Let wel: Die webblad word teen spoed gedoen, en bevat waarskynlik foute.
Sondag 31 Julie 2022
Op die internet - Suid Afrika
"The ANC mulls wealth tax to fund income grant" - Twitter. Die R160,000,000,000 wat uit die ekonomie onttrek word, is geld waarvoor 1 miljoen mense kon gewerk het teen R13,000 per maand. In plaas daarvan gaan meer mense werkloos wees. Die geld word gratis uitgedeel sonder produksie. Dieselfde geld in omloop, en laer produksie lei eenvoudig na inflasie.
Saterdag 30 Julie 2022
Op die internet - Suid Afrika
"The South African town destroyed to make way for a whites-only suburb" - BBC World Service, Twitter. Brittanje is steeds besig om die Afrikaner aan te val.
Terwyl Brittanje die anti-apartheid veldtog gelei het, het hulle nie-blanke immigrasie gestop: National Archives UK: "For the next five years, immigration from colonies remained at no more than 2,000 per year. This increased in 1954 and had reached over 135,000 by 1961. In 1950, the Cabinet considered instigating checks on the movement of non-white people into Britain." .... "However, when the number of West Indians entering the United Kingdom increased after 1954, the Secretary of State for the Home Office, Gwilym Lloyd George, raised the idea of legislation to prevent free movement of colonial immigrants."
Dis ook die rede waarom die Verenigde Koninkryk uit die Europese Unie onttrek het die invloei van nie-blanke vlugtelinge deur die EU.
Transnet to pump R44 billion into ports over the next 5 years – with big plans for Durban - Business Insider SA. Dis standaard ANC beleid moenie reg maak wat bestaan nie, bou nuwe geriewe. Kamerade kan meer geld maak uit die R44,000,000,000 as die lae koste van herstel. Die hawe koste is 'n klein breuk deel van die R2000B jaarlikse uitvoere. Dit sal baie voordelig wees as meer steenkool en yster erts uitgevoer kan word.
"Eskom appoints service providers for its battery energy storage project" - Twitter. Die 1449MWh batterye stoor 2.8 minute van die 31,470MW piek aanvraag.
"Our experience since then has demonstrated that coalition governments are ill-suited to effectively drive development, provide quality services or ensure proper accountability." - Twitter. Die koalisie vennoot wil nie swak bestuur en geld verduistering toelaat nie.
"We need to accelerate the distribution of land to all those who work it and all those who need it, and we need to accompany the provision of land with sustainable and effective forms of support." - Twitter. Belasting betalers moet swart "boere" onderhou, want daar is te veel blanke boere.
MC Mining Ltd (MCZ) was Coal of Africa (CZA) aandeelprys beweging: senspdf.
Mix Telematics (MIX) resultate: Mrt22. Feitlik geen handel.
Anheuser-Busch InBev (ANH) tweede kwartaal tot Junie inkomste +11.3% hoër, en 6m vwVPA $1.41 teenoor $1.21 'n jaar gelede (-$0.59 en $3.01 die vorige twee jaar): Jun22, Jun22.
Hammerson PLC (HMN) se huur inkomste vir die 6m tot Junie was -5.1% laer (-30% en -44% vorige twee jaar), vwVPA 1.3p teenoor 0.3p laasjaar (0.1p en 13.2p vorige twee jaar), en dividend 0.2p: Jun22, Jun22 bladsy 26. Die aandeel prys is R4.45. Dividend: Jun22.
Anglo American (AGL) se inkomste vir die 6m tot Junie was -16.8% laer in $ (+74% hoër laasjaar), en vwVPA $2.99 teenoor $4.17 laasjaar ($0.49 en $1.46 vorige twee jaar): Jun22, Jun22 bladsy 47. Die prys/wins is R561.65/2x$2.99xR16.66 ~ 5.6. Die 6m dividend opbrengs 2090.4292c/R561.65 -20% = 3.0%.
Arcelor Mittal SA (ACL) 6m inkomste +19.3% hoër (2% hoër as drie jaar gelede), en wVPA 271c teenoor 223c die vorige jaar: Jun22, Jun22. Die prys/wins is R6.52/~2xR2.71 ~1.20. Die prys/verkope is R6.52/~2xR19.90 ~ 0.16. Die netto wins marge was 13.6%.
Karooooo (KRO) was Cartrack (CTK), resultate: Mei22. Min handel.
AECI (AFE) se inkomste vir die 6m tot Junie was +31% hoër (+8.8% hoër as 6m gelede), en vwVPA 566c teenoor 509c laasjaar (533c tot Junie 2015): Jun22, Jun22. Die prys/verdienste is R96.55/~2x566c = 8.5. Die prys/verkope is R96.55/~2xR145.0 = 0.33.
