Let wel: Die webblad word teen spoed gedoen, en bevat waarskynlik foute.
Saterdag 31 Des 2022
Op die internet - Suid Afrika
"Due to the breakdown of five generating units since yesterday afternoon, it is no longer possible to suspend loadshedding at 16:00 today as previously communicated. Stage 2 loadshedding will therefore continue until further notice." - Twitter.
"The utility reversed plans to suspend the outages on New Year’s Eve" - Bloomberg Markets, Twitter. Selfs Bloomberg volg Eskom se beurtkrag.
Going nowhere fast | Carte Blanche | M-Net - Youtube. Dis die Rustenburg bus diens. Die grootste onkoste vir 'n busdiens is die bestuurder. Dis waarom ontwikkelende lande groot busse gebruik. Eers moet die ekonomie so ver ontwikkel dat 'n tekort aan arbeid ontstaan. Sal nooit gebeur nie.
Vrydag 30 Des 2022
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 4 loadshedding will be implemented from 16:00 today until 05:00 tomorrow morning. Thereafter, Stage 2 loadshedding will be implemented from 05:00 until 16:00 on 31 December. Loadshedding will then be suspended until 05:00 on Monday, 2 January whereafter Stage 2 loadshedding will be implemented until further notice." - Twitter. Geen plan word aangebied om die probleem op te los nie.
"I do wish @News24 would go back to reporting and investigating stories and desist from being Eskom’s mouthpiece. This parasitic relationship is why you have failed to hold Eskom & Andre accountable for >200 days of loadshedding. Now you have @DMRE_ZA reading you for filth!" - Twitter. Die diesel prys is R23.91/liter, waarvan R15.08/liter vir die basiese brandstof prys. Die brandstof heffing en Pad Ongeluk Fonds heffing is R5.98. Sonder laasgenoemde werk dit uit op R17.93/liter. Met energie inhoud van 38.6MJ/liter en turbine doeltreffendheid van omtrent 33%, werk Eskom se brandstof koste alleen uit op R5.07/kWh. Steenkool koste was 44c/kWh tot Maart 2022. Die hoof uitvoerende beampte praat net soveel twak as Ramaphosa.
Woensdag 28 Des 2022
Aandele - Suid Afrika
Mense verkeer in 'n waan oor die toekoms van beleggings in Suid Afrika. Al aandele wat nog die moeite werd is, is maatskappye wat uitvoer, of wat ondersteunings dienste aan uitvoerders soos landbou en mynbou verskaf. Maatskappye wat in die buiteland besigheid doen kan 'n uitsondering wees, maar baie het geld verloor in Australië en die res van Afrika. Alle plaaslike maatskappye word onderwerp aan die agteruitgang, soos krag onderbrekings, en treinspore wat vernietig word. Eiendoms maatskappye het afgelope vyf jaar getuimel, en sal nooit herstel na dieselfde vlakke nie.
Die JSE indeks word oorheers deur myne en internasionale besighede. Die tien grootste aandele volgens mark kapitalisasie (Sharedata): BHP (BHP) myn uitvoer na China, Prosus (PRX) Tencent in China, AB Inbev (ANH) drank monopolie, British American Tobacco PLC (BTI), Glencore (GLN) myn, Naspers (NPN) Tencent in China, Richemont (CFR) juweliersware, Anglo (AGL) myn, Amplats (AMS) platinum myn, Firstrand (FSR) bank. Die JSE beurs tot M3 geld voorraad as nominale inflasie koers het 'n piek bereik in Sep 1994. Dit is nou 53% van die vlak:
Op die internet - Suid Afrika
"1/2 Due to the breakdown of four generating units and delays in returning some units to service, Stage 4 loadshedding will be implemented with immediate effect until 05:00 in the morning. Stage 3 loadshedding will be implemented from 05:00 until 16:00 daily" - Eskom, Twitter. Die weermag ontplooiing werk uitstekend. Die ANC sê hulle sal aanhou stem vir Ramaphosa totdat hy die transformasie na arm Afrika land voltooi.
"Eskom is responding to high volumes of electricity supply interruptions across the Eastern Cape" - Twitter. Vir die vlak van elektrisiteit verskaffing behoort die naam van die streek verander te word na iets meer toepaslik.
"KFC says around 70 of its stores are now temporarily closed as its suppliers struggle with constant power outages." - Twitter.
"Breaking public goodwill: @sarstax chases cents from honest taxpayers while criminals are freely making billions from illicit trade. When will we see an arrest of the kingpins looting the state by smuggling tobacco, booze and other contraband?" - Twitter. Al waarin die ANC die afgelope 28 jaar in belang gestel het is om alles wat die blankes het af te vat, en uit te deel.
Dinsdag 27 Des 2022
Op die internet - Suid Afrika
"1/2 Stage 3 loashedding will be implemented from 16:00 today until 05:00 tomorrow morning. This will be repeated everyday for the remainder of the week. Stage 2 loadshedding will be implemented from 05:00 tomorrow morning until 16:00." - Twitter.
Ramaphosa lewer kommentaar oor 'n rassistiese voorval by 'n swembad. Hy is nie gepla met beurtkrag, visum vertragings, plaasmoorde, sterftes gedurende ontgroening, riool op strande, ens nie, maar raak waansinnig oor rassisme.
"Stage 1 loadshedding will be implemented from 05:00 on Monday morning until further notice. This is possible due to the lower demand for electricity during the day, reducing the reliance on emergency generation reserves." - Twitter.
