Let wel: Die webblad word teen spoed gedoen, en bevat waarskynlik foute.
Woensdag 31 Aug 2022
Aandele - Suid Afrika
Aandele wat opgejaag was, het teen die einde van die maand weer teruggeval. Byvoorbeeld, Sasol (SOL) is nou terug na 'n dividend opbrengs van R14.70/R331.83 -20% = 3.5% (cum 6 Sep) soos met die aankondiging op 23 Aug.
Clientèle (CLI) resultate: Jun22, Jun22. Amper geen handel.
Mustek (MST) handels verklaring: senspdf. Min handel.
Aspen (APN) se inkomste vir die jaar tot Junie was +2.2% hoër, en vwVPA 1461.2c teenoor 1119.1c laasjaar (1322.1c twee jaar gelede), of genormaliseerd 1627.6c teenoor 1295.7c laasjaar (1515.1c twee jaar gelede). Jaar dividend is 326c. Jun22, Jun22. Laasgenoemde prys/verdienste is R148.02/1627.6c = 9.1. Die aandeel prys was R190.51, R132.19, R84.93, en R272.50 die vorige drie jaar.
Discovery (DSY) verwag vir die jaar tot Junie 'n wVPA van 773.0c tot 818.5c teenoor 454.7c laasjaar (hoogste 899c in 2018), of genormaliseerd 855.9c tot 907.7c teenoor 518.7c laasjaar. senspdf.
Cashbuild (CSB) se inkomste vir die 52w tot Junie was -12% laer (+25% en -7% vorige twee jaar), en vwVPA 1924.5c teenoor 2869.7c (1137.9c en 1909.5c vorige twee jaar). Inkomste was -3% laer vir die 6 weke na die jaar einde. Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R246.76/1924.5c = 12.8. Die jaar dividend opbrengs is (587c + 677c)/R246.76 -20% = 4.1%. Die aandeelprys was R284.48, R178.88 en R235 die vorige drie jaar. Min aandeel handel.
Woolworths (WHL) se inkomste vir die jaar tot Junie was +1.6% hoër (+9.3% en -1.5% vorige twee jaar), en vwVPA 392.7c teenoor 368.9c laasjaar (118.4c en 340.1c vorige twee jaar), of verstel 374.9c teenoor 341.6c (168.4c en 368.7c vorige twee jaar): Jun22, Jun22. Laasgenoemde prys/wins is R53.45/392.7c = 13.6. Die dividend opbrengs is (80.5c + 149c)/R53.45 -20% = 3.4%. Die aandeelprys was R59.00, R33.78 en R52.05 die vorige drie jaar.
Motus Holdings (MTH) se inkomste vir die jaar tot Jun was +5.5% hoër (+19% en +9.4% vorige twee jaar), en wVPA 1925c teenoor 1135c laasjaar (296c en 1009c vorige twee jaar). Jun22, Jun22. Die prys/wins R121.35/1925c = 6.3. Dividend opbrengs is (275c + 435c)/R121.35 -20% = 4.7%. Die aandeelprys was R89.90, R32.70 en R68.01 die vorige drie jaar.
Op die internet - Suid Afrika
"South African Supreme Court Rules Anti-White "Kill The Boers" Song Is Not Hate Speech" - Twitter. Rassistiese swart regters maak 'n wêreldwye bespotting van Suid Afrika. Zero Hedge het 1.4M volgelinge.
"Public service unions given three weeks to consider govt's fresh 3% wage offer" - Twitter. Die ANC bewind verminder nie personeel nie. Hulle betaal al minder tot die geld opraak.
"Mantashe's plans for Eskom 2.0 take shape with proposal for gas power stations" - Twitter. Die gas krag stasies brand diesel, wat 10x meer kos as wat Eskom vir steenkool betaal.
Dinsdag 30 Aug 2022
Aandele - Suid Afrika
Aandele het getuimel: Harmony -11.1%, Sappi -8.2%, Old Mutual -8.2%, Thungela -7.1%, Kumba -5.8%. Wanneer goud myne sukkel om 'n wins te maak, kan aandele versamel word. Dit het nog die vlak bereik nie. Daar is ooral inflasie, wat die goud prys in die toekoms sal verhoog. Die ANC bewind se herverspreiding skep net inflasie.
Supergroup (SPG) se inkomste vir die jaar tot Junie was +17% hoër (+14.3% laasjaar), en vwVPA 376.1c teenoor 285.3c laasjaar (151.2c en 373.4c vorige twee jaar): Jun22, Jun22. Die aandeelprys is R27.87 teenoor R32.04, R20.87, R28.87 en R36.36 die vorige vier jaar.
Old Mutual (OMU) se versekerings premies +1.1% hoër (+3.3% laasjaar), en vwVPA 114.6c teenoor 70.8c laasjaar (94.4c en 125.9c vorige twee jaar), en dividend 25c: Jun22, Jun22 bladsy 21. Die aandeelprys is R11.51 teenoor R14.57 en R18.19 die vorige twee jaar.
Harmony (HAR) se goud produksie vir die jaar tot Junie was -3% laer (+26% en -15% vorige twee jaar), inkomste was +2.2% hoër (+43% en +8.5% vorige twee jaar), en vwVPA 497c teenoor 904c of 967c laasjaar: Jun22, Jun22. Die netto wins marge was 7.2%. Die aandeel prys is R51.30. Dit het 'n spits van R116.50 in Julie 2020 gemaak. Die prys het na R8.37 geval in 2015, toe die verlies -R1.89 was. Dis geweldig wisselvallig.
Stadio (SDO) se inkomste vir die 6m tot Junie was +13% hoër (+17% en +15% vorige twee jaar), en vwVPA 10.9c teenoor 9.2c laasjaar, of kern 11.1c teenoor 9.5c laasjaar: Jun22, Jun21. Die kern prys/wins is 331c/~2x11.1c ~ 14.9. Die aandeel prys was 280c, 139c, 289c en 439c die vorige vier jaar.
Master Drilling (MDI) se inkomste vir die 6m tot Junie was +34% hoër (+25.4% laasjaar), en wVPA $0.088 teenoor $0.060 laasjaar ($0.031 en $0.054 vorige twee jaar): Jun22, Jun22. Gewoonlik min handel.
Maandag 29 Aug 2022
Aandele - Suid Afrika
Grindrod Shipping (GSH) oorname aanbod teen US$26.00: senspdf. Min handel.
AdvTech (ADH) se inkomste vir die 6m tot Jun was +18% hoër (+1% laasjaar), en vwVPA 67.1c teenoor 54.6c laasjaar (40.0c en 43.4c vorige twee jaar), of genormaliseerd 66.4c: Jun22, Jun22. As dit herhaal sou die prys/verdienste R16.50/~2x66.4c = 12.4 wees. Die dividend opbrengs is (31c + 23c)/R16.50 -20% = 2.6%. Die aandeel prys was R16.60, R7.65 en R10.93 die vorige drie jaar.
Sea Harvest (SHG) resultate: Jun22, Jun22. Amper geen handel.
Sun International (SUI) se inkomste vir die 6m tot Jun was +29% of 37% hoër (+62%, -55% en -30% vorige drie jaar), en vwVPA 92c (-32c, -231c en 128c die vorige drie jaar), of verstel 175c teenoor -3c laasjaar (-702c en 136c vorige twee jaar): Jun22, Jun22.
