Donderdag 31 Desember 2015
Op die internet
Sugar Posts First Gain in Five Years as El Nino Ends Surplus - Bloomberg. (Die prys het in Oktober opgegaan, en verhandel meestal sywaarts - Nasdaq).
Brazil's Stock Bulls Retreat During Longest Selloff in Decades - Bloomberg.
Gold Loses Luster in Worst Slump Since '84 as Fund Holdings Drop - Bloomberg.
Foreign-bound oil is first since 40-year ban was recently lifted (US) - Market Watch.
Key Events in 2016: The Year Ahead - Bloomberg.
More Pain Seen for Emerging Currencies, Stocks as China Slows - Bloomberg.
The Twitter accounts stock-market investors need to follow in 2016 - Marketwatch.
Van 7 Aug 2015: Scientists discover an unexpected natural hangover cure that actually works - Quartz. "If consumed in advance of the alcohol, pears, and specifically Korean pear juice, the researchers say, “significantly reduced” hangover symptoms compared to a placebo drink."
2016 Is An Easy Year To Predict - Zero Hedge. "Ever since 2008, the entire world economy has been kept afloat by the $25 trillion or so that China printed to build overleveraged overcapacity."
The 2016 Fortune Crystal Ball - Fortune.
Yahoo Tech’s Top 10 Predictions for 2016 - Yahoo.
Predictions for Markets, Oil Prices in 2016 - Barron's. "Cattaneo reminds readers that in May, 2008, Goldman Sachs analysts were forecasting that oil would reach $200 a barrel within two years, or that the late Matt Simmons, founder of the energy investment banking firm Simmons & Co. International and a proponent of the “peak oil” theory, predicted oil could zoom to $300."
Ten Tech Predictions for 2016 (Part One) - Recode.
Op die internet - Suid Afrika
Top 10 quotes on failure and success according to Richard Branson - BusinessTech.
JSE aandele
Van 105% tot -95%: Só vaar JSE se lieflinge in 2015 - Netwerk24.
Voorspellings vir 2016
Zuma verklaar homself tot opperste leier, en begin 'n generaal se uniform met medaljes dra. Zuma voeg 'n wes vleuel by sy Nkandla woning, want alle goeie herehuise het 'n wes vleuel. Die kabinet stel 'n kommissie van ondersoek aan om vas te stel wat kernkrag is. Die regering se kernkrag plan word uiteindelik aanvaar nadat die regering onderneem om lae koste behuising langs die kragstasie te bou, omdat die grond skielik goedkoop geword het (nie die geval in Melkbosstrand nie). Zimbabwe probeer baie ander geld eenhede, want die regering kan net nie verstaan waarom die geld elke keer opraak nie. Die Nigeriese regering stel MTN se boete uit totdat die regering weet wat die begrotings tekort is. Paul Theron verkoop sy Hot Stoxx portefeulje, en dobbel by Sun City om die geld terug te maak wat hy verloor het. Donald Trump word tot VSA president verkies omdat Amerikaners dink het hulle stem vir 'n TV program. Die wêreld besef die elektrisiteit wat wind turbines lewer is te duur, en die turbines word as reuse waaiers gebruik om mense koel te hou gedurende globale verhitting.
Woensdag 30 Desember 2015
Op die internet
China's $28 Trillion Problem: 'The dark side of Asia's debt' - UK Business Insider.
Creators of $1 million Star Trek fan film sued by CBS and Paramount - The Verge.
Unnatural consensus on climate change - Financial Post.
House price growth jumps to eight-month high (UK) - Telegraph UK. "The monthly rise took the annual pace of growth to 4.5pc, and the price of the average home to £196,999." (R4.5m)
Do Historical Comparisons Matter? Strong Similarities Between 1937 And 2015 - Talk Markets.
U.S. Banks Have 247 Trillion Dollars Of Exposure To Derivatives - Talk Markets.
Op die internet - Suid Afrika
There’s a robot in my office - BusinessTech.
Tiny drop in 95 petrol price, diesel price falls substantially - Timeslive.
Nuclear adviser responds to his critics - Fin24.
Ex-Koeberg nuclear plant worker lashes out at SA plans - Fin24.
IPP entrepreneur slams nuclear plans - Fin24.
Suid Afrika hittegolf
Die westelike dele van Suid Afrika word vandag deur temperature bo 35°C getref (Accuweather), met temperature bo 30°C in die middel van die land.
JSE aandele
Die yster erts prys (China fyn ingevoer) styg steeds, en is nou $43.
Dinsdag 29 Desember 2015
Op die internet
Inflation hits 44pc in Ukraine amid economic collapse - Telegraph UK.
Op die internet - Suid Afrika
Half a million pack Durban's beaches - Timeslive. Dit wys die oorbevolking wat onstaan het omdat die faktore wat gewoonlik bevolkings groei beperk, verdwyn het.
House price growth: Cape, leader of the pack - Moneyweb.
Cheap batteries will give utilities electric shock - Moneyweb. Powerwall battery jump-starts revolution - Mail & Guardian.
Maandag 28 Desember 2015
Op die internet
2015: Apple's year in beta - The Verge.
What I Got Right (and Wrong) in 2015 - BlackRock, Nasdaq.
Raw Sugar Prices Drop As Lower Oil Prices Discourage Ethanol Production - Nasdaq. (Die prys het in Oktober opgegaan, en verhandel meestal sywaarts - Nasdaq).
Star Wars: The Force Awakens (2015) Plot Summary - IMDb. Star Wars: Episode VII The Force Awakens - Wikia. Dit was vervelig gewees jare gelede. Die storie is oud. Film vervaardigers se idees het opgedroog.
The Year Nothing Worked: Stocks, Bonds, Cash Go Nowhere in 2015 - Bloomberg.
Op die internet - Suid Afrika
Time to dust off the PBMR blueprints and earn some pounds? - Biznews.
The book that explains why Africa isn’t rising - Moneyweb.
US Frackers struggle to survive at $35; for SA, shale gale opportunity gone - Biznews.