As 'n vakansiedag op 'n naweek val, word 'n weeksdag ook tot vakansiedag verklaar. Die ANC morone dink dit gaan oor die dag afneem van werk, in plaas van die herdenking van 'n geskiedkundige gebeurtenis. Die meerderheid werk in elk geval nie. Al die openbare vakansie dae moet afgeskaf word sodat produksie verhoog kan word, en mense hulle verlof met hulle werkgewer onderhandel.
Saterdag 24 Des 2022
Op die internet - Suid Afrika
"1/3 Loadshedding will be suspended at 05:00 on 25 December until 05:00 on 26 December. Thereafter, Stage 2 loadshedding will be implemented until 16:00 on 27 December, whereafter Stage 3 loadshedding will be implemented." - Eskom, Twitter.
Vrydag 23 Des 2022
Aandele - Suid Afrika
Die JSE beurs sluit 12h00, en maak eers weer 28 Des oop.
Zeda (ZZD) se inkomste vir die jaar tot Sep was +6.6% hoër, en vwVPA 324.7c teenoor 190c die vorige jaar: Sep22, Sep22.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 4 loadshedding is currently being implemented. Stage 3 loadshedding will be implemented from 05:00 on Saturday morning until 05:00 on Sunday morning. Eskom will confirm the loadshedding arrangements for Christmas Day based on the state of the power system." - Eskom, Twitter.
Eskom het die jaarverslag tot Maart 2022 vrygestel: Eskom. Ten spyte van 'n 21% styging in inkomste het hulle steeds 'n verlies gemaak. Kostes het 12.8% gestyg, met steenkool aankoop kostes wat net 2.1% per ton toegeneem het. Tot Oktober vanjaar was R13.3B op diesel bestee, R800 per huishouding. Elektrisiteits beskikbaarheid het 3.1% toegeneem na 226,226GWh, -2.2% laer as 2020. Elektrisiteit was vir 127.32c/kWh verkoop, en onafhanklike produsente 237c/kWh betaal. Die regering het R31.7B bygedra, wat 'n 16c/kWh subsidie is.
...."A reduction in emissions through a retrofit programme of around R330 billion would take approximately 15 years to implement at coal-fired power stations. We propose that emissions reduction could better be achieved in that time by closing down old coal-fired power stations and spending the capital on adding urgently needed additional capacity through renewables, low-carbon technology and strengthening the national electricity grid to allow for the growth of renewable energy and IPPs". Onsin, steenkool is die enigste bron van goedkoop betroubare elektrisiteit.
...."Approximately 22GW of installed capacity of coal-fired power will be retired in the next 15 years in line with our focus on pursuing a Just Energy Transition." Dit beteken dat die helfte van gebruikers hulle eie elektrisiteit sal moet opwek, en die res sal krag hê wanneer die wind waai, en dit sal belaglik duur wees.
Relatief tot geld voorraad as nominale inflasie koers het die Suid Afrika se ekonomie (blou) effens swakker gevaar as die VSA ekonomie (rooi) sedert 1994. Die swartes se bydra tot ekonomie is klein, dus kan 'n mens verwag dat die westerse deel van die ekonomie ewe sleg sou vaar.
Donderdag 22 Des 2022
Op die internet - Suid Afrika
"#sapsMP A 28-year-old suspect was arrested on the N17 Road during stop-and-search operations that form part of the #SaferFestiveSeason Operations for dealing in dagga worth more than R1 million." - Twitter. Die grondwetlike hof het beslis dat die verbod op die persoonlike gebruik van dagga ongrondwetlik is. Die ANC morone tree steeds op teen die handel in dagga.
"The @City_Ekurhuleni has now written to Eskom seeking clarity on the many unplanned and unscheduled outages." - Twitter.
Grindrod Shipping (GSH) steeds kontant aanbod: senspdf. Min handel.
Op die internet - Suid Afrika
"1/3 Stage 6 loadshedding will be implemented from 20:00 tonight until 05:00 tomorrow morning. Then Stage 4 loadshedding will resume at 05:00 tomorrow morning until further notice." - Eskom, Twitter. Na die ANC konferensie is dit duidelik dat geen probleem opgelos gaan word nie.
SA has a new draft target for the minimum wage, but it is not a number - Business Insider SA. "All wage-earning workers must earn enough to maintain a decent standard of living, defined as sufficient to support themselves and their families at a level that is both socially acceptable and economically viable." Onsin. Die oorgrote meerderheid word deur die regering onderhou.
Daar is drommels wie die lae gehalte steenkool die skuld gee vir Eskom se probleme. Die lae gehalte was nie 'n probleem gewees voor die ANC nie. Elektrisiteit was uiters betroubaar voor 1994. Nou is Eskom die hele tyd besig om transformators te vervang, seker weens skade deur beurtkrag. Een van die redes waarom Eskom nog nie 'n jaarverslag uitgebring het nie, kan 'n styging in kostes wees. Met al die beurtkrag val hulle inkomste in die 2023 finansiële jaar.
"NUM congratulates and welcomes the newly elected top 7 ANC officials elected at the National Elective Congress held at Nasrec, Gauteng Province." - Twitter. 'n Vakbond wens die politici geluk wie werk geleenthede vernietig het. Hulle het geen benul wat aangaan nie.
"Important statement by South African Finance Minister on the #BasicIncomeGrant:
👉 The Social Relief of Distress Grant for adults will not be terminated in future. It is irreversible
👉 This is likely to form the basis for the introduction of a Basic Income grant for South Africans" - Twitter. Net soos Zimbabwe probeer hulle die bevolking onderhou deur geld uit deel.
