Maandag 30 November 2015
Op die internet
This chart warns that stock market investors should be on high alert - Market Watch.
The Countries Where People Fail To Obtain A High School Qualification [Infographic] - Forbes.
Iron Ore Breaches $40 in Singapore as Rising Supply to Feed Glut - Bloomberg.
JSE aandele
Downgrade on the cards for SA? - Business Report.
Een rede waarom banke in Suid Afrika ekonomiese swakheid beter oorleef as ander sektore, is dat die geld voorraad aanhou groei. Meer geld vloei deur die banke. Die M3 groei was +9.74% in Oktober, op van +8.47% in September (Met die laaste rentekoers verhoging moes die Reserwe Bank reeds geweet het).
BHP Billiton (BIL) sê in 'n opdatering oor die verbreking van die Fundão slikdam en Santarém water dam op die Samarco Mineraçao SA (Samarco) ystererts operasie in Minas Gerais, Brasilië op 5 November 2015, dat die Brasiliaanse Federale Regering en sekere staats regerings aangekondig het dat hulle van plan is om op
30 November 2015 regstappe teen Samarco, Vale en BHP Billiton te begin vir die skoonmaak koste en skade. Die aankondiging dui daarop dat die wetlike aksie sal vereis dat die maatskappye 'n fonds van BRL 20B in totaal (ongeveer VSA $5.2B teen die huidige wisselkoers) vestig vir die omgewing herstel en vergoeding. BHP Billiton het nog nie in die stadium 'n formele kennisgewing van die aksie ontvang nie.
Truworths (TRU) het 'n 88.9% aandeel van Office Retail Group, 'n jong mode skoen handelaar, gekoop teen 'n 100% ondernemings waarde van £256M (R4.9B vergeleke met Truworths se markwaarde van R94.51 x 417M aandele = R39B).
Prescient (PCT) se totale inkomste vir die 6m tot Sep was +16% hoër, en vwVPA +7% hoër. Die prys/verdienste is 102c/(3.95c+3.85c) = 13, en dividend opbrengs (3.00c+2.85c)/102c -15% = 4.9%. Min handel.
Illovo (ILV) se inkomste vir die 6m tot Sep was -7% laer, en vwVPA -58% laer. Groep suiker produksie was -10% laer weens die droogte in Suid Afrika (25% van inkomste, 22% Zambië, 18% Malawi). Die prys/verdienste is nou R15.90/(8c+71.7c) = 20. Geen uitkering word vir die tussen tydperk gemaak nie.
Sondag 29 November 2015
Op die internet
World’s first anti-ageing drug could see humans live to 120 - Telegraph.
China's Plunge Protection Team Now Owns 6% Of The Entire Chinese Stock Market - Talk Markets.
Saterdag 28 November 2015
Op die internet
2 fascinating charts show that only a small minority of stocks actually drive market gains - Business Insider.
Radar Finds Secret Chamber in King Tut's Tomb - Discovery. Dit moet wees waar wesens uit die buitenste ruim die gereedskap gestoor het waarmee hulle die piramides gebou het. Dalk ontwikkel iemand in die toekoms 'n tydmasjien, en is dit Donald Trump wat terugreis na die verlede om die piramides te bou. Hy het aan die Egiptenare aanhou sê: "It is going to be huge".
One Year Later and OPEC Still Hasn't Killed Shale - Nasdaq.
There's a lot of confusion about eating fat. Here's what scientists agree on. - Vox.
China, South Africa firms sign $930 million in deals ahead of Xi trip: Xinhua - The Fiscal Times.
JSE aandele
More details emerge on Discovery bank launch - Business Tech.
Vrydag 27 November 2015
Op die internet
Vale Acknowledges Toxic Waste in River - 4-traders.
China Plunges Most In Three Months, Pushing "Black Friday" Into The Red For Global Stocks - Zero Hedge.
Why the platinum price appears to be defying logic - Moneyweb.
The World's Largest Radio Telescope Dish Is Taking Shape Like a Giant Puzzle - Gizmodo.
Op die internet - Suid Afrika
Cape to declare water disaster - IOL.
JSE aandele
Naspers pumps R716 million into Takealot.com - Business Tech.
Naspers (NPN) se gekonsolideerde inkomste vir die 6m tot Sep was +10% hoër, met Tencent inkomste +33% hoër, Ecommerce (internet handel) +26% hoër, en Video Entertainment (televisie) +12% hoër. Die gekonsolideerde handelswins was +3% hoër, met Tencent wins +64% hoër, Ecommerce wins -55% laer, en Video Entertainment +1% hoër. Die kern vwVPA was +41% hoër.
Donderdag 26 November 2015
Op die internet
Government Historians Admit Statue Of Liberty Was Originally A Muslim Woman - Zero Hedge.
The Super-Elephant: Inside Barclays' disastrous 'deal of the century' which cost it £72 million - Business Insider UK.
Mark Mobius – Consumption In China: From Commodities To Karaoke - Value Walk.
Copper Faces at Least Two More Years of Pain, Rio Estimates - Bloomberg. Koper het oor die laaste dekade baie duur geword. Die prys kom nou terug na meer normale vlakke (sien 26 jaar grafiek by Infomine).
Why You Can’t Trust GDP Figures - Talk Markets.
Op die internet - Suid Afrika
This is what Pretoria looked like in the 1900s - Business Tech.
African nations use SIM card question to mandate control - Business Day.
Anthea Jeffery: Weasel clause reappears – undermining property rights - Biznews. Die moontlike onteiening deur die regering word deur 'n veel groter probleem verby gesteek, naamlik plattelandse eiendom wat nie verkoop kan word nie omdat die blanke beskawing verdwyn. Eienaars moet steeds munisipale rekenings betaal, soos beskikbaarheid van elektrisiteit en water op leë erwe. As dit so aanhou, kan die regering maar die eiendomme kry.
JSE aandele
Cement imports: Set for confrontation - Financial Mail.
Nampak (NPK) se inkomste vir die jaar tot Sep was -13.4% laer (+12.9% op voortgesette besigheid), en vwVPA -21% laer (-3.7% op voortgesette besigheid). Die prys/verdienste is nou R23.01/206c = 11.2, en dividend opbrengs 134c/R23.01 -15% = 5.0%.
Quantum Foods (QFH) se inkomste vir die jaar tot Sep was -2.6% laer, en wVPA 54c teenoor 11c 'n jaar gelede.
Woensdag 25 November 2015
Op die internet
Myth: Stocks Are In Trouble When Commodities Tank - Talk Markets.
