Web Joernaal



Vrydag 31 Julie 2015

Op die internet

China’s Stock Markets And Revisiting 2011 Predictions - Talk Markets.

11 Red Flag Events That Just Happened As We Enter The Pivotal Month Of August 2015 - The Economic Collapse.

Elon Musk: Tesla ‘almost ready’ to go driverless - Market Watch. Wat meer vermaaklik sal wees, is 'n kar wat self toertjies uitvoer soos Herbie die Volkswagen kewer.

Facebook finally reveals its own internet drone, and it's huge - Popular Science.

JSE aandele

‘Fair’ steel pricing model will cap good-times upside, offer bad-times collar - Engineering News.

Ellies (ELI) se inkomste vir die jaar tot April was -40.5% laer, en wVPA 'n verlies van -81.34c. Verkope/aandeel is 70c, teenoor 'n aandeel prys van 80c.

Volgens Telkom se 3m handels opdatering tot Junie, was inkomste +1.7% op na R6.5b, mobiele inkomste +68.5% op na omtrent R0.35b, ADSL intekenaars was +6.3% meer, vaste lyn gebruiks inkomste was -13.7% laer, vaste lyn intekenaar inkomste was +9.2% meer, ens.

ArcelorMittal South Africa (ACL) se inkomste vir die 6m tot Junie was -8.3% lower, en wesens VPA was 'n verlies van -27c. Chinese staal hou pryse laag, en plaaslike aanvraag neem af.

JSE poised for more property listings - Moneyweb.


Donderdag 30 Jul 2015

Op die internet

Why 99% of trading is pointless - Market Watch. "An astonishing $32 trillion in securities changes hands every year with no net positive impact for investors, charges Vanguard Group Founder John Bogle."

GDP Bounce: Disappointing Mixed Bag Of Expectations And Revisions; Where To From Here? - Talk Markets.

7 "Saves" In 7 Months: A Market Going Nowhere Fast - Talk Markets.

The Origin of the Greek Crisis - Visual Capitalist.

JSE aandele

Die Rand het na R12.74 geval. Daar is baie onsekerheid met beleggings, maar dit is hoogs waarskynlik dat die Rand oor die lang termyn sal verswak soos wat die ekonomie meer soos die res Afrika word.

Fortress Income Fund (FFA, FFB) se ekwivalente jaar opbrengs vir die A eenhede is 2x61.38c/R15.90 = 7.7% en B 2x39.20c/3089c = 2.5%.

Italtile (ITE) verwag vir die jaar tot Junie 'n wVPA van 70.8c tot 72.8c, +23% tot +26% hoër. Dan is die prys/verdienste rondom 1168c/~71.8c ~16.3.

Datatec (DTC) het vir die 4m tot Junie inkomste groei van +18.2% gehad.

Intu Properties (ITU) se Netto Bate Waarde per aandeel was 385p aan die einde van Junie 2015, +1.6% hoër. Die onderliggende VPA was 6.8p, +6.3% hoër, en dividend voor belasting 4.6p, dieselfde as die jaar tevore.


Woensdag 29 Jul 2015

JSE aandele

Brait (BAT) se aandeel prys van R147.50 is onverstaanbaar vergeleke met die Netto Bate Waarde per aandeel van R77.12 op 31 Maart 2015. Dalk verwar party mense die VPA van R45.27 weens beleggings wins met normale verdienste. Indien die huidige prys Brait se waarde verteenwoordig, behoort die maatskappy 'n beter waarde verklaring te maak. Daar is deesdae baie prys bewegings in die aandeel mark wat nie sin maak nie. Dit kan dalk die resultaat wees van die gemak waarmee die algemene publiek aandele aanlyn kan verhandel.

Hospitality (HPA, HPB) verwag vir die 6m tot Junie 'n uitkering van 74.88c vir die A eenhede, 4.7% hoër omdat dit die gebruikers inflasie koers was aan die einde van die periode. Die ekwivalente jaarlikse opbrengs is dan 2x74.88c/1117.26c = 13.4%. Die uitkering vir die B eenhede is 4.03c, wat die jaar opbrengs 2x4.03c/220c = 3.7% maak.

Capital Property Fund (CPF) se uitkering vir die 6m tot Junie is 42.77c (cum 21Aug), +9.05% hoër. Groei van ongeveer +9% word vir die jaar tot Des. 2015 verwag. Capital gaan sy kantoor portefeulje as 'n aparte eiendom beleggings trust ("REIT") noteer ("Newreit") op 1 September 2015. Fortress het 'n aanbod vir alle Capital aandele gemaak in ruil vir 0.31750 Fortress A en 0.31750 Fortress B aandele.

JSE (JSE) verwag vir die 6m tot Junie 'n wesens VPA van 469.44c tot 508.56c, 20% tot 30% hoër. As dit herhaal, is die prys/verdienste rondom R146.00/~R9.78 ~ 15.