FW de Klerk, EFF square off over Oxford University’s Rhodes statue furore - Biznews. Om beswaar te maak teen standbeelde in Suid Afrika, maar nie teen die ander strukture wat deur die blankes geskep was, maak nie sin nie. Dit is soos 'n Rolls-Royce kar te besit, maar die ornament op die enjin kap af te breek omdat jy nie hou van wat die embleem verteenwoordig nie. Die kamerade wat beswaar maak teen die geskiedenis moet geboue ontruim wat die blankes opgerig het, insluitende regerings geboue, huise wat Verwoerd gebou het, en alle universiteite voor 1994 gestig (universiteite wat na 1994 gestig was, is OK). Hierdie is apartheid strukture.
Sondag 27 Desember 2015
Op die internet
I was asked: Whatever Happened to Inflation after all this Money-Printing? - Wolf Street. Dit hang af of die geld gedruk of geleen was.
The 20 best TV shows of 2015 (and how to watch them online before next year starts) - Quartz.
China's Economic Slowdown Is Biggest Business Story of 2015 - NBC News.
Everything Central Banks Have Tried Has Failed: According To Citi's Buiter Just One Thing Remains - Talk Markets.
Smart Money Is Leaving The Party. Are You? - Talk Markets.
Bollywood and U.S. Media Giants Try to Induce Indians to Pay for Video - NY Times. "The Indian consumer is just not willing to pay for content."
3 Most Anticipated Games that were Never Released - Bidness Etc.
Op die internet - Suid Afrika
Mampara of the Year: Zuma, defending champ of mamparadom, does it again - Timeslive.
Nuclear won’t cost R1trn, but can SA even afford R250bn? - fin24.
Saterdag 26 Desember 2015
Op die internet
Alpha 2, the First Humanoid Robot for the Family! - Indiegogo.
Op die internet - Suid Afrika
Puzzling nuclear stamp mystery solved - fin24.
SA, France and ‘Brexit’ top 2016 rating watchlist - Moneyweb.
Vrydag 25 Desember 2015
Op die internet
Lower Oil Prices Are Shaking the World - Wolf Street.
Oil Bankruptcies Hit Highest Level Since Crisis And There's "More To Come", Fed Warns - Talk Markets.
Risk On? Interest Rates Could Stay Low For Decades - Talk Markets.
Equity Markets Will Be Increasingly Accident Prone In 2016 - Talk Markets. Stygende rentekoerse is gewoonlik 'n klok wat gelui word om 'n val in aandeel markte aan te kondig. Baie regerings se uitgawes en skuld het sedert die laaste groot mark val van 2008 toegeneem. Dit het moontlik tot die bietjie ekonomiese groei bygedrae omdat die uitgawes met skuld befonds was in plaas van hoër belasting. Vorentoe gaan die ekonomieë waarskynlik swakker wees, en die skuld moet terugbetaal word. Lande wat inflasie het, het ten minste een manier om daaruit te kom.
Op die internet - Suid Afrika
Netflix is coming to South Africa next month, and it’s got an ace up its sleeve - Quartz. "So shows like Orange is the New Black and House of Cards, and movies like Beasts of No Nation, will very likely be pulled from South Africa’s top pay-TV channels when Netflix launches". DSTV is die enigste uitsaaier wat rugby, gholf en tennis uitsaai, en Afrikaanse kanale (behalwe vir ASTV op OpenviewHD).
SA’s nuclear procurement deal raises eyebrows - BusinessTech.
Donderdag 24 Desember 2015
Op die internet
HeadlinePorn, Donald Trump, Dennis Rodman, Paris Hilton and Rhianna - Blogmaverick.
If We Don't Change The Way Money Is Created & Distributed, We Change Nothing - Zero Hedge.
Op die internet - Suid Afrika
It’s official: cabinet okays nuclear plan - Techcentral.
The Atlantic Seaboard: a magnet for apartment developments - Moneyweb.
JSE aandele
Kumba was vandag +9.4% hoër, Arcelor Mittal +7.8%, en Assore +7.3%.
Die Rand beweeg meestal sywaarts. Met die Rand ineenstorting van 2008 (tydens die VSA se groot resessie, wat deur sub-prima huislenings ontstaan het) het die Rand vir maande sywaarts beweeg, en was daarna vir jare sterker, onder andere weens die vraag na minerale. Die val sedert 2011 teenoor die Euro was naby die groei in die geld voorraad. Die VSA dollar het baie versterk. Die dollar se versterking teenoor byvoorbeeld die Euro word nie geregverdig deur 'n verskil in die lande se inflasie koerse nie.
Die OPEC olie mandjie prys gee dalk 'n meer stabiele aanduiding van waarheen die olie prys gaan, as die Brent of WTI pryse wat deur spekulante op en af gejaag word.
MTN’s Nhleko fights back in Nigeria – shining example for timid SA business - Biznews. "This is a government that believes in the rule of law". 'n Boete moet in verhouding wees tot die skade wat gedoen was. Die regering moet eers bepaal wat die koste was van die misdaad wat gepleeg wees omdat selfone nie registreer was nie. Vergelyk die belaglike groot boete met die belaglike klein boete van R15,000 wat die BCCSA aan die SABC 2 uitgedeel het omdat hulle 'n 18SNVL fliek Deadfall uitgesaai het.
Woensdag 23 Desember 2015
Op die internet
Mossberg: The next big thing didn’t show up this year - The Verge.
Is This The Secret Behind Santa's Rally? - Talk Markets.
Heavy Anti-Dumping Duties Hit Chinese Anti-Corrosive Steel Imports (US) - MetalMiner.
Brand New RWE Plant Is Latest Victim of Merkel's Energy Shift - Bloomberg.
Op die internet - Suid Afrika
Ageing white workforce to impact SA labour market - report - Fin24.
Eskom agrees to not cut off municipalities that owe it money - BusinessTech.
Holiday homes: It’s now a buyers’ market - Moneyweb.
