Web Joernaal



Saterdag 31 Okt 2015

Op die internet

TV Consumption After The Streaming Revolution - Engadget.

Cheating, No Problem: Automakers Win Again in Europe - Wolf Street. "Put another way, cars will be allowed to spew out twice the legal limit of nitrogen oxides (NOx) – or as a matter of fact, more than that (110%) – until 2020, and by up to 50% more from then on."

S&P 500/US Dollar Index Ratio Warns: October Rally Will Fail, Bear Market is Here - Wolf Street.

What Is The Relationship Between Corporate Profits And The Economy? - Talk Markets.

How to eat red meat without killing yourself - Market Watch.

Ordinary Angolans are asking: where did all the oil riches go? - Quartz.


Vrydag 30 Okt 2015

Op die internet

It’s completely ridiculous to think that humans could live on Mars - Quartz.

These Are the Charts That Scare Wall Street - Bloomberg.

Worst Climate Threat You Never Heard of Is Stronger Than CO2 - Bloomberg.

Who Says Stock Market Can’t Be Timed - Talk Markets.

Africa’s Biggest Economy Defying Currency Critics Chokes Growth - Bloomberg. "Nigeria refuses to go way of other oil economies and devalue".

We Made a Snakes and Ladders Game for Mark Carney That You Too Can Play (Bank of England governor) - Bloomberg.

The GDP Illusion (US) - Talk Markets.

GOP tells NBC next debate suspended over 'gotcha' questions - CNN Money.

Want to buy a house in London? You'll need $750,000 - CNN Money. (gemiddelde huis prys in Londen is R10.6m)

There are only 20 countries in the world where it is harder to do business than in Nigeria - Quartz.

NASA and Orbital Sciences don't agree on what caused last year's rocket explosion - The Verge.

JSE aandele

Iron ore not enough of a boon for Transnet - Mineweb. Myn aandele word met groot paniek verkoop asof die wêreld tot 'n einde kom, terwyl die ekonomie kalm voortgaan asof niks verkeerd is nie. Dit is klaarblyklik die gevolg van 'n indruk wat op finansieële televisie kanale geskep word, wat die publiek soos 'n trop skape in een rigting jaag. Besighede vaar nie noodwendig so sleg as wat verwag word nie omdat hulle probeer aanpas by veranderde omstandighede, soos die olie maatskappye in die VSA wat personeel verminder.

Trustco (TTO), bank en versekeraar Namibië, verwag vir die 6m tot Sept 'n wesens VPA van 19.14c tot 20.68c, +23.8% tot +33.8% hoër (Namibiese dollar = rand). Die vwVPA vir die jaar tot Maart was 39.4c.

MTN het aangekondig dat die Groep uitvoerende hoof in gesprek is met die Nigeriese owerheid omtrent die regulerende aspekte van die boete. (Almal het dit aangeneem. Wat die SA regering kan doen is 'n rede te vind om 'n Nigeriese firma in SA te beboet.)

Kumba (KIO) het aan die begin van 2013 'n piek prys naby R610 bereik, toe die 2012 VPA R38.76 was (prys/verdienste 15.7), en netto wins marge 27% was. Die aandeel prys is nou R56.78, minder as 'n tiende. Die VPA vir die 6m tot Junie was R7.85 (prys/verdienste 3.6), en netto wins marge 12%. Kumba se verkope (waarvan 90% uitgevoer word) het nie veel verander die afgelope paar jaar nie. Die gemiddelde rand prys van yster erts sedert Julie verskil sover nie veel van die prys vir die eerste 6m van 2015 nie. Dit lyk of die mark dink groot myners soos BHP Billiton gaan al meer yster erts produseer totdat Kumba nie meer uitvoer nie. Dit wys nog nie in Kumba se resultate nie. BHP Billiton yster erts produksie groei vir die jaar tot Junie 2015 van +14% is af na +7% vir die 3m tot Sep. As die aanvraag na yster afneem, kan die yster erts prys val totdat iemand produksie sny. As Suid Afrika se mineraal uitvoere afneem, sal die rand waarskynlik verswak, wat myne teen die swakker dollar prys beskerm.


Donderdag 29 Okt 2015

Op die internet

Chilling Thing Hershey Just Said About American Consumers - Wolf Street.

House Flippers Are Back – Here’s How Much They’re Making - The Fiscal Times.

After nearly 40 years, China is ending its one-child policy - Quartz. Die lewens standaard per persoon sal nie noodwendig verbeter nie. As werkers nie beskikbaar is nie, moet masjiene gebruik word, wat 'n hoër lewens standaard beteken.

Taylor Swift just countersued a DJ who allegedly groped her. Here's why that matters. - Vox.

Think Stocks Won't Stumble Again Soon? You're Ignoring History---And 4 Smart Moves - Forbes.

Buzzkill. World Health Organization to planet: We’re pretty sure most of you have the herpes virus - Quartz.

Alec Hogg’s Book Review: How long will South Africa survive? By RW Johnson - Biznews.

VW scandal puts electric vehicles in the spot light, positive spin for related industries - Biznews.

Another reason not to trust your bank - Moneyweb. My poging om geld oor te dra na Suid Afrika was deur Standard Bank verwerp omdat ek nie regte rekening gehad het nie. Met die terugstuur was die geld deur 'n tussen bank BNP Paribas verloor. Ek moes dit self opvolg. Die oorsese sender, TD Direct Investing, en die plaaslike bank wou nie geld vind nie.