Soos die meeste ander lande, het Suid Afrika se geld voorraad meer gegroei as die ekonomie. Die M3 geld voorraad het 18.39x gegroei van Maart 1994 tot Maart 2021. Die ekonomiese uitset het 10.869x gegroei. Motors het net 7x duurder geword. Geniet mense vandag 'n hoër lewens standaard? Een van die beste maatstawwe vir inflasie is die regering, soos munisipale belasting. Die nasionale regering se uitgawes het 18.04x gegroei van 1993/94 tot 2021/22. Inflasie was waarskynlik naby die groei in geld voorraad. Dan is die ekonomie 59% van wat dit was in 1994.
Sedert 1994 het die Rand/$ wisselkoers (rooi) rondom die verskil in geld voorraad (blou) gewissel. Dit dui op 'n inflasie koers naby aan die groei in geld voorraad. Die huidige Rand/$ dui op inflasie nog 20% hoër, wat die ekonomie 49% maak van 1994.
Woolworths (WHL) verkoop David Jones om laste ~R17B te verminder: senspdf. Volgens die internet word dit vir ~R1.56B verkoop. Hoe word die laste verminder?
Op die internet - Suid Afrika
Ramaphosa word weer as party leier verkies ten spyte van die toestand van die land. Die ANC herken nie enige van die probleme nie. Wat 'n patetiese organisasie.
By 'n ANC party samekoms sing en dans die afgevaardiges oor die terugkeer na agterlike Afrika land. Hulle relatiewe welvaart, insluitende die klere wat hulle dra, is hoofsaaklik die gevolg van ekonomiese ontwikkeling wat die Europese setlaars gebring het. Die ekonomiese uitset per persoon in die VSA is R111,000 per maand, in Suid Afrika R9900 pm, Zambië R2000, Tanzanië R1800 pm, en Uganda R1600 pm.
"Zondo recommended Mokonyane be investigated and prosecuted for corruption for her role in the Bosasa scandal. This never happened and she has now become ANC DSG. We need prosecutions desperately." - Twitter.
Sondag 18 Des 2022
Op die internet - Suid Afrika
"#Stage6 #Loadshedding will be reduced to Stage 5 at 05:00 on Monday. Thereafter Stage 4 loadshedding will be implemented at 05:00 on Tuesday for the remainder of the week." - Eskom, Twitter.
Eskom het nog nie die Maart 2022 jaarverslag uitgebring nie. Dit lyk of die bestuur iets probeer verdoesel.
In Maart 2021 was die nominale kapasiteit 46,466MW. Daarvan was 38,733MW steenkool kragstasies, kernkrag 1860MW, en hidro 600MW. Piek aanvraag was 31,470MW, of 34,155MW insluitende las vermindering en nie-Eskom opwekking. Daar is te min spaar kapasiteit.
In Maart 2021, van Medupi se nominal kapasiteit van 4196MW was 3597MW beskikbaar. Van Kusile se 4320MW was 2160MW beskikbaar. Dus nog 2759MW wat sou bygekom het.
Die kapasiteit van steenkool, kernkrag, hidro en nuwe kragstasies is 43,952MW. Dit laat spaar kapasiteit op piek aanvraag van 9797MW. Dit behoort genoeg te wees, maar iets is fout met betroubaarheid. Eskom het knaend rondom 20,000MW buite werking. Dan is daar 10,000MW te min.
Die gas/brandstof kapasiteit van 2409MW is nutteloos want die brandstof is te duur. Die pomp storing van 2724MW is van beperkte waarde. Die Onafhanklike Krag Produsente se 6083MW is nutteloos want dis wind of son krag.
Die gevolgtrekking is dat die elektrisiteits probleme sleg opgelos sal word wanneer die ANC uitgestem word.
"South Africa on the front page of the New York Times yesterday. Also features prominently in latest Economist: “How to save South Africa. The ruling party is unreformable.” " - Twitter.
Saterdag 17 Des 2022
Aandele - Suid Afrika
'n Belegging in the Australiese aandeelmark in 1980 sou 2.5x beter gedoen het as Suid Afrika:
Op die internet - Suid Afrika
As Eskom vlak 8 beurtkrag bereik (50% af) sal party koelkaste en yskaste te min tyd hê om die regte temperatuur te bereik. Vlak 6 se 4 uur onderbrekings veroorsaak alreeds dat gevriesde kosse naby aan ontdooi kom, en dit nie so lank hou nie.
Ramaphosa sê beurtkrag is nadelig vir die ekonomie. Dis maar net een rede vir die verval. Die ekonomiese uitset statistiek is nie geloofwaardig nie, maar die reële ekonomie uitset was in Maart 2021 omtrent 51% van wat dit was 1994, dus die helfte kleiner. Die bevolking is 50% groter, dus is die lewens standard per huishouding 34% van 1994.
"ANC Top Six Candidates Rap Sheet" - Twitter. Hoe verrassend dat voormalige terroriste en geweldadige betogers nou geld verduister.
"The scenes inside the hall were remarkable. There seemed be no control whatsoever as Ramaphosa attempted to plough on. He was inaudible from the floor. There seemed to be fires breaking out everywhere, with chanting and sloganeering and delegates banging on tables intermittently." - Twitter.
Die ANC bewind beweer dat blankes 72% van plase besit (Land oudit verslag). Soos alles wat die ANC produseer is die syfers in die verslag onduidelik. Blanke boere besit 21.9% van die alle grond, en maatskappye 19.0%. Die ras van die boere is van geen belang nie. Vir hoër produksie en 'n hoër lewens standaard moet daar meer handels boere wees, en minder oorlewings boere.
