"The new @Eskom_SA Board" - Twitter. Om die kwalifikasies van die ANC se rassistiese aanstellings op te soek, is uitputtend. Volgens die internet, veral Linkedin: (1) BA Administrasie, (2) Diploma ingenieurs wetenskap, (3) B.Sc meganiese ingenieurwese, (4) B.Sc ingenieurswese beheer en swaar stroom, (5) prokureur sonder kwalifikasies?, (6) BSc meganiese ingenieurswese, (7) rekenmeester, (8) graad in die regte, (9) BSc elektries, (10) graad in sielkunde, (11) B.Com, (12) vakbond leier. Dis twee elektriese ingenieurs.
"The new Eskom chairperson, Mpho Makwana, was a board member when Eskom awarded a R30bn + contract to Hitachi Power Africa for the boilers at Medupi and Kusile. Chancellor House, ANC front company, was a shareholder of Hitachi Power Africa." - Twitter.
"City of Tshwane in R1,6 billion arrears with Eskom once again" - Twitter.
Soos verwag kan word, is media vol stories oor hoe duur steenkool kragstasies is. Medupi se koste is R173B of R234B volgens die internet, vir 'n kapasiteit van 4764MW. Die kapitale koste werk uit op R173B of R234B / (4764MW x 24 uur x 365 dae x 50 jaar) = 8.3c/kWh of 11.2c/kWh as dit 24 uur per dag werk oor 50 jaar. Die rente koste word uitgebalanseer deur inflasie.
Hyprop (HYP) se 12m uitkeerbare inkomste was 342.5c teenoor 336.5c laasjaar (493.4c twee jaar gelede). Die dividend is 293.64090c teenoor 336.52921c laasjaar (744.89c drie jaar gelede). Jun22, Jun22. Die dividend opbrengs 293.64090c/R33.98 = 8.6%.
Sappi (SAP) verkoop Europese papier meule: senspdf.
Capitec Bank (CPI) se lenings, beleggings en versekerings inkomste vir die 6m tot Aug was +19% hoër (+1% en +4% vorige twee jaar), netto inkomste +8% hoër (+119% laasjaar), en vwVPA R40.24 teenoor R34.44 laasjaar (R5.62 en R25.40 vorige twee jaar): Aug22, Aug22. Die prys/verdienste R1800/(R38.45 + R40.24) = 23. Die 12m dividend opbrengs is (R24.40+R14)/R1876.00 -20% = 1.6%. Die aandeelprys R1876.00, R983.55 en R1275.72 die vorige drie jaar.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 4 loadshedding will continue to be implemented until 05:00 on Saturday morning and reduce to Stage 3 throughout the weekend." - Eskom, Twitter. Beurtkrag het 6 September begin.
"Ek het skielik minder vrae oor beurtkrag..." - Twitter. Steenkool uitvoer na Europa.
Controversial Expropriation Bill is finally approved after navigating a 14-year rocky road - Daily Maverick. Die swartes wil terugkeer na die lewens wyse van 200 jaar gelede. Danksy die blanke beskawing het die bevolking 40x groter geword. Grootskaalse boerdery word benodig om almal te voer. Oorlewings boerdery betaal nie vir gratis opvoeding, gratis medies, ens nie.
Dis 'n verbreking van die AGOA ooreenkoms met die VSA: "IN GENERAL.—The President is authorized to designate a sub-Saharan African country as an eligible sub-Saharan African country if the President determines that the country — (1) has established, or is making continual progress toward establishing — (A) a market-based economy that protects private property rights".
Van 14 Feb 2022: Nzimande sharpens his blade over skills fund’s ‘missing’ R5bn - IOL. Die geld is steeds weg, wat wys dat die Finansiële Intelligensie Sentrum wet ("FICA") nie werk nie. Het ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) die ryk begunstigdes opgespoor of teiken hulle net blankes?
"Notice of Eskom’s audited Annual Financial Statements publication date" - Twitter. 'n Mens kan verwag dat Eskom al minder inkomste, meer uitgawes, en meer staats hulp sal hê. Dis hoe dit met alle staats dienste gaan.
"Loadshedding will unfortunately remain implemented at Stage 4 throughout the night and continue until diesel stocks have been fully replenished. The vessel that is supposed to offload diesel at Mossel Bay cannot berth due to rough seas." - Eskom, Twitter. "I'm looking out at mossel bay right now. Cloudless sky , no wind, smooth sea. Wtf is going on?" - Twitter.
"Stage 3 and Stage 4 loadshedding will continue to be implemented between 00:00 - 16:00 and 16:00 - 00:00 daily until Saturday.
Breakdowns currently amount to 15 492MW while planned maintenance is 5 076MW." - Eskom, Twitter.
"Sakeliga warns that a constitutional and humanitarian crisis is unfolding in Ditsobotla Municipality in North West province" - Twitter. Dis nie 'n krisis nie. Dis bloot die natuurlike voorsetting van die terugkeer na arm Afrika. Die grondwet was van die begin af geïgnoreer.
"Eskom CEO, Andre de Ruyter says Eskom's Just Energy Transition strategy to unlock R1,2 trillion in investment" - Twitter. Om die beleggings terug te betaal, sal elke huishouding R70,000 kos + rente + lopende uitgawes.
Remgro (REM) se inkomste vir die jaar tot Jun was +15.6% hoër (+20.2% en -3.9% vorige twee jaar), en die vwVPA 1141.4c teenoor 508.1c laasjaar (1445.9c drie jaar gelede met RMH): Jun22, Jun22. Die jaar dividend is 50c + 100c. Die prys/verdienste is R128.86/1141.4c = 12. Die aandeelprys was R126.98 en R90.14 die vorige twee jaar. Die intrinsieke netto bate waarde per aandeel is R213.10 teenoor R177.33 laasjaar (R233.03 drie jaar gelede).
Op die internet - Suid Afrika
"SIU reveals that R1.4 billion was looted from the NLC (National Lotteries Commission" - Twitter.
Combined Motor Hold (CMH) verwag vir die 6m tot Aug 'n wVPA van 290c tot 310c teenoor 200c laasjaar: senspdf. Verkope was dieselfde in 2019, 2020 en 2022.
Ascendis Health (ASC) handels verklaring: senspdf.
"Pick n Pay admits it was 'overcentralised', as it aims to convert 40% of stores to QualiSave brand" - Twitter. Game skuif ook rakke rond. Dit bring nie meer kliente nie. Weens die ANC se herverspreidings beleid word verbruikers te arm om die rakke vol goedere te koop.
