Shoprite se R560M diesel uitgawe weens beurtkrag verminder die wins marge met 0.53%. Die netto wins marge was 3.1% vir die jaar tot Junie 2022. Shoprite neem markaandeel van die ander supermarkte, net soos in die Monopolie bordspel gebeur.
Vodacom sheds over 840,000 customers in South Africa - BusinessTech. "Mobile operator Vodacom has cleaned up its customer base, shedding over 1 million non-revenue-generating customers on its records." Wat die poepholle doen is om die oorblywende balans van kliente te steel in plaas van terug te betaal, met goedkeuring van die ANC bewind se ICASA.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 5 loadshedding will be implemented from 12:00 this afternoon until 21:00 tonight. Thereafter Stage 6 loadshedding will be implemented until 05:00 tomorrow morning." - Eskom, Twitter. Die ANC las moes lankal afgeskud gewees het.
"Welcoming mass migration to Cape Town and providing them with free services even if they are land invaders doesn't seem to be a winning strategy." - Twitter.
Party mense reken Kenia doen beter as Suid Afrika, en het betroubare elektrisiteit. Elektriese kapasiteit was 2990MW in 2021, op van 1800MW in 2014 (Eskom se kapasiteit was 51,866MW in Maart 2022, waarvan 23,212MW buite werking is). 'n Mens kan raai dat 'n klein minderheid welaf is, en die meeste mense in armoede lewe. Google Maps het deur Kenia gery, selfs die grondpaaie. Hier is 'n hotel waar jy kan bly. Daar is nuwe geboue wat opgerig word, en beskerm word met doring draad en hoë spanning heinings.
"@Rand_Water we need updates please - Hourly at this rate. JHB is blind to what is going on and @JHBWater rely on you for updates to give to cllrs and residents" - Twitter.
Maandag 30 Jan 2023
Aandele - Suid Afrika
Italtile (ITE) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik lae handel.
CapCo Capital & Counties Properties (CCO) handels opdatering: senspdf.
Pan African Resources PLC (PAN) bedryf opdatering: senspdf.
Nampak (NPK) handel opdatering en voorgestelde kapitaal insameling: senspdf.
Naspers (NPN) het opgeskiet na 'n prys / kern wins van R3540/~(2x $1.54 x R17.22) ~67, en prys/verkope van R3540/~(2x $17.47 x R17.22) ~5.9. Dis geprys vir hoë groei. Tencent se hoogste verkope groei was 54% in 2012, en 56% in 2017. In 2019 was dit 21%. Die laaste groei syfer was -1.6% laer. Naspers se verkope groei was laas 4.3%.
Op die internet - Suid Afrika
"In the first three weeks of the year, the energy availability factor, a measure of available generating capacity, for its coal units was 48%." - Twitter.
Solar infrastructure imports spike, showing up the Reippp - Moneyweb. "In the past five years, the private sector has imported renewable infrastructure capable of generating the equivalent of almost 2.5 Koeberg nuclear plants." Dis een van die redes waarom elektrisiteit tariewe so styg, en een van die redes vir beurtkrag. Eskom verkoop minder elektrisiteit, maar wanneer die son nie skyn nie, moet hulle die volle aanvraag voorsien.
Sondag 29 Jan 2023
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 4 loadshedding will be implemented continuously until further notice" - Eskom, Twitter.
Wealthy taxpayers are leaving South Africa: expert - Businesstech. "National Treasury’s latest data revealed that South Africa has 7.4 million individuals with taxable income. Of this group, only 1.4 million pay 71% of all income tax."
Sabotage at Eskom is rampant: report - Businesstech. Almal het geweet die swartes gaan die blanke beskawing vernietig. Daar is geen manier waarop 'n Afrika land eerste wêreld dienste kan aanbied nie.
"Various stages of loadshedding will be implemented during the weekend." - Eskom, Twitter.
"Loadshedding will be reduced to Stage 4 from 05:00 on Friday morning until further notice. A full statement will be issued as soon as there are any further developments." - Eskom, Twitter. As blankes ooit Eskom herstel, sal die ANC hulle weer met swartes vervang. Enige diens wat nog werk sal onderwerp word aan transformasie.
"Eskom has no plans to retrench any staff members" - Eskom, Twitter. Eskom verlaag verkope, maar hulle wil dieselfde personeel behou.
Toyota plans to manufacture electric vehicles in SA - Moneyweb. "Needs ‘quick’ government decision on new energy vehicle policy to avoid losing EU export market." Hulle bedoel hulle wag vir belasting betalers om dit te subsidieer, terwyl hulle die voertuie plaaslik teen die gewone prys verkoop. Dis nie goedkoop voertuie vir Afrika nie, maar duur voertuie vir Europa. Die ANC wil hê Suid Afrika moet help om die voertuie goedkoper te maak vir Europa. Die Toyota bZ4X was $42K ~R830,000 (na 15% BTW) 'n jaar gelede.