"No courtesy of a reply from @CityofJoburgZA, but i can confirm: The ANC elective conference at NASREC is not being loadshed. They have asked for and received a full exemption from loadshesding from 16 to 20 Dec inclusive (5 Days) while the rest of SA is being loadshed at stage 6." - Twitter.
Vrydag 16 Des 2022
Op die internet - Suid Afrika
"As previously communicated, loadshedding has been increased to Stage 6 from 08:30 this morning until further notice" - Eskom, Twitter. Nou is 24,695MW buite werking.
"At 08:34 Stage 6 loadshedding was implemented. This was necessary due to the failure of 8 generating units overnight and the excessive reliance on OCGTs and pumped storage generation that is rapidly depleting these reserves." - Eskom, Twitter. Al logiese verklaring is dat beurtkrag kragstasies oorlaai, en meer skade veroorsaak. Elektriese netwerke is eenvoudig nie ontwerp om die hele tyd aan en af geskakel te word nie. Eskom het sedert beurtkrag begin het nie nog een bekwame bestuur gehad nie. Waarom vertrek de Ruyter eers in Maart? Dit maak nie sin nie.
Suid Afrika se M3 groei van Jul tot Okt: 8.13% 8.12% 8.75% 9.82%. Noudat die ANC bewind skuld 16.8% per jaar gegroei het van R456.1B in 2007/8, na R4692.2B vir 2022/23, kan hulle nie meer leen, en druk meer geld. Sover is dit min vergeleke met groei van rondom 20% in die verlede soos onder getoon. Die hoë groei kom weer.
Wanneer die ANC weer geld druk teen 20% per jaar, hoe swak sal die Rand wees in die toekoms? Die Rand wisselkoers (rooi) behoort te verander volgens die verskil in die inflasie koers van twee lande, wat nominaal deur die verhouding van geld voorraad (blou) bepaal word. Die Rand het slegter as dit gevaar, inflasie verder verhoog was deur geld uit deel, teen omtrent 1.9% per jaar sedert 1984. Onlangs het die VSA ook baie geld gedruk, en sal waarskynlik aanhou weens die enorme skuld. Sedert 1994 het SA 4.9% per jaar meer geld as die VSA gedruk.
Nampak (NPK) regs aanbod en 250:1 konsolidasie: senspdf. As daar klein aandeelhouers is wie minder as 250 aandele het, word hulle belegging basies afgeskryf teen huidige lae prys.
Accelerate Property Fund (APF) se inkomste vir die 6m tot Sep was -26% laer of -16% op herverklaar (+34% laasjaar), aandele +28% meer, uitkeerbare huur 9.04c (14.2c laasjaar), geen uitkering word gemaak nie, aandeelhouer bate waarde is 497c: Sep22, Sep22.
Woolworths close to selling Australian disaster David Jones - Business Live. Woolworths het omtrent A$2117M ~R24,800M vir David Jones betaal, wat R25.85 per Woolworths aandeel is. Volgens die artikel is die moontlike aanbod A$130M ~ R1560M ~ R1.63 per Woolworths aandeel. Word dit weggegee? David Jones lewer 'n wins marge 41%, teenoor plaaslike voedsel se 24%. Woolworths gaan meer afhanklik wees van Suid Afrika met sy verarmde bevolking.
Op die internet - Suid Afrika
"Western countries: South Africa, move away from coal. Coal leaving SA via Richardsbay" - Twitter.
"Eskom will stay the course of the just transition, says Gordhan" - Twitter. Grap van die dag. Die "regverdige oorgang" is deur vakbonde uitgedink om werk te beskerm in die denkbeeldige oorgang van steenkool na wind en son. Almal kan sien die ANC kan geen diens verskaf nie. Eskom gaan aanhou krimp.
As Minister van Finansies het Gordhan van Mei 2009 tot Mei 2014 geld uitgedeel soos Kersvader, en gehelp om regerings skuld op te jaag, soos onder getoon. Hy is 'n ramp in elke posisie.
Woensdag 14 Des 2022
Aandele - Suid Afrika
Alviva (AVV) (voorheen Pinnacle) oorname aanbod nou teen R28: senspdf. Dis 'n prys/wins van R28/~2x277.9c ~5.0. Hulle kon in 2020 dit vir R4.10 gekoop het.
Op die internet - Suid Afrika
"Loadshedding will be reduced to Stage 4 from 05:00 on Thursday morning until 05:00 on Sunday morning" - Eskom, Twitter. Nou is 22,614MW buite werking.
André de Ruyter resigns as Eskom CEO - Moneyweb. Hy was drie jaar daar, en het geen begrip vir elektrisiteits verskaffing getoon nie. Hy gaan eers in Maart. Eskom se vorige hoof uitvoerende beamptes: Eskom. In die 9 jaar sedert 2014 was daar 9 aanstellings.
"Apparently Matla Power Station is burning" - Twitter.
.... "Six government officials have been found responsible and charged for the ballooning of refurbishment costs for the AngloGold Ashanti hospital in Carletonville on the West Rand." - Twitter.
Van 9 Des: Plan aims to save industry - Enigineering News. Nog 'n Afrika "meesterplan", wat die ekonomie minder doeltreffend maak. As iets goedkoper ingevoer kan word, moet dit ingevoer word vir 'n hoër lewens standaard.
Australië het dekades gelede invoer heffings op motors, en subsidies vir motor vervaardigers afgeskaf. Mineraal uitvoere het die Australiese dollar versterk, en dit baie goedkoper gemaak om motors in te voer. Dis hoe 'n mens lewens standaarde verhoog. In 2021 het die SA statistiek diens sommer die BBP (bruto binnelandse produk) syfer 11.5% verhoog teenoor die ou syfer vir dieselfde tydperk. Suid Afrika se ou ekonomiese uitset per persoon was R5000B/60M = R83,000 per jaar = R6900 per maand. Australië se ekonomiese uitset per persoon was R1.01M per jaar = R85,000 per maand in 2021.
