Web Joernaal



Donderdag 31 Maart 2016

Op die internet

Olympics In Doubt As Brazil Sports Minister Quits, Rio Governor Says "This Is The Worst Situation I've Ever Seen" - Zero Hedge.

Copper Continues To Crumble Amid Record China Inventories - Zero Hedge.

Even Bulls Get Stampeded by Gold's Best Quarter in Three Decades - Bloomberg.

Tesla Buyers Wait in Lines Hundreds Deep to Place $1,000 Reservations on a Model 3 - Bloomberg.

Satelliet TV

DSTV intekenaars kan nie meer hulle pakket aanlyn verander nie. Selfoon oproepe kos R3 per minuut. Ek moes 9 minute wag om my pakket per telefoon te verander, wat my R28.50 gekos het. DSTV se diens is pateties.

JSE aandele

Suid Afrika se M3 geld voorraad was in Feb +10.25% groter as die jaar tevore, wat goeie nuus is vir maatskappye waardeur die geld vloei, soos banke en kleinhandelaars.

Die JSE was vandag -0.47% laer, en die Rand is nou R14.66/$. Groot stygings: Holdsport +13.5% na R60.99, Howden +11.1% na R25.00, Assore +4.9% na R161.00. Groot dalings: Harmony -8.3% na R53.03.

Holdsport (HSP) verwag vir die jaar tot Feb 'n wesens VPA van 498.5c tot 519.0c, en kern VPA 532.3c tot 554.2c, +15% tot +23% hoër. Gewoonlik min handel.

Purple (PPE) verwag vir die 6m tot Feb 'n VPA van 1.23c tot 1.35c, -32.5% tot -38.5% laer as die vorige keer se 2.00c.

Master Drilling (MDI) se inkomste vir die jaar 2015 was -9.2% laer, en die vwVPA in Dollar +14.3% hoër na $0.136 (in Rand +34% na R1.73). Lae handel.


Woensdag 30 Maart 2016

Op die internet

Barclays: Bull Run In Commodities Ending - Value Walk. Die manier om in kommoditeite te belê, is om maatskappye te kies wat produksie het in lande waarvan die geld eenheid val saam met die kommoditeits pryse.

JSE aandele

JSE finally gets new competitor - Moneyweb.

Die JSE het vandag +1.4% gestyg, en die Rand na R14.86 versterk. Die swakker Dollar het kommoditeits pryse en myn aandele opgestoot, alhoewel baie myne in lande geleë is waarvan die geld eenheid versterk het, soos Suid Afrika. Die Dollar het verander, die prys van kommoditeite vir myn lande het nie. Groot stygings: ARM +12.8% na R91.70, Kumba +12.6% na R77.70, Taste +12.5% na 270c, Barloworld +10.2% na R77.80, Anglo +8.5% na R114.90, Assore +7.5% na R153.50, Firstrand +6.6% na R47.40.

Howden (HWN) se inkomste vir die jaar 2015 was -6.6% laer, en vwVPA -20% laer na 330c. Lae handel.

Basil Read (BSR) se voortgesette inkomste vir die jaar 2015 was -15% laer, of -12% laer as die 2014 se voortgesette besigheid. Die vwVPA is 120c, of voortgeset 144c, teenoor verliese die jaar tevore. Lae handel.

Capitec Bank (CPI) se inkomste van bedrywighede vir die jaar tot Feb was +16% hoër, en vwVPA +26% hoër na 2781c. Die prys/verdienste is nou R577.79/2781c = 21.


Dinsdag 29 Maart 2016

Op die internet

Here’s the real problem with subprime auto loans - Yahoo Finance. Video not available in your region.


Maandag 28 Maart 2016

Op die internet

It's Official: The Oil Surge Was Driven By The Biggest Short-Squeeze Ever - Zero Hedge.

JSE aandele

Openbare vakansie dag.


Vrydag 25 Maart 2016

Op die internet

U.S. Equities Going Nowhere Fast… Still - Value Walk.

Why Oil Prices Will Take Another Tumble - The Fiscal Times.

JSE aandele

Openbare vakansie dag.


Donderdag 24 Maart 2016

Op die internet

Initial Claims Say We’re in Something Deeper than the Tech or Housing Bubbles - Value Walk. (Wat die grafieke aandui is dat die ekonomie vorentoe kan verswak.)