Mas Real Estate (MSP) 6m huur uitkering €0.0382: Jun22, dividend.
Massmart (MSM) aanbod van Walmart teen R62 per aandeel: senspdf. Walmart wil seker ontslae raak van die verleentheid. As Massmart nie meer verantwoordelik is teenoor private aandeel houers nie, sal Walmart seker op groot skaal winkels sluit, en uiteindelik uit SA onttrek.
Hulamin (HLM) inkomste vir die 6m tot Jun was +45% hoër en vwVPA 45c, of genormaliseerd 34c: Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is 260c/~2x34c ~3.8.
Hoe lank sal die steenkool prys so hoog bly? Daar is nie genoeg olie of gas om steenkool as energie bron vir kragstasies te vervang nie. Selfs al eindig die Rusland-Oekraïne oorlog, sal Europa waarskynlik minder afhanklik van Rusland wil wees.
Die Brent ru-olie prys is $100/vat. Olie se energie digtheid is 44MJ/kg. 'n Vat olie is 136kg = 5984MJ. Steenkool se energie digtheid is 25MJ/kg of 25,000MJ/ton. Vir dieselfde energie inhoud as olie, sou die steenkool prys $100 x 25,000/5984 = $418/ton wees. Die steenkool prys is huidiglik $417/ton. Steenkool verhandel nou volgens die ekwivalente energie inhoud, maar was in die verlede baie goedkoper. Steenkool het nie 'n OPEC wat die prys ophou nie. Onderstaande grafiek vergelyk die steenkool prys (rooi) met 4.18x die olie prys:
Suid Afrika se reënval het min verander oor 100 jaar. Die jare met hoë temperature het minder reën: Trading Economics. Reën is nodig om die aarde se verkoelings siklus te voltooi. Vog wat van die aarde verdamp, neem hitte na die atmosfeer en die buitenste ruimte. As dit nie reën nie, styg die temperatuur. Bos brande kom dikwels voor op warm dae wat wolke met rook deeltjies besaai.
Die staats president woon 'n begrafnis by. Hy weet nie wat in die land aangaan nie, maar is bewus van elke begrafnis. Die ANC is versot op begrafnisse.
Saterdag 27 Aug 2022
Aandele - Suid Afrika
Rebosis Property Fund (REA, REB) is in besigheids redding grootliks weens die ANC bewind:
"the inability to recover increased municipal costs from sovereign tenants; and the high costs of rates and taxes being levied by some municipalities
the continuous delay of rental payments by certain national , provincial government departments,
as well as municipalities which contribute in excess of 50% of Rebosis’ revenue."
Op die internet - Suid Afrika
Volgens die internet verdien 'n senior interne ouditeur by ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) gemiddeld R807,739 per jaar of R67,312 per maand (Glassdoor). Die hoogs betaalde ouditeure word gebruik om jag te maak op die publiek as die prooi, om elke bietjie belasting te vind, insluitende mense wie se inkomste onder die belasting drempel val, en te min verdien om belasting te betaal. Die gemiddelde salaris in Suid Afrika is R23,982 per maand (Money Today). Die publiek word geteister met waarskuwings en afdreigings. Die ANC gee nie om hoe die geld ingesamel word. Hulle wil net geld onder hulle volgelinge uitdeel.
Die doeane het alle oorsese pos pakkette teruggehou sodat hulle elke laaste sent belasting kon insamel. Dit het lang vertragings veroorsaak. Pos het weggeraak. As die doeane nie die belasting kon insamel nie, het hulle eenvoudig op die goedere beslag gelê, en dit op veilig verkoop ten bate van die ANC ondersteuners. Te oordeel aan die benarde geldelike posisie van die Poskantoor gebruik min mense steeds die diens.
As ingevoerde goedere na hulle oordeel te goedkoop is volgens die faktuur, dat word dit sommer onder ANC ondersteuners uitgedeel: SARS and DTIC donate tonnes of seized clothing, blankets and footwear to flood victims - SARS. Hulle doen net wat hulle wil. Hulle is nie gepla met besighede wat ondergaan as gevolg daarvan nie. Die basiese regte van die bevolking word geïgnoreer.
Vrydag 26 Aug 2022
Aandele - Suid Afrika
Rebosis Property Fund (REA, REB) besigheids redding en handel opgehef: senspdf.
Grindrod (GND) se inkomste vir die 6m tot Junie was +29% hoër as laasjaar (+8.4% en -4.8% die vorige twee jaar), en vwVPA 60.6c teenoor 0.7c laasjaar (-34.2c twee jaar gelede): Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R11.27/~2x60c ~9.4. Die prys/verkope is R11.27/~2xR3.715 ~ 1.5. Die prys was 505c 'n jaar gelede.
Northam Platinum (NPH) (was NHM) se verkoops inkomste vir die jaar tot Junie was +4.4% hoër (+83% en +67% die vorige twee jaar), en vwVPA 2611.1c teenoor 2529.2c laasjaar (584.3c en 215.8c vorige twee jaar), of genormaliseerd R25.74: Jun22, Jun22 bladsy 132. Die prys/verdienste is R171.76/2611.1c = 6.6. Die prys/verkope is R171.76/R90.48 = 1.9. Die aandeelprys was R172.07, R154.16 en R59.70 die vorige drie jaar.
Op die internet - Suid Afrika
"Nationwide protests in South Africa have erupted. The public is protesting the rising cost of living, power cuts, and a 34% unemployment rate. Take a look:" - Twitter.
"The Florence Nightingale, a hijacked building belonging to the Hellen Suzman Foundation was also raided and about 80 people were arrested and taken to Hillbrow Police Station for screening by SAPS and Home Affairs" - Twitter. Helen Suzman was 'n opposisie leier wat teen apartheid gekant was. Sy het in Houghton gewoon, weg van die arm gepeupel. Kyk hoe die mense vir wie sy baklei het haar gebou opgedonder het. Die skakel werk nie meer nie - die Tweet was verwyder. Dis hoe die gebou 18 April 2021 gelyk het:
Call for Treasury to raise taxes to reduce the government’s Budget deficit - IOL. Wanneer werkgewers meer belasting betaal, het hulle minder geld oor om werkers in diens te neem. Wanneer die regering geld uit die ekonomie onttrek, en uitdeel sonder dat gewerk word, krimp die ekonomie, en inflasie styg. Enige gratis diens van die regering beteken dat die begunstigde in werklikheid geld ontvang waarvoor hulle nie gewerk het nie.
...."The OECD is forecasting South Africa’s economy to grow 1.8 percent in 2022, slightly below the SA Reserve Bank’s forecast of 2 percent". Dis volgens die amptelike inflasie syfer. Almal kan sien dat inflasie baie hoër is, wat beteken dat die ekonomie krimp.
OECD - Organisation for Economic Co-operation and Development - European Commission. "The mission of the Organisation for Economic Co-operation and Development (OECD) is to promote policies that will improve the economic and social well-being of people around the world". Wat 'n grap. Die Europese ekonomie krimp weens al groter sosialisme. Al kontak inligting op die OECD webwerf is 'n telefoon nommer. Dit wys alreeds watter tipe organisasie dit is. Hulle hoofkwartier is in Frankryk waar die regering besteding 59% van die ekonomie is.
Murray & Roberts (MUR) verwag vir jaar tot Junie 'n wVPA van 30c tot 32c: senspdf.