In 1960 was Australië (blou) se ekonomiese uitset per persoon 3.5x groter as Suid Afrika (rooi). Na 34 jaar in 1994 was dit 4.8x groter. Nog 27 jaar later in 2021 het dit opgeskiet na 8.6x soos die ANC die ekonomiese verswakking versnel.
Dinsdag 13 Des 2022
Aandele - Suid Afrika
Nampak (NPH) direkteure verkoop aandele: senspdf. Hulle verkoop 'n maatskappy met verkope van R24.84 per aandeel teen gemiddeld R1.20.
Nutritional Holdings (NUT) notering eindig 19 Des 2022: senspdf.
RMBH (RMH) resultate sonder FirstRand met RMH Property as enigste belegging: Sep22.
Ramaphosa sê hy sal onder sy sofa kyk of daar geld is vir diesel.
"ANC’s finest work yet. Passenger trips declined 97%. Of 590 stations only 134 functioning as other 323 stations vandalised. Of 40 lines only 18 are operational, while more than 1 100km of signalling cable & 40km of rail tracks has been stolen. Now this" - Twitter.
"An additional R3bn-plus in revenue was collected in 2021 as a result of #Sars’s Voluntary Disclosure Programme." - Twitter. Dis 0.2% van die R1.54 triljoen netto kapitaal uitvloei van Jul 2020 tot Mrt 2022 (Trading Economics, Resbank tabel). Enigiemand wat onverwags meer belasting moet betaal, sal maniere soek om die belasting in die toekoms te vermy.
Raise income tax for the rich to fund a permanent R350 grant, say experts - Groundup. Die studie was deur die Departement Sosiale Ontwikkeling betaal, die deskundiges van universiteite word deels deur die staat befonds, en baie studente kry beurse van die staat (NSFAS). Hulle sal noodwendig ten gunste daarvan wees. Almal weet dat belasting en staats toelaes 'n ekonomie verswak.
"Despite its vagueness, the RET has become central to the contemporary ANC." - Twitter. Niks is vaag omtrent Radikale Ekonomiese Transformasie (RET) nie. Dit word duidelik uitgespel in die ANC konferensie 54. Volgens hulle is die relatief "rykdom" van blankes ongrondwetlik. Die "apartheid" woonbuurtes moet oorgeneem word, en grond moet afgeneem word.
"Please remember to switch off all non-essential electrical appliances during #loadshedding to avoid power surges when the power returns. Failure to do so may lead to unnecessary trips or damages to household appliances when the supply is restored." - Eskom, Twitter. Die elektriese netwerk is nie ontwerp om gedurig aan en af geskakel te word nie. Hoeveel toerusting het die ANC bewind vernietig? Die idee dat almal elke 6 uur toerusting koppel en ontkoppel is belaglik.
Maandag 12 Des 2022
Aandele - Suid Afrika
Nampak (NPK) se aandeelprys het na 99c geval. Iemand met meer as R325M kan 'n meerderheids aandeel koop, en die bestuur vervang om 'n wins te maak uit R16,937M se verkope. 'n Netto wins marge van 4% is genoeg om die belegging terug te kry.
Shoprite (SHP) winkels van Massmart gekoop: senspdf.
Safari Investments RSA (SAR) word 40.7% deur Heriot (HET) besit: senspdf. Min handel.
Op die internet - Suid Afrika
Die 95 oktaan petrol prys inflasie vir Des is 2281c/1957c = +16.6% by die kus, en 2346c/2029.00c = +15.6% binnelands. Die petrol prys het 13.4% per jaar gestyg sedert 2019, en die Rand olie prys 19.7% per jaar. Tensy die olie prys val, moet die petrol prys nog die olie prys inhaal. Oor 10 jaar het die petrol prys 6.94% per jaar gestyg, en die olie prys 4.4% per jaar.
"In the meantime, Cape Town has concluded our first bid round for 200+MW of renewables, we’re about to launch our second (much bigger) dispatchable round, have changed policy to incentivize SSEG, etc." - Twitter. As wind en son nie beskikbaar is nie, wil hulle elektrisiteit van Eskom hê. Dit jaag Eskom se tariewe op, en die wisselvallige las dra waarskynlik by tot die gedurige kragstasie skade.
Sondag 11 Des 2022
Aandele - Suid Afrika
"Shoprite gets green light to buy some Massmart stores but must leave some for independent retailers" - Twitter. Waarom sou Shoprite 'n sukses maak van Massmart winkels, as Massmart dit nie kon doen nie? Shoprite se verkope was laas R187,740M, Pick n Pay R102,594M, Massmart R84,867M, en Woolworths plaaslik R53,379M. Die kleinhandelaars verkoop vir baie dekades dieselfde handelsname. Hoe groter kleinhandelaars word, hoe moeiliker word dit vir klein produsente om 'n mark te vind.
Op die internet - Suid Afrika
'n Groot deel van die land is bewolk, met ongewone somer reën in die Weskaap. Die mense met sonpanele soek krag by Eskom. Eskom en party munisipaliteite stoor elektrisiteit, wat die las vergroot om te herlaai wanneer die krag aankom.
