JSE aandele 17 Maart 2016


Indeks tot onderwerpe


Hoë groei aandele

Onderstaande tabel lys hoër groei aandele.

Hoë groei aandele
MAATSKAPPY Prys/ Verkope Prys/ Verdienste Verkope groei VPA groei Kommentaar
AdaptIT (ADI) 2.7 R12.26/50.8c = 24 +20% +29% Groei afgeneem. Inkomste vir 6m tot Des dieselfde as 6m voor dit.
Anchor Group (ACG) R14.40/54.5c = 26 +175% +87%
Arrowhead A (AWA) Huur opbrengs 4x20.03c/786c = 10.2%, en groei 8% tot 10% tot Sept 2016.
Ascendis Health (ASC) 1.5 R20.99/~2x56.04c = 18.7 +40% +32% Inkomste groei afgeneem van +164% tot Jun14, +74% tot Jun15, en nou +40%.
Balwin Properties (BWN) 1.9 R6.85/~118c = 5.8 (Feb16) Wag vir resultate +16% tot +29% (6m tot Feb16)
Calgro M3 (CGR) 2.0 R18.18/R1.25 = 14.5 +39% +29% Lae handel. Groei wissel. Mark seker beperk. Resultate ~10 Mei.
Capitec (CPI) R543.37/~R27.6 ~ 20 +17%
(Aug 2015)
+23% tot +27% (Feb 2016) Volgende resultate ~27 Maart.
City Lodge (CLH) R144/(2x 451.4c) ~ 16 +17% +19% Dividend opbrengs 3.2%.
Clicks (CLS) R90.79/384c = 24 +15% +14% Dividend opbrengs 2.2%.
Consolidated Infrastructure (CIL) 1.2 R28.50/214.5c = 13.3 +37% +17.5% Groei is wisselvallig. Volgende resultate ~ 9 Apr.
EOH (EOH) 1.6 R141.23/~2x341c = 21 +30% +23%
Fambrands (FBR) 5.6 R111.07/(496c) = 22 +27% +13.7% Wins groei neem af.
Hudaco (HDC) 0.65 R106.99/1161c = 9.2 +13.2% (6m tot Sep15) +16% (6m tot Sep15) Lae handel. Dividend opbrengs 4.2%
Italtile (ITE) 3.1 R12/2x42.8c = 14 +11.6% +21% Dividend opbrengs 1.9%
Naspers Ltd -N- (NPN) Aandeel prys word oorheers deur waarde van hulle Tencent aandeel houding, nou R2380 werd.
Pinnacle (PNC) 0.25 1354c/196.6c = 6.9 +19% +17% Goedkoop.
Supergroup (SPG) 0.55 R35.15/~262c ~13.4 +40% +21%,
kern +11%
Oorsese besighede gekoop
Truworths (TRU) 2.5 R89.70/663c = 13.5 +35% (+15% sonder nuwe besighede) +21%
Woolworths (WHL) 1.5 R81.75/(2x 250.8c) ~ 16.3 +15.7% +30.8%,
verstel +3.9%
Wins groei onseker.

Goedkoop aandele

Hierdie is aandele met min groei, maar wat goedkoop is. Myn aandele het baie geval, en deels herstel. Die versterking van die Dollar het 'n oordrewe indruk geskep van die val in mineraal pryse. Die onlangse val in die Rand het die wins voortuitsigte vir myne baie verbeter. Met die geld voorraad wat teen 10% groei, gaan die Rand aanhou verswak, wat myne sal help oorleef.

Banke is relatief goedkoop weens die bedreiging van 'n laer krediet gradering vir Suid Afrika. Met die geld voorraad wat rondom 10% groei, hanteer banke meer geld, en kan hulle meer inkomste daaruit genereer. Aandele wat in lae volume verhandel, en nie deur fondse opgejaag word nie, is dikwels goedkoper.

