"Loadshedding will be implemented at Stage 3 over the evening peak today and suspended from midnight until 16:00 on Saturday" - Eskom, Twitter.
Kaapstad munisipaliteit vra geen belasting op die eerste R450,000 huis waarde nie. Die duurder huis eienaars betaal die meeste van die belasting. Elektrisiteits fooie styg 17.6%.
"Nine Tembisa Hospital officials who rigged inflated medical supply contracts – part of a R1 billion extraction network first flagged by Babita Deokaran – are still at work, and no action has been taken against them" - Twitter.
"Zapiro cartoon published" - Twitter. Die staatskaping ondersoek was duidelik nog 'n waarheids en versoening kommissie sodat korrupte ANC amptenare nie vervolg word nie.
Schroder European Real Estate Investment Trust PLC (SCD) dividend: Mrt23, resultate: Mrt23. Min handel.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 3 loadshedding will be implemented from 16:00 today until midnight, as previously communicated. Thereafter, Stage 1 loadshedding will be implemented from 05:00 until 16:00 on Thursday." - Eskom, Twitter.
"Wednesday, 28 June 2023: Due to the delay in returning to service some generating units , Stage 2 loadshedding will be implemented today at 07:00 until 16:00. Thereafter, Stage 3 loadshedding will be implemented from 16:00 until midnight." - Eskom, Twitter.
"10 years ago building of the 68km Majuba railway line between Ermelo and the Majuba power station commenced. Due to rampant cable theft and sabotage this railway line, intended to significantly reduce reliance on trucks, is still not complete despite $400m from the World Bank." - Twitter.
Prosus NV (PRX) (AMS: PRX) resultate: Mrt23, Mrt23. Inkomste was -16.0% laer as laasjaar in $.
Naspers (NPN) resultate: Mrt23, Mrt23. Inkomste was -14.6% laer as laasjaar in $.
Op die internet - Suid Afrika
Suid Afrika se M3 geld voorraad het 1000x toegeneem sedert 1966, soos wat regerings geld gedruk het om stemme te koop. Huispryse het net 247x keer toegeneem (Bowring Property). Huise was groter dekades gelede, en die kamers meer ruim. Vandag se klein dorpshuise is van betonblokke en sinkplaat dakke, in plaas klei bakstene en teël dakke. Werkers se lone het nie by inflasie gebly nie.
Volgens die ANC bewind verhoed die blanke werkers dat die swartes werk kry. Die ANC praat al vir 100 jaar snert. Waarom sal hulle nou sin maak.
Die ANC bewind kan geen diens bedryf nie. Dit sluit statistiek in. Die 2022 sensus resultate is nog nie vrygestel nie. Volgens die vorige sensus opnames styg die mediaan ouderdom van die blankes met 0.4 elke jaar. Dan is in 2023 daar net soveel blankes onder 44 jaar as bo 44 jaar. Met die 2011 sensus het die blanke bevolking skielik teruggekeer na die 1985 vlak, na dit vir jare gedaal het. Dit maak nie sin nie. As werklike blanke bevolking nou net 3.6M is, is daar 1.8M bo 44 jaar, en 1.8M bo 44 jaar. Die swart bevolking is waarskynlik 24M onder 26 jaar en 24M bo 26 jaar. Die getal onder 44 jaar is omtrent 36M teenoor 1.8M blankes, wat 20 tot 1 is. Dus hou 1 blanke werker 20 swartes uit 'n pos uit.
Sondag 25 Junie 2023
Op die internet - Suid Afrika
"Loadshedding will be implemented at Stage 3 over the evening peak periods and suspended from midnight until 16:00 until further notice" - Eskom, Twitter.
"SA’s largest lender @StandardBankZA – says credit impairment charges jumped nearly 50% in the first five months of the year as consumers faced mounting pressure from the country’s deteriorating economy, sticky inflation and more" - Twitter.
Sedert ABID (Apartheid Buit Insamelings Diens) onder Kieswetter begin het om enigiemand met 'n belasting nommer te vervolg, was daar R1540 biljoen netto kapitaal uitvloei van Julie 2020 tot Maart 2022 volgens die land se lopende rekening balans (Trading Economics, Resbank tabel). Die kakkop is nog steeds nie afgedank nie, omdat die res van die ANC bewind uit morone bestaan.
Van Maart 2022 tot Maart 2023 was daar 'n netto kapitaal invloei. Dit kan spekulante wees wat dink dat die Rand se val oordoen was. Wanneer die land se lopende rekening (blou) negatief is, beteken dit 'n netto kapitaal invloei. Dit lyk nie of die kapitaal slim genoeg is om die wisselvalligheid van die Rand (rooi) te benut nie. Geld vloei in (blou onder 0) terwyl die Rand verswak (rooi hoër).
"Stage 1 and 3 loadshedding to be implemented over the weekend" - Eskom, Twitter.
"Eskom implements load limiting measures during Stages 1 to 4 of loadshedding" - Eskom, Twitter.
Die plaaslike munisipale belasting styg 7.5%, uitgesluit die styging in eiendoms waardasies. Elektrisiteit styg 15.1%. Water, riool en vullis styg 5.3% tot 15%.