Sibanye Stillwater (SSW) se inkomste vir die 6m tot Junie was -22% laer in R (+63% en +134% vorige twee jaar), en vwVPA 422c teenoor 834c laasjaar (333c twee jaar gelede): Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R39.64/~2x422c ~4.7. Die 6m dividend opbrengs is 138c/R39.64 -20% = 2.8%.
Balwin Properties (BWN) verwag vir die 6m vwVPA 34.93c tot 37.43c teenoor 24.95c laasjaar: senspdf.
Italtile (ITE) se totale omset vir die jaar tot Junie was -1.7% laer (+37%, -4.1% en -20% vorige drie jaar), en vwVPA 151.5c teenoor 139.4c laasjaar (78.8c en 101.3c vorige twee jaar). Jun22, Jun22. Die prys/wins is R15.00/151.5c = 9.9. Die dividend opbrengs is (34c+27c)/R15.00 -20% = 3.3%. Die aandeel prys was R16.16, R11.00, R12.50 en R13.48 die vorige vier jaar. Min handel.
South32 (S32) se inkomste vir die jaar tot Junie was +69% hoër (-9.9% en -16% die vorige twee jaar), en vwVPA $0.591 ($0.371 tweede helfte) teenoor $0.094 laasjaar: Jun22, Jun22 bladsy 33. Die laaste 6m prys/wins is R49.81/~2x$0.371xR16.87 ~3.9. Die jaar dividend opbrengs is ($0.087 + $0.14 + $0.03)xR16.87/R49.81 -20% = 7.0%.
Hulamin (HLM) verwag vir die 6m tot Jun 'n wVPA van 45c tot 48c, of genormaliseerd 35.75c tot 36.75c: senspdf.
Gold Fields (GFI) se $ inkomste vir die 6m tot Junie was +13% hoër (+13% en +27% die vorige twee jaar), en wesens VPA $0.57 teenoor $0.44 'n jaar gelede ($0.55 vorige 6m): Jun22, Jun22. Laasgenoemde prys/verdienste is R150/~2x$0.57xR16.88 ~7.8. Die jaar dividend opbrengs is (R2.60 + R3.00)/R150 -20% = 3.0%.
Distell (DGH) resultate: senspdf. Onderworpe aan 'n oorname deur Heineken.
Blue Label Telecoms (BLU) se inkomste vir jaar tot Mei was -5.4% laer (-12.8% en -18.3% vorige twee jaar), en vwVPA 114.34c teenoor 83.26c laasjaar, of kern 121.01c teenoor 89.65c laasjaar: Mei22, Mei22.
Octodec Investments (OCT) verwag uitkeerbare inkomste van 158c tot 185c, en uitkering 117.0c tot 140.0c: senspdf. Geen handel.
Adcock Ingram (AIP) se inkomste vir die jaar tot Junie was +12% hoër (+6% en +3.6% vorige twee jaar), en vwVPA 492.8c teenoor 404.5c laasjaar (417.5c twee jaar gelede). Jun22, Jun22. Die prys/verdienste R49.50/492.8c = 10.0. Die dividend opbrengs is (104c + 109c)/R49.50 -20% = 3.4%. Die prys was R45.36, R43.20 en R55.50 die vorige drie jaar.
Op die internet - Suid Afrika
Die munisipale rekening vir Augustus is 11.9% hoër as 'n jaar gelede.
Cosatu gee besighede die skuld vir armoede, in plaas van die ANC bewind wat die ekonomie vernietig het die laaste 28 jaar.
'HAPPENING NOW: EFF supporters chanting "Kill the boer, the farmer!" outside the South Gauteng High Court, Johannesburg.' - Twitter. Die hof gebou was in 1910 geopen. Dieselfde gebou word 112 jaar later nog gebruik want daar was geen ontwikkeling sedert die Voortrekkers die Transvaal gestig het nie.
"Zapiro's cartoon published @dailymaverick (24 August 2022) on Food Fight" - Twitter.
Harmony (HAR) verwag vir die jaar tot Junie 'n wVPA 461c tot 549c (245c eerste helfte): senspdf.
Redefine (RDF) verwag vir die jaar tot Aug 2023 uitkeerbare inkomste van 54.2c tot 56.4c: senspdf.
DRD Gold (DRD) se goud produksie vir die jaar tot Junie was dieselfde (+6% en +9% vorige jaar), inkomste -3% laer (+26% en +52% vorige jaar), vwVPA 130.0c teenoor 167.2c laasjaar (81.0c en 10.9c vorige twee jaar): Jun22, Jun22. Die prys/wins is R10.45/130.0c = 8.0, en prys/verkope R10.45/R5.95 = 1.8, en dividend opbrengs (20c+40c)/R10.45 -20% = 4.6%.
Bidcorp (BID) se inkomste vir die jaar tot Junie was +28.2% hoër (13.8% meer as 2019), en vwVPA 1534c teenoor 867.1c laasjaar (1338.2c in 2019): Jun22, Jun22. Die prys/wins is R328.20/1534c = 21. Die aandeelprys was R315.97 en R249.68 die vorige twee jaar. Europa word deur 'n depressie getref.
Kap Industrial Holdings (KAP) se inkomste vir die jaar tot Junie was +17% hoër (+8.1% en -13% die vorige twee jaar), en vwVPA 73.3c teenoor 37.4c laasjaar (hoogste 60.0c in 2018) : Jun22, Jun22.
"MUST WATCH: Highly qualified asset management insider Sean Peche exposes another massive ripoff by SA money managers. Unit trust Performance Fees - long abandoned elsewhere in world - often based on self-serving benchmarks, harvest billions from savers" - Twitter. 'n Mens hoef bloot te kyk hoe baie fondbestuurders bestaan in 'n mark wat 3.7% per jaar gestyg het oor die laaste 8 jaar, om te weet dat hulle kliente nie goed vaar nie.
Op die internet - Suid Afrika
"The President sets a bad example. All his Ministers are "vrot appels" (rotten apples) and he keeps them in their positions. The same goes for the Chairpersons and CEO's of Boards of public entities. Nothing is working under his leadership. His ministers are pathetic & useless." - Twitter.
Cosatu en Saftu wil vandag staak. Werkers is 'n klein minderheid. Selfs as hulle ophou om vir die ANC te stem, sal dit nie help nie. Die meerderheid ontvang toelaes en gratis dienste.
Bidvest (BVT) verwag vir die jaar tot Junie die wVPA van 1414c tot 1462c (dit was 1348.4c drie jaar gelede), en voortgesette kern wins 1420c tot 1467c: senspdf. Die prys/wins is rondom R225.19/~1440c ~ 15.7.
Cashbuild (CSB) verwag vir die jaar tot Junie wVPA van 1867.2c tot 2010.8c teenoor 2872.6c laasjaar: senspdf. Min handel.
NEPI Rockcastle PLC (NRP) se uitkeerbare inkomste vir die 6m tot Junie is €0.2283 teenoor €0.1764 laasjaar (€0.2903 in 2019): senspdf.
Merafe Resources (MRF) se inkomste vir die 6m tot Junie was +14.6% hoër (+60% en -16% vorige twee jaar), en vwVPA 37.0c teenoor 23.2c laasjaar (1.1c en 6.6c vorige twee jaar): Jun22, Jun22. Die prys/wins is 146c/~2x37.0c = 2.0. Die 6m dividend opbrengs is 12c/146c -20% = 6.6%. Die aandeel prys was 92c, 35c, en R1.21 die vorige drie jaar gelede.
