JSE aandele


JSE portefeulje 1 Sep 2017


Die ekonomie krimp weens die regering wat geld weglei van mense wat kon gewerk het daarvoor, na mense wat min of niks doen vir die toelaes en gratis dienste nie. Wanneer 'n regering eers voordele uitdeel is dit baie moeilik om dit weg te neem. Daar is ook wanbestuur van staats ondernemings, ondoeltreffende rassistiese beleid, en emigrasie. Die swak ekonomie sal waarskynlik voortduur.

Die groot aandele op die JSE word op baie hoë waardasies gehou deur aandeel fondse. Party aandele moet tot 50% val om hoegenaamd aantreklik te lyk. Die meeste kleiner maatskappye maak wins vir 'n ruk, en dan misluk hulle. Dit is hoë risiko. Die onderste waardasies is bloot gebaseer op laaste resultate, wat nie noodwendig 'n aanduiding is van toekomstige vertonings nie.

Indeks tot onderwerpe


Hoë groei aandele

Daar is baie min aandele wat nou aantreklik is. Die regering en die private sektor kan nie sonder Inligting Tegnologie (IT) klaarkom nie (AdaptIT, EOH, Alviva), maar dit lyk of hulle ook deur die verswakkende ekonomie geraak word. Eiendoms maatskappye is nog aantreklik, maar groei kan ook afkom.

Hoë groei aandele
MAATSKAPPY Prys/ Verkope Prys/ Verdienste Verkope groei VPA groei Kommentaar
AdaptIT (ADI) R9.39/R6.49 = 1.4 R9.39/78.96c = 11.9 +9.3% (6m tot Jun) -3.7% (6m tot Jun) Groei opgehou? Lae handel.
AdvTech (ADH) R18.06/R7.46 = 2.4 R18.06/~78c = 23 +22% (6m tot Jun) +23% (6m tot Jun) Meeste mense kan nie duur onderrig bekostig nie.
Afrimat (AFT) R28.24/R15.56 = 1.8 R28.24/194.3c = 14.5 +13.1% +26% Verkope groei wissel. Deurlopende wins groei. Dividend 2.0%.
Alviva (AVV) was Pinnacle R20.71/R75.5 = 0.27 R20.71/~244c = 8.5 +47% (6m tot Des) ~ +32% (verwag 6m tot Jun) Groei wissel. Nou baie goedkoop. Resultate binnekort.
Arrowhead A (AWA) Huur opbrengs 4x22.05c/851c = 10.4%, en groei van +6% tot +8% tot Sep 2017.
Ascendis Health (ASC) R21.60/R15.0 = 1.4 R21.60/~154c ~ 14 (verwag 12m tot Jun) +66%, per aandeel +8.5% (6m tot Des) ~ +23% (verwag 6m tot Jun) Aandeel prys baie wisselvallig.
Aspen (APN) R288.84/~2xR43.4 = 3.3 (6m tot Des) R288.84/~1460c = 20 (verwag) +13% (6m tot Des) +26% (verwag 6m tot Jun) SA medisyne prys deur regering beheer.
Balwin Properties (BWN) R6.90/R5.72 = 1.2 R6.90/~2x89.9c = 3.8 +55% (6m tot Feb) +23% (6m tot Feb) Dividend opbrengs 3.5%
Capitec (CPI) R893.25/~2x1759c = 25 +14.6% (12m tot Feb) +16.1% (6m tot Feb) Duur
Dis-chem (DCP) R29.35/R20.83 = 1.4 R29.35/69.2c = 42 +15.2% (8w tot 30Apr) Duur
EOH (EOH) R110.01/R100.8 = 1.1 R110.01/~2x415c ~ 13.3 +21% (6m tot Jan) +22% (6m tot Jan) Goedkoop.
Growthpoint Properties (GRT) Huur uitkering opbrengs is 195.8c/2565c = 7.6%. Groei van +6.5% tot Jun 2018 verwag.
Hyprop (HYP) Huur uitkering opbrengs is 695.1c/R114.40 = 6.1%. Groei +7% tot +9% tot Jun 2018 verwag. Groei af van +12%.
Kap Industrial (KAP) R8.31/R7.69 = 1.1 R8.31/55.1c = 15.1 +23% +16% Dividend opbrengs 2.0%
Naspers Ltd -N- (NPN) Tencent HK$326.20/ (4x RMB1.914 x1.19) = 36 Tencent +59% (3m tot Jun) Tencent +69% (3m tot Jun) Afhanklik van Tencent. Die ander besighede vaar swak. Internet verkope groei, maar maak 'n verlies.
NEPI Rockcastle (NRP) Huur uitkering opbrengs 2x€0.2346xR15.35/R187.38 = 3.8%. Groei verwag 17% op €0.4121 vir 2017.
Octodec Investments (OCT) Huur uitkering opbrengs (103.1c+104.84c)/R22.57 = 9.2%. Groei van 6% verwag vir Aug 2017.
Resilient (RES) Huur uitkering opbrengs 567.29c/R125 = 4.5%. Groei rondom +13% verwag tot Jun 2018.
R2.5B kapitaal verkry deur duur aandele uit te reik. Kan eiendom met hoër opbrengs koop.
Rolfes (RLF) R4.38/R10.2 = 0.43 R4.38/(~2x37.85c) = 5.8 +31% (6m tot Des) +34% (6m tot Des) Resultate binnekort. Aandeel prys wissel baie.
SA Corporate Real Estate (SAC) Huur uitkering opbrengs 2x22.38c/542c = 8.3%. Groei van 6% verwag vir 2017.
Shoprite (SHP) R222.92/R251 = 0.89 R222.92/R10.07 = 22 +7.9% (6m tot Jun) +16.2% (12m tot Jun) Verkope groei af na inflasie koers. Netto wins marge van 4.0% was hoogste laaste 7 jaar.
Spar (SPP) R171.19/R504 = 0.34 R171.19/974c = 17.6 +13.9% (6m tot Mrt) -11.7% (6m tot Mrt) Dividend opbrengs 3.0%.
Steinhoff NV (SNH) R62.36/(~2x€2.17 x R15.35) ~ 0.94 R62.36/(~2x€0.155 x R15.35) = 13 +48% in € (6m tot Mrt) -3.1% in € (6m tot Mrt) Dividend opbrengs ~2.9%. Uitsplit van Afrika besigheid kan waarde ontsluit.
Vukile (VKE) Huur uitkering opbrengs 156.75c/R18.90 = 8.3%. Groei van 7% tot 8% verwag tot Maart 2018.