Goedkoop aandele
MAATSKAPPY Prys/ Verkope Prys/ Verdienste Verkope groei VPA groei Dividend opbrengs Kommentaar
Adcorp (ADR) 0.10 1450c/(2x173.6c) = 4.2 +23% -4.2% (genormaliseerd) 8.7% Lae handel. Impak van arbeids wetgewing nie so groot soos verwag nie.
Anglo American (AGL) 0.51 R112.22/(2x$0.12xR16) = 29 -24.4% onderliggende verlies 0% Rand het sedert die resultate verswak. Die prys/verkope is laag.
AngloGold Ashanti (ANG) 1.3 R210.39/(4x$0.10xR16) = 33 laaste kwartaal, verstel. -22% of -18% Rand het sedert die resultate verswak, wat wins baie kan verhoog. Aandeel prys op van ~R80 na R210.
Assore (ASR) R143.50/(2x715c) ~ 10 -20% -25% 2.4% Rand het sedert die resultate verswak.
Astral (ARL) 0.37 R109.38/~R15 ~ 7.3 +12.5% (6m tot Sep 2015) -20% tot -30% (Mrt 2016) 8.9% Aandeel prys het in Nov getuimel. Resultate ~ 18 Mei. Hoë dividend.
Barclays Africa (BGA) R135.75/1686c = 8.1 +6.5% +9.6% 6.3% Dividend cum 1 April.
Eqstra (EQS) 0.077 163c/~2x22.2c ~ 3.7 -2% verlies, voortgeset 22.2c vir 6m 0% Baie goedkoop.
Imperial (IPL) 0.24 R135.15/(936c+849c) = 7.6 kern +6% +6.1% 5.1% Lae marge besigheid.
Kumba (KIO) 0.81 R78.50/(2xR3.97) = 9.9 -24% 0% Rand het intussen verswak. Solank die yster erts prys bo $44 (teen R16/$) bly, kan wins verbeter.
Nedbank (NED) R174.00/R22.42 = 7.8 +10.1% +8.5% 5.4% Dividend cum 8 April
Petmin (PET) 0.42 112c/(2x14.32c) = 3.9 +3.9% +70% 0%
Standard bank (SBK) R120.11/1382c = 8.7 -30% of +9.3% +30% 4.8% Dividend cum 15 April

Duur aandele

Duur aandele
MAATSKAPPY Prys/ Verkope Prys/ Verdienste Verkope groei VPA groei Kommentaar
Amplats (AMS) 1.6 verlies +7.5% verlies
Aspen (APN) 4.0 R306.16/R12.28 = 25 -3% -23%, genormaliseerd +14%
British American Tobacco BATS (BTI) 5.6 R910/(208.4p x R22.37) = 20 -6.2% 0% Word opgehou deur 'n 3.8% dividend, wat 74% van die wins is.
Capco (CCO) Capital & Counties Prop. 0.91 (prys/NBW) +7.6% Dividend opbrengs 0.46%. Eiendom waardasies +22% hoër, maar huur net +7.6%. Eiendom waardasies op 2.1% huur opbrengs gebaseer.
Curro (COH) 10.4 R39.70/28.3c = 140 +38% +68%
Discovery (DSY) 1.7 R111.01/(2xR3.32) = 16.7 +10% +0% (genormaliseerd)
Massmart (MSM) 0.32 R117.50/508.8c = 23 +8.4% +0.8%
New Europe Property (NEP) +4.2% Uitkering vir die laaste 6m was -1% laer in Euro. Dividend opbrengs 3.2%.
Northam (NHM) 2.4 verlies +5.4% verlies Die mark reageer op die Dollar platinum prys, terwyl die platinum prys in Suid Afrika bepaal word.
Pioneer (PFG) 1.5 R138.07/767c = 18 +5.9% +13% (laaste 6m) Droogte nadelig
Resilient (RES) Dividend opbrengs 3.6%. As die huidige hoë groei ophou, gaan dit baie duur wees.
Sanlam (SLM) R61.40/355.2c = 17.3 -7.3% genormaliseerd +5.7% Dividend opbrengs 3.4%.
Tiger Brands (TBS) 1.9 R314.86/1757c = 18 +3.4% (6m tot Sep15) -0.2% (6m tot Sep15)
Vodacom (VOD) 2.9 R151.60/(425c+430c) = 18 +6.4% (3m Des +8.7%) +3.6% Dividend opbrengs 4.5% omdat meeste van die wins uitbetaal word.


Portefeulje 2015


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.slrp.co.za/aandele_jse
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2014