Op die internet - Suid Afrika
Consumer body finds 'shocking' lapses in labelling - News24.
Van Vuuren: SA’s ‘Zombie’ economy. A Zuma recession on the cards - Biznews. Om 0.7% ekonomiese groei ernstig op te neem wanneer inflasie waarskynlik uit is met 5%, is belaglik.
Big Brother might reject your insurance claim - Moneyweb.
JSE aandele
Vukile (VKE) se huur uitkering vir die 12m tot Sep is 'n opbrengs van (77.688c+63.222c)/R18.15 = 7.8%. Groei van 7% word verwag vir die jaar tot Maart, teruggehou deur foutiewe munisipale elektrisiteit rekenings.
Dinsdag 24 November 2015
Op die internet
European Commission unveils scheme for EU deposit guarantees - Reuters. Die idee met 'n regerings waarborg is dat geld nie fisies opsy gesit word daarvoor nie, omdat dit nooit benodig sal word nie. Bank kliente het nie nodig om na hulle bank te storm om hulle geld te onttrek nie, wanneer 'n bank finansieële probleme het, want die depositos is gewaarborg. Die fonds wat die EU skep, is 'n vermorsing van geld, want dit sal nooit gebruik word nie.
Recession Watch: Falling Commodity Prices to Hurt America - Wolf Street.
JSE aandele
Transaction Capital (TCP) se rente en soortgelyke inkomste vir die jaar tot Sep was +6% hoër, en vwVPA +13% hoër na 69c.
Omnia (OMN) se inkomste vir die 6m tot Sep was +2.2% hoër, en vwVPA -15% laer.
Pioneer Food Group (PFG) se inkomste vir die jaar tot Sep was +6% hoër, en verstelde vwVPA +19% hoër. Die prys/verdienste is nou R166.61/767c = 22.
Maandag 23 November 2015
Op die internet
Why the Price of Oil is Doomed for Longer than Expected - Wolf Street.
JSE aandele
Reunert (RLO) se inkomste vir die jaar tot Sep was +7% hoër, en vwVPA +2.8% hoër, of +47% op geouditeerde resultate, of +29% genormaliseerd. Die prys/verdienste is nou R70.41/R5.60 = 12.6.
Netcare (NTC) se inkomste vir die jaar tot Sep was +6.1% hoër, vwVPA +9.7% hoër, en verstelde wVPA +12.5%. Die prys/verdienste is nou R38.99/170c = 23.
Rhodes Food Group (RFG) se inkomste vir die jaar tot Sep was +24% hoër, en vwVPA +65% hoër. Die prys/verdienste is nou 2298c/74.4c = 31.
Sondag 22 November 2015
Op die internet
Oil Patch Bankruptcies Total $13.1 Billion So Far This Year - Value Walk.
Recovery? "We Never Came Close" - Talk Markets.
Saterdag 21 November 2015
Op die internet
San Francisco real estate looking like it did before dot-com crash in 2000 - Market Watch.
Global Trade Just Snapped: Container Freight Rates Plummet 70% In 3 Weeks - Talk Markets.
Current Copper Price Below Cost Of Production - Talk Markets.
How Not To Lose A Fortune Shorting Stocks - Talk Markets.
Samsung Gear VR Sold Out Online At Amazon And Best Buy (Virtual Reality) - Techcrunch.
Best Sellers in Toys & Games - Amazon UK. "Our most popular products based on sales. Updated hourly."
Christmas 2015: 9 best new toys - Independent (UK).
A checking account is a dangerous thing - Moneyweb. "... test for a basic understanding of compound interest, the effect of inflation on savings and risk diversification." Afrika inboorlinge verstaan nie eers rente nie, laat staan nog saamgestelde rente.
Vrydag 20 November 2015
Op die internet
When Do Solar Panels Stop Producing? - Clean Technica.
JSE aandele
'n Tekort aan Rooibos tee word verwag weens die droogte. Die droogte kan 'n gedeeltelike invloed hê op voedsel vervaardigers. Ingevoerde mielies is dalk nie soveel duurder nie, behalwe vir skeeps kostes, want plaaslike mielies verhandel seker teen dieselfde internasionale prys. Algemene voedsel vervaardigers is AVI (AVI), Bidvest (BVT), Clover (CLR), Pioneer Food Group (PFG), en Tigerbrands (TBS). Zeder (ZED) is in landbou besighede belê. Suiker produsente Illovo (ILV) en Tongaat (TON) word deur die droogte in KwaZulu Natal geraak. Die hoender produsente Astral (ARL), Quantum (QFH), en Sovereign Foods (SOV) is afhanklik van die mielie prys. AECI (AFE) en Omnia (OMN) word getref deur swakker kunsmis aanvraag weens die droogte en plofstof van mynbou. Daar is ook landbou en/of myn masjinerie vervaardigers Bell (lae handel) en Barlow World. Wat belangriker gaan wees as die droogte, is die verarming van verbruikers. Een rede vir die verarming is die al groter bedrag wat die plaaslike en nasionale regerings spandeer op onproduktiewe bedrywighede. Munisipale fooie styg baie meer as die amptelike inflasie koers. Daar is ook die lae mineraal pryse.
Die Rand het vandag na R13.93 versterk, na gister se klein rentekoers verhoging.
Naspers (NPN) verwag vir die 6m tot Sep 'n kern wesens VPA +37% tot +42% hoër, en wVPA +25% tot +30% hoër.
Donderdag 19 Nov 2015
Op die internet
California Solar Costs & Value - Clean Technica.
Hillary Clinton's Aides Demand Comedy Club Remove Video Making Fun Of Her - Zero Hedge.
YouTube Backs Its Users With New Fair Use Protection Program - EFF.
Op die internet - Suid Afrika
Mark Barnes to lead Post Office - Moneyweb.
JSE aandele
Fashion retailers: Offshore advantage - Financial mail.
Governors hail NCC for slamming N1.04trn fine on MTN - Daily Post (Nigerië).
Telkom abandons talks to acquire Cell C. Dit is 'n verligting. Telkom sou die diens opgeneuk het (in die mate waartoe Cell C se diens in sekere gebiede werk).
Die MBK (Monitêre Beleids Komitee) het rente koerse met 0.25% verhoog. Die prima uitleen koers is nou 9.75%.
Investec (INL) se totale bedryfs inkomste vir die 6m tot Sep was +4.1% hoër in £, of +11.2% op herverklaarde bedrag, en die wesens VPA van 21.0p (410.5c) +19% hoër.
Hosken Consolidated Investments (HCI) se inkomste vir die 6m tot Sep was +42% hoër, en die vwVPA +29% hoër. Min verhandeling.
