Hudaco (HDC) se omset vir die 6m tot Mei was +11.8% hoër (+28% en -17% vorige twee jaar), en vwVPA 800c teenoor 686c die vorige jaar (195c en 526c twee jaar voor dit): Mei22, Mei22. Min handel.
Alviva (AVV) (voorheen Pinnacle) oorname aanbod teen R25: senspdf. Dis 'n prys/wins van R25/~2x277.9c ~4.5. Hulle kon in 2020 dit vir R4.10 gekoop het.
PBT Group (PBG) voorheen Prescient (PCT) resultate Mrt22. Baie min handel.
Sibanye Stillwater (SSW) wil 80% van Keliber koop, wat lithium vir batterye produseer: senspdf.
Exxaro Resources (EXX) se uitvoer steenkool prys vir die 6m tot Jun was $270 per ton teenoor $151 die vorige 6m: senspdf.
Op die internet - Suid Afrika
Vloeibare petroleum gas kos R34.72/kg by die kus. Die energie inhoud is 46.1MJ/kg = 12.8kWh/kg. Vir verhittings doeleindes is dit R2.71/kWh. Gas kook plate is omtrent 40% doeltreffend, wat die koste R6.78/kWh maak. In Europa is die prys ook rondom R33/kg.
Elektrisiteit beskikbaarheid word al erger. Die netwerk kan heeltemal faal. Verval begin stadig, en gaan dan al vinniger. Na dekades van hoë inflasie weens gratis dienste, staats poste vir kamerade wat niks doen, toelaes en stygende belasting, het werker weerstand begin.
"Due to the continued unlawful strike Stage 6 loadshedding will be implemented at 14:00 until midnight. Stage 6 will again be implemented from 05:00 until midnight on Friday." - Twitter.
"ESKOM LIVE | NUM and Numsa members reject 7% wage offer" - Twitter. Beurtkrag is die gevolg van ANC regstellende aksie, wetteloosheid en inflasie.
Die Rand was geweldig wisselvallig sedert die ANC oorgeneem het. Niks word gedoen om die Rand te beskerm nie, volgens die grondwet: "Die hoofoogmerk van die Suid-Afrikaanse Reserwebank is om in die belang van gebalanseerde en volhoubare ekonomiese groei in die Republiek die waarde van die geldeenheid te beskerm". Net oor die laaste paar jaar het dit tussen R13.43 en R17.71 gewissel.
"As previously communicated, Stage 6 loadshedding will regretfully be implemented at 16:00 until 22:00 this evening. Stage 4 will then continue to be implemented until midnight and on Thursday." - Twitter.
Joburg schools in for huge rates shock - Moneyweb. "In terms of the City of Joburg’s current rates policy, schools, colleges and universities are classified in a special “education” category rated at 0.25% of what owners of residential properties have to pay."
Consumer confidence in South Africa drops to historic lows: index - BusinessTech. Volgens die ANC is die ekonomie nominaal (blou) weer op koers asof niks gebeur het nie. Die rede vir die langtermyn styging is geld skepping (rooi). Sedert 2005 het minder van die geld geskep (rooi) ekonomiese uitset gelewer (blou).
Volgens die vervalste inflasie syfer, is die reële ekonomie weer terug waar dit in 2019 was:
Dinsdag 28 Junie 2022
Aandele - Suid Afrika
Hudaco (HDC) handels verklaring: senspdf. Min handel.
Accelerate Property Fund (APF) se inkomste vir die jaar tot Maart was -1% laer, vwVPA 42.19c teenoor -5.0c die vorige jaar, en jaar dividend 21.98051c: Mrt22, Mrt22. Die aandeelprys is 115c. Min tot baie handel.
Tencent (HK 0700) is in die oggend -4.6% laer na HK$361.40.
Op die internet - Suid Afrika
"Iran has applied to join the BRICS group of major emerging economies, which includes China, Russia, and India, Reuters reported on Tuesday, a move that would help to secure an alternative alliance to the West." - Twitter.
Die elektrisiteit netwerk kan heeltemal afgaan, weens oorlading wanneer alle huis toerusting aankom na 4 uur. Dis nou 8 jaar nadat Ramaphosa in beheer was van Eskom se omkeer: Ramaphosa to oversee Eskom, SAA turnaround. Die onbekwame idioot is steeds in beheer.