Sasol (SOL) se omset vir die jaar tot Jun was 37% hoër in Rand (+6.1% en -6.5% vorige jaar), en die vwVPA R46.83 teenoor R14.39 of R39.03 laasjaar (R30.72 twee jaar gelede), of kern R68.54 teenoor R27.74 laasjaar: Jun22, Jun22. Laasgenoemde prys/verdienste is R331.96/R68.54 = 4.8. Die dividend opbrengs is R14.70/R331.96 -20% = 3.5%.
Aveng (AEG) jaar inkomste was +1.8% hoër (+2.0% oor drie jaar), en vWVPA R2.38 teenoor R9.50 of R9.28 laasjaar: Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R16.90/R2.38 = 7.1. Die prys/verkope is R16.90/R202.3 = 0.084.
Op die internet - Suid Afrika
"Eskom considering disconnecting the City of Tshwane" - Twitter.
"To be clear @Eskom_SA: are you threatening to cut off ALL municipalities who have arrear debt? The @CityTshwane’s bill is 4 (four) days overdue. We’ll be asking the Public Enterprises minister for an account of all arrear municipal debt versus cut-off threats of this nature." - Twitter.
"South African Renewable Energy Technology Centre at CPUT signed a Memorandum of Agreement with Eskom to reskill, and upskill Eskom Komati Power Station staff and qualifying beneficiaries from the surrounding communities in the Mpumalanga region" - Twitter. Eskom se hoof uitvoerende beampte sonder geskikte kwalifikasies is steeds besig om Eskom se tariewe op te jaag met oorbodige energie bronne. Die wisselvallige son en wind veroorsaak oorlading van kragstasies, en beurtkrag.
"Chinese, UAE and European giants shortlisted for R100bn Durban port upgrade - along with SA firms" - Twitter. Elke huishouding moet R6000 aan buitelandse firmas betaal.
Van 1995 tot 2008 was staats skuld relatief tot geld voorraad (rooi) verminder, wat die ekonomie (blou) verswak het. Na 2008 het die staats skuld (rooi) toegeneem, sonder enige ekonomiese groei (blou). Die geld was uitgemors op gratis dienste en toelaes. Nou moet die bevolking betaal daarvoor. Die ekonomie gaan verder daal.
Saterdag 20 Aug 2022
Op die internet - Suid Afrika
"News24.com: Cabinet announces new laws in urgent move to prevent greylisting" - Twitter. Miljoene mense se tyd word gemors, terwyl FICA geen geld wassery of terrorisme vind nie. Dis die media wat die geld verduistering deur politici ontbloot. Die Financial Action Task Force (FATF) se eie webwerf bevat geen inligting oor hoe die regulasies suksesvol die bedrywighede verhoed het nie. Die skade wat regerings aanrig met geld skepping en vermorsde staats uitgawes is 'n miljoen keer groter as geld wassery en terrorisme.
Die Rand/$ wisselkoers behoort te verander volgens die verhouding van die geldvoorraad in die twee lande, en die verskil in reële ekonomie groei. In die grafiek word VSA se totale skuld gebruik word as geldvoorraad eerder as die beperkte M2. Die Rand het baie verswak in 1984 toe blanke emigrasie begin het, en PW Botha die posisie van Eerste Minister afgeskaf, en homself tot Staats President bevorder het.
Met 1994 as begin punt behoort die wisselkoers nou R13.70/$ te wees as altwee lande se ekonomieë dieselfde gegroei het. SA se ekonomie word verswak deur stygende belasting en gratis dienste. SA se waardevolle uitvoere hou die Rand relatief sterk, anders sou dit nog swakker gewees het. 'n Mens moes geld uitgeneem het in 2011 toe die platinum prys opgeskiet het.
Vrydag 19 Aug 2022
Aandele - Suid Afrika
Aveng (AEG) verwag vir die jaar tot Junie 'n vwVPA van 246c tot 214c teenoor 928c laasjaar: senspdf.
Purple Group (PPE) vennootskap met E-Wallet verskaffer: senspdf.
Standard Bank (SBK) se totale inkomste vir die 6m tot Junie was +11.0% hoër (+5.4% en -7% vorige twee jaar), en vwVPA 929.6c teenoor 717.4c laasjaar (vorige hoogste 828.8c in 2019): Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R171.44/~2x929.6c ~9.2, en 6m dividend opbrengs 515c/R171.44 -20% = 2.4%.
Tencent (HK 0700) het 'n vlak bodem gemaak, en styging na HK$317.20.
Die Rand het na R17/$ verswak. Ten spyte van media verhale, is daar is geen teken dat die ANC herverspreidings beleid gaan verander, wat die Rand waardeloos gemaak het nie. Die rassistiese regstellende aksie en swart ekonomie bemagting word nou insluitende ontwikkeling genoem. Die ANC dink hulle kan werk skep deur gratis huise vir ondersteuners te bou as kapitaal besteding op "infrastruktuur".
"While loadshedding has been suspended, Eskom cautions the public that the generation system remains constrained and Stage 2 loadshedding might be implemented at short notice tonight and during the evening peaks over the weekend" - Eskom, Twitter.
Die DA is gekant teen 'n mosie van wantroue in Ramaphosa. Ramaphosa verloor stemme vir die ANC, en dus werk hy eintlik vir die opposisie. Dit maak sin om hom daar te hou.
Donderdag 18 Aug 2022
Aandele - Suid Afrika
Blue Label Telecoms (BLU) handels verklaring: senspdf.
Tsogo Sun Hotels (TGO), voorheen deel van Tsogo Sun (TSH), voorheen Southern Sun Hotels, vergadering en naams verandering: senspdf. Min handel.
Caxton and CTP Publishers and Printers (CAT) handel verklarings: senspdf.
Fortress A & B (FFA) (FFB) skema vereis 75% stem ten gunste: senspdf.
Adcock Ingram (AIP) verwag 'n wVPA van 500c tot 502c teenoor 404.7c: senspdf.
Grindrod Shipping (GSH) 3m resultate: Jun22. Min handel.
Exxaro Resources (EXX) se inkomste vir die 6m tot Junie was +48% hoër (+8% en +17.7% vorige twee jaar), en vwVPA R34.26 teenoor R27.22 laasjaar: Jun22, Jun22. As dit herhaal, sal die prys/verdienste R215.12/~(2xR34.26) = 3.1 wees. Prys/verkope R215.12/~2xR92.27 ~1.2. Die 6m dividend opbrengs is 1593c/R215.12 -20% = 5.9%. Die aandeel prys was R179.23 en R139.90 die vorige twee jaar.
Curro (COH) se inkomste vir 6m tot Junie +15% hoër (+12% en +7% vorige twee jaar), en vwVPA 27.5c teenoor 19.4c laasjaar (26.7c twee jaar gelede): Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R11.00/~2x27.5c ~ 20. Die aandeel prys was R11.64, R8.05, R16.66, en R31.23 vorige vier jaar.
"As gaming sales slump, China's Tencent signals a hot ad trend it's betting on" - Twitter.