Die belaglike duur Australiese dollar is goed vir Suid Afrika se ondoeltreffende yster myne. Australië verskaf 54% van die wêreld se yster erts (World's Top Exports). Die prys van yster erts kan nie veel val nie.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 3 loadshedding will continue to be implemented between 00:00 and 16:00 until Thursday, while Stage 4 loadshedding will be implemented daily during the evening peaks from 16:00 until 00:00" - Eskom, Twitter. Eskom is nou afhanklik van diesel, in plaas van die steenkool kragstasie kapasiteit te herstel.
Volgens die Feb 2020 staats begroting was 'n nuwe sentrum geskep onder die nuwe ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) kommissaris Kieswetter, om te fokus op "ryk" individue wie ingewikkelde belasting reëlings het. Dit behels die stuur van naamlose (sonder naam van beampte) eposte van noreply@sars.gov.za en selfoon SMSe aan belasting betalers. Ondersteunende dokumentasie word herhaaldelik aangevra. As een stel dokumente ingestuur word, word weer ander dokumente vereis. Mense word vervolg, en afgedreig met regaksie, in die hoop dat iemand meer inkomste gaan verklaar.
Dit verklaar die R1.54 triljoen van netto kapitaal uitvloei sedert 2020 (gelyk aan een kwart van die land se ekonomie uitset of bruto binnelandse produk). Daar is twee tipe mense in Suid Afrika: die wie reeds besef het dat die ANC op alle welvaart beslag lê om onder hulle volgelinge uit te deel, en diegene wie nog nie insien het waarheen dit lei nie. Die doel van alle ANC beleid is herverspreiding: swart ekonomie bemagting, regstellende aksie, kapitaal wins belasting (2001), dividend belasting (2012), oorweging van 'n welvaart belasting vir 'n basiese inkomste toelaag, en onteiening sonder vergoeding.
Should we give up? - Daily Friend. Al die politieke partye ondersteun gratis dienste. Dis waarom munisipale belasting so gestyg het. Die belasting bronne droog op, en meer geld sal gedruk moet word, soos Zimbabwe.
"Foreign enterprises should start trying to find ways to offer services to South Africans without engaging with the South African government on any level. The arrogance of the government will never cease astounding me, as it stalls economic growth on purely ideological grounds." - Twitter. Net soos Zimbabwe, kan beleggers nie kapitaal in Suid Afrika belê nie. Alles moet gehuur word, insluitende geboue, sodat die besigheid vinnig onttrek kan word.
Die binnelandse prys van petrol van R23.38/liter bestaan uit: basiese brandstof prys 53%, staats heffings 30%, vervoer en wins marges 14%, en zone 3%. (Energie). Die basiese brandstof prys was R12.48/liter. Die Brent olie prys was R1591 per vat op 1 Sep, wat R10.01 per liter ru-olie is. Volgens die internet kan 170 liter petroleum produk van 'n vat olie gemaak word, wat R9.36 per liter uitwerk.
Vrydag 23 Sep 2022
Aandele - Suid Afrika
Die JSE beurs val en die Rand verswak.
Die olie prys val, en steenkool myne val ook, al is die Australiese steenkool prys steeds $435 x R17.96 = R7813/ton. Thungela het 2x R66.21 wins gemaak met die uitvoer steenkool prys op $239.93 xR15.41 = R3697/ton, en vir die jaar 2021 R66.34 wins met die steenkool prys op $103.82 xR14.79 =R1535/ton. Die buitelandse steenkool prys nou is 2x meer as die eerste 6m se uitvoer prys. As die uitvoer steenkool prys na $100 x R17.96 = R1796/ton terugkeer, kan die wins meer as R66.34 wees.
Texton Property Fund (TEX) voorheen Vunani Property Investment Fund VPIV (VPF) resultate: Jun22. Gewoonlik min handel, baie gister.
Die VSA aandeelmark in Rand (rooi) het van 1997 tot 2006 beter gevaar as die JSE beurs (blou), maar weer bymekaar gekom. Die VSA mark en die VSA dollar is oorprys.
Op die internet - Suid Afrika
"I have a friend who lives in Waterkloof, Pretoria, close by taxpayer funded Ministerial residences. They haven’t had any load-shedding at all." - Eskom, Twitter.
"Loadshedding will continue to be implemented at Stage 5 until Saturday morning, thereafter, Stages 4 and 3 will be implemented until 05:00 on Monday" - Eskom, Twitter. Elektrisiteit word al duurder omdat Eskom al meer diesel en onafhanklike krag gebruik. Die Eskom bestuur hou aan om sonkrag te bevorder. Die wisselvallige las beskadig kragstasies, en meer diesel word terselfdertyd gebruik ter ondersteuning wat 10x duurder is.
Rand Merchant Investments (RMI) se bruto versekerings premies vir die jaar tot Junie is +14% hoër (19% en +8.4% vorige twee jaar), en vwVPA 167.6c of voortgeset 93.9c teenoor 190.9c laasjaar, of genormaliseerde vVPA 191.1c of voortgeset 114.7c teenoor 231.1c laasjaar: Jun22, Jun22 bladsy 24. Die prys/verdienste van R28.66/93.9c = 30.5. Die normale dividend (23.5c+ 42.0c)/R28.66 -20% = 1.8%. Die aandeelprys was R30.81, R28.19 en R30.47 die vorige drie jaar.
Rand Merchant Investments (RMI) oorgang na Outsurance: senspdf.
Blue Label Telecoms (BLU) herkapitalisasie van Cell C: senspdf.
Op die internet - Suid Afrika
"Loadshedding will continue being implemented at Stage 5 until 05:00 on Saturday morning. Eskom will publish a full statement on Friday afternoon with regards to the rest of the weekend and for next week." - Eskom, Twitter. Party plekke het vandag vlak 6 beurtkrag gehad.
Die Reserwe Bank (MBK) het die terugkoop koers van 5.5% na 6.25% verhoog, en die prima uitleen koers na 9.75%.
City Lodge (CLH) se inkomste vir die jaar tot Junie was +117% hoër (-29% laer as 2019), en vwVPA -8.6c teenoor -90.9c laasjaar (35.9c in 2019): Jun22, Jun22. Die aandeel prys is R3.83. Verkope per aandeel is R1.927.
Sasfin (SFN) resultate: Jun22. Gewoonlik geen handel.
Choppies Enterprises (CHP) resultate: Jun22. Min handel.
Wilson Bayly Holmes-Ovcon (WBO) opdatering: senspdf. Min handel.