AVI (AVI) 6m inkomste +4.3% hoër, en wVPA +5 tot +7% na 524.8c tot 534.8c: senspdf.
Op die internet - Suid Afrika
"Ramaphosa is building a parallel state, he is outsourcing Cabinet responsibilities to task teams. How do you hold these individuals accountable?" - Twitter.
Niemand gaan 'n kragstasie bou tensy Eskom of 'n munisipaliteit waarborg dat hulle al die opgewekte elektrisiteit sal aankoop. Eskom sal 'n fortuin bestee aan elektrisiteit wat nie gebruik sal word nie.
Cashbuild (CSB) verwag vir die jaar tot Junie 'n minimum daling van 30%: senspdf.
Truworths International (TRU) jaar kleinhandel verkope +9.0% of +6.6%: senspdf. Die aandeelprys het in een dag 9.7% gestyg, wat meer is as 'n jaar se groei.
Curro (COH) verwag vir die 6m tot Junie 'n wVPA van 25.9c tot 29.1c of herhalend 23.7c tot 27.1c, teenoor 19.4 die vorige jaar: senspdf. Min handel.
Merafe Resources (MRF) verwag 6m wVPA 34.7c tot 39.3c, teenoor 23.2 'n jaar gelede (43.8c die vorige 6m): senspdf. Die prys/wins is rondom 148c/~74c.
Shoprite (SHP) jaar verkope +9.6% of +11.9%: senspdf. Shoprite se aandeelprys styg 6% na die aankondiging. Nou bly daar 6% oor vir die res van die jaar.
Pick n Pay (PIK) 18 weke tot 3 Julie verkope +10.7%: senspdf.
Kumba (KIO) se inkomste vir die 6m tot Junie was -32% laer (+36% hoër as twee jaar gelede), en vwVPA R36.04 teenoor R72.56 laasjaar (R30.79 vorige 6m): Jun22Jun22. As dit herhaal, sou die prys/verdienste R463.77/~2xR36.04 ~6.4 wees. Die 6m dividend opbrengs is R28.70/R463.77 -20% = 6.2%. Die gemiddelde yster erts prys was $136 x R15.40 = R2094, teenoor 62% yster erts $105.42 x R16.75 = R1766 nou.
Read in full: Ramaphosa on Eskom and the energy crisis - EWN. Die private energie jaag die koste van elektrisiteit op. Die publiek moet vir beide son/wind en steenkool/diesel energie betaal. Bewolkte windstil toestande veroorsaak oorlading van die steenkool kragstasies, wat die probleme vererger in plaas van oplos. In 1994 het Eskom 149,443GWh verkoop, opwek kapasiteit was 37,840MW, en piek aanvraag 24,798MW. Vir die jaar tot Maart 2021 het Eskom 191,852GWh (+28%) verkoop, opwek kapasiteit was 46,466MW (+23%), en die piek aanvraag 31,470MW (+27%).
Anglo Platinum of Amplats (AMS) se inkomste vir die 6m tot Junie was -20% laer (+96% of +155% hoër laasjaar), en toeskryfbare vwVPA R101.29 teenoor R176.16 'n jaar gelede (R25.92 en R28.06 vorige twee jaar): Jun22, Jun22, dividend. As dit herhaal, sal die prys/verdienste R1712.00/~2xR101.29 ~ 8.5 wees. Die prys/verkope is R1211.00/2xR324.80 ~ 1.9. Die wins marge was 31.2%. Die 6m dividend opbrengs is (R41 + spesiale R40)/R1211.00 -20% = 5.4%. Die aandeelprys was R1712.00 en R1433.16 die vorige twee jaar.
Mr Price (MRP) eerste kwartaal kleinhandel verkope +6.4%, en 18.4% vir 3w van Julie: senspdf. Die bydra van verkrygde Power Fashion en Yuppiechef word nie gemeld nie. Die gemelde inflasie koers van 6.3% neem nie in ag dat gebruikers moontlik kleiner of laer gehalte items gekoop het nie.
Tencent (HK 0700) is in die oggend -2.1% laer na HK$325, die laagste vlak sedert Maart, en 'n moontlike voortsetting van 'n dalende patroon.
Op die internet - Suid Afrika
"#POWERALERT1. Electrical faults tripped five generating units at Kriel Power Station this morning, removing 2 000MW from the system. Loadshedding may be implemented at short notice should further capacity losses occur" - Eskom, Twitter. Daar is 1018MW + 17,022MW = 18,040MW buite werking, teenoor Vrydag se 3693MW + 14,261MW = 17,954MW.