Republican debate: CNN's Reality Check team inspects the claims - CNN.

Ted Cruz’s best moment of the debate was also completely wrong - Vox.

JSE aandele

Pioneer Food (PFG) se omset vir die jaar tot September was +6% hoër. Verwagte wesens VPA is 654.8c tot 678.1c, +13.8% tot +17.8% hoër, en verstelde voortgesette wesens VPA 821.1c tot 844.4c, +28.8% tot +32.5% hoër.

Sephaku (SEP), sement vervaardiger, verwag vir die 6m tot September 'n wesens VPA van 8.92c tot 9.32c. Vir die 6m tot Maart 2015 was die vwVPA 25.6c.

MTN given 18 days to pay $5,2bn fine - Techcentral. MTN se Nigeriese inkomste vir die 12m tot Junie was R51.55b. Die boete van $5.2b (R70b) is meer as 'n jaar se inkomste.

The background to MTN’s fine in Nigeria - Moneyweb. Waarom word RICA in Suid Afrika nie gebruik om misdaad te bekamp nie?


Woensdag 28 Okt 2015

Op die internet

Next Few Weeks Reveal Extent of Calamity in Oil & Gas Industry - Wolf Street.

Iron ore price crashes through $50 - Mining.

Low prices are crushing Canada's oil sands industry. Shell's the latest casualty. - Vox.

Why Huawei will be the biggest Chinese smartphone maker ever - Fortune.

Industrial Production As A Share Of Real GDP (US) - Talk Markets.

How to brew up a successful coffee business - BBC.

Hillary Clinton tells Stephen Colbert "yes, yes, yes" she will let big banks fail - Vox. Daar was Bush se inval van Iraq, en Obama se verpligte gesondheids skema. Hillary Clinton sal roem verwerf weens 'n deposante stormloop op banke.

JSE aandele

JSE shining spotlight on MTN - Moneyweb.

Die aandeel pryse van Hyprop (HYP) en Resillient (RES) het opgeskiet onderskeidelik 5 maande en 4 maande voor hulle weer 'n huur uitkering maak, teen 'n laaste opbrengs van 4.3% en 3.3%. Vodacom (VOD) se aandeel prys het opgeskiet 'n week vir hulle resultate – die mark verwag 'n omkeer in die swak resultate tot Maart.

Adcorp (ADR) se aandeel prys het baie geval voor die resultate van 21 Oktober, en daarna verder geval. Inkomste was +23% hoër weens die verkryging van Kelly en Dare. Genormaliseerde verdienste per aandeel was -5% laer weens nuwe wette wat negatief was vir kontrak werkers. Klaarblyklik het werkgewers oor gereageer op die wette. Dit lyk of 'n gedeeltelike herstel in die plaaslike arbeids mark, koste besnoeiing, en oorsese uitbreiding mettertyd wins kan stabiliseer. Die dividend opbrengs van (88c+60c)/R25 -15% =5.0% is moontlik volhoubaar.

Uit die val van myn aandele lei 'n mens af dat die mark dink China gaan ophou om minerale te koop, maar die wêreld ekonomie sal steeds goed doen daarsonder, want ander aandele gaan op. As konstruksie afneem in China sal minder staal en koper nodig wees. Infrastruktuur is een manier waarop regerings probeer om 'n ekonomie aan die gang te hou. Die yster erts prys het weer na vorige laagte punte terug geval. Die wins van myne is alreeds baie laag, en die yster erts prys sal nie veel meer kan daal nie. Produksie sal gesny moet word. Die hoë vlakke waarteen ander aandele verhandel maak nie sin nie. Daar is ooral tekens van ekonomiese verswakking.

British American Tobacco (BTI) se inkomste vir die 9m tot September was +4.2% hoër teen konstante wisselkoerse, maar -6.5% laer teen die huidige wisselkoerse, en sigaret volume -1.8% laer.

SABMiller (SAB) het aankondig dat die vervaldatum vir AB InBev om 'n vaste voorneme om 'n aanbod te maak aan te kondig uitgestel is tot 4 November. (Het die oorname aantreklik gelyk na 'n paar drankies, en nou is hulle nie meer seker nie?)


Dinsdag 27 Okt 2015

Op die internet

Why Americans don't care about the Rugby World Cup - Fortune. Ondersteuners van alle lande verloor belangstelling wanneer hulle span uitgeskakel word. Nog 'n rede waarom die formaat van die rugby wêreld beker verander behoort te word. Raak ontslae van uitklop wedstryde. Om wêreld kampioen geag te word, moet 'n span die top vyf lande klop in 'n rondomtalie kompetisie.

What happens when sugary foods are cut - Market Watch.


Maandag 26 Okt 2015

Op die internet

Three ways to tell what’s going on in China - Fortune.

Yes, bacon has been linked to cancer — here's how bad processed meats actually are for you - UK Business Insider. "... for every 50 grams of processed meat someone eats per day — the equivalent of a little more than a single hot dog — your risk of colorectal cancer goes up by 18%". Dit is moontlik dat mense wat geprosesseerde vleis eet se algehele dieet en leefwyse nie gesond is nie, en dit is wat tot kanker lei.

WHO cancer report: Bacon, sausages and other processed meats cause cancer - Independent.