Tiger Brands (TBS) se inkomste vir die jaar tot Sep was +4.9% hoër, en die vwVPA -1% laer. Die prys/verdienste is R328.25/1757c = 18.7, en dividend opbrengs 950c/R328.25 -15% = 2.5%
Tsogo Sun (TSH) se inkomste vir die 6m tot Sep was +7.5% hoër, en die vwVPA +8.8% hoër. Die prys/verdienste is R22.80/R1.82 =12.5, en dividend opbrengs 91c/R22.80 -15% = 3.4%
Woensdag 18 Nov 2015
JSE aandele
Vodacom sued for $14bn in Democratic Republic of Congo - Moneyweb.
South Africa's September retail sales up 2.7 pct year/year - Reuters. Die amptelike inflasie koers ("CPI") vir Oktober is 4.7%. Min goedere het so 'n klein styging getoon. Byvoorbeeld, basiese water fooi is op +8%, vullis verwydering +12%, en elektrisiteit +7.6% tot +11.5% (afhangende van hoeveelheid), petrol was -7.7% goedkoper, kruideniersware 0% tot +25%, kar versekering +28%, bier +20%, medisyne +6.7%, en DSTV Premium +5.1%. Party ingevoerde produkte word nie meer verkoop nie omdat dit te duur is.
Caps on credit insurance, interest rates may sink some microlenders - Moneyweb. Wat meer sin sou gemaak het, is 'n wet wat verhoed dat kliente op huurkoop koop tensy hulle die totale koste verstaan. Baie mense sien net die maandelikse betalings, en verstaan hulle nie dat hulle tot 4 keer meer betaal nie.
Mr Price (MRP) se inkomste vir die 6m tot Sep was +9.2% hoër, en vwVPA +16.6% hoër. Die prys/verdienste is nou R202.19/(516c+407c) = 22, en dividend opbrengs (368.5c +248.0c)/R202.19 -15% = 2.6%.
Hospitality (HPA, HPB) bevestig dat een A aandeel met 3.5 B aandele geruil gaan word, wat beteken dat die A eenheid houers se laaste opbrengs van 2x74.88c/1150c = 13% verdun na 10%. Die idee om die A uitkering teen 5% (of inflasie) te groei was toe 'n mislukking.
Arrowhead A & B se kwartaalikse huur uitkering is 'n ekwivalente jaar opbrengs van 4x19c/965c = 7.9% (AWA), en 4x19c/952c = 8.0% (AWB). Groei van +8% tot +10% word vir die jaar tot Sep 2016 verwag.
PPC (PPC) se inkomste vir die jaar tot Sep was +2% hoër, en vwVPA -19% laer (+4% hoër vir die 2de 6m).
Dinsdag 17 Nov 2015
Op die internet
China is dragging the entire luxury brand business into its own recession - Business Insider UK.
Apple Pay Expands, But Still Struggles to Gain Acceptance in the U.S. - Inc.
11 Affirmations Successful People Repeat Every Single Day - Inc.
A Strong Case for Deleting Your Facebook Account - Levo.
Why The Status Quo Is Doomed, Part 1 - Daily Reckoning.
China Tightens Controls on Foreign Video Content - Fortune.
Scientists now think that being overweight can protect your health - Quartz. Dalk het vet mense sterker harte weens die ekstra energie wat benodig word om rond te beweeg. Dalk dra virus infeksies by tot hart aanvalle, en vet beskerm die liggaam beter teen koue. Vet mense is veronderstel om gelukkiger te wees.
El Niño Update: Third Strongest Pacific Ocean Warming In 65 Years - Decoded Science.
The Average London Homebuyer Now Earns £100,000 - Bloomberg. (R21.7M)
McMansions Are Making Americans Less Energy-Efficient - The Atlantic.
Zuma’s Fiscal Strain Almost Matches Putin’s as Junk Status Looms - Bloomberg.
Copper Is Crashing In China - Talk Markets. Is 'n verkoper wanhopig om van voorraad ontslae te raak?
The Chromebit turns any old monitor or TV into a computer for $85 - The Verge.
JSE aandele
Woolworths (WHL) se groep verkope het +17.7% toegeneem vir die eerste 20 weke van die fin jaar (+11.7% sonder David Jones).
Hosken Consolidated (HCI) verwag vir die 6m tot Sep 'n wesens VPA van 463.4c tot 500.6c, +24% tot +34% hoër. As dit sou herhaal, sal die prys/verdienste R127.92/~2x469c ~ 13.7 wees.
Argent (ART) se inkomste vir die 6m tot Sep was -9.6% laer, en vwVPA +16% hoër. Die prys/verdienste is 400c/(11.9c+33.5c) = 8.8, en dividend opbrengs (9c+9c)/400c -15% = 3.8%.
Brait (BAT) se netto bate waarde was R123.50 op 30 Sep 2015.
Accelerate Property Fund (APF) se huur uitkering vir die 6m tot Sep is 'n ekwivalente jaar opbrengs van 2x26.61692c/645c = 8.3%
Maandag 16 Nov 2015
Op die internet
OPEC se mandjie olie prys val tot $38.18 per vat.
Why Your Second Cup Of Coffee May Help You More Than You Think - Forbes.
4 renovations that could decrease your home’s value - Market Watch.
Cliff Asness Says Hedge Fund Managers Don't ‘Hedge’ Enough - Bloomberg. Aandeel markte het so wisselvallig geword, met aandele wat sommer ±20% in 'n dag verander, dat daar nie meer sprake is van aandele as 'n stabiele belegging nie.
Ominous Parallels: The Roman Empire, The European Union, And Mass Migration - Talk Markets. Invalle deur leërs eeue gelede, word vandag vervang deur grootskaalse immigrasie, en 'n hoë geboortesyfer onder ongeletterdes. Daar is Suid Afrikaners wat dink dat hulle beskawing sal voortbestaan terwyl barbare oorneem. Dit is onmoontlik. Die barbare steel en moor soos 300 jaar gelede.
How The Great Depression 2.0 Will Soon Unfold - Talk Markets. 'n Styging in eiendoms pryse (as gevolg van lae rentekoerse) word gewoonlik gevolg deur 'n styging in algemene inflasie. Lone moet verhoog vir werkers om die huise te kan bekostig. In Suid Afrika het eiendoms pryse in stede soos Kaapstad opgeskiet. Huur het aanvanklik laag gebly, 'n skaarste van huur eiendom het ontstaan weens die lae opbrengs (en die algemene onaantreklikheid van eiendom in die nuwe Suid Afrika), en huur het opgeskiet.