Iliad (ILA) verwag vir die 6m tot Junie 'n wesens VPA van 31.0c tot 32.0c, +3.33% to +6.67% hoër. Dan is die prys/verdienste rondom R9.70/73.5c ~ 13.2.

Grindrod (GND) verwag vir die 6m tot Junie 'n wesens VPA van 42.6c tot 44.7c, -14% tot -18% laer. As dit herhaal is die prys/verdienste rondom R13.31/87.3c = 15.2.

Curro het sy aanbod vir Advtech teruggetrek omdat koste besparings nie bepaal kon word nie.

Capital & Counties Prop (CCO) se verdunde netto bate waarde per aandeel was 432p op 30 Junie, teenoor 311p op 31 Desember 2014 (Kommentaar: eiendom waardasies in Brittanje is opgejaag deur rente koerse naby 0%). Netto rente inkomste was £38.5M, +2.9% hoër as 'n jaar gelede.

British American Tobacco (BTI) se inkomste vir die 6m tot Junie was -5.9% laer in £ (+2.4% teen konstante wisselkoers). Verstelde verdunde VPA was -1.6% laer, en wesens verdunde VPA was +28.2% hoër in £. Die prys/verdienste op die verstelde VPA is nou R695.77/(206.5p x R19.62) ~ 17.2

Barclays Africa (BGA) se inkomste vir die 6m tot Junie was +5.7% hoër, en vwVPA +10.5% hoër. Die prys/verdienste is nou R187.75/R16.14 = 11.6.


Dinsdag 28 Jul 2015

Op die internet

Intel's new storage chip is 1,000 times faster than flash memory - The Verge.

Opinion: What I learned talking to stock-market investors in Shanghai, China - Market Watch.

Saudi Arabia Expand Price War Downstream - Value Walk.

3 charts explaining the Chinese stock market - CNBC.

More Evidence Of China Slowing Permeating Asia [Charts] - Value Walk.

JSE aandele

Howden (HWN) verwag vir die 6m tot Junie 'n wVPA van 121c tot 156c, -10% tot -30% laer.

Brent olie op $52.75 is nou onder die laaste bodem van $55 in Januarie. Met Sasol se 2014 resultate was die olie prys $109.4 x R10.39 = R1137. Vir die 1ste 6m van 2015 was dit naastenby $64 x R11.80 ~ R755, wat 34% laer sou wees. Resultate word 7 September verwag.

MTN (MTN) verwag vir die 6m tot Junie 'n wesens VPA van 656c tot 620c, wat -10% tot -15% laer sal wees. As dit herhaal, sal die prys/verdienste rondom R202.01/~2x638c ~16 wees.

Standard Bank (SBK) verwag vir die 6m tot Junie 'n vwVPA van 619.4c tot 670.1c, wat +22% tot +32% hoër sal wees as 'n jaar gelede (of +8.5% tot +17.4% op voortgesette VPA). As dit herhaal sal die prys/verdienste rondom R154.76/~2x645c ~12 wees.

Mondi (MND) verwag vir die 6m tot Junie 'n basiese wesens VPA van €0.57 tot €0.62, wat +18 tot +28% hoër is. As dit herhaal is die prys/verdienste nou rondom R295.39/~€1.19xR13.96 ~ 18.

AECI (AFE) se inkomste vir die 6m tot Junie was +8% hoër, en vVPA +45% hoër weens die verkoop van eiendom.


Maandag 27 Jul 2015

Op die internet

Opinion: Which is more likely, $33 or $75 oil? - Market Watch.

Donald Trump fails the fiscal-responsibility test in his fund picks - Market Watch.

The Secular Advisor – July 27, 2015 - Talk Markets.

China: Major Devaluation Coming - Talk Markets.

The oil crash is not over - Business Insider.

BOJ: When All Else Fails, Change The Metric - Talk Markets. "The Bank of Japan is engaged in the most aggressive asset purchases, and yet it has largely failed to lift inflation."

Afrika korrupsie

VSA president Barack Obama se uitspraak in Kenia teen korrupsie is nutteloos. Afrika inboorlinge verstaan nie wat korrupsie is nie. Hy moes eers aan hulle verduidelik het wat korrupsie is, en toe verduidelik het waarom dit verkeerd is.

JSE aandele

Group 5 (GRF) verwag vir die jaar tot Junie 'n vwVPA wat 188c tot 219c is, -45% tot -53% laer. Dit is 70c tot 101c vir die 2de helfte, teenoor 118c vir die 1ste helfte. Dan is die prys/verdienste 2249c/~204c.

Hulamin (HLM) se inkomste vir die 6m tot Junie was -3.2% laer, en vwVPA 24c. Volume was -16% laer weens krag onderbrekings, gehalte herwerking, en beplande instandhouding.

Die Shanghai aandeel mark het vandag -8.5% geval, en die Hang Seng -3.1%.


Sondag 26 Jul 2015

Op die internet

The Breakdown Of 2015 Is Now A Fact - Talk Markets. "The price of copper, being a leading indicator for the health of the global economy, has broken through a multi-decade trend channel."