Bytes Technology (BYI) handels opdatering: senspdf. Min handel.
York Timber (YRK) resultate: Jun22, Jun22. Min handel.
Beleggers wie Thungela (TGA) aandele besit, kan vanoggend 'n val in hulle portefeulje ondervind weens die R60 dividend.
Op die internet - Suid Afrika
Piketty won’t help SA conserve its existing wealth and generate more - Biznews. Die ANC bewind wil net aanhou geld uitdeel. Na die instel van kapitaal wins belasting, dividend belasting, en 'n 9.5x toename in skuld sedert 2008, dreig ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) nou die minderheid "rykes" af in 'n poging om meer geld te vind. Verval begin stadig, en eindig met 'n skielike ineenstorting.
Rand Merchant Investments (RMI) verwag vir die jaar tot Jun 'n wVPA van 159.0c tot 178.2c teenoor 191.6c laasjaar, of genormaliseerd 180.5c tot 203.6c teenoor 231.4c laasjaar: senspdf. Die aandeel prys is R28.30, seker weens die eenmalige verkoop van besighede.
"Vodacom warns of the risk of network blackouts as batteries fail during load shedding. MTN, meanwhile, is burning 400 000 litres of fuel a month just to keep generators going" - Twitter. Vodacom se batterye hou net 2 uur.
Volgens die internet is die gemiddelde lewe van 'n steenkool kragstasie 46 jaar, maar kan 60 jaar of langer gebruik word. As 50 jaar by Eskom se steenkool kragstasies getel word, is die normale verval datums: 2025, 2026, 2029, 2033, 2034, 2040, 2041, 2040, 2042, 2051, 2058, 2061, 2063, 2071, 2074. Die huidige kragstasies kan nog tot 2035 of langer gebruik word. Elke dekade sal 'n paar kragstasies gebou moet word, afhangende van die ekonomiese verval.
SA's Electricity Crisis | We have to overcome the crisis - Ramaphosa - eNCA. Totale snert. Die buitelandse beleggings is weens subsidies die bevolking betaal om die werk te skep. Enige kapitaal invloei word oorskadu deur 'n netto kapitaal uitvloei (uitvloei minus invloei) van R1.54 triljoen in drie jaar. Die elektrisiteits probleme het niks met die ouderdom van die kragstasies te doen nie. Die ekonomie het geen potensiaal nie. Dit kwyn weg.
"Overnight a unit each at Camden, Kriel, Kusile and Kendal were returned but unfortunately had to take off a unit at Duvha which developed a boiler tube leak. Loadshedding will thus be reduced to Stage 5 at midnight." - Eskom, Twitter.
"Eskom launches power purchase programme to secure 1 000MW to bolster constrained generation capacity" - Twitter. In plaas van die gebrek aan Eskom vaardigheid op te los sodat 46,466MW beskikbaar is.
Dis toepaslik dat Ramaphosa nou in die Verenigde Koninkryk is terwyl Suid Afrika net 50% elektrisiteit oor het. Die wêreldwye anti-apartheid stryd was deur die Britse Arbeiders party en Anglikaanse kerk gelei. Ramaphosa kan nou sommer verslag doen oor hoe die veldtog uitgewerk het.
Die Unie gebou het nog nooit beurt krag gehad nie (Twitter). Guess who doesn’t get load shed - Businesstech: "The City Press reported that President Jacob Zuma, his cabinet and members of parliament do not experience load shedding. According to the newspaper two neighbourhoods – Bryntirion Estate in Pretoria and the parliamentary village of Acacia Park in Cape Town – did not experience load shedding."
"Everything in this country worked before 1994" - Fair Lady.
Van gister: "Asking for a 32% increase followed by years of extraordinary increases?? We have to say NO and cut off the rot at @Eskom_SA" - Twitter.
FRED (Federal Reserve Economic Data) het 'n grafiek wat wys hoe die koste van Suid Afrika se elektrisiteit, gas en ander brandstowwe opgeskiet het sedert 2008:
Die produksie van elektrisiteit het sedert 2008 gedaal.
"Following the tripping of a generation unit each at Kusile and Kriel power stations, Stage 6 loadshedding was implemented effective 04:16. Eskom appeals to the public to help conserve electricity" - Eskom, Twitter.
In 1994 het Eskom 37,840 MW kapasiteit gehad, en die onderneming volgens die jaarverslag was: "Changing it staff profile - 50% of management, professional and supervisory staff shall be black South Africans". Nou is minder as die 50% van die 46,466MW kapasiteit beskikbaar. Dis hoe dit gaan met alle dienste in Afrika.
Van 9 Maart 2015: Eskom has too many white employees - BusinessTech: "Eskom is set to axe as many as 3,389 skilled white employees, including 1,081 white engineers and managers, as it ramps up its affirmative action policy.".
Terwyl Eskom naastiglik na voormalige blanke kundiges soek, rep die rassistiese ANC bewind geen woord oor regstellingde aksie nie.
Saterdag 17 Sep 2022
Op die internet - Suid Afrika
"Due to the breakdown of five generating units overnight, Stage 5 loadshedding will regretfully be implemented until 05:00 on Monday" - Eskom, Twitter. Die oorblywende kragstasies word al meer oorlaai. Die krag onderbrekings kom en gaan sedert 2 Februarie. Kapasiteit van 23,807MW is nou buite werking, wat 51% van Eskom se Maart 2021 kapasiteit van 46,466MW is. Op 3 Julie was 21,703MW uit, wat vlak 6 beurtkrag vereis het.
"News24.com: SA needs R500 billion to end load shedding, says Intellidex" - Twitter. Dis R30,000 per huishouding. Private krag produsente sal die prys van elektrisiteit 3x duurder maak. Steenkool is die enige goedkoop bron van elektrisiteit.
Die Rand goudprys teen $1660.50 x R17.65 = R29,300/ons is naby 'n steunvlak. Soos meeste goud aandele, val Harmony (HAR) se aandeelprys. Dit het tussen R10 en 'n spitse by R180 gewissel sedert 1996. Dit is geweldig wisselvallig as belegging. Daar is nie lang termyn groei nie. Teen 'n prys/verkope van R36.19/R69.34 =0.52 is dit relatief goedkoop.
Hosken Consolidated Investments (HCI) se aandeelprys het saam met baie aandele getuimel 'n paar jaar gelede, na R17.30 op 15 Mei 2020, en was gister R192.60. Dis meer as 10x. Min handel.
Sasol (SOL) se aandeel prys teen R313.38 is meer as 10x hoër as die R27.14 op 20 Maart 2020.