Eskom is net nog 'n staats diens wat nie meer werk nie. Die transformasie na arm Afrika land kan nie omgedraai word nie, want die blankes verminder, en is meestal oud. Die ekonomie is eweredig aan die blanke bevolking, van 2017:
Saterdag 10 Des 2022
Op die internet - Suid Afrika
"1/2 Due to unusually high demand and the breakdown of a generating unit each at Hendrina, Kendal and Kriel power stations, loadshedding has unfortunately been escalated to Stage 5 until further notice." - Eskom, Twitter. Dis duidelik dat ANC staats dienste, insluitende Eskom en die kabinet, vol onbekwame personeel is. Al manier op die probleem op te los is om die ANC uit te stem.
Elektrisiteit kos omtrent 200c/kWh, maar word deur die staat gesubsidieer. Petrol kos R23/liter, en het 'n energie inhoud van 32MJ/liter of 8.9kWh/liter, wat uitwerk op 258c/kWh. As 'n petrol enjin 30% doeltreffend is, verhoog dit die koste na 861c/kWh, vergeleke met die elektrisiteit tarief van 200c/kWh. Dit maak elektriese voertuie -77% goedkoper om te ry.
Die gemiddelde elektriese motor gebruik 0.215kWh/km. Met elektrisiteits tariewe van 200c/kWh, werk dit uit op 43c/km. As 'n klein petrol motor 8 liter/100km gebruik, werk dit uit op 0.712 kWh/km. Petrol kos 258c/kWh, wat uitwerk op 184c/km. Dit maak elektriese voertuie ook -77% goedkoper om te ry.
Die besparing is 141c/km. As die battery 'n motor R170,000 duurder maak, sal 'n mens 120,000km moet ry om gelyk te breek.
Salungano (SLG) voorheen Wescoal (WSL), resultate: Sep22. Min handel.
Italtile (ITE) verkope: senspdf. Gewoonlik lae handel.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 4 loadshedding will be implemented from 05:00 on Saturday morning and be reduced to Stage 2 on Sunday" - Eskom, Twitter. Nou is 21,295MW buite werking.
"We should be the solar capital of the world @chrisyelland. As a coal-fired power plant manager myself, I’ve been saying this for years." - Twitter. Dieselfde Kieswetter wie sedert 2020 bygedra tot die R1.54 triljoen kapitaal vlug uit Suid Afrika. Die gebrek aan begrip vir die elementêre beginsels onder kragstasie bestuurders verduidelik waarom Eskom nie werk nie. Die kwalifikasies van Eskom se hoof uitvoerende beampte en die raad wys dat bekwame elektriese ingenieurs die land verlaat het.
"Only 860MW awarded out of 4200MW offered in SA’s 6th renewable energy auction due to transmission constraints. An independent transmission company would have planned, raised capital & invested in time to facilitate access. Slow progress in unbundling has consequences. Mr Gordhan?" - Twitter. Die wind en son energie is net 25% van die tyd beskikbaar en benodig duur diesel turbines as steunkrag 100% van die tyd. Dit vererger die probleem.
"Morning @mphophalatse1 @CityofJoburgZA can you come #goldenconnection all our collapsing roads. This will happen across the city. @Funzi_Ngobeni hanging on to
@MyJRA CEO with fake doctorate and huge salary." - Twitter.
"More damning news coming out of Durban, 80% of the municipal swimming pools are closed due to no maintenance even thou companies aligned to the KZN ANC youth league members have been paid MILLIONS for the maintenance.Mxolisi Kaunda HAS TOTALLY COLLAPSED THE CITY" - Twitter. Die stad keer bloot terug na wat sou bestaan het sonder die blanke stigters.
British American Tobacco (BTI) handels opdatering: senspdf.
Thungela (TGA) handels verklaring: senspdf. Volgens die maatskappy was die maatstaf uitvoer prys in $ dieselfde as die eerste 6m. Dit verskil van die internet. Die Rand was R15.41 in die eerste 6m.
Rand Merchant Investment Holdings (RMI) het hulle naam verander na Outsurance (OUT). Dit veroorsaak baie moeite vir almal wat 'n rekord hou van aandele, en maak geen verskil aan die besigheid nie. Naam en kode veranderings behoort deur die beurs verbied te word.
Dit gaan met Eskom soos dit gegaan het met alle ander ANC dienste. Die publiek moes koeriers gebruik in plaas van die poskantoor, private hospitale in plaas van staats hospitale, private skole in plaas van staats skole. Die publiek word verplig om hulle eie elektrisiteit op te wek.
"Construction of Eskom’s first battery energy storage project begins" - Twitter. Die 833MWh batterye stoor 2.2 minute van Eskom se elektrisiteits verkope van 192,000GWh vir die jaar tot Maart 2021. Die R11 biljoen kos elke huishouding R650. Sal jy R650 betaal om beurtkrag met 2.2 minute te verkort? Om die batterye te laai, word meer elektrisiteit benodig wanneer dit krag aan is, dus geen voordeel nie. In plaas van aandag skenk aan die kragstasies wat gedurig breek, word tyd en geld op twak vermors.
Ramaphosa het 27 Des tot openbare vakansie verklaar. Die meerderheid werk in elk geval nie, en 80% word gesubsidieer met toelaes.
Woensdag 7 Des 2022
Aandele - Suid Afrika
Capital & Regional PLC (CRP) opdatering: senspdf. Geen handel.
Karooooo (KRO) was Cartrack (CTK), opdatering: senspdf. Min handel.
Tharisa PLC (THA) konstruksie begin: senspdf. Min handel.
Aandeel beurse styg gewoonlik voor die resultate in Februarie uitkom. Dit was die geval die afgelope twee jaar, en vier jaar gelede. In Des 2019 het dit sywaarts gegaan, en in Feb 2020 geval weens Covid. Die beurs het in Oktober geval, en in November gestyg.