Op die internet - Suid Afrika

Naspers sorry for its role in apartheid - Tech Central. As dit nie vir apartheid was nie, sou Europeërs nooit na Suid Afrika gemigreer het nie, en sou die land so arm soos die res van Afrika gewees het. Naspers sou nie bestaan het nie. Dit is geskiedenis. Wat is nie hoor nie, is 'n herkenning dat besighede in die hede bydrae tot die verval van die beskawing, deur regerings beleid slaafs na te volg. Die ANC gebruik die relatiewe welvaart wat die besighede geskep het, om voordele uit te deel vir kiesers steun. Uit die inboorlinge se oogpunt is hulle beter daarna toe na apartheid omdat hulle die geboue en poste kon oorneem wat die blankes geskep het. Die voordele is eenmalig en verganklik. Intussen word belasting wan spandeer, en word basiese regering funksies nie meer verrig nie.


Vrydag 24 Jul 2015

Op die internet

Oil Industry Spending Too Much; Deficit Spending Is Unsustainable – Opco - Value Walk.

Sales of U.S. New Homes Unexpectedly Fall to Seven-Month Low - Bloomberg.

JSE aandele

Die Rand het Vrydag verswak na R12.64/$. Die JSE alle aandeel indeks was -2.6% laer vir die week, na dit laasweek +1.85% geklim het. Dalk volg dit 'n breër-wordende wig patroon, en val onder die 50,000 dip van 'n paar weke gelede. BHP Billiton (BIL) het die laaste 3 dae -6.4% geval. Dit het teen dieselfde vlakke verhandel as 3 jaar gelede, voor die olie en yster erts pryse geval het, wat nie sin gemaak het nie. Lonmin het Vrydag -18.8% geval, Arcelor Mittal -10.4%, en Kumba -9.5%. Kumba se prys/verkope is nou 0.80. Dit lyk of die yster erts prys se groot val reeds verby is, en 'n swak Rand is voordelig. Op 'n 20 jaar grafiek lyk dit of goud nog steeds na 'n bodem soek - Bullion Vault. Platinum val saam, maar die aanbod en aanvraag is meer beperkend.

Anglo American (AGL) se inkomste vir die 6m tot Junie was -18.7% laer. Die wesens VPA was $0.17, teenoor $1.14 'n jaar gelede, en $0.05 die vorige 6m. Die onderliggende VPA was $0.70 teenoor $1.00 'n jaar gelede, en $0.72 die vorige 6m. Die prys/verdienste op onderliggende VPA is nou R157.47/~R17.6 ~ 8.9. Prys/verkope is R157.47/~2xR111 ~ 0.7.


Donderdag 23 Jul 2015

Op die internet

NASA’s Kepler Mission Discovers Bigger, Older Cousin to Earth: "NASA's Kepler mission has confirmed the first near-Earth-size planet in the “habitable zone” around a sun-like star. The newly discovered Kepler-452b is the smallest planet to date discovered orbiting in the habitable zone -- the area around a star where liquid water could pool on the surface of an orbiting planet -- of a G2-type star, like our sun. The confirmation of Kepler-452b brings the total number of confirmed planets to 1,030." (Nasa).

What Blows Up Next? Part 1: Resource-Based Economies - Talk Markets.

JSE aandele

Die Monetêre Beleids Komitee het rentekoers met 0.25% verhoog.

Steinhoff (SHF) maak 'n aanbod vir al die aandele van Illiad (ILA) teen R10 per aandeel.

Curro maak weer dieselfde aanbod vir Advtech.

Resilient Property (RES) verwag vir die jaar tot Junie 'n dividend van 386.97c tot 393.53c, +18% tot +20% hoër. Dan is die dividend opbrengs rondom ~390c/R100.22 ~3.9%

Adapt IT (ADI) verwag vir die jaar tot Junie 'n wesens verdienste per aandeel van 44.81c tot 48.27c, wat +29.7% tot +39.7% hoër is. Dan is die prys/verdienste rondom 950c/~47c ~20.

Mpact (MPT) se inkomste vir die 6m tot Junie was +10.8% hoër, en 'n wVPA wat +43% tot +52% hoër is word verwag. Dan is die prys/verdienste rondom 4776c/304c ~16.

ArcelorMittal (ACL) verwag 'n wVPA verlies van -25c tot -30c.

Vodacom (VOD) se inkomste vir die kwartaal tot Junie was +7.0% hoër. Data inkomste was +35.2% hoër. (Gebruikers betaal baie vir internet toegang op slim fone).


Woensdag 22 Jul 2015

Op die internet

The Global Economy In One Visualization [INFOGRAPHIC] - Value Walk. Kyk hoe klein Suid Afrika se 0.46% is. Dit wys hoe onproduktief SA se 54m bevolking is vergeleke met Frankryk se 65m mense, Australië se 24m, of Nederland se 17m. Die transformasie na 'n primitiewe Afrika land gaan die ekonomie so klein maak dat dit nie op die grafiek verskyn nie.