Op die internet - Suid Afrika
"A total of 148km of rail features in the #Gautrain's overall proposed expansion plan, with Phase 1 comprising 32km" - Twitter. Die grootste vraag is hoe lank voor dit gebreek word soos die res van die spoorweë. Hoeveel is die subsidie? Vir die 2020/21 jaar was regerings toelaes R321M uit die total inkomste van R339M, en uitgawes was R1353M. Die verlies was -R1013M (-R1062M in 2019/20). Elders staan daar: "Annual GPG (Gauteng Provincial Government) MTEF allocation grant income = R2,680,758,000. Funds from ticket fares = R206,143,650" en "Project funds received during the year – capital R2,480,707,000" - Gautrain.
In 2020 was daar 'n skielike groot toename in netto kapitaal uitvloei, soos gesien kan word in die handels oorskot (onder). Dit kan die ekonomiese verswakking wees weens die Covid regulasies, maar het nie soos die aandeel beurs omgekeer nie. Dit stem ook ooreen met ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) se besluit om ryk belasting betalers te teiken.
Fortress A & B (FFA) (FFB) skema om A aandeelhouers 3.01281 B aandele te bied nie aanvaar nie: senspdf.
Emira (EMI) se inkomste vir die jaar tot Jun was -1.6% of -1.3% laer (-1.4% laasjaar), wVPA 158.76c teenoor 186.51c laasjaar, beskikbare uitkering 128.94c teenoor 124.19c laasjaar, en huur uitkering 119.79c teenoor 118.65c laasjaar. Jun22, Jun21. Die jaar dividend opbrengs is 119.79/1051c = 11.4%. 'n Uitkering van 129.46c word geteiken vir die jaar tot 30 Jun 2023.
Tencent (HK 0700) se inkomste vir die tweede kwartaal tot Jun was -2.9% laer, en verdienste per aandeel RMB1.915 teenoor RMB4.387 laasjaar, of nie-IFRS RMB2.896 teenoor RMB3.504: Tencent. Die prys/verdienste is HK$303.20/~(4x RMB2.896 x HK$1.1565) ~ 22.6. Die aandeel prys het van 'n HK$757 piek in Feb laasjaar gedaal in afwagting op swakker resultate.
"As previously communicated, Stage 2 loadshedding will be implemented at 16:00 - 24:00 this afternoon and at the same time on Thursday afternoon" - Eskom, Twitter. Elektrisiteit en spoorweë word soos die res van Afrika.
"In South Africa, higher emissions mean a failed maize crop will increase from once every 20 years to once every 6.7 years by the 2060s" - Fin24, Twitter. Hoe gaan die oeste lyk oor 38 jaar?
"FLASH: A circus, amply supplied with clowns, has arrived in Harare, Zimbabwe. The lead clown is none other than the Director-General of ZimStat Taguma Mahonde. He's holding a banner: "Zim's inflation = 256.9%/yr." SPOILER ALERT: Zim's inflation = 479%/yr." - Twitter.
Dinsdag 16 Aug 2022
Aandele - Suid Afrika
Maatskappye wat die inflasie golf ry maak fantastiese winste. Dit kan nie hou nie.
Truworths International (TRU) verwag vir die 52 weke tot Junie 'n wesens VPA van 720c to 745c, of vir 53 weke 760c tot 785c, teenoor 520c laasjaar (vorige hoogste vwVPA 665.9c in 2016): senspdf.
Kap Industrial Holdings (KAP) verwag vir die jaar tot Junie 'n wVPA van 71.4c tot 78.8c teenoor 37.9c (vorige hoogste 60.0c in 2018): senspdf.
Santam (SNT) verwag vir die 6m tot Junie 'n wVPA van 327c tot 491c teenoor 863c laasjaar: senspdf.
Exxaro Resources (EXX) verwag vir die 6m tot Junie 'n wVPA van 3211c tot 3593c teenoor 2722c laasjaar: senspdf. Die prys/wins is R216.18/~2xR34 ~ 3.2.
BHP Group (BHG) se inkomste vir die jaar tot Junie was +17.6% hoër in $ (+42% en -3.1% vorige twee jaar), en vwVPA $4.38 teenoor $2.842 laasjaar (tweede helfte $2.528): Jun22, Jun22 = geen inkomste, Jun22 = skakel werk nie, Jun22 = Aanhangsel 4E, bladsy 111. As die tweede helfte herhaal, sal die prys/verdienste R441.69/~2x$2.528xR16.43 ~ 5.3 wees. Die jaar dividend opbrengs is ($1.50 + $1.75)xR16.43/R441.69 -20% = 9.7%.
Homechoice International PLC (HIL) resultate: Jun22. Geen handel.
"Due to a shortage of generation capacity, Stage 2 loadshedding will be implemented at 16:00 - 24:00 this evening; with a high probability of loadshedding on Wednesday and Thursday evenings." - Eskom, Twitter. En die land is wolkloos. Eskom se probleme word net erger.
Suid Afrika het sedert 2020 baie groter kapitaal uitvloei as in die geskiedenis, volgens die handels oorskot (Trading Economics). Emigrante en beleggers versaak die land soos nooit tevore nie. Die afgelope paar jaar het ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) belasting betalers lastig geval en afgedreig in 'n poging om meer geld uit hulle te wurg. Grootskaalse kapitaalvlug kan verwag word. Die ekonomiese verval gaan versnel. Net soos Zimbabwe word die geld eenheid waardeloos.
Vir die afgelope 28 jaar het die media nuwe belastings voorgestel, wat die ANC bewind ingestel het, soos kapitaal wins belasting en dividend belasting. Die nuutste media voorstel is welvaart belasting, wat waarskynlik ook 'n rede is vir die kapitaalvlug. Die media skep die indruk dat wanneer meer belasting ingesamel word, dit positief is. Die media het óf geen benul hoe 'n ekonomie werk nie, óf probeer die ANC bewind ondermyn deur die ekonomie te vernietig.
Die huidige SARS kommissaris Edward Kieswetter was 1 Mei 2019 deur president Cyril Ramaphosa aangestel, die swakste president in die geskiedenis van Suid Afrika.
Kapitaal wins belasting was 1 Okt 2001 ingestel teen 'n insluitings koers 25%. Dit het na 33.3% gestyg vanaf 1 Maart 2012, en na 40% op 1 Maart 2016 vir individue. Weens hoë inflasie, beteken dit tot 18% word verloor op 'n tweede huis. Trusts word teen 45% belas. Dividend belasting teen 15% het sekondêre maatskappy belasting teen 10% vervang 1 April 2012. Die koers was na 20% verhoog Feb 2017.
Thungela (TGA) Anglo se voormalige steenkool myne, 6m inkomste tot Junie R193.5 per aandeel teenoor R73.70 laasjaar, vwVPA R66.21 teenoor R3.05 laasjaar. Jun22, Jun22, dividend. Die prys/wins is R276.85/~2xR66.21 ~2.1. Die prys/verkope is R276.85/~2xR193.5 = 0.71. Die 6m dividend opbrengs is R60/R276.85 -20% = 17.3%. Die netto wins marge was 34.2% teenoor 4.1% laasjaar. Die aandeelprys was R46.80 'n jaar gelede.
Thungela (TGA) se aandeel prys is geweldig wisselvallig, en kan baie meer as R60 val oor die komende jaar.
Schroder European Real Estate Investment Trust PLC (SCD) dividend: senspdf.
Spur (SUR) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik min handel.
ABSA (ABG) se inkomste vir die 6m tot Junie was +13.9% hoër (+2.2% en +3.1% vorige twee jaar), en vwVPA 1278.4c teenoor 984.6c laasjaar, of genormaliseerd 1296.7c teenoor 1018.2c laasjaar. Jun22, Jun22. Laasgenoemde prys/wins is R186.11/~2x1296.7c ~7.2. Die 6m dividend opbrengs is 650c/R186.11 -20% = 2.8%.