Nail in nuclear’s coffin: California turns to batteries to beat “peak load” - Biznews. Hulle verwys na die drywing wat die battery kan lewer gedurende piek aanvraag, wat dalk 'n paar uur lank is. In sover batterye hoegenaamd koste doeltreffend is, sal dit slegs wees as die tydperk van gebruik gereeld en voorspelbaar is, soos hierdie piek aanvraag, of oornag vir elektriese son panele. Batterye kan nie genoeg energie stoor vir bewolkte dae nie. Die energie van wind turbines is alreeds duur omdat net 15% tot 50% van die kapasiteit gebruik word, en batterye sal dit nog duurder maak. Die prys van elektrisiteit is R5/kWh in Denemarke, teenoor omtrent R1.5/kWh in Suid Afrika (Wikipedia).
JSE aandele
Die JSE was vandag op met +2.1%. Die yster erts prys (China 62% fyn ingevoer) het die laaste paar dae tot net onder $40 herstel, en myn maatskappye het opgeskiet, dalk weens kort posisies wat gesluit moes word. Die rand verander nie veel nie. Die platinum prys is nou -0.6% af na $870/ons. Northam is +26.9% hoër na R27.68, Arcelor Mittal +17.4%, Amplats +10.7%, Implats +9.5%, Anglo +9.1%, Glencore +9.0%, Kumba +8.8%, ARM +7.8%, en BHP Billiton +6.9%. Sasol is +6.8% hoër na R419.80, met Brent olie wat +1.2% hoër is na $36.8.
Nigeria tells MTN: Pay the $3.9bn fine first – then we’ll see you in court - Biznews.
Dinsdag 22 Desember 2015
Op die internet
Seaweed Is the New Kale: 11 Hot Food Trends for 2016 - Fiscal Times.
Nigeria triples 2016 investment to stimulate growth - eNCA.
African countries are building a “Great Green Wall” to beat back the Sahara desert - Quartz.
The World of Work Has Changed, and It's Never Going Back to the "Good Old Days" - Daily Reckoning.
White Elephant Inc: This is What I Love about Spain - Wolf Street.
Print Book Sales Are Up, But Don't Start Celebrating Just Yet - Fortune.
Meet the Woman Behind Angola's New $300-Million Steel Mill - Fortune.
JSE aandele
Die JSE was vandag +1.2% op, en die Rand swakker na R15.19/$. Tsogo-Sun was +8.3% hoër, Aspen +5.1%, Anglo +4.8%, en MTN +4.5%, Netcare +3.5%. Eiendomstrusts was op, soos ArrowA +5.2%, Emira +4.2%, Vukile +5.6%. Holdsport was -6.7% laer. Zeder begin herstel na dit aanhou verkoop was oor die droogte. Die OPEC olie mandjie prys is effens op na $31.15.
Tsogo’s share price rises sharply - Business Day.
MTN hires seven advocates for Nigeria battle - Moneyweb. MTN was nie aantreklik voor berigte oor die boete verskyn het nie, maar met al die slegte nuus wat in die prys is, is die aandeel nou meer aantreklik.
BHP Billiton gee kennis dat die Federale Hof van Belo Horizonte in Brasilië 'n deposito van BRL 2 biljoen (US$0.52 biljoen) van Samarco vereis vir gemeenskap en omgewings herstel, een tiende van die bedrag wat die eisers voor gevrae het.
Maandag 21 Desember 2015
Op die internet
It Gets Ugly in the Toniest Parts of London - Wolf Street.
Two New TV Breakthroughs That Will Blow Your Mind (Op-Ed) - Livescience.
Economist: The Canadian Dollar's Demise 'Couldn't Have Happened At A Worse Time' - Bloomberg.
America’s 10 most popular apps of 2015 - Quartz.
Year ahead: Prospects slim for major global economic pickup - Moneyweb.
'10 families every day' have holidays to South Africa ruined by red tape - Telegraph UK.
Portugal to Rescue Banco Internacional do Funchal - NY Times.
JSE aandele
Die yster erts prys (China ingevoer fyn 62%) het opgelig van $37.5 na $39.5 na 'n lang periode van daling. Die Brent olie prys daal steeds, en is nou $36.33, maar Sasol het +1.5% opgegaan. Die Rand was effens sterker na R15.04/$. Anglo was +2.0% hoër, en BHP Billiton +1.3%, maar Kumba -3.9% laer. Banke het 'n paar persent opgegaan. Hudaco het -8% teruggeval na R92.00, met resultate wat oor 'n maand uitkom. Arcelor Mittal het +14.5% geklim na 332c. Die JSE maatskappy het -3.5% geval hulle behoort goed geld te maak in die wisselvallige mark.
Investment insights for 2016 - Moneyweb.
Winners and Losers of the Markets in 2015 - CNBC Africa.
Naspers: four themes to watch - Moneyweb.
Sondag 20 Desember 2015
Op die internet
All of the World’s Money and Markets in One Visualization - Visual Capitalist.
Zimbabwe BANS Rands, Introducing Chinese Yuan This January - My Zimbabwe.
Miss Universe 2015 mistake - Daily Mail UK.
Saterdag 19 Desember 2015
Op die internet
Against all odds, print books are on the rise again in the US - Quartz.
Global Trade Snapshot - "The Pain Is Getting Worse" - Zero Hedge.
Teflon Trump - Zero Hedge.
Miss Spain Mireia Lalaguna Royo Is Crowned Miss World 2015 - US Weekly.
Vrydag 18 Desember 2015
Op die internet
Miranda Kerr’s Nude Harper’s Bazaar Cover Was Removed From Hundreds of Grocery Store Shelves in Australia - US Weekly.
Japan Still Leads The Way Towards Our ENDGAME - Zero Hedge.
135 jobs in two-and-a-half years: the plight of Spain's new working poor - The Guardian.
The Compressed Tech Life Cycle: The Managerial Challenge - Value Walk.
Oil price crash could get even worse in 2016 - CNN Money.
Baker Hughes reports first rise in active U.S. oil rigs in five weeks - Market Watch.
French Parliament Passes Plain Packaging Law for Cigarettes - Bloomberg.
Op die internet - Suid Afrika
SA drought likely to persist – weather service - Moneyweb.
Vodacom must withdraw ‘4G’ advertising - Techcentral.
JSE aandele
Die JSE het vandag -1.9% geval, na die mark gister opgejaag was. Die Rand het na R15.02/$ versterk. Kumba het +8.6% gespring, maar Assore het -11.9% getuimel. Banke het 'n paar persent geval.