"Eskom will implement loadshedding as follows:
Tues, 28 June 2022: Stage 6 from 16:00 - 22:00
Tues, 28 June 2022: Stage 4 from 22:00 - 00:00
Wed, 29 June 2022: Stage 2 from 00:00 - 05:00
Wed, 29 June 2022: Stage 4 from 05:00 - 16:00
Wed, 29 June 2022: Stage 6 from 16:00 - 22:00" - Twitter.
"Due to unlawful industrial action, Stage 6 loadshedding will regretfully be implemented at 16:00 until 22:00 this evening. Stage 4 will then continue to be implemented until midnight." - Twitter. Die ANC was die afgelope 28 jaar soos toeskouers. Hulle het die blankes se poste oorgeneem, en die salarisse verdien om niks doen nie.
Volgens Prosus se jaar verslag: "With the support of Tencent Holdings Limited, Prosus has removed all restrictions on the sale by Prosus of the ordinary shares in Tencent and will begin selling small amounts of Tencent shares regularly, in an orderly manner, while concurrently purchasing Prosus ordinary shares N and Naspers N ordinary shares as long as the discount to net asset value is at elevated levels." Hulle aandele in Tencent is 28.9% x 9622M x HK$378.20 x €0.1205 = €126.7B werd. Die uitgereikte aandele in Prosus is 1506.7M x €61.41 = €92.5B werd.
Die wins uit Tencent is $6273M, terwyl die res $1232M verlies maak. Die netto wins van $5041M is $3.35 per Prosus aandeel. As hulle byvoorbeeld 10% van hulle Tencent aandele verkoop, kan hulle 206.3M Prosus aandele terugkoop, wat die uitgereikte aandele na 1300.4M verminder. Die wins uit Tencent sou met 10% verminder na $5646M. Saam met die $1232M verlies sou die netto wins $4414M wees, wat $3.39 per verminderde Prosus aandeel is. Dit sal basies geen verskil maak aan die wins nie, en die aandeel prys behoort dieselfde te bly.
"TakeALot loss of R111 million is still not even half of what the CEO/CFO of Prosus earn." - Twitter. Hulle doen niks om die Naspers aandeel prys te lig nie, maar verryk hulself.
Accelerate Property Fund (APF) verwag vir die jaar tot Maart uitkeerbare inkomste per aandeel van 18c tot 22c: senspdf. Min handel.
Kap Industrial Holdings (KAP) bedryfs opdatering: senspdf.
Invicta (IVT) se inkomste is +15% hoër (-38% laer laasjaar), en vwVPA 320c teenoor 307c of voortgeset 167c die vorige jaar: Mrt22, Mrt22. Min handel. Die aandeelprys is nou R29.50 teenoor R26.14 'n jaar gelede, en het in 2020 tot R4.07 geval.
PPC (PPC) se inkomste vir die jaar tot Maart was +10.5% hoër (-12.7% laer laasjaar), en vwVPA was -13c waarvan -3c voortgeset, teenoor -15c of voorgeset 2c die vorige jaar (27c twee jaar gelede): Mrt22, Mrt22. Die prys/verkope is 301c/640c = 0.47.
Prosus NV (PRX) (AMS: PRX) se inkomste vir die jaar tot Mrt was +34% hoër, en vwVPA $1.93 teenoor $3.51 die vorige jaar ($1.68 en $2.31 twee jaar voor dit), of kern $2.36 teenoor $2.91 die vorige jaar ($2.03 twee jaar gelede): Mrt22, Mrt22. Die prys/verdienste is R879.53/$1.93xR15.82 = 29. Die aandel prys was R1412.57 'n jaar gelede.
Naspers (NPN) se $ inkomste vir die jaar tot Maart was +34% hoër, en vwVPA $4.79 teenoor $9.33 die vorige jaar ($4.87 en $8.46 twee jaar voor dit), of kern $6.37 teenoor $7.77 die vorige jaar ($6.37 en $6.73 twee jaar voor dit). Mrt22, Mrt22. Die prys/verdienste is R1912.77/$4.79xR15.83 = 25. Die aandeelprys was R3050.17 'n jaar gelede.
Naspers (NPN) ontslae raak van JD.com aandele: senspdf.
Die yster erts prys (62%) is $129.71. Steun is by $100, en sal seker rondom $120 bly. Weens die verswakking van die dollar, behoort die prys in dollar in die toekoms te styg.