Nedbank slapped with R35 million FICA fine - Mybroadband. FICA is teenstrydig met grondwetlike vryheid. Miljoene mense se tyd word vermors, terwyl geen misdaad gevind word nie.
"One of former president Nelson Mandela’s grandsons, Andile Mandela, is facing possible shoplifting charges after he was allegedly caught on camera stealing a packet of sweets from a grocery store in the Rosebank Mall in Johannesburg" - Twitter.
Van 5 Mei: "Former president Nelson Mandela’s grandson, Mbuso Mandela, was arrested for the possession of an unlicensed firearm and suspected drugs after police raided his apartment in Morningside, in the north of Johannesburg" - Twitter.
Van 17 Aug 2015: "Mandela grandson charged with rape" - Twitter.
Saterdag 13 Aug 2022
Op die internet - Suid Afrika
Vandag se tweede rugby wedstryd tussen die Springbokke en die All Blacks begin 5nm, wat 3vm is in Nieu Seeland. Dis nie 'n goeie tyd vir die All Blacks nie, veral nie met die eerste toets nie. Die laaste keer wat die All Blacks twee toetse na mekaar in Suid Afrika gespeel het, was in 2009, dat die Springbokke 28-19 en 31-19 gewen het (Wikipedia).
Vrydag 12 Aug 2022
Aandele - Suid Afrika
Resilient (RES) se inkomste vir die 6m tot Junie was +5.2% hoër (-23.4% en -1.7% die vorige twee jaar), wVPA 224.64c teenoor 182.11c laasjaar, en verklaar 234.05c dividend: Jun22, Jun22. Die jaar dividend opbrengs is ~2x234.05c/R57.76 = 8.1%. Die uitkering is die eerste styging sedert Junie 2017: 567.29c 565.44c 531.06c 368.44c 428.81c 460.67c.
Vodacom se kontrak pryse het oor twee jaar meer as 100% opgegaan, seker weens intekenaars wat oorgaan na vaste lyn skakels. 'n Paar jaar gelede kon 'n mens 70GB per maand (+30GB nag) kry vir R299, nou is 30GB per maand (+30 GB nag) per maand R299. Teen die hoë prys gaan nog meer gebruikers oorskakel na vaste lyn. Icasa het niks gedoen omtrent die belaglike duur vooruitbetaal pryse nie. Nog 'n nuttelose ANC beheer liggaam.
MTN bied 80 GB per maand (+80 GB nag) teen R219 per maand vir 36 maande. Vodacom prys hulself uit die mark uit.
Rain moontlike aanbod vir Telkom: senspdf. Die feit dat die raad nie die aanbod ontvang het verander niks aan die gerug nie.
Bidcorp (BID) verwag jaar wesens verdienste per aandeel 1519.7c tot 1563.1c teenoor 868.4c laasjaar, en 1395.4c in 2019: senspdf.
AdvTech (ADH) verwag vir die 6m tot Junie 'n wVPA 66.1c tot 68.9c teenoor 55.1c laasjaar: senspdf.
Capital & Regional PLC (CRP) resultate: Jun22. Min handel.
Italtile (ITE) verwag vir die jaar tot Junie 'n wVPA van 150.6c tot 153.7c teenoor 140.1c laasjaar: senspdf. Gewoonlik lae handel.
Deutsche Konsum REIT (DKR) 9m resultate Jun22. Geen handel.
MTN (MTN) se inkomste vir die 6m tot Junie was +12.5% hoër (+3.1% en +16.0% vorige twee jaar), en vwVPA 552c teenoor 381c laasjaar (428c en 192c vorige twee jaar): Jun22, Jun22 bladsy 43. As dit herhaal, sou die prys/verdienste R145.83/~2x552c ~ 13.2 wees. Geen tussen dividend. Die aandeelprys was R115.25 en R60.90 die vorige twee jaar.
"The Colossus Statue of Rhodes, built on Rhodes Island (Greece) in 292 BC and destroyed by an earthquake in 226 BC" - Twitter. Dis seker die swartes wat die standbeeld vernietig het as simbool van die beskawing, en om ander etniese groepe se kultuur aan te val: Rhodes Must Fall.
"City of Johannesburg Council meeting right now. We want service delivery in our City, but it’s stifled by chaos and punch ups." - Twitter. Almal kan sien die politieke stelsel werk nie, maar nie een van die partye wil dit verander nie. Al die politieke partye hou daarvan dat hulle lede kan sit en niksdoen, sonder om verslag te doen aan kiesers.
Woensdag 10 Aug 2022
Aandele - Suid Afrika
4Sight Holdings (4SI) resultate: Jun22, Jun22. Min handel.
Sirius Real Estate (SRE) dividend: Mrt22. Min tot baie handel.
Sabvest Capital (SBP) resultate: Jun22. Amper geen handel.
Quilter PLC (QLT) se bates onder bestuur vir die 6m tot Junie was -22% laer as laasjaar (+17.9% verlede jaar), totale inkomste was -£5013M teenoor £2837M of herverklaar £2833M laasjaar (£5514M drie jaar gelede), fooi inkomste -14% laer in £, en vwVPA 11.6p teenoor 1.2p of herverklaar 4.4p laasjaar (2.4p twee jaar gelede): Jun22, Jun22 (bladsy 32). Die prys/wins is R24.06/~2x11.6pxR20.08 ~ 5.2. Die aandeelhouer netto bate waarde was £1.126 ~R22.61 per aandeel. Die aandeelprys was R34.67 laasjaar.
Mediclinic Int (MEI) word 9.1% deur JP Morgan besit: senspdf.
Nedbank (NED) se rente en soortgelyke inkomste vir die 6m tot Junie was +10.8% hoër (-18% en -4.9% vorige twee jaar), en vwVPA 1335c teenoor 1067c laasjaar (1411c drie jaar gelede). Jun22, Jun22. Die prys/wins = R217.46/~2x1335c = 8.1. Die dividend opbrengs is (758c + 783c)/R180.52 -20% = 6.8%. Die aandeelprys was R180.52 'n jaar gelede.
Die platinum-groep myn aandele skiet op en af saam met die metaal pryse. Die platinum prys gaan vir die laaste 7 jaar nêrens. Die palladium prys het in 2020 opgeskiet, en is nog onderworpe aan Russiese uitvoer. Uiteindelik sal dit terugval na die vlakke voor 2020, weens 'n wêreldwye resessie en die oorgang na elektriese voertuie. Die rhodium prys het ook 2020 opgeskiet.
Op die internet - Suid Afrika
"The SABC sent a letter to EVERY SINGLE unit in our block to say their ‘records’ indicate that we ‘potentially’ do not have TV licenses. So the SABC is probably sending this to every household in the country to take a chance that people think it’s only aimed at them & will pay…" - Twitter. Jare gelede was dit duidelik van die vanne dat dit meestal blankes is wie vir lisensies betaal. Die SAUK saai vir die swartes uit, maar die blankes betaal daarvoor. Die SAUK stuur waarskynlik nie die kennisgewings na Soweto nie.
"Due to a shortage of generation capacity, Stage 2 loadshedding might be required at short notice during the evening at 16:00 – 24:00 tonight" - Eskom, Twitter. En dis nie eers bewolk nie. Die probleem word nie opgelos nie.