JSE aandele

Allied Electronics (AEL) verwag vir die 6m tot Augustus 'n wesens VPA verlies van meer as 36c. Min aandele verhandel.

Volgens Curro (COH) is 'n aanvaarbare prys vir die grootste Advtech (ADH) aandeelhouers R13 per Advtech aandeel. Curro se aanbod is 1 Curro aandeel (gebaseer op 'n aandeel prys van R33.65) in ruil vir 2.59 Advtech aandele. Curro is bereid om 50% van die totale aanbod in kontant te betaal. Kommentators reken die Kompetisie Kommissie sal die oorname teenstaan. Advtech is aandeel prys het van R11.50 opgegaan na R12.20. Die Advtech aanbod prys gee 'n prys/verdienste van R13/41.4c = 31, en prys/verkope van 2.7 (Des 2014 resultate). Curro verhandel teen 'n prys/verkope van 11.3.

Curro (COH) verwag vir die 6m tot Junie dat die wVPA 14.1c to 15.0c sal wees. As dit herhaal is die prys/verdienste rondom R34.00/~2x14.6c ~116.

Spur (SUR) se restaurant verkope was +12.1% hoër (+7.8% bestaande restaurante) vir die jaar tot Junie.


Dinsdag 21 Jul 2015

JSE aandele

AVI (AVI) se inkomste vir die jaar tot Junie was +9.5% hoër, en die verwagte wVPA +9% tot +10% hoër. Dan is prys/verdienste rondom R85.30/~420c ~20

EVRAZ Highveld Steel and Vanadium (EHS) het besluit om die produksie van staal by Steelworks tydelik te staak, weens kapitaal beperkings, en verlaagde binnelandse vraag na staal hoofsaaklik weens 'n beduidende toename in Chinese invoere.

Kumba (KIO) se inkomste vir die 6m tot Junie was -23% laer, en vwVPA R7.85. As dit herhaal is die prys/verdienste R124/2x785c = 7.9. Totale verkoops volume was +16% hoër na 26Mt. Beheerbare koste per tonne was met -16% verlaag. Netto wins marge was 12.3%.


Maandag 20 Jul 2015

JSE aandele

Amplats (AMS) se verkoops inkomste vir die 6m tot Junie was +7% hoër, en vwVPA 933c, of toeskryfbaar 943c. As dit herhaal is die prys/verdienste R257/2x943c = 13.6. Die platinum prys dryf laer, selfs in Rand.


Vrydag 17 Jul 2015

Op die internet

Boom, Bust And Emigration Statistics - Talk Markets. "After the introduction of the euro, many peripheral countries in the euro area experienced a major credit boom. The reason for this was that these countries previously had “soft” currencies, this is to say, they regularly devalued their currencies instead of implementing economic reform."

Ritholtz's Reads: A Visual History of Market Crash Predictions - BloombergView.

This Is How Quickly Greece's Future Is Deteriorating - Bloomberg.

Cute Nao robot exhibits a moment of self-awareness - Engadget.

Ultrasound can help wounds heal faster - Engadget. "... they found that wounds on diabetics and old mice healed 30 percent quicker ..."

Japan to scrap Olympic stadium plans, start over - Reuters. "Anger over the stadium, the estimated cost of which had climbed to $2.1 billion, almost twice its expected cost when Tokyo won the bid for the Summer Games in 2013, had become a liability for Abe as he pushes unpopular defense bills through parliament."

Housing Starts in U.S. Surge to Second-Highest Level Since 2007 - Bloomberg.

Op die internet - Suid Afrika

Montana fired after public dispute with Prasa board - Business Day. "His early departure coincides with a slew of allegations relating to the procurement of 70 Spanish-made diesel and hybrid locomotives on their suitability for local rail infrastructure; lack of foreign currency hedging and unexplained higher payments on the R4.8bn contract."


Donderdag 16 Jul 2015

Op die internet

The Historical Returns by Asset Class Over the Last Decade - Visual Capitalist. Gold at 10% per year just beat the S&P 400 at 9.6%.

The Bankruptcy Of The Planet Accelerates – 24 Nations Are Currently Facing A Debt Crisis - Talk Markets. "Spain’s Debt to GDP has risen from 69% to 98%. Italy’s Debt to GDP has risen from 116% to 132%. France’s has risen from 85% to 95%."

Bank Of Canada Decides More Bubble-Blowing Is Needed - Talk Markets.

JSE aandele

Truworths (TRU) se kleinhandel verkope vir die jaar tot Junie was R11.6b, wat +8.2% hoër is (die inkomste was verlede jaar R11.64b). Die verwagte wesens VPA is 580.7c tot 592.1c, wat +2% tot +4% hoër is. Dan is die prys/verdienste rondom R87.31/~586c ~15.

Op die internet - Suid Afrika

Now MTN, Cell C mull action over Neotel - Techcentral.