Tencent (HK 0700) het die herstel voortgesit in die oggend, na HK$400.20, en later na $376.40 geval seker weens Prosus se resultate. Prosus het 2% van Tencent verkoop en besit nou 28.9%.
"Unlawful industrial action at various Eskom power stations has impacted planned maintenance and repairs, and at some stations the full complement of workers have not reported for duty. As a result, Stage 4 loadshedding will regretfully continue to be implemented" - Twitter. Die regering herstel nie orde nie, want Ramaphosa het geen benul wat aangaan om hom nie.
"So day 3 of not a single drop of water in our taps... Loadshedding twice a day for 2 and a half hours and some days even 'local reduction' which is an additional 2 or 3 hours without power." - Twitter.
Van 6vm tot 8vm vanoggend was die krag af, wat beteken dat Eskom steeds op Vlak 4 beurtkrag is. Die krag was weer af tussen 9vm en 10vm. Dit lyk of die elektrisiteits netwerk oorlaai word, of iets gereeld beskadig word.
Vrydag 24 Junie 2022
Aandele - Suid Afrika
PBT Group (PBG) voorheen Prescient (PCT) handels verklaring: senspdf. Baie min handel.
Steinhoff NV (SNH) se inkomste vir die 6m tot Mrt was +14.6% hoër (-17.5% laer as twee jaar gelede) of +12.4% op herverklaar, en wesens verlies per aandeel -€.116 (-R1.95) teenoor -€0.09 'n jaar gelede: Mrt22, Mrt22. Die prys/verkope is R2.69/~2xR20.48 = 0.066, en die netto verlies marge -9.5%.
RMBH (RMH) resultate sonder FirstRand met RMH Property as enigste belegging: Mrt22, Mrt22.
"To conserve emergency generation reserves, loadshedding will be implemented to Stage 4 from
11:00 am until midnight tonight." - Twitter.
"Labour protests causing operational disturbances bring more loadshedding risk" - Twitter. Die ANC skaar hulle by die betoger kamerade.
"The Commission on Employment Equity's latest report found nearly two-thirds of SA's top management positions were still held by white people despite a population group decline." - Twitter. En die ekonomie is meer as 50% kleiner as in 1994. Die ekonomie verdwyn saam met die blankes. Die SA blankes 4.7M / VSA bevolking 332M x VSA ekonomie $24.38T = $345B ~R5520B. Vir 2021/22 was Bruto Binnelandse Produk R6252B, eweredig aan die blanke bevolking. Die swartes dra baie min by tot die ekonomie.
Donderdag 23 Junie 2022
Aandele - Suid Afrika
Sephaku (SEP) Nigeriese sement vervaardiger, inkomste vir die jaar tot Maart +24% hoër (-6% laer as drie jaar gelede), en vwVPA 17.67c teenoor 6.09c 'n jaar gelede: Mrt22, Mrt22. Hulle klop PPC. Geen tot baie handel.
Op die internet - Suid Afrika
Eskom is weer op beurtkrag van 5vm tot middernag tot Sondag. In die oggend is die hele land bewolk (Sat24), wat beteken die gebruikers van sonpanele wil Eskom elektrisiteit hê. Dis al vir jare duidelik dat die ANC bewind nie die probleem oplos nie.
"Stage 2 loadshedding will regretfully be implemented between 10:00 and midnight tonight. From Thursday until Sunday Stage 2 loadshedding will be implemented from 05:00 until midnight." - Twitter.
'n Groot deel van die land is bewolk (Sat24), wat beteken die gebruikers van sonpanele wil Eskom elektrisiteit hê.
'n Algemene maatstaf vir ekonomiese groei is elektrisiteits verkope. In Suid Afrika word elektrisiteit weggegee en gesteel, wat verbruik meer maak as normaalweg. Van 2012 tot 2021 het Eskom se elektristeits verkope (in GWh) -14.6% gedaal, dis -1.7% per jaar.
Teenoor 'n jaar gelede, by Checkers is 10 items gemiddeld 12.4% duurder, by Pick n Pay is 5 items 19.5% duurder, en by Woolworths 4 items 26.4% duurder. In Jan 2020 het Pick n Pay Marmite 250g teen 'n afslag prys van R34.99 verkoop. Dis nou R64.99 by Pick n Pay, of R56.99 by Checkers.