Janet Yellen Warns South Africa About Breaching Russia Sanctions - WSJ. Die ANC het by die Verenigde Koninkryk gaan kla oor onderdukking, waarop die Arbeiders Party en Anglikaanse kerk die veldtog teen apartheid geskep het, met steun van die VSA. Nou dink die string poppe die ANC stel in hulle mening belang.
Truworths International (TRU) opdatering: senspdf.
Tencent (HK 0700) word opgejaag omdat China die Covid inperkings afskaf. Tencent verskaf internet dienste. As die publiek nie die diens gebruik terwyl hulle in afsondering is nie, waarom sal hulle die diens gebruik wanneer hulle uitgaan?
Cape Town to Hold Power Tender in Biggest Bid Yet to Escape Eskom - Bloomberg. Kaapstad munisipaliteit se elektrisiteits tarief op eiendom bo R1M is 262.84c/kWh vir die eerste 600kWh + maandelikse diens fooi van R212.75. Laasgenoemde werk uit op R1001.27 vir 300kWh, of 333.76c/kWh (Kaapstad). Verbruikers betaal alreeds deur hul nek vir die DA se belaglike pogings om beurtkrag te vermy.
Van 3 Nov 2022: SA Post Office has big digital plans to take on couriers – but no one to fund it - BusinessTech. "Another significant problem that was raised during the briefing is one relating to ghost employees on the payroll. To combat this, SAPO is using an employee authentication process and has enlisted the services of an external forensic entity to continue with this process."
Van 2019: Strategic Plan 2019/20 - 2021/22 - SA Post Office. "During the latter half of 2018, His Excellency, President Cyril Ramaphosa launched a government-led stimulus and recovery plan intended to ignite economic activity". "The increased involvement of the Post Office in the provision of Government services ...."
Almal wie die gebrek aan ontwikkeling en wanbestuur in die voormalige TBVC swart state en die res van Afrika gesien het, het geweet dat 'n ANC bewind Suid Afrika sou vernietig. Daar is niks verrassend omtrent die staats dienste wat ondergaan nie.
"City of Tshwane’s R1.4 billion debt exacerbates Eskom’s cash flow crisis" - Twitter. Dis klein relatief tot Eskom se inkomste van R246.5B vir die jaar tot Maart 2022. 'n Groter probleem is die styging in tariewe weens wind en son krag. Van 2020 tot 2022 het Eskom se inkomste R46.08B gestyg, met verbruik wat -3.6% gedaal het.
Die JSE alle aandeel indeks verhandel teen nuwe hoogtepunte, nadat dit van 2015 tot 2020 op dieselfde vlak gebly het (Bigcharts). As die VSA aandeelmark tuimel, gaan die JSE saam af.
Waar kom die geld skielik vandaan vanaf 2021? Baie lande het geld uitgedeel weens die Covid ekonomiese verswakking. Suid Afrika was nie een van die lande nie. Die groei in verkope is weens maatskappye wat goedere pryse verhoog het. Die tempo van Suid Afrika se geld drukkery was konstant van 1965 tot 2008 (lineêr op die logaritmiese grafiek), teen gemiddeld 14.8% per jaar. Sedertdien het die ANC bewind meer geleen, wat die geld skepping uitstel vir later.
Op die internet - Suid Afrika
Die elektrisiteit tarief wat South32 se Hillside aluminium smelter betaal word 'n geheim gehou deur die syfers swart te verf: Nersa. Die regering wil nie hê die publiek moet weet hoe hulle geld weggegee word nie. Dis onaanvaarbaar in 'n demokrasie. Die 1205MW smelter gebruik ~10.3TWh, 5% van Eskom se verkope. Volgens die internet betaal hulle 17c/kWh.
Volgens South32 se jaarverslag het energie koste vir die jaar tot Jun 2022 US$45/t gestyg x 714 kt = $32.13M x R15.22 = R489M / 10.56TWh = 4.633c/kWh. As die tarief gestyg het teen die produsente prys inflasie van 11%, dan het hulle 46.8c/kWh betaal.
"Ramaphosa says there aren't enough public funds to deal with load shedding" - Twitter. Hy bedoel die blankes wie oor is, het nie genoeg geld om vir die ANC se onbekwaamheid te betaal nie.
Woolworths (WHL) se prys skiet vertikaal op. Dis waarskynlik spekulante wie uit kort posisies klim. Verkope sedert die vorige hoogtepunt in 2016, was 3.5% per jaar tot 2022. Die tweede helfte wins behoort slegter te wees as die verwagte wins van 285.9c tot 302.8c vir die eerste helfte. Hulle kan dalk die jaar wins van 453c in 2016 ewenaar. Die groter wins is weens die styging in die prys van handelsware, en dit is ook die rede waarom rentekoerse nou oral opgaan.