Fears persist about FPB’s censorship plans - Techcentral. "The online regulation policy will require all individuals and organisations who upload digital content to first register with the FPB, pay a fee prescribed by the minister of communications, and either submit the content to the board for classification or self-classify in accordance with the board’s classification guidelines. " "The policy appears to apply to any person who uploads online content, be it via Facebook, Instagram, a blog, or any other online platform."

Warning over ‘pseudo’ UHD TVs - Tech Central.


Woensdag 15 Jul 2015

Op die internet

Could China Be The Next Japan? - Bloomberg. "Japan enjoyed rapid growth through the 1980s until the bursting of a real-estate and stock-market bubble in 1990."

Buy Low & Sell High Fan? If So, Check Out These Two Assets - Talk Markets. A coffee ETF (Exchange Traded Fund) is iPath Bloomberg Coffee SubTR ETN (JO), which is an unleveraged investment in the futures contracts on coffee. There is also iPath Pure Beta Coffee ETN (CAFE), but trades in low volume. Coffee ETFs Tumble, What's Behind the Slump? - ETF News And Commentary - Nasdaq.

From Mountains to Moons: Multiple Discoveries from NASA’s New Horizons Pluto Mission - Nasa.

New Horizons spacecraft image of Pluto - Nasa.

Op die internet - Suid Afrika

Stealthflation is here… expect more of it - Moneyweb. Duurder produkte verdwyn eenvoudig. Oorsee verkoop winkels 'n groot verskeidenheid van vrugte wat van ooral ingevoer word. In Suid Afrika word die vrugte verkoop wat te swak gehalte is om uit te voer. Meranti vloer lyste was jare gelede 21mm dik. Party is nou net 11mm dik.

Brilliant analysis: Sliding BRICS – heavy subsidies can’t stop export slump - Biznews.

JSE aandele

Massmart (MMS) se verkope vir die 6m tot Junie was +9.0% hoër, met inflasie van 3.7%.

Kumba Iron Ore (KIO) verwag vir die 6m tot Junie dat die wesens verdienste per aandeel van R7.50 tot R8.05, wat -60% tot -63% laer is, of genormaliseerd R9.35 tot R10.00. As dit herhaal, is die prys/verdienste rondom R131.30/~2xR9.7 ~6.8. Die yster erts prys in Rand het teen Junie amper terug na die Januarie prys herstel. Die Rand sal waarskynlik aanhou verswak.

Ellies (ELI) verwag vir die jaar tot April 'n wesens verdienste per aandeel verlies van -80c tot -85c.

Shoprite (SHP) se totale omset vir die jaar tot Junie was +11.2% hoër.

Woolworths (WHL) se verkope vir die jaar tot Junie was +54.9% hoër, +12.0% sonder David Jones. Woolworths Food se verkope was +13.5% hoër (7.7% inflasie). David Jones se verkope was +6.4% hoër in Australiese dollars. Country Road se verkope was +11.5% hoër in A$.

Suid Afrika se visum vereistes

Vergeet van die visum vereistes vir oorsese toeriste. Kan die regering die paspoorte terugtrek van krieket spelers wat SA se naam krater maak oorsee?


Dinsdag 14 Jul 2015

Op die internet

Here are all the biggest risks to the global economy - World Economic Forum.

Beware: The "Made In China" Global Recession Is Coming, Morgan Stanley Warns - Talk Markets.

JSE aandele

Taste (TAS) het 'n ooreenkoms met Starbucks gesluit om Starbucks winkels in Suid Afrika oop te maak.


Maandag 13 Jul 2015

JSE aandele

Supergroup (SPG) koop 'n 75% belang in Telo Zwei Vermögensverwaltung GmbH (“Telo Zwei”), wat 100% besit van IN tIME Holding GmbH, en die IN tIME groep van maatskappye (“IN tIME”). Die 100% belegging in IN tIME kos ongeveer € 153.500.000 (R2.1b), wat 'n 8.7 keer EBITDA veelvoud is, gebaseer op die werklike wins vir die jaar tot 31 Desember 2014. Die effektiewe opbrengs op ekwiteit (insluitend aandeelhouer lenings) is 11.9%, en 'n historiese prys/verdienste veelvoud van 8.4 keer. 'n Regs aanbod sal gemaak word.

Amplats (AMS) verwag vir die 6m tot Junie dat die wesens VPA 940c tot 950c sal wees. As dit herhaal sal die prys/verdienste rondom R258.66/~R18.9 ~13.7 wees.

Anchor (ACG) verwag vir die 6m tot Junie dat die verstelde wesens verdienste per aandeel 19c tot 21c sal wees. As dit herhaal, is die prys/verdienste rondom 1100c/~40c ~ 28.


Vrydag 10 Jul 2015

JSE aandele

Reunert (RLO) verwag vir die jaar tot September dat die verdienste per aandeel meer as -20% laer sal wees (minder as 961c) weens items wat nie sal herhaal nie.

Bowler Metcalf (BCF) verwag vir die jaar tot Junie dat wesens VPA +20% tot +40% hoër sal wees. Dan die prys/verdienste rondom ~900c/97.5c ~ 9.2.

