Web Joernaal



Saterdag 30 April 2016

Op die internet

Dispatchable Solar Runs 24/7 For 14 Days In South Africa - Clean Technica. "it has integrated thermal energy storage in molten salts". Dit lyk na die oplossing. Eskom kon eerder dit van die begin af gedoen het, as om geld te mors op wind krag en elektriese sonpanele. Sonkrag moet in woestyne opgewek word, nie by mense se huise waar dit vir dae lank bewolk kan wees, en batterye nutteloos maak nie.


Vrydag 29 April 2016

Op die internet

Why this Economy Feels Even Lousier than the Lousy GDP Print - Wolf Street (US).

Nuclear Plant Begin to Look Like a Bad Deal for Britain - Bloomberg.

Oil Market Deja Vu Triggers Predictions of a Return to $30 - Bloomberg.

Rio Tinto's Former Chief Calls the Bottom for Commodities - Bloomberg.

Mexico's Economy Showing Serious Signs Of Strain - Talk Markets.

Coffee and Wine are Good for Gut Health - I4U.

Who invented the cash machine? I did – and all I earned was £10 - The Guardian.

Sell In May And Go Away? - Talk Markets.

JSE aandele

Die JSE het -0.5% laer gesluit. Totdat maatskappye Junie resultate uitbring, is daar min wat beleggers motiveer om te koop, en kan aandeel markte wêreld wyd val weens swak ekonomieë. Die Rand het versterk na R14.18. Goud is +2.0% hoër na $1292 (die dollar verswak). Brent olie kruip op $48.23. Die hoë tempo waarteen olie opbeweeg lyk na spekulasie, en sal waarskynlik te hoog opgaan, en dan weer val.

Groot stygings: DRD Gold +11.2% na R7.83, Mustek +9.0% na R5.72, Glencore +7.1% na R34.10, Goldfields +6.7% na R64.68, Amplats +5.5% na R411.18, Harmony +5.5% na R50.35.

Altron (AEL, AEN) verwag vir die jaar tot Feb 'n wVPA verlies van -139c tot -159c, met voortgesette wVPA 116c tot 126c, -8% en -15% laer as die jaar tevore.

Coronation Fund Managers (CML) verwag 'n vwVPA van 222c tot 246.7c, 0% tot -10% laer. Dan is die prys/verdienste rondom R77.53/~2x234c ~ 16.5.


Donderdag 28 April 2016

Op die internet

CEO tests “crazy” genetic therapy on herself, claims it added 20 years of life - ars technica. Dit is moontlik die grootste gebeurtenis in die geskiedenis van die mens, maar kry geen aandag nie. Al die mens se ander prestasies is onbenullig vergeleke met die verlenging van lewe. Byvoorbeeld, die maanlanding was deur honderde miljoene mense gevolg, en die ruimtevaarders deur skares terug verwelkom. Wie is met die maan gepla as die lewe verleng kan word?

Gene Therapy has Long Lasting Effect on Congenital Blindness - Popular Science.

Pyramid Interior Revealed Using Cosmic Rays - Live Science.

Volume Collapses As China Commodity Exchanges Ordered To "Curb Speculation" - Zero Hedge.

This Is Where America's Runaway Inflation Is Hiding - Zero Hedge.

Denmark's "Recipe For Integration" - Segregated Swimming Hours - Zero Hedge.

Conan O'Brien on Twitter: "This online security question wants to know the name of my first pet, but I was too busy running the farm to name the ants."

'Project Mastermind': Colgate colluded with rivals and Woolworths to rip you off - SMH (Australië).

Op die internet - Suid Afrika

Where is the real risk in today’s markets? - Moneyweb.

Beleaguered Post Office facing fresh strike - TechCentral.

Rosatom offers model for South Africa’s nuclear future - Mineweb.

JSE aandele

Investec prominent in Panama Papers - Financial Mail.

Die JSE het vandag +0.30% gestyg. Die Rand het versterk na R14.27. Brent olie is op na $47.65. Die yster erts prys (China fyn ingevoer) was terug op na $64.4. Groot stygings: Anglo +9.0% na R152.99, Anglo Gold +6.2% na R220.10, Harmony +6.1% na R47.74, DRD Gold +6.0% na R7.04, AdaptIt +5.6% na R11.98.