One month later, BMJ issues a correction for its bogus dietary guidelines investigation - The Verge.

JSE aandele

Delta Property (DLT) se uitkerings vir die 6m tot Aug is 'n ekwivalente jaar opbrengs van 2x42.89c/850c = 10.1%. Groei van 8% word vir die jaar tot Feb verwag.

Die Nigerian Communications Commission (NCC) het MTN Nigeria met US$5.2 biljoen beboet weens die laat ontkoppeling van ongeregistreerde intekenaars in Augustus en September 2015.

Coronation Fund Managers (CML) verwag vir die jaar tot September 'n vwVPA van 543.0c tot 485.9c, -5% tot -15% laer. Dan is die prys/verdienste rondom R72.50/~514c ~14.

Raubex (RBX) verwag vir die 6m tot Augustus 'n wesens VPA van 101.6c tot 111.8c, 0% tot +10% hoër. As dit herhaal, is die prys/verdienste R17.17/R2.13 ~8.1.


Sondag 25 Okt 2015

Rugby wêreld beker

6.00nm Argentinië - Australië.


Saterdag 24 Okt 2015

Op die internet

NASA’s Space Launch System Passes Critical Design Review, Drops Saturn V Color Motif - Universe Today.

Day Of Reckoning For U.S. Shale Will Have To Wait - Value Walk.

Q: Is The Chinese Rate Cut A Silver Bullet? A: No! - Value Walk.

Big Deal but is it a good deal? The ABInBev Acquisition of SABMiller - Value Walk.

JSE aandele

Na Shoprite met swak groei uitgekom het, het die mark die ander kleinhandelaars opgestoot asof die probleem tot Shoprite beperk is. Weens Shoprite se grote kan hulle moeilik die impak van 'n swak ekonomie vermy. Kleiner maatskappye kan nog uitbrei, maar die aandele verhandel teen 'n hoë prys/verdienste relatief tot die groei tempo. MTN (inkomste -4.8%, VPA -10.2%) en Vodacom (inkomste +2.0%, VPA -6.8%) se laaste resultate was swak, maar die mark dink hulle gaan nou beter doen. Die selfoon netwerke se vertoning is dieselfde as in ander lande. Mededinging en die koste van nuwe tegnologie lei tot krimpende wins.

Op die internet - Suid Afrika

Battleground Tshwane: DA will not be deterred by ANC violence - Pastebin. Suid Afrika ondervind dieselfde agteruitgang as wat in ander Afrika lande gebeur het. Wet en orde bestaan nie meer nie. Die poskantoor se pos aflewering is onbetroubaar. Telkom beantwoord nie navrae nie. 'n Nuwe kragstasie verhoed Eskom kragonderbrekings totdat instandhoudings probleme weer begin. Parlement werk nie meer nie. Toerisme ly weens visum regulasies. Die stede wat die blankes gestig het, word oorgeneem en standbeelde beskadig. Die inboorlinge kan nie universiteite bedryf in hulle stamgebiede nie, maar gaan na die blanke universiteite, waar hulle betoog teen die taal van die universiteit en fooi verhogings.

Rugby wêreld beker

Die Springbokke speel al vir jare nie goed nie. Hulle speel soos 'n span sonder 'n afrigter, met geen idee hoe om drieë te druk nie. Suid Afrika het al afrigters gehad wat baie suksesvol was, maar om een-of-ander onverklaarbare rede besluit die SA Rugby Unie om suksesvolle afrigters vervang. Hierdie amptenare beset hulle poste vir 'n lang tyd, maar vervang gedurig die afrigter.

5.00nm Suid Afrika - Nieu Seeland.


Vrydag 23 Okt 2015

Op die internet

The U.S. Debt Ceiling Has Risen No Matter Who Is In Office [Chart] - Value Walk. Onder Obama het die skuld plafon amper verdubbel.

This Is Why It’s Going to Get Even Tougher - Wolf Street.

Op die internet - Suid Afrika

South Africa revises visa rules - Moneyweb. Los dit die probleem op?

Op die internet

Hurricane Patricia: The strongest hurricane ever recorded is about to hit Mexico - Vox.

Lyk of daar baie mededinging kom in die Australiese klere mark, insluitende Pepkor deur Debenhams - British department store Debenhams coming to Australia - Sydney Morning Herald. Dalk minder goed vir Woolworths (SA) in Australië.

Wall Street's brightest minds reveal the most important charts in the world - UK Business Insider. "Profit margin declines have preceded recessions". Is dit 'n geval van wins marge wat val gedurende resessies, of wins marge wat so groot word dat dit nie meer kan groei nie, en aandeel pryse val as gevolg daarvan?

Deutsche Bank: We can already see how London's insane property bubble will end - UK Business Insider. Sien die Battersea Power Station wat vir residensieële gebruik ontwikkel word.

JSE aandele

Daar word baie gepraat oor die aantreklikheid van hoë dividende. Hoë dividend is nie 'n goeie teken wat groei betref nie. Byvoorbeeld, Vodacom se wins per aandeel was 840c vir die jaar tot Maart, waarvan 775c uitbetaal was dividend, of 92% van die wins. Inkomste groei was +2.1%, en wins groei -6%. Tensy die dalende wins omkeer, sal die dividend gesny word.


Donderdag 22 Okt 2015

Op die internet

Eventually, only sports fans will pay for cable - Business Insider.