Op die internet - Suid Afrika
"Loadshedding will remain at Stage 4 at 16:00 – 05:00 daily, and Stage 3 loadshedding will be implemented daily during the day until further notice." - Eskom, Twitter.
"2 generating units at Tutuka Power Station were shut down during the night, while the return to service of an Arnot Power Station unit has been delayed, further reducing available capacity. Loadshedding will be maintained at Stage 3 until 16:00 on Monday. Stage 4 loadshedding will be implemented at 16:00 - 05:00.
Eskom will publish a full update during the afternoon." - Eskom, Twitter.
"#Loadshedding is used under emergency conditions for limited periods to prevent total collapse of the Grid." - Eskom, Twitter. Nog 'n belaglike boodskap van die ANC.
Van 29 April 2022: Knives out for Karpowership R200bn energy deals - Itweb. R200 biljoen oor 20 jaar vir 1220MW x 24 uur x 365 dae werk uit op R18.7/kWh as die krag die hele tyd beskikbaar is. Dis 10x meer as munisipale elektrisiteits tariewe.
Sondag 22 Jan 2023
Op die internet - Suid Afrika
"Eskom appreciates the difficulties experienced by the public because of persistent loadshedding, we are working tirelessly to reduce the amount of loadshedding" - Twitter. Eskom beweer dat meer kapasiteit benodig word, en deur onafhanklike krag voorsien moet word, wat laas 230c/kWh gekos het, teenoor Eskom se inkomste van 127.32c/kWh.
Van die 232,660GWh beskikbare energie vir die jaar tot Maart 2022, was 79% deur steenkool krag voorsien, 6.9% deur onafhanklike produsente, 5.3% deur kernkrag, en 3.6% ingevoer.
Onafhanklike krag produksie met wind en son energie is 25% van die tyd beskikbaar (produksie 15,973GWh / kapasiteit 6831MW /24uur /365dae = 26.7%). Dit dra by tot Eskom se wisselvallige verskaffing. 'n Deel van die 15,973GWh onafhanklike krag kan wel gestoor word as gepompde dam storing. Vir die jaar was 6434GWh gestoor, maar net 4743GWh daaruit gelewer. Dus was -26% verloor weens die ondoeltreffenheid van die water turbines, en verdamping.
As die steenkool kragstasies van 39,456MW vir 24 uur x 365 dae werk, kan dit 'n maksimum van 345,600GWh per jaar lewer. Dit is baie meer as die 205,688GWh wat Eskom gelewer het. Kapasiteit is nie die probleem. Dis die onbekwaamheid van Eskom personeel. Son en wind energie is oortollig, en jaag die koste op.
"So sad to make the esteemed pages of the Economist for being a country in decay and collapse. We were once the hope of the world." - Twitter.
"South Africa is hiring a new head for its ailing state-owned power company. The last one says he was poisoned on the job." - Wall Street Journal, Twitter. Die ANC se rassistiese beleid moet verander.
"Die Groot Trek (suide toe) in volle swang.... Waarde van goedgekeurde bouplanne in Kaap styg met 27%" - Twitter. Kaapstad metropool se grense is beperk. Daar is min leë erwe waarop gebou kan word.
Vrydag 20 Jan 2023
Aandele - Suid Afrika
Spekulante het City Lodge (CLH) opgejaag na R5.34. Vir die 6m tot Junie was hulle verkope R1.1659 per aandeel, en verlies -2.7c. Om die aandeel prys te regverdig sal die wins marge moet herstel na die goeie ou dae van 2017. Die aandeel prys het 'n piek van R34.94/15.606 verdunning = R2.24 in 2018 bereik. Dis nou 2.4x duurder sonder die wins van 2017.
Mr Price (MRP) verkope groei weens Studio 88: senspdf.
Karooooo (KRO) was Cartrack (CTK), derde kwartaal: senspdf. Min handel.
Op die internet - Suid Afrika
"Loadshedding will be maintained at #Stage4 for this and tomorrow evenings at 16:00 - 05:00. Loadshedding will be lowered to Stage 3 at 05:00 - 16:00 on Saturday and further reduced to Stage 2 on Sunday morning. A full statement will be published on Sunday." - Twitter.
Party mense is onder die indruk is dat die verkope groei onder party kleinhandelaars sal voortduur. Wanneer rentekoerse (blou) styg, krimp die ekonomie relatief tot geld voorraad as nominale inflasie koers (rooi). Die daling in ekonomiese uitset (rooi) van 1994 tot 2009 was waarskynlik weens geld skepping en stygende belasting. Die ANC bewind het geld uitgedeel sonder dat mense daarvoor gewerk het. Die ekonomie (rooi) sal waarskynlik verder verswak.