Mars

Beweeg oor die Mars oppervlakte met 2-dimensionele en 3-dimensionele beeld - Nasa.

China aandeel markte

Die Shanghai en Hang Seng aandeel markte was vir 'n tweede dag hoër na die regering 'n einde gemaak het aan vrye handel. Op 'n grafiek van die Shanghai Composite Index (Yahoo Finance) is 'n regter skouer 'n moontlikheid selfs onder die beperkte handels toestande. Weens die risiko van handels beperkings sal alle aandele verhandelings in China vermy moet word. Al wat 'n mens nou kan doen met Chinese aandele is verkoop. As beleggers nie meer aandele koop, of maatskappye noteer nie, weens die moontlikheid dat die aandele in die toekoms nie verkoop kan word nie, beteken dit die einde van die Chinese aandeel markte en die ekonomie. As Naspers sit met Tencent aandele wat hulle nie mag verkoop nie, en Tencent sou agteruit gaan, word Naspers afgetrek deur 'n belegging waaruit hulle nie kan kom nie.


Donderdag 9 Jul 2015

Op die internet

China bans big shareholders from cutting stakes for next six months - Yahoo Finance. Dit gaan die Chinese aandeel markte baie onaantreklik maak in die toekoms. Dit sal wees soos geld deponeer in 'n Griekse bank as jy nie jou geld weer kan onttrek nie. As die mark deur klein beleggers oorheers word, kan dit meer wisselvallig wees.


Woensdag 8 Jul 2015

Op die internet

Tweeted by Adam Johnson: "I am troubled New York Stock Exchange suspends trading due to technical issues on same day United halts US flights due to technical issues"

Unintended Consequences From China’s Stock Market Intervention - Value Walk.

China aandeel markte

Die China aandeel markte val steeds. Die Shangai was vandag -5.9% laer, Hang Seng -5.8% laer. Die ooglopende vraag is hoe duur die markte is. Soos aangedui in 'n artikel waarheen voorheen verwys was (Changing China and Its Stock Markets), party aandele op die Shanghai en Hang Seng markte is baie duur en ander is goedkoop (dalk vir goeie rede). Byvoorbeeld, China Mobile se prys/verdienste is 14.2, met inkomste groei wat -3.1% laer was vir die ses maande van Des 2013 na Des 2014, teenoor Tencent se prys/verdienste van 44.6, met inkomste groei wat +21.7% hoër was vir die kwartaal van Maart 2013 na Maart 2014.

Yster erts

Die yster erts prys tuimel ook (Custeel), wat myne aftrek.

JSE aandele

Advtech (ADH) verwag vir die 6m tot Junie dat die wVPA 24.1c tot 26.1c sal wees, wat +20% to +30% hoër sal wees.

Brait begins next chapter - Moneyweb. "Now the NAV comprises Steinhoff at 20%, New Look 35%, Virgin Active 25%, Premier Food 10%, and the others at 10%." "The share was trading at R116.95 on Monday June 28th, a significant premium to the R77.12 NAV that Brait calculated as of March 31st 2015."


Dinsdag 7 Jul 2015

Op die internet

The Hugely Profitable, Wholly Legal Way to Game the Stock Market - Bloomberg.

940 Chinese Firms Halt Trading; China Allows Houses As Margin, Bans Use Of Term "Equity Disaster"; Two Rules, Two Questions - Talk Markets.

Can You Imagine The Fed Raising Interest Rates In This World? - Talk Markets.

JSE aandele

Daar was vandag 'n slagting op die JSE aandeel mark, met die alle aandeel indeks -2.7% laer. Dit het 'n kop en skouers gevorm deur onder die nek lyn te val. Capitec was -7.8%, Kumba -6.5%, Anglo -5.6%, Sasol -5.5%, MTN -4.2%, Shoprite -4.1%, BHP Billiton -3.9%, en Naspers -3.0% laer.

Hulamin (HLM) verwag 'n wesens verdienste per aandeel van 23c tot 25c, wat 44% tot 39% laer sal wees.


Maandag 6 Jul 2015

Op die internet

In die VSA presidensieële veldtog, kan die baie Republikeinse kandidate mekaar so afkraak, dat die publiek eerder vir die Demokrate stem.

Greek crisis: 11 people and institutions to blame - Vox. "In the midst of a serious meltdown, what the world needs is forward-thinking solutions not finger-pointing. But if you're just some random resident of an English-speaking country that has no real say on what happens in the Eurozone then there's really no reason not to play the blame game."

Greece's New Money: Many, Not One? - Talk Markets. 'n Land kan nie sonder 'n geldeenheid werk nie. Die verantwoordelike stap sou gewees het vir die ECB om Griekse banke vir 'n paar maande te ondersteun, en in daardie tyd die Drachma terug te bring. Die Eurozone is pateties. Dit is tog duidelik dat Griekeland nie die dissipline het om met Euros vertrou te word nie. Griekeland het 'n geld eenheid nodig wat hulle kan druk, met hoë inflasie.

