MAATSKAPPY |
SEKTOR |
Kommentaar |
Handel |
Acucap (ACP) |
Eiendom |
Laaste huur uitkerings R3.2379/R44.80 = 7.2%, met verwagte groei van 6 tot 7%. Onderworpe aan verandering in rentekoers. |
Wag |
Astral Foods (ARL) |
Hoenders |
Aandeel prys is op van R80 in Maart na R154.30 nou, soos wat die mielie prys geval het, en invoer heffing op hoender ingebring was. Historiese prys/verdienste is nou 21. Wins marge was 3.1%. Verbetering in marge is reeds ingeprys. |
Nee |
Argent (ART) |
Staal produkte |
Het 'n verlies gemaak ses maande tot Maart, deels weens stakings. Verkope groei vanaf 2009 was +17% -25% +20% +2.4% +2.9% +1.6%. Verkope groei was die laaste drie jaar laer as inflasie, maar die prys kan opgaan as die wins herstel, byvoorbeeld 'n wins marge van 5% op die verkope/aandeel van 2050c gee 'n VPA van 103c, vegeleke met die huidige aandeel prys is 590c. Die maatskappy het 'n positiewe vooruitsigte gestel. |
Spekulatiewe koop |
Barloworld (BAW) |
Masjinerie |
Verkope was die ses maande tot Maart af met 4.5% (uitgesluit gestaakte besigheid), en VPA op 4.7%. Suidelike Afrika lewer 83% van die bedryfs wins, en is op weens hoër doeltreffendheid, wat waarskynlik nie herhaal sal word nie. Daar was probleme in die mynwese, en konstruksie groei nie. Prys/verdienste = 93.45/R8.71 |
Nee |
Brait (BAT) |
Klere (Pepkor) |
Netto bate waarde was R31.95 in Maart, wat wel 20% hoër was as die jaar tevore, maar Brait verhandel tans teen R71.57. Vir die laaste ses maande tot Maart was die VPA 16% laer. |
Duur |
BSI Steel (BSS) |
Staal verspreider |
Vir die ses maande tot Maart het BSI Steel 'n verlies gemaak. Die maatskappy sê die VPA vir die ses maande tot September gaan meer as 20% laer wees. Die verkope was 477c per aandeel, vergeleke met die huidige aandeel prys van 44c. Die aandeel verhandel al vir 5 jaar tussen 37c en 85c. |
Spekulatiewe koop |
Cadiz (CDZ) |
Bate bestuur |
Verkope, wins en aandeel getuimel afgelope vier jaar. |
Nee |
Coronation (CML) |
Fonds bestuur |
Die groei in verkope was net +6.9%, en wins +8.7% vir die ses maande to Maart, vegeleke met die ses maande voor dit. 'n Swak aandeel mark sal waarskynlik nie goed wees nie. Prys/verdienste = R96.29/R5.28 = 18. |
Nee |
Foschini (TFG) |
Klere |
Verkope vir die ses maande tot Maart was af met 9%. Verkope groei was hoog vir 'n paar jaar, vanaf 2009: +7.9% +7.9% +15% +17.5% +12% +0.4%. Prys/verdienste nou R115.44/R8.13 = 14. |
Nee |
Fountainhead (FPT) |
Eiendom |
Laaste huur uitkerings ~57.7c/R7.65 = 7.5%. Maatskappy verwag 7 tot 8% groei. Onderworpe aan verandering in rentekoers. |
Wag |
Hosken (HCI) |
Casinos |
Inkomste groei vir ses maande tot Maart +9.7%, wins +7%. Prys/verdienste = R156.10/R9.31 = 16.8. Dividend opbrengs = 0.8% |
Nee |
Illovo (ILV) |
Suiker |
Vir die jaar tot Maart was verkope 20% op, en wins 4.3% op. Die suiker prys val reeds vir drie jaar, en het die laaste drie maande verder gesak. Prys/verdienste = R27.80/R1.94 = 14.3 |
Nee |
Investec (INL) |
Bank en bate bestuur |
Vir die ses maande tot Maart was die rente inkomste af met 7.5%, en die VPA op met 20%. Volhoubaarheid van VPA groei onseker met inkomste wat val. Prys/verdienste = R94.81/~R5.60 = 16.9. |
Nee |
Invicta (IVT) |
Ingenieurswese en masjinerie |
Hoë verkope groei rekord vanaf 2011: +14% +24% +35% +38%. Ses maande verkope tot Maart was +27%, en genormaliseerde verdienste per aandeel op 30%. Prys/verdienste = R106/R7.65 = 13.9. Die maatskappy het in Junie 'n afname in landbou masjinerie aanvraag verwag, en gesê mynwese en konstruksie floreer nie. Dividend opbrengs 2.3% |