EOH (EOH) regsaanbod: senspdf. Nog 'n bestuur wie nie weet hoe om 'n wins te maak nie. Verkope het van R16.341B in 2018 na R6031M geval onder die nuwe bestuur.
Woolworths (WHL) verwag vir die 6m tot Des 'n wVPA van 285.9c tot 302.8c teenoor 165.8c laasjaar (vwVPA 251.7c in 2015), of verstel 275.7c tot 292.0c (vwVPA 250.8c in 2015): senspdf. Die groot besteding na die Covid isolasie word nou gevolg deur hoër rentekoerse, wat verbruikers verarm.
"WHL and CFR are currently the 2nd and 3rd most shorted stocks on the JSE as a % of their market cap" - Twitter. Maatskappye het die inflasie golf gery. Dit word deur ekonomiese verswakking gevolg.
Op die internet - Suid Afrika
"We should be concerned about this":
"1,2 million started in Grade 1 in 2011.
775 630 reached Grade 12 in 2022. Only 276 241 wrote maths.
less than 64 000 students passed maths with over 50%" - Twitter.
Studente word nuttelose kwalifikasies gegee. Die punte was nog altyd aangepas om 'n persentasie slaagsyfer te kry, gegrond op die beginsel dat die vraestel te moeilik of maklik was. Die ANC bewind het vir jare die punte opgeskuif om 'n hoër slaagsyfer te kry. Hoe dommer die bevolking word, hoe laer is die standaard.
Een van die klaarblyklike rede vir Eskom se verval, is dat alles uitgekontrakteur word omdat die tegniese kenners weg is. Al wat oor is, is administratiewe personeel, insluitende die hoof uitvoerende beampte.
Mauritius se ekonomie relatief tot VSA geld voorraad as nominale inflasie koers (blou) toon geen groei. Suid Afrika se ekonomie (rooi) het meer verswak.
Suid Afrika se bevolking (rooi) het 3.6x gegroei van 1960 tot 2021. Die swart bevolking het ontplof sonder om by te dra tot die ekonomie. Mauritius se bevolking (blou) het afgeplat sedert 2005.
Woensdag 18 Jan 2023
Aandele - Suid Afrika
Nampak (NPK) vergadering uitgestel: senspdf. Al die moeite omdat die bestuur nie 'n paar persent wins kan maak nie.
"Thousands of South Africans took to the streets in Kroonstad on Jan 16 in protest against the increasing blackouts by Eskom. The state-owned company generates 90% of South Africa's UNRELIABLE ELECTRICITY. South Africans are fed up." - Twitter. Dieselfde idiote wat betoog het teen die blankes wie die elektrisiteit gebring het. Met die volgende verkiesing gaan hulle aanhou stem vir die transformasie na agterlike Afrika.
Die media herhaal die ANC se onsin oor beurtkrag wat in 12-18 maande verby sal wees. Daar is sover nie een voorstel deur die ANC bewind aangebied wat die probleem sal oplos nie. Oor 12-18 maande se beurtkrag sal Eskom se kliente so gatvol wees dat baie hulle eie elektrisiteit sal opwek. Dis al "oplossing".
SA plans new law to accelerate power capacity - Moneyweb. Die media hou aan om die ANC se twak te verkondig. Die private elektrisiteits opwekking gebruik son of wind. Wanneer die son of wind nie beskikbaar is nie, moet Eskom die krag voorsien, of hulle verbrand diesel.
Eskom het onafhanklike krag produsente (OKP) R2.20c/kWh betaal vir die jaar tot Maart 2022. Terwyl die son of wind krag gebruik word, is Eskom se generators op bystand, wat 'n vermorsing van geld is. Eskom se steenkool koste was 44c/kWh tot Maart 2022. Die binnelandse diesel prys is nou R17.25/liter. Met energie inhoud van 38.6MJ/liter, en turbine doeltreffendheid van omtrent 33%, werk die diesel brandstof koste uit op R4.88/kWh.
Eskom se tariewe gaan aanhou styg, weens onafhanklike krag produsente en diesel. Die swartes wie nie vir elektrisiteit betaal nie, sal aanhou om dit te gebruik. Eskom se betalende kliente word minder. Eskom se gelewerde energie sluit die elektrisiteit in waarvoor nie betaal word nie.
2008 Eskom inkomste R44,448M /224,366GWh verkoop = 19.81c/kWh, koste 18.9c/kWh.
2022 Eskom inkomste R246,520M /198,281GWh verkoop = 124.33c/kWh, koste 152.6c/kWh.
Dus die verkoops prys het 14.0% per jaar gestyg, die koste 16.1% per jaar, en verbruik was -11.6% laer as in 2008.
Maandag 16 Jan 2023
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 4 loadshedding will be implemented at 05:00 - 16:00 on Tuesday, followed by Stage 5
loadshedding at 16:00 – 05:00 on Wednesday" - Twitter.