Anglo (AGL) het sy Niobium en Fosfaat besighede in Brasilië vir $1.5B verkoop.

Reinet (REI) se netto bate waarde as €5221M op 31 Maart 2016, teenoor €5361M op 31 Des 2015.


Woensdag 27 April 2016

Op die internet

Earth Gets Greener as Globe Gets Hotter - Live Science. Die feit dat koolsuurgas net 0.04% van die atmosfeer uitmaak, dui daarop omtrent alles deur plante geabsorbeer word vir foto sintese. Die hoeveelheid beskikbare koolsuurgas kan 'n beperkende faktor wees vir plante groei. As daar meer koolsuurgas is, dan behoort dit ook geabsorbeer word.

It's That Time Again For Stocks - Zero Hedge.

Chinese Commodity Trading Volume Crashes: "Most Don't Even Know What They Are Trading" - Zero Hedge.

This Is The End: Venezuela Runs Out Of Money To Print New Money - Zero Hedge.

Olie

Die Brent olie prys is nou $46.32, en is op 'n stygende patroon sedert die $30 laagtepunt aan die begin van die jaar. Die tempo begin afneem.

JSE aandele

Steinhoff folds in Darty auction, handing victory to Fnac - Moneyweb.

Die yster erts prys (China fyn ingevoer) was af na $63.

Openbare vakansie dag.


Dinsdag 26 April 2016

Op die internet

Britain's property market is going to implode as housing nears peak affordability - Business Insider UK.

Op die internet - Suid Afrika

Scrap Sim card registration law: Right2Know - TechCentral.

Union warns of jobs bloodbath - TechCentral.

Transport volumes are falling off a cliff - Moneyweb.

The real reason for the lack of load shedding - Moneyweb.

JSE aandele

Die JSE was vandag +0.15% hoër. Die Rand is R14.41/$. Die yster erts prys (China fyn ingevoer) het gedaal na $65.7. Groot stygings: Calgro M3 +8.0% na R20.00 op hoë volume, Dawn +7.6% na R4.39. Groot dalings: Datatec -12.9% na R44.90.

Datatec (DTC) verwag vir die jaar tot Feb inkomste gelyk aan verlede jaar, wesens VPA van omtrent $0.18, -51% laer, en 'n onderliggende VPA van omtrent $0.31, -26% laer. Die aandeel prys is nou -12.9% laer. Die onderliggende VPA gee 'n prys/verdienste van R44.92/~$0.31xR14.5 ~10.

Pick n Pay Stores (PIK) se inkomste vir die jaar tot Feb was +8.4% hoër, en vwVPA +26% hoër na 219.9c. Die prys/verdienste is nou R69.49/R2.20 = 32.


Maandag 25 April 2016

Op die internet

One Chart Shows Where The World's Record Surplus Oil Has Gone - Zero Hedge.

JSE aandele

Die JSE het +0.11% hoër gesluit. Die Rand is R14.52/$. Die yster erts prys (China fyn ingevoer) het effens gedaal na $67.8. Groot stygings: Capco +5.4% na R71.98. Groot dalings: Anglo -4.9% na R143.26, BHP Billiton -4.2% na R195.69, Kumba -4.1% na R121.80.

Sibanye Gold (SGL) verwag vir die 6m tot Jun 'n wVPA van meer as 49c. As dit herhaal is die prys/verdienste onder R51.66/>2x49c < 53.


Saterdag 23 April 2016

Op die internet

Meanwhile In China, More Bubble Insanity - Zero Hedge.


Vrydag 22 April 2016

Op die internet

The Stunning Chart Showing Where All The Commodity Gains Have Come From - Zero Hedge.

Illegal Immigration Soars 130% At Southern U.S. Border - Zero Hedge. Hulle wil inkom voor Trump president word.

World’s biggest oil companies suffering from a $100 hangover that’s hammering profits as cost cuts fall short - Financial Post.

Halliburton Fires One Third Of Global Staff: "What We Are Experiencing Today Is Unsustainable" - Zero Hedge. As OPEC mark aandeel wil terugwen, is dit noodwendig wat sal gebeur.

An entrepreneur who earns up to $170,000 a month shares the biggest mistake people make when trying to start a business - Business Insider.

Oil rig count falls to new 6-year low - Business Insider.

Steel slumps in China after exchanges move to cool speculation - Mineweb.