Op die internet - Suid Afrika

NUM considers taking legal action over Glencore job cuts - Business Day.

Imported locomotives ‘unsuitable for SA’s railway lines’ - Business Day. "The new trains have a roof height of 4‚264mm while the maximum height for diesel locomotives for local use may not exceed 3‚965mm‚ said Mr De Freitas. "Engineers say the locomotives could damage the overhead electrical cables on the country’s rail lines‚" he said."

New PRASA trains meet safety, technical requirements – Montana - Engineering News. "However, PRASA rail operations division CEO Mossengwa Mofi explained that the imported trains had a roof height of 4 100 mm – well within the 150 mm headroom required with a clearance of 400 mm and in line with the 4 500 mm specifications outlined by the 2012 Transnet Freight Rail Electrical Safety Instruction specifications and the 2000 Rolling Stock Electrical Safety Instructions."

Striking workers at MTN reject performance targets - Business Day. "A strike by workers demanding higher pay has forced MTN Group to close some of its South African customer help centres but the company said it would not bow to the union’s demands."

Tencent was vandag -5.5% laer.

Naspers keeps its enemies close - Moneyweb. Red ons van nog 'n monopolie.

Griekeland

Die media gaan seker in die komende dae en weke vol wees van die Griekse lyding sonder geld. Dit sal moontlik die hoof motivering wees vir die krediteure om in te gee, eerder as die nee stem. Wat Europa nodig het is leierskap wat die probleem verstaan, en praktiese oplossings verskaf. Politici weet nie hoe om 'n ekonomie te ontwikkel nie. Hulle belasting onderdruk eerder die ekonomie.

Die belasting koers op die gemiddelde loon in Duitsland 39.9% is, vergeleke met Griekeland se 25.4% - BBC. Die gemiddelde loon in Duitsland is $28,636 en in Griekeland $15,061 - Wikipedia. Grieke het 'n laer belasting koers omdat hulle lone laer is. Hulle staats dienste is dan seker ook minder.


Sondag 5 Jul 2015

Griekeland stem nee

Die "nee" stemme is ver voor in die Griekse referendum. Paul Theron het snaakse tweets op Twitter: "Cheerio Greece! Have fun outside of the global financial system." Die referendum vraag is sinneloos. As jy vir mense vra of hulle meer of minder geld wil hê, gaan hulle natuurlik sê hulle wil meer geld hê. Die krediteure wil nie meer geld gee nie. Die ECB kan kort termyn geld aan die Griekse banke voorsien, maar die druk gaan uiteindelik op Griekeland wees om daarsonder klaar te kom, in Euros of Drachmas. Al moontlikheid wat oorbly is om die skuld termyn te verleng. Sonder die skuld betalings op die kort termyn kan Griekeland se geld voorraad seker self onderhoudend wees. Dit is nie duidelik waarom die Griekse banke se onttrekkings nie uitgebalanseer word deur depositos van byvoorbeeld belasting en pensioen bydraes wat ingevorder word nie. Die vraag wat eintlik ondersoek behoort te word, is waarom banke jare gelede soveel geld aan Griekeland geleen het (wat deur die European Financial Stability Facility oorgeneem was).

Op die internet

Markets Become Scary: Crash Point Or Turning Point? - Talk Markets.

Panic: China Central Bank Steps In To Bailout Stocks As Underwater Traders Pray For A Rebound - Talk Markets.

Greece Illustrates 150 Years Of Socialist Failure In Europe - Talk Markets.

Current Oil Price Slump Far From Over - Talk Markets.

Who Loaned Greece the Money? (2012) - Demonocracy Info. Goeie uitbeelding met trokke vol geld note.

TV sokker dekking - Suid Afrika

Multichoice se DSTV dek glad nie die FIFA vroue wêreld beker wat tans in Kanada gespeel word nie. Nie eers die hoogtepunte of resultate van wedstryde nie. DSTV noem sokker voetbal. Dit word ook nie deur die ander TV uitsaaiers gedek nie.


Saterdag 4 Jul 2015

Op die internet

D-Day for Greek Banks Looms Following Austerity Referendum - Bloomberg. "ATMs will start running dry within hours of the vote, according to Louka Katseli, chairwoman of the National Bank of Greece."

Cancer: how to beat the ‘honey trap’ it sets for your immune cells - Biznews.

China Brokers Set Up $19 Billion Fund to Stem Market Rout - Bloomberg.