Draghi Speaks, Euro Falls Off Chart, Stocks Soar Despite Layoffs, Shrinking Revenues, and Evil “Strong Dollar” that just Got a Heck of Lot Stronger - Wolf Street.

Europe’s Electricity Production by Country and Fuel Type - Visual Capitalist.

The Race To The Hoverboard Since Back To The Future Showed One In 1989 [INFOGRAPHIC] - Value Walk.

U.S. Economy – More Ominous Data Points - Talk Markets.

Saudi Arabia Will Be Broke In 5 Years, IMF Predicts - Talk Markets.

Every Day's a Crisis for Europe as Merkel Heads Back to Brussels - Bloomberg.

JSE aandele

Amplats was vandag +5.4% op weens hoër platinum produksie (staking verlede jaar). Produksie beteken nie verkope nie. Aan wie gaan al die platinum verkoop word? Dit lyk of mense nou meer bewus geraak het van diesel voertuig besoedeling, en meer na elektries gaan oorskakel, veral in Europa waar diesel karre gewild is/was. Kumba was -6% laer. Anglo American was -0.9% laer. Hierdie aandeel prys bewegings maak nie sin nie. Van die vyf hoof minerale wat Anglo myn, lyk die vooruitsigte vir platinum die slegste. Kumba word beskerm deur die swak rand.

MTN was vandag +2.3% op weens die kwartaalikse opdatering. Hulle het inkomste groei van 11% in Suid Afrika, maar word afgetrek deur swak vertonings in die ander markte, en swakker geldeenhede. Die waarde van verkope groei teen konstante wisselkoers hang af van die plaaslike inflasie koers, byvoorbeeld Nigerië se amptelike inflasie koers is 9.4%. Hoë inflasie beteken 'n vallende geld eenheid. As verkope nie inflasie klop nie, beteken dit negatiewe groei na omskakeling deur die geld eenheid.

Purple (PPE) verwag vir die jaar tot Aug 'n wVPA van 3.33c tot 3.69c.

Stefanutti Stocks (SSK) verwag vir die 6m tot Aug 'n wVPA van 47.8c tot 55.0c.

Esor (ESR) verwag vir die 6m tot Augustus 'n wesens VPA van 1.8c tot 2.1c, teenoor 'n verlies 'n jaar gelede. As dit herhaal is die prys/verdienste 28c/~3.9c ~7.2.

MTN (MTN) se 3de kwartaal intekenaars was +0.9% hoër as die 2de kwartaal. Konstante wisselkoers data inkomste het +27.0% verhoog jaar-tot-jaar, en dra nou 23.2% by tot totale inkomste (teen die werklike wisselkoers was die 6m tot Junie 2015 se data inkomste +5.5% hoër as die 6m tot Des 2014). In Suid Afrika was die aantal intekenaars +2.0% hoër as die vorige kwartaal, en die gemiddelde inkomste per gebruiker (GIPG) +8.8% hoër. In Nigerië was die aantal intekenaars -0.5% laer, die GIPG -5.0% laer.

Anglo American (AGL) se yster erts produksie by Kumba vir die 3de kwartaal tot September was -12% laer, metaalurgiese steenkool +8%, termiese steenkool -2%, koper -3%, nikkel -36%, platinum +14% (staking verlede jaar), en diamante -27%.

Kumba Iron Ore (KIO) se totale produksie vir die kwartaal tot September was -12% laer as 'n jaar gelede (tydelike gebrek aan ontblote hoë gehalte erts), maar +10% hoër as die vorige kwartaal. Totale uitvoer verkoop volume was +9% hoër, maar -16% laer as die vorige kwartaal.

Clicks (CLS) se inkomste vir die jaar tot Aug was +15.3% hoër, en vwVPA +14.0% hoër. Die prys/verdienste is nou R101.08/384c = 26.

Famous Brands (FBR) se inkomste vir die 6m tot Aug was +27% hoër, en die vwVPA +13.7% hoër. Die prys/verdienste is nou R130.00/(256c+240c) = 26.

Datatec weathers market turmoil - Business Day.


Woensdag 21 Okt 2015

Inflasie in Suid Afrika

Die prys van 'n bottel bier (340ml in 'n 6 pak) is al R10 of meer. Het dit iets te doen met die gebrek aan mededinging in die mark? "Beer prices have climbed by 53% since June 2010, outpacing price increases for other consumer items, such as meat (+41%), bread and cereals (+41%), tobacco (+33%), fruit (+25%), and new vehicles (+24%). Non-alcoholic beverages rose by 26% over the same period." - Statistics South Africa.

Op die internet

How To Predict Whether A Business Idea Will Succeed - Forbes.

Blowing It On the Wind - Project Syndicate.

China Slowdown Sees Investment In Africa Plummet 84% - Value Walk.

Vandag is die toekomstige dag waarheen Marty McFly in "Back to the Future" reis. Die menslike beskawing is toe nie so ver ontwikkeld as wat mense 30 jaar gelede verwag het nie. Party beskawings is besig om agteruit te gaan. From hoverboards to self-tying shoes: Predictions that Back to the Future II got right - The Telegraph. Marty McFly & Doc Brown Visit Jimmy Kimmel Live - Youtube.

JSE aandele

Adcorp (ADR) se inkomste vir die 6m tot Aug was +23% hoër, vwVPA -15.4% laer, of -5% genormaliseerd. Die prys/verdienste (genormaliseerd) is nou 2660c/(230.2c+173.6c) = 6.6.