Petrol is +43% meer as 'n jaar gelede. Elektrisiteits per kWh is 14.6% meer, en basiese maand fooi +11.2% meer. Die munisipale rekening het 9.8% per jaar gestyg die afgelope 6 jaar.
Volgens die wisselkoers en VSA geld voorraad groei, was Suid Afrika se nominale inflasie koers 12.4% per jaar sedert 1994, en 15.5% die laaste tien jaar. Die groot styging die laaste paar jaar is die gevolg van laer produksie weens die volks afsondering. Die ANC bewind het al meer geld uitgedeel aan mense wat niks produseer in ruil daarvoor nie. Die land keer terug na 'n arm Afrika, soos verwag.
Volgens die verskil in die amptelike inflasie koerse (rooi) tussen Suid Afrika en die VSA behoort die Rand nou R7.3/$ te wees, teenoor die werklike wisselkoers (blou). Sedert 1996 is die afwyking 2.9% per jaar. Die VSA inflasie koers word ook vervals.
Na 1984 het die amptelike inflasie koers begin afwyk van die wisselkoers. In 1984 het PW Botha die posisie van Eerste Minister afgeskaf, en homself bevorder tot Staats President.
Thungela (TGA) word 13.872% deur die staats pensioen fonds besit, teenoor 14.307% voorheen: senspdf. Dit beteken Thungela is nou 'n aantreklike koop.
Mas Real Estate (MSP) handels opdatering: senspdf.
Stor-age Property (SSS) se inkomste vir die jaar tot Maart was +13.8% hoër (+14.5% en +33% vorige twee jaar), en vwVPA 109.35c teenoor 112.11c die vorige jaar (53.09c, 54.65c en 162.35c drie jaar voor dit). Mrt22. Die prys/verdienste is R14.17/109.35c = 13.0. Die jaar se dividend opbrengs is (56.60c + 55.30c)/R14.17 -20% = 6.3%. Die aandeelprys was 1359c en 1450c die vorige twee jaar. Gewoonlik min handel, 1M Vrydag.
Omnia (OMN) se inkomste vir die jaar tot Maart was +20.5% hoër (-5.1% en +1% vorige twee jaar) of +30.4% op herverklaar (-0.2% laasjaar), en die vwVPA 672c teenoor 376c die vorige jaar (189c en -97c twee jaar voor dit), of 373c herverklaar vir die vorige jaar. Gewone dividend van 275c, en spesiale dividend van 525c. Mrt22, Mrt22, dividend. Die prys/verdienste is R73.79/672c = 11.0. Totale dividend opbrengs is 800c/R73.79 -20% = 8.7%. Die aandeelprys was R54.28 en R28.05 die vorige twee jaar. Dit het tot R15.00 geval in 2020.
Fortress A & B (FFA) (FFB) wil elke A aandeel terugkoop met 4 B aandele, wat die A dividend 117c en die B dividend 39c sou maak vir die afgelope jaar: senspdf.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 2 loadshedding will regretfully be implemented between 17:00 and 22:00 tonight and every evening until Thursday" - Twitter.
"In Zimbabwe, as inflation surges, public servants have rejected, as they should, an offer for a 100% pay raise. They must demand an increase to at least keep up w/ inflation. Today, I accurately measure inflation at 365%/yr, nearly 3x the official figures." - Twitter.
Op ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) se eFiling webwerf is dit 'n soektog om kapitaal wins/verlies te kry. Daar is ook geen voorsiening vir negatiewe rente, wat op buitelandse rekenings betaal word, of bank kostes nie. Die hele belasting stelsel is 'n enorme vermorsing van tyd. 'n Meerderheid van die bevolking is te dom om 'n belasting vorm te kan voltooi. Dit werk nie in Afrika nie.
CapCo Capital & Counties Properties (CCO) samesmelting met Shaftesbury: senspdf.
Die FRED grafiek wys Suid Afrika se totale aandeel pryse, gewysig om 'n mark kapitalisasie van R11.18 triljoen vandag te gee (blou), vergeleke met Suid Afrika se ekonomiese uitset of Bruto Binnelandse Produksie (rooi), en regerings uitgawes (groen) wat met 1.68x vergroot is omdat die FRED syfer nie ooreenstem met die R2077B uitgawes vir 2021-22 nie. Die aandeel mark is duur relatief tot ekonomiese uitset. Tot 2005 was die twee nader aan mekaar.
