Web Joernaal
Let wel: Die webblad word teen spoed gedoen, en bevat moontlik foute.



Woensdag 20 Junie 2018

Aandele - Suid Afrika

Dis-chem Pharmacies (DCP) aandeel verhandeling: senspdf.

Sephaku (SEP) handels verklaring: senspdf. Amper geen handel.

Accelerate Property Fund (APF) resultate: senspdf. Gewoonlik lae handel.

Aandele wat tuimel is banke Barclays Afrika (BGA) FirstRand (FSR) Nedbank (NED) Standard Bank (SBK), eiendom maatskappye Growthpoint (GRT) Redefine (RDF), kleinhandelaars Massmart (MSM) MrPrice (MRP) Truworths (TRU), versekeraars Discovery (DSY) MMI (MMI) RMI (RMI) Sanlam (SLM) Santam (SNT), en Imperial (IPL). Naspers (NPN) styg in 'n kanaal met klein trappe wat baie dieselfde lyk. Tencent is omtrent +1.5% hoër met die Hang Seng 1.0% hoër. Reinet (RNI) styg met groot wisselings.

Op die internet - Suid Afrika

SA needs a city-led development programme - Maimane - Fin24. "We also need to reform municipal funding". Dit klink of hy munisipale belasting meer as die 15% per jaar sedert 2011 wil verhoog.

There is hope for South Africa’s manufacturing sector – October - Engineering News: "to revive, remould and expand its manufacturing sector through partnerships between industry and government". Die ANC dink hulle kan 'n ekonomie skep met belasting betalers se geld.

4 ways the rand meltdown may affect you in coming weeks - Business Insider. Met inflasie wat nou oor 10% is, was 'n verswakking van die Rand te verwagte. Gegewe die lang termyn patroon, behoort die Rand in 2019 rondom R14/$ te wees. Alles dui op 'n verswakkende ekonomie weens hoë inflasie, weens die ANC en DA se herverspreiding. Die ANC lewe onder die waan dat mense in 'n Afrika land met swart regering sal belê. Toe Suid Afrika 'n blanke regering gehad het, was Europeërs bereid om hierheen te migreer, en het die ekonomie ontwikkel. Daardie dae is verby.

Mallett on Willemse: ‘We irritate the hell out of each other’ - Mail & Guardian. Willemse lawyer: No value in participating in SuperSport review - Mail & Guardian.

U.S. withdrawal leaves vacuum at U.N. rights forum - Reuters. Current Membership of the Human Rights Council, 1 January - 31 December 2018 - UN. Die rassistiese ANC bewind sit op die Verenigde Nasies se Mense Regte Raad, wat swartes soos Malema toelaat om rasse haat aan te blaas, maar blankes word vir enige onbenullige opmerking aangekla.


Dinsdag 19 Junie 2018

Aandele - Suid Afrika

Mineraal pryse is geneig om te daal wanneer die VSA $ versterk, wat meestal neutraal is vir plaaslike myne. Die yster erts is nou rondom $64.44 x R13.77 ~ R887 teenoor R913 vir die 6m tot Des, wat -2.8% laer is. Die goud prys is R1274 x R13.77 ~ R17543 teenoor R17124 die 6m tot Des, wat +2.4% hoër is. Die platinum prys is $866 x R13.77 ~ R11,925 teenoor R12,569 vir die 6m tot Des, wat -5.1% laer is.

Grindrod (GND) verwag 'n wins teenoor 'n verlies 'n jaar gelede: senspdf.

Brait (BAT) se netto bate waarde was R57.32 per aandeel op 31 Maart 2018, en vwVPA vir die jaar was -1904c teenoor -2945c 'n jaar gelede: Mrt18. Die aandeel prys is R36.95.

Die Rand verhandel vanoggend teen R13.87/$. Ander geld eenhede verswak ook teen die $. Dis moontlik geld wat uit aandeel markte onttrek word, wat 'n slegte teken is. Die Shangai Composite is naby sluiting -3.74% laer, en die Hang Seng -2.70%. Dit word seker deur handels oorloë veroorsaak:

Trump threatens new tariffs on Chinese imports - Fin24.

The revised Mining Charter fumbles and crashes - Moneyweb. Die ANC dink nie verder as herverspreiding nie. Dit maak mynbou onaantreklik as belegging. Suid Afrika se arbeid kan nie meeding met China nie, en moet deur die regering gesubsidieer word. Al produk wat die land het wat in aanvraag kan bly, is minerale.

Op die internet - Suid Afrika

India and World’s economic problem of people with IQ below 83 - Next Big Future. Die rede waarom Suid Afrika nooit kan ontwikkel nie.

DA charges George mayor of plotting to put ANC in power - Mail & Guardian.

Eskom waarsku van Stadium 1 beurtkrag vanaand van 5nm tot 9nm: Facebook.

5 things killing your wallet in South Africa right now - BusinessTech.

How much South Africans are willing to pay for a DStv and SuperSport streaming service - Mybroadband.

How much a bartender earns in South Africa vs what Parliament is offering right now - BusinessTech.

Sanral’s transformation policy ready for submission to Cabinet - Engineering News. "The final version of the policy provides for the phasing in of black ownership requirements over four years – moving from an initial 35% ownership to 51%". Al meer rassisme. Dit beperk waarskynlik die aantal en gehalte van verskaffers. Geld word op infrastruktuur bestee wat nie bydrae tot ekonomiese ontwikkeling nie, en dus die ekonomie verswak.

England post new One Day International record total - IOL. Engeland het 481 vir 6 paaltjies bereik na 50 boulbeurte. Australië was uitgeboul vir 239 na 37 boulbeurte.