"Taxi drivers in South Africa blocked traffic in Durban on Monday morning. Drivers are protesting record high petrol prices that have doubled their operating costs. Take a look" - Steve Hanke, Twitter.
“The newly elected ANC leadership in KZN is a HORROR for South Africans, it’s darkness for the people of KZN. The leadership appointed is WORST then the previous one. These people are spineless and they worship money.” - Twitter.
Sondag 24 Julie 2022
Op die internet - Suid Afrika
"Our focus must therefore be on the implementation of the radical transformation of our economy and society, as set out in the National Development Plan, #ANC54 resolutions and our 2019 Election Manifesto." - Ramaphosa, Twitter. Radikale Ekonomiese Transformasie (RET) behels die afneem van die oorblywende blanke bates. Dis 'n erkenning dat die swartes niks op hulle eie kan skep nie. Hulle kan net oorneem wat ander mense geskep het, soos die Zoeloe impies wat ander stamme aangeval het om hulle vee te steel.
Saterdag 23 Julie 2022
Op die internet - Suid Afrika
Internet dienste soos Tubi.tv en Roku is nie meer in Suid Afrika beskikbaar nie. Dis seker as gevolg van die nuwe wetgewing onder die ANC bewind, die onderdrukkers van vryheid: South Africa has introduced new internet censorship laws – what you should know - BusinessTech: "All online distributors will be required to register with, and submit all content to the FPB for classification".
Die wet bevat 'n beskrywing van "seksuele gedrag"’ met die liggaams organe wat betrokke is.
"In this week's inflation roundup, #Argentina is in 5th place." - Steve Hanke, Twitter. Volgens hom is Suid Afrika se jaar inflasie 35%, nie die amptelike 7% nie.
"POWER ALERT 1. Stage 1 loadshedding will be implemented at 16:00 – 24:00 this evening. Loadshedding will then be suspended as the system has sufficiently recovered" - Eskom, Twitter. Daar is 3693MW + 14,261MW = 17,954MW buite werking, teenoor 4501MW + 16,320MW = 20,821MW op 14 Julie, en 3384MW + 18,319MW = 21,703MW op 3 Julie.
"Every South African citizen has the right to adequate housing and we are working tirelessly to ensure that people live in a safe place in peace and dignity." - City of Joburg, Twitter. Wie betaal daarvoor? Munisipale belasting word verhoog, wat werkloosheid verhoog, pryse opjaag, en armoede vergroot. Die begunstigdes van die gratis dienste betaal daarvoor deur stygende pryse op ander goedere. Lewens standaarde kan nie verbeter word met gratis of gesubsidieerde dienste nie. Dit kan slegs gedoen word deur te werk daarvoor.
"Former Post Office CEO Mark Barnes said at the heart of South Africa's economic problems was the government's unwillingness to trust the executives in appointed." - Twitter. Almal kan sien dis die gevolg van regstellende aksie.
"Nigeria’s federal revenues in first months of 2022 were less than its debt service (and that’s before it spent on wages etc, less than on debt). “the federal government’s total revenue for the period was N1.63 trillion, while debt service gulped N1.94 trillion” " - Twitter.
Donderdag 21 Julie 2022
Aandele - Suid Afrika
Anglo Platinum of Amplats (AMS) verwag 'n 6m wVPA van R87.45 tot R106.46, teenoor R176.46 laasjaar: senspdf, produksie: senspdf. Die aandeelprys het alreeds van 'n R2525 piek in Maart na R1190 getuimel. Om 'n handels verklaring uit te reik nadat die aandeelprys alreeds geval het, is 'n vermorsing van tyd.
"48,7L petrol vir R12,38 in 1977. 48,7L petrol vir R1,281.30 in 2022" - Twitter. Dit is inflasie van 10.9% per jaar. Volgens die Rand se verswakking en VSA geld voorraad groei, was nominale inflasie 12.4% per jaar sedert 1994, en 15.5% die laaste tien jaar. Teen laasgenoemde tempo, kan dit oor 32 jaar R130,000 kos om 'n tenk vol te maak.
Die rede vir die hoë inflasie is geld drukkery (+7.29% in Mei), en geld wat die ANC bewind uit die ekonomie onttrek, waarvoor mense kon gewerk het, en wat dan uitgedeel word as gratis voordele sonder dat gewerk word.
Woensdag 20 Julie 2022
Aandele - Suid Afrika
Tsogo Sun Hotels (TGO), voorheen deel van Tsogo Sun (TSH), voorheen Southern Sun Hotels, skeiding en naams verandering: senspdf. Min handel.
Metair (MTA) bedryfs opdatering: senspdf. Min tot baie handel.