Op die internet - Suid Afrika
"Breakdowns and persistent shortages of generation capacity necessitate the continuous implementation of Stage 4 loadshedding until 05:00 on Sunday, thereafter Stage 3 until 05:00 on Monday" - Twitter. Die gedurige aan- en afskakeling van die netwerk veroorsaak oorlading, en meer skade. Hoe lank sal die bevolking nog moet ly onder die ANC?
Little room to limit the 32% tariff increase Eskom wants - Moneyweb. "The drivers behind the increase in primary energy cost from the R80 billion in the current year to almost R102 billion include the increased volume and price of diesel for the open-cycle gas turbines Eskom uses extensively to keep the lights on, and the increased price of start-up fuel oil." Eskom se Maart 2022 jaar verslag is nog nie vrygestel nie.
Government ramps up lifestyle audits on public servants - BusinessTech. "The Department of Public Service and Administration (DPSA) says nearly 400 Ethics Officers and interested parties have been trained to conduct lifestyle reviews in a bid to root out corruption in the public service." Waarom word die staats amptenare nie deur ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) ondersoek nie? In die verlede het die ANC bewind nie korrupte amptenare vervolg nie, maar net versoek om die geld terug te betaal.
The New Wealth Tax to Fund UBI - Youtube. As die ANC welvaart belas, gaan die rykes uit die land vlug. Ryk politici sal nie ten gunste daarvan stem nie.
"Interesting new information re Jagersfontein. In November 2020 the Department of Water and Sanitation (DWS) ordered that Jagersfontein Developments (JD) stop dumping on the tailings dam. This decision was based on a high level report by SRK engineers dated 25 November 2020." - Twitter.
Donderdag 15 Sep 2022
Aandele - Suid Afrika
SA Corporate Real Estate (SAC) se 6m uitkeerbare inkomste is 14.41c teenoor 13.70c laasjaar, en dividend is 12.96668c (piek jaar dividend was 44.92c vir 2017): Jun22, Jun21. Dis 'n opbrengs van ~2x12.96668c/214c = 12.1%.
Firstrand (FSR) se inkomste uit bedrywighede vir die jaar tot Junie was +14% hoër (+18.4% en -15.7% vorige twee jaar), en vwVPA 585.3c teenoor 480.5c laasjaar (308.9c en 497.2c vorige twee jaar), of genormaliseerd VPA 582.3c teenoor 473.3c laasjaar (307.8c en 497.3c vorige twee jaar): Jun22, Jun22 bladsy 8. Die prys/verdienste is R66.34/582.3c = 11.4. Die dividend opbrengs is (157c + 185c +spes 125c)/R66.34 -20% = 5.6%. Die aandeel prys was R60.15, R41.45 en R60.00 vorige drie jaar.
Metair (MTA) se inkomste vir die 6m tot Junie was -2% laer (+53% en -37% vorige twee jaar), en vwVPA 44c teenoor 170c 'n jaar gelede (-56c verlies en 160c vorige twee jaar): Jun22, Jun22. Die aandeel prys is R26.55 teenoor R25.42 laasjaar.
"Gas stoves are energy efficient and good backups for cooking during a power outage" - Eskom, Twitter. Die koste van Vloeibare Petroleum Gas ("LPG") volgens die energie inhoud is R33/kg /(46.1 MJ/kg /60s /60m /1000) = R2.58/kWh. 'n Gas kook plaat is rondom 40% doeltreffend, wat die koste R6.44/kWh maak. 'n Elektriese kook plaat is rondom 80% doeltreffend. Gas is omtrent 2.8x duurder.
Mense moet die 75% elektrisiteit wat hulle nou kry waardeer. Hoe sleg sal elektrisiteit en water verskaffing wees oor nog 28 jaar? Daar is geen vooruitsigte dat dienste verbeter nie. Die blankes wat alles geskep het sal nog minder wees. Die skade aan Jagersfontein het in 1994 begin, lank voor die damwal gebreek het. Die verval word nie deur die media gedek nie. Niemand belê geld in die vervalle dorpe omdat daar geen toekoms is nie, behalwe die ANC bewind wat belasting geld gebruik.
In 'n tussenverkiesing in Prins Albert (Verkiesings kommissie) het die DA 50.2% van die stemme ontvang, die Karoo Gemeenskap Party 48.1%, en EFF 0.33%, met 74.9% wie gestem het.
In Umhlathuze, Kawzulu-Natal (Verkiesings kommissie) het die IFP 53.8% van die stemme ontvang, die ANC 42.9%, en EFF 2.1%, met 60.2% wie gestem het.
Woensdag 14 Sep 2022
Aandele - Suid Afrika
Growthpoint Properties (GRT) se uitkeerbare huur vir jaar tot Junie is 155.5c teenoor 148.1c laasjaar (183.1c vorige jaar). Die jaar dividend is 128.4c teenoor 118.5c laasjaar (146c twee jaar gelede): Jun22, Jun22. Die aandeel prys is R13.10 teenoor R14.70, R12.80 en R22.75 die vorige drie jaar.
Pan African Resources PLC (PAN) se inkomste vir die jaar tot Junie was +1.9% hoër in $ (35% en 26% vorige twee jaar), en wesens VPA 3.93c$ teenoor $3.87c$ 'n jaar gelede (2.29c$ en 1.19c$ vorige twee jaar): Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R3.70/$0.0393xR17.45 = 5.4.
Balwin Properties (BWN) verwag vir die 6m vwVPA 36.18c tot 37.43c teenoor 24.95c laasjaar: senspdf.
Momentum Metropolitan (MTM) voorheen MMI (MMI) se netto versekering premies vir die jaar tot Junie was +5.6% of +5.0% hoër (+10.7% en -9.1% vorige twee jaar), en wVPA 292.7c teenoor 30.9c laasjaar (71.3c en 166.2c vorige twee jaar), of genormaliseerd 287.2c teenoor 67.1c laasjaar (101.5c en 202.5c vorige twee jaar). Jun22, Jun22 bladsy 23, opdatering. Die prys/verdienste is R16.92/287.2c = 5.9. Die dividend opbrengs is (35c+65c)/R19.00 -20% = 4.7%. Die aandeelprys was R19.00, R15.18 en R16.20 die vorige drie jaar.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 4 loadshedding will continue to be implemented throughout Thursday and Friday, with a possibility of lower stages from Saturday morning" - Twitter.