Eiendomstrusts het weer gedaal, soos Arrowhead A -7.6%, Octodec -5.9% en Hyprop -3.1%, Resilient -2.7%, en Redefine -2.5%. Eiendoms pryse kan in die kort termyn daal met stygende rentekoerse, maar is goeie lang termyn beskerming teen inflasie. Die beste tyd om eiendom te koop is wanneer rentekoerse hoog is, en te verkoop wanneer rentekoerse laag is. Die manier waarop die inflasie koers gemeet word, sal rentekoerse nie noodwendig soveel opgaan as wat verwag word nie.
South Africa white maize at record high, drought concerns mount - Reuters. Dit verhoog die kostes vir hoender produsente Astral (ARL), RCL Foods (RCL), Sovereign Foods (SOV), en Quantum Foods (QFH).
Capitec (CPI) kondig aan dat hulle nie meer die krediet gradering van Moody's Investors Sevices sal gebruik nie.
Die rand olie prys is nou $37.15 x R15.22 = R565, teenoor die $57.8 x R11.91 = R688 vir die eerste 6m van die jaar, toe Sasol 'n netto wins marge van 12.8% gehad het. Zuma se onbedoelde verswakking van die Rand is wat myne en Sasol nodig het vir oorlewing.
What SA mining CEOs really earn - Moneyweb. Die hoë salarisse maak nie sin nie. Die myn besture het nagelaat om die groot geld wat gemaak was terwyl mineraal pryse hoog was, te gebruik om lenings af te betaal, en die besighede te diversifiseer. Die hoof uitvoerende beamptes moes genoeg ondervinding gehad het om te weet dat mineraalpryse sal val weens oorproduksie. Kostes word eers gesny nadat maatskappye 'n verlies toon, en die aandeel pryse getuimel het.
Donderdag 17 Desember 2015
Op die internet
Britain's insane property market is turning 200 people a day into millionaires - UK Business Insider.
Lifestyle gets blame for 70% to 90% of all cancers - Market Watch.
What Is A Santa Claus Rally? - Talk Markets.
Op die internet - Suid Afrika
WeChat is taking on one of WhatsApp’s most dominant markets in the world - Quartz.
JSE aandele
There’s just no way to put any possible positive spin on Barclays wanting to dump Absa - Biznews. Dit is positief vir Barclays Africa want die bestuur van Barclays is onbekwaam. Om Barclays Africa op 'n laagtepunt te verkoop, sal kenmerkend wees. Diens het agteruitgegaan sedert Barclays dit oorgeneem het.
Die JSE het met +2.6% opgeskiet. Die rand het verswak na R15.23/$. Die beperkte produkte wat in Suid Afrika vervaardiging word, sal baat by die swak rand. Kar vervaardiging kan dalk toeneem. Naspers het +5.5% opgeskiet (Tencent het -0.13% gedaal), Discovery +7.1%, Sanlam +6.8%, MTN +6.3%, RMBH +5.9%, en Standard Bank +5.7%.
MTN (MTN) het aangekondig dat hul regstappe gaan neem teen die Nigeriese Kommunikasie Kommissie in die Federale Hoër Hof in Lagos oor die boete. Die aandeel prys het reeds voor die aankondiging opgeskiet. MTN secures West Africa licences - TechCentral, MTN hit with ratings downgrade - Business Tech.
Ellies (ELI) verwag vir die 6m tot Oktober 'n wesens verlies per aandeel van -0.66c en -1.98c, teenoor 'n verlies van -13.17c die jaar tevore.
Die yster erts prys (China 62% ingevoerde fyn) het sy daling hervat na $37.
Woensdag 16 Desember 2015
Op die internet
How Are The Financial Markets Affected By The Holiday Season? - Talk Markets.
Congress is still trying to block the US from releasing control of the internet - The Verge.
Regerings uitgawes is buite beheer
Regerings het heeltemal wegbeweeg van hulle oorspronklike funksie van wet en orde handhaaf, en regerings uitgawes maak nou 'n groot deel uit van die ekonomie, byvoorbeeld Frankryk 56.1%, België 53.3%, Brittanje 48.5%, Nieu Seeland 47.5%, VSA 41.6%, ens. (Wikipedia). Suid Afrika is 32.1%.
Regerings kan 'n begrotings tekort befonds deur meer te leen, of geld te druk. Regerings skuld het toegeneem sedert 2007 Wikipedia. Brittanje se regerings skuld het toegeneem van 40% na 80% van die BBP (Bruto Binnelandse Produk) UK National Debt. Die VSA regering se inkomste en uitgawes onder verskillende administrasies Wikipedia. Aangesien regerings self baie skuld het, is daar motivering om rentekoerse laag te hou, en om hoë inflasie te hê sodat die reële waarde van die skuld daal. Gewoonlik is rentekoerse laag weens 'n lae lenings aanvraag van besighede en huis kopers (relatief tot die aanbod deur spaarders en die regering). Met die oorheersende rol van regerings in hierdie ekonomieë, is die lae aanvraag nie verbasend nie. Die strenger uitleen vereistes van banke dra ook by.
Dinsdag 15 Desember 2015
Op die internet
When It Comes to Credit Carnage, It's the Financing, Stupid! - Bloomberg.
The case for eating cereal for breakfast again - Quartz.
Here's What You Need to Know About the Junk Bond Bust - Fortune.
JSE aandele
Vandag het die JSE +0.72% opgegaan, en die Rand na R14.93/US$ versterk. Banke en lewensversekaars het verder herstel, met Sanlam +4.9%, Firstrand +4.5%, en Standard +2.7%. Arcelor Mittal het -31% getuimel omdat die HUB bedank het. Die prys/verkope is nou R3.25/~R82 die mark het alreeds die maatskappy afgeskryf. Die yster erts prys het vir 'n paar dae ophou val by $38. Die Rand yster erts prys is nou -22% laer as eerste 6m, toe Kumba 'n winsmarge van 12.3% gehad het. Kumba se prys/verkope is R33.32/~R128, dus dink die mark nie hulle sal kostes genoeg kan sny nie. Anglo het -6.3% geval, terwyl BHP Billiton onveranderd was. Môre is 'n vakansie dag. As die ANC uit die nuus bly vir die res van die jaar, sal die mark seker opkruip terwyl groot aandeelhouers met vakansie is.