Maandag 18 Junie 2018

Aandele - Suid Afrika

Die Rand verswak verder na R13.72/$

Die JSE beurs het vanoggend laat geopen vir handel. Daar was klaarblyklik geen kennisgewing op Twitter nie: JSE @JSE_Group, of JSE_SENS @JSE_SENS (maar wel op SB OST & Webtrader @SBGTraderZA).

Raubex (RBX) handels verklaring: senspdf.

Invicta (IVT) se voortgesette inkomste vir die jaar tot Maart is onveranderd, en vwVPA was 98c, of 464c voor spesifieke belasting voorsiening, teenoor 500c 'n jaar gelede: Mrt18. Die jaar se dividend opbrengs is (68.64c + 50c)/R40.05 -20% = 2.4%.

PPC (PPC) se inkomste vir die jaar tot Maart was +6.5% hoër, en vwVPA was 15c teenoor 7c 'n jaar gelede (-4c verlies tweede helfte): Mrt18. Die prys het Vrydag opgeskiet, maar -8.6% laer gesluit op 734c. Die verkope/aandeel is af van R8.39 na R6.70. Klaarblyklik geen dividend nie.

London, other cities call for new petrol and diesel car ban to start earlier - Moneyweb.

Op die internet - Suid Afrika

Die Weskaap dam vlakke was +6.3% hoër vir die week na 38.1%, teenoor vorige jare: 23.0% (2017), 32.6%, 51.2%, en 92.5% (2014): Stad Kaapstad.

SA’s food franchising sector among ‘best in the world’ - Moneyweb.

Tourists from soccer-loving countries stayed away from SA, Stats SA data shows - Business Day. In April vanjaar, nie 2010 nie.

Why it will take Eskom’s grid up to 10 days to recover from strike action - BusinessTech. Die res van Afrika het nie betroubare elektrisiteit nie. Die ooglopende vraag is waarom Suid Afrika anders sal wees.

What Eskom workers really earn - Moneyweb. Dit beteken daar is 'n klomp bestuursposte wat meer as R1m verdien. Dit wil voorkom of die Eskom weier om ontslae te raak van die poste, wat klaarblyklik geskep was as deel van die ANC se verspreiding van rykdom.


Sondag 17 Junie 2018

Buitelandse beleggings in Suid Afrika

President Ramaphosa gaan vertel vir mense oorsee dat Suid Afrika oop is vir beleggings, maar die ANC herken nie eiendomsreg nie, 'n deel van besighede moet aan swartes gegee word, en Malema dreig om blankes dood te maak.


Saterdag 16 Junie 2018

Eskom

Eskom het vanaand stadium 2 beurt krag: Op Twitter: Eskom Hld SOC Ltd @Eskom_SA: "#POWER_ALERT 3: Date: 16 June 2018 Stage 2 load shedding will commence at 17h00 @eNCA @citypowerjhb @CityofJoburgZA @CityofCT @sabconlinenews @CityTshwane".

Op Twitter: Stuart Theobald @rationalhill: "This is bald-faced lie. The IPP projects are funded specifically in Nersa determinations. They have NO financial effect on Eskom. They create thousands of sustainable jobs.":

NUMSA @Numsa_Media: "We demand an end to the IPP project. It is partly responsible for the financial crisis at Eskom. The #IPP will also result in the loss of 92000 jobs!!".

Die werkers weet meer as die onkundige kabinet ministers en groen energie dwepers. Vir die diegene wat kan lees, spel Eskom dit uit in hulle laaste jaarverslag tot Maart 2017: "IPP expenditure makes up 24% of primary energy costs, although IPPs contribute only 5% of electricity generated".


Vrydag 15 Junie 2018

Aandele - Suid Afrika

Invicta (IVT) verwag vir die jaar tot Maart 'n wesens VPA van 98c teenoor 500c 'n jaar gelede: senspdf.

Primeserv (PMV) resultate: Mrt18

Steinhoff Africa Retail (SRR) naam verandering na Pepkor: senspdf.

Silverbridge (SVB) handels verklaring: senspdf.

Basil Read (BSR) onder besigheids redding geplaas: senspdf. Basil Read se aandeelprys het -89% geval van 18c na 2c met 37 miljoen aandele wat verhandel.

PPC (PPC) verwag vir die jaar tot Maart 'n wesens VPA van 14.7c tot 15.4c (19c eerste ses maande), teenoor 7c 'n jaar gelede: senspdf

Mustek appointed as Apple B2B partner for South Africa - BusinessTech.

JSE castigates seven companies for failing to file results within deadline - Business Day.

Vodacom CEO Shameel Joosub scores R50 million payday - BusinessTech. Vodacom se wins is omtrent dieselfde as 5 jaar gelede.

Op die internet - Suid Afrika

Gauteng prepares to expropriate idle privately owned land without compensation - News24.

Omtrent 8.30nm: Eskom announces suspension of load shedding - EWN. "At least 18 people have been arrested in connection with acts of violence and intimidation at the utility's power stations".

New Mining Charter released, with new BEE requirements - BusinessLive. "Boards must comprise 50% black South Africans, 20% of which must be black women". 'n Verdere bespotting van die grondwet.

Eskom is besig met beurtkrag: Eskom.

Court declares Eskom strikes unlawful - Moneyweb. Niemand sal in hegtenis geneem word nie. As die ANC moet kies tussen hulle verantwoordelikhede as regering, en geen elektrisiteit weens onwettige stakings, kies hulle laasgenoemde.

Forgotten at the fringe, SA towns are falling apart - Moneyweb. Suid Afrika word eenvoudig 'n arm Afrika land. Almal wat weet hoe die res van Afrika lyk, het geweet dit kom.