Arcelor Mittal SA (ACL) verwag 'n 6m wVPA van R2.61 tot R2.81 teenoor R2.23 'n jaar gelede: senspdf. Dan is die prys/wins rondom 657c/~542c ~ 1.2.
Southern Palladium (SDL) boorwerk: senspdf. Min handel.
Nedbank (NED) verwag 'n 6m wVPA van 1333c tot 1388c teenoor 1084c 'n jaar gelede (1411c in 2019): senspdf. As die jaar dividend teen dieselfde tempo groei, kan dit ~R15/R209.20 -20% = 5.7% wees.
Op die internet - Suid Afrika
Suid Afrika se ontvanger van inkomste ABID (Apartheid Buit Insameling Diens) dreig belasting betalers met eposte getitel "FINAL REQUEST TO REVISE INCOME TAX RETURN OR SUBMIT RELEVANT MATERIAL". Hulle maak die aanname dat belasting betalers 'n vals inkomste opgawe indien, en dreig hulle met boetes en kriminele vervolging as hulle nie 'n gewysigde opgawe indien nie. Die dreigbriewe word naamloos gestuur vanaf noreply@sars.gov.za, soos 'n georganiseerde misdaad sindikaat wat slagoffers afpers.
"If you fail to submit the supporting documents on or before the due date an adjusted assessment will be completed and you will not be able to object or appeal this assessment".
"Failure to provide the requested relevant material or return may also result in SARS issuing a revised assessment by adjusting the income declared or disallowing the expenditure in respect of which we requested the relevant material. In addition, understatement penalties under Chapter 16 of the TA Act maybe imposed and criminal prosecution may be instituted for failure to submit relevant material or return as requested".
"DA wants ministers to pay back money spent on generators" - Twitter.
"Zapiro's cartoon published @dailymaverick on Sour note @NathiMthethwaSA" - Twitter.
"President Cyril Ramaphosa says government has given R55-billion to support the growth of black industrialists over the last 11-years." - Twitter. Normaalweg moet besighede geld leen of aandele aan beleggers verkoop. Wat kry die publiek in ruil vir die R55,000,000,000 of R2000 per huishouding wat die ANC bewind uitdeel?
Tongaat Hulett (TON) opheffing van verhandeling: senspdf. Dis hoe dit uiteindelik met baie besighede in Suid Afrika sal gaan weens die ANC se vernietiging van die ekonomie.
"Will there be any life left in SA when we take it back from the ANC in 2024?!" - Twitter.
"Passenger rail in SA is DEAD. It's been dead since Covid. It's not coming back. Biggest wholesale destruction of national rail infrastructure ever witnessed. Even Nazi Germany that had the heck bombed out her rail toward end of WW-II never witnessed this level of destruction." - Twitter.
"Eskom se planne om jou met R938 per maand te beboet as jy self krag opwek is irrasioneel en onwettig. Sien julle in die hof!" - Twitter.
Why MTN wants, no, needs Telkom - Moneyweb. Vodacom en MTN kan sien hulle verloor besigheid weens die oorgang na glas vesel.
Naspers (NPN) was +4.3% hoër na R2558.79. Tencent (HK 0700) was +2.3% hoër na HK$332.60.
Telkom (TKG) het -4.4% na R40.38 teruggeval. Die laaste wins per aandeel was R5.57, en netto bate waarde R67.30.
Op die internet - Suid Afrika
"R630m from @UIFBenefits left South Africa after a R1.37bn investment in #BountyBrands, and then bankrolled a R530m dividend paid to offshore accounts." - Twitter.
"#Loadshedding schedule for 18 July – 25 July 2022" - Eskom, Twitter.
Die transformasie na arm Afrika land kan nie gekeer word. Die ANC het die proses versnel deur die bekwame blankes, wie alles geskep het, te vervang deur regstellende aksie weens die valse aanname dat alles sou bestaan sonder die blankes. Die oorblywende blanke bevolking word waarskynlik ouer. Die 2011 sensus data kan nie op Stats SA se webwerf gevind word nie, maar wel 'n skakel daarna op die internet: Statssa. Die dokument wys nie die blankes se ouderdom verspreiding nie. Die blankes se mediaan ouderdom het gestyg: 33 jaar in 1996, 35 jaar in 2011 en 39 jaar in 2011. As die patroon voortduur kan dit 43 wees in 2022. Dit beteken daar is net soveel mense bo 43 jaar as onder 43 jaar.