Op die internet - Suid Afrika

Eassy says Africa-1 cable ‘totally unnecessary’ - Tech Central.

When a downgrade hits - Moneyweb.

JSE aandele

Die JSE was vandag -0.75% laer. Die Rand is R14.41/$. Groot stygings: Altron +6.8% na R5.79, Implats +5.0% na R56.70, Metair +4.1% na R22.90. Groot dalings: Amplats -5.0% na R394.62, Pioneer -5.0% na R159.93, Grindrod -4.4% na R12.92, Woolworths -4.0% na R87.61.


Donderdag 21 April 2016

Op die internet

Researchers Accidentally Make Batteries Last 400 Times Longer - Popular Science.

Diesel cars' emissions far higher on road than in lab, tests show - The Guardian.

Commodities Make a Comeback as Bad Weather Meets Chinese Demand - Bloomberg.

One Commodity Trader Writes: "What Is Happening Has Absolutely No "Reasonable" Explanation" - Zero Hedge.

The size of the oil glut depends on your perspective - Mineweb.

JSE aandele

Die JSE was vandag -0.87% laer. Die Rand is R14.30/$. Groot stygings: Kumba +10.8% na E122.96, Exxaro +9.3% na R86.80. Groot dalings: Anglo -6.8% na R152.41, Taste -5.4% na R2.65, Mr Price -5.2% na R187, Famous Brands -5.1% na R115.10.

Stefanutti Stocks (SSK) verwag vir die jaar tot Feb 'n wVPA van 84.5c tot 107.0c, -5% tot -25% laer. Lae handel.

Kumba (KIO) se totale produksie vir die 1ste kwartaal van 8.9Mt was -27% laer as die 12.2Mt 'n jaar gelede, en -18% laer as die 10.9Mt vir vorige kwartaal. Produksie van ~27Mt word vir die jaar verwag. Totale uitvoer volume was -18% laer as 'n jaar gelede, en -11% laer as die vorige kwartaal. Uitvoer van ~40Mt word vir die jaar verwag.

Steinhoff Int (SNH) verhoog aanbod vir Darty PLC.

Clicks (CLS) se inkomste vir die 6m tot Feb was +13.4% hoër, en vwVPA +15.1% na 204.4c. Die prys/verdienste is R105.91/(206c+204c) = 26. Die maatskappy verwag groei in vwVPA vir die jaar tot Aug 2016 van +10% tot +15%.

MTN (MTN) se getal intekenaars was -1.4% laer kwartaal-tot-kwartaal. Gemiddelde inkomste per intekenaar was -9.2% laer in Suid Afrika (-16.9% in US$), en +11.9% hoër in Nigerië (+10.9% in US$).

Die yster erts prys (China fyn ingevoer) het in April opgeskiet en is nou $69.5. Die vertikale beweging lyk nie volhoubaar nie.


Woensdag 20 April 2016

Op die internet

George Soros Warns "China Resembles US In 2008", Hard Landing "Practically Unavoidable" - Zero Hedge.

The Shaking Continues: The Most Dangerous Volcano In Mexico Has Erupted In Spectacular Fashion - Zero Hedge. Dit het ook uitgebars op 29 Maart, 10 Nov 2015, 21 Okt 2015, 13 Jul 2015, ens.

Iron ore price leaps to 10-month high - Mining.com.

Wind plase

Daar word baie gepraat oor hoe goedkoop elektrisiteit van wind turbines nou is, met die prys wat af is na R0.619/kWh, -40% goedkoper as die verwagte prys vir die steenkool kragstasies Medupi en Kusile. Die probleem is dat Eskom ander elektrisiteits bronne gereed moet hê vir wanneer die wind ophou waai. 'n Steenkool kragstasie kan nie skielik aangeskakel word. Die steenkool vure moet die heeltyd brand vir wanneer die wind ophou waai. Dit beteken dat die kapitaal en bedryfs koste van Eskom verdubbel. Dit is een rede waarom elektrisiteits tariewe so baie styg. Gas turbines kan gebruik, maar is duur. Batterye kan gebruik word, maar dit sal die koste meer as verdubbel.

Op die internet - Suid Afrika

What consumers really think of SA’s mobile operators - Tech Central. As internet toegang nie werk nie (Cell C), kan 'n mens dit nie gebruik nie, al is dit hoe goedkoop.