Eskom wage bill growth unsustainable – Mike Brown - Moneyweb. "Between 2007 and 2017, the power utility’s head count grew from roughly 33 000 to 48 000, in part due to the construction of new power plants. Over the same period, the average remuneration grew from about R300 000 to R770 000 per person per year." Dit lyk of die ANC Eskom gebruik het om nog swartes te verryk, as deel van die blanke ekonomie buit wat uitgedeel word.

Op Twitter: The Daily Show @TheDailyShow: ' “The World Cup is as big as it gets. It’s a chance for the host country to rebrand itself. And if there’s one country that could use some good publicity, it’s Russia.” Trevor recaps the first day of the World Cup': Video

Get ready — your trip to New Zealand is about to be more expensive - Times Live.


Donderdag 14 Junie 2018

Aandele - Suid Afrika

Die Rand/$ het gedurende die dag versterk na R13.12, maar weer verswak na R13.32.

Op Twitter: Dhronas Apple @DhronasApple: "CEO and CFO of Datatec buying further shares. May be Keith @keithmclachlan is right after all - the mother of all buybacks is on its way!": senspdf.

Op Twitter: Karin Richards @Richards_Karin: "Capco: With value unlock - as pointed out by @SmallTalkDaily - and a weakening Rand, Capco could be a classic turnaround story. Does need to hold the break above R53 into the weekly close to confirm. If it does not confirm this week, it is likely that it will in weeks to come.": prys grafiek.

Op die internet - Suid Afrika

Op Twitter: Facts About Africa @OnlyAfricaFacts: "Africa's biggest airline, the Ethiopian Airlines has secured her 100th aircraft, a Boeing 787 Dreamliner, which arrived exactly a week ago. This is a remarkable feat as EA has more aircrafts than Africa's other 2 heavyweights combined—South African has 47, Kenya Airways 39.

May transaction data shows an economy in poor stead - Moneyweb.

Metrorail bleeds passengers, has funds to turn around, says planning GM - Engineering News. "Metrorail used to transport around 700-million people a year in the 1980s. Today, however, it is moving 300-million people a year." En die bevolking van Johannesburg het verdubbel sedert 1994.

Cape Town has passed 9 new water regulations – here’s what you need to know - BusinessTech. Die regulasies is nodig omdat die munisipaliteit nie sy hoof funksie vervul van water bronne vergroot nie. DIe publiek het baie uitgawes soos watertenks, meters, ens omdat die politici nie die werk kan doen waarvoor hulle verkies was nie. Die Wes-kaap bevolking is 85% meer as in 1994.

Op Twitter: DPE_ZA @DPE_ZA: "The Department's statement on @Eskom_SA Wage Negotiations #Eskom": Teks1, Teks2. Die regering verduidelik nie aan die werkers dat die vorige bestuur 'n klomp poste geskep het met fantastiese salarisse nie.

Eskom notes the NERSA RCA decision for 2015, 2016 and 2017 - Eskom: "The National Energy Regulator of South Africa (NERSA) has granted Eskom R32.69 billion following its Regulatory Clearing Account (RCA) application for the 2nd, 3rd and 4th years of the MYPD 3 period (2015 – 2017)." Van 16 April: Eskom applies for R66-billion revenue claw-back - Timeslive. Inkomste was R177.14B vir die jaar tot Maart 2017. Oor watter tydperk kan Eskom die 18.5% verhaal deur hoër tariewe?

What renters are most willing to pay per month in Sandton, Randburg and other Gauteng suburbs - BusinessTech. Volgens Property24 gaan jy net 1 tot 2 slaapkamer woonstelle te huur kry onder R12,000 in Sandton.


Woensdag 13 Junie 2018

Aandele - Suid Afrika

Naspers (NPN) verwag kern wesens verdienste per aandeel $5.68 tot $5.89 teenoor $4.06 'n jaar gelede: senspdf. Dan is die prys/verdienste rondom R3450/~$5.79xR13.25 ~ 45.

Die Rand verhandel teen R13.376/$. Die Monitêre Beleids Komitee het laas rente koerse verlaag na onder inflasie, wat waarskynlik nou oor 10% is. Beleggers kan nie 'n opbrengs in Suid Afrika kry bo inflasie nie, en dus is dit logies dat geld uitvloei. Met inflasie wat aanhou styg (weens die voordele wat die ANC en DA uitdeel) moes rente verhoog gewees het. Die ANC bewind ignoreer die grondwet: "The primary object of the South African Reserve Bank is to protect the value of the currency in the interest of balanced and sustainable economic growth in the Republic". Die VSA $ het sedert die begin van Februarie versterk teenoor baie geldeenhede. Die Rand is waarskynlik 'n makliker teiken vir spekulante.

Peregrine (PGR) se totale inkomste vir die jaar tot Maart was +0.8% hoër, of +7.9% hoër op herverklaar, en die wVPA +3.7% hoër na 238.5c: Mrt18. Die prys/verdienste is R19.99/238.5c = 8.4. Die dividend opbrengs is 170c/R19.99 -20% = 6.8%. Min handel.

Op die internet - Suid Afrika

Why we can't pay Eskom: Top ten defaulting councils share financial horror stories - FIn24. Die dienste moet gestaak word. Sonder die apartheid ekonomie, word Suid Afrika 'n armoedige Afrika land, wat nie meer die dienste kan beskostig nie.

Op Twitter: NUMSA @Numsa_Media: "What @mikeschussler is not telling you is that Eskom is led by over 500 executives all earning more than a million per year. If there are to be job cuts we should start there. Workers do not earn R789K. His calculations are clearly based on executive salaries.": mike schussler @mikeschussler: "The average remuneration per employee at Eskom was R789K for the year to March 17. On average they fall within the top 1% or 2% of household income. When richest 2% strike SA has a victimhood problem! Much like an owner of R260Mil upgrade says "poor pitiful me" Misplaced status".