Volgens hulle statistiek was daar in 2001 2.15M blankes ouer as 35 jaar, en tien jaar later in 2011 was daar 2.30M blankes ouer as 39 jaar. Dit lyk onwaarskynlik dat daar meer blankes sou wees wie 4 jaar ouer is. Geen statistiek wat die ANC bewind uitbring, is geloofwaardig nie. Die grafiek onder wys hoe die blankes skielik toegeneem het in 2011 volgens die statistiek diens. Volgens Statista het 915,000 Suid Afrikaners tot 2020 geëmigreer.
Saterdag 16 Julie 2022
Op die internet - Suid Afrika
"Eskom will implement stage 2 loadshedding between 16:00 and 24:00" - Eskom, Twitter. Die land is wolkloos. Wag tot dit weer bewolk is.
Eskom het in 1994 elektrisiteit van 149,443GWh verkoop vir R15,417M, aan 1.207M kliente, en personeel was 39,760. In 2021 was verkope 191,852GWh teen R204,326M, aan 6.857M plaaslike kliente, en personeel 44,772. Die prys van elektrisiteit het opgegaan van R0.1032/kWh na R1.065/kWh, wat net 8.7% per jaar is, minder as inflasie volgens die Rand se val. Die kliente het baie toegeneem. Party van hulle het nie betaal nie. Munisipaliteite het Maart 2021 R35,300M geskuld.
Eskom se inkomste is te min om uitgawes te dek. NERSA beperk Eskom se tariewe, sodat hulle 'n verlies maak. Die verliese het baie vergroot die laaste drie jaar seker weens die duur hernubare energie. Eskom leen óf meer geld, óf die regering subsidieer hulle deur aandele te koop: 2021 regering R56B, 2020 regering R49B, 2019 leen R63.3B meer + regering R23B. Elke R50B subsidie van die regering is R2870 per huishouding per jaar. Eskom se skuld van R401,826M teen Maart 2021 is R23,000 per huishouding.
"This is how the ANC thinks about its loss of big metros in Gauteng. It’s all about the money they could have looted - not service delivery, unemployment or poverty." - Twitter. "... we won't have the levers to exploit the state for the advancement of the national democratic revolution".
Vrydag 15 Julie 2022
Aandele - Suid Afrika
Adcock Ingram (AIP) verwag meer as 20% wVPA groei: senspdf. Min handel.
Royal Bafokeng Platinum (RBP) verpligte aanbod: senspdf. Die nimmereindige aanbod terwyl edelmetaal pryse daal.
Telkom (TKG) oorname aanbod van MTN (MTN): senspdf, senspdf. Telkom se aandeelprys het opgeskiet. MTN se aandeelprys het ook opgegaan. Dit behoort te val. Hulle sal 2x tot 3x gister se prys van R33.52 moet aanbied. Telkom se laaste verkope was -1.1% laer. MTN s'n +1.3% hoër. Beide maatskappye kwyn weg teen inflasie rondom 15%.
"If MTN ever pulls out of this deal, it will be the first time anyone has successfully cancelled something with Telkom" - Twitter.
Tongaat Hulett (TON) tydelike opheffing van verhandeling: senspdf.
Richemont (CFR) kwartaal verkope +20% hoër (41% hoër as Maart 2019): senspdf
Tencent (HK 0700) het in die oggend -2.3% gesak na HK$327.40. Dis dieselfde as 25 April. Dit het nog nie teruggekeer na 'n dalende patroon nie. Die volgende resultate is rondom 15 Aug.
"Rio Tinto $RIO which handed down a quarterly update this morning, is down 3.3%. The iron ore price fell by close to 5% over the past day. $BHP -3.8% & $FMG -5.7%." - Twitter.
Fondsbestuurders het op televisie Transaction Capital (TCP) opgepraat tot 'n piek van R52. Dit het teruggeval na R36.
Op die internet - Suid Afrika
"Loadshedding will be implemented at Stage 2 only during the evening, from 16:00 - 24:00 on both Saturday and Sunday. It is anticipated that Stage 2 loadshedding will also be implemented during the evening peak of 16:00 - 24:00 throughout next week." - Eskom, Twitter.
Mercedes-Benz SA opposes government electric vehicle subsidies - Moneyweb. Naamsa: "Import duties on vehicles and automotive components are set at 25% on light vehicles and 20% on original equipment components. A preferential agreement results in imported vehicles from the EU paying only 18% duty." Voertuie word van Asië ingevoer.
Coronation Fund Managers (CML) bates onder bestuur R580B: senspdf. Teenoor R630.4B 'n jaar gelede.
Pan African Resources PLC (PAN) bedryfs opdatering: senspdf.