Dis eienaardig dat ekonomiese uitset (rooi) so reguit is. Die statistiek wat die ANC bewind opdis is nie geloofwaardig nie.
Donderdag 16 Junie 2022
Aandele - Suid Afrika
Tencent (HK 0700) is -3.2% laer, en Prosus NV (Amsterdam) is -5.8% laer in die oggend.
Sedert 1994 het die VSA aandeel mark in Rand 3x meer groei gegee as die JSE, of 4% per jaar meer, omdat die SA ekonomie meer as -50% gekrimp het. Die VSA aandeel mark is baie duur, en op skuld gebou. Die skuld gaan na geld skepping lei, wat die dollar in die toekoms sal verswak. Die vernietig van die voorspoedige apartheid ekonomie sal versnel oor die volgende 30 jaar. Nie een van die twee markte is aantreklik nie. Van 2009 tot 2012 het die aandeelmarkte oorvleuel.
Woensdag 15 Junie 2022
Aandele - Suid Afrika
Naspers (NPN) verwag vir die jaar tot Maart 'n wesens VPA -39% tot -46% laer as $9.70, of kern VPA -8% tot -15% laer as $8.14: senspdf. Die kern VPA vanaf Maart 2016: $2.92 $3.99 $5.68 $6.80 $6.37 $7.77 ~$7.21.
Prosus NV (PRX) (AMS: PRX) verwag vir die jaar tot Maart wVPA -40% tot -47% laer as $3.60, of kern VPA -14% tot -22% laer as $2.99: senspdf.
Sephaku (SEP) handels verklaring: senspdf. Min handel.
Growthpoint Properties (GRT) uitkeerbare inkomste vir 9m +21%: senspdf.
Die palladium prys het in 2020 opgeskiet, en drie pieke gemaak. Dis besig met 'n regter skouer. Dis nou $1971/ons. Dit behoort terug te keer na 2019 vlakke rondom $1500/ons, en dan na 2018 vlakke rondom $1000. Rhodium is ook op 'n regterskouer teen $14,233/ons. Die platinum prys word deur die Rand bepaal, en gaan sywaarts. Die platinum-groep myne is alreeds geprys vir laer edelmetaal pryse.
Standard bank (SBK) verwag vir die 6m tot Junie wVPA meer as 20% hoër as 721.4c: senspdf.
Telkom (TKG) se inkomste vir die jaar tot Maart was -1.1% laer (+0.4% en +3.0% vorige twee jaar), en vwVPA 557.5c teenoor 516c laasjaar (205.3c en 608.1c twee jaar voor dit). Geen dividend. Mrt22, Mrt22. Die prys/verdienste is R40.23/557.5c = 7.2. Die aandeel prys was R42.25 en R27.50 die vorige twee jaar.
Sirius Real Estate (SRE) resultate: Mrt22. Min handel.
Thungela (TGA) Anglo se voormalige steenkool myne, verwag vir die 6m tot Junie 'n wVPA van ten minste R58.00: senspdf. Dan is die prys/verdienste < R220.04/~2xR58 < 1.9. Die vorige dividend was R18 vir die 6m tot Des. 'n Soortgelyke dividend is moontlik.
Social employment offers young people hope and opportunity - Moneyweb. Die 50,000 staats poste (0.12% van die volwassenes) gaan geen veskil maak nie. Hulle word betaal met belasting geld uit die private sektor, wat 50,000 minder private werk geleenthede beteken. Die reële ekonomiese uitset per persoon is 29% van wat dit in 1994 was. Uit 40M volwassenes ontvang 28.690M (72%) volwassenes of hulle eggenote staats toelaes, wat 11.310M (28%) oorlaat wie nie baat by staats toelaes nie.
Foschini (TFG) se inkomste vir die jaar tot Maart was +30% hoër (-7.5% laer laasjaar), en vwVPA 1000.8c teenoor 197.2c die vorige jaar (834c of herverklaar 1024.6c twee jaar gelede): Mar22, Mar22. Die prys/verdienste is R136.85/R10.008 = 13.7. Die dividend opbrengs is (170c +330c)/R136.85 -20% = 2.9%. Die aandeel prys was R130.00 'n jaar gelede. Dit het in 2020 na R57.38 geval.