Free State officials spared from accounting for Vrede Dairy project - IOL. " in which the provincial government spent about R230 million but there is nothing to show for it." Dis seker hoe die ANC boerdery gaan steun op die onteiende grond.

Inwoners neem dienste oor (Koster) - Die Vryburger.

Govt commits to saving jobs in steel industry - Engineering News. Die res van bevolking dra by tot die salarisse van die werkers, wat die ekonomie al verder verswak.

Joburg mayor vows to secure funds to improve city’s infrastructure - BusinessLive. "We need to focus on electrification and provision of water in informal settlements so that our people can get dignity". Swartes stroom na die ou blanke stede, en nou wil die DA elektrisiteit en water voorsien aan mense wat nie betaal daarvoor nie, of hoegenaamd bydra tot die ekonomie nie.

Following serious lapses by the SABS board, it must be suspended, Rob Davies says - BusinessLive.

Mkhwebane apologises to MPs for missing parly meeting - EWN. Public Protector expected to face MPs as DA calls for removal - EWN.

DA to bring disciplinary proceedings against Knysna mayor - EWN.

Court sends contemptuous Tshwane city manager to jail - Moneyweb. "suspended for six months". Dis onder die DA, wat die munisipaliteit oorgeneem het Jan 2017: New city manager slated for Tshwane - IOL.

US company launches new solar-powered water production device in Cape Town - Fin24. Dit kos R30,000 vir 3 tot 5L per dag. 'n Ontvogtiger wat tot 12L water per dag (1/3 sonskyn ~ 4L per dag) onttrek kos omtrent R4000, en 300W sonpaneel omtrent R3000. Solar-powered harvester sucks drinkable water out of thin air - New Atlas. Scientists Developed A Device That Can Produce Water Out Of Thin Air - Forbes.

Die Blitzbokke het die Sewes rugby reeks gewen met 2 eerste plekke, 3 tweede plekke, en 3 derde plekke: Worldrugby sevens standings.

Here’s when you can expect to start paying more for ‘all electronic services’ in South Africa - BusinessTech. Dit sou baie eenvoudiger gewees het vir die mense wat regerings dienste gebruik om te betaal daarvoor.

Op Twitter: Karin Morrow @rinmor: "Dear @HomeAffairsSA @mgigaba went to HA office Umgeni rd (3:05pm)to collect and it had closed at 3pm ( meant to close 3:30pm). Security guard said they were having a meeting started at 3pm; this is unacceptable - people turned away during office hours".


Dinsdag 12 Junie 2018

Aandele - Suid Afrika

Sun International (SUI) Chile lisensie veiling: senspdf.

Steinhoff (SNH) krediteur ondersteuning: senspdf.

Stor-age Property (SSS) se inkomste vir die jaar tot Maart was +86% hoër (+4.4% per aandeel), en vwVPA +90% hoër na 162.35c: Mrt18. Die prys/verdienste is 1280c/162.35c = 7.9. Die jaar se dividend opbrengs is (47.02c + 50.81c)/1280c -20% = 6.1%. Min handel.

Op die internet - Suid Afrika

21 people arrested as protests spread to Riebeek Valley - News24.

Eskom scrambles with contingency plans as workers strike looms - Engineering News.

This is the average age of South African home buyers – and it is much older than a decade ago - Business Insider. Miskien word die bevolking ouer. Dalk versamel mense eiendom, in plaas van verkoop, weens kapitaal wins belasting. Beleggings is 'n vermorsing van geld as 'n mens belasting betaal daarop.

Private security vs police officer numbers in South Africa - BusinessTech. "This means that there are close to five security officers to every police officer in South Africa."

Op Twitter: James Hall @hallaboutafrica: "Amazing how a single bridge can boost the economies of all Southern African countries. When Kazungula Bridge opens over Zambezi River in less than a year, trade to/from DRC, Zambia from South Africa, Namibia can go via Botswana, bypassing Zimbabwe, cutting 24 hours travel time.": foto.


Maandag 11 Junie 2018

Aandele - Suid Afrika

Die Rand het die afgelope drie jaar baie tyd rondom R13/$ vertoef. Dalk was die R12 vlak te sterk. As die Rand/$ wisselkoerse in 2012 en 2017 die gepasde vlakke was, dan het die ekonomie -7.4% per jaar verswak ($295.7B/$396.3B plus VSA inflasie van 1.3% per jaar). Dan was die werklike inflasie koers by die 11.5% per jaar gewees (R13.314/R8.232 + VSA inflasie).

Ellies (ELI) handel verklaring: senspdf.

Argent Industrial (ART) verwag wVPA 68.41c tot 82.34c, +1% tot +18% hoër: senspdf. Prys/verdienste ~ 361c/~75.4c. Baie min handel.

Alexander Forbes (AFH) se fooi en kommissie inkomste vir die jaar tot Maart was +4.1% hoër of +3.1% hoër op herverklaarde waarde, en wVPA was -16.4% laer na 44.4c. Die jaar se dividend is 18c + 24c. Mrt18. Die prys/verdienste is 593c/44.4c. Min handel.

Vodacom (VOD) wins -4.2% laer na 857c weens swart ekonomie bematiging, of eenmalig -22.7% laer: senspdf. Die vwVPA het min verander sedert die 870c van 2013. Sonder die eenmalige kostes, is die prys/verdienste nou R143.27/857c = 16.7.

AMCU seeks R12 500 minimum for gold miners - Fin24.

Op die internet - Suid Afrika

The best and worst areas for property growth in Joburg and Tshwane - BusinessTech.

Takealot Daily Deals price misleading – ASA - Mybroadband.