Die afgelope 10 jaar het die totale prys van 32 voedsel items by Woolworths 7.4% per jaar gegroei. M3 geld voorraad het 7.0% per jaar gegroei. Nominale ekonomiese groei was 6.5% per jaar. Munisipale belasting het 11.1% per jaar gestyg.
Dinsdag 13 Sep 2022
Aandele - Suid Afrika
"The JSE is pleased to announce that the Financial Sector Conduct Authority (FSCA) has approved amendments to the JSE Listings Requirements that will pave the way for issuers to list and trade Actively Managed ETFs (AMETFs) for the first time" - Twitter.
Mustek (MST) se inkomste vir die jaar tot Junie was +10.9% hoër, vwVPA 357.38c teenoor 441.81c laasjaar (120.29c tweede helfte), en 6m dividend 76c: Jun22, Jun22. Min handel.
Afrocentric Investment Corp (ACT) resultate: Jun22. Min handel.
Libstar (LBR) se inkomste vir die 6m tot Jun was +1.6% hoër (+8.7% en +1.9% vorige jaar) of +9.6% op herverklaar, en wVPA 25.1c teenoor 12.2c of 20.2c laasjaar (16.9c en 18.6c vorige twee jaar gelede), of genormaliseerd 35.6c teenoor 24.0c of 31.2c laasjaar (24.2c en 30.9c vorige twee jaar). Jun22, Jun22.
Wilson Bayly Holmes-Ovcon (WBO) resultate: Jun22. Min handel.
Attacq (ATT) Attacq (ATT) uitkeerbare inkomste per aandeel vir die jaar tot Junie is 62.8c teenoor 46.8c laasjaar (73.0c twee jaar gelede), en betaal 50c: Jun22, Jun22.
Op die internet - Suid Afrika
""ANC, voetsek!" - advice from Rob Hersov" - Twitter.
"A sudden tripping of three Kendal Power Station units (1 920MW maximum generating capacity) has forced the implementation of Stage 4 loadshedding starting at 10:00 THIS morning until 05:00 on Thursday morning. A full statement will be published shortly" - Twitter. Dit word al meer duidelik dat elektrisiteit opwekking nie die uitsondering gaan wees in 'n land waar alle ander dienste onbetroubaar geword het nie.
Van 25 Julie: Cyril Ramaphosa: Social compact for growth & jobs must make a lasting difference - EWN. "... the reviled and oppressive system of apartheid". Die aanval op apartheid was bloot gebruik as voorwendsel om die land terug te vat, in plaas daarvan om dit onder die etniese groepe te verdeel. Daarom was die veldtog teen apartheid 'n vryheids stryd genoem, nie 'n stryd vir gelykheid nie. Die blanke inwoners en blanke grond besit word nie erken nie.
Van 12 Sep: Building new social compact a work in progress, says Nxesi - SA News. Die ANC en hulle media volgelinge lewe in 'n gekke paradys. Die feit dat die blankes die ekonomie en die politieke stelsel geskep het, en dat die land nou terugkeer na agterlike Afrika word nie erken nie.
Die dorp Jagersfontein wat oorstroom het lyk soos nog 'n vervalle dorp: Jagersfontein, Gemeenskaps dienste. Op die dorp was 'n R150M projek Hlasela: Magashule’s Free State Operation Hlasela flagship project sinks - DA: "All the dairy and beef cattle bought by government over many years have been sold or eaten and the orchards are abandoned and dead. The few crops planted for them by the government sponsored Mokgolokoeng Farmer Production Support Unit cannot sustain those left, and current input costs such as fuel will make further planting of crops unsustainable".
As iemand die versiendheid gehad het om in 1980 eiendom in Australië (blou) te koop, sou dit nou 4.3x meer werd gewees as die gemiddelde plaaslike eiendom (rooi).
Maandag 12 Sep 2022
Aandele - Suid Afrika
Metrofile (MFL) resultate: Jun22, Jun22. Min handel.
"LATEST: Sakeliga sends final letter of demand in court case against unconstitutional disaster management" - Twitter. Die grondwet sê: "37. (1) Noodtoestand mag ... verklaar word ... wanneer–
(a) die voortbestaan van die nasie deur oorlog, inval, algemene oproer, wanorde, natuurramp of ander openbare noodgeval bedreig word; en (b) die verklaring nodig is om die vrede en orde te herstel." Die Covid pandemie het nie vrede en orde bedreig nie. Die ANC bewind se "staat van ramp" bestaan nie in die grondwet nie.
"Loadshedding will be reduced to Stage 3 from 05:00 on Monday, and reduce to Stage 2 at 05:00
on Tuesday, where it will remain until Friday" - Twitter.
Saterdag 10 Sep 2022
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 4 loadshedding will regretfully be implemented from 10:00 this morning until 05:00 on Monday morning" - Twitter. Nou is 22,178MW buite werking.
"News24.com: SAA, Denel, Transnet and Post Office want nearly R13bn more from Treasury" - Twitter. "This list is incomplete, where is SABC, Prasa, SA express....".
Staats skuld was R456.1B met die Feb 2008 begroting, en R4345.7B met die Feb 2022 begroting. Dis groei van 17.5% per jaar.
"We recently employed 60 people to tackle the waste and cleanliness issues in uMngeni" - Twitter. Net om vullis in die nuwe SA op te tel is nou 'n groot taak.
"An immigration official at Beitbridge home affairs has been handed a four-year jail sentence for taking a R300 bribe" - Twitter. Die omkopery het vir baie jare aangegaan.
Vrydag 9 Sep 2022
Aandele - Suid Afrika
York Timber (YRK) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik min handel.
Caxton and CTP Publishers and Printers (CAT) resultate: Jun22. Gewoonlik min handel.
Bell Equipment (BEL) resultate: Des22. Gewoonlik min handel.
Firstrand (FSR) verwag 'n jaar tot Junie wVPA van 576.6c tot 600.6c teenoor 480.5c laasjaar (vorige hoogste was 497.2c drie jaar gelede): senspdf.
Die vraag is of kleinhandelaars wat die inflasie golf gery het, swakker gaan vaar in die toekoms saam met die verbruikers.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 3 loadshedding will be implemented from 14:00 on Friday until 05:00 on Monday morning; thereafter Stage 2 loadshedding will implemented throughout the week ahead." - Twitter. Wie is nog nie gatvol van die onbekwame regering nie?