JSE aandele

Die JSE het vandag -0.47% laer geëindig, na dit gedurende die dag -1.5% laer was. Die Rand het na R15.55/$ verswak. Groot stygings: Master Drilling +11.6% na R12.30, Implats +5.9% na R45.50, Onelogix +5.1% na R3.50. Groot dalings: MTN -10.2% na R127.50 (MTN Nigeria’s fine has been increased to R241 billion), Kumba -6.5% na R72.00, MMI -5.4% na R23.90, RMIH -4.7% na R39.50, Hyprop -4.6% na R117.40. Die yster erts prys (China fyn ingevoer) het na $55 teruggesak.

Master Drilling (MDI) verwag vir die jaar 2015 'n wVPA van 165.80c tot 178.20c, +34% tot 44% hoër. Gewoonlik lae handel.

Foschini (TFG) het die Whistles wat 46 winkels in Brittanje het deur hulle Phase-Eight besigheid gekoop.


Woensdag 23 Maart 2016

JSE aandele

Die JSE was vandag -1.5% laer. Groot stygings: CMH +6.4% na R14.90. Groot dalings: Implats -11.4% na R42.97, Kumba -9.3% na R77.00, Angloplat -7.8% na R359.50, Anglo -6.7% na R111.71.

Combined Motor Hold. (CMH) verwag vir die jaar tot Feb 'n wesens VPA van 243.3c tot 253.0c, +25% tot +30% hoër. Dan is die prys/verdienste rondom 1490c/~248c ~ 6.0. Gewoonlik lae handel, maar vandag hoë handel.


Dinsdag 22 Maart 2016

Op die internet

Why socialism always fails - American Enterprise Institute.

These Are The 8 Biggest Barriers To Economic Growth - Value Walk. Politici verkwis onbeperk ander mense se geld omdat hulle nie die gevolge vir die ekonomie verstaan nie. Verander eers die politieke stelsel.

JSE aandele

Die JSE was -0.80% laer. Kumba was +6.2% hoër na R84.86. Richemont was -4.5% laer na R97.91 (Swiss Watch Exports Fall for Eighth Month on Hong Kong Slip - Bloomberg), en Billiton -4.4% na R177.35.

Anglo springs $1.8bn in bond buy-back to ease net debt - Mining MX.


Maandag 21 Maart 2016

JSE aandele

Die yster erts prys (China fyn ingevoer) is effens op na $57.

Tencent (Hong Kong) se aandeel prys het Vrydag opgegaan weens hulle resultate, maar vandag dieselfde gebly.

Openbare vakansie dag.


Sondag 20 Maart 2016

Op die internet

Are Speculators Too Optimistic About The Gold Price? - Talk Markets.

China's Latest Problem: Half A Trillion Dollars In Unpaid Bills - Zero Hedge.

Why The True Cost Of Living Is Much Higher Than We're Told (Or Sold) - Zero Hedge.


Vrydag 18 Maart 2016

Op die internet

Domino's Unveils Delivery Robot that Drives Pizza Right to your Door - Popular Science.

Op die internet - Suid Afrika

Drought doubles potato prices to record high - Moneyweb. Belangrik, want dit gaan aartappels skyfies duurder maak.

JSE aandele

Die JSE was vandag +1.19% hoër, en die Rand R15.29/$. Groot stygings: Santam +12.3% na R241.32, Arcelor Mittal +9.7% na 935c, Northam +8.2% na R43.99, Nampak +7.7% na R22.50, MrPrice +6.7% na R183.58. Groot dalings: Assore -10.0% na R136, Kumba -8.8% na R79.89, Exxaro -6.9% na R73.58, Woolworths +5.8% na R89.00. Die yster erts prys (China fyn ingevoer) bly by $56. Naspers het sedert 'n laagtepunt van R1909 verlede week +13.9% na R2174 geklim, voor en na Tencent se 17 Maart resultate (onder).

Merafe (MRF) gee kennis dat die Europese maatstaf ferrochroom prys op $0.82 vasgestel was vir die 2de kwartaal van 2016, -10.87% laer as die $0.92 vir die 1ste kwartaal.