Vrydag 3 Jul 2015

Op die internet

Die Griekse referendum is waarskynlik 'n keuse tussen skuld terugbetaal (ja), en skuld nie terug betaal nie (nee). Daar is baie media dekking oor die Griekse skuld drama, maar min feitelike inligting. Die skuld betalings vir 2015 beloop €37.6b (Greek debt tracker - Financial Times). Die staat inkomste teiken vir 2015 is €55.6b, en die begrote uitgawes vir 2015 is €55.7b (Greek State Budget execution data for Q1 2015 - Eurobank). Dit is duidelik dat Griekeland nie die skuld betalings kan bekostig nie. Wat moet gebeur is dat (a) nie Eurozone meer geld aan Griekeland leen, behalwe om bestaande lenings te vervang nie, en (b) die Griekse regering uitgawes sny sodat hulle geld het om lenings terug te betaal. Om €342b (National debt of Greece) se skuld terug te betaal met 'n begroting van €55.7b sal baie dekades neem. Om Griekeland se skuld terug te betaal, sal elke Europese inwoner €1000 op 'n vakansie in Griekeland moet spandeer.

Greece’s Debt Burden: The Truth Finally Emerges - The New Yorker. "... the International Monetary Fund, came out and acknowledged that the stricken country is unlikely to recover until a good portion of its huge debt load is wiped out.".

Know this about Sunday’s Greek referendum! - Market Watch. "But Tsipras’s stunning move led European leaders to revoke that offer. So, effectively, Greek citizens will be voting on a proposal that is no longer on the table."

Exclusive: Europeans tried to block IMF debt report on Greece: sources - Reuters.

How Greece’s debt has shifted since the last bailout - World Economic Forum. "Now, governments and supranational organisations own three-quarters with Eurozone members holding 60%".

Greek Banks Down To Last €500 Million; Vote For Servitude Takes Slight Lead; IMF Says Greece Needs Another €60 Billion Bailout - Talk Markets.

Greece Referendum: What Happens If They Vote “No” - Bloomberg.

China’s Stocks Decline in Biggest Three-Week Plunge Since 1992 - Bloomberg. “For now, the mood is verging on panic, and it is extremely hard to calm a bear who is in a rage,”

12 must-read stories for the weekend - World Economic Forum.


Donderdag 2 Jul 2015

Op die internet - Suid Afrika

Oudtshoorn: Anatomy of a municipal disaster - Daily Maverick.

Op die internet

The Big Picture - Talk Markets. "While the party in the 1990s ended badly, the festivities currently underway may end in outright disaster."

Americans Not In The Labor Force Soar By 640,000 To Record 93.6 Million; Participation Rate Drops To 1977 Levels - Talk Markets.


Woensdag 1 Jul 2015

Op die internet

The Coming Era Of Pension Poverty - Talk Markets.

Domestic Auto Sales Tumble, Miss For 6th Of Last 7 Months (Don't Tell Phil LeBeau) - Talk Markets.

Forget Greece… China Is The Real Threat - Talk Markets. "But what would you expect after two powerful groups of economists connive and collude to implement their central planning fantasies? They created two huge debt bubbles."

Why The Puerto Rico Debt Crisis Is Such A Huge Threat To The U.S. Financial System - Talk Markets. Soos wat die VSA bevolking derde wêreld word, gaan die probleme al meer voorkom. 'n Mens sien dit alreeds in party stede.

VSA presidensieële kandidaat Donald Trump

Die internet is vol van die bohaai oor Trump se kommentaar oor immigrante, maar om sy oorspronklike kommentaar te kry is moeiliker: "The U.S. has become a dumping ground for everybody else’s problems. [Applause] Thank you. It’s true, and these are the best and the finest. When Mexico sends its people, they’re not sending their best. They’re not sending you. They’re not sending you. They’re sending people that have lots of problems, and they’re bringing those problems with us. They’re bringing drugs. They’re bringing crime. They’re rapists. And some, I assume, are good people." Ons weet alreeds beroeps politici bereik niks nie. Dit is die moeite werd om enige kandidaat te probeer wat nie 'n politikus is nie.

Griekeland en Suid Afrika vergelyking

Die Griekse referendum is 'n mors van tyd. As die publiek "nee" stem, sal die drachma geleidelik teruggebring moet word. Waar gaan die banke intussen geld kry? Griekeland het geen ander keuse as om "ja" te stem in die kort termyn nie. Die referendum behoort eintlik te gaan oor die lang termyn vraag of Griekeland hulle eie geld eenheid moet terugbring.

Die regerende party in Griekeland het die laaste verkiesing gewen omdat hulle die publiek valse beloftes van staats voordele gemaak het wat nie volhoubaar was nie. Die Grieke het 'n hoër as normale lewens standaard gehandhaaf met geleende geld. Dit kom nou tot 'n einde. Die ANC het die Suid Afrikaanse publiek oortuig dat hulle gely het onder apartheid. Die feit is dat die lewens standaard in SA veel hoër was as die res van Afrika. Die voordele van regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging, en staats toelae is ook tydelik. Dit gaan oortref word deur die agteruitgang van die ekonomie. Beide Jacob Zuma en Alexis Tsipras verstaan nie basiese ekonomiese beginsels nie. Die SA regering verkoop eerder bates, soos 'n aandeel houding in Vodacom, om Eskom finansieël te ondersteun, as om bekwame mense by Eskom aan te stel.


Ouer webjoernaal


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.slrp.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2015