Die Kaapkolonie het vreedsaam ontwikkel met die swartes wat vry was in die res van die land, totdat die Voortrekkers deur die Britse Ryk verplig was om te trek. Daarna het die Britse Ryk aangehou om die land se inwoners te vervolg. In die laaste eeu was dit met wêreldwye sanksies teen apartheid. Dit was gelei deur die Britse Arbeiders party en die Anglikaanse kerk met die koningin as hoof. Brittanje het uiteindelik daarin geslaag om die blanke beskawing te vernietig.
"News24.com | Zama zama crisis: Mantashe announces new security force, says R49bn needed for derelict mines" - Twitter. Daar word gedurig nuwe dienste geskep omdat die bestaande regerings dienste nie hulle funksie kan vervul nie.
"Further senior & junior staff at the Property Practitioners Regulatory Authority are set to be suspended, following the finalisation of an investigation that confirmed fraudulent & other irregularities committed by suspended CEO Mamodupi Mohlala" - Twitter. Nimmereindigend.
"News24.com: SARS to collect R500m from just 25 lifestyle audits" - Twitter. Dis nie net "rykes" nie. Die idee dat die rykes hulle geld in SA sal hou sodat hulle deur ABID vervolg kan word, is belaglik. Alreeds R1,540,000M is sedert 2020 uitgeneem. Volgende jaar gaan niemand oorbly om te belas nie. Die koste van ABID word nie in die begroting gegee nie. As dit 1-2% van die begroting is, kos dit R20,000-40,000M hierdie jaar.
"Just returned from several rural towns in the Northern Cape. ANC destruction and decay increasingly evident." - Twitter. Soos die blankes wie al die dorpe gestig het minder word, sal dit noodwendig vervalle raak.
Donderdag 8 Sep 2022
Aandele - Suid Afrika
Transaction Capital (TCP) voorsluitings opdatering: senspdf.
Advanced Health (AVL) resultate: Jun22. Geen handel.
Sasfin (SFN) handels verklaring: senspdf. Amper geen handel.
Capitec Bank (CPI) verwag vir die 6m tot Aug 'n wVPA van 3964c tot 4067c teenoor 3447c laasjaar: senspdf.
Sanlam (SLM) se netto inkomste vir die 6m tot Junie was -89% of -87% laer weens beleggings tekorte/oorskotte (+91% laasjaar), finansiële dienste inkomste -19% laer of +1.3% op herverklaar, en vwVPA 177c teenoor 191.4 laasjaar. Geen tussen dividend. Die ekwiteits waarde per aandeel was R59.28 teenoor R58.48 laasjaar. Jun22, Jun22 bladsy 73. Die aandeel prys is R53.76 teenoor R62.47, R56.56 en R71.89 die vorige drie jaar.
Op die internet - Suid Afrika
Suid Afrika se lopende rekening balans, wat goedere, dienste en inkomste insluit, was 'n oorskot van R1.54 triljoen van Julie 2020 tot Maart 2022 (Trading Economics, Resbank tabel). Dit beteken 'n netto kapitaal uitvloei van R1.54 triljoen. Dit is kapitaal vlug deur beleggers en emigrante. ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) se besluit om belasting betalers lastig te val en af te dreig in die hoop dat meer inkomste gevind word, het waarskynlik grootliks daartoe bygedra. Vir die tweede kwartaal was dit 'n tekort van R87 biljoen, wat 'n kapitaal invloei beteken.
"Stage 2 loadshedding will be implemented throughout Thursday night; thereafter Stage 2 loadshedding will continue to be implemented daily at 05:00 – 22:00 until Saturday as previously communicated" - Twitter. Het die voormalige werknemers nog nie aangekom nie of het hulle besluit dis 'n verlore saak, van 7 Julie: Eskom brings in former employees, manufacturers to deal with crisis - Engineering News.
"Clown show continues in SA. President begging the thieves" - Twitter: "Ramaphosa asks municipalities to stop stealing money and to fix potholes" - BusinessTech.
Discovery (DSY) se versekering premie inkomste vir die jaar tot Junie was +5.1% hoër (+12.4% en +15.7% vorige twee jaar), netto inkomste -12.5% hoër (+19.7% en +12.6% vorige twee jaar). Die vwVPA was 785.0c teenoor 449.7c laasjaar (44.7c en 788.7c vorige twee jaar), of genormaliseerd 877.3c teenoor 512.9c laasjaar (566.7c en 771.6c vorige twee jaar): Jun22, Jun22. Die laasgenoemde prys/verdienste is R123.15/877.3c = 14. Geen dividend. Die aandeel prys was R131.45, R134.94 en R115.00 die vorige drie jaar.
PSG Group (PSG) aandeelprys val die oggend -74% na R22.75 weens ontbondeling (senspdf).
Sasol (SOL) is -R18.97 laer na R316.00, sonder die R14.70 dividend.
Op die internet - Suid Afrika
Daar is steeds media wat die idee bevorder dat die regering almal kan onderhou. Dit is wat Zimbabwe probeer het. 'n Basiese inkomste toelaag van R350 per maand wat R160B kos is geld waarvoor 3.8 miljoen kon gewerk het teen die minimum loon van R3500 per maand. In plaas daarvan kry hulle geld sonder om te werk. Dit skep net inflasie. Die begunstigdes baat nie by die toelaes nie, want die prys van goedere styg om daarvoor te betaal. Die koste is klein relatief tot die geld wat die ANC bewind alreeds uitdeel: R828B op "ontwikkeling" wat basies gratis dienste is, R442B op onderrig, en R259B op mediese dienste.
Van 30 Jan 2021: The price of South Africa’s favourite cars in 1994 - TopAuto. Motor prys inflasie was rondom 7.3% per jaar sedert 1994. Dit word gesubsidieer. Weens China se doeltreffende ekonomie het die prys van hulle produkte, insluitende onderdele wat plaaslik gebruik word, minder opgegaan as plaaslike kostes.
Volgens FRED het huis pryse 8.9% gestyg sedert 1994. Moderne huise gebruik sement stene en sinkplaat dakke, in plaas van klei stene en sement dak teëls.
Die grootste koste styging was regerings dienste, soos munisipale rekenings. Eskom se elektrisiteit verkoops prys het 9.2% per jaar gestyg van 1994 tot 2021. In 2021 was die steenkool opwekkings koste 42.1c/kWh. Die internasionale prys vir die steenkool alleen is nou omtrent R3.00/kWh (33% doeltreffenheid) sonder die res van die opwekkings kostes.
Die amptelike inflasie koers was 5.65% per jaar sedert 1994, wat onmoontlik is. Bruto binnelandse produk het 9.35% per jaar gestyg. Die staats begroting het 10.9% per jaar gestyg van 1994 tot 2022. Die begroting was 25.2% van die ekonomie in 1994, en 33.2% in 2022.