Cashbuild (CSB) se inkomste vir die eerste kwartaal was +13% hoër.

Combined Motor Hold (CMH) se inkomste vir 6m tot Aug was +1.1% hoër, en vwVPA +15% hoër. Die prys/verdienste is nou 1770c/(106.1c+98.2c) = 8.7.

Afrimat (AFT) verwag wesens VPA groei van +20% tot 25% vir die 6m tot Augustus. Dan is die prys/verdienste rondom 2264c/~147c ~15.4.

Datatec (DTC) se inkomste vir die 6m tot Augustus was +10.1% hoër. Die vwVPA was -25% laer, weens 'n wisselkoers verlies op die Angola Kwanza, en onderliggend -8.8% laer. Die prys/verdienste (onderliggend) is nou R60.80/($0.235+$0.165)x13.4 = 11.3.


Dinsdag 20 Okt 2015

Op die internet

A daily capsule of probiotic bacteria may help people cope with anxiety and memory problems - Business Insider.

Halliburton CEO: The oil industry's 'day of reckoning' is near - Business Insider.

Short-Term Talk, Long-Term Cost - Project Syndicate.

The Truth Behind China's GDP Mirage: Economic Growth Slows To 1999 Levels - Talk Markets.

$50 TRILLION IN DEBT: This is what the 'third wave' of the 2008 financial crisis looks like - Business Insider.


Maandag 19 Okt 2015

Op die internet

In America, Honest Jobs no Longer Pay - Bonner & Partners.

Saudi, US Oil Inventories Hit Record High as Demand Fizzles - Wolf Street.

Market Analysis & Trading Opportunities - October 20, 2015 - Talk Markets.

The Latest Margin Debt Figures Send An Ominous Signal For Stocks - Talk Markets.

JSE aandele

Shoprite (SHP) se omset vir die 3m tot September was +6.7% hoër. Die aandeel prys is nou -6.1% laer. Verkope was +10% hoër vir die 6m tot Junie. Voedsel vervaardigers se groei sal waarskynlik ook afkom. Die laer prys van mineraal uitvoere, en swakker rand moes uiteindelik lei na swakker verbruiker besteding.


Sondag 18 Okt 2015

Op die internet

Wall Street’s Latest Bounce——Ostrich Economics At Work - David Stockman's Contra Corner.

Rugby wêreld beker

5.00nm Australië - Skotland
2.00nm Ierland - Argentinië


Saterdag 17 Okt 2015

Op die internet

Drink up! A glass of olive oil a day is ‘secret’ to a long life - Biznews.

France Expands Diesel-To-EV Upgrade Bonus Program - Clean Technica.

Op die internet - Suid Afrika

Shooting yourself in the foot - Moneyweb. (Zimbabwe - die toekoms vir Suid Afrika).

Rugby wêreld beker

Wallis kon eintlik vir Suid Afrikaners 'n groot guns bewys het deur die Springbokke uit te skakel, sodat hulle nie die slagting teen die All Blacks hoef te aanskou nie.

9.00nm Nieu Seeland - Frankryk
5.00nm Suid Afrika - Wallis


Vrydag 16 Okt 2015

Op die internet

Google's Book-Scanning Project is Legal, Says U.S. Appeals Court - Popular Science.

Why Antioxidants Might Actually Make Your Cancer Worse - Popular Science.

The Problem Isn't Student Loans--It's Higher Education - Of Two Minds.

Gold: Off To The Races, Or Just Another False Start? [Chart] - Value Walk.

Credit Suisse: Clients Are More Confused Than Ever and Are Cashing Out - Bloomberg Business.

Is The US Economy Close To A Bust? - Talk Markets.

Op die internet - Suid Afrika

Court bid to stop nuclear procurement - Moneyweb.

JSE aandele

Adcorp (ADR) verwag vir die 6m tot Augustus dat die vVPA -16% tot -18% laer sal wees, en genormaliseerd -4% tot -8% laer. Dit is duidelik uit die val in die aandeel prys die afgelope 3m dat party mense dit reeds verwag het. Die prys/verdienste (genormaliseerd) is dan rondom R26.51/~425c ~6.2.


Donderdag 15 Okt 2015

Op die internet

What Will Cause the Next Recession? - Wolf Street.

Inflation Headlines Vs. Reality Reveals Outright Government Fraud - Talk Markets.

Europe's love affair with diesel cars has been a disaster - Vox.

Op die internet - Suid Afrika

JSE’s best and worst performing tech shares - Moneyweb.

JSE aandele

Pinnacle (PNC) se aandeelhouding in Datacentrix (DCT) oorskry 35%, en hulle maak 'n verpligte aanbod vir die oorblywende aandele van Datacentrix teen 1 Pinnacle aandeel vir elke 2.6 Datacentrix aandeel gehou. (Waarom Pinnacle die pro forma effek op Datacentrix aandele verskaf is onduidelik - vir die Datacentrix aandeel houers wat hulle aandeel opgee, is dit van geen belang nie.)