Donderdag 17 Maart 2016

JSE aandele

Die JSE was vandag +0.96% hoër, en die Rand het na R15.16 versterk. Grootse stygings: Kumba +11.6% na R87.60, Massmart +8.1% na R127.00, Harmony +7.4% na R62.30, Implats +7.2% na R47.62, Anglo +6.9% na R119.95, Firstrand +6.8% na R46.36, Barclays Afr +6.7% na R144.80. Groot dalings; Northam -6.9% na R40.67, Grindrod -5.5% na R10.69.

Tencent (Hong Kong) se inkomste vir die 4de kwartaal tot Des was +45% hoër, en vir jaar 2015 +30% hoër. Verdunde VPA vir die 4de kwartaal was +21% hoër, en vir die jaar +20% hoër.

Die Monitêre Beleids Komitee het die terugkoop koers 25 persentasie punte na 7.00% verhoog. Die prima uitleen koers is nou 10.5%.

Anchor Group (ACG) se inkomste vir die jaar 2015 was +175% hoër, en verstelde vwVPA +87% hoër na 54.5c. Die prys/verdienste is nou R14.40/54.5c = 26.

Metair (MTA) se inkomste vir 2015 was +6.2% hoër, en vwVPA -18% laer na 247c.


Woensdag 16 Maart 2016

Op die internet - Suid Afrika

Chris Hart: SA’s junk cake already baked. Moving economically backwards. - Biznews.

JSE aandele

Die JSE was vandag +0.83% hoër, en die Rand het na R16.12 verswak. Groot stygings: Implats +5.6%, Nampak 5.1%, Glencore +4.6%. Groot dalings: ARM -9.0%, Kumba -7.1%, Randgold -4.9%. Die yster erts prys dryf sywaarts.

Astoria (ARA) se NBW was $0.97 op 31 Des 2015.

Grand Parade (GPL) se inkomste vir die 6m tot Des was +53% hoër, en vwVPA 2.03c teenoor -5.71c of herverklaarde 3.13c. As dit herhaal, sou die prys/verdienste 630c/2x2.03c = 155 wees. Die prys/verkope is 357c/2x76.2c = 2.3.

ArcelorMittal SA to increase steel prices next month - Mineweb.


Dinsdag 15 Maart 2016

Op die internet - Suid Afrika

Now is not the time to panic - Moneyweb. Suid Afrika het gemors krediet status van Moody's gehad van 1995 tot 1999. Die Rand/$ het van omtrent R3.65/$ in 1995 geval tot in R7.60 aan die einde van 2000, en op 20 Des 2001 tot R13 getuimel, voor dit herstel het.

Nuclear regulator confirms receipt of Thyspunt, Duynefontein applications - Engineering News.

JSE aandele

Naspers $1.2bn Russian Classifieds bet pays off – fuelled by economic crisis - Biznews. Kommentaar onderaan webblad: "When will ecommerce make money?".

Die JSE het vandag -0.4% gesak, en die Rand 3% verswak na R15.99. Groot dalings: Anglo -9.6% na R110.24, Implats -8.6% na R42.08, Kumba -8.3% na R84.50, Assore -7.2% na R143.57, Lewis -6.8% na 47.72, ARM -5.9% na R89.90, Billiton -5.1% na R173.63, Glencore -5.0% na 31.57.

Die yster erts prys (China fyn ingevoer) het teruggeval na $54. Met die val in die Rand aan die einde van verlede jaar kan Suid Afrika se myne laer erts pryse hanteer. Vir dieselfde Rand yster erts prys as die 2de helfte van 2015, is die Dollar prys $44 teen die huidige R16/$. Teen die prys sou Kumba se prys/verdienste R84.5/~R8 wees. Solank die yster erts prys bo $44 bly, kan die wins moontlik verbeter.


Maandag 14 Maart 2016

JSE aandele

Die JSE was vandag +1.4% hoër, en die Rand verswak na R15.53. Groot stygings: Glencore +9.4% na R33.22, Anglo +9.2% na R122.00, Pinnacle +7.2% na R13.93, Harmony +6.0% na R54.07, Old Mutual +5.3% na R42.10. Groot dalings: Implats -7.5% na R46.02, Afrox -5.8% na R16.01, Arcelor -5.5% na R8.50, ARM -4.8% na R95.53.