Dinsdag 6 Sep 2022
Aandele - Suid Afrika
Attacq (ATT) verwag uitkeerbare inkomste per aandeel van 61.8c tot 63.6c, teenoor 46.8c en 73.1c die vorige twee jaar: senspdf. Die aandeelprys het +53c op die dag gestyg, wat omtrent gelyk is aan die moontlike uitkering.
Shoprite (SHP) se verkope vir die jaar tot Junie was +11.8% of +9.7% hoër (+7.1% en +4.3% vorige twee jaar), en vwvPA 1049.4c teenoor 973.2c laasjaar (755.7c, 779.9c, 968.7c en 1007.4c vorige vier jaar): Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R235.25/1049.4c = 22.4. Die dividend opbrengs is (233c + 367c)/R235.25 -20% = 2.0%. Die aandeel prys was R181.60, R116.42, R137.65 en R200.52 die vorige vier jaar.
Aandele skiet op een dag, en tuimel die volgende dag. Die JSE alle aandele bly op die 2021 vlak: Big Charts.
Wat gebeur by Sibanye Stillwater (SSW)? Die 6m inkomste tot Junie (bruto wins): SA platinum-groep metale R38,259M (R21,152M), VSA herwinning R16,318M (R598M), VSA platinum-groep metale R7812M (R4021M), SA goud R3361M (-R3946M), DRD Gold R2620M (R840M), battery metale R2173M (R60M). Dis meestal 'n platinum-groep metaal myn, wat baie winsgewend. VSA herwinning maak min wins. Die SA goud bedrywighede maak 'n groot verlies. Inkomste het 7.3x toegeneem sedert 2013: R19.33B R21.78B R22.72B R31.24B R45.91B R50.65B R72.92B R127.39B R172.19B (2x R70.38B). Die 6m verkope was R24.86 per aandeel, en wins marge 17.0%. Die aandeel prys is R38.40.
Die prys van die platinum-groep metale sal waarskynlik val weens wêreldwye ekonomiese verswakking. Die $ platinum prys styg in trappe sedert 1969: Macrotrends. Die $ palladium prys styg ook elke dekade na 'n nuwe vlak: Macrotrends. Dit het baie gestyg, en sal waarskynlik terugval.
Op die internet - Suid Afrika
"Loadshedding will be implemented at 16:00 until 22:00 tonight; thereafter loadshedding will be
implemented daily at 05:00 – 22:00 until Saturday" - Twitter.
Die 95 oktaan petrol prys inflasie vir Sep is 2273c/1762c = +29% by die kus, en 2338c/1834c = +27% binnelands. Die Rand Brent olie prys was gister +58% duurder as 'n jaar gelede.
Die ekonomie het in die tweede kwartaal -0.7% gekrimp het teen die amptelike inflasie koers. Die amptelike inflasie was van April na Julie: 5.9% 6.5% 7.4% 7.8%. Almal kan sien dat inflasie baie meer is. As inflasie 5% meer was, het die ekonomie teen -5.7% verswak.
Al betroubare maatstaf wat bestaan, is die wisselkoers. Dis nou R17.28/$ teenoor R3.583/$ in 1994, wat 5.78% per jaar is. Daarby moet die groei in VSA geld voorraad getel word, wat 6.08% per jaar is volgens totale skuld groei. Die totaal is inflasie van 12.21% per jaar.
Alles dui op 'n inflasie koers van ten minste 11% per jaar die afgelope 28 jaar. Die M3 geld voorraad het sedert 1994 teen 11.32% per jaar gegroei. Die geld voorraad groei van April na Julie: 7.49% 7.24% 8.33% 8.15%.
Trellidor (TRL) se inkomste vir die jaar tot Junie was -1% laer, en vwVPA 0.4c teenoor 40.8c laasjaar (13.8c, 40.1c, 54.3c en 59.2c vorige vier jaar): Jun22, Jun22. Die aandeel prys is 235c teenoor 345c en 173c die vorige twee jaar. Gewoonlik min handel.
Bidvest (BVT) se inkomste vir die jaar tot Junie was +13.2% hoër (+15.4% en -0.8% vorige twee jaar), en vwVPA 1439.9c teenoor 1197.5c laasjaar (393.5c en 1348.4c vorige twee jaar), of genormaliseerd 1601.5c teenoor 1307.2c laasjaar: Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R217.70/1439.9c = 15.1. Die dividend opbrengs is (380c+364c)/R217.70 -20% = 2.7%. Die aandeel prys was R199.14, R143.71 en R178.70 die vorige drie jaar.
RCL Foods (RCL) se inkomste vir die jaar tot Junie was +10.2% hoër (+14% en +7.4% vorige jaar), en vwVPA 117.6c teenoor 107.7c laasjaar (13.0c, 37.3c en 94.5c die vorige drie jaar): Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R10.50/117.6c = 8.9. Die dividend opbrengs is (15c+30c)/R10.50 -20% = 3.4%. Lae handel (word 80.4% deur Remgro gehou, op van 77.1%). Die aandeelprys was 981c, 850c, 1020c en 1719c die vorige vier jaar.
AVI (AVI) se inkomste vir die jaar tot Jun was +4.3% hoër (+0.5% en +0.4% vorige twee jaar), en die vwVPA 529.2c teenoor 498.4c laasjaar (469.3c en 514.6c vorige twee jaar): Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R71.85/529.2c = 13.6. Die jaar se dividend opbrengs is (170c+292c)/R71.85 -20% = 5.1%. Die aandeelprys was R75.65, R65.39 en R84.48 die vorige twee jaar.
Die klopjag op versekerings maatskappye is 'n waarskuwing aan alle maatskappye om hulle hoofkwartier uit Suid Afrika te verskuif. Dit was al dekades gelede nodig gewees weens SEB en RA. Die ANC soek nou nuwe bronne van inkomste.
Op die internet - Suid Afrika
SARS starts to target buyers of luxury goods - News24. Hulle dreig almal af in die hoop dat iemand meer inkomste sal verklaar. Dit sou wees soos die polisie wat almal ondervra in die hoop dat iemand 'n misdaad sal beken. As hulle enige ekstra inkomste vind, sal dit net een keer werk. As mense geld verloor as gevolg van belasting, sal hulle die bedrywigheid staak.