Vanoggend is daar 'n buitengewone ses uur se elektrisiteit beskikbaar, voor die volgende vier uur beurtkrag. Vodacom se internet toegang was gister vir 'n lang tyd af. Gewoonlik werk die 60Mbps 4G skakel teen net 10Mbps, maar sedert Eskom se vlak ses beurtkrag begin het, is die spoed af na 0 tot 5Mbps.
Die transformators wat gedurig uitbrand, is nie verrassend nie. Beurtkrag stel bloot die verbruik uit totdat die krag weer aankom. Daarom styg die hoeveelheid elektrisiteit (drywing) wat vereis word gedurende die aan periodes. Wanneer kragstasies onklaar raak, moet die oorblywende kragstasies meer drywing produseer. 'n Elektrisiteits diens kan nie die hele aan en af geskakel word nie. Die hele regering is gevul met idiote.
Zimbabwe police arrest 25 opposition members ahead of presidential election - Reuters. Afrika lande het net demokrasie totdat een heerser besluit om permanent aan te bly. Die TBVC state (Transkei, Bophuthatswana, Venda en Ciskei) het almal met demokratiese regerings begin, en as diktatorskappe geëindig. Ten spyte van die gebrek aan demokrasie in Afrika, het die Nasionale Party onder FW de Klerk besluit dat dit in SA sal werk.
Saterdag 14 Jan 2023
Op die internet - Suid Afrika
CAVEMAN 1981 Full Movie 1080p - Youtube. Die fliek met Ringo Starr wys lewe gedurende die steentydperk, SA se verlede en toekoms.
Die Eskom probleme, soos al die ander staatsdienste wat vernietig is, is die gevolg van onbekwame regstellende aksie aanstellings. Die ANC weier om erken dat die blankes alles geskep het. Daarom sal die ANC nooit die probleme kan oplos nie.
Die gemiddelde huishouding se elektrisiteits verbruik word nie veel deur Eskom se beurtkrag verminder nie. Die geiser en yskas se verbruik word bloot uitgestel. Maaltye word vroeër of later berei om beurtkrag te vermy. Klere en skottelgoed word gewas wanneer die krag aan is. Al wat die beurtkrag bereik word, is skade aan die elektrisiteits netwerk.
Ramaphosa sê hy is verras en geskok om te hoor van beurtkrag. Hy gaan die energie raad wie hy in 2021 aangestel het, vervang met toordokters wie die dolosse kan gooi. Onder radikale ekonomiese transformasie sal blanke swembaddens herversprei word. Die swembaddens sal uitgegrawe word, en na Soweto verskuif word as aanvullende voordeel tot die gratis elektrisiteit.
Van 2 Nov 2021: Energy council South Africa launched - Sasol. "to promote the sustainable supply and use of energy for inclusive economic growth". Daar is alreeds SAREC (South African Renewable Energy Council gestig in 2014), SANEA (South African National Energy Association) wat in 1924 gestig was, US-Africa Energy Advisory Committee, Eskom Advisory Council, Energy Sector WEGE (Women Empowerment and Gender Equality) Strategy and Ministerial Advisory Council.
In die verlede het Suid Afrika meer geld geskep (blou) as die VSA (rooi), die rede vir die verswakking van die Rand. Sedert 2019 het die twee lande teen dieselfde tempo geld geskep. Die toekomstige wisselkoers hang af van hoeveel geld die ANC gaan druk om toelaes en gratis dienste te betaal, en hoeveel geld die VSA gaan druk om die enorme skuld te verminder.
Die VSA se totale skuld tot ekonomiese uitset (groen) is op 358%, VSA regering skuld (blou) op 120%, en Suid Afrika regering skuld (rooi) op 69% in 2021:
Donderdag 12 Jan 2023
Aandele - Suid Afrika
Fortress A & B (FFA) (FFB) geen uitkering: senspdf.
Vanoggend is Tencent (HK 0700) -2.8% laer na HK$363.40.
Van 28 Jun 2022: APAC to Narrow - Fitchratings: "Newcastle 6,000kcal/kg grade coal reached USD380/tonne (t) in late June, a 105% premium over Newcastle 5,500kcal". Die klein verskil in energie inhoud maak 'n groot verskil in die prys.
Van 22 Des 2022: Mozambique’s coal price competitiveness attracts Indian buyers - The Exchange: "According to S&P Global Commodity Insights, Mozambique-origin 6,000 kcal/kg NAR coal was priced around US$167-$175/mt CFR West India. In comparison, the 6,000 kcal/kg NAR Richards Bay coal was at US$205/mt and the 5,500 kcal/kg NAR Newcastle coal was at US$140-$150/mt. Further, compared with the 5,500 kcal/kg NAR coal from South Africa loaded from Richards Bay, or the high-ash coal loaded from Newcastle, Australia, the coal from Mozambique has a grade range of 5,800 kcal/kg to 6,000 kcal/kg NAR". Vir een of ander rede is Australië se 6000kcal/kg steenkool baie duurder.