Remgro (REM) se intrinsieke netto bate waarde per aandeel was R297.11 op 11 Maart 2016, R286.96 op 31 Des 2015, teenoor R288.89 6m gelede, en R284.48 'n jaar gelede. Die aandeel prys is nou R249.25. Verkope vir die 6m tot Des was +8.7% hoër, en vwVPA -0.7% laer na 699.5c.

Altron (AEL, AEN) verwag vir die jaar tot Feb 'n wesens VPA verlies van meer as -93c (meer as -29c vir die 2de 6m).

Astral (ARL) verwag vir die 6m tot Mrt 'n wesens VPA van 701c tot 801c, -20% tot -30% laer. As dit herhaal, is die prys/verdienste rondom R113/R15 ~ 7.5. Die aandeel prys het alreeds in November getuimel, ten spyte van 'n skerp styging in VPA na 2013c vir die jaar tot Aug.

AdvTech (ADH) se inkomste vir die jaar tot Des was +40% hoër, en vwVPA +23% of +27% hoër na 51.0c, of genormaliseerd 53.9c. Die prys/verdienste is nou 1405c/53.9c = 26.

Op die internet

South Africa Blackouts Ended by Economic Slowdown, Not Eskom - Bloomberg.


Sondag 13 Maart 2016

Op die internet - Suid Afrika

Rand vs the dollar: 1978 – 2016 - BusinessTech.


Saterdag 12 Maart 2016

Op die internet

Russia Wants to test a Nuclear Space Engine by 2018 - Popular Science.

Op die internet - Suid Afrika

Fructose Absorption & Digestion - Healthy Eating. Dit is moeilik om te glo dat die liggaam suikers in vette omsit.

Are all sugars bad for you? - BusinessTech.

How to break these bad stock trading habits - BusinessTech.


Vrydag 11 Maart 2016

Op die internet

Oil Rebounds After IEA Says Price "Bottomed" As Goldman Warns Of "Sharply Lower" Prices As Storage Fills - Zero Hedge.

Op die internet - Suid Afrika

Stellenbosch University ordered to teach in Afrikaans - BusinessTech.

JSE aandele

UPDATE 1-South Africa's MTN offers $1.5 bln to settle Nigeria fine - Reuters. MTN het in 'n SENS aandeelhouers aangeraai om nie besluite op grond van die berigte te maak nie.

Kagiso het Adcorp aandele gekoop, en besit nou 15% van die aandele. Lae handel.

Old Mutual (OML) se inkomste vir die jaar 2015 was -11.5% laer, en verstelde bedryfs VPA +7.8% hoër na 19.3p (x R21.69 = R4.19). Die prys/verdienste is nou R38.80/~R4.19 ~ 9.3. Old Mutual confirms business split including Nedbank - BusinessTech.

ARM ponders copper, platinum cuts; investment in Kumba - Miningmx.

African Rainbow Minerals (ARI) se inkomste vir die 6m tot Des was -9.6% laer, en vwVPA 232c teenoor 470c 'n jaar gelede, of 329c die vorige 6m. As die laaste wins herhaal, is die prys/verdienste R104/~2xR2.32 = 22. Die prys/verkope is R104/(2x21.53) ~ 2.4.


Donderdag 10 Maart 2016

Op die internet

Secret Monetary Group Warns a Catastrophe Is Coming - Wolf Street.

JSE aandele

Die yster erts prys (China fyn ingevoer) het opgekruip na $59.5.

Grand Parade (GPL) verwag vir die 6m tot Des 'n wesens VPA van 1.92c tot 2.18c, teenoor 'n verlies -5.71c of herverklaarde wins van 3.17c.

Sanlam (SLM) se netto inkomste vir die jaar 2015 was -7.3% laer, en vwVPA +11.6% hoër na 459.5c, of genormaliseerde wVPA +5.7% hoër na 355.2c. Laasgenoemde gee 'n prys/verdienste van R57.49/355.2c = 16.2. Die dividend opbrengs is 245c/R57.49 -15% = 3.6%.


Woensdag 9 Maart 2016

Op die internet

Forget fracking. Choking and lifting are latest efforts to stem U.S. shale bust - Reuters.

JSE aandele

Latest power tariff rise to nullify benefit of 2015 cost-cutting – Amplats - Engineering News.