Industrials REIT (MLI) voorheen Stenprop (STP) resultate: Mrt22. Min handel.
Sars, Department of Trade and Industry donate seized clothing, blankets and footwear to flood victims - IOL. In effek word beslag gelê op die handelsware van besighede wat nie deur belasting wou bydra tot die uitdeel van voordele aan ANC ondersteuners nie, en die buit word sommer regstreeks onder ANC ondersteuners uitgedeel. Al wat die ANC die laaste 28 jaar gedoen het is om die ekonomie te stroop. Die organisasies wat deelneem, insluitende SARS, die poskantoor, en supermarkte wat toelaes betaal, is medepligting aan die ANC rooftog.
Donderdag 9 Junie 2022
Aandele - Suid Afrika
Multichoice (MCG) se inkomste vir die jaar tot Maart was +3.6% hoër (+3.8% en +2.8% vorige twee jaar), en vwVPA 371c teenoor 487c die vorige jaar, of kern 791c teenoor 753c 'n jaar gelede: Mrt22, Mrt22. Laasgenoemde is 'n prys/verdienste van R129.85/791c = 16. Die dividend opbrengs is 565c/R129.85 -20% = 3.5%.
Mediclinic Int (MEI) Remgro (REM) aanbod spekulasie: senspdf, senspdf. Die aandeelprys het alreeds gestyg.
Motus Holdings (MTH) verwag vir dia jaar tot Junie 'n wVPA van 1770c tot 1885c teenoor 1179c die vorige jaar: senspdf. Die aandeel prys het na R114.83 gestyg nadat dit in Feb 2020 van R83.00 na R27.27 geval het.
Vukile Property Fund (VKE) se inkomste vir die jaar tot Maart was +11.8% hoër (-9.5% laer laasjaar), beskikbaar vir uitkering R1220M of 124.46c per aandeel teenoor R1220M of 127.6c die vorige jaar, en jaar dividend 105.84518c. Dividend groei van 5 tot 7% verwag. Mrt22, Mrt22 bladsy 31, dividend: Mrt22. Die dividend opbrengs is 105.84518c/R13.63 = 7.8%. Die aandeel prys was R10.56 en R7.20 die vorige twee jaar.
British American Tobacco (BTI) handels opdatering: senspdf.
Mr Price (MRP) se inkomste vir die jaar tot Maart was +23% hoër weens Fashion en Yuppiechef (-0.9% en +2.1% vorige twee jaar), en vwVPA 1254.0c teenoor 1049.0c laasjaar (1029.4c twee jaar gelede): Mrt22, Mrt22. Die prys/verdienste is R198.68/1254.0c = 15.8. Die dividend opbrengs is (282.4c + 524.9c)/R198.68 -20% = 3.3%. Die aandeelprys was R197.34 en R145.72 die vorige twee jaar.
Spar (SPP) se inkomste vir die 6m tot Maart was +5.2% hoër (+7.5% laasjaar), en vwVPA 641.1c teenoor 618.5c die vorige jaar (406.5c en 520.2c twee jaar voor dit): Mrt22, Mrt22. Die prys/verdienste is R148.86/(575.2c + 641.1c) = 12.2. Die dividend opbrengs is (536.0c + 175c)/R148.86 -20% = 3.8%. Die aandeelprys was R184.45 en R168.26 die vorige twee jaar.
Tencent (HK 0700) se aandeelprys is vanoggend +5.6% hoër. Nadat spekulante die prys laat daal het vir 'n jaar, is dit seker nou weer tyd om die prys op te jaag.
Op die internet - Suid Afrika
Die media en ekonome herhaal die amptelike ekonomiese groei, en inflasie koers asof enigiets wat die ANC bewind doen geloofwaardig is. Die wisselkoers ontbloot die ware inflasie koers. Die onderstaande grafiek wys hoe ver die Rand/$ wisselkoers x VSA geld voorraad groei as nominale VSA inflasie koers (blou) afwyk van die amptelike inflasie koers (rooi) sedert 1994. Volgens die wisselkoers was die gemiddelde inflasie koers 12.3% per jaar sedert 1994, teenoor die amptelike inflasie koers van 5.6%.
Suid Afrika se M3 geld voorraad het 11.4% per jaar gestyg (groen). Dus het die ANC bewind nog 0.8% inflasie bygevoeg, of die Rand is onderwaardeer. Regerings uitgawes het 11.0% per jaar gestyg, in 'n poging om by die werklike inflasie koers te bly.