In 1994 het die Eskom raad bestaan uit: 6 rekenmeesters, 5 ingenieurs, 2 wetenskaplikes, 1 tegniese diploma, en 1 arbeids verteenwoordiger. Onder hulle was die bestuurs raad met 6 ingenieurs, 2 rekenmeesters, 1 ekonoom, en 1 filosoof.
In 2021 bestaan die Eskom raad van direkteure uit 2 rekenmeesters, 2 prokureurs, 2 wetenskaplikes, 1 ingenieur, 1 sielkundige/prokureur, en 1 dokter. Die uitvoerende komitee bestaan uit 1 sielkundige/prokureur (die hoof uitvoerende beampte), 2 ingenieurs, 2 rekenmeesters, 1 wetenskaplike, 1 argitek, 1 prokureur, en 1 sielkundige.
OneLogix (OLG) handels verklaring: senspdf. Min handel.
Mpact (MPT) se inkomste vir die 6m tot Junie was -2.4% laer, of +5.2% hoër op herverklaar, en wVPA 157.3c of voortgeset 138.5c teenoor 118.8c laasjaar (8.3c en 30.0c vorige twee jaar): Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R29.00/(217c+157.3c) = 7.7. Die aandeelprys was R25.60 en R8.20 die vorige twee jaar. Baie min handel.
Tencent (HK 0700) was vanoggend -2.7% laer na HK$299.40. Resultate word binne 'n week verwag. Dit lyk of die mark swakker resultate verwag.
Op die internet - Suid Afrika
South African Minister Accuses West of ‘Bullying’ On Ukraine - VOA News. Die ANC steun enige land wat teen die Weste is, omdat hulle die Weste met die SA blankes vereenseldig. Net soos Piet Retief, word die Weste wat die afskaf van apartheid bewerkstellig het, in die rug gesteek.
Climate Change Bill - Goz.za. Dis nie duidelik wat van die wet geword het, of wat die teikens is nie. Dit lyk na instruksies vir regerings amptenare, soos die Minister van Bosbou, Vissery en Omgewing. "The President may establish a Presidential Climate Commission and appoint not more than 30 members comprising representatives of government, organised labour, civil society and business to advise on the Republic’s climate change response ....". Geen wetenskaplikes nie. Koolsuurgas veroorsaak nie globale verwarming nie.
"We need to work together to undo this extortion that's been layered on us, one new tax at a time, for generations" - Twitter.
"I’m about to unfollow the DA" - Twitter. Die DA bied gratis munisipale dienste aan al die armes, wat dit baie aantreklik maak om na die Weskaap te trek. Hulle bring Suid Afrika se probleme na die Weskaap.
Sondag 7 Aug 2022
Op die internet - Suid Afrika
"Due to much improved generation system, as well as low weekend demand, loadshedding has been suspended" - Eskom, Twitter.
"Car makers struck by disaster were losing out on govt incentives. That has since changed." - Twitter. Die publiek, wie te arm is om self 'n kar te koop, moet nou weer geld aan oorsese motor vervaardigers gee sodat hulle eienaars meer wins maak.
"If government is serious about dealing with undocumented foreign nationals, they should go raid Sunnyside in Pretoria. I call that place “United Nations” (UN). It’s a drug haven. Basotho nationals are found in Plastic View, near Moreletapark, east of the city." - Twitter. Nog 'n voorbeeld van die ANC wat poste beset, maar nie geen regerings funksie verrig nie.
"What a joke. Your administration denied funding to a non-profit organization that fights Gender-Based Violence because the management was too white." - Twitter.
Implats (IMP) verwag jaar tot Junie wVPA van R36.69 tot R40.30 teenoor R46.35 die vorige jaar: senspdf.
AngloGold Ashanti (ANG) se inkomste vir die 6m tot Junie was +9.7% hoër (+0.1% en +7.5% vorige twee jaar), en wesens verdienste per aandeel $0.71 (R11.8) teenoor $0.87 laasjaar ($0.97 en $0.29 vorige twee jaar). Die tussen dividend is R4.93: Jun21, Jun22, Jun22. Die prys/wins is R236.46/~2x$0.71 xR14.54 ~11.5. Die netto wins marge was 13.8%. Die aandeelprys was R281.00 en R562.63 die vorige twee jaar.
"COSATU protesters flood the streets of Cape Town, South Africa. They are demanding a response to the high crime rate & sky-high fuel prices. Take a look" - Twitter.
Die verswakking van die Rand teenoor die Australiese dollar (blou) relatief tot die verhouding in geld voorraad (rooi) wys hoe hoog inflasie opgejaag was, bo en behalwe die inflasie wat deur geld drukkery veroorsaak word. Die inflasie was opgejaag deur laer ekonomiese produktiwiteit. Die groot swart bevolking het al meer geld uit die ekonomie onttrek sonder produksie. Die probleme het na 1984 begin toe blanke emigrasie begin het. Dit het veel erger geword na die swartes oorgeneem het in 1994. As Suid Afrika myn bronne soos Australië benut het, sou die wisselkoers nou R2.67/A$ gewees het.
Volgens eiendoms pryse (rooi) is die Australiese dollar 4.6x oorprys relatief tot die Rand (blou). Die gemiddelde eiendomsprys in Australië is A$0.942M x R11.59 = R10.9M. Verdeel deur 4.6 gee R2.4M. Hoekom is die Rand so swak? In die eerste helfte was BHP se yster myn koste VSA $16.15 per ton = A$23.4 = R271 per ton. As die wisselkoers R2.67/A$ was, sou die yster erts prys R62.48 gewees het. Kumba se Sishen myn koste was R481 per ton. Australië gebruik masjiene. Die Rand is swak weens ondoeltreffende arbeid en dienste.
Donderdag 4 Aug 2022
Aandele - Suid Afrika
4Sight Holdings (4SI) handels verklaring: senspdf. Wat is ZAR1.236 sente?
Standard bank (SBK) verwag vir die 6m tot Junie wVPA 916.2c tot 952.2c teenoor 721.4c laasjaar: senspdf.
Gold Fields (GFI) verwag vir die 6m tot Junie wVPA $0.56 tot $0.60, of genormaliseerd $0.54 tot $0.58: senspdf. Laasgenoemde prys/wins ~ R152.85/~2x$0.56xR16.74 ~ 8.2.
Sappi (SAP) se 3de kwartaal verkope was $1818M teenoor $1393M 'n jaar gelede (vorige hoogste was $1503M in 2019), en wVPA $0.35 teenoor $0.03 'n jaar gelede (vorige hoogste $0.19 in 2018): Jun22. Die prys/verdienste is R56.70/~4x$0.35xR16.79 ~2.4. Die aandeelprys het van R100 in 2018 na R20 geval in 2020.
Mondi (MNP) se inkomste vir 6m tot Junie was +37% hoër in € (+5% en -8% vorige twee jaar), en vwVPA €1.290 teenoor €0.707 laasjaar (€0.716 en €0.955 vorige twee jaar): Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R328.25/~2x€1.290xR17.06 = 7.5. Die jaar dividend opbrengs is €(0.41+0.2167)xR17.06/R328.25 -20% = 2.6%. Die aandeelprys was R400.96 en R319.82 die vorige twee jaar. Die prys het opgeskiet voor die resultate.
