INTERNET DATA TARIEWE - November 2014


DATA TARIEWE

Party van die beskikbare data tariewe word in onderstaande tabel vergelyk. Die afkorting "LTE" kan verwarrend wees - dit beteken nie "lite" nie, maar verwys na die vierde generasie 4G spoed.

DATA TARIEWE
MAATSKAPPY PAKKET PRYS DATA PER GB
Vodacom 24 maande kontrak 5GB
Vooraf 2GB 30 dae
Vooraf 5GB 30 dae
Vooraf 10GB 30 dae
Vooraf 12 maande 2GB/m
Vooraf 12 maande 10GB/m
R259pm
R249
R399
R599
R1399
R5999
5GB
2GB
5GB
10GB
12 x 2GB
12 x 10GB
R51.8
R125
R80
R60
R58.3
R50
MTN Kontrak 24 maande
Vooraf 10GB 30 dae
Vooraf 12 maande 2GB/m
R299
R650
R1399
10GB
10GB
12x 2GB
R30
R65
R58.3
Cell C Prepaid HSPA+ Vooraf betaal 1 jaar geldig R2499 100GB R25
Cell C Contract HSPA+ 3GB per maand
10GB per maand
20GB per maand
R159pm
R449pm
R949pm
3GB
10GB
20GB
R53
R45
R47.45
Telkom Mobile (8.ta) 25GB anytime data + 25GB Night Surfer 12AM - 7AM R999 vir 6 maande 25GB R40
Virgin Mobile 30 dae
30 dae
R175
R500
1.5GB
5GB
R117
R100
Telkom + MWEB Telkom land lyn R189, ADSL lyn R165, MWEB data R149 R503pm 40GB R25 vir 20GB
Neotel Neoflex Data 10GB pm vir 24 maande
15GB pm vir 24 maande
R176pm
R226pm
10GB
15GB
R17.6
R15.1
Neotel NeoBroadband LTE for Home Bundled 15GB 5Mbps
Bundled 20GB 5Mbps
Bundled 25GB 5Mbps
R499pm
R549pm
R599pm
15GB
20GB
25GB
R33.3
R27.5
R24.0
Neotel NeoBroadband LTE for Home Uncapped tot 2Mbps
Uncapped tot 5Mbps
Uncapped tot 10Mbps
R999pm
R2050.86pm
R3304.86pm
Billike gebruik 270GB
Billike gebruik 670GB
Billike gebruik 1300GB
R3.7
R3.1
R2.5


Telkom - 17 Mei 2016

Dit lyk of Telkom nou so personeel verminder het dat hulle nie meer diens kan verskaf nie.


Cell C - November 2014

Cell C se jaar periode werk beter as wat 'n mens probeer om presies 5GB elke maand te gebruik, maar Cell C se internet toegang is onbetroubaar gedurende besige tye van die dag. In party streke het Cell C klaarblyklik nie genoeg kanale (of sokke) nie. Internet gebruikers word gedurig afgesny (die aflaai spoed kom tot stilstand) as hulle vir 'n oomblik nie die internet gebruik nie, om ander gebruikers te verbind. Dan moet 'n mens die internet verbinding sluit, en weer oopmaak om 'n werkende kanaal te kry. Dit gaan nou al vir jare so aan. Wanneer 'n mens deurlopend die internet gebruik, bly 'n mens gekoppel, en is die spoed vinnig.


Vodacom - November 2013

Vodacom se kliente diens is pateties. Wanneer 'n mens op die Vodacom webwerf 'n klagte instuur, soos byvoorbeeld oor die netwerk dekking, soek hulle eers die klient se ID nommer, debiet order datum, en bank rekening (wat voorafbetaal gebruikers nie het nie), soos aangedui in die volgende automatiese epos vanaf customercare@vodacom.co.za gestuur:

Thanks for your email!

One of our consultants will be in contact with you as soon as we have received the Authentication Details as requested below.

Your reference number is: 005R~R530

Remember – To protect your account against fraud, we need to ask you a few security questions before we can help you.

Please reply to this email with the correct answers to all 3 of these questions:

In the event that you have already provided us with the Authentication details as requested below please reply to this email by clicking on reply and send

1. ID number or Company Registration Number for corporate accounts

2. Debit order date

3. Bank name and account type

Please note that this is a system generated email that requires a response from you in order to be processed.

Vodacom eService


MTN - November 2013

MTN se kliente diens werk nie. Ek kon nie op hulle webwerf inteken met die wagwoord wat ek gehad het nie. Ek het op "Forgotten your login details" gekliek. Dit het vir 'n epos adres gevra wat die webwerf nie herken het nie. Ek kan nie 'n nuwe registrasie doen met my selfoon nommer as gebruiker nie, want die webwerf sę dit is alreeds in gebruik (deur my).

As 'n mens die aanlyn Epos vorm voltooi, kry 'n mens die antwoord:

Thank you ...name...
We have received your query.
Your email will be attended to shortly,
and an MTN customer services person will
respond to your question.
Sincerely MTN

As 'n mens 'n epos stuur na customercare@mtn.co.za, wat op hulle webwerf gegee word, ontvang 'n mens 'n epos terug vanaf customercare@mtn.co.za wat sę: "Please do not reply to this message as it is an automated response." Met ander woorde, die eposte word ge-ignoreer. Die automatiese epos sę verder:

Did you know about our online self-help service - MTN Active?

With MTN Active, you can manage your complete cell phone account online, quickly and easily. You can update your personal information, change your bank details and view your itemised billing at the click of a mouse.

MTN Active also makes it easier and faster than ever before to request information, load or request services from MTN SP and to submit, track and manage service related queries.

For more information, or assistance with MTN Active, please call 1761 from your MTN cell phone.

Kind regards,
MTN SP
Online Customer Services


Ek het 1761 geskakel. Die operateur het gesę voorafbetaal kliente kan nie registreer nie, ek moet 173 skakel. Klaarblyklik bied 173 net automatiese boodskappe, wat nutteloos is. Na 'n mors van tyd, wil dit voorkom dat geen operateurs beskikbaar is nie.


SEL NETWERK STANDAARDE


STANDAARDE
AFKORTING BESKRYWING MAKS DATA TEMPO BESKRYWING GESLAG
GSM Global System for Mobile Communications 14.4 kbit/s Eerste digitale netwerk (na analoog) 2G
EDGE Enhanced Data Rates for GSM Evolution 220 kbit/s Verbeterde weergawe van GSM
GPRS General Packet Radio Service Pakket formaat van data in GSM
UMTS Universal Mobile Telecommunication System 384 kbit/s Nuwe standaard 3G
HSUPA High Speed Uplink Packet Access 5.8Mbit/s UMTS metode oplaai na netwerk
HSDPA High Speed Downlink Packet Access 3.6 tot 7.2Mbit/s UMTS metode aflaai van netwerk 3G+
LTE Long Term Evolution 300Mbit/s Nuwe standaard 4G



Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.slrp.co.za/selfoon
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie.
Kopiereg @2016