PSG (PSG) verklaar dat hulle beleggings R208.95 per aandeel werd was op 14 Des 2015.
Suid Afrika elektrisiteit opwekking
Cabinet quietly endorses nuclear deal - Business Day. As koolsuurgas globale verwarming veroorsaak, is kern krag die enigste keuse vir die meeste lande. Dit sal goedkoper wees om plaaslike kernkrag kundigheid te ontwikkel as om buitelandse maatskappye te kontrakteur.
Oostenryk wek twee derdes van sy elektrisiteit op van hernubare bronne, soos hidro elektrisiteit van riviere, maar dit is net een derde van totale energie gebruik soos ander Europese lande voer hulle gas en olie in vir verhitting G – Austria and its energy transition: A frontrunner falls behind, Can Austria Survive Without Nuclear Power?.
Denemarke wek 39% van hul elektrisiteit op van wind turbines Energinet DK. Die hoeveelheid wat opgewek word wissel van 0% tot 90% van kapasiteit soos die wind spoed verander. Die koste van die elektrisiteit hang af van die gemiddelde elektrisiteits produksie relatief tot kapasiteit, wat 15% tot 50% kan wees (Capacity factor)
Maandag 14 Desember 2015
Op die internet
FTSE WIPEOUT — Stock market hits 3-year low - UK Business Insider.
4 key factors that may make this the year’s nastiest week for Wall Street - MarketWatch.
JSE aandele
Astral Foods: just for risk-seeking investors? - Moneyweb.
Die JSE het naastenby plat geëindig vir die dag. Eqstra het +37% gespring, na 'n prys/verdienste van 210c/78.7c = 2.7. Woolworths het +13.7% geklim, na dit laasweek getuimel het vir onduidelike redes. Redefine was +13.5% hoër, Firstrand +13%, Discovery +10.4%, Barclays Africa +8.9%, ens. Arrowhead A en B het laasweek getuimel weens 'n gebrek aan kopers, en vandag herstel na 830c en 823c, wat 'n laaste opbrengs van 9.2% gee. Hyprop het +10% geklim na 'n laaste opbrengs van 5.7%. Glencore het geval met -8.4%, Billiton -6.2%, en Anglo -5.4%.
Eqstra (EQS) se Contract Mining and Plant Rental afdeling het hulle bestelboek verhoog na R15b.
Hulamin verwag vir die jaar 2015 dat wesens VPA meer as 20% laer sal wees, weens die probleme in die eerste 6m.
Sondag 13 Desember 2015
Op die internet - Suid Afrika
BREAKING: Pravin Gordhan appointed minister of finance - News24. Zuma het homself "in 'n hoek in geverf" hy sal nou nie Gordhan kan afdank vir enige rede nie.
Op die internet
Cotton Is Piling Up at Warehouses Around the World - Bloomberg.
Oil – It’s The 1860s All Over Again - Value Walk. "So many wells were flowing that the price of oil kept falling, yet they went right on drilling."
Most of the information we spread online is quantifiably “bullshit” - Quartz.
El Niño is set to hurt millions of Africans in early 2016 as rains fail to show - Quartz.
Saterdag 12 Desember 2015
Op die internet
Grand promises of Paris climate deal undermined by squalid retrenchments - Guardian.
2015 United Nations Climate Change Conference - Wikipedia.
School for frugal innovation - The Economist.
JSE aandele
Update: Moody's Downgrades Four S.African Banks - CNBC Africa. Daar is geen verband tussen African Bank se besigheid, en die vier groot banke nie. Die regering se onbekwaamheid het wel na vore gekom met die 2002 deposante stormloop op die sewende grootste bank Saambou, wat na sesde grootste bank BoE uitgebrei het voor die regering depositos gewaarborg het (Fin24). Die laer graderings maak nie sin nie, tensy dit 'n wantroue is in die regering se bekwaamheid.
Suid Afrika se begrotings tekort
Vir die belasting jaar tot Feb 2016 het die regering inkomste groei van +9.0% beplan, en uitgawe groei van +8.7%. Dit is omtrent gelyk aan die groei in die geld voorraad, wat 'n aanduiding is van die werklike inflasie koers. Die beplande uitgawes oorskry die inkomste met 13.6%. Dit kan befonds word deur geld te skep, en is binne die 9% groei in die geld voorraad. Uitgawes sal waarskynlik nou gesny moet word weens die swak ekonomie. Dit is net die moeite werd vir 'n regering om geld te leen as die opbrengs op die geld die koste oorskry. Dit maak nie sin vir die huidige bewind om enige lenings te hê nie.
Suid Afrika se beplande begrotings tekort van 13.6% vir die jaar tot Feb. 2016 is nie ongewoon nie. Volgens Wikipedia was die VSA se begrotings tekort -21.6% vir 2014 (skatting), Japan -27.3%, Frankryk -16.6%, VK -19.1%, ens. Dit lyk of graderings agentskappe dubbel standaarde toepas op ontwikkelde ekonomieë, en derde wêreld lande. Die probleem vir laasgenoemde is dat buitelandse skuld betalings toeneem wanneer die geldeenheid val. Net 7.4% van Suid Afrika se begrote skuld koste is vir buitelandse skuld. In hierdie stadium lyk dit hoogs onwaarskynlik dat die regering enige (buitelandse of binnelandse) skuld verpligtings sal versuim. Begrote skuld koste is 9.4% van total uitgawes.
Vrydag 11 Desember 2015
Op die internet
Brazil's Political Crisis Comes Down to Who Lasts Longest - Bloomberg.
"Everything's Crashing" - Talk Markets.
The people have spoken: New Zealand’s potential new flag will feature a silver fern - Quartz.
South Africa Faces Watershed as Investors Despair of Zuma - Bloomberg.
Iron ore resumes slide, falling to fresh record low - Sydney Morning Herald.
Op die internet - Suid Afrika
Cape energy storage start-up creates ‘peak shaving’ offering on back of battery innovation - Engineering News.