Glencore PLC (GLN) se inkomste vir die 6m tot Junie was +43% hoër (+32% en -34% vorige twee jaar), en die vwVPA is $0.81 teenoor $0.21 laasjaar ($0.05 en $0.08 vorige twee jaar): Jun22, Jun22.
Sasol (SOL) verwag vir die jaar tot Junie 'n wesens verdienste per aandeel van R42.84 tot R50.74 teenoor R39.53 die vorige jaar, of kern wins R65.21 tot R70.76 teenoor R27.74 laasjaar: senspdf.
Op die internet - Suid Afrika
"A $42-million dam a century in the making could end water shortages for more than half a million Zimbabweans — and win votes for the ruling party in an opposition stronghold that may decide next year’s presidential election" - Twitter. Stem tellery in Zimbabwe word al vir dekades vervals, anders sou Mugabe lank gelede uitgestem gewees het.
"Gauteng PC Lt Gen Elias Mawela has today, 3 August 2022, led yet another operation in Krugersdorp to clamp down on #IllegalMining and disrupt their operations" - SA Police Service, Twitter. Die blankes doen die werk, terwyl die swartes rondstaan?
ABSA (ABG) verwag vir die 6m tot Junie wVPA 1252c tot 1302c teenoor 986.2c 'n jaar gelede: senspdf.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 2 loadshedding will be implemented at 05:00-16:00; then will increase to Stage 4 at 16:00 - 24:00 tomorrow due to the continued shortage of generation capacity" - Eskom, Twitter.
"Due to the shortage of generation capacity, Stage 2 loadshedding will be implemented at 16:00 - 24:00 this afternoon and tomorrow" - Eskom, Twitter. 'n Groot deel van die land is bewolk.
Die 95 oktaan petrol prys inflasie vir Aug is 2477c/1758c = +41% by die kus, en 2542c/1830c = +39% binnelands. Die Rand Brent olie prys was gister +56% duurder as 'n jaar gelede.
What has the DA been doing to fix the electricity crisis? - DA. Die DA se voorstelle is nog meer belaglik as die ANC. Hulle wil sonpanele met R75,000 subsidieer, wat munisipale belasting sal opjaag vir almal. Daar is geen manier waarop huishoudings hulle eie elektrisiteit goedkoop kan opwek nie. 'n Battery van 10kWh wat R60,000 kos, stoor net elektrisiteit vir een dag as 'n huishouding 300kWh per maand gebruik.
JSE (JSE) se inkomste vir die 6m tot Junie was +11% hoër (-6% en +24% vorige twee jaar), en vwVPA 540.2c teenoor 416.5c laasjaar (566.2c twee jaar gelede): Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R108.15/~2x540.2c = 10. Die aandeelprys was R102.85 en R121.71 die vorige twee jaar.
CapCo Capital & Counties Properties (CCO) se inkomste vir die 6m tot Junie was -2.0% laer (-9.2% en -9.1% laer vorige twee jaar), en netto huur inkomste +32% hoër (+17% en -42% vorige twee jaar). Die netto tasbare bate waarde per aandeel is 208.9p teenoor 199p laasjaar. Die vwVPA was 'n verlies van -10.8p teenoor -1.4p laasjaar. Die tussen dividend is 0.8p. Jun22, Jun22.
Telkom (TKG) se 3m inkomste tot Junie was -3.2% laer en bruto wins -15.2% laer: senspdf. Die aandeelprys was alreeds besig om te daal, tot die moontlike MTN aanbod verskyn het.
Royal Bafokeng Platinum (RBP) resultate: Jun22, Jun22.
Massmart (MSM) 26 weke verkope 1.6% hoër (+4.4% en -9.7% vorige twee jaar), en verwag wesens verlies per aandeel van -420.5c tot -450.3c teenoor -298.8c 'n jaar gelede, of voortgesit -409.1c tot -425.7c teenoor -166.0c 'n jaar gelede: senspdf.
Op die internet - Suid Afrika
"Due to the shortage of generation capacity, Stage 2 loadshedding might be implemented at short notice between 16:00 and 24:00 over the next three days" - Eskom, Twitter.
New plans for Eskom’s ‘unsustainable’ debt in South Africa - BusinessTech. Die regering subsidieer Eskom al vir jare. Die onderliggende rede word nie gemeld nie, naamlik die hoë koste van wind en diesel. "The government is planning to cut red tape and reduce regulatory requirements for renewable projects in the country". Dit sal tot gevolg hê dat Eskom minder elektrisiteit verkoop, terwyl die koste dieselfde bly omdat hulle kapasiteit moet handhaaf vir windlose bewolkte dae.
"PRASA initiated Project Ziveze aimed at physically verifying all PRASA employees. With the identification of 3000 employees who could not be verified their salaries were frozen." - Twitter. M.a.w. hulle betaal salarisse sonder enige idee wat die werknemers doen.
"JUST IN: Retired Constitutional Court judge Johann Kriegler intends to appeal the Judicial Conduct Committee (JCC) ruling that ordered him to retract statements about Western Cape Judge president John Hlophe" - Twitter. Dit wys watter bespotting die regstelsel geword.
"A group of foreign nationals, who were fighting to be admitted and enrolled as legal practitioners in South Africa, but lack permanent residency, lost their bid in the Constitutional Court on Tuesday" - Twitter. Belasting betalers se geld word vermors in plaas daarvan die ANC bewind die onwettige immigrante in die eerste plek uitskop.
enX Group Ltd (ENX) voorheen Austro (ASO) dividend: senspdf. Min handel.
Thungela (TGA) Anglo se voormalige steenkool myne, verwag vir die 6m tot Junie 'n wVPA van R66.85 tot 67.45: senspdf. Dan is die prys/verdienste ~ R290.87/~R134.30 ~ 2.2.
MTN (MTN) verwag vir die 6m tot Junie 'n wVPA van 542c tot 581c teenoor 387c 'n jaar gelede (581c 6m maande gelede): senspdf.
Southern Palladium (SDL) kwartaal bedryfs verslag: senspdf. Min handel.
Die ANC se ekonomiese plan kom uit die sitkom Wings: The Really Big Idea - Youtube.
"Delegates to the ANC policy conference have endorsed President Cyril Ramaphosa's economic policy direction." - Twitter. Die ANC se ekonomiese plan was nog altyd die herverspreiding van wat die blankes geskep het. Hulle kan sien daar gaan niks aan in die voormalige swart state en die res van Afrika nie.
Van 15 Sep 2020: "Ramaphosa's economic recovery plan gets the green light from business, labour" - Twitter.
Van 29 Oct 2017: "New economic plan needed to avoid investment strike - Ramaphosa" - Twitter.
"To keep your electricity costs under control, you should use electricity efficiently to avoid moving into the higher consumption block and subsequently the higher rate" - Eskom, Twitter. Dis die eerste keer in die geskiedenis van die mensdom dat 'n koper meer betaal as hulle groter volume koop. Dis ANC logika. Verdeel die huishouding in twee, en sit nog 'n meter in.
ANC wants to regulate Netflix and Disney+ in South Africa - Mybroadband. "In a separate matter, the SABC lodged a Competition Commission complaint against SuperSport in July over sub-licensing restrictions that block the state-owned broadcaster from showing matches on satellite and online streaming services". ANC rassisme is ongrondwetlik. Multichoice betaal belasting omdat hulle behoort te baat by staats dienste. Oorsese uitsaaiers baat nie by staats dienste nie.
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.