Die onderwerp van onteiening van grond sonder vergoeding word gedurig in artikels bespreek, sonder om die volgende te meld: (1) swartes boer nie op die grond wat hulle nou besit nie, behalwe vir party klein-skaal oorlewings boerdery wat nie vir al die ander staats voordele betaal nie, (2) bestaande plaas werkers gaan hulle werk verloor, en (3) mense gaan nie grond koop en boer nie, as daar onsekerheid is oor toekomstigte eienaars reg, en waarde van grond nie. In 'n vrye mark eindig die besit van grond in die hande van die mees produktiewe eienaars, wat die blankes is. As die aanvraag-aanbod mark vir grond eers opgeneuk is (soos alles waaraan die ANC vat), gaan landbou produksie daarmee heen.

Die Weskaap dam vlakke was +2.0% hoër vir die week na 31.8%, teenoor vorige jare: 20.9% (2017), 29.6%, 50.7%, en 85.9% (2014): Stad Kaapstad.

Mkhwebane: Zille's colonialism tweet violated ethics code, constitution - EWN. "In the report’s executive summary, Mkhwebane says Section 16 of the Constitution was not created to allow anyone, particularly those in positions of influence, to make offensive or insensitive comments". Die Openbare Beskermer besluit sommer self wat waarvoor die grondwet geskep was. Dis nou lekker. Artikel 16 van die grondwet gee mense die vryheid om te sê wat hulle wil, solank dit nie geweld bevorder nie (soos Malema). Geweld is 'n vereiste vir die reg om beperk te word. Die hele pyn en lyding van slagoffers van apartheid is gebaseer op ANC propaganda, wat hulle lewens standaard met die blankes s'n vergelyk, in plaas van dit met die armoede in die res van Afrika te vergelyk. Die feit dat Zille skuldig bevind word, maar nie Malema nie wys weereens die rassisme van die huidige bewind. Op Twitter: WSM @TheJaundicedEye: "Perhaps the question one should be asking about @AdvBMkhwebane is not how she became @PublicProtector but how she became an advocate." Mkhwebane Gets Roasted Over 'Legal Nonsense' Report On Zille - HuffPost ZA.


Sondag 10 Junie 2018

Op die internet - Suid Afrika

Telkom CEO writes open letter to President Ramaphosa on fixing South Africa’s economy - Mybroadband. Die bietjie ekstra bandwydte sal geen verskil maak aan die ekonomie nie. Die ekonomie verswak omdat voordele uitgedeel word aan mense wat nie werk daarvoor nie, en die blankes wat die ekonomie geskep het word vervang deur onbekwame bestuur in staats beheerde besighede soos Telkom.

Slow VAT collections set to improve - Fin24. Die groei in BTW ingesamel van 6.2% in April is eweredig aan nominale ekonomiese groei. As inflasie 10% is, het die ekonomie -4% gekrimp. Inflasie gaan vanjaar toeneem, en die reële ekonomie verder verswak.

Public service wage hikes exceed budget by R30bn - Fin24.

Statues erected during apartheid continue to spark mixed reactions - SABC News. Hierdie mense neem die blanke stede oor omdat hulle self niks skep nie, en wil dan die blankes se standbeelde verwyder.


Saterdag 9 Junie 2018

Op die internet - Suid Afrika

Investors Must Take Advantage Of South Africa's Economic Renewal, Says Ramaphosa - HuffPost ZA. "Our aim is to unlock the economic potential of our country, which has been constrained for decades by policies of racial exclusion. For generations, black South Africans were denied opportunities to own assets, establish businesses, acquire skills and enter professions". Die ANC verkondig steeds dieselfde twak wat hulle al vir 100 jaar gedoen het. As die swartes teruggehou was, sou daar 'n ekonomiese ontploffing gewees het die afgelope 24 jaar. Daar was geen ekonomiese ontwikkeling in die voormalige swart state nie, behalwe deur 'n blanke man (Sol Kerzner se Sun City in Bophuthatswana, en Wild Coast Sun in Transkei).

Op Twitter: PresidencyZA @PresidencyZA: "President Cyril Ramaphosa attends the 2018 G7 Leaders’ Summit in Charlevoix, Quebec in Canada (1/2)": prent. Ramaphosa lyk ongemaklik met hoe Trudeau inleun. Trudea verwelkom Ramaphosa terwyl duisende blankes na Kanada trek.

The new regulations you need to know surrounding sectional titles and Home Owners Associations - BusinessTech. Die wet behoort verander te word sodat huis eienaars kan besluit watter dienste van die beheer liggaam hulle wil hê, en betaal voor. Die meeste eienaars stel nie belang nie, of verstaan nie die uitgawes wat die beheerliggaam aangaan nie, wat lei na geld vermorsing, soos huise wat elke paar jaar geverf word. Die ombudsman is 'n verder vermorsing van geld. Die lede wat die diens wil hê, kan betaal daarvoor.

The 5 most popular countries for South Africans to buy citizenship and emigrate to - BusinessTech.


Vrydag 8 Junie 2018

Aandele - Suid Afrika

Die Rand het na R13.11/$ verswak.

Murray & Roberts (MUR) ATON GmbH: senspdf.

Op die internet - Suid Afrika

If You Think The Water Restrictions In California Are Tough, Check Out Cape Town - Zero Hedge.

South African fibre and ADSL ISP speeds and rankings - Mybroadband.

Top court ruling means 400,000 people are in possession of illegal firearms - Business Live.

How South Africa’s postal service compares to the rest of the world - BusinessTech.

Majority of unions sign public sector wage agreement - Fin24.


Donderdag 7 Junie 2018

Aandele - Suid Afrika

Die Rand het na R13.02/$ verswak.

Bidvest (BVT) se handels wins groei stadiger as wat tot Des 2017 berig was: senspdf. Die woord "solid" word gebruik, wat gewoonlik 'n slegte teken is.

Murray & Roberts (MUR) ATON aanbod: senspdf.

Steinhoff Int (SNH) herstrukturering: senspdf.