Woensdag 14 Okt 2015

JSE aandele

Mediclinic (MDC) het 'n ooreenkoms met Al Noor Hospitals Group PLC (Londen ANH) bereik rakende 'n moontlike samesmelting. Die vergrote groep se inkomste sal 46% uit Switserland kom, 31% Suid Afrika, en 23% die United Arab Emirates (UAE). Mediclinic aandeel houers sal 0.62500 Al Noor aandele ontvang vir elke Mediclinic aandeel. Al Noor sal "Mediclinic International plc" hernoem word, en op die London Stock Exchange genoteer wees, met 'n sekondêre notering op die JSE, en moontlik Namibiese Aandeel Mark. (Die UAE lyk nie so aantreklik wat mense regte betref nie – South African doctor flies home after nine-month limbo over UAE death).


Dinsdag 13 Okt 2015

JSE aandele

SABMiller (SAB) en AB InBev het bekend gemaak dat hulle in beginsel 'n ooreenkoms bereik het op die sleutel terme van 'n moontlike aanbevole aanbod teen £44.00 deur AB InBev vir die algehele uitgereikte aandeel kapitaal van SABMiller, met 'n gedeeltelike aandeel alternatiewe aanbod beskikbaar.

Taste (TAS) se inkomste vir die 6m tot Augustus was +62% hoër, en die vwVPA -10.5c (kern 0.1c) teenoor 3.4c 'n jaar tevore.

Datacentrix (DCT) se inkomste vir die 6m tot Augustus was +11.3% hoër, en die vwVPA +14.5% hoër. Die prys/verdienste is nou R4.80/(28.7c+27.6c) = 8.5.

Pick n Pay Stores (PIK) se inkomste vir die 6m tot Augustus was +8.5% hoër, en die vwVPA +23% hoër. Die prys/verdienste is nou R62.94/(121.6c+65.4c) = 34.


Maandag 12 Okt 2015

JSE aandele

AB InBev raises SABMiller takeover proposal to $103.6bn - Moneyweb.

Glencore to sell copper mines in Chile, Australia to curb debt - Moneyweb.

Beware the living dead - Moneyweb.

Sovereign Foods (SOV) se inkomste vir die 6m tot Augustus was +2%, en vwVPA 89.7c teenoor 28.1c 'n jaar gelede en 75.2c vir die 6m tot Februarie. Ingesluit in die 89.7c is nabelaste 26.0c krediet van plaaslike munisipaliteite na die skikking van 'n geskil oor elektrisiteits tariewe.

DAWN (DAW) verwag vir die 6m tot September 'n wVPA van 25.5c tot 30.5c.

PSG (PSG) se beleggings gehou op 31 Augustus was R196.85 per aandeel werd, en op 7 Oktober R209.35.

Calgro M3 (CGR) se inkomste vir die 6m tot Augustus was +39% hoër, en vwPVA +29% hoër. Die prys/verdienste is nou R20.90/(59.0c+66.0c) = 16.7.

Verimark (VMK) se inkomste vir die 6m tot Augustus is +0.5% hoër, en die vVPA 'n verlies van -0.3c.


Saterdag 10 Okt 2015

Op die internet

“Problems Likely to Snowball from Here,” at World’s Second Largest VW Factory - Wolf Street.


Vrydag 9 Okt 2015

Op die internet

Last Time that Ratio Soared like this, Stocks Crashed - Wolf Street.

German Outages Are 12 Minutes Per Customer/Year - Clean Technica.

Only in Japan: the robot that's a smartphone that's a robot - Engadget.

Firefox will stop supporting web plugins (except for Flash) by the end of 2016 - Engadget.

Goldman Sachs: This Oil Rally Will Fade - Value Walk.

What OPEC's New Romance With Russia Means For Oil Prices - Talk Markets. In 2014 was die VSA se olie produksie 11.64 miljoen vate per dag, op van 7.56m in 2010. Kanada se produksie was 4.29m in 2014, op van 3.33m in 2010. Rusland se produksie was 10.84m in 2014, op van 10.37m in 2010. (bron: BP Statistical Review of World Energy 2015). Die gevolgtrekking is dat Rusland hulle produksie sal moet halveer om die ekstra produksie van die VSA en Kanada te kanselleer.

Weekend Reading: Is The Correction Over? - Talk Markets.

20 photos that show how insanely crowded China has become - UK Business Insider.

Why economists often get it wrong - Moneyweb.

JSE aandele

Die JSE alle aandele het vandag verder geklim. Die myn maatskappye het hulle herstel voortgesit, met Anglo na 'n prys/verkope van R147.22/~R244 ~0.60, en prys/verdienste van R147.22/~R19 ~7.7 (onderliggend 2x 6m tot Junie), en Glencore terug na R26.09. Die platinum myne is ook op, vir redes wat nie duidelik is nie. Die platinum prys is op in dollars, maar die rand het versterk. Kumba se styging het opgehou by 'n prys/verkope van R88.92/2xR63.8 ~0.7, en prys/verdienste van R88.92/2xR7.85 ~5.7 (2x 6m tot Junie). Assore is nou op na 'n prys/verdienste van R96.50/R19.15 = 5. Arcelor Mittal het +15.7% gespring na 'n prys/verkope van R12.50/R82 = 0.15, met die 6m VPA tot Junie 'n verlies van -27c.

Value (VLE) verwag vir die 6m tot Augustus 'n wVPA 10.1c tot 11.0c is. Dan is die prys/verdienste omtrent 313c/~50c.

Holdsport (HSP) se verkope vir die 6m tot Aug was +12% hoër, en kern vwVPA +27% hoër. Die prys/verdienste is R59.44/(260c+221c) = 12. Baie lae aandeel volume.

