JSE aandele



Maandag 27 Mei 2024

JSE aandele

Aandeelpryse op die JSE (Johannesburg Stock Exchange) gaan op en af, maar toon min langtermyn groei. Die totale opbrengs is groei + dividend opbrengs, en moet inflasie klop. As groei laer is as inflasie, moet die dividend herbelê word om by inflasie te bly. Die groei in wins is partykeer minder as die inkomste groei, soos eiendoms maatskappye die afgelope 7 jaar. Die aandeel prys groei word gewoonlik deur die wins groei bepaal.

Die geld voorraad groei 7.1% per jaar die laaste 10 jaar, en die Rand/dollar wisselkoers verswak relatief tot VSA geld teen 11.8% pj. Laasgenoemde inflasie is weens ekonomiese verswakking, wat meer is as die groei in geld voorraad.

Maatskappy Inkomste groei (pj langtermyn) Wins of dividend groei Prys/verkope Prys/verdienste Dividend opbrengs Total opbrengs
Absa Group (ABG) +5.8% (10j 5.8%) -1% (10j 5.6%) R13.70/R155.00 -20% = 7.1% 13.3%
AdvTech (ADH) +12.9% (5j 12.4%) +19.3% (5j 18.7%) R26.77/173.0c = 15.5 87c/R26.77 -20% = 2.6% 15%
Afrimat (AFT) +23.9% (10j 12.3%) +24.5% (10j 18.1%) R68.80/560.7c = 12.3 194c/R68.80 -20% = 2.3% 14.6%
Combined Motor Holdings (CMH) +3.3% (10j 2.7%) -11% (10j 13.1%) R27.00/531.7c = 5.1 366c/R27.60 -20% = 10.6% 13.6%
Exxaro Resources (EXX) -16.5% (10j 11.0%) -22% (10j 12.4%) R186.11/R159.91 = 1.2 R186.11/R46.81 = 4.0 R21.53/R186.11 -20% = 9.3% 21.3%
Firstrand (FSR) +6.6% (10j 7.8%) +5.8% (10j 7.9%) R3.95/R68.35 -20% = 4.6% 12.8%
Hudaco Industries (HDC) +9.1% (10j 8.5%) +7.6% (10j 8.5%) 1025c/R169.00 -20% = 4.9% 13.8%
JSE (JSE) +4.1% (10j 6.0%) +11.5% (10j 4.7%) Prys/verkope Prys/verdienste 6.8% 13.2%
KAL Group (KAL) 43% (7j 21.7%) +12.3% (7j 10.9%) R48.00/614.02c = 7.8 184c/R48.00 -20% = 3.1% 14.3%
Merafe (MRF) 16.4% (10.2%) 6.6% (10j 18.7%) R1.24/R3.70 = 0.34 R1.24/60.1c = 2.1 42c/R1.24 -20% = 27% 40%
Nedbank (NED) +42% (10j 9.8%) +14.0% (10j 5.2%) R18.93/R240.54 -20% = 6.3% 16.7%
NEPI Rockcastle NV (NRP) 21.4% (10j 28.1%) in € Rand div +14% (10j 11.6%) ~R10.2/R131= 7.8% Rand 20%
RFG (RFG) +8.7% (10j 15.5%) wins +35% (10j 17%) R13.99/R30.05 = 0.43 R13.99/185.9c = 7.5 62c/R13.99 -20% = 3.5% 12.5%
Sirius Real Estate (SRE) 12.1% (6j 31.3%) div Rand 16.2% (6j 16.6%) ~R0.6/R22.57 = 2.7% 15%
Stadio (SDO) +16% +23% R4.60/R1.644 = 2.8 R4.60/24.1c = 19 10c/460c -20% =1.7% 18%
Standard Bank (SBK) +13.2% (10j 1.1%) +24% (10j 9.2%) 1423c/R188.63 -20% = 6.0% 20%



Woensdag 28 Des 2022

Toekoms vooruitsigte

Mense verkeer in 'n waan oor die toekoms van beleggings in Suid Afrika. Al aandele wat nog die moeite werd is, is maatskappye wat uitvoer, of wat ondersteunings dienste aan uitvoerders soos landbou en mynbou verskaf. Maatskappye wat in die buiteland besigheid doen kan 'n uitsondering wees, maar baie het geld verloor in Australië en die res van Afrika. Alle plaaslike maatskappye word onderwerp aan die agteruitgang, soos krag onderbrekings, en treinspore wat vernietig word.

Eiendoms maatskappye het afgelope sewe jaar getuimel, en sal nooit herstel nie na dieselfde vlakke nie.