Nene: Presidency offers explanation - Moneyweb. Die vorige ministers van finansies (Pravin Gordhan en Nhlanhla Nene) se onvermoë om die begroting te beperk is die rede waarom Suid Afrika se krediet gradering naby gemors is. 'n Verandering van minister was in elk geval nodig.
How to prevent the Zumification of your wealth - Moneyweb.
JSE aandele
Die JSE alle aandele het Vrydag -1.9% laer geëindig, en -2.5% vir die week. Standard Bank het Donderdag -14.5% en Vrydag -8.6% geval na 'n prys/verdienste van R120.5/R16.14 = 7.5, en dividend opbrengs van R9.75/R120.5 -15% = 6.9%. Firstrand het Donderdag -14.8% geval, en Vrydag -8.3% na 'n prys/verdienste van R37.41/381.4c = 9.8, en dividend opbrengs van R2.10/R37.41 -15% = 4.8%. Woolworths was Donderdag -9.8% laer, en Vrydag -5.9%. MTN het nog -6.4% geval na R125.50. MMI het nog -9.5% geval na 'n prys/verdienste van R19.00/R2.39 = 7.9 en dividend opbrengs van R1.55/R19.00 -15% = 6.9%. Sanlam het Donderdag -10.7% geval, en Vrydag -8.3% na 'n prys/verdienste van R47.03/425c = 11.1, en dividend opbrengs van 225c/R47.03 -15% = 4.1%. Discovery het minder geval dalk het mense besef hulle het oorsese inkomste.
Die Rand verhandel deur die dag teen R15.89/US$. Suid Afrika se laaste verkiesing was Mei 2014. Die volgende verkiesing is eers in 2019. Dit laat die ANC meer as 3 jaar om inflasie lekker op te jaag. Die afgedankte minister van finansies was laas gekritiseer vir sy mini begrotings rede. Nou word hy opgehemel.
African Rainbow Minerals (ARM) verwag vir die 6m tot Des dat wVPA meer as -20% laer sal wees (die minimum persentasie wat 'n aankondiging vereis).
Aveng (AEG) verwag 'n wVPA verlies vir die 6m tot Des. Die 2 jaar bestel boek het met +6% hoër vermeerder sedert 30 Junie 2015.
Blue Label Telecoms (BLU) verwag 'n wesens VPA van meer as 51.28c vir die 6m tot Nov, wat meer as +20% hoër is (die minimum persentasie wat 'n aankondiging vereis).
Lonmin rights issue: A damning verdict - Moneyweb.
Donderdag 10 Desember 2015
Op die internet
This is a merry-go-round plane launcher. Here’s how it works. - Vox.
Japan finance minister says extra stimulus spending to be about $28.7 billion - Reuters. Die probleem van te veel regerings uitgawes word erger, nie minder nie.
Meredith Whitney Jumps To Funds of Funds Portfolio Management - Value Walk. Die probleem met aandeel fondse is dat beleggers nie waardasies, of besigheids groei statistiek kry soos met direkte aandeel beleggings nie. Die fonds van fondse is nog erger.
Argentina's Cristina Fernandez de Kirchner exits in handover spat - BBC News. "Official figures suggest inflation is running at almost 15% but independent analysts put it much higher, at nearly 25%."
Steep New Penalties for Uninsured Americans Who Don’t Enroll in Obamacare - The Fiscal Times (Die VSA is veronderstel om "the land of the free" te wees volgens hulle volkslied).
Biggest Credit Card Debt Increase Since The Recession - Value Walk.
Here's How Much the U.S. Middle Class Has Changed in 45 Years - Bloomberg.
Zuma Takes S. Africa Economy to Brink as Credit Risks Rise - Bloomberg.
JSE aandele
'n Groot bohaai word gemaak omdat een onbekwame minister van finansies met 'n ander een vervang word. Lank gelede het die media dit "onrusbarend" gevind toe Barend du Plessis as minister van finansies aangestel was sonder 'n finansieële agtergond. Dit was al vir die laaste eeu duidelik wat van Suid Afrika gaan word wanneer die inboorlinge oorneem. Wat ongelooflik is nie wat die regering doen nie, maar dat mense daarop reageer asof hulle dit nie verwag het nie.
Dit is onduidelik waarom finansieële TV kanale negatief is oor die moontlikheid van stygende regerings uitgawes onder 'n nuwe minister van finansies. Die geld wat Afrika lande skep om daarvoor te betaal lei tot inflasie, en inflasie is positief vir beleggings, veral as dit met geleende geld gekoop word. Die lenings word al kleiner relatief tot bates, soos wat meer geld gedruk word. Enigiemand wat 'n huis met 'n lening koop, trek voordeel uit die regering se oorspandering. As rentekoerse opgaan weens gemors krediet, sal spaarders meer rente kry.
Bank aandele het getuimel, seker omdat mense verwag die swak Rand gaan lei tot hoër rentekoerse, wat sleg gaan wees vir bank kliente met skuld. Oor die lang termyn val die Rand weens die groei in die geld voorraad van rondom 9%, wat banke bevoordeel. Dieselfde geld vir eiendoms maatskappye wat tuimel weens hoër rentekoers rentekoerse gaan op weens inflasie, en huur inkomste groei met inflasie, en om hoër lenings koste te dek. Die geboue word meer werd weens inflasie, nie minder werd nie. Die lewens versekeraars (soos Sanlam en Discovery) het ook getuimel, moontlik omdat hulle resultate afhang van die aandeel mark se vertoning. Mense ignoreer die feit dat die aandeel mark met inflasie opgaan. Myn aandele het opgeskiet weens die swak Rand. Baie aandele tuimel omdat daar min kopers is daar is te veel aandele op die JSE wat min of geen handel het nie.
Blue Label Telecoms (BLU) dra R4b by tot die herkapitalisasie van Cell C in ruil vir 35% van Cell C se aandele.
Woensdag 9 Desember 2015
Op die internet
Visualizing Chinese Investment in Africa - Visual Capitalist.
Very Disturbed: Selloff Accelerates And Spreads - Talk Markets.
Oil output declines significant in 2016: Petrie - CNBC.
Mining Company Debt is Fool's Gold - Bloomberg.
Behold The Deflationary Wave: How China Is Flooding The World With Its Unwanted Commodities - Talk Markets.