Goedkoop aandele

Hierdie is aandele met min groei, maar wat goedkoop lyk. Sonder groei in verkope, moet die prys/verdienste laag wees vir aandeel houers om 'n hoë opbrengs te kry. 'n Prys/verdienste van 5 byvoorbeeld beteken 'n 20% opbrengs op die aandeelprys. Aandeel houers baat op een of ander manier by die hoë opbrengs, deur óf 'n dividend uitkering, óf aandele terugkoop deur die maatskappy, óf skuld vermindering. Teen die huidige yster prys is myne aantreklik.

Goedkoop aandele
MAATSKAPPY Prys/ Verkope Prys/ Verdienste Verkope groei VPA groei Dividend opbrengs Kommentaar
African Rainbow Minerals (ARI) R110.25/R50.8 = 2.2 R110.25/~(2x795c) ~ 6.9 (verwag 6m tot Jun) +5.1% (6m tot Des) afhanklik van yster erts prys. 1.6% Netto wins marge 34% (6m tot Des).
Anglo American (AGL) R237.83/(2x $9.31 x R13) = 0.98 R237.83/(2x $1.06 x R13) = 8.6 (6m tot Jun) +22% in $ (6m tot Jun) $1.06 (6m tot Jun) teenoor $1.13 (6m tot Des) 2.1% (6m tot Jun) Netto wins marge 11.4% (6m tot Jun)
Assore (ASR) R267.00/~2xR29.44 ~ 4.5 (6m tot Jun) afhanklik van yster erts prys. 4.2% VPA was R29.44 op 'n yster erts prys van $75 x R13.22.
Barclays Africa (BGA) R148.24/~2x899.7c ~ 8.2 -0.5% +5.0% 5.6%
Delta Property Fund (DLT) Huur opbrengs 97.24c/R7.55 = 12.9%. Geen groei verwag tot Feb 2018.
Exxaro (EXX) R127.03/~(2x882c) = 7.2 +10% (6m tot Jun) 882c (6m Jun), 987c (6m Des16), 307c (6m Jun16) 4.5%
Hulamin (HLM) R6.10/~2xR15.39 = 0.20 R6.10/126c = 4.8 +3.4% (6m tot Jun) +23% (6m tot Jun) 2.0%
Kumba (KIO) R218.94/~2xR66.77 = 1.6 R218.94/~2xR14.33 = 7.6 (6m tot Jun) +22.4% (6m tot Jun) R14.33 (6m Jun), R17.73 (6m Des16), R9.38 (6m Jun16) 5.8% (6m) Netto wins marge 21.4%. VPA was R14.33 op 'n yster erts prys van $71 x R13.22.
Reinet (REI) Verhandel teen R27.52, teenoor hulle netto bate waarde van ~ R45.2. Hulle hoof belegging, British American Tobacco is relatief duur op 'n prys/verdienste is R807.79/(~2x£1.344xR16.76) ~18, en dividend opbrengs van 2.9%.
Merafe Resources (MRF) R1.41/~2xR1.27 = 0.56 R1.41/~2x19.4c ~ 3.6 +49% (6m tot Des) 19.4c (6m Jun), 18.9c (6m Des16), 2.3c (6m Jun16) 4.0% Chroom 11.6% van inkomste

Duur aandele

Baie aandele is nou geweldig duur terwyl die plaaslike ekonomie verswak. Aandeel markte wêreldwyd is afhanklik van 'n verdere groei in skuld, en dit is alreeds baie hoog.