JSE aandele

Die JSE was +0.77% hoër. Die Rand het versterk na R14.21/$. Grootste stygings: Implats +16.7% na R56.47, Assore +12.5% na R195.00, Anglo +8.2% na R163.50, ARM +8.2% na R104.00, Kumba +7.9% na R110.93, Tongaat +7.3% na R115.68.


Dinsdag 19 April 2016

Op die internet

Dinosaur Decline Started Long Before Asteroid Impact - Live Science.

Mexico's Popocatépetl volcano erupts in fiery show – video - The Guardian.

Eric Hunsader: The Financial System Is "Absolutely, Positively Rigged" - Zero Hedge.

China Retaliates In Trade Wars - Increases Steel Output To Record High - Zero Hedge.

Iron ore price vaults $60 - Mining.com

Op die internet - Suid Afrika

Resale of RDP houses: It’s more teething problems - Moneyweb.

JSE aandele

Dit lyk of die Tencent aandele wat Naspers hou steeds R2320 werd is, ten spyte van die Rand sterkte.

Die JSE was +0.4% hoër. Die Rand het versterk na R14.29/$. Grootste stygings: Pioneer +11.5% na R162.99, Zeder +8.0% na R6.86, Glencore +7.4% na R34.66, Assore +6.7% na R173.39, Anglo +6.2% na R151.12.

Combined Motor Hold (CMH) se inkomste vir die jaar tot Feb was +2.6% hoër, en vwVPA +24% hoër na 247.5c. Die dividend opbrengs is 31.5c/1600c -15% = 7%. Lae handel.

Pioneer Food Group (PFG) verwag vir die 6m tot Maart 'n wVPA van 549.0c tot 566.2c, +61.1% tot +66.1% hoër; en verstelde wVPA van 471.9c tot 489.2c, +4.6% tot +8.4% hoër.

Calgro M3 verwag vir die jaar tot Feb 'n wesens VPA van 128.00c tot 149.94c, +16.69% tot +36.69% hoër. Lae handel.

Lewis (LEW) is deur die Nasionale Krediet Reguleerder na die Nasionale Verbruikers Tribunaal verwys vir beweerde oortreding van die Nasionale Krediet Wet.

Consolidated Infrastructure Group (CIL) se inkomste vir die 6m tot Feb was +26% hoër, en vwVPA +23% hoër na 132.6c. As dit herhaal, is die prys/verdienste 3050c/(2x132.6c) = 11.5.


Maandag 18 April 2016

Op die internet

China's GDP Growth "Just Doesn't Add Up" - Zerohedge.

The Lesson Of Empires: Once Privilege Limits Social Mobility, Collapse Is Inevitable - Zerohedge. In 'n demokrasie verander kiesers die regering in 'n liefdadigheids organisasie wat die ekonomie tot stilstand belas. Wanneer belasting nie meer verhoog kan word nie, leen die regering geld om voordele aan die bevolking uit te deel.

Debt Grows 3.5x Faster Than GDP - "Big Hole Likely To Cave In Before We Claw Our Way Out" - Zerohedge.

Here Is Deutsche Bank's Massive Historical Atlas Of Every Market Move Since 1900 - Zerohedge.

Rousseff suffers humiliating loss in impeachment debate - Business Day.

Op die internet - Suid Afrika

South Africa’s young white population is shrinking - Business Tech.

Post Office needs R3bn or it closes down - Moneyweb. Dit is wat gebeur wanneer die RAs pos steel of weggooi.

Africa’s largest expanse of wind turbines en route to Loeriesfontein - Engineering News. Al die geld vermorsing sal elektrisiteits tariewe so opjaag dat dit goedkoper vir mense sal wees om hulle eie elektrisiteit op te wek.

Thoughts on Starbucks pricing in South Africa - Moneyweb.

JSE aandele

Iron ore price: Rollercoaster continues with fresh rally - Mining.com.

Die JSE het laer begin maar +0.24% hoër gesluit. Die Rand bly by R14.46/$. Die Brent olie prys het herstel van die afhanklike val oor die mislukte OPEC vergadering om produksie te beperk, en verhandel teen $43.05. Groot stygings: Sun Int +5.1% na R81.80, Barclays-Afr +4.2% na R145.90, Santam +4.1% na R242.60. Groot dalings: Massmart -6.8% na R128.02, Nampak -5.0% na R21.40, Metair -4.7% na R21.20.