Why Sarcastic People Are More Successful - Inc.
Why are cats such fussy eaters? - Quartz.
JSE aandele
Europese aandeel markte het laer ge-open, maar het herstel, en verder plat beweeg. Die JSE het vandag +0.7% opgegaan, dalk omdat spekulante wat Vrydag die JSE -1.65% laat val het, vandag teruggekoop het. Die vorige redes vir die dalende mark is steeds geldig (lae mineraal pryse, droogte, wêreldwye ekonomiese verswakking). Tencent het vroeg oggend -2.0% laer geëindig, terwyl Naspers +2.5% gestyg het. 'n Val in die enorme getal toeriste in Europa kan 'n effek op die Europese ekonomie. Richemont se verkope in Europa, wat +24% gegroei het vir die 6m tot Sep, kan vorentoe daardeur geraak word.
Barloworld (BAW) se inkomste vir die 6m tot Sep was +9% hoër, en vwVPA -7.6% laer.
Tongaat Hulett (TON) se inkomste vir die 6m tot Sep was -5.7% laer, en vwVPA -14% laer.
MTN het aangekondig dat onderhandelings oor die boete voortduur, en dat die Nigerian Communications Commission (NCC) die spertyd vir die betaling uitgestel het totdat die onderhandelings voltooi is. (MTN moet die besigheid in Nigerië finansieel afsny net soos Tigerbrands).
Telkom (TFG) se inkomste vir die 6m tot Sep was +5.7% hoër, en vwVPA 68.6c teenoor 212c 'n jaar gelede of 197c herverklaar. Elders in die resultate word 'n wesens VPA van 280.6c gegee, en die genormaliseerde VPA in die handels opdatering kan nie gevind word nie.
Astral (ARL) se inkomste vir die jaar tot Sep was +17% hoër (+12% vir die 2de 6m), en vwVPA 2013c teenoor 864c 'n jaar gelede, en 999c vir die eerste 6m.
Cartrack (CTK) se inkomste vir die 6m tot Aug was +18% hoër (inkomste 76% van Suid Afrika), en die wesens VPA +15.6% hoër. Lae handel.
Hotel en casino aandele (soos Sun International en Hospitality Property Fund) het geval weens laer toerisme. Die terrorisme in Frankryk kan positief of negatief wees vir Suid Afrikaanse toerisme. Frankryk het in 2014 die meeste toeriste gekry (84.7M), met die VSA tweede (69.8M), Spanje derde (60.7M), China vierde (55.7M), en Italië vyfde (47.7M). Toeriste kan óf besluit om by die huis te bly, óf die wat Europa sou besoek na ander lande gaan. Suid Afrika het van Jan tot Jul R5.04M toeriste gehad (-6.4% laer as verlede jaar), waarvan net R1.15M van oorsee gekom het (R3.88M uit Afrika). In plaas van die risiko neem van terroriste aanvalle in Europa, kan toeriste sien wat met 'n land gebeur wanneer voormalige terroriste oorneem.
Die olie prys is geneig om op te gaan wanneer daar 'n risiko is van meer geweld in die Midde-ooste.
Sondag 15 Nov 2015
Op die internet
Faraday Isn't The Start Of A Chinese Auto Invasion -- They're Already Here - Forbes.
What John Deere is Doing to Fight Slumping Sales - Fortune. Waarom ongeskoolde arbeid die Rand swak hou.
Vrydag 13 Nov 2015
Op die internet
OPEC se mandjie olie prys val tot $39.21 (OPEC).
Lambert: Why I am shorting the FTSE - Trading Floor. Buiten tegniese analiese, aandeel markte het in die verlede negatief gereageer op terroriste aanvalle.
Taxing the rich won't solve inequality - CNN Money. Waarom versprei regerings in die eerste plek rykdom? Regering is nie 'n liefdadigheids organisasie nie. Die ekonomie moet toeganklik wees sodat mense hulle eie omstandighede kan verbeter.
Who killed the car industry? (in Australia) - Sydney Morning Herald. Die antwoord is seker BHP Billiton. Dit word die Hollandse kwaal genoem.
How Uncle Sam Nationalized Two Fortune 50 Companies - Fortune.
Something Went Wrong On The Way To The Future - Zero Hedge. Huise het groter geword. Die prys per oppervlakte is omtrent dieselfde.
Op die internet - Suid Afrika
English to become primary language at Stellenbosch University - Business Day. Dit wys net weereens dat kultuur slegs gehandhaaf kan word in eie state. Die besluit beteken dat dit mettertyd 'n swart universiteit gaan word. Dit is die einde van die dorp Stellenbosch.
Brace yourself for food shortages - IOL News.
Customers irate as Joburg supermarkets run dry - News24.
Rugby: Two former Springbok coaches on very short list for R15m England job - Biznews.
JSE aandele
Nadat die JSE alle aandele amper die vorige hoogtepunt van April bereik het, het dit -6% teruggeval.
$5.2BN Fine: Stop Begging, Pay N1trn Fine – FG Tells MTN as Nigeria CEO Faces Sack - BrainNews. Baie Afrika inwoners het nie 'n adres met 'n straat naam en nommer nie, en kan nie registreer om 'n selfoon te kry nie. Die registrasie wette word deur morone in die VSA afgedwing, waar almal 'n adres het. Dit het 'n groot aanvraag na gesteelde selfone geskep. Die wette verhoed nie misdaad nie, dit veroorsaak meer misdaad. Don't block your stolen cellphone - IOL: "... criminals could get stolen cellphones unblocked "cheaply and easily. It's happening, especially at the Nigerian repair shops, at very low prices ...". Oor 'n tydperk van 3 jaar 3 maande was 249,911 selfone in Suid Afrika gesteel. As dit nie gebruik kan word nie, waarom word so baie gesteel? In plaas van minder wette maak, het die Tshwane bewind nog 'n wet gemaak om diegene wie nie hulle selfoon as gesteel aanmeld nie 2 jaar tronkstraf te gee - Report stolen cellphones, or be arrested - Moneyweb.
Rhodes Food Group (RFG) verwag vir die jaar tot Sep 'n verdunde wesens VPA van 73.8c tot 75.6c, teenoor 45.2c of 35.5c die jaar tevore. Dan is die prys/verdienste rondom 2199c/~75c ~29.
Mr Price (MPC) se vwVPA vir die 6m tot Sep was +17% hoër (Inkomste was +9% hoër vir die eerste 22 weke). Die prys/verdienste is R219/(516c+407c) = 24, en dividend opbrengs (368.5c+249.0c)/R219 -15% = 2.4%.