Duur aandele
MAATSKAPPY Prys/ Verkope Prys/ Verdienste Verkope groei VPA groei Dividend opbrengs Kommentaar
Amplats (AMS) R349.29/~2xR103.9 ~ 1.7 R349.29/~2x284c ~ 61 -10.9% 284c (6m Jun), 312c (6m Des16), 398c (6m Jun16) Netto wins marge 2.7% op platinum prys van $957 x R13.24.
Anheuser-Busch InBev (ANH) R1531.08/~($22 x R13) = 5.4 R1531.08/$2.92xR13 = 40 +5% in $ -10.4% in $ 3.1% (2016) Netto wins marge 17.3% (gebrek aan mededinging).
Astral (ARL) R155.56/~2xR150 ~ 0.52 R155.56/~2x355c ~ 22 -0.5% (6m tot Mrt) 355c (6m Mrt), 191c (6m Sep16), 773c (6m Mrt16) 1.4% Netto wins marge 2.4%. Altyd lae marge.
AVI (AVI) 2.5 R99.14/(181.2c + 300.4c) = 21 +11.6% (6m tot Des) +8% (6m tot Des) 3.1% Resultate binnekort
Bidvest (BVT) R172.17/R212 = 0.81 R172.17/1102.9c = 15.6 -48% (6m tot Jun) +5.6% (6m tot Jun) 2.3% Netto bate waarde per aandeel R64.75.
Bidcorp (BID) R300.61/R393 = 0.76 R300.61/1178.4c = 26 -10.8% (6m tot Jun) -0.3% (6m tot Jun) 1.3% Netto bate waarde per aandeel R70.21.
City Lodge (CLH) R142.00/833.6c = 17 -1.5% (6m tot Jun) -3.1% 2.8% Lang groei rekord stol.
Clicks (CLS) R151.30/R110.4 = 1.4 R151.30/466.1c = 32 +8.6% (6m tot Feb) +13.5% (6m tot Feb) 1.5% Wins marge bly gewoonlik dieselfde. Benodig verkope groei.
Clover (CLR) R15.85/(verwag 66.12c tot 94.42c) +2.1% (6m tot Des) verwag -50% tot -65% 3.3% Resultate binnekort
Coronation Fund Managers (CML) R70.70/~2x220.7c = 16 -6.3% (6m tot Mrt) -3.9% (6m tot Mrt) 5.0% (al die wins)
Curro (COH) R37.95/~2xR2.65 ~ 7.2 R37.95/~2x26.8c ~ 71 +24% (6m tot Jun) +24% (6m tot Jun) Meeste mense kan nie duur onderrig bekostig nie.
Datatec (DTC) R56.44/($0.109 x R13) = 40 -5.7% -66% 0%
Discovery (DSY) R148.11/~2xR33.18 = 2.2 R148.11/~720c ~ 21 +1.4% (6m tot Des) ~12% (verwag 6m tot Jun) +1.0% VPA lank tyd rondom 680c gebly.
Distell (DST) 1.4 R136.71/707.3c = 19.3 +2.4% -3.5% 2.2% Daar is 'n oorvloed van drank in die wêreld.
Fambrands (FBR) R119.34/R57.15 = 2.1 (geprys vir hoë wins) R119.34/~552c ~ 22 (skatting) +42%
(6m tot Feb)
-33%
(6m tot Feb)
0% SA mark versadig. Lae wins besigheid oorsee gekoop.
Massmart (MSM) 0.30 R125.64/591.1c = 21 +4.0%