Die Omnia (OMN) aandeelprys daal sedert 1 Junie. Die gewone en spesiale dividend opbrengs cum 26 Julie is nou R8/R67.11 -20% = 9.5%. Ander maatskappye met moontlike groot dividend opbrengs in die komende maand is African Rainbow Minerals (ARI), Exxaro (EXX), Kumba (KIO), Thungela (TGA). Accelerate Property Fund (APF) se dividend opbrengs cum 19 Julie is 21.98051c/125c = 17.6%. Lewis (LEW) se 6m dividend opbrengs cum 19 Julie is R2.18/R49 - 20% = 3.6%.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 4 loadshedding will be implemented at 16:00 – 24:00 this evening and Stage 3 for Friday, with lower stages of loadshedding implemented through the weekend." - Eskom, Twitter. Daar is 4501MW + 16,320MW = 20,821MW buite werking, teenoor 3384MW + 18,319MW = 21,703MW op 3 Julie.
"Eskom may need to borrow an extra R45 billion to purchase diesel and pay inflation-beating salaries to workers, according to S&P Global Ratings." - Twitter. Dis R2600 per huishouding (17.42M in 2020). Die skuld sal later in regerings aandele omskep word sodat belasting betalers daarvoor betaal.
Die ANC bewind se huidige skuld word nie verklaar nie. Volgens die begroting is dit R4700B vir 2022/23, of R270 000 per huishouding. Omtrent 70% is te arm om belasting te betaal. In 2020 was daar 22.9M belasting betalers, waarvan net 6.3M belasting opgawes sou ingedien het. Die ANC bewind het skuld aangegaan om voordele aan hulle volgelinge uit te deel, waarvoor hulle nie kan betaal nie.
Woensdag 13 Julie 2022
Aandele - Suid Afrika
Naspers (NPN) het -6.4% na R2462 geval.
Op die internet - Suid Afrika
"Loadshedding will continue to be implemented at Stage 3 until midnight. No longer Stage 4 as previously communicated. Furthermore, the overnight load shedding at Stage 2 will be reduced to Stage 1 from 00:00-05:00. Load shedding for Thursday remains as previously communicated." - Eskom, Twitter.
"The DA rejects the Minister of Sports, Arts and Culture, Nathi Mthethwa’s newest hare-brained scheme to establish a National Philharmonic Orchestra to the tune of R30 million for the first year alone. Mthethwa has learned nothing from his R22 million flag." - Twitter.
Die Rand goudprys is R27,690/ons. Volgens die lang termyn grafiek is dit naby 'n steunvlak van R26,000 Bigcharts.
Op die internet - Suid Afrika
Load shedding: Some animals are more equal than others - Moneyweb. "Most South Africans must brace themselves for at least another 10 days of intense load shedding, but in Bryntirion Estate the lights will stay on. This is the small suburb where the official residences of the president, his deputy and many ministers are situated."
"Stage 3 loadshedding will be implemented at 05:00 – 16:00 on both Wednesday and Thursday, with lower stages of loadshedding implemented through the week." - Eskom, Twitter.
Van 22 Sep 2020: IRP’s wind component could trigger yearly investments of R40bn, create 144 000 jobs by 2030 - Engineering News. Dis 'n voorbeeld van die onsin wat hulle publiseer. "... create 144 000 fulltime jobs by 2030". Eskom het 42,749 werknemers (Maart 2021). "Denmark, which is home to companies such as Vestas, has the highest penetration of wind globally, standing at about 47%". Afhangende van hoeveel wind krag uitgevoer word, was wind 13% tot 45% in 2020. Kapasiteit word net 30% benut, teenoor meer as 60% vir VSA steenkool kragstasies, wat beteken dat kapasiteit meer as 2x kos. "....14.4 GW of new wind ....". As die wind 25% van die tyd waai, kan dit 'n wisselvallige 31,500GWh lewer, teenoor Eskom se 190,000GWh steenkool opwekking.
Maandag 11 Julie 2022
Aandele - Suid Afrika
Die meeste JSE aandele was vandag laer weens indeks verkope, ongeag die afsonderlike omstandighede van elke maatskappy. Die duur aandele is in die VSA.
Tencent (HK 0700) was in die oggend -3.4% laer na HK$340.
China Iron Ore Inventory - Macromicro. Die yster erts prys het in 2016 getuimel met 'n klein daling in China se voorraad. China se voorraad en die yster erts prys gaan sywaarts.
Op die internet - Suid Afrika
"BREAKING: The South African GP at Kyalami is CONFIRMED for 2023. Formula 1 and DHL have signed a 5-YEAR contract. Formula 1 will return to South Africa after nearly 30 years since the last Grand Prix." - Twitter.
"Tickets are most likely going to cost around 5000 South African Rand, which is around 300 Euros" - Twitter.