Die JSE het vandag -1.5% geval, en die Rand versterk na R15.15. Groot stygings: Ascendis +7.5%. Groot dalings: Assore -12.1%, Arcelor Mittal -9.1%, ARM -6.5%, Glencore -6.2%, Implats -6.1%, Anglo -5.3%. Die ysterts erts (China fyn invoere) het na $57 teruggeval.

Spar (SPP) koop 60% van die aandele van SPAR Holding AG (“SPAR Switserland”).

Ascendis Health (ASC) se inkomste vir die 6m tot Des was +40% hoër, en genormaliseerde vwVPA +32% hoër na 56.04c (+8.9% hoër as die vorige 6m). As dit herhaal is die prys/verdienste nou 1880c/~2x56.04c = 16.8.

EOH (EOH) se inkomste vir die 6m tot Jan was +30% hoër, en vwVPA +23% hoër na 341c. As dit herhaal is die prys/verdienste nou PE=R145.38/~2x341c = 21.


Dinsdag 8 Maart 2016

Op die internet

Low Interest Rates Alone Cannot Prevent A Bear Market In Stocks - Talk Markets.

Oil Fundamentals - Talk Markets.

Cheap Oil, The U.S. Dollar And The Deep State - Talk Markets.

China export slump shows growth push hinges on local demand - SMH.

JSE aandele

Die JSE was vandag -0.85% laer. Die yster erts prys (China fyn ingevoer) het geklim na $64, maar Kumba het -18.4% teruggesak na R90.50. Anglo was -8.8% laer, Firstrand -7.4%, Glencore -6.6%, Exxaro -6.4%, BHP Billiton -6.3%.

ELB (ELB) verwag vir die 6m tot Des 'n wesens verdienste per aandeel verlies.

Firstrand (FSR) se inkomste uit bedrywighede vir die 6m tot Des was +1.3% hoër, en vwVPA +2.7% hoër na 185.4c, of verdunde genormaliseerde VPA +9.8% hoër na 194.6c. Die prys/verdienste is nou R47.89/(200.4c+185.4c) = 12.4. Die jaar se dividend opbrengs is (117c+108c)/R47.89 -15% = 4.0%.

Merafe Resources (MRF) se inkomste vir die jaar 2015 was +26% hoër, en vwVPA +67% hoër na 13.9c. Die prys/verdienste is nou 82c/13.9c = 5.9.

Attacq (ATT) se bruto inkomste vir die 6m tot Des was +26% hoër, en vwVPA 53.8c teenoor 15.0c 'n jaar gelede. Die prys/verdienste is nou R17.9/(-12.9c+53.8c) = 44

Op die internet - Suid Afrika

Why economic growth really, really matters - Biznews.


Maandag 7 Maart 2016

Op die internet

Oil Fundamentals Deteriorate, Prices Should Fall Hard - Wolf Street.

OK, I Get it, this Stock Market Is Going to Be a Mess - Wolf Street.

Iron Ore 'Frenzy' Sends Dry Bulk Shipper Stock Up 340% In 2 Days - Zero Hedge.

WTI Crude Spikes To $37, Brent Over $40 After Genscape Report - Zero Hedge.

JSE aandele

Die JSE was +0.91% hoër. Groot stygings: Kumba +34.6% na R110.95, Arcelor Mittal +24.4% na R10.20, Exxaro +18.5% na R86.50, Grindrod +13.5% na R12.31, Adcorp +11.8% na R17.00, Implats +10.0% na R49.64, Imperial +8.0% na R148.00, Assore +7.7% na R165.92. Die yster erts prys (China fyn ingevoer) het gespring van $49.5 na $62.5.

Rand Merchant Insurance (RMI) se mark waarde per aandeel aan die einde van 2015 was R57,511m/1486 aandele = R38.7 per aandeel, -5.3% laer, teenoor die huidige aandeel prys van R40.19. Die inkomste vir die 6m tot Des was +20% hoër, en vwVPA -17% laer na -101c, of genormaliseerd +4% hoër na 108.9c.

Petmin (PET) se inkomste vir die 6m tot Des was +3.9% hoër, en vwVPA +70% hoër na 14.32c (4.3% aandele teruggekoop). Die prys/verdienste is nou 121c/(15.88c+14.32c) = 4.