Are you ready for the new JSE listings? - Moneyweb.


Donderdag 8 Okt 2015

Op die internet

Chart Of The Day: Bernanke's Bogus Case For QE - Talk Markets.

UPDATE 2-German exports plunge as China, VW cloud German growth outlook - Reuters.

Op die internet - Suid Afrika

Editor's Note: The housing blowout - Financial Mail.

JSE aandele

OPEC se mandjie olie prys het 7 Oktober skerp opgegaan na $48.24 (OPEC Basket Price). Die prys van olie maatskappye het opbeweeg asof die lae olie prys nou verby is. Sedert die val van $110 het die olie prys tussen $44 en $70 gewissel. Dit is onwaarskynlik dat olie uit die bereik sal beweeg. Die olie uitvoer lande se geld eenheid verswak saam met die olie prys, wat maak dit hulle produksie min daardeur geraak word nie (hulle invoere val wel).

The story of SA in two depressing charts - Moneyweb.

In reaksie op SABMiller se verwerping van die Anheuser-Busch InBev se voorgestelde aanbod prys, word 14 Oktober as die laaste datum gestel waarop AB Inbev 'n vaste voorneme van 'n aanbod bekend kan maak, of dat 'n aanbod nie gemaak gaan word nie.

Mondi (MND, MNP) se 3de kwartaal bedryfs wins was +27% hoër as 'n jaar gelede, en onderliggende bedrys wins -13% laer as die 2de kwartaal, soos die maatskappy verwag het, weens beplande instandhouding.


Woensdag 7 Okt 2015

Op die internet

How Amazon, Apple and Google are Stomping Out Competition in the U.S. Economy - Fiscal Times.

JSE aandele

Vandag was Anglo (AGL) aandeel prys +11.3% hoër, terug na waar dit 2 weke gelede was. Glencore (GLN) het 'n verdere +9.6% herstel na R25.96 – op 'n grafiek lyk die herstel nog klein relatief tot die groot val van rondom R60 na R15. Die rand het versterk na R13.47. Die kombinasie van 'n swak plaaslike ekonomie en sterker rand behoort nie goed te wees vir die JSE nie, maar dit is besig om te klim.

PSG Konsult (KST) se geskrewe premiums vir die 6m tot Aug was +28% hoër, en herhalende wVPA +26% hoër. Die prys/verdienste is nou 794c/29c = 27.

Anheuser-Busch InBev bied £42.15 (~R867) kontant per SABMiller (SAB) aandeel, met 'n gedeeltelike alternatiewe aandeel aanbieding. Private aanbiedings van £38 en/of £40 en/of £42 was deur die SABMiller raad verwerp. Later in dag het die SABMiller raad die nuutste aanbod ook verwerp, buiten die direkteure deur Altria Group genomineer.

Allied Electronics (AEL, AEN) se voortgesette inkomste vir die 6m tot Aug was -26% laer, of -8% op verlede jaar se voortgesette inkomste. Die vwVPA is 'n verlies van -64c (genormaliseerd -21c) teenoor 'n wins van 71c die jaar tevore. Lae aandeel volume.


Dinsdag 6 Okt 2015

JSE aandele

Impala Platinum (IMP) verkoop meer aandele deur 'n versnelde boekbou aanbieding om R4b in te samel. (Met amper geen wins en die diesel enjin besoedeling skandaal, is dit onduidelik waarom mense meer geld in platinum wil belê).


Maandag 5 Okt 2015

JSE aandele

Datacentrix (DCT) verwag vir die 6m tot Augustus 'n wVPA van 26.5c tot 29.1c, +10% tot +20% hoër.

Volgens Zeder (ZED) se resultate is hulle beleggings gehou ("SOTP") R10.37 werd op 31 Augustus 2015. Vir die 6m tot Augustus is die herhalende wesens VPA 15.4c, +3.3% hoër (getal aandele was +49% hoër).

Glencore (GLN) sê hulle het proaktiewe stappe geneem om die maatskappy te posisioneer om die huidige kommoditeit marktoestande te weerstaan.

Op die internet - Suid Afrika

What VW’s emissions scandal means for its SA customers - Moneyweb. Dit laat steeds die vraag of die Suid Afrikaanse standaard vir Stikstof-oksied vrystellings (die unieke probleem met diesel enjins) voorsiening maak vir vrystellings gedurende alledaagse gebruik van die karre.


Saterdag 3 Okt 2015

Op die internet

The Jobs Number & Reality Check - Talk Markets. Lewens standaard word bepaal deur die ekonomiese uitset per persoon. Massa vervaardiging en automatisasie is nodig vir 'n hoë lewens standaard. Vervaardiging het na lande soos China verskuif. Die werk wat in die diens sektor in lande soos die VSA geskep word kan nie hoogs betalend wees nie, want die uitset per persoon is laag.

Brace for worst year on Wall Street since 2008 - CNN Money.

Piketty urges South Africa to introduce net wealth tax - SABC. Hierdie idioot kom van Frankryk waar die regering ekonomiese groei met belasting doodgedruk het. Al oplossing wat sal werk is om belasting te vervang met direk betaling vir regerings dienste, en slegs die dienste wat die klient wil hê. Regering moet 'n vrywillige diens verskaffer word.