Sasol (SOL) se aandeelprys val saam die laer Brent olie prys. In 2018 het die aandeelprys R576 bereik met die Rand olie prys piek op R1171/vat. In 2020 het die aandeelprys -95% na R27.14 geval omdat Covid die einde van die wêreld sou beteken, met olie wat na R173/vat geval het. Die olie prys was gister R1381/vat, hoër as die piek in 2018. Die aandeelprys is R273.20, die helfte van 2018 se piek.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 6 loadshedding will continue to be implemented until Friday morning at 05:00, whereafter it will be reduced to Stage 5 until Saturday morning." - Eskom, Twitter. Nou is 24,036MW buite werking.
"Stage 6 loadshedding will be implemented from 12:00 until further notice. This is due to a high number of breakdowns since midnight, as well as the requirement to strictly preserve the remaining emergency generation reserves. Eskom will publish a full statement in due course." - Eskom, Twitter. Dit gebeur elke keer. Beurtkrag veroorsaak oorlading en meer skade. Die ANC bewind verskaf seker krag aan Zimbabwe.
"Due to further breakdowns and delayed returns of generating units to service, Stage 4 loadshedding will be implemented from 09:00 until further notice. Eskom will publish a full statement in due course." - Eskom, Twitter.
Renergen starts delivering SA’s first locally produced commercial LNG - Moneyweb. Produksie van 680 ton gas per dag x gas energie inhoud 55MJ/kg / 3600 sekondes x 365 dae = 3,800GWh per jaar. 'n Gas turbine maak omtrent 'n derde beskikbaar as elektrisiteit = 1,260GWh. Eskom se elektrisiteit verkope was 192,000GWh vir die jaar tot Maart 2021.
"In ceremonies held to celebrate the start of construction of the next phase of the SKA telescope, contracts to the value of R5.4 billion were announced for key infrastructure relating to the project and the manufacturing of antennas." - Twitter. Dis nog R320 per huishouding wat vermors word.
Die Rand wisselkoers x VSA totale skuld of geld voorraad (blou) wys die nominale inflasie koers van 11.8% sedert 1994. Suid Afrika se M3 geld (rooi) het 11.3% per jaar gegroei. Die feit dat die twee se groei so naby mekaar is, beteken dat die wisselkoers hoofsaaklik deur geld drukkery bepaal word, en dat ekonomie van Suid Afrika effens slegter sleg gevaar het. Nominale ekonomiese groei was 9.3% per jaar. Relatief tot VSA geld voorraad het die ekonomie -2.2% per jaar gekrimp. Die amptelike inflasie koers (groen) van 5.6% per jaar, en die amptelike ekonomiese groei, is belaglik.
Dinsdag 6 Des 2022
Aandele - Suid Afrika
Die steenkool prys vir die huidige 6m is omtrent 30% hoër in Rand as die vorige 6m. Thungela (TGA) het laas R60 6m dividend betaal. As hulle steenkool by die hawe kon kry, en weer die wins uitbetaal, kan die beste 6m dividend R120/R300 = 40% voor belasting wees. Hulle kostes is hoog.
Agrimark het ook nou aanlyn verkope. Hulle is deel van Kaap Agri (KAL).
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 3 loadshedding will be implemented this afternoon and on Wednesday afternoon at 16:00 - 05:00 while Stage 2 loadshedding will be implemented at 05:00 – 16:00 until further notice" - Eskom, Twitter. Nou 21,274MW buite werking.
"News24.com | SA could lose 100 000 jobs if car manufacturing doesn't decarbonise, Gungubele warns" - Twitter. Goeie nuus. Die publiek sal minder subsidie betaal aan buitelandse vervaardigers.
Die Kariba dam op die grens van Zimbabwe and Zambië was in 1955 tot 1959 deur koloniste gebou. Nie alleen is die watervlak op die laagste vlak sedert ten minste 1995 nie (grafiek), maar die damwal kan neer stort. Afrika inwoners oorleef nog op wat die blanke setlaars geskep het.
....Op-Ed: A clear and present danger of Kariba Dam collapse - Daily Maverick. "Zambia and Zimbabwe currently derive the bulk of their electricity supplies from hydroelectric dams on the Zambezi and other rivers in the region"
....MOZAMBIQUE: US$125 Million to Upgrade Cahora Bassa Hydroelectric Plant - Africa Energy Portal. "The recently approved funding is provided by the AfDB ($100 million) and the Growing Together in Africa Fund, a $2 billion facility funded by the People’s Bank of China (PBC) and administered by the AfDB." Sal die opgradering so goed werk soos ANC se Eskom kragstasies?
Maandag 5 Des 2022
Aandele - Suid Afrika
Lighthouse Properties PLC (LTE) voorheen Lighthouse Capital, nuwe aandele: senspdf.
Sygnia (SYG) resultate: Sep22. Gewoonlik min handel.
Murray & Roberts (MUR) onder administrasie weens Cough in Australië: senspdf.
Oceana (OCE) se inkomste vir die jaar tot Sep was +6.7% hoër (-8% en +9% vorige twee jaar), of +11.7% op herverklaar, en vwVPA 605.8c teenoor 512.3c die vorige jaar (582.5c en 500.9c vorige twee twee jaar): Sep22, Sep22. Die prys/wins is R55.66/605.8c = 9.2. Die jaar dividend opbrengs is (55c + 291c)/R55.66 -20% = 5.0%.
Nampak (NPK) se inkomste vir die jaar tot Sep was +21% hoër (+24% en -4.7% vorige twee jaar), en die vwVPA 35.2c teenoor 62.3c laasjaar (-87.6c en -19.3c vorige twee jaar): Sep22, Sep22.