Sasol delays $8.9bn US chemical plant units as profits slump 63% - Biznews.

SASOL (SOL) se inkomste vir die 6m tot Des was -15.4% laer, en vwVPA -24% laer na R24.28.

AVI (AVI) se inkomste vir die 6m tot Des was +7% hoër, en vwVPA +12% hoër na 278c. Die prys/verdienste is nou R81.46/(165c+278c) = 18.4. Die jaar se dividend opbrengs is (200c+150c)/R81.46 -15% = 3.6%.


Sondag 6 Maart 2016

JSE aandele

Old Mutual Says Reviewing All Options After Breakup Report - Bloomberg.


Vrydag 4 Maart 2016

JSE aandele

Die JSE alle aandele het 6 uit die laaste 7 werksdae gestyg, +8.5% in totaal. Die yster erts prys styg steeds. Anglo het +39% geklim oor die tydperk, na 'n prys/verkope van R123.41/~R211 ~0.58, steeds baie laer as BHP Billiton se R186.92/~R87 ~ 2.1, na 'n +25% styging. Kumba het +32% geklim na 'n prys/verkope van R82.42/R97.4 = 0.85 (die Rand yster erts prys is nou R762, hoër as die R727 vir die 6m tot Junie 2015, toe Kumba se VPA R7.85 was). Platinum myne het opgegaan omdat die platinum prys in dollars opgaan, maar die Rand het versterk. Die platinum prys word in Suid Afrika bepaal.

Goud myne styg. AngloGold Ashanti se prys/verkope is R212.38/R156 = 1.36. Met die Rand wat geval het, en die stygende Dollar goud prys, is die goud prys nou omtrent R19 500, +26% hoër as die R15 500 die laaste kwartaal van verlede jaar (Gold Price in Rand), toe Anglogold 'n 5% netto wins gehad het. As die neiging voortduur, gaan die goudmyne baie wins maak.

Capital & Regional PLC (CRP) se jaar dividend is 'n opbrengs van (3.12p x R22.15)/1383c = 5%. Die maatskappy teiken groei van +5% tot +8% op die medium termyn (bo-op enige waarde vermindering in die Rand).

Olie

Lande wat baie olie uitvoer se geld eenheid verswak weens die laer olie prys, wat dit steeds die moeite werd maak om olie te produseer. Die wêreld wye oorproduksie van olie sal waarskynlik opgelos word deur 'n val in produksie in lande wat min olie uitvoer, soos die VSA. Wanneer die olie prys styg, word alle olie maatskappye opgestoot. Vir die oorproduksie om beëindig te word, moet party olie maatskappye noodwendig swak vaar.


Donderdag 3 Maart 2016

Op die internet

The Hardest Strategy: Let Your Winners Run - Talk Markets.

Op die internet - Suid Afrika

Grocery prices in South Africa vs the UK and the USA - BusinessTech.

Best and worst car insurance companies in South Africa - BusinessTech.

JSE aandele

When and where Starbucks will officially launch in South Africa - BusinessTech.

Aspen (APN) se inkomste vir die 6m tot Des was -3% laer, en vwVPA -23% laer na 418.7c, of genormaliseerd +14% na 655.3c. Die prys/verdienste is R304.13/(573.1c+655.3c) = 25.

Balwin Properties (BWN) verwag vir die jaar tot Feb 'n wVPA van 115c tot 121c, +47% tot +55% hoër. Dan is die prys/verdienste rondom 740c/118c ~ 6.3.

Hyprop (HYP) se 6m dividend van 297.8c (+13% hoër) is 'n jaar ekwivalente opbrengs van 2x297.8c/R110.73 = 5.4%. Groei van +13% tot +15% word vir die jaar tot Junie verwag.

Standard bank (SBK) se totale inkomste vir die jaar 2015 was -30% laer, of +9.3% hoër. Die vwVPA was +30% hoër, of +7% hoër op voortgesette basis. Die prys/verdienste is R121.36/1382c = 8.8. Die jaar se dividend opbrengs is 674c/R121.36 -15% = 4.7%.

Exxaro (EXX) se inkomste vir die jaar 2015 was +12% hoër, en vwVPA klaarblyklik 456c teenoor 1368c vir 2014.