'n Mens kan sien hoe kleinhandelaars hoë verkope groei het weens inflasie, maar sonder wins groei. Die Rand wisselkoers wys wat die ware inflasie koers is. Die afgelope 4 jaar was inflasie 13.5% per jaar teenoor VSA geld, en 11.0% teenoor VK ponde. Die verskil kan wees weens ekonomiese groei in die VSA. Suid Afrika se M3 geld voorraad was 7.7% per jaar. Die afgelope jaar was inflasie 22.8% in dollars gemeet. Die dollar is te sterk.
Geen konstruksie statistiek wat sin maak kan op die internet gevind word nie. In die eerste kwartaal van 1993 was konstruksie R3.639B uit BBP (Bruto Binnelandse Produk) van R110.916B = 3.3% van ekonomiese uitset. In die eerste kwartaal van 2021 was dit R33.891B / R1453.958B = 2.3% van die ekonomie. M3 geld voorraad was R196.8B in 1993, en 4884B in 2021. Relatief tot geld voorraad, as nominale inflasie koers, was konstruksie 38% van die waarde in 1993.
Volgens die amptelike inflasie koers verhouding (rooi) behoort die Rand nou R8.31/$ te wees, in plaas van die werklike R18.20/$ (blou). Die statistiese korrupsie is sedert die ANC bewind oorgeneem het in 1994, om ekonomiese "groei" te verklaar.
Die wisselkoers is nader aan die verhouding in geld voorraad as nominale inflasie koers (rooi). Voor 1985 het Suid Afrika goud produksie oorheers, en was die Rand baie sterker (Wikipedia). Die goud prys het van 'n $2650/ons piek in 1980 tot 'n vlak van $856 in 1985 geval (en weer na $448 in 2000). 'n Hoë platinum prys het die Rand ongewoon versterk rondom 2011. Sedert 2015 het die Rand ongewoon verswak, waarskynlik weens ekonomiese vernietig.
Tax warning in South Africa - Daily Investor. Die bevolking word net so arm soos die res van Afrika. Die mense wie nog geëmigreer het nie, is alreeds geweldig verarm vergeleke met eiendoms pryse in ander lande.
Verenigde Koninkryk gemiddelde huisprys (blou) vergeleke met Suid Afrika (rooi). In 1985 was huis pryse dieselfde.
"MultiChoice revealed that Showmax lost R1.2 billion in the last financial year but would not disclose all historical losses" - Twitter.
Saterdag 18 Junie 2023
Op die internet - Suid Afrika
"Russian President Vladimir Putin on Saturday gave African leaders seeking to mediate in the war in Ukraine a list of reasons why he believed many of their proposals were misguided, pouring cold water on a plan already largely dismissed by Kyiv." - Twitter. Die Afrika "leiers" moes gedreig het om miljoene swart vlugtelinge in Rusland los te laat.
"Metropolisie dreig Afriforum-man buite die hof. Die drie beamptes staan tereg op aanklagte van afpersing, roof, ontvoering en intimidasie. Hulle is egter steeds aan diens by die TMPD" - Twitter.
Die ANC en EFF kan in 'n stadsraad sit, en Port Elizabeth se naam verander, maar het nie die vermoë om die padtekens te verander nie. Staats huisies word omring deur plakkers kampe. Plakkers kampe het klaarblyklik elektrisitieit die ANC se meester plan teen die apartheid lyding. Die veld is vol rommel. Google Maps.
Die ekonomiese uitset verdeel onder die bevolking werk uit op R8689 per maand. As die groei in die geld voorraad net inflasie veroorsaak het, dan was die inkomste per persoon R33,800 per maand in 1966 (in vandag se geld waarde). Die bevolking wie niks produseer nie het toegeneem. Elke verkiesing staan mense in toue sodat hulle vir meer armoede kan stem.
Die gemiddelde huisprys in die VSA vergeleke met die gemiddelde prys in Suid Afrika. Dit was so laag soos 1.3x in 1973, en is nou 6.8x duurder.
Taxpayers will pay for NHI, says government - Businesstech. Staats uitgawes op gesondheid is R259B vir 2023/24, wat R4300 per persoon is. Eerste wêreld mediese koste is rondom R100,000 per jaar per persoon. In die VSA was dit R230,000 in 2021. R100,000 per persoon werk uit op R6000 biljoen per jaar, wat omtrent gelyk is aan SA se hele ekonomie (Bruto Binnelandse Produk) is. Daar is geen manier dat 'n arm Afrika land vir almal gratis mediese dienste kan gee nie.
"JUST IN | Parliament passes controversial NHI Bill" - Twitter. Dit kan nie werk nie. Almal sal die private hospitale wil gebruik, en wie gaan daarvoor betaal?
"Stage 4 loadshedding will be implemented from 16:00 until midnight. Thereafter, loadshedding will be suspended until 16:00 on Monday" - Eskom, Twitter.