(12m tot Jun)
+11% (12m tot Jun) 1.9%
Mediclinic Int (MEI) R127.38/£3.73 x R16.76 = 2.0 R127.38/(31.0p x R16.76) = 25 +30% in £ +5.1% in £ 0.8% Baie verkope groei, maar +23% meer aandele uitgereik.
Mr Price (MRP) R187.50/R77.26 = 2.4 R187.50/887.9c = 21 -3.4% (6m tot Mrt), +6.0% (5m tot Aug, kouer?) -8.2%
(6m tot Mrt)
2.8% Netto wins marge van 11.5% kan nie veel hoër nie.
MTN (MTN) R128.78/~2xR35.05 ~ 1.8 R128.78/~2x212c ~ 30 -18.6% (6m tot Jun) 212c teenoor -271c (6m) 4.4% (meer as wins) Lyk of die dae van hoë wins marges verby is. Nou 6.0%. Teen 10% behoort die aandeel prys nader aan R70 te wees.
Northam (NHM) R49.39/R19.61 = 2.5 R49.39/~2x26c = 95 +17.7% (6m tot Jun) -44% (6m tot Jun) 0% Verdienste per aandeel meestal 80c tot 90c laaste 7 jaar. Behoort teen R10 te verhandel, as daar 'n dividend was.
Oceana (OCE) R84.00/R60.7 = 1.4 R84.00/(352c tot 457c verwag) -13% (6m tot Mrt) -35% tot -50% verwag 4.3%
Omnia (OMN) R139.00/R226 = 0.62 R139.00/819c = 17 -7.7% (6m tot Mrt) -8.6% (6m tot Mrt) 2.0%
Pick n Pay (PIK) R63.75/257.7c = 25 +7.1% Meer as 20% val verwag. 2.2% Verkope groei naby inflasie. Die wins marge het toegeneem. Nou 1.6%, met 2.0% histories hoogste.
Pioneer (PFG) R118.07/R102 = 1.2 R118.07/~2x235.6c = 25 -4% (10m tot Jul) -47% (6m tot Mrt) 2.5%
Rand Merchant Insurance (RMI) R41.89/232.3c = 18.0 +0% (6m tot Des) +9.8% (6m tot Des) 2.3% Verhandel teen markwaarde per aandeel R41.22.
Rhodes Food Group (RFG) R23.40/R17.5 = 1.3 R23.40/R1.298 = 18 +8.2% (6m tot Mrt) +6.9% (6m tot Mrt) 1.4% Groei deur oornames opgehou.
Richemont (CFR) R115.72/(€18.88 x R15.35/10) = 4.0 R115.72/~(2x €1.186 x R15.35/10) = 32 +5.8% (6m tot Mrt) -40% (6m tot Mrt)
Sanlam (SLM) R71.64/488.1c = 14.6 -5.1% (6m tot Des) +15% (4m tot Apr) 3.0% Ekwiteits waarde per aandeel R54.07 (Des16).
Santam (SNT) R264.00/~2x588c = 22 +14% (6m tot Jun) -6.4% (6m tot Jun) 2.7%
Tiger Brands (TBS) 2.0 R399.91/2133c = 19 +3.1% +5.3% 2.2%
Vodacom (VOD) R181.99/R55.4 = 3.3 R181.99/~2x467c = 19.5 +3.9% (3m tot Jun) +8.6% (6m tot Mrt) 3.6% (amper al die wins) Netto wins marge alreeds 16.1%. Word beperk deur verkope groei in versadigde mark.