Brikor (BIK) resultate: Feb18.

Op Twitter: Small Talk Daily @SmallTalkDaily: "in light of the SENS on the involuntary sale of 120,000 the CEO's Invicta Holdings shares when the stock was already being battered, i wrote this early client note on the issue which I now highlight here in TwitterLand. Such structures & lack of disclosure is just wrong.": dokument, dokument.

Op die internet - Suid Afrika

Op Twitter: Mary J. Ruwart Ph.D. @MaryRuwart: "No group of individuals has the right to enslave another, even with a majority vote. #democracy #libertarian": Aanhaling. Van toepassing op Suid Afrika.

Floyd Shivambu demands apology, says he didn't bring up Momoniat's race - Fin24. Hierdie sinnelose geredekawel laat die idee van onafhanklike swart state nou baie aantreklik lyk.

Eskom to approach courts to have Nersa’s 5.23% tariff decision set aside - Engineering News. "The utility applied for an increase of 19.9% as part of a one-year revenue application". Workers call for total shutdown of Eskom amid wage negotiations deadlock - Engineering News. "Eskom workers are demanding a 15% wage increase across the board in a one-year agreement, 80:20 percent contribution to medical aid, R2 000 increase in housing allowance, a ban of labour brokers, and paid maternity leave of six months and a one-month paid paternity leave."

City of Cape Town to spend R2.1bn on housing - Engineering News.

How much money gold, platinum, coal and diamond miners earn in South Africa - BusinessTech.

Fuel hike to seep into consumer inflation - economists - Fin24. As Sasol nie geprivatiseer was nie (in 1979), en uitgebrei was sodat dit al SA se brandstof verskaf het, sou dit die ekonomie beskerm het teen olie prys wisselings. Aan die ander kant, as die ANC dit oorgeneem het, sou dit opgeneuk gewees het.

Google will force you to switch to the new Gmail whether you want it or not — here's when you'll get it - Business Insider ZA.

One in every three cars exported from SA in 2017 a Merc - Engineering News. As dit nie vir apartheid sanksies was nie, sou plaaslike motor vervaardiging waarskynlik nie gebeur het. 'n Mercedes Class-C 2.0L automaties kos R584,257 plaaslik (Cars), en $40,250 x R12.75 ~ R513,200 in die VSA.

Higher fuel prices and shock GDP figures likely to change where South Africans look to live - BusinessTech. "...is going to increase urbanisation ...". Op plattelandse dorpe ry 'n mens korter afstande.

Treasury lifts veil on SAA financial report following spat in Parliament - Fin24.

Cell C seeks urgent interdict against Icasa - Tech Central.

Mines ministry to issue permits to thousands of zama-zamas - Fin24. Die ANC het nog altyd wetteloosheid ondersteun. Hulle stel nie belang in wet en orde handhaaf nie.

Op Twitter: Ray Hartley @hartleyr: 'Black nationalists are no different from white nationalists—their goal is to impress their version of history on the people in the same way that they will not rest until every major airport is named after an African nationalist' - Rand Daily Mail. Die hernoeming van lughawens sal waarskynlik net soos die lands vlag wees. Die ANC sal almal vra vir voorstelle, dit ignoreer, en dan die lughawens na ANC politici vernoem. Die Nasionale Party het lughawens wat hulle geskep het name gegee, soos Jan Smuts en DF Malan. OR Tambo en King Shaka het niks bygedra tot die onwikkeling van Suid Afrika nie.

DA condemns ‘coup d’état-style’ ousting of Knysna mayor - Business Live.


Woensdag 6 Junie 2018

Aandele - Suid Afrika

Sanlam (SLM) se vwVPA was +7% hoër vir die eerste 4m van 2018: senspdf. 'n Jaar gelede het Sanlam verklaar dat die 4m vwVPA +15% hoër was, maar na 6m was dit +5% hoër of -19% laer as herverklaar.

Op die internet - Suid Afrika

Trade union PSA plans for 'Day of Rage' and indefinite strike - Fin24.

Era of mega-projects is over as lenders detail investment criteria - Miningmx.

DA accuses ANC of running Emfuleni municipality into the ground - Sowetan Live.

Finance committee condems Mr Shivambu's behaviour - Parliament SA.

Davies launches R1bn ICT factory in East London - Engineering News. Die regering gee R400M. As R1 biljoen bestee word om 1000 poste te skep, is dit R1M per werker.

Ugandan Government Cheats $300 Million from EU in Fake Refugee Aid - EU Times.


Dinsdag 5 Junie 2018

Aandele - Suid Afrika

Die Rand het verswak na R12.83/$ na die vrystelling van ekonomiese groei statistiek.

Aveng (AEG) bied 1199.98772 regs aanbod aandele vir elke 100 gewone Aveng aandele teen R0.10 per aandeel: senspdf. Aveng verhandel teen 53c. Bestaande aandeel houers word uitgewis. Baie van die klein aandele word waardeloos – nog 'n rede om nie op die JSE te belê nie.

Hawks raid MTN offices in Turkcell dispute - Tech Central.

A South African skincare company is about to morph into an engineering company after a weird couple of months - Business Insider ZA.

Walmart Divests Its Brazilian Operations As It Continues To Reshape Global Ambitions - Forbes. Massmart volgende? Walmart het in Nov 2010 R148 per Massmart aandeel aangebied. Dit verhandel nou teen R118.27.

Govt asks miners for turnover-based donations to junior fund - Miningmx. Maatskappye moes al lankal die regering na die grondwetlike hof geneem het oor regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging. Die regering gaan net aanhou om voordele uit te deel omdat niemand dit probeer stop nie.

