengs is R4.20/R166.03 -20% = 2.0%. Die aandeel prys was R293.92, R235.73, R144.00 en R55.00 die vorige drie jaar.

Op die internet - Suid Afrika

"Loadshedding will continue to be implemented at Stage 4 until 16:00 today. Thereafter, Stage 5 loadshedding will be implemented from 16:00 today until 05:00 on Friday. Stage 4 loadshedding will again be implemented from 05:00 on Friday until 05:00 on Saturday" - Eskom, Twitter.

Western Cape maps out end to power cuts - Moneyweb. Die enigste goedkoop bron van elektrisiteit is steenkool en kernkrag. Die Weskaap het nie steenkool nie. Die DA is besig om jou geld te mors. Kaapstad munisipaliteit vra een maand dubbel die vaste maandelikse fooi sonder verduideliking, en antwoord nie navrae nie.


Woensdag 1 Mrt 2023

Aandele - Suid Afrika

Murray & Roberts (MUR) resultate: Des22.

Aspen (APN) se inkomste vir die 6m tot Des was -1% laer (+4% en +1.2% vorige twee jaar), en wVPA is 660.6c teenoor 777.2c die vorige jaar (566.2c en 689.7c vorige twee jaar): Des22, Des22. Die prys/verdienste R160.75/~2x660.6c = 12.2. Die aandeelprys was R179.20, R151.00 en R110.00 die vorige drie jaar.

Caxton and CTP Publishers and Printers (CAT) handel verklarings: senspdf.

CapCo Capital & Counties Properties (CCO) se inkomste vir die jaar was +9.0% hoër of +2.5% op herverklaar (-6.8%, -8.1% en -4.9% vorige drie jaar). Die vwVPA was -24.8p teenoor 5.3p of 4.6p die vorige jaar. Die jaar dividend is 0.8p +1.7p. Des22, Des22 bladsy 29.

MTN (MTN) handels verklaring: senspdf.

AECI (AFE) se inkomste vir 2021 was +34% hoër (+8% en -2.8% vorige twee jaar), en vwVPA 1280c teenoor 1103c die jaar tevore (844c en 1108c vorige twee jaar): Des22, Des22. Die prys/verdienste is R93.25/1280c = 7.3. Die jaar se dividend opbrengs is (194c + 580c)/R93.25 -20% = 6.6%. Die aandeelprys was R113.29, R97.00 en R99 die vorige drie jaar.

Cashbuild (CSB) se inkomste vir die 6m tot Des was -4% laer (-12%, +21% en -1% vorige drie jaar), en vwVPA 704.0c teenoor 1128.5c die vorige jaar. Inkomste vir die daarop volgende 6 weke was -8% laer. Des22. Die prys/verdienste is ~ R198.11/~2x704.0c = 14. Die 6m dividend opbrengs is 400c/R198.11 -20% = 1.6%. Min handel. Die aandeel prys was R277.13, R299.50, R155.00 en R262.50 die vorige jare.

Harmony (HAR) se goud produksie vir die 6m tot Des was -5% laer, inkomste +1.7% hoër, en vwVPA 291c teenoor 245c die vorige jaar (758c twee jaar gelede): Des22, Des22. Die prys/wins is R55.81/~2x291c ~ 9.6, prys/verkope is R55.81/~2xR35.40 ~ 0.78, en netto wins marge = 8.2%. Geen tussen dividend word betaal nie.

Woolworths (WHL) se inkomste vir die 6m tot Des was +12.1% hoër (-1.2% en +5.7% vorige twee jaar), en vwVPA van 290.0c teenoor 165.8c die vorige jaar, of verstelde wesens VPA 284.7c teenoor 162.2c die vorige jaar. Des22, Des22. Laasgenoemde prys/verdienste is R77.00/(212.7c + 284.7c) = 15.4. Die 6m dividend opbrengs is 158.5c/R77.00 -20% = 1.6%. Die aandeel prys was R51.55, R46.77 en R44.36 die vorige drie jaar.

Op die internet - Suid Afrika

Die Dept van Energie se webwerf het nog nie brandstof prys vir Maart nie. Klaarblyklik is die 95 oktaan petrol prys inflasie vir Mrt R22.30/R20.88 = +6.8% by die kus, en R22.65/R21.60 = +4.9% binnelands.

"56 hours and counting in Melville. No water. Not a drop. Preceding that, it was 48 hours of no electricity. Not a spark. Johannesburg’s slogan was: “A world class African city”. Now it is: “always striving for service excellence”. Eventually it will be: “The home of failure”." - Twitter.


Ouer webjoernaal


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.aandele.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2023