Torre (TOR) se inkomste vir die 6m tot Des was +82% hoër, en vwVPA +4.2% hoër na 15.0c.

MMI (MMI) se netto versekering premies vir die 6m tot Des was +1.4% hoër, en kern wesens VPA -9.4% laer na 104.7c. As dit herhaal, is die prys/verdienste is nou R23.56/2x104.7c ~ 11.3. Die jaar se dividend opbrengs is (92c+65c)/R23.56 -15% = 5.7%.

MTN (MTN) se inkomste vir die jaar 2015 was dieselfde as 'n jaar gelede, en vwVPA af na 744c (93c vir die 2de helfte) teenoor 1527c vir 2014. Die prys/verkope is R149.73/R80.2 = 1.87. Die jaar se dividend opbrengs is 1310c/R149.73 -15% = 7.4%.


Woensdag 2 Maart 2016

JSE aandele

Die yster erts prys (China fyn ingevoer) het herstel na $47.5, van 'n laagtepunt van $37.5 einde verlede jaar.

Santam (SNT) se bruto geskrewe premiums vir die jaar 2015 was +7% hoër, en vwVPA +27% hoër na 1822c. Die prys/verdienste is R210.50/R18.22 = 11.6. Die jaar se dividend opbrengs is 816c/R210.5 -15% = 3.3%.

Growthpoint Properties (GRT) se dividend vir die 6m tot Des is 89.5c (+6.0% hoër), wat die opbrengs vir die laaste 12m (89c+89.5c)/2418c = 7.4% maak. Soortgelyke groei word vir die jaar tot Junie 2016 verwag.

Nedbank (NED) se rente en soortgelyke inkomste vir die jaar 2015 was +4.8% hoër of +10.1% hoër (geoudit). Die vwVPA was +8.5% hoër na 2242c. Die prys/verdienste is R189.41/R22.42 = 8.5. Die jaar se dividend opbrengs is 1107c/R189.41 -15% = 5.0%.

Mpact (MPT) se inkomste vir die jaar 2015 was +10.8% hoër, en vwVPA +39% hoër na 362.2c. Lae handel.

Ascendis Health (ASC) verwag vir die 6m tot Des 'n genorm. wesens VPA van 54c tot 57c, +26% tot +33% hoër. Dan is die prys/verdienste omtrent 1850c/(50.9c+55.5c) ~ 17.4. Lae handel.


Dinsdag 1 Maart 2016

Op die internet - Suid Afrika

DStv announces 2016 price hikes - News24.

JSE aandele

Die JSE was vandag +1.8% hoër, en die Rand het na R15.56/$ versterk.

Vodacom South Africa het hulle poging om Neotel te bekom laat vaar weens regulatoriese ingewikkeldheid.

Barclays PLC wil hulle 62.3% belang in Barclays Afrika verminder oor die volgende 2 tot 3 jaar.

Glencore se inkomste vir die jaar 2015 was -23% laer, en vwVPA 'n verlies van -$0.03 teenoor 'n wins van $0.21 vir 2014 (en $0.23 vir 2013, $0.30 vir 2012). Skuld is $3.31 per aandeel. As Glencore terugkeer na 'n historiese VPA rondom $0.23 sal die prys/verdienste R27.90/~$0.23xR15.56 ~ 8 wees.

Eqstra (EQS) se inkomste vir die 6m tot Des was -2% laer, of voorgesette besigheid +2.7% hoër as besigheid wat verlede jaar voortgeset was. Die vwVPA was 'n verlies van -2.2c, met voorgesette vwVPA 22.2c. As laasgenoemde herhaal, is die prys/verdienste 197c/~2x22.2c = 4.4.

Cashbuild (CSB) se inkomste vir die 6m tot Des was +14% hoër, en vwVPA +3% hoër na 814.4c. Die inkomste vir die eerste 6 weke van die huidige periode was +16% hoër.

Barclays Africa (BGA) se inkomste vir die jaar 2015 was +6.5% hoër, en vwVPA +9.6% hoër na 1686c. Die prys/verdienste is nou R141/1686c = 8.4. Die jaar se dividend opbrengs is R10/R141 -15% = 6.0%.


Ouer webjoernaal


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.slrp.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2016