"Over the past two weeks, we have been working with the relevant Ministers and senior officials on a range of additional measures to accelerate all efforts to increase our electricity supply." - Cyril Ramaphosa, Twitter. Hy kan nie die probleem oplos nie, want hy is die probleem. Hernubare energie is een van die redes vir beurtkrag. Wanneer dit bewolk is, of die wind ophou waai, het Eskom te min krag, en kragstasies word oorlaai.
"I have proposed a 10-point action plan that could be immediately implemented by national gov to start solving the energy crisis" - Twitter. Twak, dis die onafhanklike krag produsent en sonkrag wat beurtkrag veroorsaak. Steenkool is baie goedkoper as gas.
"The newly elected Gauteng Provincial Executive Committee members include former Presidential Spokesperson, Khusela Diko and former Health MEC in Gauteng, Bandile Masuku. They were both implicated in the multi-million Rand PPE tender scandal in 2020." - Twitter.
"The ANC’s largest region in the country is going to push for its chairperson, Zandile Gumede, to be elected as the party’s new leader in KwaZulu-Natal, despite more than 2 000 fraud charges having been laid against her." - Twitter.
"Stage 4 loadshedding will be implemented on Sunday afternoon, with varying stages of loadshedding implemented during the week." - Twitter. Die krag onderbrekings gaan volgende week voort. Die situasie verbeter nie.
Vrydag 8 Julie 2022
Aandele - Suid Afrika
Naspers (NPN) het -6.4% geval na R2672.12. Platinum myn aandele het opgeskiet. Die palladium prys het opgeskiet gedurende NYMEX ure na $2090/ons.
Volgens Matthey se mark verslag van Mei 2022, was vir die jaar 2021:
Platinum aanbod 6.197 Mons (SA 4.611 Mons), en aanvraag 5.093 Mons, met beleggings -28 kons.
Palladium aanbod 6.794 Mons (SA 2.652 Mons, Rusland 2.689 Mons), en aanvraag 6.734 Mons, waarvan beleggings 17 kons. Voertuig gebruik was 8.34 Mons. Die palladium prys is afhanklik van Rusland se uitvoere, en aantal voertuie verkoop. Stygende rentekoerse is sleg vir voertuig verkope.
"The minisubstation (similar to this in Pic) was installed on Monday this week in Klipfonteinview near Rabie Ridge to help alleviate outages caused by overloading in the area. It was waiting to be commissioned and switched on when it was stolen last night." - Twitter.
Trellidor (TRL) senspdf. "... the Company was ordered to reinstate 42 employees ..."
Prosus (PRX) is op na 'n prys/verdienste van R1126.74/$1.93xR16.60 = 35, en Naspers (NPN) na R2664.99/$4.79xR16.60 = 34. Die aandeelpryse het die skerp val in Januarie omgekeer. Spekulante jaag die aandeelpryse op en af.
"Do you want to know why sneakers/tekkies are so expensive in South Africa ? Try 30% import tax and 15% VAT on top of that." - Twitter.
"High failure rate of mini-substations and transformers in Gauteng result in equipment shortages" - Eskom, Twitter.
South Africa approves $8.5 billion (~R143B) plan to move away from coal - BusinessTech. Ramaphosa is nog nie klaar met die vernietiging van elektrisiteits verskaffing nie. As dit 'n belegging is, moet Suid Afrika dit seker met rente terugbetaal. Volgens Wikipedia was alreeds R209.7B in die Hernubare Energie Onafhanklike Krag Produsente Verkrygings Program belê vir 3922MW se kapasiteit. As die wind of son 25% van die tyd beskikbaar is, kan dit 34,000GWh per jaar lewer. Eskom het vir die jaar tot Maart 2021 net 13,500GWh van die Onafhanklike Produsente gekoop, wat 6% van Eskom se verkope was. Eskom het R2.28/kWh vir die onafhanklike krag betaal, teenoor R0.421 vir steenkool, en elektrisiteit verkoop vir R1.11/kWh. Die nuwe belegging gaan tariewe opjaag, en dalk 10% van Eskom se elektrisiteit verskaf.
Nampak (NPK) skuld: senspdf. Terwyl die opbrengs vir aandeel houers, van 2x35.9c/234c = 30.6%, meer is as die rentekoers op skuld van 8.8% maak dit nie sin om meer aandele uit te reik nie. Die aandeelprys moet R8.14 wees om gelyk te breek.
Die yster erts prys het na $114.45 geval. Die steunlyn is by $100, en die gemiddelde prys lyn is rondom $120.
Die platinum myne aandele het gister gestyg vir onbekende redes. Die platinum prys het na $895/ons geval, af van 'n $1172 spits op 9 Maart. Dit word deur die Rand bepaal. Die palladium prys val trapsgewys. Dit is $1970/ons, teenoor 'n spits van $3272/ons op 9 Maart. Die kort termyn steunlyn is by $1600, en die langtermyn steun by $800.