Attacq (ATT) het 'n piek van R27 bereik in 2015, na R3.10 geval in 2020, en nou na R7.56 herstel.
Balwin (BWN) het op R10.25 begin verhandel in 2015, en is nou R3.00.
Calgro M3 (CGR) het 'n piek van R22.77 bereik in 2015, na R1.85 geval in 2021, en nou na R3.20 herstel.
Capital & Counties Properties PLC (CCO) het 'n piek van R102.50 bereik in 2015, na R19.33 geval in 2022, en nou na R21.61 herstel.
Delta Property Fund (DTC) het 'n piek van R9.30 bereik in 2017, en verhandel nou teen 28c.
Emira Property Fund (EMI) het 'n piek van R19.25 bereik in 2015, na R5.50 geval in 2020, en nou na R10.24 herstel.
Equites Property Fund (EQU) het gestyg tot R23.53 in Januarie, en nou na R17.17 teruggesak.
Growthpoint Properties (GRT) het 'n piek van R30.56 bereik in 2018, na R10.61 geval in 2020, en nou na R14.63 herstel.
Ens.

Die JSE beurs tot M3 geld voorraad as nominale inflasie koers het 'n piek bereik in Sep 1994. Dit is nou 53% van die vlak:





Donderdag 4 Aug 2022

Goedkoop aandele

Aandele op lae prys/verdienste:

ArcelorMittal South Africa (ACL) R5.70/~2xR2.71 ~ 1.05.
Argent Industrial (ART) R13.40/~2x186.2c ~ 3.6
Calgro M3 Holdings (CGR) R2.95/~2x60.02c ~ 2.5.
Delta Property Fund (DLT) uitkeerbare inkomste opbrengs = 36.91c/45c = 82%.
Exxaro Resources (EXX) R194.71/R46.83 = 4.2.
Hulamin (HLM) R2.56/~2x86c ~ 1.5.
Merafe Resources (MRF) 140c/~74c ~ 1.9
Rebosis Property Fund (REA) (REB). Byvoorbeeld, as wins gelyk verdeel word onder A en B: A opbrengs 2x51c/90c = 113%, B 2x4.6c/17c = 54%.
Thungela (TGA) R277.44/~R134.30 ~ 2.1.


Woensdag 15 Jun 2022

Eiendoms aandele

Banke en eiendoms aandele het teruggeval soos wat spekulante wins neem na die groot herstel van die 2020 tuimeling. Die opbrengs op eiendoms aandele wys dat mense nie die amptelike inflasie glo nie, en meer as 10% soek:

Accelerate Property Fund (APF) 2x 14.2c/110c = 26%.
Attacq (ATT) 2x 28.2c/586c = 9.6%, laaste groei 34%.
Delta Property Fund (DLT) 36.91c/42c = 88%, laaste groei 17.8%.
Emira Property Fund (EMI) 2x 56.59c/927c = 12.2%, laaste groei 8.8%.
Equites Property Fund (EQU) 162.99c/1811c = 9.0%, groei verwag 4-6%
Fairvest Property A (FTA) saam met Arrowhead 2x 61.52c/1320c = 9.3%, groei ~5%.
Fairvest Property B (FTB) saam met Arrowhead 2x 21.33c/319c = 13.4%, groei verwag 0-5%.
Fortress A (FFA) uitkering onbekend.
Growthpoint (GRT) 2x 61.5c/1302c = 9.4%, groei vir 9m tot Maart +21%.
Hyprop (HYP) 2x 146.5c/3415c = 8.6%, laaste groei –8.8%.
Investec Property Fund (IPF) 102.23c/1047c = 9.8%, verwag groei lae tot middel enkel syfer.
NEPI Rockcastle PLC (NRP) €0.3442xR16.71/9137c = 6.3%, laaste groei –10.4%
Rebosis (REA) uitkering onbekend, 145c geen handel.
Rebosis (REB) uitkering onbekend, 20c.
Redefine Properties (RDF) 2x 26.33c/377c = 14.0%, groei verwag ~0%.
Resilient (RES) 2x 226.62c/5284c = 8.6%, laaste groei 11.8%.
SA Corporate Real Estate Ltd. (SAC) 25.43c/188c = 13.5%, laaste groei 6.4%.
Vukile (VKE) 124.46c/1396c = 8.9% , groei verwag 5 tot 7%,


Saterdag 1 Jan 2022

Aandele vir 2022

Die grootste herstel van die 2020 tuimeling het alreeds plaasgevind. Banke en eiendoms maatskappye kan nog verder herstel.

(1) Accelerate Property Fund (APF) se laaste beskikbare opbrengs is ~2x14.2c/114c = 26%. Uitkering het reeds Sep 2019 -41% geval na ~2x16.12934c = 32.26c. Groei is onseker, maar 'n verdubbeling in die aandeel prys lyk moontlik.

(2) Delta Property Fund (DLT) se laaste beskikbare opbrengs is ~2x24.86c/59c ~ 84%. Uitkering het reeds Aug 2019 -23% geval na ~2x30.48c ~ 60.96c.

(3) Exxaro Resources (EXX) se prys/wins = R152.87/~2x2722c ~ 2.8. Baie goedkoop.

(4) Merafe Resources (MRF) se prys/wins = R1.20/~2x23.2c ~2.6.

(5) Nampak (NPK) se prys/wins = R3.89/~2x44.7c ~4.4. Verliese vir twee jaar.