Saterdag 10 Junie 2023
Op die internet - Suid Afrika
Suid Afrika se M3 geld voorraad het 7.09% per jaar gegroei oor die laaste 15 jaar. Een aanduiding van inflasie is regerings uitgawes. Munisipale belasting het 6.0% per jaar gestyg. Elektrisiteits tariewe het omtrent 11.2% per jaar gestyg oor die laaste 12 jaar, afhangende van verbruik, omdat munisipaliteite nou 'n vaste maandelikse fooi hef. Staats begroting het 9.7% per jaar gestyg, inkomste 8.46% per jaar, en staats skuld 16.8% per jaar. Ekonomiese uitset (BBP) het 6.8% per jaar gegroei.
Die ekonomiese uitset het teen dieselfde tempo as die geld voorraad gegroei, wat beteken dat die tempo waarteen geld deur die ekonomie vloei dieselfde gebly het. As staats uitgawes 'n aanduiding van inflasie is, dan het die ekonomie -2.6% per jaar verswak.
Kleinhandelaars jaag pryse op, maar kry steeds nie wins groei nie. Meer toelaes, gratis dienste, beurtkrag, meer belasting en emigrasie lei na laer produksie en hoër pryse.
Op die internet - Suid Afrika
"Stage 3 loadshedding will be implemented from 16:00 until midnight, as previously communicated. Thereafter, Stage 1 loadshedding will be implemented from 05:00 until 16:00 on Saturday" - Eskom, Twitter.
Suid Afrika se goedere uitvoere relatief tot M3 geld voorraad as nominale inflasie koers (blou) daal sedert 1980. Dit styg relatief tot die ekonomiese uitset sedert 1994 (rooi) soos die ANC bewind die plaaslike ekonomie vernietig het. Uitvoere was 15% van die ekonomie in 1994, en is nou 30% van die ekonomie. 'n Groeiende ekonomie word gekenmerk deur nuwe moderne geboue en infrastruktuur. Die verval in Suid Afrika kan ooral gesien word.
"Due to an improvement in available generation capacity, loadshedding will be suspended from 08:00 until 16:00 today. Thereafter, Stage 4 loadshedding will be implemented from 16:00 as per the latest schedule published previously. Eskom will communicate if any significant changes occur." - Eskom, Twitter.
"Stage 2 loadshedding will be implemented from 16:00 this afternoon until 05:00 on Monday. Thereafter, loadshedding will be suspended until 16:00 on Monday.." - Eskom, Twitter.
Op 2 Junie se aand piek was Eskom beskikbaar 27,647MW uit 51,866MW geïnstalleerde kapasiteit, waarvan steenkool 44,013MW, kernkrag 1934MW, gepompde storing van 2732MW, gas/diesel turbines van 2732MW, en hidro-elektries 600MW. Dus was 60% van die steenkool en kernkrag beskikbaar. Eskom wil 22GW of 50% van die steenkool kapasiteit sluit oor 15 jaar.
Totale aanvraag was 30,030MW, en ontlasting 3,967MW. Hernubaar was 1882MW waarvan wind 1638MW, en son 137MW + 107MW. Onafhanklike krag was 1014MW, uit die 6490MW wat verbind was tot Maart 2022.
Onderstaande grafiek wys die VSA aandeelmark in Rand relatief tot Suid Afrika se M3 geld voorraad as nominale inflasie koers. As jy in die VSA belê het gedurende die .com borrel in 2000, het jy vandag nog steeds nie inflasie geklop nie. Die VSA mark is nou weer baie duur. Om geld te maak moet 'n mens laag op die grafiek belê, en hoog verkoop.
Op die internet - Suid Afrika
"Loadshedding will remain suspended until 16:00 this afternoon. Thereafter, Stage 4 loadshedding will be implemented from 16:00 until 05:00 tomorrow. On Sunday, loadshedding will be suspended from 05:00 until 16:00. Eskom will publish a further update tomorrow." - Eskom, Twitter.
"Due to improved generation capacity and lower demand, Loadshedding was suspended today at 11:40 until further notice. Eskom will communicate immediately when any significant changes occurs." - Eskom, Twitter.
Vrydag 2 Junie 2023
Aandele - Suid Afrika
Volgens Twitter: "@JSE_SENS hasn’t Tweeted. When they do, their Tweets will show up here."
"Stage 6 loadshedding will be implemented from 16:00 this afternoon until 05:00 on Friday. Thereafter, Stage 4 loadshedding will be implemented from 05:00 on Friday until 05:00 on Saturday." - Eskom, Twitter.
Wanneer die Nasionale Gesondheids Versekering (NGV) private hospitale getransformeer het, sal die ANC politici na Kuba of Singapoer gaan vir hulle eie mediese dienste, soos Mugabe.
eThekwini forks out R22m for giant Mandela and Tambo statues - Sowentan. "During the briefing, Kaunda said the statues would be erected along Church Walk in the Durban city centre." Die standbeelde word opgerig in stede wat die blankes gebou het. Dis soos 'n Verwoerd standbeeld in Umtata.
"The DA will oppose the ANC’s latest race quotas for access to water. These quotas will devastate the farmers we all rely on for food. I reiterate my call for South Africans to unite in defiance of race quotas." - Eskom, Twitter. Die ANC se enigste beleid die afgelope 29 jaar is om te vat wat die blankes het.
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.