Die goudprys het na $1767.70 geval. Die prys is wisselvallig en onvoorspelbaar. Lang termyn steun is by $1420/ons.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 5 loadshedding will be implemented on Wednesday and Thursday afternoons, with varying stages implemented for the rest of the week" - Twitter.
"Eskom and labour unions reach agreement on wage talks" - Twitter. Dis die minste van Eskom se probleme. Die internasionale steenkool prys is 10x meer as wat hulle betaal.
Die 95 oktaan petrol prys inflasie vir Julie is 2609c/1667c = +57% by die kus, en 2674c/1739c = +54% binnelands. Die Rand Brent olie prys was gister +71% duurder as 'n jaar gelede.
"Loadshedding schedule for 3 July to 8 July 2022." Eskom, Twitter. Dit word so ingewikkeld dat mense net gaan sit en wag om te kyk of die krag afgaan.
"Stage 6 loadshedding will be implemented on Monday afternoon, with varying stages of loadshedding implemented during the week." Eskom, Twitter. Dis 3384MW + 18,319MW buite werking, wat 47% van Eskom se Maart 2021 kapasiteit van 46,466MW is. Dieselfde as die 48% in April, wat net vlak 2 beurtkrag vereis het. Waarom vlak 6 beurtkrag nou? Dalk die koue. In 3 maande was geen vordering gemaak nie.
Saterdag 2 Julie 2022
Aandele - Suid Afrika
Spekulante verkoop myn aandele weens ekonomiese verswakking, maar op die langtermyn oorheers inflasie die wisselvallige erts pryse. Kumba (KIO) se verkope sedert 2003 het 13.7% per ton per jaar gestyg. In 2003 was die wins per aandeel R2.62, en laasjaar R103.35. Produksie het 36% oor die tydperk styging. Wins sedert Junie 2003: 262c 193c, Des 2004: 255c 763c 958c R22.75 R21.71 R44.54 R52.99 R37.91 R48.0 R34.26 R11.82 R27.11 R30.26 R30.06 R50.73 R70.83 R103.35. Die aandeelprys is R511.07. Hoe ver die wins kan val is onseker, maar winste sal jare van nou hoër wees weens inflasie.
Op die internet - Suid Afrika
Die hoof uitvoerende beampte van Eskom was al baie keer vervang. Dit het nie die probleem opgelos nie. Die staatspresident is nêrens te vinde nie. In 'n demokrasie sou parlement al lankal die regering uitgestem het. In Suid Afrika is parlementslede stringpoppe van die politieke partye. Parlement dien geen doel nie.
Massmart (MSM) raad verander: senspdf. Skuif dek stoele rond op die Titanic.
Die Rand yster erts prys vir die eerste 6m was rondom ~$140 x R15.41 ~ R2160, teenoor African Rainbow Minerals (ARI) se $116 x R15.02 = R1742 (Kumba R1594) die vorige 6m, en R2770 (Kumba R3199) die 6m 'n jaar gelede. African Rainbow Minerals se wins per aandeel was R19.68 die vorige ses maande, en R40.611 die 6m 'n jaar gelede. As hulle die erts by die hawe kon kry, behoort die wins meer as R20 te wees. Die 6m dividend was R12 en R20. Die aandeel prys is R211.50.
Kumba (KIO) se aandeel prys is R521.84, teenoor 'n dividend van R30.79 die vorige 6m, en R72.56 vir die 6m 'n jaar gelede.
ArcelorMittal South Africa (ACL) teen R5.66 het teruggeval na die laaste wins per aandeel van 615c.
Die goudprys vir die eerste 6m was rondom R1000/g, teenoor Pan African Resources PLC (PAN) se R872.2/g die vorige 6m, en R975.2/g vir die 6m 'n jaar gelede. Die wins per aandeel was $0.0239 ~R0.393 vir die vorige 6m, en $0.0176 ~R0.290 vir die 6m 'n jaar gelede. Die aandeel prys is 383c.
Op die internet - Suid Afrika
"Due to lower than anticipated demand, Stage 4 loadshedding will continue to be implemented until 22:00. Loadshedding will then be reduced to Stage 2 at 22:00 until 07:00 for both Saturday and Sunday" - Eskom, Twitter.
"Overnight we have replenished our emergency reserves sufficiently to not require Stage 6 Loadshedding during the morning. However, Stage 6 Loadshedding will be implemented from 16:00-22:00 so as not to deplete these reserves any further. Stage 4 is being implemented until 16:00." - Eskom, Twitter.
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.