Op die internet - Suid Afrika
BREAKING: Zuma removes Nene as finance minister - Fin24. Die Rand verhandel teen R15/US$. (Dit was Dinsdag voorspel deur Peter Bruce van die Financial Mail - Bruce’s List: A daily guide to informed reads Dec 7-11). David van Rooyen se opvoedkundige kwalifikasies by Wikipedia vergeleke met Nhlanhla Nene s'n by Wikipedia.
Terrestrial TV channels - Techcentral.
JSE aandele
Retail trade sales increase for October - Fin24 (Dit sal waarskynlik nog swakker word).
Job cuts: Anglo’s move stuns union - Business Report.
Get ready for a new-look Alsi - Moneyweb. Daar is te veel maatskappye wat nie gekoop kan word nie weens lae volume, insluitende die JSE maatskappy.
It's All Gone Wrong for One of World's Biggest Mining Companies - Bloomberg.
Dinsdag 8 Desember 2015
Globale verwarming. Die enorme volume koolsuurgas wat die mens in die atmosfeer inpomp is nie noodwendig die oorsaak van klimaat verandering nie. Mense beter hoop dit is nie, want om koolsuurgas vrystellings te beëndig gaan drastiese aksie vereis. Die poging van politici om dit te keer is hopeloos onvoldoende. Dit sou sin gemaak het om bo alle twyfel seker maak waarom die aarde se klimaat verander. Dit lyk of die geloof dat koolsuurgas globale verwarming veroorsaak gebaseer is op grafieke wat wys dat koolsuurgas en die aarde se temperatuur saam opgaan. Dit bewys nie noodwendig oorsaak en gevolg nie.
Op die internet
Two governments and a salvage company are fighting over a $17 billion shipwreck - The Verge.
Will $20 Crude Soon Be Reality? Short These ETFs - Talk Markets. Daar is ook dubbel kort DUG. As die olie prys effens opgaan, gaan al die kort posisies uitgestop word, en die olie maatskappye opskiet.
Op die internet - Suid Afrika
Three things you should know about retirement reform - Moneyweb.
JSE aandele
Mining sector in turmoil as Anglo American sheds 85,000 jobs - Yahoo.
Die JSE beweeg meestal sywaarts vanaf die middel van 2014, na twee jaar se skerp styging voor dit. Een besigheid wat goed behoort te doen in so 'n mark, veral as dit so wisselvallig bly, is die JSE maatskappy (kode JSE). Volume is laag. Terwyl aandele opgaan, is daar min rede om te verkoop, maar wanneer portefeuljes nie opgaan nie, word mense geforseer om posisies te verander.
Amplats (AMS) gaan R200m spaar in 2016 deur die vermindering van 420 poste, en nog R600m ander oorhoofse kostes in 2017. Hulle verwag dat die vVPA vir die jaar 2015 meer as die -20% laer gaan as, wat die minimum persentasie is wat 'n aankondiging vereis.
Anglo American (AGL) beoog 'n verlaging van $2.9b in kapitaal uitgawes vir 2015-2017, en verwag doeltreffendheid verbeterings van $3.7b teen die einde van 2017. Die dividend word opgehef.
Kumba (KIO) se Sishen myn teiken 'n gelykbreek prys van ~$40/t, en Kolomela ~$38/t in 2016.
Die huidige yster erts prys van $40 (Chinese ingevoerde fyn) lyk moeilik volhoubaar. Dit is nie duidelik op die internet wanneer laas die prys so laag was nie. Volgens Custeel het die prys na $65 gedaal in 2006 en 2009. Volgens EconStats was dit $22 tot $32 van 1976 tot 2003, en het in 2005 opgeskiet na $64. Vale se kontant koste is $12.70 per ton, maar see vrag kos $16.4/t, wat saam $29.1 is.
Maandag 7 Desember 2015
Op die internet
The cultural differences between East and West, according to one artist - Quartz.
AB InBev CEO Brito to Defend SABMiller Deal Before Congress - Bloomberg.
Zimbabwe’s shops have gone from being hyper-expensive to being too cheap—and that’s a problem - Quartz.
Germany: 965,000 migrants seeking asylum in 11 months - Market Watch.
Iron Ore Nearing Rio's `Fantasy Land' Shows Depth of Turmoil - Bloomberg.
Op die internet - Suid Afrika
This is SA’s future: What Friday’s double credit rating downgrade means - Biznews. Ekonomiese groei is onwaarskynlik. Regerings uitgawes en belasting sal gesny moet word.
Zuma’s policy jam caught in headlights as debt hovers above junk - Moneyweb.
JSE aandele
Steinhoff N.V. (SNH) verhandel van vandag af op die Frankfurt aandeel mark. Op die JSE kom handel onder die SHF kode tot 'n einde. Van 30 Nov het dit onder die SNH kode verhandel.
Saterdag 5 Desember 2015
Op die internet
Bye, bye, bananas - Washington Post. Die Cavendish piesang, wat 99% van die mark uitmaak, word deur 'n siekte bedreig.
‘Holy Grail of Shipwrecks’ found by Colombia could be worth $17 billion - Market Watch.
Op die internet - Suid Afrika
Fitch downgrades SA’s credit rating - Moneyweb. "Rating agency Fitch cut South Africa’s sovereign credit rating by one notch to BBB-, the lowest investment grade category, on Friday, citing the slowing economy and rising debt. It assigned a stable outlook to the rating."
Vrydag 4 Desember 2015
Op die internet
Net Neutrality Dispute Heads Back to Court - Maximum PC.
It's Not Going to Get Any Better for Greece in 2016 - Bloomberg.
Opinion: Strong job growth is really a sign of weakness - Market Watch.
Rio 2016 Reverses Course: Olympians Will Now Get Free Air-Con - Bloomberg. Die eenmalige gebeure is 'n vermorsing van geld.
Oil & Ruble Dump, Gold Jumps On Leaked OPEC Decision - "No Cut In Production" - Talk Markets. Olie produsente en olie boor dienste maatskappye in die VSA verhandel steeds op hoë vlakke asof die olie prys gaan herstel.