"NERSA_ZA announces an electricity price increase of 18.65% on 1 Apr 2023, and a further 12.74% increase on 1 Apr 2024. This is a total electricity price increase of 33.7% over the next 2 years." - Twitter. Dis om vir die oorbodige wind en son energie te betaal, en die diesel.
Jare gelede het Eskom gratis die publiek se gloei lampe met fluoor lampe vervang, weens 'n onvermoë om elektrisiteit op te wek. In die toekoms gaan hulle kerse uitdeel.
Eskom se inkomste was R246.52 biljoen vir die jaar tot Maart 2022. Vir elke 10% inkomste wat Eskom verloor weens beurtkrag, is die verlies R25 biljoen. Dis nie groot vergeleke met vorige regering subsidies nie: Maart 2022 R31.7B, 2021 R56B, 2020 R49B, en 2019 R23B.
"A deal to release critical spares parts has hit a wall as a result of the China Railway Rolling Stock Corporation's unwillingness to engage with SARS and the Reserve Bank." - Twitter. ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) vernietig al lankal handel en die ekonomie.
Tencent (HK 0700) styg steeds op +3.3% na HK$374.40, amper dubbel die laagtepunt in Oktober. Alibaba is +4.3% op na HK$114.20, van HK$61.45 in Oktober. Baidu is +4.4% op na HK$136.40, van HK$75.10 in Oktober.
Die Richards Baai steenkool uitvoer kontrak prys vir Jan is $170/ton, en daal na $150 in Des. Dis 'n groot afslag op Australië se Newcastle steenkool van $393. Hoe laag is die gehalte?
Op die internet - Suid Afrika
Wanneer 4 uur se beurtkrag teen 6nm eindig wil almal elektrisiteit gebruik, en gaan die krag weer af weens oorlading. Dis 5 uur af, en 3 uur aan. Die Weskaap en Noordkaap was vandag bewolk, wat beteken dat mense met sonpanele ook Eskom krag wil hê. Kaapstad soek meer krag om dam storing te herlaai. Beurtkrag en sonkrag veroorsaak al meer skade. Die ANC is te onnosel om westerse tegnologie te bestuur.
"Stage 6 loadshedding will be implemented from 16:00 on Wednesday until further notice" - Twitter. Nou is 23,780MW buite werking. Ramaphosa sal net optree as swart werknemers van die Eskom swembad weggehou word.
"Just updated our #loadshedding calendar to cover all the years from 2015 to 2023" - Twitter.
"The implementation of loadshedding will be escalated to Stage 6 during the night, starting at 21:00 tonight until 05:00 on Wednesday morning. Stage 6 nightly loadshedding will then be implemented at 16:00 -05:00 until further notice. Stage 4 loadshedding will be implemented at 05:00 - 16:00 daily until further notice." - Twitter. Was enige van die dienste wat die ANC vernietig het, ooit herstel? Wat het geword van die spoorlyn wat herstel sou word?
Time goes backwards in Zimbabwe - Moneyweb. Mineraal ontginning was nog altyd die hoofrede vir ekonomiese ontwikkeling in Afrika, behalwe vir die boerdery in SA.
MultiChoice hires ex-Icasa chairman Kea Modimoeng - Techcentral. Multichoice gaan dieselfde pad as Naspers se koerante en tydskrifte, weens onbekwame bestuur. Weens Icasa se onbekwaamheid was die publiek afhanklik van die duur vooruibetalings, of lang kontrakte van die Vodacom-MTN duopolie.
Strict new transformation laws for South Africa coming in 2023 – what you need to know - Businesstech. "The department said that designated employers need to submit their annual 2022 employment equity (EE) reports by 15 January 2023 at midnight. Failure to do so could see businesses face fines and other penalties, it said." Waarom is besighede steeds in SA?
"Gordhan vows Eskom CEO ‘poisoning’ will be ‘thoroughly investigated’" - Twitter. Almal wie beurtkrag het, is 'n verdagte.
Suid Afrika se amptelike ekonomiese uitset (bruto binnelande produk) gedeel deur die geldvoorraad as nominale inflasie toon 'n val sedert 1994 (blou). Die ANC bewind het die ekonomiese statistiek na die 2020 tuimeling gewysig, en is nie betroubaar nie. Die bevolking het 3x toegeneem oor die tydperk (rooi). Die ekonomie (blou) word deur die grootte van die blanke bevolking bepaal. Weens die ANC se grootskaalse rassisme teen die blankes het die ekonomie getuimel.