"... flagged about R474 million rand of assessments that it’s now working to collect ...". Intussen het 2000x soveel geld die land verlaat. Sedert 2020 het baie besighede gesluit weens Covid inperkings. Die afdreigings en moontlike ekstra belasting sal nog eienaars aanmoedig om besighede te sluit. ABID word deur morone bestuur wie nie die gevolge van hulle dade verstaan nie.
Volgens die grondwet: "14. Elkeen het die reg op privaatheid, die reg op privaatheid waarby inbegrepe is die reg dat– (a) hul persoon of woning nie deursoek word nie;
(b) hul eiendom nie deursoek word nie;". "12. (1) Elkeen het die reg op vryheid en sekerheid van die persoon, waarby inbegrepe is die reg om– (a) nie arbitrêr of sonder gegronde rede vryheid ontneem te word nie;" Laasgenoemde beteken dat almal se geldsake nie ondersoek mag word nie, sonder bewys van onverklaarde inkomste nie.
Sondag 4 Sep 2022
Op die internet - Suid Afrika
Volgens Wikipedia het Suid Afrika by verre die meeste motor kapings. DIe laaste syfer is 11,221 in 2014. Volgens Stats SA was daar 134,000 kapings in 2021/22 (BusinessTech).
Die yster erts prys het geval. Sedert die 2016 val, het die groot myne besluit om eerder produksie te verminder as die aanvraag daal. In teenstelling met maatskappye wat van plaaslike verbruikers afhanklik is, styg die Rand prys van minerale soos die ANC die ekonomie vernietig. Die myne oorleef 'n val in mineraal pryse omdat die Rand val. Onder is die Rand prys van yster erts.
Op die internet - Suid Afrika
Sedert die aanstelling van ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) kommissaris Edward Kieswetter vanaf 1 Mei 2019 was daar 'n netto kapitaal uitvloei van R927,239M, amper R1 triljoen (net volgens die handels oorskot in goedere, uitgesluit dienste). Sonder die drie maande van invloei, was die uitvloei R969,631M. Hy het besluit om rykes en sommer almal te teiken: "It was announced in the 2021 Budget that the South African Revenue Service (SARS) would set up a specialised unit to improve compliance of individuals with wealth and complex financial arrangements (HNWIs) ... but that it would extend its reach to include more individuals and families" - Cliffe Dekker Hofmeyr. Dit was eintlik in die Feb 2020 begroting wat die kapitaal uitvloei verklaar.
Sou die Rand waarde van 'n eiendom in die VSA in (blou) beter gevaar het as die plaaslike aandeel beurs (rooi)? Oor die lang termyn was die groei dieselfde. Die VSA aandeel beurs het beter gevaar omdat dit deur groot monopolieë oorheers word.
Donderdag 1 Sep 2022
Aandele - Suid Afrika
Die groot bewegings in die mark is dikwels as gevolg van afgeleide posisies, soos Contract For Differences (CFDs), wat gesluit moet word as die aandeel prys te veel verander.
Truworths International (TRU) se inkomste vir die jaar tot Junie was +10.3% hoër (-2.6% laer as 2017), en vwVPA 770.8c teenoor 516.7c laasjaar (vorige hoogste 665.9c in 2016). Verkope vir die eerste 8 weke van die nuwe jaar was 12.8% hoër. Jun22, Jun22. Die jaar dividend opbrengs is (300c + 205c)/R57.74 -20% = 7.0%. Die aandeel prys was R63.20, R30.52, R57.90 en R82.49 die vorige vier jaar.
Insimbi Industrial (ISB) handels verklaring: senspdf. Min handel.
Fortress A & B (FFA) (FFB) handels verklaring: senspdf.
Absa (ABG) Barclays PLC verkoop oorblywende aandele teen R169: senspdf. Hulle kon dit op die mark verkoop het vir R180-190 'n paar weke gelede. Die Verenigde Koninkryk het groter probleme as SA, met regering skuld 100% van ekonomiese uitset (BBP), waarvan 34% deur die reserwe bank uitgeleen was.
Santam (SNT) se bruto geskrewe premies vir die 6m tot Junie was +23% hoër (+10% en +7% vorige twee jaar), en vwVA 406c teenoor 859c laasjaar (660c en 986c vorige twee jare). Tussen dividend 462c. Jun22, Jun22. As dit herhaal, sal die prys/verdienste R244.00/~2x406c ~ 30 wees. Die aandeel prys was R250.13, R228.00 en R285.03 die vorige drie jaar.
Implats (IMP) se inkomste vir die jaar tot Junie was -8.7% laer (+86% en +44% vorige twee jaar), en die vwVPA R38.37 teenoor R46.35 laasjaar (R19.19 en R4.16 vorige twee jare): Jun22, Jun22. Die prys/wins is R180.38/R38.37 = 4.7. Die prys/verkope is R180.38 /R141.78 = 1.3. Die 6m dividend opbrengs is R10.50/R180.38 -20% = 4.7%. Die aandeelprys was R219.31, R155.27, R86.35 en R16.73 die vorige vier jaar.
African Rainbow Minerals (ARI) se inkomste -14.4% laer (+73% en +29% vorige twee jaar), en vwVPA R57.83 teenoor R66.21 laasjaar (R28.07 twee jaar gelede): Jun22, Jun22. Die prys/verdienste R236.28/R66.21 = 3.6. Die jaar dividend opbrengs is (R12.00 + R20.00)/R236.28 -20% = 10.8%. Die aandeel prys was R245.80, R206.68 en R160.71 die vorige drie jaar.
Thugela (TGA) se aandeelprys het na die 15 Aug aankondiging van 'n R60 dividend van R276.85 na R358.08 gestyg, dis +R81.23 hoër. Dit het nou teruggeval na R326.95, wat +R50.10 hoër is.
Op die internet - Suid Afrika
Suid Afrika het in Julie weer 'n groot kapitaal uitvloei van R24.76B, volgens die handels oorskot. Emigrante en beleggers neem sedert 2020 geld uit soos nog nooit tevore nie. Dit stem ooreen met ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) wat sommer almal se belasting ondersoek. Wanneer 'n regering al meer wil bestee, en nie genoeg inkomste kan kry nie, word hulle desperaat. Die oorgang van groeiende staats uitgawes en krimpende private sektor het 'n draaipunt bereik. Die Zimbabwe toekoms kom vinnig nader. (Trading Economics).
"INCOMPETENCE, a major factor for municipal collapse: 300 Municipal councillors in KZN require training to read and write, and 27% of council’s workforce are not qualified to fill the positions they hold." - Twitter. Stadsraadslede doen in elk niks nie. Hulle kies 'n munisipale bestuurder om die werk te doen.
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.