PSG (PSG) se beleggings gehou was R208 per aandeel werd op 13 April 2016. Die vwVPA was -20% laer na 645.6c.

Datacentrix (DCT) se inkomste vir die jaar tot Feb was +16% hoër, en vwVPA +19% hoër na 62.6c. Baie min handel.


Sondag 17 April 2016

Op die internet

Oil Plunges After Output Talks Fail Amid Saudi Demands Over Iran - Bloomberg.


Saterdag 16 April 2016

Op die internet

Gold Is Definitely In A New Bull Market - Talk Markets.

Gold Miners Reach First Resistance Target But Continue To Outperform Gold - Talk Markets.


Vrydag 15 April 2016

Op die internet

Timber: The One Asset Crushing Stocks - Value Walk.

What The Doha Meeting Really Means For Oil Prices - Talk Markets.

5 Careful Ways To Win With Options - Talk Markets.

A Year After Europe Stocks Record, Crash Angst Hits Traders - Bloomberg.

Op die internet - Suid Afrika

SA included in request by US steel makers for import tariffs - Business Day.

JSE aandele

Department blindsides miners with new charter - Business Day. Die ANC herken nie ander rasse wat in SA gebore is as ware Suid Afrikaners nie.

Astoria (ARA) se netto bate waarde was $0.96 op 31 Maart 2016. Die top 10 posisies gehou was: Apple, Amazon, Admiral Group, Daimler, Facebook, Walt Disney, Unilever, Johnson & Johnson, Pandora A/S and Nike.

Phumelela Gaming and Leisure (PHM) se inkomste vir die 6m tot Jan was +19% hoër, en vwVPA +31% hoër, of verstelde wVPA +21% na 86.54c. As dit herhaal is die prys/verdienste R20.70/(2x86.54c) = 12. Toekomstige verdienste is onderworpe aan regsaksie oor Tellytrack diens, en totalisator weddery op sport behalwe vir perde resies. Lae handel.


Donderdag 14 April 2016

Op die internet

Katy Perry closer to convent purchase, but hurdles remain - CNN. Dis 'n lekker godsdiens.

The Big Four Economic Indicators: March Real Retail Sales Fell 0.4% - Talk Markets.

Iron ore price reverses as Rio Tinto predicted - Mining.com.

Deutsche Bank Admits It Also Rigged Gold Prices, Agrees To Expose Other Manipulators - Zero Hedge.

Thursday Humor - Initial Jobless Claims "Unexpectedly" Plunge To 43-Year Lows - Zero Hedge. (US)

Here's The First "Panama Papers" Fallout In The Resources Sector - Zero Hedge. (Zimplats in Zimbabwe)

JSE aandele

AB InBev agrees to R1bn fund for SABMiller deal - Fin24. Dit los glad nie die probleem op wat deur die oorname veroorsaak word. Omdat SAB basies 'n monopolie is, kan AB Inbev die prys van bier opstoot om te help betaal vir die oorname. Die ANC probeer die oorname gebruik om een rasse groep te bevoordeel, in plaas van die ekonomie as 'n geheel te beskou. As een kleinhoewe R2m kos, dan kan 500 klein-skaal boerderye met R1b geskep word. In 'n bevolking van 50M is 500 niks. As SAB die prys van 10 biljoen biere R1 opstoot, kos dit SA R10B per jaar.

It’s tough, but not another 2008 crisis - Moneyweb. Daar is min aandele wat nog goeie groei het. Die aantal wat groot genoeg is vir fondse om in te belê, is nog minder.

Die JSE het -0.17% laer gesluit. Die Rand het versterk na R14.54.

PSG Konsult (KST) se bruto geskrewe premies vir die jaar tot Feb was +18% hoër (+10.6% vir die 2de helfte), en herhalende VPA +20% hoër na 31.2c (+15% vir die 2de helfte).

Bidvest (BVT) gaan Bidcorp, die voedsel diens afdeling, ontbondel en op die JSE noteer.


Woensdag 13 April 2016

Op die internet

Newsonomics: With new roadblocks for digital news sites, what happens next? - Niemanlab.

Emerging-Market Stocks Extend Rally on China's Export Rebound - Bloomberg.