Life Healthcare (LHC) se inkomste vir die jaar tot Sep was +12.3% hoër, en vwVPA +1.1% hoër.
Die Chinese yster erts prys het opgehou val vir nou.
As Suid Afrika se mineraal uitvoere afneem (in volume en/of prys), en voedsel moet ingevoer word weens die droogte, kan die Rand verder verswak. Daar is 'n eenmalig invloei van geld weens AB Inbev se verkryging van SAB Miller. As rentekoerse verhoog word, is dit in die eerste plek weens 'n groeiende geld voorraad, nie die swak Rand nie. Die Reserwe Bank weet hoeveel geld hulle skep.
Donderdag 12 Nov 2015
Op die internet
There’s an awful cost to getting a PhD that no one talks about - Quartz.
US Freight – Trucking, Rail, all of it – Goes to Heck - Wolf Street.
Gavin Rossdale Cheated on Gwen Stefani With the Family Nanny for Years "Right Under" Her Nose - US Magazine.
OPEC Says Oil-Inventory Glut Is Biggest in at Least a Decade - Bloomberg.
Copper just crashed to a 6-year low - Business Insider. Die oorproduksie deur myne is sinneloos. Tensy een maatskappy 'n buitengewoon goedkoop myn(e) het wat al die wêreld se aanvraag kan voorsien, sal al die maatskappye se wins verdwyn. Soos wat die prys van 'n kommoditeit daal, sou dit sin gemaak het om die dele van 'n besigheid te sluit wat te min wins maak, in plaas van groter volume na te jaag. Daardeur sou die produksie geleidelik afgekom het. Wins is die hoofdoel van enige besigheid.
Op die internet - Suid Afrika
Investment Bill: Thick as a Brics? - Financial Mail.
Joburg water situation not a crisis - Gordhan - News24.
SA’s first DTT set-top boxes are here - Techcentral. Dit kon opwindend gewees het op 'n ander tyd en plek.
Electricity tariff increase of 17% looming - Moneyweb.
JSE aandele
Die oorname van SAB Miller deur Anheuser-Busch InBev beteken waarskynlik duurder bier vir Suid Afrikaners. Om te vergoed vir die duur prys vir SAB Miller sal bier pryse opgestoot word in die markte waar daar beperkte mededinging is. Teen R9 tot R14 vir 'n 330ml bier, werk dit uit op R20 tot R32 per 750ml, wat amper so duur is as die goedkoopste wyne. 'n Mens sou gedink dat om druiwe te kweek en wyn maak veel duurder is as om bier te maak.
Spar is a sell - Moneyweb.
Foschini (TFG) se inkomste vir die 6m tot Sep was +30% hoër (+10.8% sonder Phase Eight), en vwVPA +9.8% hoër. Die prys/verdienste is R145.65/R9.31 = 15.6, en dividend opbrengs 631c/R145.65 -15% = 3.7%. Die maatskappy wil 70 nuwe winkels in sub-Sahara Afrika oopmaak gedurende die tweede helfte van die finansieële jaar, en meer as 35
Phase Eight winkels internasionaal.
Nampak (NPK) verwag vir die jaar tot Sep 'n daling in wesens VPA van -4% tot -8%.
Sappi (SAP) se inkomste vir die jaar tot Sep was -11% laer in dollars, en verdunde verdienste per aandeel $0.31 teenoor $0.26 'n jaar gelede.
Dawn (DAW) se inkomste vir die 6m tot Sep was +10% hoër as vir die 6m tot Des 2014, en vwVPA 29.35c teenoor 'n verlies.
Reinet (REI) se netto bate waarde per aandeel was €25.95 (x R15.21/10 = R39.5) op 30 Sep. 2015.
Mediclinic (MDC) se inkomste vir die 6m tot Sep was +16% hoër, en vwVPA +16% hoër, of +19% genormaliseerd. (In 'n beplande samesmelting sal Mediclinic aandeel houers 0.62500 Al Noor aandele ontvang vir elke Mediclinic aandeel).
Invicta (IVT) se inkomste vir die 6m tot Sep was +1% hoër, en vwVPA -34% laer, of -7% genormaliseerd.
Stefanutti Stocks (SSK) se inkomste vir die 6m tot Aug was +0% hoër, en vwVPA +1.5% hoër. Lae handel.
Oceano (OCE) se inkomste vir die jaar tot Sep was +22% hoër, en vwVPA +4% hoër, of +7% op herverklaarde waarde.
Woensdag 11 Nov 2015
Op die internet
10 billionaires and Leonardo DiCaprio just invested in a startup that claims it can grow hundreds of real diamonds in 2 weeks - Business Insider. "While synthetic diamonds tend to cost about 30% less than naturally made and mined diamonds, Diamond Foundry says its product will cost about the same, if not more, than market value."
Van Essen Advocaten: 'met stomheid geslagen' door seksisme Advocatie - Echt Amsterdams Nieuws. 'Die Amsterdamse strafregsadvokaat Marielle van Essen is "stom geslaan" deur Advocatie, die nuuswerf vir advokate, wat haar agentskap deur die modder getrek het met 'n publikasie onder die opskrif "advokate kantoor of escort diens?" '
Commodities Are Sounding an Alarm - BloombergView.
Extra virgin on the ridiculous: Italian olive oil producers accused of fraud - The Guardian.
New Zealand female MPs thrown out of parliament after disclosing sexual assaults - The Guardian.
Dyson considers appealling court rule against changing EU energy labelling laws - The Guardian. (Die Europese Unie verbied kragtige stofsuiers, maar kan nie besluite neem oor belangrike sake nie).
Oil price will take five years to recover – and still be below peak - The Week.
It's Not The Record High Debt That Is The Biggest Risk, It's This - Talk Markets.
iPad Pro review - The Verge.
Op die internet - Suid Afrika
Welcome to the decline, South Africa - Moneyweb.
JSE aandele
MTN suffered ‘shake down’ by Nigeria regulator, Wells Fargo says - Moneyweb. (In Afrika word wette willekeurig op maatskappye en die publiek toegepas, terwyl die regering self korrup is).
Tsogo Sun (TSH) verwag vir die 6m tot Sep dat die wVPA +25% tot +29% hoër gaan wees, en verstelde wVPA +8% tot +10% hoër.
Exxaro (EXX) verwag vir die jaar tot Des dat die wesens verdienste per aandeel ten minste -20% laer sal wees, en toeskryfbare verlies per aandeel met te minste +20% sal verbeter.