Barclays Africa (BGA) se aandeel prys het begin om kop-en-skouers patroon te volbring wat na R135 sou lei, maar werk nou aan nog 'n regter skouer wat dit nog laer kan neem. Bidcorp (BID) het deur 'n steunlyn geval, maar weer boontoe geskiet, op 'n lang termyn aftwaartse koers. Old Mutual (OML) maak 'n stygende verbreëdende wig patroon, wat negatief kan wees as dit ondertoe deurval. Sanlam (SLM) se aandeel prys het 'n kop-en-skouers patroon gemaak wat dit na R60 sou neem, maar het nou opgeskiet na R81. Dit lyk of Naspers (NPN) se aftwaartse kanaal 'n opwaartse kanaal kan word. Sasol (SOL) maak gereeld dubbel pieke wat na 'n prys tuimeling lei.

Op die internet - Suid Afrika

Nominale ekonomie groei was klaarblyklik +5.6% vir die eerste kwartaal, teenoor 'n jaar gelede. Wat die werklike inflasie koers is, is moeilik om te bepaal. Party produkte/dienste styg 15%, terwyl ander stygings nader aan 7% is. As inflasie 10% is, het die ekonomie -4% verswak. Die regering se gekookte statistiek word ontbloot deur die Rand wisselkoers, wat oor die lang termyn wys wat die reële ekonomiese groei is.

Op Twitter: Barney Mthombothi @mthombothi: "Motorists in Swaziland pay 12.78/l, Namibia 11.69/l, Lesotho 11.67/l, Botswana 10.53/l. And these countries get their fuel from SA, yet we pay more, and we pay toll fees as well. Where do these fuel taxes go? Motorists here are being taken for ride, out and out highway robbery." Die media en hulle gaste op finansiële kanale het oor die jare voorstelle gemaak oor hoe belasting verhoog kon word, onder andere met hoër petrol heffings, in plaas van voorstelle oor laer regerings uitgawes.

Die petrol prys inflasie vir Junie is R15.20/R13.05 = 16.5% by die kus, en R15.79/R13.54 = 16.6% binnelands.

EFF's Floyd Shivambu objects to 'non-African' Treasury official Ismail Momoniat - Sowetan Live.

Op Twitter: Annika Larsen @AnnikaLarsen1: "Transport Min Blade Nzimande: “#PRASA is losing money like an ATM. It seems it’s been busy doing everything BUT providing passengers with safe transport” @eNCA".


Maandag 4 Junie 2018

Aandele - Suid Afrika

Steinhoff Africa Retail (SRR) eis van Tekkie Town ontvang: senspdf. Die JSE raak al minder aantreklik.

Sirius Real Estate (SRE) se 6m uitkering is 'n opbrengs van €(0.0156 + 0.016) x R14.79/1140c = 4.1%. Mar18.

Delta Property Fund (DLT) se 6m uitkering gee 'n jaar opbrengs van (46.39874c + 50.84210c)/624c = 15.6%. Daar was geen groei vir die jaar nie. Die maatskappy verwag dat verdienste -2% tot -4% laer sal wees vir 2019. Feb18.

Stadio (SDO) verwag 30,000 studente teen einde 2018, teenoor 12,976 einde 2017: senspdf. Die 78,446m² erf in Durbanville moet duur wees. Die "kontak" studente leer seker hoe om ou skroef vliegtuie aan te sit. Die aandeel prys/verkope vir 2017 is 456c/21.06c

This is how many South Africans have fibre connections at home - BusinessTech. Die groei tempo kan nie goed wees vir Vodacom en MTN nie.

Distell relists on the JSE - Engineering News.

Cheapest Equity Sector In The World - Small Caps.

Op die internet - Suid Afrika

Die Weskaap dam vlakke was +5.8% hoër vir die week na 29.8% vol na baie reën: Stad Kaapstad. Dis onwaarskynlik dat damme ooit weer dieselfde vlak sal bereik as 10 jaar gelede weens die mense wat na Kaapstad trek, en die onvermoë van die munisipaliteit om voorsiening te maak daarvoor.

Op Twitter: Siphamandla @Sowellnomics: "South Africa is 1.5 trillion rand in debt and has an average trade deficit of 170 billion rand. Unemployment is 26.7% and economic growth is forecasted at a measly 1.3%. Foreign direct investment is -31% of GDP. We are in a crisis ladies and gentlemen.": grafiek. Werkloses is meer as 50%, en die ekonomie verswak ten minste -5% vanjaar. Die ANC het meer as 50 jaar gelede die vernietiging begin, en voltooi dit nou.

SAA CEO takes R100 000 bet on national carrier's future - Fin24. 'n Wins en R100,000 weddenskap beteken niks as dit R21,700,000,000 van die publiek vereis nie.

Plaasaanvalle die naweek - Die Vryburger.

Public servants to strike next week over wages - Moneyweb. "Under the May deal, public sector workers would have received a maximum 7% wage hike in the first year and projected inflation plus one percent in the following two years." Van 21 Mei: SA holds out on signing public sector wage deal - Mail & Guardian: "The PSA is sticking to a demand of 10%". Hulle glo nie die amptelike inflasie koers nie, in teenstelling met ekonome en media.

New bill proposes changes for South Africans voting overseas - BusinessTech. Vir mense wat oorsee bly, lyk Suid Afrika na 'n agterlike Afrika land, en van geen belang nie.

SAA CEO: It's time to make some hard decisions - Fin24. Die R21.7 biljoen sal nooit terugbetaal word nie. Volgens Wikipedia het hulle laas in 2011 'n wins gemaak, van R681M. Die jaarlikse rente op R21.7B teen 10% is R2170M. Global airlines slash profit outlook as fuel costs jump - Reuters. Van 1 Junie: India tried to sell its national airline. It got zero bids - CNN Money. "It wants to scale back taxpayer support for an airline that has lost money for years."