World's Once-Biggest Gem Field Idle as $13 Billion Said Gone - Bloomberg (Zimbabwe).

Op die internet - Suid Afrika

Brian Kantor: A Marie Antoinette moment – let them eat more expensive bread - Techcentral. Ons weet al lankal dat meer voedsel ingevoer sou moes word met die transformasie na 'n Afrika land.

JSE aandele

Iron ore price at $59.90 as surge extends another day - Mining.com. "But port stocks and new supply are worries"

Aandeel markte was op weens beter handels data uit China. Die JSE het +1.7% geklim. Die Rand het na R14.58/$ versterk. Groot stygings: Anglo +9.2% na R143.75, Arcelor Mittal +8.9% na R7.62, BHP Billiton +7.4% na R181.11, Kumba +7.0% na R109.15, Lewis +6.7% na R52.00, South32 +6.2% na R17.84. Groot dalings: Northam -5.8% na R41.87.

Consolidated Infrastructure (CIL) verwag vir die 6m tot Feb 'n vWVPA van 132.1c tot 137.6c, +20% tot +25% hoër as die jaar tevore.


Dinsdag 12 April 2016

Op die internet

Now We Know Why It’s Time to Dump the Electoral College - The Fiscal Times. "The great majority of American voters exercise no real political voice in the outcome of presidential elections"

Op die internet - Suid Afrika

Entire Cape Town CBD to get fibre - Techcentral. Dit is lekker om ander mense se geld te spandeer.

Olie

OPEC se vermoë om die olie prys te beinvloed is beperk. OPEC se mark aandeel was 36.1% in Feb. Daar geen teken dat nie-OPEC olie produksie val nie (in miljoen vate/dag): 2014=55.67M [57.19M][56.77][57.04][57.38] 2015=57.09M [~56.94M][][][] 2016, ten spyte van die olie prys wat oor die tydperk van $110 na omtrent na $50 getuimel het.

JSE aandele

Another big rally sees iron ore price nearing $60 - Mining.com.

Die JSE het +1.2% hoër gesluit. Die Brent olie prys is op na $44.28 weens OPEC samesprekings om olie uitset te vries. Grootste stygings: Kumba +11.0% na R102.00, Anglo +8.8% na R131.62, Metair +6.0% na R22.00, Zeder +5.9% na R6.12, Sasol +5.3% na R440.85, Life Health +5.2% na R37.53. Groot dalings: Santam -4.1% na R229.12.

Anglo (AGL) kondig aan dat De Beers se 3de siklus verkope $660M was (soos op 11 April 2016), teenoor $617M vir die 2de siklus.


Maandag 11 April 2016

Op die internet

China Is Buying Up US Companies — Does Anyone Care? - The Fiscal Times.

JSE aandele

Die JSE het plat gesluit, en die Rand versterk na R14.71/$. Groot stygings: Amplats +8.5% na R395.00, Implats +7.9% na R48.01, Kumba +6.8% na R91.92, Nampak +6.4% na R20.65, Astral +6.3% na R116.40, Lewis +6.3% na R50.59, Anglo Gold +5.9% na R226.90, Anglo +5.8% na R120.96. Die platinum prys is +2.3% hoër, maar die Rand is 1.9% sterker.

Cashbuild (CSB) se inkomste vir die derde kwartaal was +11% hoër.

Pick n Pay Stores (PIK) se omset vir die jaar tot Feb was +8.2% hoër, en vwVPA 209.66c tot 227.14c, +20% tot +30% hoër. Dan is die prys/verdienste rondom R70.13/~218c ~32. (Shoprite se verkope was +8.8% hoër vir die 6m tot Des – lyk soos inflasie).

Zeder (ZED) se beleggings gehou was R8.37 per aandeel werd op 31 Maart, en R8.03 op 29 Feb 2016, teenoor R9.18 op 28 Feb 2015. Vir die jaar tot 29 Feb was die herhalende wesens verdienste +20% hoër na 42.4c.


Vrydag 8 April 2016

Op die internet

For Albert Edwards, This Is The "One Failsafe Indicator" Of An Inevitable Recession - Zero Hedge.

BofA Notices Something Troubling: China's Debt Bubble Has Burst - Zero Hedge.

Op die internet - Suid Afrika

60% of key municipalities in financial trouble – Ratings Afrika - Moneyweb.