Wag |
Lewis (LEW) |
Meubels |
Vir die ses maande tot Maart was verkope groei 0%, verdienste per aandeel af -14.4%. Jaarlikse dividend opbrengs was R5.17/R58.5 -15% = 7.5%. Lyk of prys tydelik opgaan weens die dividend. |
Nee |
Life Healthcare (LHC |
Hospitale |
Vir die ses maande tot Maart was verkope op met 10.2%, verdienste per aandeel op met 13.5%, maar 11% laer as die ses maande voor dit. Die prys/verdienste is R45.43/R1.76 = 26 |
Duur |
Lonmin (LON) |
Platinum myn |
Platinum prys het getuimel. |
Nee |
Medi-clinic (MDC) |
Hospitale |
Verkope groei vanaf 2010: +5% +9% +18% +12% +25%. VPA groei vanaf 2010: +64% -2.3% +8.1% +43% +39%. Die prys/verdienste is R93.00/R3.69 = 25. Geprys vir verdere hoë groei. |
Wag |
Mr Price (MPC) |
Klere |
Vir die ses maande tot Maart was verkope op 16.7%, en wins op 22%. Prys/verdienste = R206/R7.15 = 29. Aanlyn verkope op hulle webwerf www.mrp.com bereik 'n groter mark. Prys is alreeds op van R140 in Februarie na R206 nou. |
Wag |
Nampak (NPK) |
Karton |
Vir die ses maande tot Maart was verkope op 4.4%, en wins op 10%. Prys/verdienste = R41/R2.07 = 20. Rede vir die hoë prys/verdienste duister. |
Nee |
Naspers (NPN) |
Internet en TV |
Hang af van Tencent resultate wat ~13 November uitkom. Tencent aandele gehou is nou R1390 werd per Naspers aandeel. |
Koop |
Netcare (NTC) |
Hospitale |
Vir die ses maande tot Maart was verkope op 17%, en wins op 7.3%. Prys op van R21 in Maart na R32.57 nou. Prys/verdienste = R32.57/R1.40 = 23. Verkope groei vanaf 2009: +6.9% -3.3% +3.3% +11.5% +10.4%, regverdig nie huidige prys/verdienste nie. |
Nee |
Oceana (OCE) |
Vis |
Vir die ses maande tot Maart was verkope 8% laer, en wins 5% hoër. Die prys/verdienste is R76.89/R4.54 = 17. |
Nee |
Omnia (OMN) |
Chemikalieë |
Vir die ses maande tot Maart was verkope op 16%, en VPA 14% laer. Verkope groei vanaf 2009: +51% -21% +6.1% +17% +24% +21%. Wins is wisselvallig. Prys/verdienste = R231.11/R12.83 = 18. |
Wag |
Peregrine (PGR) |
Bate bestuur |
Verkope groei vanaf 2010: 0% +7.7% +5% -1.7% +22%. Baie lae groei, behalwe vir die laaste jaar. Vir die ses maande tot Maart was verkope op 28%, en VPA op 46%. As die VPA herhaal word, sal die prys/verdienste = R22.40/R2.54 = 8.8. Die aandeel prys het opgeskiet van omtrent R11 'n jaar gelede. 'n Swak aandeel mark sal negatief wees. |
Spekulatiewe koop |
Pioneer (PFG) |
Voedsel |
Lae volume. Vir die ses maande tot Maart was die verkope 4% hoër, maar 14% laer vir die deurlopende besigheid. As die VPA vir ses maande tot Maart herhaal, sal die prys/verdienste in die omgewing van 20 wees. |
Nee |
PPC (PPC) |
Sement |
Vir die ses maande tot Maart was verkope groei +9%, en VPA +13%. Verkope groei vanaf 2009: +9% +0.3% +0% +7.6% +13%. Prys/verdienste = R29.08/R1.79 = 16. Duur vir lae groei. |
Nee |
Prescient (PCT) |
Bate bestuur |
Lae volume. Vir die ses maande tot Maart was verkope groei +91%, en VPA +10%. Lae wins groei. Prys/verdienste = 95c/6.53c = 15. Dividend opbrengs = 5.1c/95c = 5.4% -15% belasting. Swak aandeel mark kan negatief wees. |
Wag |
PrimeServ (PMV) |
Personeel agentskap |
Lae volume, en wye koop-verkoop prys gaping. |
Nee |
RCL Foods (RCL) was Rainbow |
Hoenders |
Het 'n verlies gemaak vir jaar tot Maart. Gedurende die goeie tye van 2008 was die wins marge 9%. Teen die huidige verkope/aandeel van R23, is 'n sterk herstel in marge alreeds in die aandeel prys van R15.70. |