ANALYSIS | Cities hold key to Cyril Ramaphosa's land plan - BusinessTech. "A poll released last week by Citizen Surveys, an independent research firm, found 38% of people were more likely to vote ANC after it announced plans to redistribute land without payment. For black voters, this rose to 51%." En dis waarskynlik die hoofrede waarom die ANC aanhou om dit voor te hou as oplossing, ten spyte van die feit dat swartes wat grond het dit nie gebruik nie.

Pretoria East property owners want huge rates refund - Moneyweb.


Sondag 3 Junie 2018

The best places to live in South Africa if you are looking to go ‘off-the-grid’ - BusinessTech.


Saterdag 2 Junie 2018

5 things you may be wasting your money on - Business Insider ZA. Supermarkte verkoop net produkte van groot handelsname, soos plastiek sakke of speserye, wat baie goedkoper elders beskikbaar is.

Why the rand is undervalued - BusinessTech. "We are still of the view that South African government bonds and cheap domestic equities provide an opportunity for attractive long-term returns at relatively low levels of risk." Die opbrengs op staats effekte is onder inflasie van rondom 9%, en die meeste aandele is belaglik oorprys omdat pensioene fonds aanhou om dit te koop. Om werk te skep vir die meerderheid van die bevolking, wat ongeskoold is, is 'n swakker Rand nodig. Hulle is nie mededingend met arbeid in Asië nie. Al wat die Rand ophou is minerale, wat skaarser is as goedkoop arbeid.


Vrydag 1 Junie 2018

Aandele - Suid Afrika

Naspers was vandag +5.72% hoër (Tencent +1.2%), nadat dit teen die Mei maand einde geval het.

Hulamin (HLM) het 'n week gelede (senspdf) die sterk Rand en metaal prys verskille die skuld gegee vir laer wins. Die aluminium prys in Rand styg elke jaar, en is +10% per jaar hoër die laaste 5 jaar.

Metair (MTA) moontlike transaksie: senspdf

Life Healthcare (LHC) se inkomste vir die 6m tot Maart was +17.5% hoër, en vwVPA 53.5c teenoor 26.6c 'n jaar gelede (of 92.7c twee jaar gelede): Mrt18. Die prys/verdienste is R28.50/(50.6c+53.5c) = 27 wees. Die dividend opbrengs is (45c+38c)/R28.50 -20% = 2.3%.

Mr Price (MRP) se inkomste vir die jaar tot Maart was +8.0% hoër, en vwVPA +21% hoër na 1075.4c (+8.5% hoër as twee jaar gelede): Mrt18. Die prys/verdienste is R251.00/1075.4c = 23. Die dividend opbrengs is (279.0c+414.10c)/R251.00 -20% = 2.2%. Die aandeel prys is +72% hoër as 'n jaar gelede. Vir die tweede helfte was verkope per aandeel +5.6% hoër, die netto wins marge 14.3%.

Op die internet - Suid Afrika

Op Twitter: Karin Richards @Richards_Karin: "Petrol price composition by Sapia. The green slice (36%) represents taxes and levies. This is the current price. It will increase by 82c /lt on Wednesday, 6 June.": Grafiek.

SA to add up to R50bn in renewable projects - Tech Central. As hulle R50B op 1.8GW wil bestee, is dit R27.8/Watt. Die publiek kan sonpanele koop vir R7.50/Watt, sonder installasie of die GS na WS omsetter. Meer geld word op oorbodige kapasiteit vermors (wit olifante). Eskom sukkel alreeds om die geld wat in die verlede vermors was, terug te maak met elektrisiteits verkope. In die laaste Eskom verslag vir die 6m tot Sep 2017 is daar niks oor die hernubare elektrisiteit wat opgewek was nie. Volgens die vorige jaarverslag tot Maart 2017: "IPP expenditure makes up 24% of primary energy costs, although IPPs contribute only 5% of electricity generated".

How to pay zero tax in retirement - Moneyweb. Die groter probleem vir almal is hoe om beleggings te maak wat 9% inflasie klop. Dit kan nie bereik word met rente draende rekenings nie, of die plaaslike aandeel mark nie, of aftree annuïteite of pensioene wat daarin belê nie.

The latest customs requirements for SA resident travellers - Moneyweb. Om mense se tyd te mors is heeltemal normaal vir 'n Afrika land.

Tweede grap vir die dag: Ramaphosa says state companies are ‘sewers of corruption’ - Moneyweb: “We now have a great opportunity to put land to good use,” Ramaphosa said. “To take it out of those hands, lazy hands I might say, and put it into the working hands of our people.”

Canada’s Nautilus aiming to start marine mining in 2019 despite enviro concerns - Mining Weekly.

New FNB banking fees for 2018 - BusinessTech. Inflasie moet bygevoeg word vir fooie wat per R100 is. Meer geld word benodig per transaksie as 'n jaar gelede. As die fooi verhogings net by inflasie gebly het, sou die koste/R100 dieselfde gebly het. Met inflasie rondom 9%, is die ontrekkings fooi (eie) +11.9%, ontrekking (ander) +12.2%, ontrekking (POS) +14.3%, deposito +15.1%.

Hawks probing PetroSA staffers for fraud, corruption - Fin24.

Grap vir die dag: 'Black brain drain': Western Cape vows to do more to retain talent and be welcoming - Fin24. "He has, therefore, tasked Wesgro's chief business officer Yaw Peprah with further investigating this matter." Die term "black" mag nie gebruik word nie (Man who called a colleague a 'swart man' should lose his job: Con Court). Hulle is ook nie inboorling Suid Afrikaners nie, want dit is die Khoisan. Die polities korrekte term is mid-Afrika Suid Afrikaners, soos in die mid-Afrika Suid Afrikaners soek meer grond.


Ouer webjoernaal


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.slrp.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2018