Rugby wêreld beker

Dit lyk of die suidelike halfrond spanne wat onlangs hulle seisoen gehad het beter voorbereid is vir die wêreld beker.


Vrydag 2 Okt 2015

Op die internet

Piketty’s hypothesis on inequality deeply flawed - BD Live. Die ongelykheid wat in Suid Afrika bestaan, is dieselfde ongelykheid wat tussen Europa en Afrika bestaan. Dit is in verhouding tot die intelligensie van die bevolkings, wat 'n plafon plaas op die ontwikkeling wat met opvoeding bereik kan word. Mense word verwar deur die normale verspreiding (klok-vormige kurwe) wat intelligensie volg. 'n Klein persentasie van Suid Afrika se swart bevolking kan universiteit voltooi, maar die meerderheid is so onnosel dat hulle vir 'n president stem wat geen formele opvoeding het nie.

This Chart Truly Depicts New, Terrible Trend in Jobs Mess - Wolf Street.

Chinese Cash Flow Shocker: More Than Half Of Commodity Companies Can't Pay The Interest On Their Debt - Talk Markets.

JSE aandele

September vehicle sales - Naamsa. "September, 2015 aggregate new vehicle sales at 55 322 had declined by 5 460 units or 9.0% from the 60 782 vehicles sold in September last year." "Export sales of new motor vehicles had however achieved a new milestone reaching a record monthly total of 35 181 vehicles. "

Pick n Pay Stores (PIK) se omset was +8.5% hoër vir die eerste 6m tot Augustus, teenoor +7.2% 'n jaar gelede. Die maatskappy verwag 'n vwVPA van 61.09c tot 66.4c, +15% tot +25% hoër. Die groei verlede jaar was +31%. Die VPA vir die 2de 6m is veel groter. Die prys/verdienste is rondom R61.80/(121.6c+~63.7c) ~33.

Phumelela Gaming and Leisure (PHM) se inkomste vir die jaar tot Junie was +6.2% hoër, en vwVPA -11% laer.

Are mysterious commodities traders like Glencore and Noble too big to fail? - Sydney Morning Herald.

David Jones says third party accessed 'limited' customer information - Sydney Morning Herald. Dit lyk of Woolworths (Suid Afrika) heelwat geld aan winkels spandeer het in die vorige verslag periode, wat dalk die rede was vir die beter verkope. 'n Mens wonder tot watter mate die groei sal voortduur.


Donderdag 1 Okt 2015

Op die internet

Australia’s “Black Swan Moment” - Wolf Street.

Bad News For Volkswagen, Good News For This Metal… - Daily Reckoning.

Breakout, Or Bear Trap? - Markets This Morning - Talk Markets.

The U.S. Is A “Fiscal Titanic” With The Fed As Captain - Talk Markets.

Love sugar? You may hate what it does to your brain! - Biznews.

JSE aandele

Glencore (GLN) se aandeel prys is R18.65 (Londen £0.9102), af van die R55 waarteen dit op die JSE begin verhandel het in Nov. 2013. Bruto skuld is omtrent R52 per aandeel. Verkope/aandeel was R178 (2x laaste 6m). Die wins/aandeel was R1.9, wat die netto wins marge 1.1% maak. Dit lyk of Glencore kostes moet sny soos al die ander myn maatskappye. Skuld is nie die groot probleem nie, die klein wins marge is. Kommentators op TV beweer dat kommoditeits pryse nog nie 'n bodem bereik het nie, omdat hulle na die dollar prys kyk. Die meeste geld eenhede waarin die myne geleë is, het geval, wat beteken dat baie kommoditeits pryse in hierdie geld eenhede alreeds begin opgaan het van die bodem.

Basil Read (BSR) verhandel in lae volume, en het 'n wye koop-verkoop prys gaping. Vir die eerste 6m van 2015 was inkomste -9% laer. Die aandeel prys is R4.40 vergeleke met verkope/aandeel van R43, en vwVPA 37.1c of 47.2c voortgeset vir die eerste 6m, wat die prys/verdienste 440c/~94.4c = 4.7 maak. Die jaar tevore het hulle 'n verlies gehad weens baie afskrywings. Die maatskappy het met die resultate van 27 Maart 2015 'n wVPA van 120c verwag vir die huidige jaar. Volgens berigte skuld Basil Read R4.2M aan Baarata en R55M (42c/aandeel) aan Gast – Engineering group weighs in on Basil Read liquidation bid - Moneyweb 10 Sep 2015.

Zeder (ZED) het vandag +5.8% herstel. 'n Wye gaping het onstaan tussen die Zeder aandeel prys en hulle beleggings se waarde ("SOTP"): Zeder. Hulle hoof belegging is Pioneer, wat op 'n prys/verdienste van 23 verhandel (as die laaste 6m verdienste herhaal). Dalk is die Zeder aandeel houers meer omsigtig omtrent waardasies as die Pioneer (PFG) aandeel houers, of verwag mense 'n negatiewe impak van die droogte. Zeder se resultate kom binnekort uit.

PSG Konsult (KST) verwag vir die 6m tot Augustus 'n wVPA van 14.6c tot 14.9c, +27% tot +30% hoër. Dan is die prys/verdienste rondom 800c/~29c = 28.

Astral (ARL) verwag vir die jaar tot September 'n wesens VPA van ten minste R19.01. Die eerste 6m vwVPA was R9.99.


Ouer webjoernaal


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.slrp.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2015