Nee |
Reunert (RLO) |
Elektriese kabels en stelsels |
Verkope groei vanaf 2008: +14% -6% +4% +2% +7% -3%. Prys/verdienste = R60.11/R5.44 = 11. Dividend opbrengs 1%. |
Nee |
Reinet (REI) |
Beleggings maatskappy |
Netto bate waarde in Junie was omtrent R32. Verhandel nou teen R24.80. British American Tobacco PLC (BTI) se verkope en wins val. |
Nee |
Richemont (CFR) |
Luukse goedere |
Verkope groei vir die vyf maande tot Augustus was +1% in Euros. Verkope groei vanaf 2008: +10% +2.2% -4.5% +33% +29% +14% +5%. Handhaaf gewoonlik hoë marge, wat nou 19.3% is. Aandeel prys herstel benodig verkope groei. Prys/verdienste = R90.89/R5.21 = 17. |
Nee |
SABMiller (SAB) |
Drank |
SAB Miller het gegroei deur oornames. In dollars, is die groei nou af na 0%. Anheuser-Busch InBev het 18.1% van die wêreld mark, wat alreeds te groot is vir nog oornames. SAB het 9.7% van die mark. Prys/verdienste = R612.52/R25 = 25 |
Nee |
Sappi (SAP) |
Papier |
Geen groei in verkope. Die prys het opgeskiet op van R24 'n jaar gelede na R45. Verkope/aandeel is omtrent R124. Wins marge is 3.2%. Vir die prys om verder op te gaan, sal 'n hoë marge nodig wees, wat ongewoon is vir papier vervaardigers. |
Nee |
Sephaku (SEP) |
Sement |
Nog fabrieke het produksie begin in die laaste paar maande. Maak tans 'n verlies. Verkope/aandeel was 283c in Maart. Die huidige prys van 585c sluit reeds verdere verkope in. |
Wag |
Spar (SPP) |
Supermarkte |
Verkope groei vanaf 2009: +20% +9.1% +10.2% +12.4% +9.6%. Konstante lae groei. Prys/verdienste = R126.20/R6.80 = 19. Dividend opbrengs = R5.01/R126.20 -15% =3.4% |
Lae groei koop |
Sycom (SYC) |
Eiendom |
Laaste huur uitkerings R1.833/R26.08 = 7.0%, met verwagte groei van 6 tot 7%. Onderworpe aan verandering in rentekoers. |
Wag |
Tigerbrands (TBS) |
Voedsel vervaardiger |
Verkope groei vanaf 2009: +2.5% -5% +6% +11% +19%. VPA groei: -7.8% -1.9% +12.7% +7.1% -1.8%. Prys/verdienste = R315.40/R16.70 = 19. Wisselvallige lae groei en duur. |
Nee |
Telkom (TKG) |
Telefoon en internet |
Geen verkope groei. Verkope/aandeel is R65, vergeleke met 'n aandeel prys van R59.70. Vir die ses maande tot Maart was die wins marge 6.4%. 'n Hoër aandeel prys benodig 'n groter marge, ten spyte van goedkoper selfoon netwerk dienste. Die selfoon netwerke het minder betroubaar geraak. |
Nee |
Tongaat Hulett (TON) |
Suiker |
Vir die jaar tot Maart was verkope 9.3% op, en wins 3.9% op. Die suiker prys val reeds vir drie jaar, en het die laaste drie maande verder gesak. Prys/verdienste = R155.64/R9.79 = 15.9. Resultate hang af van hoeveelheid land wat verkoop word - skep onsekerheid. |
Nee |
Tsogo Sun (TSH) |
Casinos |
Inkomste groei van 9% is net bo inflasie. Wins is op met +16% vir ses maande to Maart, maar met 'n marge van 18% is verdere verbetering seker beperk. Prys/verdienste = R26.10/R1.765 = 14.8. Dividend opbrengs 2.89%. |
Nee |
Vodacom (VOD) |
Selfoon, internet. |
Vir die ses maande tot Maart was verkope 10% hoër, en wins 4% laer. Lang termyn groei onder inflasie. Te veel kompetisie. |
Nee |
Vukile (VKE) |
Eiendom |
Laaste huur uitkerings R1.265/R16.61 = 7.6%, met verwagte groei van 8%. Onderworpe aan verandering in rentekoers. |
Wag |
Winhold (WNH) |
Plastiek |
Lae volume. Geen lang termyn verkope of wins groei nie. Prys/verdienste = 51c/8.4c = 6. Die verkope/aandeel is 850c, vergeleke met die huidige aandeel prys van 51c. Baie goedkoop. Prys kan herstel. |
Nee |