Anheuser-Busch InBev het 'n aanbod gemaak om hele aandeel kapitaal van SAB Miller (SAB) te koop teen £44.00 per aandeel, met 'n gedeeltelike alternatiewe aanbod van £3.7788 per aandeel en 0.483969 beperkte aandele. Hoeveel Suid Afrikaanse aandeel houers kry, sal afhang van wat vorentoe met die Rand wisselkoers gebeur.
Peregrine (PGR) se inkomste vir die 6m tot Sept was +2.6% hoër, en die vwVPA +2.5% hoër, of +7% genormaliseerd.
Consolidated Infrastructure (CIL) se inkomste vir die jaar tot Aug was +37% hoër, en die vwVPA +17.5% hoër. Die prys/verdienste is nou R34.20/214.5c = 15.9. Die (elektriese) krag bestel boek het +36% toegeneem na R4.1b.
Spar (SPP) se inkomste vir die jaar tot Sep was +34.6% hoër, en vwVPA +5.4% hoër, of genormaliseerd +20.5% hoër. Die prys/verdienste (norm) is nou R191.54/R9.40 = 20.4, en dividend opbrengs 632c/R191.54 -15% = 2.8%. Spar Group falls on grocer’s acquisition costs - Moneyweb.
Dinsdag 10 Nov 2015
Op die internet
T-Mobile is writing the manual on how to fuck up the internet - The Verge.
Santander just signed a deal with a startup building the 'Facebook of anything financial' - Business Insider UK.
We’re in the Early Stages of Largest Debt Default in US History - Wolf Street.
Fed Trips over Eye-Popping Commercial Real Estate Bubble, Accidentally Looks, Sees “Early Signs” of “Search for Yield” - Wolf Street.
Dear Striking Fast-Food Workers: Meet The Machine That Just Put You Out Of A Job - Zero Hedge.
How Google Aims To Dominate AI (Artificial Intelligence) - Popular Science.
Macquarie: 10 Charts That Show The U.S. Economy Is Still Underestimated - Bloomberg.
NFL, meet your latest rival: Rugby is coming to America - Quartz. "Six teams will compete in Professional Rugby Organization, or PRO Rugby, from April 2016."
Bloomberg View: Media disruption expanding, now hammering local newspapers - Biznews.
South Africans crying into their expensive beers - Moneyweb. "At the current exchange rate of almost R22 to the pound, it costs you between R66 and R110 per beer" (in the UK). Waarom word die groot prys verskille nie uitgeskakel deur internasionale handel nie?
JSE aandele
Tencent se inkomste vir 3m tot Sep was +34% hoër (in RMB), en vVPA +31% hoër. Na laer groei vir die eerste 6m, het die groei weer opgetel.
Lonmin plunges to record as investors exit before rights offer - Mineweb.
Coronation Fund Managers (CML) se inkomste vir die jaar tot Sep was -7% laer, en vwVPA -10% laer. Die prys/verdienste is R71.18/R5.16 = 13.8, en dividend opbrengs 516c/R71.18 -15% = 6.2%.
Massmart (MSM) se totale verkope vir die 45 weke tot 8 Nov was +8.7% hoër, en produk inflasie benaderd +3.1%.
Maandag 9 Nov 2015
Op die internet
These 20 photos show what breakfast looks like around the world - Business Insider UK.
Japan Officially Gets Leapfrogged by the Four Asian Tigers - Visual Capitalist.
Australian Housing Illusion Set to Burst - Wolf Street.
China passes Canada to become U.S.’s largest trading partner - Market Watch.
Sony is finally killing Betamax - The Verge.
This map shows the entire world is probably eating too much meat - Market Watch.
Market Weak Ahead (Not A Typo) - Talk Markets. "... here's what's been happening in our economy since 2007 as the servant class increases dramatically while middle-class jobs disappear permanently" (US).
The Foreseeable Future - Talk Markets.
Death by a thousand likes: how Facebook and Twitter are killing the open web - Quartz.
These charts show that a big global slowdown is coming - Business Insider UK.
BlackBerry Priv review - The Verge.
JSE aandele
Die rand het tot R14.31/$1 geval, en R21.60/£1. Armoede gaan toeneem, soos wat verwag kan word van die transformasie na 'n primitiewe Afrika land. Die yster erts prys val steeds.
Brait (BAT) verwag 'n Netto Bate Waarde op 30 Sept. van R120.90 tot R124.68 (€7.81 tot €8.05).
Raubex (RBX) se inkomste vir die 6m tot Aug was +4.3% hoër, en vwVPA +6% hoër. Die prys/verdienste is nou 1561c/212c = 7.4, en dividend opbrengs 72c/1561c -15% = 3.9%.
Vodacom (VOD) se inkomste vir die 6m tot Sep was +6.4% hoër (SA inkomste +5.1%, en internasionaal +12.6%, weens swak rand?), en vwVPA +3.6% hoër. Die prys/verdienste is nou R150.70/(415c+430c) = 18. Die dividend is 92% van die vwVPA, en dividend opbrengs (400c+395c)/R150.70 -15% = 4.5%.
Lewis (LEW) se inkomste vir die 6m tot Sep was +8.3% hoër, en vwVPA -13% laer. Die laaste 12m dividend is 517c.
MTN se hoof uitvoerende beampte, Sifiso Dabengwa, het bedank. MTN se aandeel prys het opgegaan. Is die bedanking 'n aanduiding dat MTN nie gewens vorder met 'n verlaging van die boete nie?
Afrimat (AFT) se inkomste vir die 6m tot Aug was -2.6% laer, en vwVPA +25% hoër. Die prys/verdienste is 2700c/148c = 17.5. Lae handel. ‘Government infrastructure spend at record levels’ - Moneyweb.
Saterdag 7 Nov 2015
Op die internet
Donald Trump opening on Saturday Night Live - You Tube. "The uploader has not made this video available in your country".
Carly Fiorina Surged Then Collapsed. What Happened? - Fortune.
Chat with Ramona 4.2 (circa 2013) - Kurzweilai. "Even a virtual person likes to chat. Just answer Ramona's questions, and let the conversation flow from there". In die toekoms sal televisie aanbieders, verkoops personeel, ontvangsdames, ens. skyn persone wees wat met kunsmatige rekenaar intelligensie kommunikeer.
Vrydag 6 Nov 2015
Op die internet
Why CEOs are more susceptible to automation than landscapers - Washington Post.
First-Class Flying’s Been Going Downhill for 75 Years - Bloomberg.
Do stop-loss orders actually stop losses? - Market Watch.