Suid Afrika se gemiddelde inkomste per persoon volgens die ou ekonomiese syfer van Maart 2021 was R5,216 biljoen / 60.14 miljoen bevolking = R7228 per maand. Volgens die toename in die geldvoorraad as nominale inflasie koers, was dit in 1966 ekwivalent aan R28,000 per maand. In 1994 was dit R16,400 per maand. Dit gaan verder val: Zambië R2000, Tanzanië R1800 pm, en Uganda R1600 pm.
Suid Afrika is een van die BRICs lande. In 1980 was Suid Afrika se ekonomie 49% van China se ekonomie. In 2021 was dit 2.3%.
Sondag 8 Jan 2023
Op die internet - Suid Afrika
"Eskom will continue implementing Stage 3 loadshedding during 05:00 - 16:00, and Stage 4 loadshedding during 16:00 - 05:00 daily until further notice. Breakdowns amount to 17 035MW while planned maintenance is 6 189MW. Another update will be published as soon as it is necessary." - Twitter.
"Transnet is begging for its first ever Treasury bailout of R2.8 billion. Sanral needs R6 billion immediately to remain a going concern. The Post Office is back at the Treasury door with a request for R2.4 billion. SAA is still waiting for R3.5 billion. Eskom?" - Twitter. Vir die jaar tot Maart 2022, het Eskom R31.7B van die regering gekry, vir 2021 R56B, 2020 R49B, en 2019 R23B (R63.3B meer geleen). Subsidies vir private ondernemings was R11.0B in 2019/20.
Saterdag 7 Jan 2023
Aandele - Suid Afrika
Die platinum prys word deur die Rand bepaal en verhandel die laaste 8 jaar sywaarts na $1083/ons, palladium op $1791/ons het deur 'n steunvlak geval op pad na 2019 vlakke, en rhodium op $12,400/ons het ook deur 'n steunvlak geval.
Vrydag 6 Jan 2023
Aandele - Suid Afrika
Thungela (TGA) aandele verkoop deur staats pensioen fonds: senspdf. Verduidelik seker waarom die aandeelprys skielik begin daal het, sonder 'n verandering in die steenkool prys.
Op die internet - Suid Afrika
"News24.com | Mantashe: Reserve Bank's mandate must expand to meet economy's needs" - Twitter. Die ANC wil lae rentekoerse hê sodat hulle aanhou kan geld leen, en geld druk wat hoë inflasie veroorsaak sonder om hoë rente te betaal. Nog 'n Zimbabwe.
"A record year for foreigners dumping SA shares and bonds. 2021 & 2022 together = outflows of R720 billion. From 2019 - 2022 over R1.1 TRILLION gone poof. Clearly foreigners not buying into the "SA is open for business" story. They not dof when it comes to their hard earned $." - Twitter. Dit stem ooreen met die R1.54 triljoen netto kapitaal uitvloei sedert Kieswtter begin het om "rykes" te teister. Die ANC wil hê ander moet die werk doen, terwyl hulle 'n Swart Ekonomiese Bemagtiging aandeel kry vir niks doen nie.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 4 loadshedding will be implemented from 16:00 this afternoon until 05:00 tomorrow morning, thereafter Stage 3 loadshedding will be implemented until Sunday morning." - Twitter. Nou is 23,292MW buite werking. Dis drie maande sedert die nuwe raad aangestel was.
"Be part of the national drive to reduce electricity use this summer and keep the power on! Implementing these small electricity savings tips can help us all." - Twitter. Eskom sê die publiek moet ophou om elektrisiteit te gebruik, want die ANC weet nie hoe om dit te verskaf nie.
City of Tshwane no longer a going concern – AG - Moneyweb. As mense regstreeks betaal vir die dienste wat hulle wil hê, is die boekhouding van min belang. In plaas daarvan word alles op eiendoms belastings gelaai, en die eienaars weet nie waarvoor hulle betaal nie.
Woensdag 4 Jan 2023
Aandele - Suid Afrika
Naspers (NPN) en Prosus (PRX) word opgestoot omdat Tencent (HK 0700) na HK$361 opgeskiet het, weens die opening van die Chinese ekonomie. Dis waar die aandeelprys was 3 Nov 2017. Dis bloot spekulante wat die prys twee jaar gelede na HK$757 opgejaag, en twee maande gelede na HK$200.80 afgedruk het. Baie van die Chinese maatskappye groei nie meer nie. Dis onwaarskynlik dat Naspers ooit baie wins sal maak uit aflewering.
Van 25 Okt 2022: South Africa’s Coal Export to the EU up 582.7% During 2022 - Helllenic Shipping. Steenkool uitvoer: Indië 14Mt, EU 10Mt, ander 8Mt, China 7Mt, S Korea 5Mt, Pakistan 3Mt. Newcastle steenkool prys is nou $390/Mt, teenoor Richards Baai $183/Mt. Nie dieselfde graad nie.
Op die internet - Suid Afrika
"Due to the breakdown of two generating units and the delay in returning to service three generating units from planned maintenance, Stage 3 loadshedding will be implemented today at 16:00 until further notice. Eskom will issue another update as soon as it becomes necessary." - Twitter.