Rampe

Dit is baie goedkoop aandele op 'n prys/verkope basis, wat dalk kan herstel. Klein maatskappye op die JSE is ongelukke wat 'n plek soek om te gebeur. Daar is gedurig maatskappye op die JSE wat bankrot speel en denoteer. Die bestuur sny nie kostes wanneer verkope daal nie, solank hulle eie salarisse betaal word. Konstruksie maatskappye maak gedurig verliese weens swak kontrakte. Nog maatskappye wat verliese maak: Astrapak (APK), Aveng (AEG), DAWN (DAW), Ellies (ELI), eXtract (EXG).

Rampe
MAATSKAPPY Prys/ Verkope Prys/ Verdienste Verkope groei VPA groei Kommentaar
Adcorp (ADR) R14.00/R144 = 0.097 R14.00/verlies +2.9% (6m tot Feb) -38% (6m tot Feb) Lae handel.
Basil Read (BSR) 79c/~2xR17.29 = 0.023 Verlies -9.0% (6m tot Jun) Verlies Verwag regsaanbod van R1.52 tot R2.28 per aandeel. Lae handel.
Consolidated Infrastructure (CIL) R14.00/R28.8 = 0.49 R14.00/~2x70c = 10 (verwag 6m tot Aug) +28%, +7.5% per aandeel (6m tot Feb) ~ -40% (verwag 6m tot Aug) Eskom het nie geld vir nog krag opwekking nie. Angola minder olie dienste.
Esor (ESR) 22c/R3.60 = 0.061 verlies -13.8% verlies Lae handel.
Group 5 (GRF) R14.00/R106.6 = 0.13 verlies -22% verlies
Lewis (LEW) R32.25/R62.3 = 0.52 R32.25/396c = 8.1 -3.3% -32% Dividend opbrengs 5%. Ekonomie kan swakker word.
PPC (PPC) R5.45/R8.39 R5.45/Iewers tussen 7c tot 64c -8.4% Wisselvallig Kans van herstel. Aandeel prys alreeds grootliks opgegaan.

JSE waardasies


Onderstaande grafiek is Vodacom (VOD) aandeel prys van
BigCharts en prys/verdienste. In 2010 was die prys/verdienste 11 en die wins het daarna gegroei. Die prys is nou bo 18 keer laasjaar se wins, terwyl die wins dieselfde gebly het vir die laaste 5 jaar.



Onderstaande grafiek is Steinhoff (SNH) se inkomste en bedryfs wins volgens afdelings. Party afdelings vaar baie goed, terwyl ander baie min wins maak.



Onderstaande grafiek is Astral (ARL) se aandeel prys van Big Charts tot 26 Mei 2017. Wanneer die prys/verdienste = 10 gelyk is aan die 1/2 verkope per aandeel, is die netto wins marge 5%. Die wins marge is meestal kleiner as 5%. Daar is gewoonlik min verkope groei.



Onderstaande grafiek is Naspers (NPN) se aandeel prys van Big Charts tot 25 Mei 2017:



Onderstaande grafiek is Consolidated Infrastructure (CIL) se aandeel prys van Big Charts, met 'n prys/verdienste van 10 aangedui:



Onderstaande grafiek is EOH (EOH) se aandeel prys van Big Charts, met 'n prys/verdienste van 20 aangedui:



Onderstaande grafiek is Pinnacle (PNC) en Alviva (AVV) se aandeel prys, met 'n prys/verdienste van 10 aangedui:



Onderstaande grafiek is Metair (MTA) se aandeel prys van Big Charts, met 'n prys/verdienste van 10 aangedui. Verkope het baie gegroei oor 5 jaar, maar die wins toon geen langtermyn groei neiging nie. As die laaste resultate voortduur, kan die prys verder herstel.




Portefeulje Maart 2017


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.slrp.co.za/aandele_jse
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2017