The Science of Vitamin C: Can Taking It Prevent a Cold? - Live Science. "A 2013 review of dozens of studies found that vitamin C reduces the duration of colds by 8 percent in adults, and 14 percent in children."
Scientists say this ridiculously simple strategy can help you learn anything - Business Insider UK.
Crack the Whip or Cut Tax: How Do You Fix a North Sea Oil Slump? - Bloomberg.
Relax: You Won't Be Replaced by a Robot - Bloomberg.
These 5 charts say the Nasdaq’s surge is different this time - Market Watch.
Soda and junk foods are not making you fat - Market Watch.
Oil Megaprojects Won't Stay On The Shelf For Long - Talk Markets. "By the 2020s, the IEA says, the world will once again be dependent on traditional sources of supply – largely from the Middle East."
China's Re-Bubble - Stocks Soar 10% In 3 Days, 2nd Best Run Since 2014 - Talk Markets.
BlackBerry made a $700 Android phone, and it's really good - UK Business Insider. "... the Priv has a slide-out keyboard"
Op die internet - Suid Afrika
Set-top box battle headed to supreme court - Tech Central. "E.tv has been granted leave to appeal a judgment that went against it in its battle with communications minister Faith Muthambi over set-top box encryption." Die uitsaaiers moet eerder aandag gee aan TV inhoud. Of die gemors wat die SABC en eTV uitsaai analoog of digital, oop of gekodeer is, maak geen verskil nie.
‘Increase in corruption could trigger tax revolt’ - Moneyweb. (Die ekonomiese groei syfer is afhanklik van die manier waarop inflasie gemeet word, wat ongeloofwaardig is).
US to suspend SA duty-free farm trade status - Moneyweb.
JSE aandele
Kumba (KIO) verwag vir die jaar tot Des 'n wVPA wat ten minste -20% laer as R34.32 is. Die vwVPA vir die eerste 6m tot Junie was R7.85.
Richemont (CFR) se inkomste vir die 6m tot Sep was +15% hoër in Euro, weens die verswakking van die Euro (+3% teen konstante wisselkoers), en die verdunde VPA +22% hoër in Euro. Verkope groei per streek teen konstante wisselkoers: Europa +24%, Asië -17%, Amerikas +1%, Japan +44%. As die VPA herhaal, sal die prys/verdienste omtrent R120.46/2xE1.949xR15.13/10 = 20 wees.
Arcelor Mittal (ACL) verwag vir die jaar tot Des. 2015 'n wesens verlies per aandeel van meer as -600c.
Die JSE alle aandele is naby die piek vlakke van April vanjaar. 'n Mens sou verwag dat die JSE gedurig nuwe hoogtepunte bereik weens inflasie, maar aandele is nou duur. Die swakker ekonomie kom duidelik deur in maatskappy resultate as laer groei.
Donderdag 5 Nov 2015
Op die internet
Google Engineer Warns Against Shoddy USB Type-C Cables on Amazon - Maximum PC.
The great emerging markets fizzle - Financial Mail.
US Economy – Not Getting Better - Talk Markets.
Factory Opposites - Talk Markets. "Economists continue to claim that manufacturing just doesn’t matter and that the service economy is more than fine." (US)
Donald Trump is talking nonsense on trade - CNN Money.
Facebook won't let you type this - CNN Money.
The Real Reason GoPro Is Being Sued Over Its Camera Design - Inc.
Buy beaten-down Glencore shares for a 60% profit, says Deutsche Bank - Market Watch.
Iron Ore Chief Says Rio Can't Turn Off Tap to Boost Prices - Bloomberg.
Op die internet - Suid Afrika
How the world sees us: The Times – 'Zuma is enemy of blacks and whites' - BizNews.
JSE aandele
Barloworld (BAW) verwag vir die jaar tot Sep dat vVPA -5% tot -10% laer sal wees.
Truworths (TRU) se kleinhandel verkope was +19% hoër vir die 18 weke tot 1 Nov.
Redefine (RDF) se huur uitkering vir die jaar tot Aug is 'n 80c/1143c = 7.0% opbrengs. Groei van 6% tot 7% word vir die jaar tot Aug 2016 verwag.
Sephaku (SEP), Nigeriese sement vervaardiger, se inkomste vir die 6m tot Sep was +14% hoër, en vwVPA 8.79c teenoor 'n verlies van -1.85c 'n jaar gelede, en 25.44c vir die vorige 6m.
Esor (ESR) se inkomste vir die 6m tot Aug is -2.2% laer, en wVPA 2.2c, teenoor 'n verlies van -6.6c 'n jaar gelede.
Woensdag 4 Nov 2015
Op die internet
Toxic Air in India Worse Than Singapore Haze a Test for Modi - Bloomberg.
Opinion: Gold investors foolishly think the yellow metal will rally - Market Watch.
It's been a disastrous fall for new TV shows — yet none have been canceled. Here's why. - Vox.
Maersk Line to Cut Capacity and Jobs as Global Demand Sags - Bloomberg.
Glencore Says It's Turning It Round - Fortune.
Iron ore price slides to four-month low - The Australian. "In medium term, the next few years, it’s going to be much of same, we will continue to see very modest demand growth, and strong supply growth outpacing demand."
Op die internet - Suid Afrika
SA to name two more provinces as drought disaster areas - Moneyweb. Hoe skoner die lug, hoe warmer bak die son die aarde. Hoe meer rook of wolke, hoe koeler is die aarde. In die natuur is daar meer brande gedurende droogte, maar word deur die mensdom verhoed.
JSE aandele
Tongaat Hulett (TON) verwag vir die 6m tot Sep 'n wVPA van ongeveer 585c, wat omtrent -13.6% laer is.
Reunert (RLO) verwag vir die jaar tot Sep dat die wVPA 557c tot 617c sal wees, +10% tot +22% hoër.
Invicta (IVT) verwag vir die 6m tot Sep dat genormaliseerde wVPA -5% tot -10% laer sal wees, as die herverklaarde 226c vir die vorige tydperk.
AB Inbev se moontlike aanbod vir SAB Miller is uitgestel tot 11 November.
Old Mutual (OML) se bruto verkope vir 3m tot Sep was +31% hoër na £8.1b. Fondse onder bestuur was plat op £319.4b.
Octodec (OCT) se huur uitkering vir die jaar tot Aug is 'n opbrengs van 189.2c/2529c = 7.5%. Die maatskappy verwag +6% tot +8% groei vir die volgende jaar tot Aug 2016.
Trustco (TTO), bank en versekeraar Namibië, se inkomste vir die 6m tot Sep was +2.8% hoër, en die vwVPA +29% hoër. Die prys/verdienste is nou 522c/(24.0c+19.8c) = 11.9.