FIFA scandal gets dirtier; 16 more arrested, SA’s $10m bribe in thick of it - Biznews.
Op die internet - Suid Afrika
MTN fine is a state-sanctioned mugging - Tech Central.
Standard and Poor’s has kept SA’s credit rating unchanged - Southcoast News. "Standard and Poor’s has kept South Africa’s credit rating unchanged at BBB minus, but it has revised the outlook on South Africa to negative from stable. A negative outlook means the agency is advising that, unless something changed, the next move is likely to be down. If that happens South Africa will move into non-investment grade ratings or so-called junk status."
Regerings druk geld om 'n begrotings tekort te dek, en skuld te betaal. Die effek kan gesien word in 'n verswakkende geld eenheid. S&P het Brasilië se krediet gradering in September na Junk gesny. Die Real het -59% geval sedert 2011, en die Rand het -52% geval oor dieselfde tydperk. Die rente koers speling vir 'n BBB gradering is benaderd 1.66%, en vir 'n BB gradering 2.99% - Wikipedia.
JSE aandele
Die JSE het vandag -2.3% getuimel, met Steinhoff -7.2% laer, Glencore -6.0%, Hudaco -5.7%, Capitec -5.6%, Naspers -4.5%, Anglo -3.6%. Anglo se prys/verkope is nou R81.98/~R222 ~0.37, vergeleke met BHP Billiton se R169.57/R120 ~1.42, wat omtrent 'n kwart is daarvan. Daar was geen SENS aankondiging van Hudaco nie. Dit is onduidelik waarom die aandeel prys aanhou val. Die laaste inkomste groei was +21% en wins groei +20%. Die jaar einde is November.
Steinhoff NV sal op 7 Des 2015 op die Frankfurt aandeelmark begin verhandel. Die Westerstede kantore van Steinhoff Europe Services GmbH (SEGS), filiaal van Steinhoff International Holdings, was op 26 Nov 2015 deurgesoek in 'n belasting ondersoek na die balans staat hantering van sekere transaksies. Die plaaslike Steinhoff aandeel prys is nou -6.6% laer.
US chickens closer to landing in local pots - Business Day.
Die MTN (MTN) se boete is in 'n tweede brief van die Nigerian Communications Commission met -25% verminder na 780 Billion Naira, betaalbaar 31 Des 2015, en nie die -35% van die eerste brief nie. Nie een van die briewe verduidelik hoe die vermindering bepaal was nie.
Donderdag 3 Desember 2015
Op die internet
Auto Loan Madness Continues As US Car Buyers Take On Record Debt, Lunatic Financing Terms - Zero Hedge.
'Exploding' hoverboard scare sparks mass confiscation in the UK - The Verge.
JSE aandele
Anchor Group (ACG) verwag vir die jaar tot Des 'n VPA van 43.1c tot 52.7c, +40% tot +60% hoër (die eerste 6m was dit 20.8c).
MTN (MTN) se boete is met -35% na US$3.4B verminder deur die Nigerian Communications Commission (Die klein vermindering is nog meer duister as die oorsponklike boete bedrag).
Woensdag 2 Desember 2015
Op die internet
Continued Decline in SSD Prices Will Lead to Fewer HDDs in Laptops - Maximum PC.
Western Digital First to Ship 10TB Helium HDD - Maximum PC.
6 myths about Amazon Prime Air and drone delivery, debunked - Market Watch. Die publiek gaan kla oor die geraas, en dit gaan verbied word.
New Form of Carbon is Harder than Diamonds, and Glows - Popular Science.
Airbus Wants to Save Minutes by Radically Rethinking Airplanes and Airports - Popular Science.
China's Xi Pledges $6.5 Billion to Support S. Africa Economy - Bloomberg.
No, Cheap Gas Won't Save Christmas - Bloomberg. Die VSA kon meer ingevoer het met die geld wat gespaar was op olie invoere, maar die sterk dollar is 'n aanduiding dat hulle dit nie gedoen het nie. Invoer beperkings was eerder ingestel soos op son panele. As invoere daal, moet uitvoere ook daal, wat laer inkomste beteken het in die vervaardiging sektor.
U.S. Total Debt Soars By $674 Billion In November - Talk Markets.
Don’t ignore the risk of a confidence crisis - Moneyweb.
Op die internet - Suid Afrika
Tourism sector awaits clarity on visa laws - Business Day. "Cape Town Tourism, the tourism council for the fast growing holiday destination of Cape Town, has seen no movement with regards to the installation of biometric facilities at Cape Town international Airport, one of the country’s ports of entry."
New smart ID cards gathering dust at Home Affairs - Business Tech.
JSE aandele
In 10 years, 40% of the Top 40 has changed - Moneyweb.
Taste (TAS) se aandeel prys het na 270c geval, onder die 300c van die regs aanbod. Dit lyk of party mense aandele teen 300c gekoop het met die idee dat die prys sal opgaan, en nou probeer hulle om dit te verkoop in 'n mark met baie lae volume. Dit sal verbasend wees as Taste nie geld kan maak uit Domino's Pizza en Starbucks takke nie. Klaarblyklik is hoender meer gewild onder die gepeupel as pizza, maar die verskeidenheid van produkte wat normaalweg by Starbucks verkoop word behoort baie nuuskierige kliente te lok. Die gewildheid van Starbucks in die VSA behoort ook plaaslik weerspieël te word.
No respite for banking sector as JSE demise continues - Fin24.
Sanlam se verdunde wesens VPA was +16% hoër vir die eerste 10m (+6% vir die eerste 6m), en genormaliseerde wesens VPA +12% hoër (+4% eerste 6m).
Die yster erts prys het 'n verdere duik laer geneem. Na dit baie hoog was vir amper 'n dekade, is dit terug na die 2007 vlak.
Dinsdag 1 Desember 2015
Op die internet
Gift This, Not That: The Tech And Science Gifts You Should (And Shouldn't) Give This Holiday Season - Forbes.
The cost of Obama’s Michelin-starred dinner in Paris would offset 400 tons of carbon - Quartz.
Op die internet - Suid Afrika
Where you are most likely to get robbed or have your car stolen in South Africa - Business Tech.
Ouer webjoernaal
Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.slrp.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2015