No low-carbon energy future without nuclear - expert - Fin24.

JSE aandele

Die JSE het +0.54% hoër gesluit, en die Rand versterk na R14.97/$. Groot stygings: Illovo +15.4% na R23.71, Adcorp +6.9% na R17.64, Eqstra +10.8% na 206c, Imperial +6.1% na R150.00, Metair +5.6% na R20.80, South32 +5.0% na R16.89, Barclays-Afr +4.4% na R135.75. Groot dalings: Grand Parade -4.6% na 391c.

Datacentrix (DCT) verwag vir die jaar tot Feb 'n wesens VPA van 60.9c tot 63.6c, +15% tot 20% hoër. Baie min handel.

Eqstra (EQS) het 'n voorwaardelike, nie-bindende uitdrukking van belangstelling van 'n derde party ontvang.

Associated British Foods PLC se filiaal ABF Overseas Ltd maak 'n aanbod vir die oorblywende aandele van Illovo (ILV) teen R25 per aandeel.


Donderdag 7 April 2016

Op die internet

Commodities: Gold and Zinc Crush it in Q1, Energy Gets Smoked - Visual Capitalist.

JSE aandele

Die JSE en die Rand het plat geëindig. Groot stygings: Kumba +5.7% na R86.00, Harmony +5.4% na R57.90, Anglo Gold +3.8% na R220.00. Groot dalings: Exxaro -4.8% na R66.06, Brait -3.2% na 158.99.


Woensdag 6 April 2016

Op die internet

Powdered Booze Could Fix Your Clogged Arteries - Popular Science.

It's not Just Meat: Carbs can Raise Cancer Risk, Too - Popular Science. "... people who regularly consumed sugary drinks were three times more likely to develop prostate cancer, and processed carbohydrates like those found in pizza and hamburgers doubled their risk"

The First Major 4K Broadcast in United States Will be Golf - Popular Science.

The Orah 4I Camera Streams High-resolution Live Virtual Reality - Popular Science. "VideoStitch wants to be the first company to master simple, live virtual reality streaming."

Bloomberg View: London property bubble to burst, painful correction coming - Biznews.

JSE aandele

Die JSE was -0.1% laer, en die Rand het verswak na R15.15. Groot stygings: South32 +7.2% na R16.46, Italtile +5.2% na R12.95, Kumba +4.6% na R81.40, Anglogold +4.4% na R212. Groot dalings: Barclays-Afr -6.6% na R132, Barloworld -5.3% na R68.01, MrPrice -5.1%.

Zeder (ZED) se beleggings gehou was R8.37 per aandeel werd op 31 Maart, en R8.03 op 29 Feb 2016, teenoor R9.18 op 28 Feb 2015. Herhalende wesens verdienste uit beleggings sal 53.5c tot 54.5c vir die jaar tot 29 Feb wees, +16.1% tot +18.2% hoër. Die aandeel prys is R5.85.

Adcock (AIP) het hulle Indiese aptekers bemarkings en verkoops besigheid verkoop.

Glencore (GLN) het 40% van hulle landbou besigheid Glencore Agricultural Product verkoop vir $2.5b kontant.


Dinsdag 5 April 2016

Op die internet

What Really Killed the Dinosaurs? - Live Science.

RANKED: The 19 cheapest holiday destinations on Earth - UK Business Insider. Spanje is goedkoper as Suid Afrika.

Op die internet - Suid Afrika

We all got poorer over the past year - Moneyweb.

Zuma survives 'impeachment' vote to lead another day - News24. Parlements lede word deur politieke partye aangestel. Dit maak die ANC lede marionette van die party leier, wie ook die president is. Daarom sal hulle nie teen die president stem nie. Die politieke stelsel werk nie.

JSE aandele

Die JSE was vandag -1.3% laer, en die Rand het na R15.14 verswak. Groot dalings: Assore -8.3% na R151.00, Sasol -6.0% na R408.18, Anglo -5.1% na R110.00, Glencore -4.8% na R29.90, BHP Billiton -4.6% na R155.35. Eqstra het die laaste paar dae geklim na dit Vrydag tot 155c geval het (wye koop-verkoop prys gaping).


Maandag 4 April 2016

Op die internet

Investment Mistakes Part 2: Hard Learned Lessons - Value Walk.