Dinsdag 3 Nov 2015
Op die internet
The US stock market has completely recovered from August’s global market meltdown - Quartz. Die aandeel mark gaan op terwyl maatskappy resultate swakker lyk.
Performance of Hedge Funds Vs S&P 500 – Preqin - Value Walk.
Diamonds are forever, but prices have room to fall - Market Watch.
Amazon Is Opening An Actual, Real-Life Bookstore - Fortune.
Volkswagen's US sales go up in October, despite diesel emissions scandal - The Verge.
Virtual Reality is Stunning. But is it a Business? - Fortune.
VW Emissions Issues Spread to Gasoline Cars - Bloomberg.
Op die internet - Suid Afrika
The Real Reason There is no Load-shedding Lately - News24. Munisipaliteite het elektrisiteits tariewe in Julie verhoog. Dit kon bygedrae het tot die skerp val. Mense met 'n lae inkomste kry minder elektrisiteit vir dieselfde bedrag gekoop vir 'n voorafbetaal meter.
World’s best residence and citizenship programmes – Malta and Portugal are top - Biznews. Party lande soos Griekeland probeer om die regering se begrotings tekort te finansier met hoë eiendoms belasting.
JSE aandele
MTN boete. Wat die Nigeriese regering klaarblyklik nie verstaan nie, is dat boetes wat op maatskappye gehef word gewoonlik deur die kliente van die maatskappy betaal word, in hierdie geval selfoon gebruikers in Nigerië en ander lande. As MTN deur tarief beperkings verhoed word om die boete deur te gee, gaan gebruikers daarvoor betaal deur swakker diens weens 'n gebrek aan geld. MTN se wins vir die 6m tot Junie was R13.88b. As MTN nie tariewe verhoog, of geld leen, of kapitaal verkry nie, sal die $5.2b (R71.7b) boete 2.6 jaar se wins kos. 'n Mens sou nie verwag dat aandeel houers meer kapitaal sou aanbied as hulle nie 'n goeie opbrengs op hulle geld gaan kry nie, maar dit het nie beleggers in platinum myne afgesit nie.
Telkom (TKG) verwag vir die 6m tot Sep 'n genormaliseerde wesens VPA wat -5% laer tot +15% hoër is as 261.7c.
Maandag 2 Nov 2015
Op die internet
So Much For Your China Housing Bubble - Forbes.
Microsoft Admits Windows 10 Automatic Spying Cannot Be Stopped - Forbes.
Five Common Annuity Myths - Forbes.
Is The U.S. Entering A Recession? - Talk Markets.
An earnings recession is looming - Market Watch.
Tax raid on German football federation - BBC. "over allegations of tax evasion linked to 2006 Fifa World Cup"
Six Ways to Gauge How Fast China's Economy Is Actually Growing - Bloomberg.
Mexico vs. China: How two manufacturing hubs stack up - Quartz.
Portugal: The Euro Zone Strikes Back - Talk Markets. "Portugal's constitutional president, has refused to appoint a Left-wing coalition government even though it secured an absolute majority in the Portuguese parliament"
Volkswagen: A Widening Scandal - The Atlantic. "The EPA now says the automaker installed “defeat devices” on about 10,000 model year 2014 diesel cars—including Audis and Porsches—sold in the U.S."
US manufacturing grows at slowest pace in two years - BBC News. 'n Sterk dollar maak uitvoere te duur.
A new Star Trek series will premiere in 2017 - The Verge. "... the search for a writer is already underway." Die heel eerste TV reeks van 1966 was interessant omdat dit 'n oorspronklike idee was. Daarna het dit vervelig geraak.
According to NASA, Antarctica is actually gaining ice - Quartz.
Driven out of town: London's biggest black cab school is closing - The Verge.
Valeant: Why Enron-era accounting never really died with Enron - Fortune.
The editor of one tech site says ad blocking has 'halved' its advertising revenue - Business Insider UK.
China’s first big passenger jet rolls off the production line - Market Watch.
Taylor Swift sued for $42 million over ‘Shake It Off’ lyrics - Fortune. 'n Mens kan tog seker net eis vir skade gely, dit wil sê die geld wat die eiser self met die liedjie kon gemaak het.
JSE aandele
South Africa's October new vehicle sales down 8.6 pct - Sharenet.
Mazor (MZR) verwag vir die 6m tot Aug 'n wVPA van 13.8c tot 14.8c, vergeleke met 'n verlies van 7.7c 'n jaar gelede.
Astral (ARL) verwag vir die jaar tot Sep 'n wesens VPA van 1944c tot 2030c, +125% tot +135% hoër (eerste 6m vwVPA was 999c).
MTN aandeel verhandeling het hervat na MTN verklaar het dat hulle steeds in gesprek is met die Nigeriese owerheid, en dat aandeelhouers spesifiek versigtig moet wees wanneer reageer word op inligting omtrent die boete wat
nie deur die maatskappy vrygestel is nie.
JSE halts trading in MTN shares - Tech Central.
Nedbank (NED) verwag steeds dat organiese groei in verdunde wesens verdienste per aandeel vir die jaar 2015 bo nominale ekonomiese groei (bruto binnelandse produk) sal wees. BBP van 1.4% (bo inflasie) word verwag.
Stor-age se uitklarings prys vir aansoeke vir die kleinhandel aandeel aanbod is R10.00.
Die yster erts prys het Woensdag onder $50 per ton geval (Mining). Die groot myners het produksie verhoog, terwyl die aanvraag na staal gekrimp het weens swak ekonomiese groei. Vale (VSA: VALE) in Rio de Janeiro se kontant koste is af na $12.70 per ton, maar het 'n verlies gemaak vir die kwartaal tot September (meestal Brasiliese Real waarde vermindering). See vrag kos $16.4/t. Kumba het 'n wins gemaak vir die 6m tot Junie, en verhandel teen 'n prys/verkope van 0.47 teenoor Vale se 0.95. Dit lyk of die yster erts gaan aanhou val totdat wêreld produksie gesny word. Myne maak min wins teen die huidige erts prys. Tensy totale koste nader aan die kontant koste kom, sal die erts prys nie veel kan daal nie. Totdat die oorproduksie eindig, lyk dit nie goed vir myn aandele nie.
Sondag 1 Nov 2015
Op die internet
14 ghostly photos of famous Egyptian landmarks with no tourists - Business Insider UK.
Op die internet - Suid Afrika
SA warns of cuts to water supply in drought battle - Moneyweb.
Ouer webjoernaal
Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.slrp.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2015