"PHOTOS: The sad story of Durban's south beach - five days into the December festive season. Under the ANC leadership, the once thriving coastal city has gone to the dogs - seemingly no one cares. Nothing works, CBD crime is on the rise and troubling stink of urine is everywhere." - Twitter. Solank dit inklusiewe verval is.
"Loadshedding will be reduced to Stage 3 at 05:00 on Monday morning and to Stage 2 at 05:00 on Tuesday until further notice." - Eskom, Twitter. Nou 22,710MW buite werking.
"Further breakdowns require the implementation of Stage 4 loadshedding with immediate effect until 05:00 on Monday morning. This is to conserve the limited diesel stocks and to create space to replenish the dam levels in the pumped storage schemes." - Eskom, Twitter.
Dus om op te som: Die land het 'n president wie nie onbekwame regering of korrupsie herken nie. Eskom het meer kragonderbrekings ten spyte van 'n nuwe raad, voormalige deskundiges wie sou gehelp het om die probleme op te los, en te midde van 'n hoof uitvoerende beampte wie steenkool met wind en diesel wil vervang.
Vrydag 2 Des 2022
Aandele - Suid Afrika
Brait PLC (BAT) Premier notering gestaak: senspdf.
Industrials REIT (MLI) voorheen Stenprop (STP) resultate: Sep22. Min handel.
Tiger Brands (TBS) se inkomste vir die jaar tot Sep was +9.9% hoër (+3.9% en +1.9% vorige twee jaar), en vwVPA 1678.7c teenoor 1114.8c laasjaar (933.2c en 1318.1c vorige twee jaar): Sep22, Sep22. Die prys/verdienste is R267.13/1678.7c= 15.9. Die dividend opbrengs is (320c + 653c)/R267.13 -20% = 2.9%. Die aandeelprys was R197.35, R200.05 en R231.91 die vorige drie jaar.
Finansiële aandele het gister geval. Enigiets meer as 5% kan stop-verlies instruksies wees, of afgeleide posisies wat gesluit moes word. Absa (ABG) se aandeelprys volg steeds 'n stygende kanaal. Dit behoort R250 te bereik. FirstRand (FSR) was in 'n dalende kanaal, maar het nie 'n nuwe laagtepunt bereik nie, en kan moontlik styg. Nedbank (NED) gaan sywaarts, en kan die herstel na R260 voortsit. Standard Bank (SBK) het 'n dalende kanaal verlaat, en gaan sywaarts.
Datatec (DTC) het Woensdag van R43.00 na R30.86 geval, weens 'n spesiale dividend van R12.50: senspdf.
Glencore (GLN) het opgeskiet na R121.05/(2x $0.81 xR17.6) = 4.2, dalk weens die koper tekort. DIe laaste wins was ongewoon hoog.
Reinet (RNI) en Richemont (CFR) het opgeskiet.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 2 loadshedding will be implemented from 16:00 continuously until further notice" - Eskom, Twitter. Daar is steeds 21,131MW buite werking.
Van 11 Okt: SABC tables 2021/22 annual report. Net 18.3% betaal vir lisensies. Dis die mense wie TV stelle kan koop. Die Maart 2022 verslag is elders op die internet. Lisensie is net 16% van die inkomste.
Die ANC soek 'n nuwe leier wie nie mede korrupte kamerade sal vervolg nie. Iemand met 'n verlede van korrupsie sal ideaal wees. Iemand wat die oorblyfsels van die apartheid ekonomie kan uitdeel, en grond vir oorlewings boerdery.
Nampak (NPK) handels verklaring en kapitaal insamel: senspdf. 'n Bestuur wat eers na twee maande weet wat die wins was, het geen beheer oor die finansies nie.
Nampak (NPK) se verkope per aandeel tot Maart was 2x R12.42 ~ R24.84, en die aandeel prys is R1.30. Die skuld van R9.89, en die kapitaal insameling van tot R3.08 per aandeel is nie probleem nie, dis hulle onvermoë om wins te maak uit R24.84 se verkope.
Daar is fonds bestuurders op TV wat in die donker sit weens beurtkrag, omdat Eskom nie diesel kan bekostig nie, en sê dat steenkool nie in die toekoms gebruik sal word nie.
Op die internet - Suid Afrika
Gedurende apartheid kon die swartes nie blanke strande gebruik. Nou kan hulle dit nie gebruik nie weens riool wat in die see spoel.
Die media skep die indruk dat Ramaphosa deur parlement uitgestem kan word as gevolg van $580,000 onder 'n matras. Die ANC parlementslede word deur die party bestuur gekies, en is bloot stringpoppe. Hy moet eers deur die party as leier uitgestem word.
Sars widens its net with next-level auto-registrations - Moneyweb. En wat hulle vind is 'n klomp mense wie te min inkomste het om belasting te betaal. Meer mense se tyd word vermors, en geld op belasting raadgewers om die opgawes in te dien. Rykes en besighede word aangemoedig om die land te verlaat. Beleggers moet gaan waar hulle welkom is.
"We are attaching the Emfuleni Local Municipality’s assets after obtaining a R1.3 billion judgement against the municipality." - Twitter. Die Rand verswak en bank aandele val weens die moontlike einde van Ramaphosa as president. Eskom se beslaglegging is net nog 'n voorbeeld van die totale gebrek aan regering. Die mark verwag iets erger as geen regering.
"Zebediela Citrus Estate, once the biggest producer of oranges in the Southern Hemisphere, was returned to the Bjatladi community under the land reform process in 2003. Trouble started with R48m looting in 2016 already" - Twitter.
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.