Panama Papers Global Overview - The International Consortium of Investigative Journalists.
South African company exposed in Panama Papers global data leak - BusinessTech.

About That Historic Q1 Market Rebound: 24 Of 26 Massive Snapback Rallies Occurred Within A Secular Bear Market - Zero Hedge.

Stanley Druckenmiller: "This Is The Most Unsustainable Situation I Have Seen In My Career" - Zero Hedge. "And when I look at the current picture of expected tax revenues combined with benefits promised to future generations, this is the most unsustainable situation I have seen ever in my career." (US)

Saudis Retaliate To "Oil Freeze" Fallout: Ban Transport Of Iranian Crude In Territorial Waters - Zero Hedge.

Op die internet - Suid Afrika

Treasury to municipalities: The party is over! - Moneyweb. Die feit die nasionale regering die munisipale uitgawes beheer dui daarop dat (1) munisipaliteite afhanklik geraak het van staats befondsing in plaas van inkomste van munisipale dienste en (2) stadsrade nie die uitvoerende gesag oor die munisipale administrasie uitoefen wat hulle volgens die grondwet veronderstel is om te doen nie. Nog 'n teken dat die politieke stelsel 'n mislukking is.


Sondag 3 April 2016

Op die internet

Chart Of The Quarter: Nothing Else Matters - Bloomberg.


Saterdag 2 April 2016

Op die internet

Russian Oil Output Rises to Record as Production Freeze in Doubt - Bloomberg.


Vrydag 1 April 2016

Op die internet

The Next Big Problem: "Stagflation Is Starting To Show Across The Economy" (US) - Zero Hedge.

Four things you better worry about this earnings season - Market Watch. "S&P 500 companies are expected to show an overall earnings decline of 8.5%, and a sales decline of 1.1% for the quarter, compared to the same quarter a year earlier, according to FactSet."

Links Between Memory and Heartburn Medicines - Daily Reckoning.

The Trade Wars Begin: China Retaliates To Steel Tariffs With Global Anti-Dumping Duties - Talk Markets.

From $10 Billion To Worthless In 8 Months: Solar Hype Financial Engineering At Its Finest - Talk Markets. "In one of the largest financial collapses in recent years, SunEdison (SUNE), valued at $10 billion in July, now prepares for bankruptcy."

Amazon CEO's Space-Company will Launch Reusable Rocket Tomorrow - Popular Science.

Ex-Musician Sues The Monkees for Discrimination, Wrongful Termination - Hollywood Reporter. "A 57-year-old woman who toured with the band for nearly two decades says she was fired because she did not look good onstage and fell asleep at a rehearsal, according to the lawsuit."

Op die internet - Suid Afrika

ANC welcomes Zuma's 'humbling' apology - As it happened - News24. As Zuma erken het hy is te dom om die politieke stelsel te verstaan, sou dit die geld verduistering verklaar het, en kon die publiek dit nog verskoon het. Die verskoning los nie die grondliggende probleem op nie, naamlik dat die politieke en ekonomiese stelsel wat die blankes geskep het nie in Afrika werk nie.

4 taxes that helped Sars collect R1trn - fin24. Die +7.4% meer BTW wat ingesamel was, is 'n aanduiding van inflasie en ekonomiese groei (indien enige). Die groei in die M3 geld voorraad was +10.4% oor dieselfde tydperk. Die verskil is dalk weens 'n laer tempo waarteen geld deur die ekonomie vloei. Dit is moontlik dat inflasie 10.4% was, en dat die ekonomie -3% gekrimp het (die prys van produkte het opgegaan, maar volume afgeneem). 'n Mens sou verwag dat die ekonomie verswak het weens laer mineraal pryse, en die transformasie na 'n Afrika ekonomie.

JSE aandele

New JSE rival ZAR X won’t be the first - Techcentral.

March new vehicle sales down 14% - Moneyweb.

Die JSE was vandag -1.3% laer, en die Rand is nou R14.74/$.

Phumelela Gaming and Leisure (PHM) verwag vir die 6m tot Des 'n wesens VPA van 85.39c tot 88.68c, +30% tot +35% hoër.

Purple Capital (PPE) se inkomste vir die 6m tot Feb was +4.6% hoër, en vwVPA af na 1.22c.


Ouer webjoernaal


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.slrp.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2016