Die 95 oktaan petrol prys inflasie vir Jan is 2075c/1889c = +9.8% by die kus, en 2140c/1961c = +9.1% binnelands. Die Rand olie prys was gister 11.9% hoër as 'n jaar gelede.
"The world's largest manmade dam has less than 1% of usable water" - Twitter. Die Kariba dam wat krag aan Zambia en Zimbabwe verskaf.
Binnelandse regering skuld tot ekonomie uitset (BBP) is die hoogste sedert ten minste 1960. Dit was 59% in die tweede kwartaal van 2022. Saam met buitelandse skuld was dit 64.4%. Volgens die begroting was dit 70% teen Feb 2022. Nou het die ANC bewind 'n klomp geld geleen om voordele aan hulle ondersteuners uit te deel. Daar is nie genoeg inkomste om dit terug te betaal nie, of om aan te hou met dieselfde voordele nie.
Dinsdag 3 Jan 2023
Aandele - Suid Afrika
Thungela (TGA) het vandag na 'n prys/wins = R257.23/>R131 < 2.0, en prys/verkope van R257.23/~2xR193.5 ~0.66 geval. Die Richards Baai toekoms uitvoer kontrak prys verander min Jan tot Maart, daal tot dan tot $165-$170 tot volgende jaar. Vir die 6m tot Des 2021 het Thungela uitgevoer teen $132.37 xR14.90 =R1972/ton en die wins was R63.29. Die Rand is nou 14% swakker. Vir die 6m tot Jun 2022 het hulle bedryfs kostes +16.7% gestyg, en het 'n verlies op afgeleide instrumente gemaak. Vir 2023 kan hulle steeds baie wins maak. Die dividend was R60 vir die vorige 6m. Nog R60 is moontlik vir die laaste 6m.
Naspers (NPN) styg vanoggend na 'n kern prys/wins van R2941.93/(~2x $1.54 x R17.02) ~ 56, en prys/verkope R2941.93/~2xR297 ~ 4.9.
Volgens Eskom se webwerf is daar vanoggend geen beurtkrag nie.
Is 'n son energie stelsel 'n koste doeltreffende alternatief vir Eskom krag? Een stelsel op die internet met 5.4KW sonpanele, 7.4kWh battery en 5kVA omsetter kos R184,000. Die sonpanele kan 'n maksimum van 38kWh per dag lewer, as die hoek ideaal is. Dis vir 7 uur per dag as die son skyn. Die battery kan net 20% daarvan stoor. Die gebruiker sal nie maksimum beskikbare energie gebruik nie. As 2000W vir 12 uur per dag gebruik word, sal dit 720kWh per maand wees. Die besparing in elektrisiteit is omtrent R1300 per maand. Dan sal dit 12 jaar neem om af te betaal. Die battery sal omtrent 4 uur se energie stoor vir die laat middag en aand. As dit bewolk is, sal daar geen elektrisiteit wees nie.
Ramaphosa het 'n nuwe waarheids en versoenings kommissie aangekondig. Die waarheid wat ontbloot sal word, is dat die swart bevolking te onkundig is om elektrisiteit op te wek, en die publiek moet hulle versoen met 'n lewe sonder elektrisiteit.
Party mense reken dat eiendom in Suid Afrika 'n swak belegging is. As huur begin by R10,000 per maand, en dit styg met 6% per jaar, is dit na 20 jaar R30,256 per maand. Die lenings paaiemente op 'n gekoopte huis bly dieselfde vir 20 jaar, solank die rentekoers dieselfde bly. As dit begin met R15,000 per maand, is dit na 20 jaar steeds R15,000. Na 20 jaar is die huis afbetaal, en kan die eienaar vir die res van sy lewe gratis bly.
Koop om te verhuur is altyd voordeling in beginsel, omdat die huur inkomste met inflasie styg, terwyl die lenings paaiement dieselfde bly. Na 20 jaar is die huis afbetaal. In die praktyk is verhuring definitief nie die moeite werd nie, weens probleme met huurders. Kapitaal wins belasting, wat die ANC bewind in 2001 ingestel het, maak dit onaantreklik om 'n tweede woning te besit.
Stygende huis pryse in ander lande is slegs 'n aanduiding van inflasie. Die eiendom word nie meer waardevol nie. Dit kan baie jare neem vir die inflasie om deur te kom, maar moet uiteindelik in die wisselkoers weerspieël word. Byvoorbeeld sedert 1994 het die Rand waarde van die gemiddelde VSA huis prys (rooi) en die huis prys in Suid Afrika (blou) saam opgegaan. Onlangs het VSA huise meer gestyg (rooi). In die toekoms behoort die Rand/$ te versterk, sodat die twee lyne weer oorvleuel.
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.