(6) Naspers (NPN) se prys/wins = R2472.00/~2x$3.82xR15.94 ~ 20.3, inkomste groei 43%.

(7) Redefine (RDF) se laaste beskikbare opbrengs is 52.96c/440c = 12.1%, uitkering vir Aug 2019 +4.0% na 101.00c/440c = 23%, aanbod vir EPP NV (EPP).

(8) Sibanye Stillwater (SSW) se prys/wins = R49.10/~2x834c ~2.9. Goedkoop, maar platinum-groep metaal pryse daal.

(9) Thungela (TGA) se prys/wins = R84.54/~2x305c ~ 13.9. Steenkool prys het opgeskiet.

(10) Vukile (VKE) se laaste beskikbare opbrengs is ~2x79.79c/R12.37 ~12.9%, uitkering vir Sep 2019 +8.6% hoër na ~2x88.52691c/R12.37 ~ 14.3%.

Duur aandele: Capitec Bank (CPI) R2039.80/>R69.40 < 29.3, Clicks (CLS) R315.53/773.6c = 40.8, Dis-chem R35.37/~2xR0.487 ~ 36.4, Famous Brands (FBR) R78.16/~2x96c ~40.8, Massmart (MSM) R60.68/verliese, MTN (MTN) R170.71/~2x381c ~ 22, Pepkor (PPH) R21.89/133.4c = 16.4 en min groei, Pick n Pay Stores (PIK) R52.47/(183.82c + 60.91c) = 21.4 en min groei, Purple Group (PPE) R281c/4.27c = 66, Richemont (CFR) R241.36/~2x€2.150xR18.14 ~ 30.9 verbruiker besteding tydelik opgeskiet, South32 (S32) R47.00/~2x$0.076xR15.94 = 86 maatskappy koop hulle eie duur aandele terug, Transaction Capital (TCP) R45.03/~2x81.4c ~ 28.

Die platinum aandele bly hoog terwyl die edelmetaal pryse terugkeer na 2019 vlakke. In die geval is Amplats R1816.77/~2xR42.55 ~ 21, Implats (IMP) R225.00/~2x413c ~ 27, en Northam Platinum (NPH) R209.50/~2x369.5c ~ 28.


Vrydag 17 Des 2021

Aandele - Suid Afrika

Eiendoms maatskappye se laaste beskikbare opbrengs koers word onder gelys. Dis onwaarskynlik dat die meeste se huur sal herstel na 2019 vlakke.

Accelerate Property Fund (APF) ~2x14.2c/110c = 26%, Sep 2019 -41% laer na 50.971c/110c = 46%.
Arrowhead B (AHB) 47.72c/376c = 12.7%, Sep 2019 = 68.74c/376c = 18.3%.
Attacq (ATT) = 46.8c/781c = 6.0%, Des 2019 +18% hoër na ~2x53.2c/781c = 13.6%
Delta Property Fund (DLT) ~2x24.86c/55c ~ 90%, Aug 2019 -23% laer na ~2x30.48c/55c = 111%.
Emira (EMI) 124.2c/R9.20 = 13.5%, Jun 2019 +1.7% hoër na 151.34c/R9.20 = 16.5%.
EPP NV (EPP) uitkoop aanbod van Redefine.
Equites Property Fund (EQU) ~2x78.37854c/R22.04 ~ 7.1%, Aug 2019 +9.3% hoër ~2x74.43c//R22.04 ~ 6.8%.
Fortress A (FFA) ~2x74.70c/R12.41 ~ 12.0%, Des 2019 +3.9% hoër na ~2x77.67c/R12.41 = 12.5%.
Fortress B (FFB) 0c, Des 2019 ~2x74.84c/316c ~ 47%.
Growthpoint (GRT) ~148.1c/R14.77 ~ 10.0%, Des 2019 +0.2% hoër na ~2x106.0c/R14.77 ~ 14.4%.
Hyprop (HYP) 336.5c/R37.20 = 9.0%, Des 2019 -20% laer na ~2x308.73709c/R37.20 ~16.6%.
Investec Property Fund (IPF) ~2x49.77019c/1226c ~ 8.1%, Sep 2019 +3.1% na ~2x70.92906c/1226c ~11.6%.
NEPI Rockcastle PLC (NRP) ~2x€0.1764xR15.83/R105.72 = 5.3%, Des 2019 +6.6% hoër na €0.5633xR15.83/R105.72 = 8.4%.
Rebosis (REB) 0c.
Redefine (RDF) 52.96c/437c = 12.1%, Aug 2019 101.00c/437c = 23%.
Resilient (RES) 428.81c/R58.82 = 7.3%, Des 2019 +4.3% hoër na ~2x267.96c/R58.82 = 9.1%.
SA Corp Real (SAC) ~2x13.7c/225c = 12.2%, Des 2019 -9.9% laer na 38.04c/225c = 16.9%.
Vukile (VKE) ~2x79.79c/R12.85 ~12.4%, Sep 2019 +8.6% hoër na ~2x88.52691c/R12.85 ~ 13.8%.


Oud


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.slrp.co.za/aandele_jse
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2021