The ANC se beleid is gebaseer op die Dire Straits liedjie "Money for Nothing": "Oh, that ain't workin', that's the way you do it. Get your money for (doing) nothin'. We got to move these refrigerators, We got to move these color TVs. (looters)".
"After exposing ANC cadre minutes and much behind-the-scenes work, the DA tomorrow takes the next step on our journey to stop cadre corruption when I present the End Cadre Deployment Bill to Parliament, which would make it illegal for politicians to be employed as civil servants." - Twitter.
Maandag 6 Junie 2022
Aandele - Suid Afrika
Fortress A & B (FFA) (FFB) handels opdatering: senspdf.
"JUST IN: Justice department confirms that “it has received information from law enforcement authorities in the United Arab Emirates (UAE) that fugitives of justice, namely, Rajesh and Atul Gupta have been arrested”." - Twitter. Die korrupte staats amptenare word nie vervolg nie, na nog 'n waarheids en versoenings kommissie. Net die privaat persone word vervolg.
As Eskom die markprys vir steenkool moes betaal, hoe duur sou elektrisiteit gewees het? Exxaro het in 2021 plaaslike steenkool verkoop teen omtrent R535/ton. Die uitvoer prys is nou $325 x R15.55 ~ R5000/ton. Eskom het vir die jaar tot Maart 2021 104.87Mt steenkool verbruik. Die markprys sou kostes verhoog het met R468B. Verdeel deur elektrisiteits verkope van 191,852GWh, sou die Eskom se elektrisiteits prys met R2.44/kWh moes gestyg het.
Van 2012 tot 2021 het Eskom se elektristeits verkope (in GWh) -14.6% gedaal, aankope van Onafhanklike Krag Produsente het 3.3x gestyg (1.8% van verkope na 7.1%), inkomste het +79.5% gestyg (6.7% per jaar), en kragstasie kapasiteit het +24.9% toegeneem. Eskom het meer kapasiteit, minder verkoop, en beurtkrag het toegeneem.
Green energy projects to save Harmony over R500m a year - Fin24. (1) Wanneer dit bewolk is, wil hulle 147MW van Eskom hê. Ander Eskom gebruikers moet betaal vir die kapasiteit. (2) Die sonpanele omskep 80% van die son se energie na hitte, wat die planeet warmer maak.
Oceana (OCE) se inkomste vir die 6m tot Maart was -10.9% laer (-2.0% en +2.0% vorige twee jaar), vwVPA 126.2c teenoor 240.4c laasjaar (231.5c twee jaar gelede), en jaar dividend 248c +55c: Mrt22, Mrt22.
Capital Appreciation (CTA) se inkomste vir die jaar tot Maart was +34.1% hoër (-11.7% en +15.4% vorige twee jaar), en vwVPA 12.75c teenoor 10.21c die vorige jaar (10.44c twee jaar gelede). Die netto bate waarde is 120.6c teenoor 111.9c laasjaar (nie veel kapitaal groei nie). Mrt22, Mrt22. Die tweede helfte prys/verdienste 179c/~2x5.41c = 16.5. Die dividend opbrengs is (3.75c + 3.75c)/179c -20% = 3.4%. Die aandeelprys was 106c 'n jaar gelede.
Fairvest Property (FTA, FTB, was FVT) saam met Arrowhead (AHA) (AHB), se A 6m dividend is 61.52c, en B 6m dividend 21.33c. Jun22. Die A opbrengs is 2x61.52c/1450c = 8.5%. Die B opbrengs is 2x21.33c/320c = 13.3%
Die steenkool prys het gister opgegaan na 'n rekord $427/ton, en is nou af na $418.
Coronation Fund Managers (CML) se 6m wins per aandeel vanaf Maart 2012: 86.7c 163c 275c 246.7c 229.7c 220.7c 223.4c 165.1c 178.3c 255.8c 199.1c. Hulle sukkel vir jare om 250c te maak.
Op die internet - Suid Afrika
Die 95 oktaan petrol prys inflasie vir Junie is 2352c/1641c = +43% by die kus, en 2417c/1713c = +41% binnelands. Die Rand Brent olie prys was gister +91% duurder as 'n jaar gelede.
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.